8
Drakenstein Year 2 • Friday 26 October 2012 | Tel. 021 870 4600 In Paarl Post Read in the latest Paarl Post: )Woman trampled by horse; Youngster dies on R45; )Wellington crime info goes from strength to strength; )There is life after breast cancer; )Enter matric dress competition Heidi Schulz (links) en Chris- Marie Odendaal gaan Sater- dagaand deel wees van die Oktoberfest wat by die Deut- scher Klub in Klein Parys in die Paarl aangebied word. Die ver- rigtinge begin om 18:00 en die kaartjies is R50 elk. In Paarl-Suid by die De Poort Er- fenissentrum word die Dra- kenfest van Vrydag (16:00 tot laat) aangebied. Die fees word Saterdag van 10:00 tot laat voortgesit. Die toegang is R60 (R40 kinders tussen 13-17 en gratis vir kinders onder 12). FOTO: SIEB SIEBERHAGEN Dis feestyd in die Paarl Dis Dis feestyd feestyd in in die die Paarl Paarl Beroepskeuse 3 Gazette gee om 7 Mayoral cup 8

Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Citation preview

Page 1: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein

Year 2 • Friday 26 October 2012 | Tel. 021 870 4600

In Paarl PostRead in the latest PaarlPost:)Woman trampled byhorse; Youngster dies onR45;)Wellington crime infogoes from strength tostrength;)There is life afterbreast cancer;)Enter matric dresscompetition

Heidi Schulz (links) en Chris-Marie Odendaal gaan Sater-dagaand deel wees van dieOktoberfest wat by die Deut-scher Klub in Klein Parys in diePaarl aangebiedword.Die ver-rigtinge begin om 18:00 endie kaartjies is R50 elk. InPaarl-Suid by die De Poort Er-fenissentrum word die Dra-kenfest van Vrydag (16:00 totlaat) aangebied.Die feeswordSaterdag van 10:00 tot laatvoortgesit. Die toegang is R60(R40 kinders tussen 13-17 engratis vir kinders onder 12).FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Dis feestyd in die PaarlDisDis feestydfeestyd inin diedie PaarlPaarlBeroepskeuse 3 Gazette gee om 7 Mayoral cup 8

Page 2: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 26 October 20122

SA’s finest ceramics ondisplay in FranschhoekKicking off with a weekend of gallerylaunches, classicalmusic, open gardens attheirspringbestandapotters’market, theannualArt inClay series of ceramics exhi-bitions inFranschhoek runs from27Octo-ber to 16 November.

Participating galleries include Artefact,The Ceramics Gallery, Ebony, The Gallery atGrande Provence, IS ART and the La MotteMuseum. These galleries will all be hostingunique exhibitions and talks, with work ondisplay by famous women potters from ourpast, Franschhoek artists and some of SouthAfrica’s leading ceramicists.Art in Clay is the brainchild of one of the

doyensofSAporcelain,FranschhoekresidentDavid Walters, who recently won the MeritAward at the Ceramics SA National Exhibi-

tion in Pretoria.Thisweekend the CapeCraft andDesign In-

stitute will partner with the local Lions Clubto host the potters’ market in front of theFranschhoek Town Hall, as part of the LionsOpen Garden Festival.The Franschhoek Classic Music Festival

will also be held this weekend in various ven-ues around the town. The line-up includeslunch and dinner concerts featuring DanielePascal, Albie van Schalkwyk, ChristopherDuigan, David Saleras, Maxine Matthews,Beverley Chiat, Federico Freschi, ZoradaTemming, the Simunye Choir, Stanislav An-gelov,Willie vanZyl,GuyDeaconandCharlesLazar.Formore informationon theArt inClay fes-

tival, contactMichelleWalters on 021 876 4304or email [email protected].

MATRIEKAFSKEID: Hierdie elegante jong mense was by Charleston Hill Sekondêr wat onlangs hulmatriekafskeid in die Paarl-stadsaal gehou het.

