8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 4 April 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Huge drug haul at Paarl storage facility ) Woman drops baby at Mall ) Gesie tables budget ) Missing woman found dead in dam Verdagte in aanhouding 2 Entrepreneur winner 3 Villagers troef Evergreens 8 Brand lê opslaan-huise in puin DEVIDEAN MOSES ’n Brand het vroeg op Woensdag 2 April twee huisgesinne in Chi- cago dakloos gelaat. Die brand het omstreeks 02:15 ontstaan in Ribbokstraat. Red- dingswerkers, waaronder die poli- sie, brandweer en ambulansdien- ste was binne minute op die toneel. Hoe die brand ontstaan het is steeds onbekend. Die brand het ook versprei na ’n aangrensende huis op die erf waar- op die opslaan-huise gevestig was, en het ’n gedeelte van die huis be- skadig. ’n Polisiewoordvoerder het vertel toe hulle op die toneel kom, het bloed by die eienaar, Gideon Jackson, se gesig afgeloop. “Ek het nie gesien hoe die brand ontstaan het nie, maar ek het net uit die huis gehardloop en toe eers agtergekom dat my kop bloei,” ver- tel Jackson. “Twee brandweermanne het toe ook die twee vroue, Specilene Adams en Mercia Jackson, asook ’n meisie, Shenia Adams, uit die huis gered,” vertel die polisiewoord- voerder. Nog ’n brand het Woensdagaand omstreeks 20:40 in Chester Willi- ams-kamp, Paarl-Oos, uitgebreek. Volgens Dereck Peceur, assistent brandweerhoof, het niemand in die brand seer gekry nie. Hier is inwoners besig om die oor- blyfsels van die brand by die woning in Ribbokstraat 14A skoon te maak. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Drakenstein gazette 4 apr 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 4 apr 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 4 apr 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 4 April 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Huge drug haulat Paarl storagefacility

) Woman dropsbaby at Mall

) Gesie tablesbudget

) Missing womanfound dead in dam Verdagte in aanhouding 2 Entrepreneur winner 3 Villagers troef Evergreens 8

Brand lê opslaan­huise in puinDEVIDEAN MOSES

’n Brand het vroeg opWoensdag2 April twee huisgesinne in Chi-cago dakloos gelaat.

Die brand het omstreeks 02:15ontstaan in Ribbokstraat. Red-dingswerkers, waaronder die poli-sie, brandweer en ambulansdien-ste was binne minute op die toneel.

Hoe die brand ontstaan het issteeds onbekend.

Die brand het ook versprei na ’naangrensende huis op die erf waar-op die opslaan-huise gevestig was,en het ’n gedeelte van die huis be-skadig. ’n Polisiewoordvoerder hetvertel toe hulle op die toneel kom,het bloed by die eienaar, GideonJackson, se gesig afgeloop.

“Ek het nie gesien hoe die brandontstaan het nie, maar ek het netuit die huis gehardloop en toe eersagtergekom dat my kop bloei,” ver-tel Jackson.

“Twee brandweermanne het toeook die twee vroue, SpecileneAdams en Mercia Jackson, asook ’nmeisie, Shenia Adams, uit die huisgered,” vertel die polisiewoord-voerder.

Nog ’n brand het Woensdagaandomstreeks 20:40 in Chester Willi-ams-kamp, Paarl-Oos, uitgebreek.

Volgens Dereck Peceur, assistentbrandweerhoof, het niemand in diebrand seer gekry nie.

Hier is inwoners besig om die oor-blyfsels van die brand by die woningin Ribbokstraat 14A skoon temaak.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 2: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 4 April 20142

Vrou in aanhoudingoor baba se lyk’nPasgeborebabaseuntjieselykwaton-langs kaal op ’n oop stuk veld in Simfo-nielaan, Groenheuwel, gevind is, se mais steeds nie opgespoor nie.

’n Vrou wat onlangs glo swanger was,word deur die Paarl-Oos-polisie vir onder-vraging aangehou. Die polisie wag op dieuitslaevanDNA-toetsewat salbepaalofdiéverdagte tereg sal staan op aanklagte vanmoord.Die baba is vermoedelik verlede week

tussenDinsdagnagenWoensdagoggendge-bore.Kinderswat indie gebiedgespeel het, het

die Woensdagmiddag op die gru-vonds af-gekom terwyl hulle op die veld gespeel het.Die baba is op die wal van ’n sloot gevind.Paarl-Oos-polisie doen ’n beroep op enig-

iemand wat meer inligting oor die voorvalhet om die ondersoekbeampte, konst. Ben-nett Mayekiso, by 021 877 5900 te bel.

