Drakenstein gazette 24 jan 2014

Preview:

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 24 jan 2014

Citation preview

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 24 January 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In Paarl Post) Schools battlewith over crowdedclassrooms;) Fishermen talkabout their woesdue to quotas;) Chicago thiefeventually arrest-ed;) Wellington CCstumble againstMaties Wellington Hoërskool vereer 2 Jeug leier verloor stryd teen kanker 3 Paarl verstewig plek in Premierliga 8

Gert Pretorius jnr., seun van wyle Gert Pretorius senior, een van die stigterslede van die Wellingtonse dahlia-vereniging, het sy dahlias ingeskryf vir die jaarlikse dahliaskou op Saterdag 25 Januarie in die Breedtsaalop Wellington. Blomme van hoë gehalte sal ten toon gestel word. Toegang is R10 vir volwassenes en gratis vir kinders. Die blomme sal te koop wees asook heerlike tuisgebak. Vir navrae bel Donovan Daniels, 072 171 7187,Gavin Watson, 073 647 2871, of Tony Pretorius, 084 318 9502. Sien bl. 2 vir berig oor wyle Gert Pretorius snr. FOTO: JOHAN NEL

DahliasDahliasDahliasblom opblomblom opop

W’tonW’W’tonton

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 24 January 20142

Wellington HS kry spesiale eerbewysJOHAN NEL

Hoërskool Wellington, een van sewe hoër-skole inKring3vandieWes-Kaapseonder-wysdepartement, het pas ’n spesiale toe-kenning op ’n byeenkoms by Leeuwenhof,ampswoning vandieWes-Kaapse premier,Helen Zille, ontvang.

Dieanderhoërskole inKring3 isBergrivier,Weltevrede, Hugenote Hoërskool, HoërskoolBoland Landbou, Desmond Tutu en Ihlemelo.Volgens Penny Vinjevoldt, hoof van die on-

derwysdepartement, het Hoërskool Welling-tondaarin geslaag omsedert 2011 die getalma-triekleerlinge in die skool jaar na jaar te laatgroei. Die getal matrieks het nie alleen elkejaar vermeerder nie, maar die gehalte van diematrieks se slaagsyfers het ook in dié tyd jaarna jaar verbeter.Die Wes-Kaapse onderwysdepartement is

toenemendbesigomgroterklemopdiegehaltevan die slaagsyfer te plaas instede van blootnet te kyk hoeveel matrieks die eindeksamenslaag.HarveyCupido,hoofvanHoërskoolWelling-

ton, sê die aantal matrieks by die skool het in2010 op 74 gestaan. In 2011 het dit gegroei na103, in 2012 na 128, in 2013 na 174 en vanjaaris daar 211matrieks. Die totale aantal skoliereby die skool het oor dieselfde tydperk egterkonstant elke jaar opnagenoeg 1 200 bly staan.Daargaanindietoekomsbaiemoeitegedoen

word om die verskil tussen die getal leerlingewatvirgr.1 inskryfendiegetalwatuiteindelikmatriek voltooi, te laat krimp. Die hoërskoolhetuitmuntenddaaringeslaagomhierdiever-

skil in leerdergetalledramaties te laatvermin-der en daarom was dit die enigste hoërskoolin Kring 3 wat op 14 Januarie ’n spesiale toe-kenning van die departement ontvang het.Volgens ’n onderwyskenner was die aantal

leerlinge wat uiteindelikmatriek slaag, in dieverlede slegs ’n breukdeel van die groep wataanvanklikhulskoolloopbaaningraad1beginhet.“Indien jy die verskil grafies sou voorstel,

het die grafiek van so ’n groep in die verledesoos ’n piramide gelyk: ’n breë basis onder en’n dun, spits puntjie bo om te wys wat na 12jaar van die breë basis van die groepwat saamgr. 1 begin het, oorgebly het.Hoërskool Wellington is een van die skole

wat nou vinnig besig is om hierdie grafiesevoorstelling suksesvol te verander -weg vanaf’n piramide na twee parallelle lyne wat langsmekaar vanaf gr. 1 na gr. 12 beweeg.”