Vrydag 26 - 27 Oktober)DieChristenGemeentesPaarlhou’nbasaarop Vrydag 26 Oktober van 17:00 tot 22:00 enSaterdag 27Oktober van 07:00 tot 22:00 byEbe-nezer Primêr. Daar sal verskeie stalletjiesweesenlekkervermaak.Almal iswelkom.Virnavrae, bel Cornelius Maans by 076 518 6858of Erwin Julies by 084 956 4380.) Die NGK Wellington-Oos hou van 26 tot 27Oktober basaar. Vrydag 26 Oktober is daar(18:00) gratis treinritte vir die kinders. Daaris ook boereworsrolle, koffie en koeldrank tekoop en om 19:00 is daar ’n gemeentekonsert.Toegang is gratis. Saterdag om 07:00 begin ’ndraf/stap en fietsry. Ontbyt sal teen R45 tekoopwees. Daar is ook ’nFancyDress-kompe-tisie vir kinders (voorskool tot gr. 6). Om18:00isdaar ’nhoenderbraai.Koopvoorafkaartjiesvir die ontbyt en hoenderbraai by die kerk-kantoor.)’n Oggendtee word aangebied deur LittleFightersCancerTrustwatondersteuningver-leen aan kinders met kanker op 27 Oktoberby Picardie-gasteplaas om 10:00. Kaartjies isR150 by Luchelle Jooste by 071 869 8631 of [email protected].

) Immanuel VGK se jaarlikse basaar vindplaas op Saterdag 27 Oktober op die kerkter-rein. Daar sal stalletjies wees met allerhandelekkernye, tuisgebak asook ’n kosverkope.Daar is ook lekker pret vir die jongspan.)Bethel Congregational Kerk, wat hul 120stebestaansjaar vier, houhul jaarlikse basaar opSaterdag 27Oktober van 09:00 af. Almal iswel-kom.

Dinsdag 30 Oktober)DieoudstudentevanNewOrleansSekondêrbied ’n toer na die Suid-Kaap aan van 30 Okto-ber tot 2 November. Vir navrae, skakel Kevinby 083 601 8611 of Ricardo by 076 680 6289.

Dinsdag 13 November) Ligstraal Skool hou op Dinsdag 13 Novem-ber en Donderdag 15 November om 19:00 huljaarlikse konsert met die tema Hollywood indie Paarl-Oos Thusong-sentrum. Kaartjies isR30 per persoon vir volwassenes en kinders.Vir nadere besonderhede, bel die skool by 021862 7182.

Saterdag 24 November) Die klas van 1992 van Bergrivier Sekondêrhou hul reünie op 24 November. Alle oudon-derwysers van 1992 word ook uitgenooi. BelKarin by 076 100 1479 of Vanessa by 079 4540759.

CD-BEKENDSTELLING: Die groep Little Dyna-mics tree Woensdag 31 Oktober om 20:00by Funky Buddha op as deel van Ameen Levy(Rappin’ Donkey) se CD-bekendstelling. Vandie ander kunstenaars wat sal optree is TheRockets, Public Opinion, Johny Star, RonnieApollis en Selwyn Bartlett. Kaartjies is R250per dubbel (sluit die nuwe CD in) en kan be-spreek word by Marie by 073 575 3008.

Kuier saam met Lettie en LollosOp Saterdag 27 Oktober om 10:00 is Lollos opdie planke by die Ou Meul-teater.Hierdie keer kom Lettie saam en dis haar

eerste kuier op aarde.Lollos, Minki en Disco vertel vir haar van

al die wonderlike plekke en dinge wat hulleal in Suid-Afrika gesien het.Dié SAMA-wenners sing liedjies van hul

splinternuwevierdeCDenkyknaal die dingein Suid-Afrika waaroor ons gaande is: diere,mense, tale, kos, dorpe en nog vele meer.Dievertoningbestaanuitvrolikemusieken

dansbewegings en natuurlik sal daar ook al-tyd iets geleer word.Kaartjies is R55 en kan bespreek word by

083 564 0056 of [email protected].

