8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 28 February 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Armed robbery at Paarl Mall ) Two die on Franschhoek road ) Arson blamed for fires ) La Rochelle tops again at 4M Polisie in klip-aanval 2 Entrepeneur wenner 4 Dalweide vier 21 jaar 8 Paarl helped fight cancer by sup- porting the Cancer Association of South Africa’s Relay For Life Paarl event, which took place on Satur- day 22 February at 18:00 at the Boy Louw sport fields. Teams raise funds before and during the Relay with the goals of saving lives in their communities. Vissies won the tro- phy for the team who raised the most money (R25 000), Van Dyck won best awareness, Hopeful Joyful Fighters won best team spirit, Care Bears won best banner and the best stall went Team Hope. Here are the Smurf-Vivors team with their banner. On Saturday 1 March the 11th Shavathon will kick-off, which will be held at Paarl Mall. Adults can shave or spray their head for a donation of R50 (or more) and children, under 12 years old, for R25. You can pay cash at the venue or to fast track the proc- ess you can make an on-line dona- tion in advance and take your con- firmation e-mail to the venue as proof of payment. Relay for Life was fun event

Drakenstein gazette 28 feb 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 28 feb 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 28 feb 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 28 February 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Armed robberyat Paarl Mall

) Two die onFranschhoek road

) Arson blamedfor fires

) La Rochelletops again at 4M Polisie in klip-aanval 2 Entrepeneur wenner 4 Dalweide vier 21 jaar 8

Paarl helped fight cancer by sup-porting the Cancer Association ofSouth Africa’s Relay For Life Paarlevent, which took place on Satur-day 22 February at 18:00 at theBoy Louw sport fields. Teams raisefunds before and during the Relaywith the goals of saving lives in theircommunities. Vissies won the tro-phy for the team who raised themost money (R25 000), Van Dyckwonbest awareness,Hopeful JoyfulFighters won best team spirit, CareBears won best banner and thebest stall went Team Hope. Hereare the Smurf-Vivors team withtheir banner. On Saturday 1 Marchthe 11th Shavathon will kick-off,which will be held at Paarl Mall.Adults can shave or spray theirhead for a donation of R50 (ormore) and children, under 12 yearsold, for R25. You can pay cash atthe venue or to fast track the proc-ess you canmake an on-line dona-tion in advance and take your con-firmation e-mail to the venue asproof of payment.

Relay forLife wasfun event

Page 2: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 28 February 20142

DrakensteinGazette recently published an articleabout Constable AurmanddeKoker (29) of Paarl-EastPolice Station, who was paralysed after being shotin the line of duty in 2009. A reader, Grace Joseph(52,) told her son, Coran Joseph (27), who is doinghis doctoral studies at Karolinska Institute, Stockholmin Sweden about De Koker (left). Joseph is doing hisresearch on how people’s lives are affected after trau-matic spiral cord injuries as he would like to under-stand the implications of such traumatic events onthe lives of the survivors and through this recommendthe alignment of services to facilitate inclusion andto successfully navigate challenges. Joseph said hewas very interested De Koker’s story since he is agreat example of people who still live a successful,productive life. Joseph matriculated from Berg RivierSecondary School in 2004 and graduated with a BScin physiotherapy from the University of the WesternCape in 2008. PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Twee knap polisiebeamptes van Paarl-Oos-polisiestasie het twee jong diewe verlede Donderdag 20 Februarievasgetrek. AO Anthony Sauls (naasregs) en sers. Haviwla Stephans was besig met ’n roetine-patrollietoe ’n lid van die publiek hulle voorgekeer het en vertel het van verdagtes wat gesteelde goedere verkoop.Hulle het een verdagte opgespoor en hy het aan die polisiebeamptes erken dat hy die gesteelde goederein Loverslane-plakkerskamp verkoop het. Nog een verdagte is toe later die dag in hegtenis geneem. Polisieis steeds op soek na die derde verdagte en nog gesteelde goedere. Twee inwoners van Loverslane is ookin hegtenis geneem vir die koop van gesteelde goedere. Almal van hulle het verlede Vrydag in Paarl-landdroshofverskyn. Hier met die elektroniese ware wat tydens ’n inbraak by Gimlaggies, Laerskool Gimnasium sevoorskool, gesteel is, is van links Maggie van Wyk (onderwyser by Gimlaggies), sers. Le Febri Pekeur enkonst. Melony van Wyk (Paarl-polisie). Paarl-Oos-polisie wil ook die publiek waarsku om nie gesteeldegoedere te koop nie. Persone wat in die besit van gesteelde goedere betrap word, sal in hegtenis geneemword. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Hierdie man word ge-soek in verband metdie diefstal van drieMerida Big 7-fietsewat tussen 24 De-sember 2013en4 Ja-nuarie 2014 by Ad-venture Cycles opWellington gesteel istoe die winkel vir dievakansie gesluit was.Enigiemandmet inlig-ting oor waar dié manhom bevind word ge-vra om konst. EltonSamuels van die Wel-lington-polisie sespeurtak te bel by021 864 9600.