Hier is plaaslike onderwysers by die 2013 Matriek-toppresteerdersseremonie by Leeuwenho,f met die premiervan die Wes-Kaap. Van links is Janice Hardine van Klein Nederburg Sekondêre Skool, Greg van Schalkwykvan die Kaapse Wiskunde en Wetenskapakademie, premier Helen Zille, skoolhoof Mary Banda van KleinNederburg Sekondêr, Shaheeda Salie en skoolhoof Harvey Cupido van Hoërskool Wellington.

Drie voertuie was Maandagoggend in ’n ligte botsing op die hoek van Optenhorst- en Berlynstraatin die Paarl betrokke. Niemand is in die botsing beseer nie. In nog ’n botsing tussen twee motorsMaandag omstreeks 18:45 in Piet Retiefstraat, Wellington, het ’n 34-jarige man kopbeserings opge-doen. Hy is na Mediclinic Paarl vir behandeling geneem. Saterdag omstreeks 07:15 op die hoekvan Champaignstraat en Jan van Riebeeckrylaan, het ’n 27-jarige man van Wellington ’n hoofbeseringopgedoen in ’n kop-aan-sy-botsing tussen sy motor en ’n ander voertuig.

FOTO: SEBASTIAN STRAUSS

Three arrestedwith drugs andalcoholThe Mbekweni Crime Prevention Unit (CPU)arrested two women were arrested for dealingin dagga on Friday.In the first incident a 23-year-old woman

from OR Tambo was arrested after police con-fiscated 39 F of alcohol fromher house. Shortlythereafter a 28-year-old woman from Silver-town was arrested with 202 F of alcohol in herpossession.Bothwere later releasedonawarn-ing to appear in court.A 23-year-old man was arrested on Friday

during a stop-and-search operation in WhiteCity forthepossessionof tik.Accordingtoserg.Nceba Vanqa, police spokesperson, membersof theCPUspotted a suspicious-lookingpersoncoming out of a well-known drug outlet. Theyimmediately stopped and searched him andfound three “bankies” of Tik in his possession.

Womanraped inMbekweniA39-year-oldwoman fromMbekweniwasallegedly raped in Nederpark early Mon-day morning while on her way home.According to police spokesperson,

const. NcebaVanqa, thewomanwas com-ing froma colleague's house at about 05:20when she was approached by the suspect.“He dragged (her) and took her by force

tohis shackwherehe rapedandassaultedherwith a stick. She sustained bruises allover her body and had a swollen face aswell as cuts on her breasts and forehead,”he said in a statement.A 33-year-old man from Mbekweni has

been arrested. He was expected to appearinthePaarlMagistratesCourtonWednes-day (22 January). Details of his first courtappearance were not available at time ofpublication.As this was a sexual offence the sus-

pect’s name cannot be made public untilhe has pleaded.

Bekende Dahlia­kwekervan Wellington sterfJOHAN NEL

GertPretoriussnr.,eenvandiestigters-lede van die Wellingtonse Dahlia-skou,is verlede week op 90-jarige ouderdomoorlede.Volgens sy seun, ook Gert, wat self ’n

kranige dahlia-kweker is, was sy vadernie net bekend as een van Wellingtonse kwekers van prag-dahlias nie, maarhy was ook bekend as Wellington selangslewende soldaat uit die TweedeWêreldoorlog.Pretoriussnr.hetsylewelankopWel-

lington gewoon. Hy is op die dorp gebo-re en het as jong man by die Suid-Afri-kaanse magte aangesluit om aan dieTweede Wêreldoorlog deel te gaanneem.Hy het in 1939 vir die eerste keerWel-

lington verlaat en per trein na Pretoriagereis. Vandaar is hy na Durban en toeper skip na Noord-Afrika waar hy deelgeword het van die Suid-Afrikaansemagtewat in ’n verwoede stryd teen dievermaarde Duitse bevelvoerder, genl.Rommel, betrokke was.In Noord-Afrika het hy aan feitlik al

die groot en bekende veldslae deelge-neem–Tobruk,ElAlameinenuiteinde-lik, nadat Rommel uit Noord-Afrikaverdryf is, het hy saam met die Gealli-eerdeMagteaandieoorloginItaliëdeel-geneem.Pretoriusjnr.sêsypahetdikwelsver-

tel hoe goed hy tydens die oorlog metdie Italianers in Italië oor die weg ge-kom het.“Hy het soms, as die geleentheid hom

voorgedoen het, saam met hulle in dieMiddellandse See geswem. “Volgensmy pa het die Italianers nie geweet datSuid-Afrikaners ook uitstekendeswemmers is nie.Mypahet hullemeer-male verstom deur so diep weg te duikdat die ander homnie kon volg nie, om-dat die water daar onder te koud wasvir hulle.”Pretorius snr. het na die oorlog saam

met talle ander Wellingtonners ’n ywe-rige krisante-kweker geword en later,nadat hy dahlias leer ken het, die Wel-lingtonse dahlia-vereniging help stig.Elke lid van die vereniging het die

kuns vervolmaak om spog-dahlias tekweek. Wyle Gert Pretorius senior.