Langarmdans gehou’nLangarmdansword26Oktoberom19:00gehouby Paarl-Oos Thusong-sentrum, New Orleansmet die orkes Five Stars Dance Band van Gra-bouw (wenners van die 2003 DSTV/Kyknet Sak-kie Langarm Battle of the Bands).Fondse is onder meer vir sporttoerusting vir

die jeug en behoeftige huishoudings in Wyk 26.Toegang is R80. Kaartjies is beskikbaar byWen-dy Philander of by die deur. Daar is ’n kontant-kroeg,maarjykaneieeetgoedendrankiesbring.Bel Philander by 021 807 6252 of 076 528 1211.

Page 3: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 26 October 2012 3

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll freelandline only. Cell phone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable.We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PRICES VALID 25- 28 OCTObER 2012AtPicknPAystoresLAnGeBAAn,MALMesBury,VreDenBurG&WeLLinGtononLy

Please Recyclewww.picknpay.co.za

Toll Free: 08001122 88(lAndline only. CellPhone rATes APPly)

CuSTOmER CARE

9594M_Bil

Langebaan,Malmesbury,Vredenburg&Wellington

PLuseArnPoints

PLuseArnPoints

Always there for youAlways there for you

2599PnP no nameTm

Groot eiers 30s

1995AartappelsKlas 1 Medium 7kg

13499Pampers ActiveBaby WeggooidoekeJumbo-pak Mini 94s,Mini 82s, Maxi 70s,Maxi Plus 62s, Junior58s of ekstra Groot54s

per pak2299Coca-Cola light,Zero or Tab 2 liter

opdienvoorstelle

serving suggestionsserving suggestions

AsuMMer

sAVinGsFiLLeDWitH

4998beef Roastsuper A Gradeper kg

5498Cederbergboerewors per kg

2699Rainbow Varshoenderbraaipak5 stuk per kg

2999PnP no nameTm

Fresh Chicken legQuarters per kg

+ +BuyAny2For

2139PnP White sugar2.5kg

Wil jy ingenieur word?Het jy al gewonder hoe paaie, strate enbrûe, torings, damme en pypleidings inDrakenstein tot stand kom?

Al dié strukture moet beplan, gebou en on-derhou word deur die siviele ingenieursafde-ling van die munisipaliteit.

Die hoof van die departement siviele inge-nieurs van Drakenstein-munisipaliteit, Deondu Plessis (56) is vir die afgelope 23 jaar ver-bondeaandiemunisipaliteit enwasvoorheennege jaar verbonde aan die departement vanwaterwese. Hy vind sywerk baie interessanten stimulerend. Dit is’n beroep waar jou dro-me en idees werklik-heid kan word met dieskep van nuwe infra-struktuur.

“Ek was baie bevoor-reg ommypaas ’n inge-nieur-rolmodel te hê enek het my blootstellingby hom gekry. “Ek wouaanvanklik in die land-boubedryf studeer,maar my pa se passievir die beroep het mybeïnvloed om die sivie-le ingenieursveld te be-tree. Met hierdie be-roep kan jy enige plekter wêreld werk en isdaar ’n groot tekort aaningenieurs.”

Deon vertel ’n sivieleingenieur werk as deelvan’nspanwatooktegnicientegnoloëinsluit.Ingenieurs ontwerp paaie, brûe, geboue,stormwaterstelsels, waterstelsels, rioolstel-sels, pompstasies, damme,kanale, reservoirs,water- en rioolsuiweringswerke en doendorpsontwikkeling.Diewerkword in verskil-lendefaseshanteer. Ingenieursskakelgereeldmet ander beroepe onder andere argitekte, te-kenaars, omgewingskundiges om volhoubareontwikkeling te verseker. In die hedendaagsesamelewing word ingenieurs aangetref by dieskeidingsvlak waar mense, masjiene en geldontmoet.