Die naakte lyk van ’n pasgebore baba is verledeweek op ’n wal van ’n sloot in Groenheuwel ontdek.Hier by die toneel is ondersoekbeampte, konst.Bennett Mayekiso (links) en ao. Cliffie Walters.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Die Paarl-Oos-polisie is op soek na enigiemandwat vir hulle kan help om hierdie goedere watonlangs deur polisiebeamptes tydens klopjagtegevind is, se eienaars op te spoor. Dit sluit intwee swart batterye wat in Tulbachstraat, Char-lestonHill, in ’n swart vullisdromgevind is, asooktwee vurkhyser-lemme en ’n industriële masjienwat verwaarloos in Jan van Riebeeckweg gevindis. Die polisie vermoed dat hierdie goedere ge-steel is. By die goedere is ao. William Daniels(links), ao. Alta Booyens en sers. Lefebri Pekeur.Enigiemand met inligting kan die polisiestasiebel by 021 877 5900.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Twee motors is Sondagoggend erg beskadig na ’n botsing by die kruising van Van der Stelstraat en die Bo-Dalpad. Die bestuurder van ’n Ford Bantam-bakkie,Phazamale Mosse, het glo die rooi verkeerslig verontagsaam by dié aansluiting en teen ’n BMW, wat in die Bo-Dalpad gery het, gebots. Die passasiers vanbeidemotors het ligte beserings opgedoen.Volgens lt. Diana Linee, woordvoerder van Paarl-Oos-polisie, was albei bestuurders nie in besit van ’n geldige bestuurslisensienie. ’n Saak van roekelose bestuur word ondersoek. FOTO: DEVIDEAN MOSES

RAAKGERY IN REËNWEER: ’n Motorwag is Dinsdagoggend in Lady Greystraat, Paarl, deur raakgery. Volgensinligting het die vrou gekla van pyn in haar heup en nek. Sy is per ambulans na Paarl-hospitaal geneemvir behandeling. FOTO: FRANS LE ROUX

Alleged drugdealers, usersarrestedThe Mbekweni Police, the MbekweniCrime Prevention Unit (CPU) and theFlyingSquadrecentlyhadgoodsuccess-es in curbing drug-related activities.On 25 March at about 16:40 the Mbek-

weni CPU conducted stop-and-search-operations near a known drug outlet inMbekweni when they spotted a suspectcoming from the drug house.Police spokesperson, Serg Ncebe

Vanqa, said when the suspect saw thepolice, he started to fleesbutwas chasedand arrested.Whenpolicesearchedhim,theyfound

eight parcels of dagga, 22 mandrax pillsand two card cloning devices in his pos-session. The 31-year-old man also hadcash on him which was confiscatedalong with the drugs.OnWednesdaymorning26March,po-

lice were busy with routine patrolswhen they were stopped by a woman,complaining that her boyfriend con-stantly smoking dagga in front of theirchildren.Thepolicewent to theaddress inques-

tion, where they found the suspect (30)with 15 dagga “stoppe” and arrestedhim.The same day, at about 13:40, mem-

bersof theFlyingSquadwerepatrollingwhen they stoppeda suspicious-lookingperson in Noodkamp, Wellington.The suspect ran into a house and the

officers chasedafterhim.Hewasarrest-ed and found in possession of two man-drax pills and four half mandrax pills.On the same premises, police

searched another man and found sevenmandrax pills, 11 half mandrax pills, 27tik sachets and 10 dagga “stoppe” in hispossession.Both suspects, aged 56 and 24 respec-

tively,werearrestedondrugpossessioncharges.

WantedThe Mbekweni Po-lice are looking forLindile ‘Madoena’Moss, Thuzani ‘Si-mon’ Msipha andMsondezi ‘Shower’Mangele. They fail-edtoappearincourt.

He failed to appear incourt on a charge oftheft. His last knownaddress is G-106,Mnyema Street, Mbe-kweni.

Msipha is accused of pos-session of dagga and hasnow broken his parole con-ditions. His last known ad-dress is Freedom Street,OR, Wellington.

Accused of housebreakingand theft. Last known ad-dress is MQ 15, Mbekweni.

Page 3: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 4 April 2014 3

Student’s small businesshelps boost family incomeAshwin Plaatjies (20) from Gouda, is thismonth’s Gazette Entrepreneur winner.

Plaatjies, a N6 financial managementstudent at Boland College, sells cleaningproducts from his home.

“With the current financial indicatorsandscarcity of jobs, I decided to take initi-ative and start my own small businessfrom home.

“My idea is to reach out to schools andclinics that need cleaning the most, butdo not have the best support.”

He started his business last year afterborrowing R1 000 from his aunt.

He used the money to buy 81 units ofcleaning products and made a profit ofR3 240.