Uitbetalingsvan grondeiseDie volgende persone word dringend ge-soek in verband met uitbetalings vangrondeise:

P. Appollis (09-11-1974)G. Kahaar (24-12-1945)M. January (01-09-1957)A.O. Benjamin (31-01-1971)F. Dampies (06-01-1936)C. Bailey (08-03-1953)A.K. Shabudien (01-12-1960)K.W.B. Vos (18-06-1954)Indienenigevanhulleoorlede is,moet

die naasbestaandes vir Stephen Abra-hams bel by 083 232 0097. Hy kan ook ge-kontak word oor enige ander navrae inverband met grondeise.

Inwoners bestook polisie metklippe in ChicagoDEVIDEAN MOSES

Lede van die Paarl-Oos-polisie is Dinsdag25 Februarie deur ontstoke inwoners vanChicago, Paarl-Oos, met klippe bestook.

Eenpolisievoertuig is tydensdie voorval be-skadig en drie polisiebeamptes wat ingeroepis om te help om die situasie onder beheer tebring, is met ’n mes gedreig.

Die onluste het begin nadat sers. Kurt vanSchoor ’n klagte moes gaan ondersoek.

Terwyl die klaer vir Van Schoor inligtingoor haar klagte deurgegee het, het ’n man VanSchoor met ’n mes gedreig.

Volgens lt. Diana Linee het Van Schoor toein die polisievoertuig geklim om versterkingte roep.

Met konstabels Christopher Abrahams enDamian Janjala se aankoms op die toneel woudie verdagte ook vir hulle met sy mes steek.

“Konst. Abrahams het toe ’n skoot in die luggeskiet omdie verdagte tewaarsku”, vertel Li-nee. Dis toe dat sommige inwoners die polisie-beamptes en voertuie met klippe bestook.

Van Schoor het besluit om die verdagte, watas ’n gevaar vir die gemeenskap gesien is, ag-terna te sit.

Van Schoor, wat toe ook met klippe in syvoertuigbestookis,hetbeheeroordievoertuigverloor en in ’n muur vasgery.

Die verdagte het gevlug van die toneel.’n Klag van openbare geweld is gelê.“Ons as die bestuur van Paarl-Oos voel te-

leurgesteld oor wat gebeur het omdat die ge-meenskap wreedaardig teenoor ons lede opge-tree het.

“Ons is uitgeroep om ’n diens te lewer toe

word ons lede se lewe in gevaar gestel, asookdie voertuie beskadig, meen Linee.

Sy vertel dat soortgelyke voorvalle ook indie verlede gebeur het.

“Die publiek kla aanhoudend oor misdaadin dié gebied, maar as ons optree en die ge-

meenskap beskerm, word ons lewens be-dreig,” sê Linee.

“Die gemeenskap word dus vriendelik ge-waarsku dat sulke optrede nie verder geduldsal word nie, maar verdere stappe sal drastiesuitgevoer word.”

lt. Diana Linee, kommunikasiebeampte van Paarl-Oos-polisiestasie by die beskadigde vangwa.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 3: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 28 February 2014 3

Fred Geldenhuyshou ’n uitstallingby sy huisOp 10 Maart om 20:00 maak Fred Gelden-huys van Amstelhof weer sy huis se deureoop vir een van sy kunsuitstallings.