“Daar is ’nverskeidenheidberoepsrigtings.Dit wissel van siviele, meganiese, elektroteg-niese, elektromeganiese, chemiese, mynbou-,bedryfs-, landbou-, ruimtevaart-ingenieurs-wese, ens. En daar is altyd ’n tekort aan inge-nieurs,” vertel hy.

DuPlessis het al ’nwyeverskeidenheidpos-te beklee. Hy het by die Universiteit van Stel-lenbosch (US) ’n BIng-graad verwerf en daar-na by die departement van waterwese se ont-werpkantoor te Pretoria begin werk. “Met dieintrapslag was ek betrokke by ’n noodprojekwaar tien stuwalle in die Vaalrivier ontwerpen gebou moes word om water stroomop vandie Vaaldam tot by die Grootdraaidam tepomp. Dié projek is in ’n rekord tyd van sesmaande voltooi en ’n krisis afgeweer.”

Hywasdaarnabydiekonstruksievankana-le onder meer die Oranje-Rietrivierkanaal bydie Vanderkloof-dam asook die opgraderingvan die Douglas-kanale betrokke. Die Dou-glas-kanale was ook ’n noodprojek aangesien

dit water vanuit die Oranjerivier aan boereindieDouglas-omgewingvoorsienhet.Dieka-naal word in die somer gebruik vir besproei-ingswater en kon die kanaal slegs gedurendediewinterperiodeopgegradeerword.Dit isge-doen deur dag en nag te werk en die projekis betyds voltooi.

“Dit is ’n baie bevredigende beroep waar jy’n mededingende markverwante salaris kanverdien. Maar die werk kan ook veeleisendwees, veral as jy van jou werk huis toe moetneem en oor naweke moet werk. Dit maak dat

jy minder tyd met jougesin kan spandeer.”

Deon, wat getroud ismetAdele,het tweekin-ders, Jani, (besigmet ’nM-graad in bedryfsiel-kundige) en Tania, watBA taal en kultuur aanUS studeer.

Volgens Deon wasplaaslike projekte wathy interessant gevindhet, omdeel teweesvandiebouvandie sintetie-se oppervlakte vir dieDaljosafat-atletiek-baan, die Mbekweni-swembad, opgraderingvan die munisipalekantore in Markstraatasook die installeringvan siviele dienste virbehuisingsprojektesoos die Drommedaris-projek.

Drakenstein-munisi-paliteit se ingenieursafdelingdoenvooruitbe-planning vir die volgende 20 jaar. Dit behelsdie opstel van meesterbeplanning vir al diediensteasookdieopstelvan ’n 20-jaarkapitalebegroting en infrastruktuur risikobestuur.

“Daar moet elke sewe tot agt jaar ’n nuweseëllaag (teer) op die paaie aangebring wordom die lewe daarvan te verleng. ’n Pad kantot 20 jaaren langerhouindienditgereeldher-seël word. Indien nie ontstaan krake waar-deur die padlae as gevolg van water indrin-gingbeskadigwordenniediebeplandeleeftydhou nie. Dit is dus beter om voorkomend opte tree as om later die pad teen ’n baie hoëkoste te herbou,” verduidelik Du Plessis.

Hy meen die munisipaliteit se gerekenari-seerde projek- en batebestuurstelsel wat ge-bruik word, dra by om die bestaande infra-struktuur optimaal te benut en goeie vooruit-beplanning te doen. Die ingenieursafdelingdoen ’nberoepop inwonersomverantwoorde-likheid te neem vir die infrastruktuur en eie-naarskap te neem om die straat voor jou wo-ning of besigheid skoon te hou.

Hy is trots daarop dat Drakenstein verledejaar die landwye kompetisie as die skoonstemunisipaliteit gewen het en vanjaar ’n blou-druppeltoekenning ontvang het vir die goeiekwaliteit water wat gelewer word. Die Meul-water-watersuiweringswerke op Paarlberghet ook die eerste prys ontvang vir die katego-rievirprojektekleinerasR50miljoenintermevan die CESA 2012-toekennings

“Dis die beste water wat ’n mens kan kry,”spog Deon.