“I started this business because of mycircumstances. My mother is the onlysource of income in our home and re-ceives only a small income of R2 000 permonth.

“This made me realise that I had tocome upwith an idea to boost our incomeand minimise our expenses so I couldhave some pocket money.”

Plaatjies said that his vision for thisbusiness is to expand it and to also starta cutlery and crockery hiring business.

“Mygoal inlife is tobeasuccessfulbusi-nessman and to be able to createmore jobopportunities.

“I want to improve our economic situa-tion from the crisiswe are in now to a bet-ter tomorrow.”

Ashwin sells a wide variety of cleaningproducts, which are bottled in 5 F cans.

For more information about his busi-ness, call Ashwin on 084 039 1229 or [email protected].

Ashwin Plaatjies plans to extend his small businessin the future so as to create many jobs.

Polisielede verduidelikstappe by gesinsgeweldDEVIDEAN MO-SES

“Gesinsgeweldraakalmalvanonslewens.” So vertelsers. Lesinda Mor-rie, koördineerdervan die Paarl-Oos-polisie se trauma-kamer.

Paarl-Oos-polisiese traumakamer,watongeveer15 jaarbestaan, bied 24-uurhulp en beradingaan die gemeenskapwat met verskeie probleme worstel.Vyfvrywilligers,LynetteWessels,Marjorie

Dampies, Minnie Aploon, Maggie Brickles enAnna De Wet, bied daar berading aan slagof-fers en vertel hulle ook meer oor hul regte.“Mense, veralmet huweliks probleme, slag-

offers van gesinsgeweld en verkragtings, envroeë skoolverlaters gesels gereeld met onsoor hul probleme en ons is dankbaar dat hullevir ons in hul vertroue neem,” sê Wessels.Wessels, wat daarvan hou om ’n verskil in

mense se lewe te maak, meen dat die publieknie moet stilbly oor hul probleme nie, maarmoet dit eerder ontbloot en bespreek.Morrie vertel ook van gevalle waar vroue

selfs sover gaan om hul mans uit te lok tot ’ngeweldadige uitbarsting, net om op só ’n ma-nier van hom ontslae te raak.Verdersêsyookdat selfs sommigepolisiele-

de dieselfde gesinsgeweldprobleme in die ge-sig staar.Morrie verduidelik die prosesse wat gevolg

(kan) word in gevalle van gesinsgeweld:) As ’n SAPS-lid is dit ons plig omhulp aan

te bied aan die klaer of klaagster om geskikteskuiling of alternatiewe blyplek te kry indiennodig, bv. Ahos (Athlone House of Strength).

) Omdie klaers in te lig dat hy/sy ’n krimi-

nele klag kan lê in-dien hulle ’n slagof-fer van gesinsge-weld is.

) Die klaer kanaansoek doen vir ’ninterdik by enigeLanddroshof in diearea waar die klaerbly of werksaam is,of waar die voorvalgebeur het.

) Aansoekvormsis ook beskikbaarby die polisiestasieindien jy wil aan-soek doen vir ’n in-terdik.

) Dit is ook nie noodsaaklik om ’n saak bydie polisie oop te maak wanneer jy aansoekdoen vir ’n interdik nie.

) Jy kan ook ’n gesinsgeweld-dossier openal het jy nie ’n interdik nie.

) Die aansoek moet by die hof ingedienword waar die hof dit sal oorweeg vir uitrei-king, en ’n interim of tydelike interdik sal uit-gereik word.

) Die tydelike interdik is eers wettig nadatdit aan die respondent (die moontlike oortre-der) bedien is en sal geldig wees vir ’n sekeretydperk totdat beide partye in die hof sal ver-skyn.

)Dieinterdikmaakvoorsieningvirwatdieaansoeker verlang die respondent nie moetdoen of oortree nie. Byvoorbeeld fisiese ge-weld, seksuele mishandeling, intimidasie,teistering, agtervolging, beskadiging van ei-endom, betreding van klaer sewoning sondertoestemming of enige ander gedrag.

) Die hof kan ook ’n hofbevel uitreik waardie respondent verplig word om huurgeld enmediese onkostes te betaal, enige kontak metkindersverbreeken ’nvredesbeampteaanstelom die klaer te vergesel om persoonlike eien-dom af te haal. Vir enige navrae of hulp belsers. Lesinda Morrie by 021 877 5900.