Nie net kan jy pragtige kunswerke verwagnie, maar daar sal liggaamsbou te sien weesen Ivan Martin sal gaste vermaak met sy ki-taarspel.Geldenhuys seuitstalling sluit in 15van sy kunswerke.Vir baie is Geldenhuys ook bekend vir sy

talent op die atletiekbaan toe hy in die jare60’s ’n 400 m- en aflos-kampioen was.Hy was ook ’n bekende gesig by Van Zyl

Uitrusterswaarhyvir 37 jaar gewerkhet.Hyontwerp ook klere, doen vensteruitstallingsen rangskik blomme.Vir verdere navrae oor die uitstalling by

279AJanGroentjiestraat,skakel078 710 2187.

Hierdie twee skilderye van Fred Geldenhuys is vandie werk wat op 10Maart tydens sy kunsuitstallingte sien sal wees. FOTO: LIEZL DAVIDS

Hartoghs ken van musiekLIEZL DAVIDS

Die Hartogh-broers,Marshall en Hiram, re-ken hulle het hulle musi-kale talent by hul afrig-ter, hul inspirasie, hulpa, Marshall Hartogh ge-erf.

Marshall (13) slaan noual dromme sedert die ou-derdom van 3 jaar, nadatsy pa hom touwys gemaakhet.“My pa is my inspirasie

en hy hetmy geleer hoe omdromme te speel en ek geniet dit.”Marshall, ’n gr. 8-leerder by Bergrivier Se-

kondêre Skool, speel elke Sondag die drommebydieCharisWorshipCentre-kerk.Hyhet ookal by verskeie ander geleenthede soos karna-valle opgetree.Hygeniet dit omgospel,R&B,JazzenSwing

tespeelenwilgraageendagbydieUniversiteitBerkley in Kalifornië musiek studeer.

Tot dan werk hy harddaaraanomsytalentverderte ontwikkel en beplan omvanjaar vir formele oplei-ding te gaan. “Eksienuitnaal die nuwe tegniekewat ekgaan leer enal die nuweuit-dagings.”Marshall het ook onlangs

by Hiram se gospel-konsertdie dromme gespeel.Hiram (8), ’n leerder by

Ebenezer Primêre Skoolhet weer die stem in die fa-milie gekry en verlede jaarsy eerste gospel-konsertaangebied. Hierdie talent

hetHiramookby sy pa geërf. Hy speel ookkey-board. Marshall en Hiram se ouer broer, Xza-gary speel ook dromme.Volgens Marshall (junior) het sy oupa, Ja-

son Pietersen, ook dromme gespeel. Hartoghsr. toer tans inDubaiwaarhy in ’nband speel.’n Video van hoe Marshall dromme speel is

op Youtube te sien. Vir meer inligting, bel083 944 3943 of 072 374 9673.

Marshall en Hiram Hartogh meen hullehet hul musikale talent by hul pa geërf.

FOTO: LIEZL DAVIDS

Three-year-old Iva du Toit (In purple shorts), has beenbusy with a clean-up operation since last October. Withthe support of her friends and mother, Anneen du Toit,Iva picks up garbage and cleans the grass at the entranceto Northern Paarl at least once a month. This toddlereven reprimands people who litter and requests themto stop littering and to keep the area clean. Anneensaid it would be great if the community could join andmake team effort. She said that nurseries are welcometo donate plants and flowers to beautify the area. “Itis one of the main entrances to our town and wouldcreate a beautiful sight when visitors enter a clean andbeautiful Paarl.” Anneen also encourages business own-ers to keep their front entrances clean and beautiful.To support Iva’s project Drakenstein Mayor Gesie vanDeventer (second from left) helped Iva to pick-up gar-bage while her friends Christiaan Rabie (far left), ConradRabie (fourth from left) and her mom Anneen (far right)supported them.