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 24 January 2014 3

Jeugmaat sterf nástryd teen kankerLIEZL DAVIDS

Chanelle May (24), ’n be-kende onder plaaslikekerke se jeuggroepe, hetverlede Donderdagweens breinkanker ge-sterf.

Chanelle, ’n oud-leerdervan Laerskool Courtrai enNew Orleans Sekondêr, isin 2012 gediagnoseer metAstrositoom van die brein,’n tipe breinkanker. In 2012sousyhaar studies as finalejaar onderwysstudent byCPUT Wellington voltooi het, maar weenshaar siekte kon sy nie voortgaan nie.Volgens haar pa, Freddy May, ’n onder-

wyser by New Orleans Sekondêre Skool,was Chanelle tot die einde positief en wousy bitter graag ’n normale lewe lei.“Sy wou so graag haar studies voltooi,

maar sy was te siek.”Haar pa sê hulle gesin is baie dankbaar

vir die geweldige ondersteuning wat hulle

van die gemeenskap ont-vang het gedurende Cha-nelle se siekte, asook methaar afsterwe.Inwoners van Barbaros-

sastraat, bure van Chanel-le, het selfs die inisiatief ge-neem om funksies te reëlom die familie finansieel teondersteun. Só het ’n fondsook ontstaan met die doelominwonershiér, teonder-steun wanneer nodig.Die positiewe gebaarwat

begin is deur Chanelle sesiekte sal altyd die May-ge-sin bybly.

Behalwe dat Chanelle sportief was, wassy ook bekend onder jeugmaats, nie netplaaslik nie, maar ook in ander dorpe. Sywas ook betrokke by ’n Holiday Club, watdie jeugvakansietyebesiggehouhetenookgeestelik gevoed het.Chanelle se begrafnis vind plaas Sater-

dag om09:00 byhulhuis te 34ABarbarossa-straat en om 10:30 by Church on the Rock,Louwslaan, Suider-Paarl.

Wyle Chanelle May

Die Paarl-groep het Woensdagoggend ’n toekenningsgeleentheid by Huis Paarl Vallei gehou. Die misdaadvoorko-mingseenheid van Malmesbury is aangewys as die beste eenheid vir die kwartaal. Kapt. Naomi van Rooyen(tweede links) eenheidbevelvoerder, het die toekenning ontvang. Kapt. Thamie Tito (derde regs), skofbevelvoerdervan Wellington se A-skof, het hul toekenning as beste skof vir die kwartaal ontvang. Konst. Craig Truter (vierderegs) van Paarl-polisie is as beste speurder vir die kwartaal aangewys. By dié lede is (van links) kol. NielsNilsson (stasiebevelvoerder: Malmesbury), brig. Aneeqah Jordaan, bevelvoerder Paarl-groep van sewe polisiekan-tore, kol. Mabhuti Stephans (stasiebevelvoerder: Paarl-Oos), kol. Joseph Komani (Paarl-Oos), kol. ZithuleleXela (Paarl) en kol. Gerhard Braaff (Paarl). Stephans en Komani is albei as beste stasiebevelvoerder aangewysKomani het drie maande as stasiebevelvoerder waargeneem. Brig. Jordaan het die oorhandiging gedoen.

Withwarmsummerweather at hand,many people descend upon thebanks of the Berg River in Paarl toescape the heat. But despite variousdrownings, which have previouslyoccurred here and clear warningsigns that swimming is prohibited inthe river, many people just ignorethis.Many concerned residents haveof late also raised their concerns asto the mess which is left behind onthe river’s banks, as well as alcoholbeing used in the open, music beingplayed loudly and people using thenearby bushes as toilets.