Hier is Paarl-Oos-polisiebeamptes sers. Lesinda Morrie,oa. Daan Daniels (offisier wat interdikte bedien) saammet Lynette Wessels (algemene werker en vrywilliger)(regs). FOTO: DEVIDEAN MOSES

Swaar reën het vandeesweek inwoners van die Drakenstein-gebied ’n voorsmakie gegee van watin die volgende paar maande verwag kan word. Verskeie paaie het kortliks verspoel, soos hiérin Paarl Hoofstraat naby die KWV. Geen ernstige skade is aangemeld nie. Die vroeë reën pla niedie landbousektor nie, aangesien die druiwe parsseisoen nou verby is en elke druppel water tel,sê boere. Daar is egter net plek-plek ’n gesukkel om binne-in landerye, boorde en wingerd tebeweeg weens die modder. 28 mm reën is die afgelope week in Paarl gemeet. Volgens die SAWeerdienste webtuiste sal die weer warmer word met temperature wat vroeg volgende week stygtot in die lae dertigs. Aand temperature bly egter heel koel en ’n tweede kombers sal waarskynlikbenodig word. FOTO: LISE BEYERS

Page 4: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 4 April 20144

Do you produce MbekweniMuffins or Chicago Choco-lates? Or maybe Klein Drak-enstein Cookies or SmartieTown Sweets? DrakensteinGazette wants to find outmore about entrepreneurswho operate their uniquebusinesses from theirhomes, making interestingproducts. In today’s tougheconomy, starting your ownbusiness is the solution. Notonly do you create work foryourself, but for others aswell. Send us a descriptionof your business, or comeand tell us about it. Once amonth the Gazette Entrepre-neur of the Month will be se-lected. The winner will re-ceive a promotional article inthe Drakenstein Gazette andan advertisement to boosthis or her business. To enteror for more information, call021 870 4614; email [email protected] orvisit our office at 1a NewStreet, Paarl.

Honderde ontevredemense het Dinsdag diereën aangedurf om hulmaatskaplike toelae(Sassa) by verskeieondernemings in diePaarl te ontvang. Hierstaan ’n 150 m langery mense buite GameinWamakersplein.Hiérhet sowat 500 mensevanaf Game se ingangtot by Versterstraatstaan en wag, regoordie parkeerarea vanWamakersplein. Tallevan die wagtendes hetgesê hulle het tot drieure staan en wag omgehelp te word.

Jy die Entrepreneur: Sterkstaan en fokus noodsaaklikDAVID MALHERBE

’n Koerantberig in ’n Sondag-blad lui dat selfs ’n geringe afwy-kinginsygetuienisOscarPistori-us duur te staan kan kom. Oscarsalsystorieagtermekaarmoethêwanneer hy aan genadelosekruisverhoor deur adv. GerrieNel onderwerp gaan word, sê ’nadvokaat wat anoniem wou bly.Luidens die berig meen kennersdat ’nenkele leuenPistorius lankagter tralies kan laat sit. Die ad-vokaat beweer dat die getuienisteen hom so sterk is dat die ge-ringste afwyking dodelik kanwees.

Ons sien soortgelyke druk insportook. ’nRugbyspanloopgemak-lik voor,maarweens ’n verslappingin konsentrasie druk die opponentevinnig tweedrieëendie span is skie-lik twee punte agter. Of een boulerwat in ’n T20-wêreldbekerwedstryd

nie goed gefokus was nie,staanvyftig lopies inslegsdrie boulbeurte af, en eweskielik is die span ondergroot druk.Hoe sterker die kompe-

tisie, hoe groter die druk.Hoe groter die druk, hoegroter die skadewat ’n ge-brek aan konsentrasie totgevolg kan hê - dit is waarOscar Pistorius hom ooknou bevind. In sport sê ons jy moetjou oog op die bal hou.Wathetdiestoriemetonsbesighe-

detedoen?Alles!Onsbeleefgeweldi-ge onseker tye met baie druk op dieekonomie. Christo van der Rheede,uitvoerende hoof van die AHi, be-klemtoon die feit dat dit nie goedgaan met die Suid-Afrikaanse eko-nomie nie. Volgens hom is daar inSuid-Afrika nie ’n tekort aan entre-preneursnie.Togboeronsopekono-miese gebied agteruit.Ek wil nie ingaan op die oorsake

nie, maar die realiteit isdat sulke ekonomiesetoestande implikasieshet vir ons besighede. Insulke tyekan ’nmensnieveel foute in jou besig-heid bekostig nie. As dieekonomie in ’n bloeifaseis, kan ’n besigheid mak-liker ’n paar houe op dieken vat, maar in stramekonomiesetyesoosnou,

kandaardie selfde houe dalk die uit-klophou vir ’n besigheid wees.Daarom is dit in onseker tye baie

belangrik dat ons ekstra fokus enkonsentrasie aandie dagmoet lê omrisiko’s te beperk, onnodige uitga-wesbesnoei enpoogomnuwemark-te te ontgin. Omsigtigheid en goeiebeplanning is nou uiters belangrik.David Malherbe and Dewald

Scholtzwill discuss this topic inmoredetailMonday evening from19:00 till20:00onRadioKC107.7FMinthepro-gramme “You the Entrepreneur.”