Page 4: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 28 February 20144

Do you produce MbekweniMuffins or Chicago Choco-lates? Or maybe KleinDrakenstein Cookies?Drakenstein Gazettewants to find out moreabout entrepreneurs whooperate their unique busi-nesses from their homes,making interesting prod-ucts. In today’s tougheconomy, starting yourown business is the solu-tion.Not onlydo youcreatework for yourself, but forothers as well. Send us adescription of your busi-ness, or come and tell usabout it. Once amonth theGazette Entrepreneur oftheMonth will be selected.The winner will receive apromotional article in theDrakenstein Gazette andan advertisement. For in-formation, call 021 8704614, e-mail draken-stein@media24. com orvisit us at 1a New Str, Prl.

Só maak Natalie ’n verskil“Ek wou nog altyd net die lewensvan mense verbeter, sodat hulleook beter oor hulself sal voel.”

So vertel gesondheids- en skoon-heidsterapeut, Natalie Hankey.

Natalie,watvandiePaarlafkomstigis, het reeds vroeg in haar lewe metskoonheidsterapie begin. Maar toe syin 2008 na Johannesburg verhuis het,het sy daar kennis gemaak met dieInch by Inch-konsep.

Hiermee word isometriese toerus-ting gebruik vir liggaamsoefeningwat jou help om sentimeters maklikte verloor.

Met haar terugkeer na die Paarl hetNatalie besluit omhaar skoonheidste-rapie-ondervinding en haar nuutge-vonde kennis van die isometriese be-handeling te kombineer en haar eiebesigheid te begin.

“Skoonheid en ’n fikse gesonde lig-gaam gaan mos hand-aan-hand,” ver-tel Natalie.

“Die isometriese toerusting is ’n ge-

sonde en nie-stresvollemanier omdietoestand van jou liggaam te verbeter.In ’n rustige atmosfeer oefen dit al diespiere in jou liggaam, en dit laat jouookgewigverloor.Diestelselverbeterook die suurstof- en bloedvloei in jouliggaam.“Dit is ideaal vir enigiemand van so

jonkas15 totdieouderdomvan85.“Ekhet baiemooi suksesverhale vanmen-

se wie se liggaamlike- en geestestoe-stand baie swak was toe hulle na mytoe gekom het vir behandeling. Van-dag is hulle totaal en al nuwe mense,nie net op die oog af nie, maar hul uit-kyk op die lewe is verfris.”Hankeysêdathaar isometriesebed-

dens ook baie goed is vir mense watrugoperasies ondergaan het.Bo en behalwe die isometriese- en

skoonheidsbehandelings wat Natalieaanbied, is sy ook opgelei in ear cand-ling, ’n oorbehandeling wat help omonder andere sinusitis en snorkery teverlig.Natalie het haar eie ateljee tuis met

al die toerusting wat sy vir al hierdieprosedures benodig.“Ekissogelukkigomvirmyselfvan

die huis af te kan werk. En boonop in’n beroep waarvoor ek baie lief is.”Om meer oor Natalie se unieke be-

handelings uit te vind, bel 021 862 8601of 078 792 1903 of 083 328 7514. Belang-stellendes kan haar ook besoek by 87Matthewstraat, Mountain View.

Natalie Hankey werk vanaf haar huis asskoonheids- en fiksheidsterapeut.

Jy die Entrepreneur: Wees bedagop ekonomiese tekens van die tyeDAVID MALHERBE

Ek ry vanoggend van die Paarl afWel-lington toe en sien verskeie plekkewaar druiwe van parswaens afgevalhet. Dit veroorsaak gladde, nat kolleop die pad en ek besef dit is een vandie tekens dat dit parstyd is in die Bo-land, soos Sias Reynecke in sy liedjiegesing het.

En dadelik dink ek daaraan dat onsas entrepreneurs ook insig nodig hetom die tekens in die ekonomie raakte sien en te verstaan. Daar is altydsekere tekens of aanduiders wat virons wys wat ons te wagte kan wees inmaande wat kom.