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 24 January 20144

Wen kaartjies na Suidoosterfees’n Koregala sal vanjaar te sienwees tydens die jaarlikse Suidoos-terfees by Kunstekaap in Kaap-stad. Dit word aangebied op Son-dag 2 Februarie om 18:00 in dieStadsaal (City Hall) in Kaapstad.

Met koorsang as versoenings-kunsvorm en Afrikaans as samebin-dende faktor, het musikant Niël Ra-deman besluit om vir Suidoosterfees2014 ’n koregala te reël wat die Wes-Kaap nog nooit gesien het nie.

“Ons het probeer om soveel as

moontlik van die Rapport/ATKV-ko-regala-wenners van die afgelope agtjaar bymekaar te bring,” vertel hy.Dit sluit kategorie- en algehele wen-ners in. “Ons het besef dit is tyd datdie wenners op ’n ander manier ookbeloon word. En die grootste belo-ning vir mense wat optree, is om opdie verhoog te kan klim en op te tree.”

Rademan voorspel “’n reuseskou-spel”metvoorsteorrelisZoradaTem-mingh agter die klassieke orrel vandie Kaapstadse stadsaal. Ook Elnavan der Merwe, een van die land sebeste begeleiers, sal daar wees. “Diegehoor kan ’n geweldige verskeiden-heid musiek te wagte wees: klassiekemusiek, Halleluja’s en volksliedjies.”

Buiten die 2014-wenkore, sal sowat20 kore wat in vorige jare hul staalgewys het, aan die Koregala deel-neem.

Kaartjies is R80 en kan by Kunste-kaap of Computicket gekoop word.

* Vyf gelukkige lesers kan elk ’ndubbelkaartjie na dié vertoning wen.SMS jou naam en die naam van dieuitvoering na 32365 voor 14:00 op

Maandag 27 Januarie.Op Woensdag 29 Januarie is Sarah

Theron & The Gugulethu Tenors om19:30 aan die beurt by die Fugard-tea-ter.

Suid-Afrika het vir Sarah Theronleer ken as ’n vrou met ’n groot stem,terwyl die Gugulethu Tenors viermanne is met groot stemme.

“En al vyf van ons hou daarvan omgroot klanke te maak,” sê Theron oorhul optrede saam by die Suidooster-fees.

“Mense kan definitief uitsien naliedjies wat hulle dalk al vergeet het,maarop ’nnuwemanier.Onssingdiegunstelinge, maar met nuwe baad-jies.”

Sy sê hulle het twee jaar terug virdie eerste keer saam opgetree vir pre-sident Jacob Zuma. Verlede jaar hethulle weer by ’n geleentheid die ver-hoog gedeel. En toe het hulle besluitdis tydom’nordentlikekonsertsaamaan te pak.

Sarah Theron & The Gugulethu Te-nors sal ook op Saterdag 1 Februarieom 18:30 by die Fugard-teater optree.

Kaartjies is R120 en kan by die Fu-gard of Computicket gekoop word.

Besoek ook www.suidooster-fees.co.za.

*Een gelukkige leser staan ’n kansom ’n dubbelkaartjie te wen na huloptrede op 1 Februarie. SMS jounaam en die naam van die produksiena 32365 voor 14:00 op Maandag 27 Ja-nuarie.

Die Gugulethu Tenors en Sandra Theron tree op 29 Januarie en 1 Februarie op tydensdie jaarlikse Suidoosterfees.

Sarah Theron

You the Entrepreneur: Change ahead!Will you prosper?DAVID MALHERBE

We all know that we live in times of in-credible change and we are willing toadapt to new and better cellphones, etc.Yet in many businesses we often hearthat in this business we do things thisway, because it has always been donelike this. It worked in the past, so itshould work in the future as well.

But the way that worked in the pastmay be too slow or too costly in the fu-ture. The information (trade secrets)that we always kept secret and whichgave us an edge previously, is now foreveryone to see on the internet. And ifeveryone can see it on the internet,what will give your business an edgein the days to come?

So we have to adapt to be able torender faster and better service. Thismorning I approached two businessesfor the printing of some advertisingmaterial; the one can deliver within

three days, the other in 5. The one canprint for R1.20 per copy, the other for75c and these are not the only compa-nies offering printing services in ourtown. So which one will get my busi-ness?