Page 5: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 4 April 2014 5

Page 6: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 4 April 20146

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

ROMMEL-VERKOPING

1636

YARD & GARAGE SALE.Second hand and antiquebuilding materials andequipment for sale. 14Boland street, Paarl. Mon-day to Friday 08:00 - 17:00.Contact Edward Perrins 082829 6012.

ALLERLEI

1655

DOVER STOWE 073376 4126.

ELEKTRIES

1810

GESOEK LEWEND OFdood, ys/vrieskaste,stowe, wasmasjiene,mikrogolfoonde.073 608 4652.

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

TOEBEHORE & ONDERDELE& MODIFIKASIES

3001

FORD LASER 1600PARTS. Skakel 073 6236344.

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

24/7 CASH for your Bak-kie or Car. Just SMS orPhone 072 620 1126.

Dit was pure pret-en-plesier by HoërMeisieskool La RochelleSaterdag toe hul kos-huis se jaarlikse ma-en-dogter oggendteeplaasgevind het. Van-jaar se tema was HoëPolfyne en Tee met Tier-lantyne en diegene wattafelversierings gedoenhet, het behoorlik uitge-haal en gewys. Voor-koms-konsultant, Fran-cois Hattingh, het ’n in-teressante praatjie endemonstrasie geleweroor hoe verskillendekleure en skakeringsverskillendemense pas.

FOTO: LISE BEYERS

Skerpskryf­kompetisie vir leerdersSkerpskryf is ’n skeppende Afrikaanseskryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein.

Dit word vanjaar vir die vierde keer aange-bieddeurdieHugenoteGedenkskool inDalJo-safat, in samewerking met die AfrikaanseTaalmuseum en -monument in die Paarl. DieHugenoteGedenkskoolwas die eerste skool inSuid-Afrika waar kinders amptelik onderrigin Afrikaans ontvang het.Die doel van die kompetisie is om leerders

se kreatiwiteit te stimuleer deur storielynerondom sekere temas te ontwikkel en te skryf.Die kompetisie is tot voordeel van elke leerderwat in Afrikaans skryf en help om belowendejong skrywers in Afrikaans te identifiseer.Vanjaar moet leerders ’n resensie skryf van

tussen 300 en 350 woorde oor ’n kunswerk, uit-stalling, toneelstuk, boek, ensovoorts. Toepas-like inligting moet verskaf word, soos dienaam van die skrywer/kunstenaar/regis-seur/akteur of titel van die boek/werk/rol-prent, die naam van die uitgewer/produksie-maatskappyendieverkoopprys (waarvan toe-passing).Die finalisteenhulleonderwyserssalgenooi

wordombydieprysoorhandigingbydieHuge-note Gedenkskool deel te neem aan ’n ge-spreksessiewaarbekendeskrywers, joernalis-te en rubriekskrywers teenwoordig sal wees.Hulle sal ook ’nonderhoudmet ’nbekendeper-soonlikheid voer en ’n berig daaroor skryf.Lekker pryse vir die wenners sowel as vir

skole kan gewen word. Die algehele wennerkry R2 000 kontant plus ’n koopbewys vir

R1 000virAfrikaanseboeke.Die tweewennersin die kreatiewe en taalkundige afdelings wenelkeen R500 kontant plus ’n koopbewys virR500 vir ’n Afrikaanse boek. Elkeen van diedrie skole van die drie wenners ontvang ook’nkoopbewysvanR500 vir ’nAfrikaanse boek.Die opvoeder of persoon wat die wen-inskry-wing aangemoedig het sowel as die onderwy-ser wat die meeste inskrywings instuur, kryelkeen R500.Leerders kan by hulle Afrikaans-onderwy-

ser inskryf. Wenners van die vorige jare kanweer inskryf,maar sal nie in aanmerkingkomvir ’n prys nie. Inskrywingsmoet teen 31 JulieingehandigwordbyJanineBrownbydieTaal-museum in Pastorielaan 11, Paarl. Sy kan ge-kontak word vir navrae by 021 872 3441 of [email protected].

SKOOL DANKBAAR VIR POTLODE: LK Zeeman Primêre Skool het onlangs ’n skenking vanpotlode van La Rochelle Laerskool ontvang. Hier ontvang LK Zeeman- leerders die potlodevan Laerskool La Rochelle-leerders. By hulle is LK Zeeman se waarnemende skoolhoof,Merna Williams (agter links), onderwyser Sandra Sampson (agter regs) en La Rochelle-on-derwyser, Rika Bothes (agter middel).