In 1 Kron. 12:32 word gesê van dieIssaskar-stam, “... die mense wat dietekens van die tye verstaan het en ge-weet het wat Israel te doen staan”. Al-malvanonshetniealtyddaardie insigen kennis van die ekonomie om te

weet wat om te verwag nie. Daaromglo ek is dit belangrik dat enige sake-persoonhom-ofhaarself opdiehoogtehou vanwat in die ekonomie aangaandeur gereeld in die koerante se finan-siële blaaie en ander finansiële publi-kasies te lees wat kenners skryf oordie jongste verwikkelinge.Dié week was dit weer die jaarlikse

begrotingsrede wat deur die ministervan finansies aan die Parlement voor-gelê is. Dit is ’n belangrike ekonomie-se aanduider of “teken” van faktorewatonsbesighede indiekomende jaargaan beïnvloed. Maak dus seker datjy ten minste lees wat kenners voor-spel hoe die staat se begroting jou enjou onderneming gaan raak.Daar is egter ook ander faktore wat

beslis hierdie jaar ’n invloed op onsbesighede gaanhê.Daar kom ’nApril-maand met baie vakansiedae, soveelso dat die skole glad ’n ekstraweek ge-

sluit gaan wees aan die einde vanApril. Dit gaan vir seker ’n invloed hêop wat jou onderneming daardiemaand kan produseer.Daar is ook ’n verkiesing op hande

en ons gaan hoor van beleide en diebaie beloftes waarmee elke politiekeparty ons gaan probeer oortuig dat sybeleid die beste is.Wees daarom wakker, in Engels

“alert”, sodat 2014 steeds ’n goeie jaarkan wees.David Malherbe en Dewald Scholtz

gesels Maandagaande van 19:00 tot20:00 oor Entrepreneurskap op RadioKC107.7FMtydensdieprogramJydieEntrepreneur.* David Malherbe is a business and

career consultant and lives in Welling-ton. He can be contacted via his webpage www.jedidiah.org.za or call021 873 0262 or on Facebook at “Jy dieEntrepreneur”.

Basaar by LigstraalLigstraal Skool hou basaar op 8 Maartophul skoolgronde tePienaarstraat 60.

Daar sal ’n verskeidenheid van stal-letjies wees. Verrigtinge begin om09:00.

Almal word uitgenooi om die basaarte ondersteun. Bel Raylene by021 862 7182 vir enige verdere navrae.

Page 5: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 28 February 2014 5

Een gelukkige Drakenstein Gazette-leserkan hierdie boek, Die Aarde, ’n Ensiklope-die vir kinders, wen. Hierdie fassinerendeboek, uitgegee deur Human & Rousseau,verken alle aspekte van ons aarde, van diekern tot die buitenste atmosfeer, van dieNoordpool tot die Suidpool, en van natuur-like prosesse tot menslike impak. SMS dienaam van die boek na 32365 voor 14:00op Maandag 3 Maart.

Die bekende sangeres, Jenni-fer Zamudio (regs, het hierdieweekasdeel vanhaar spesiale“Doen Goed-toer” koshouersaan die nagskuiling in diePaarl oorhandig. Die houer be-vat ’n voedsame maaltydwaarmee sestien monde ge-voer kan word. Die spesialehouer is ook so ontwerp datdit agterna soos ’n lego-bou-blok gebruik kan word in dieoprigting van laekoste-behui-sing. Zamudio het hierdie pro-jek geloods in samewerkingmet die liefdadigheidsorgani-sasie, die Acorn Foundation,ommense bewus te maak vandie unieke kospakkie wat diestigting saam met Suid-AfrikaChefs ontwikkel het. Hier is sysaam met Eugene Zwaan, be-stuurder vandiePaarl nagskui-ling. FOTO: FRANS LE ROUX

Onderwysersvan LaerskoolDrakensteinhet Valentyns-dag terdeëgeniet.

Die St. Ste-phens GoueAkkers senior-klub het prag-tige gelyk inrooi en wit asdeel van hulValentynsdagvieringe.