Deon du Plessis (56) is die hoof siviele ingenieurvan Drakenstein Munisipaliteit.

ARTIKEL EN FOTO: DEVIDEAN MOSES

Net eenuur nodig

DIE maatskaplikewerker van dieKaapse WynlandOnderwysdistrik inPaarl is besig met ’nprojek vir leerlingewat akademiesgroot agterstandetoon en dus ’n swakselfbeeld ontwikkelhet en ook ongemo-tiveerd is.

’n Vriendelike be-roepwordgedoenopalle gemeenskapsle-de met ’n hart virkinders, om hulselfbeskikbaar te stelvireenuurperweekom deel te neem aanhierdie projek.

Bel Sura Swart by0218601220of0823783983.

Page 4: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 26 October 20124

Toast thefull-moonPicnic lovers can once again look forwardto the popular summer full-moon picnicsat theAfrikaanseTaalmonumentonPaarlMountain.

Thesepicnicsareenjoyedby local and inter-national visitors alike for the spectacular sun-sets and night-time views of the valley.The first picnic of the seasonwill take place

tomorrow (Saturday 27 October); the sun willset at 19:10, and the moon will rise at 17:13.This is three days before full moon, but themoon will already be more than 96% full.Therewill be guided tours of themonument

at 18:30 and 19:30, and the monument will beopen until 22:00.Visitors are welcome to take their own pic-

nicbaskets, ororderone fromVolksmondCof-feeShop(021 863 [email protected]). Volksmond will be open until22:00 for coffee and light refreshments.Entrance fees at the gate are R15 for adults,

R10 for students and R5 for children. No book-ing is required. Visitors are reminded to takea torch andwarm clothes. No dogs or fires areallowed. Safe parking is available and accessis controlled.A new addition to this year’s full-moon pic-

nics isaphotocompetitionwithvariousprizesto be won.Full-moonpicnicsarealsoscheduledforFri-

day 30 November (sunset 19:42, moonrise21:15) and Friday 28 December (sunset 20:00,moonrise 19:57).Themonument’s operatinghourswill be ex-

tended until 20:00 for the summer season, run-ning until March.For more about events at the Taalmuseum

or Taalmonument, call 021 863 0543/4809, orpay a visit to www.taalmonument.co.za.

DIENSSENTRUM: Bible Verse Ministries, onder leiding van ChrishandaArendse (agter), het verlede Donderdag lede van die Paarl Dienssentrumvir bejaardes in die Strauss-saal bedien met gebed en die was van voete,asook advies oor hoe om ontslae te raak van lastige voet- en handprobleme.Die dienssentrum vergader Maandae en Donderdae by die Strauss-saal.

AuditionsIs it your dream to be an actor in amovie?Then be sure to audition for the

movieWhen I Was a Young Boy. Audi-tions will take place on Saturday 3 No-vember at the Lord Charles Hotel inSomerset West from 08:00 until 14:00.If you’d like any more information,

contact George on 0 078 319 1324 orBernice on 084 304 4216.

Dekor-uitstallingWellington Huismark bied vandag, Saterdagen Sondag (09:30 tot 15:30) ’n uitstalling aanby Napier Winery net buite Wellington.Misi Overturf (dekorkonsultant) gesels oor

dekor en hoe om jou huis mooi te maak. Daaris onder meer musiek, soetgoed, mooigoed,kindergoedenhuisgoedbeskikbaar.Kaartjiesis R100. Bespreek by Nelia 083 384 0727.

Page 5: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 26 October 2012 5

Help met skenkingsDieRusthof- tehuisvirbejaar-des in Paarl-Oos bestaan noureeds 33 jaar.

Dié tehuis huisves 107 inwo-ners wat fisies- en verstandelikgestremd is.