Time and money are not the only fac-tors playing a role. How am I treatedas a customer? What does the printingshop look like? What is the minimumnumber of copies they are willing toprint?AttheonebusinessIneedtotakeat least 400 per order, at the other 100.

No business can satisfy allthe needs of all customers. Butyou need to be competitive.Both the above mentioned com-panies have modern computer-isedequipment,but foronecus-tomer the time factor is mostimportant, another wants thelowest price, another wants thesmaller quantity.

So what will you focus on in

your business? Price, speedy delivery,tailor made solutions for each custom-er, or any other special whatever? Onesize or one offering seldom suits all.You must offer something special thatcustomers want, that will bring themback time and again and that they willtell others about.

*David Malherbe and DewaldScholtz will discuss this topic in moredetail Monday evening from 19:00 till20:00 on Radio KC 107.7FM in the pro-gram “You the Entrepreneur”.

Calling all Entrepre-neurs: Do you pro-duceMbekweni Muf-fins or ChicagoChoc-olates? Or maybeKlein DrakensteinCookies or SmartieTown Sweets?Drakenstein Gazettewants to find outmoreaboutentrepre-neurs who operatetheir unique businesses from their homes,mak-ing interesting itemsand goods. In today’s tougheconomy, starting your own business is oftenthe best solution. In this way you not only creatework for yourself, but for others too. Send usa description of your business, or come and seeus about it. Once amonth theGazette Entrepre-neur of the Month will be selected. The winnerwill receive a promotional article in the Draken-stein Gazette as well as an advertisement toboost his or her business. To enter, or for moreinformation, call 021 870 4614; e-mail: drak-enstein@media24.com or visit our office at 1aNew Street, Paarl.

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 24 January 2014 5

Drakenstein Gazette Classifieds Friday 24 January 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

VERVOER &BERGING

1870

EIENDOMME

HUISE TE KOOP

3275

HUISE!! - 1 Keer in leef-tyd!!. Paarl - Wellington.1, 2, 3 + 4 Slpk, R165 000,R195 000, R295 000, R345000, R450 000, R565 000,R650 000. Kontant-koop/finansiering beskik-baar. Kontak 072 805 3574.

Hierdie Bacardi-gazebo enskilderye wat deur EliozePetersen geskilder is, is op29 Desember 2013 verla-te gevind in Van der Stel-straat, Paarl-Oos. Van linkswys sers. Lovembery Pe-keur, ao. William Daniels,konst. Lance du Plessis enao. Anthony Sauls dieitems. Kontak Paarl-Oos-polisie by 021 877 5900.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Scouting educates youths to be leaders“By teaching children and youths how tobe confident, self-reliant leaders and teamplayerswhohaveavarietyof lifeskillsandthe ability to take initiative, Scouts SouthAfrica is empowering generations ofyoung people to lead theway in combatingpoverty and enhancing our country’sgrowth.”

So says media personality, author and eco-adventurer Patricia Glyn, when asked aboutthe role of Scouting in educating children andyouths. In December Patricia was elected tothe newgoverning board of Scouts SouthAfri-ca. “I am proud to be part of an organisationthat uses adventure and outdoor explorationas tools to inculcate a strong set of values andmorals in young boys and girls. The Scoutslive and act according to the Scout Laws asdeveloped by Lord Baden Powell in 1907,” sheexplains.“For over 100 years Scouts have enjoyed a

safe environment to growand learn the essence ofequality, respect, honesty,courteousness and being afriend to all.“By being surrounded by

peers all striving to be inde-pendent and good citizens,Scouting creates an uplift-ing environment with posi-tive peer pressure fromyoung adult leaders as rolemodels for our youngsters.“Education is key to com-

bating violence and abuseagainst women and chil-dren and to eradicating poverty and unem-ployment,” Patricia says.She has written three books about her love

of adventure, the outdoors and South Africa’sdiverse cultures the latest of which, WhatDawid Knew, relates to her work with the

Khomani San/Bushmen.“Scouts South Africa has a long

and proud heritage and if you talkto people who have been involvedthey all say “Scouting changed mylife, it made me who I am today”.Scouts South Africa is an inde-

pendent, non-profit educationalmovement dedicated to the develop-ment of young people in achievingtheir full potential as individualsand responsible citizens. Central inthis programme is a continuoustransference of values such as hon-esty, loyalty, responsibility, respect;all aimed at governing individual

behaviourand thedevelopmentof strong lead-ership skills that will equip members to be ofservice to others and to their communities.Formore info contact Scouts SouthAfrica’s

chief executive officer, Milly Siebrits021 685 8420 or email ceo@scouting.org.za

Patricia Glyn.