Magnolia PrimêreSkool is baiedankbaar virFOOD-O-RAMA,vir die skenkingvan skoolklereaan vyf behoefti-ge leerders. Diedankbare leer-ders is (voor vanlinks): JasmainKrotz, FernandoWessels, Kathe-lyn Visagie, FabioWynand en Patri-cia Collins. Agteris Jamiel Warnick(bestuurder),skoolhoof Claren-ce Carolissen endie mede-eie-naar, Majiet Gaf-foor.

The Cansa Relay For Life was recently held at Boy Louw fields in Paarl. Teams walkedthroughout the night at the event to raise money to help fight cancer. The youngsters ofHoly Trinity Church walked around the field with their banner.

PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Kay’s Community Outreach het op Valen-tynsdag geskenkies aan die pasiënte bySonstraal-hospitaal en Luthando Frail CareCentre uitgedeel.

Page 6: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 28 February 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

KRUIEKENNER

1435

DR ALI. With strong mutifrommountain Elgon. Man-hood cream, pregnancy pro-blems & love affairs. 061740 7642.

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

SECURITY ASSISTANT -Paarl. 3-4 years experience,security certificate, matric& work references essen-tial. Must be fully bilingualin English and Afrikaans.Start immediate. Email:[email protected] /Fax: 021 872 0885.

STOCK CONTROLLER -Paarl. 3-4 Years experi-ence, matric & work refe-rences essential. Must befully bilingual in Englishand Afrikaans. Startimmediate. Email:[email protected] /Fax: 021 872 0885.

Laerskool Drakenstein se leerders was opgetof in wit en rooi op Valentynsdag.

Trek skoene uit vir diewat nie hetDag sonder skoene is ’nwêreldwye bewegingvanomgeeenmededeel-saamheid.Die dag vind plaas op

7 Maart en op hierdiedag fasiliteer en helpdie Transformasie Be-weging (Total ChangeForum) mense uit ver-skillende groepe in onsgemeenskapomsaamtewerk en op een dag vandie jaar dieselfde ding te doen.Hierdieis ’n aksie om almal te betrek om tegee, naamlik die mense wat ryker isenookdiewatregtigarmis.Mensewatiets kan weg gee kry weer selfrespeken waardigheid terug.Elke persoon en groep in die ge-

meenskap, waaronder kerke, skole,polisie, plaaslike regering, diensorga-nisasies en besighede, word uitgenooi

en aangemoedig omdeel te neem. Trek jouskoene uit sodra jy bydie werk of skool aan-kom. Plaas jou skoenein die versamelhoueren werk die hele dagsonder skoene. Alleskoene wat in die hou-ersgeplaas isworddeurvrywilligers van dieDrakenstein Transfor-masie Beweging sor-

teer en word dan aan persone in Dra-kenstein geskenk wat skoene nodighet.Dieorganisasiedoenook’nberoepopdiegemeenskapsemenseomasvry-willigersbetrokketeraakbydieversa-mel en uitsorteer van skoene.Virmeer inligtingbelPaulaHugoby

082 452 4955 of past. Jerome Septemberby 084 358 8775 of stuur ’n epos [email protected].

Karnaval op WellingtonSt Albans Primêre Skool op Wel-lington hou hul 32ste karnaval op14 en 15 Maart op die skoolterrein.Dit beloof om ’n naweek propvol

vermaak te wees vir oud en jonk.Bekende sanggroepe sal jou ver-maak met musiek.Daar sal ’n mallemeule wees, ’n

verskeidenheid stalletjies, ’n bier-

tuin en vele meer.Toegang is R30 (R20 vir kinders)

by die hek.Kaartjies is vooraf te koop teen

R25 (R15 vir kinders).Rittekaartjies is by die skool be-

skikbaar teen R6.Vir navrae, skakel die skool by

021 873 2441.