Die Drakenstein Gazette wilgraag ’n beroep doen op alle in-woners van Drakenstein om hulharte oop te maak en die tehuiste help met hul daaglikse beno-digdhede soos:

Toiletware, pantoffels vir

mans en vroue (verkieslikmoet die voorkant van diepantoffels toe wees), bed-degoed, stoele of rusban-ke, asook nie-bederfbareprodukte.

Donasies kan tot Vry-dag30Novembergebringword na die DrakensteinGazette (Paarl Post) sekantoor by Newstraat1A, Paarl (langs VirginActive). Vir navrae, bel021 870 4600.

ATKV-UITSTAPPIE: Die Wellington ATKV-tak het onlangs op ’n uitstappie gegaan na Biscuit Mill in Woodstockwaar hulle verskeie produkte by dié mark gekoop het. Daarna het hulle Kaapstad se Kompanjiestuin besoek.Vir meer inligting oor hul volgende uitstappie, bel Rone Sills by 082 290 3114.

SYMPOSIUM: The CapeWinelandsDistrict recently hosted a Sub-stance Abuse and Mental HealthSymposium in Worcester.Amongst several healthcare work-ers attending the symposium are(from left) Dr Marietjie Steynbergand Dr Rehana Essop (AnovaHealth Institute, Paarl), sr SylviaAdonis (Sandhills Clinic, Worces-ter) and srMaureenMentoor (Raw-sonville clinic).

PIC: ACHAMT PATEL

Kom danssaamDie Boeremusiekgil-de se Boland-tak hou’n dans op Vrydag 26Oktobermetdieorkesvan Chrisjan Knoet-ze.

Die dans word aan-gebied by LaerskoolNoord-Eind in diePaarl.

Toegang is R35 virlede (R45 vir nie-lede).Almal word uitgenooiomdieaandtekomge-niet.

Vir meer besonder-hede, bel Ciceel Went-zel by 083 346 7083.

Liggies!Aansoeke word nouingewag vir inwo-ners van Draken-stein wat stalletjieswil huur by vanjaarse Liggiesfees watin Desember plaas-vind.

Vir nadere beson-derhede, bel GaniefDulvie van SilverSolutions by 021 8701758 of 082 226 9307,of lê besoek af bySwartvleistraat 3,Paarl.

Page 6: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 26 October 20126

SPACIOUS FAMILY HOME

Beds 3 Baths 2

This house offer two living open plan kitchen, lounnge andcarport.

PAARL R495 000 Web ref: 276811

CUTE STARTERUP & INCOME

Beds 2 Baths 1

Cute & Cozy 2 Beds with Lounge & Kitchen, carport in close.

PAARL R460 000 Web ref: 276452

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

SOLE MANDATE

SOLE MANDATE

PERSOON-LIKEDIENSTEPERSONALSERVICES

26

Sosiaal enOntspanning

Social and Recreational

33

Skoonheid en

Gesondheid

Beauty andHealth

38

Huurdienste

Hiring Services

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos & bogrond(topsoil) in klein areas afgelewer,sowel as bourommel en vullisve-rwydering. SkakelNeels 0218729397of 083 412 8810.

WANT TO be your own Boss? Weregister companies, non-profitcompanies and cooperatives.Contact 071 716 7227 [email protected]. 32 KerkStreet, Welling- ton, 1st floor,Office 104, Wellington Sentrum(Shoprite Building). Business Place.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

DR PRINS. Handpalmlesings. For-tuin vertellings, maagprobleme.Verwyder ongeluk en bring geluk.Werkloos? Besoek dr in Paarl. Ska-kel dr 078 161 2307.