As voorbereiding vir die wintersportprogram het Laerskool Gimnasium ’n toer na Gauteng onderneem. Gim het gekompeteer in hokkie vir seuns enmeisies, asook netbal en rugby. Hulle het teen Laerskool Menlopark, Garsfontein en Monumentpark gespeel. Verskeie opvoedkundige instansies isook besoek. Hier is die toergroep voor die Voortrekkermonument in Pretoria.

Loopbaanuitstallingbinnekort gehouWil jy ’n vlieënier word? Of ’n sjef? Of dalk ’n joernalis?Die jaarlikse loopbaanuitstalling vir hoërskoolleer-

ders in die Paarl vind op 15 en 16 April plaas. Dit wordin die Hugenote-gemeenskapsaal in die Paarl gehou.Nie net kan leerders meer inligting by verskeie oplei-

dingsinstansies kry nie, maar die ouers is ook welkomom sélf met mense by verskillende instansies te gesels.Die uitstalling word deur die Kaapse Wynland-onder-

wysdistrik in samewerking met die Paarlse Tafelrondeen die Kaapse Loopbaanuitstallersvereniging aange-bied.Gr. 10-, 11- en 12-leerders sal op Dinsdag (15 April) en

Woensdag (16 April) in die oggend die uitstalling besoek.Ouers en lede van die publiek word genooi om Dinsdag-middag (15 April) tussen 14:00 en 16:30 te kom inloer.Vir meer inligting, bel Corneil Claassen by

021 860 1224.

WIN TWOBOOKS: Thebooks Dog-tective Wil-liam and thePirates andDogtectiveWilliam andthe Poacherslet you in onAlex and Wil-liam’s riotousadventures insome of theworld’s mostinterestingplaces. Thesetwo bestfriends are always a few paces ahead of the crooks. Both booksare published by Tafelberg Publishers. One lucky reader can wintwo Dogtective story books for children to the value of R235.Just SMS your name to 32365 (R1) before 12:00 on Monday7 April and name one of the books.

Page 7: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 4 April 2014 7

Daljosafat-stadion was dieafgelope naweek weer ’nterrein vol pret-en-plesier,met die Boland SummerFestival wat vir die 15dejaar hiér gehou is. Daarwas hope pret vir die kin-ders en die jonk van gees,met ’n pretpark, springkas-teel en meganiese bul. Be-soekers kon weglê aan dieheerlike eetgoed wat opdie perseel voorberei isasook stalletjies met baiewinskopies.

FOTO: LISE BEYERS

The drifting event atthe Boland SummerFestival was onceagain a very popularattraction, with speedfreaks watching thesouped-up cars per-form spectacularly ona short course.

Boland Summer Festival at Dal JosaphatExecutive Mayor Gesie van Deventer was re-cently the guest speaker at the Paarl MuslimJamaah’s 15th annual Boland Summer Festi-val, at Dal Josaphat stadium in Paarl.Mayor van Deventer said that it is a privi-

lege for her to be part of this festival and thatshe is very proud of the Muslim communityfor the difference they make within the Paarlcommunity.“I did some research on the history of the

oldest Muslim families in Paarl and requesttheassistanceof theMuslimElderswithaspe-cialMayoralProject, givingrecognition to thecontributionmadeby theMuslimcommunitytowards economic development. Some ofthese families arrived as far back as 1929.”The Boland Summer Festival was once

again a huge success, attracting visitors toPaarl from as far afield as Cape Town andWorcester.

Here are (front from left) Sheigh Zarier Moerat (Imaam of the Paarl Muslim Jamaah), Moutie Richards(Chairperson of the Paarl Muslim Jamaa), Executive Mayor Gesie van Deventer, Yusuf Moerat (Presidentof Paarl Muslim Jamaah), Cameron Dugmore (Advisor to national Minister in the Presidency Trevor Manuel),Sheigh Abdul Moutie Moerat (Honorary Imaam of the Paarl Muslim Jamaa), (rear) Hafiz Mogammad AmeenAbdurouf, Municipal Manager JohannMettler, Sheigh Achmat Sedick (Chairperson of theMuslim BroadcastingCorporation), Yusuf Sulaiman Patel and Moosa Patel.

This young football teamfrom the MbekweniIndoor Sports Centre,thoroughly enjoyed thefriendly soccer matchesthat were held as part ofthe Boland Summer Fes-tival on Saturday.

By Amstelhof Primêre Skool se oudstudente-braai ter viering van hul 50ste be-staansjaar, het Conrad Poole, voor naaslinks (onderburgemeester), asook oudstu-dent, die plesierige geleentheid bygewoon. Saam met hom en die oudstudenteis skoolhoof Claude de Jager (geel hemp).