Pret-oppie-Plein-mark in die PaarlDie-Pret-oppie-Plein-mark vind Sa-terdag 8 Maart by Museumplein indie Paarl plaas.Dié plein is op die hoek vanHoof-

enMalherbestraat, reg oorkant dieAfrikaanse Taalmuseum geleë.’nWye reeksprodukte sal by stal-

letjies op die plein te koop wees,waaronder kos en lekkernye, juwe-liersware, handgemaakte items,klere, geskenke, kunswerke, boekeen nog meer.Die mark is oop vanaf 09:00 tot

15:00. Toegang is gratis.’n Plaaslike musikant sal op die

Taalmuseum se voorstoep optreeterwyl kunsuitstallings in die His-torium-konferensiesentrum aan-

gebied sal word.Toegang tot die Taalmuseum sal

op dié dag gratis wees en begeleidetoere van die museum se uitstal-lingssalom11:00en14:00aangebiedword. In die sitkamer sal besoekerskan poseer vir ’n foto in klere vantoeka. Foto’s sal gedruk kan wordteen ’n bekostigbare prys.Die mark word ten bate van erfe-

nisbewaring aangebied deur dieAfrikaanse Taalmuseum en dieHistorium Konferensiesentrum.Navrae en besprekings van stal-

letjies kan gerig word aan AmilaErnstzen by 021 872 2022 of [email protected]. Vir inligting,besoek www.taalmuseum.co.za.

Wêreldbiddag virvroueVanjaar se tema vir die Wê-reldbiddag vir Vroue op Vry-dag 7 Maart: Strome in dieWoestyn, kom van die vrouevan Egipte.’n Biduur word om 13:00 by

die Toringkerk gehou.Die biduur sal gelei word

deur Jeanne Cillié.Sy was lank voorsitter van

die vrouediens in die Wes-Kaap. Alle Christenvroue indiemiddedorpkandie geleent-heid bywoon.

Book yourfood stallOn22and23Marchaconcertandartsfestival will take place in the Mbek-weni Community Sport Centre.Those interested are invited to

book a food stall for the festival. Youmust have a food certificate and beregisteredwith theDrakensteinMu-nicipality. Booking forms will beavailable from 28 February at theThusong Centre. For more info con-tact Ganief Dalvey on 082 226 9307.

LK Zeeman Primêre Skool se leerder JaydinHerandien (8), het aan die Boland-kampi-oenskappe op Dal Josafat deelgeneem endie 60m-naellope gewen.

Page 7: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 28 February 2014 7

Page 8: Drakenstein gazette 28 feb 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 28 Februarie 2014 | Tel. 021 870 4600

Die Boland Laer-skole-atletiekkam-pioenskap is Sater-dag opdieDal Josa-fat-stadionaangebied. JacquinJohnson (Welling-ton Primêr) wys syslag in die seunso.10 80 m-hek-kies. FOTO: ERNESTKILOWAN

SportdagboekRUGBY) Young Standards speel drievriendskaplike wedstryde: op 8Maart teen Wesbank op Faure-straat-stadion, 15 Maart teen Villa-gers (Newtons) en 22 Maart teen Re-treat op Boy Louw B-veld.

) Paarl Rugbyklub se algemenejaarvergadering vind op 27 Februa-rie om 18:00 by die klubhuis plaas.Vir navrae, bel Steven Erasmus083 858 9606.

) WellingtonRugbykluboefenel-ke Dinsdag en Donderdag op Bo-land-stadion en spelers oud en nuutis welkom. Bel Llewellyn van Blerkby 072 474 0837.

) Paarl Rangers se oefensessiesis elke Dinsdag en Donderdag opDal Josafat-stadion E-veld vanaf18:00. Aspirant-spelers is welkom.Oudspelers van 40-50 word versoekom op oefendae aan te meld vir sa-mestelling van ’n 40+span. Bel 083286 7761 vir meer besonderhede.

) Windmeul United se oefendae

is op Dinsdae en Donderdae om19:00 te Windmeul Primêr. Abel by083 352 2703 het meer inligting.

) Young Super Stars RFK het Sa-terdag goed afgeskop deur UnitedStones RFK in die eerste liga in dieBoland Rugby Unie ’n rugbyles tegee. Die eerste span wen 15-10, ter-wyl die tweede span 10-5 geseëvierhet. Oefeninge vind op Dinsdae,Woensdae en Donderdae plaas.

Verdere navrae bel: Marco Aren-dolf 073 03 6561, Jose Morris060 676 0240 of Jack Botha078 177 7618. Op Sondag 2 Maart isdaar ’n vergadering om 15:00 te Bo-land Bricks. Almal is welkom.