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

108

Geld/lenings

Money/Loans

LEN INGS t o t R 1 0 0 0 0 0 .Selfoonpakkette. Navrae - Sel: 082707 9169. Huis: 087 805 7724. Faks:086 561 2164. E-pos: [email protected]

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

117

TV/DVD/Video-dienste

TV/DVD/VideoServices

DSTV

INSTALLATION

HDPVR + Extra View

Decoders

Re-installation

Extra room points

TV/Antenna

Johan du Plessis

Cel: 072 444 2147

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

MULLER HERSTELDIENSTE:Y s k a s t e , s t ow e , d r o ë r s ,wasmasjiene, ens. Skakel Arnold 083339 8886.

1141

Algemene

Dienste

General Services

1143

Loodgieters

Plumbers

Page 7: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 26 October 2012 7

GOUD: Paulus Joubert Primêr se gr. 2-leerlinge het goud plus by die Paarl Eidsteddfod ontvangvir hul nasionale danse.

LA ROCHELLE SE SKERPSKRYWERS: Hoër Meisieskool La Rochelle se leerlinge(van links) Anél Watson (eerste), Annemie Nieuwoudt (derde) en Mecia Hugo(tweede), het skoonskip gemaak indieSkerpskryf-skryfskoolkompetisie, geïnisieerdeur die Hugenote Gedenkskool, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum.Elkeen het ’n kontant- en boekprys ontvang.

VLIEG: Agt seuns van Hoër Jon-genskool Paarl het vanjaar saammet Fantani Aviation Vliegakade-mie hulp-opleiding begin in dieverkryging van ’n vlieglisensie.Seuns kan van graad 8 af met hullugvaartopleiding begin. In graad10 begin die seuns reeds met dieopleiding vir solovlugte.Die kursusbehels ook onder meer teoretieseopleiding vir die privaatvlieëniers-lisensie), oorlewingstegnieke enmodelbou. Leerlinge voltooi hul li-sensie (teoreties en praktiese)reeds in graad11.Agter (van links)is Hugo Slabber, Pierre van Dyk,Jacques Visser, Wiehan Steen-kamp en Chrisjan Fourie; (voor)Chris Strauss (instrukteur), NicoKoegelenberg, Wian Botha, Quin-tin Vorster en Giovanni Titius.

VOORSPOED: Neder-burg Primêr het vir huloudleerlinge wat van-jaar matrikulante is ’ngeselligheidbydie skoolgehou. By hierdie ge-leentheidwasDavid Jor-daan die gassprekerwat die groep voor-spoed toegewens het virdie finale eksamen.

Free matric revision on MxitA free revision series has hit Mxit,designed to help this year’smatricsace their final exams.

CellSchool, developed by the Educa-tion Improvement and Study Help(EISH) Team in partnership with theDigital Media and Marketing Agency(DMMA), consists of short video les-sons for six key subjects, delivered bytop teachers whose task is to guidegrade 12 pupils through exactly whattheyneed tostudyeveryday tosucceedin their final exams.With 40 lessons for maths, physical

sciences, life sciences and EnglishFAL,and20eachformaths literacyandaccounting, the revision series coversall key concepts in the curriculum.CellSchool tutors are available on

Mxit from 17:00 to 19:00 every day tohelp pupils with their revision ques-

tions. They also guide pupils throughpractice activities and questions frompast exam papers, ensuring that theyare able to engage with the content inthe video lessons, practise until theyhave mastered it, and then apply theknowledge in an examination context.“It is a way of showing learners the

efficiency of various digital mediachannels in education when it comesto transforming education,” saysAnastaciaMartin,headof trainingandtransformation for the DMMA.During the exam period itself,

“night-before” guidelines for each ex-ampaperwill also be provided onMxit– including advice on what to expectin the following day’s exam, how bestto approach each section, and how toensure maximum marks.“We’ve been experimenting with

mobile as a way of delivering good-

quality video lessons to learners at avery low cost,” says content producerLisaBlakeway,“anditseemedsillynotto make the pilot content available tothepeoplewhowillbenefit fromitmost– this year’s grade 12s.“We’ve shot the series especially

with inexpensive, small-screen cell-phones in mind, and have compressedthe content dramatically so that theas-sociated data costs are as low as possi-ble for the end user – approximately20c for a five-minute lesson segment.To access CellSchool on Mxit, go to