Neem deel aan Internasionale Dag van MonumenteDieAfrikaanse Taalmuseumen -mo-nument in samewerkingmet die Hu-genote Gedenkskool bied op Vrydag11 April ’n spesiale program aan terviering van Internasionale Dag vanMonumenteenTerreine.Hierdiedagwordjaarliksewêreldwydopofrond-om18April gevier ná dit in 1982 deurdie Internasionale Raad van Monu-mente enTerreine ingestel en in 1983deur UNESCO aanvaar is.Volgens Catherine Snel, bestuur-

der van Erfenis en Opvoeding by dieAfrikaanse Taalmuseum, is die doel

van die dag om die publiek bewus temaak van hul diverse kulturele erfe-nis met die oog op die bewaring enbeskerming van hierdie erfenis.As deel van die program sal gaste

drie erfenisterreinebesoek,naamlikdieTaalmonument,dieAnglo-Boere-oorlog Monument en die HugenoteGedenkskool.Die program begin om 08:00 vir

08:30 in die Konferensielokaal vandie Taalmonument en duur tot 13:30.Die gasspreker is Michael Jonas,hoof museumgeesteswetenskaplike

van die Wes-Kaapse departementvan kultuursake en sport, wat sal ge-sels oor die tema “Erfenis van Her-denking”. Twee organisasies sal ookgevallestudies oor suksesvolle erfe-nisprojekte met gaste deel.Bywoning is gratis en ligte verver-

sings is ingesluit. Daar is slegs be-perkte plek beskikbaar en bespre-king is noodsaaklik. Vir navrae enbesprekings, kontak Janine Brownby die Afrikaanse Taalmuseum by021 872 3441 of [email protected].

Karel Dampies (left), community worker inCape Winelands and Drakenstein areas,attended the meeting off Nacosa (Net-workingHIV,AIDSCommunityOf SouthAfri-ca) in Worcester with other community or-ganisations. Services for young childrenand how to build and strengthen the com-munity were discussed. With him is KoosPietersen.

Ligstraal Skool is onlangs by ’n funksie wat by Spier in Stellenbosch gehouis, aangewys as een van die top-10 verkopers vir Loslitdag-plakkers. Hier staandie trotse komitee met die sertifikaat wat hulle as prys ontvang het. Van linksis JeanMoolman, Juanita Jones, skoolhoof dr. Joan Lackay en sr. Lucretia Adams.Ligstraal wil die gemeenskap bedank vir hul ondersteuning.

Emo Adams returns to the ValleyEmo Adams and Public Opinion re-turn to the spotlight atGoldenValleyon Saturday 19 April.Emo needs no introduction to his

many fans in the Boland. The ener-getic, versatile and extremely amus-ing performer is at his best on stage,in front of a live audience. Backinghim on the night will be the equallytalented band Take Note.Adams currently hosts a popular

talk show on kykNET and is knownfor his roles in the musicals DistrictSix and Kat and the Kings and hisaward-winning album, Tall, Dark

and Afrikaans.The Public Opinion band consists

of Donovan Dyers on bass guitar,Trever Samuels on keyboards andsynth,MariusRoodtmanon leadgui-tar, RicardoPhilander ondrumsandRhedewaan Jeppie on vocals.Their range of music includes

funk, reggae, pop, jazz, Gospel, Lati-no and much more, so their reper-toire will appeal to all tastes.Theshowstarts at 20:00and tickets

costR120eachandareavailable fromthe Golden Valley cash desk.No under 18s.

Page 8: Drakenstein gazette 4 apr 2014

Drakenstein

Year 18 • 4 April 2014 | Tel. 023 626 5212

Villagers Newton het Saterdag hul eerste ligawedstryd van die seisoen gemaklik op hul tuisveld teen Evergreens gewen.Jacquin Japtha besig met een van sy sterk lopies in hul oorwinning van 64-24. FOTO: ERNEST KILOWAN

African Jaguars (orange) played a promotion relegation match against Spoilersat the Boy Louw fields. Luwando Dikiso runs around a player from Spoilers.African Jaguars won the game 2-1. PHOTO: ERNEST KILOWAN

SportdagboekRUGBY) Saron Rugbyklub hou sy jaarlik-se Paastoernooi op Saterdag 19April by die plaaslike sportvelde.Prysgelde is as volg: A-span wen-ner R3 000, B-span wenner R1 500.Inskrywings is gratis. Hekgelde be-loop R10 vir volwasse persone enR5 vir leerders.Daar sal verskeie stalletjies wees

en ook ’n biertuin. Prysgelde sal ty-dens die dans oorhandigword. Toe-gangna die dans kosR10. Klubswataan die toernooi wil deelneem kandie volgende persone voor 16Aprilkontak: K. Kordom 082 411 7330,A. van Rooy 071 422 0472,J. Domingo 082 873 5029, J.H Flink083 966 6984 en W. Engelbreght076 626 6201.