) Laer Paarl (Blues) oefen elkeMaandag en Woensdag by New Or-leans-velde om 18:00 uur. Alle spe-lersmoet die oefeninge bywoonmetdie oog op die vriendskaplike wed-stryde wat 8 Februarie begin het.

) Villagers Newton hou 1 Maart’n familiedag. Speletjies vir oud enjonk word aangebied. Ook sewes-

rugby vir almal. Die klub oefenDinsdae enDonderdae om19:00. BelJannie Japtha by 078 147 3082 ofLee-Heino Cupido.

) Albions se vriendskaplikewed-stryde is soos volg: Saterdag 1Maart op Faure-stadion teen Poli-sie, die wedstryde begin 13:30, 8Maart in Newtown teen NewtownVillagers. Vir enige verdere inlig-ting bel Manfred Matjan078 746 2598.

) Young Peoples speel sy vriend-skaplike wedstryde op die volgendedatums: 1 Maart teen Allandale opGroot Drakenstein en 8 Maart teenEvergreens op Evergreens Park.

) Die Young Gardens RFC speel’nvriendskaplikewedstryd 1Maartteen Evergreens op Boy Louw-vel-de. Bel voorsitter Mario Williamsby 082 380 2680 of sekretaris AdwallWest by 072 428 6778 vir inligting.

) Riverstones speel op 1 Maartteen Hillcrest op Pelikaanpark om13:00. Bel Adam Seconds by 076 186

8824 vir inligting.) Violets Rugbyklub se voorsei-

soenoefenprogram is elke Dinsdagen Donderdag by Paulus JoubertSekondêr om 18:00. Alle spelers envoornemendes kan by die veld aan-meld. Skakel 078 786 1999 vir inlig-ting.BASKETBALL)TherewillbeaBasketballTour-

nament on 1 March in Mbekweni atthe Basketball court (Rugby Stadi-um) starting at 09:00. R250 per teamentry. Prizes, cup and medals willbe handed out. Call Ayanda Basket-ball on 021 864 8000 for more details.SKOLE) New Orleans Oud-studente-

bond hou Vrydag 28 Februarie ‘npiekniekdans by New Orleans Se-kondêre Skool om 19:00. Toegang isR60 p.p. Bel Mark Goliath084 991 4672 of Kervin Bowers 078684 9231TAFELTENNIS) Paarl-tafeltennis het begin oe-

fen; 19:00–21:00,MaandaeenWoens-dae by Miglat (ou Tiffany’s) inPaarl-Oos. Bel Wayne Cupido by082 538 0766 of Thomas Francke by082 990 9707.NETBAL) Paarl-netbalkluboefeninge het

begin. Belangstellendes is nog wel-kom en kan Bennie Saaiman bel by083 462 6311.SOCCER) Paarl Soccer Club pre-season

training every Tuesday and Thurs-day. Juniors from 17:00-19:00 andseniors from 19:00-21:00 on BoyLouw Sports ground.

All former and prospective mem-bers may call Haygon Swiegelaar at078 788 7239 for junior affairs, Char-lon Kerspuy at 083 940 3797 and Eu-gene Speak at 079 316 1708 for senioraffairs.

Contact chairperson L.G. Mat-thee at 072 239 2181 or www.Paarl-SoccerClub.co.za or on Facebookfor all club affairs.

Dalweide Primêr vier van-jaar sy 21ste bestaansjaaren deel van hul vieringe het’n uitnodigingsatletiekby-eenkoms ingesluit. Skolevan regoor die Boland enKaapstad het op ’n bloedi-ge warm dag deelgeneemby die Dal Josafat-stadion.Hier spring die seuns in dieo. 12 1 200 m-wedloopweg. FOTO: FRANS LE ROUX

Another roundof the WinterSoccer leaguewas played atthe MonteChristo fieldson Sunday.Paarl Unitedplayed againstFC Nederburg.Paarl Unitedwon the match9-6. PHOTO: ER-NEST KILOWAN