“Tradepost”, then“MxitReach”,“Edu-cation” and, finally, “CellSchool”. Forthe full Mxit matric revision schedulego to www.studymate.co.za.To find out more, mail Anastacia

Martin at2 [email protected], orLisa Blakeway (EISH Team director)at [email protected]

DROOM JOU DROOM! Twee gr. 7-klasse van Orleansvale Primêr het asdeel van lewensoriëntering ’n beroepsbewustheidsweek gehou. Tussendié groep is toekomstige onderwysers, rugbyspelers, polisievroue, inge-nieurs, ’n motorwerktuigkundige, maatskaplike werkers, prokureurs asookrekenmeesters. FOTO: DEVIDEAN MOSES

DANSPRESTASIE: Die gr. 1-leerlinge van Paulus Joubert Primêrhet cum laude behaal vir hul nasionale danse tydens die PaarlEisteddfod.

Page 8: Drakenstein Gazette 26 Oktober 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 26 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600

Junior teams inMayoral Cup battleIN the recentMayoral Cup tournament forjuniors sport teams several teams battledit out in rugby, soccer, cricket and netball.

The matches were played on Saturday 20 Oc-tober at the Boy Louw sports ground.

In the final matches the results were as fol-lows:

Rugby: u.13:- Paulus Joubert Primary Schoolbeat Dalweide Primary School and u.14 - PaarlBoys’ High beat New Orleans Secondary

School.Netball: u.13: Orleansvale Primary School

beat Desmond Tutu School and u.14 - BobbyYoungsters Netball Club beat Magnolia Prima-ry School.

Soccer: u.11: Mbekweni Primary School beatLangabuya Primary School and u.13 - SpoilersFootball Club beat Mbekweni Sundowns.

In “Landjie” cricket, the u.13 team of the Bob-by Youngsters Cricket Club beat Old SchoolCricket Club.

Derby vind plaas by WindmeulDie eerste rugbyspanne van Windmeul United-rugbyklub en Evergreens-rugbyklub speeleerskomendeSaterdag (27Oktober) inhul jaar-likse derby op Windmeul Primêre Skool se veld

in Agter-Paarl.Die derby se verrigtinge begin om 08:30 met

junior rugby en die hoofwedstryd sal om 16:00afskop.

DEFENCE: A defender of Langabuya Primary (green) is ready to attack the ball in Saturday’s MayoralCup match in Paarl against Imboniselo Primary. PHOTO: SIEB SIEBERHAGEN

NASIONALE SPAN: Marius van Wyk (28) van die Paarlhet vanjaar behoorlik die jukskeibane aan die brandgespeel en is ná afloop van die Kroonstad-toernooivir die SA A-span gekies. Van Wyk is lid van die OuKraal-klub in die Paarl en speel die afgelope 21 jaarjukskei. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

WIPBAL: Kyle Andries, een van RooilandCrusaders se kolwers, koes onder ’n wipbalwat deur een van die Pumas-boulers afgestuuris.Diéwedstrydwasdeel vandiegroepwedstry-de tydens die Mayoral Cup-toernooi vir juniorspanne wat die afgelope Saterdag op die BoyLouw-sportgronde aangebied is.

FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

All set for Spring WalkAll is set for the 12th Hospice Spring Walk,the flagship community fund-raising eventof the Drakenstein Palliative Hospice, thatwill commence this coming Saturday (27October) from the Paarl Rugby Club at theParys sports grounds.

Live entertainment and foodstalls will beavailable throughout the walk and at therugby club.

A 3 km and 8 km funwalk can be enteredor for the more energetic, a 10 km or 22 kmmountain walk all form part of the HospiceSpring Walk.

For more information on how to enterthis fund-raising event, or on how you andyour organisation can become involved,call Myrtle on 021 872 4060 or Andiswa orChanele on 021 872 9799.