) Op Saterdag 5 April vergaderoudWP enBoland Rugbyspelers byPaarl Krieketklub klubhuis te Pa-rys velde.Die vergadering begin om 11:00

en die doel is om ’n fondsinsame-ling vir Thinus Linee te hou. Kon-tak Pompies Williams by

072 416 5048 vir verdere navrae.) Villagers Newton Rugby Klub

se oefeninge geskied Dinsdae enDonderdae om 19:00, nuwe lede so-wel as oud is meer as welkom omaan te sluit.Bel Jannie Japhta by 078 147 3082

of Lee-HeinoCupidoby 071 827 4035met navrae.

) Wellington-rugbyklub oefenelke Dinsdag en Donderdag op Bo-land-stadion. Alle spelers (oud ennuut) is welkom. Bel Llewellyn vanBlerk by 072 474 0837.

) Paarl Rangers beplan om hier-die Paasfees te reis na Hermanusas deel van hulle 100ste bestaans-jaarvieringe. Dit sal R200 per per-soon wees. Rig alle navrae aanAdrian Dombas: 083 286 7761

) Young Super Stars RVKhet ge-wys waartoe hulle in staat is hier-die jaar deur Evergreen Stellen-bosch te klop met sterk hardlooprugby.Die Men in Black het hulle stuk-

kend geskram en geduik. Eerstespan wen 15 – 13, Tweedes kry vyf

punte. Drieë gedruk: Gerswin “Pa-pa G” Phillips, Denver “Chicken”Willemse, doelskop: Jacques “Zeb”Botha, strafdoel: Botha

) Riverstones RVK oefen Dins-dae en Donderdae vanaf 18:00 byNew Orleans VeldJuniors vanaf 16:00 by New Orle-

ans veld.Oud spelers vir spanbestuurders

benodig. Bel Adam Seconds by076 186 8824

) Die blitze van Young Peopleshet hulle krag in sewesrugby be-klemtoon deur ook die Young Gar-dens Sewestoernooi op FaureStraat te wen. Hulle het goed terug-geveg in die tweede helfte en diemanne van Blues geklop met 37-12.Blues, wat sonder sy twee top 7’sspelers moes klaarkom, het beïn-druk deur tot die finaal deur tedring deur Young Gardens in diesemi-finaal te klop.Young Gardens moes uiteindelik

met die derde plek tevrede wees. Indie plaatfinaal het Allandale ver-ras deur Simondium te klop. Tiny

Manuel van Young Peoples is asspeler van die toernooi aangewys

) Windmeul United se oefendaeis op Dinsdae en Donderdae om19:00 te Windmeul Primêr. Abel by083 352 2703 het meer inligting.

) Albions speel op Saterdag 5April teenYoungGardens opDaljo-safat Stadion.

) Young Peoples RVK speel Sa-terdag weg teen Vredenburg.Die bus begin optel by stoepe om

10:00. Daarna sal dit by die gewonepunte omry om teen nie later as11:30 vanaf Fairfoods te vertrek.Busgeld beloop R30 pp) Young Standards oor 40 jaar

spelers en ondersteunersword ver-soek om vir oefeninge aan te meld.Junior wedstryde begin reeds om10:00.Vir verdere besonderhede skakel

082 731 4879NETBAL) Alle Netbal klubs word uitge-

nooi om Paasnaweek (19 April) tekom deel neem aan Metro Netballse Paasnaweek toernooi.

Alle spanne wat belangstel kandie volgende mense kontak:Sanna Booysen by 076 737 0800 ofRoleen 073 948 3583 of epos: me-

[email protected] Unie se volgende wedstry-

de vind by Sir Lowry’s pas plaas op5 April vanaf 12:30.HOCKEY) Paarl Hockey Club have start-

ed their pre-season training everyMonday and Wednesday from19:00 – 20:00 at Paarl Gim. All thosewho are interested to join the clubcan contact Alan Julies at074 830 3358 or send email to [email protected]) Die somer kompetisie is in vol-

le swang.Die voorloper op hierdie stadium

is Crusaders gevolg deur Hunters.Vir enige navrae kan Sam of

Randall gekontak word.Spanne moet onthou van 5 April

as daar proewe by die WeltevredeDarts saal om 10:00 sal wees. BelRandall Manuel by 073 153 4447.