BOLANDSE KLANKE:Die groep, Bo-landse Klanke, opkomende kunste-naars van Wellington/MbekweniArtscape Youth Band, sal op 1 Fe-bruarie om 17:00 tydens die Suid-oosterfees by Kunstekaap optree.Die Wellington/Mbekweni YouthBand is ’n Kunstekaap-projek onderleiding van Marlene le Roux en IanSmith. Die oorsprong van die projekis die jaarlikse Wellington KlopseFees. Kaartjies is R80. Vir navrae,kontak Marlene le Roux by marle-nel@artscape.co.za.

Kanker­stap by HugenoteHoërskoolHugenotehet tans’n personeellid en twee leer-ders wat behandeling ont-vang vir kanker. Die skoolwil graag met die hulp vandiegemeenskap’nfondsinsa-meling hou deur ’n Kanker-stap aan te bied.Die Kanker-stap sal op 29

Januarie om 17:15 afskop.Die roete spring by Hoër-skool Hugenote weg en saldie gewilde Perdeskoenpad

volg. Die inskrywingsfooi isR10 vir kinders en studente,terwyl volwassenes R20 salbetaal.Daar gaan pryse wees vir

diemees oorspronklike stap-per, die mees oorspronklikespan en ook ’n prys vir die1ste “survivor” wat oor diewenstreep gaan kom.Skakel die skool vir verde-

re navrae by 021 8732111/1078.

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 24 January 2014 7

Die Breytenbach-sentrum het op 13 Desember 2013 Kerspakkies uitgedeel aan 54 kinders. Hulle hetook ’n program vir drie dae aangebied vir die kinders van die sentrum asook vir kinders van Norsa. Daarwas ’n poppekas, gesigverf, maak van Kersfeeskaartjies, ’n springkasteel en nog vele meer.

’n Groep vrywilli-ge gesondheids-werkers deel van-af 1996 jaarliksBybels by Son-straal-hospitaaluit. En onlangshet hulle weer pa-siënte se harte blygemaak. Saammet die pasiënteis agter (van links)sr. VeronicaAdams (sameroe-per), AubreyAdams en ver-pleegter SusanRoss (agter naas-regs).

The Gathering Wholeness Centre recently held their soilbreaking ceremony. Here members of thecongregation sing before the soilbreaking took place. With them are Pastor Bjorgan Morrie andhis wife Nicole, Dennis Morrie, Linda Morrie, Elize Minnaar and Clive Minnaar.

PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Speaker Clara Meyer (middel) van die Kaapse Wynlanddistrikmunisipaliteit het onlangskomberse aan gesinne van Drommedarisstraat uitgedeel wie hul informele huise op1 Januarie weens ’n brand verloor het.

First Step Academy se tweede inname vir 2013 het op 12 Desember afgesluit met ’n sertifikaatseremonie waartydens 10 studente sertifikate ontvang het. Feitlik al die studente is ingeskryf byonderriginstellings vir vanjaar of het reeds werk gekry. First Step is ’n program wat oor vier maandestrek en stel studente bloot aan verskillende lewensvaardighede, werksetiek, entrepreneurskap endissipelskap. Studente word gemotiveer om self verantwoordelikheid vir hul toekoms te neem enalle studente is dit eens dat die program hulle weer nuwe hoop en drome gee het vir die toekoms.Die nuwe inname vind tans plaas en belangstellende werklose matrikulante (tussen 18 en 24 jaar)is welkom om Karini Viljoen te bel by 083 977 0629.

Paarl-hospitaal Pre-Primêre Skool (Pippies) het onlangs huleerste oueraand vir die kleuters se ouers gehou. By hierdiesamekoms was ouers ingelig oor die jaarlikse aktiwiteite vandie skool.

Paulus Joubert Sekondêre Skool se matrikulante wys op 7 Januarie hul vreugde met hul suksesvolle 2013matriekuitslae. FOTO: ERNEST KILOWAN

AnervousAlecSacksofPaarlBoys’ Primarywith his parents Alec and Marilyn on hisfirst day in Grade 1.

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 24 Januarie 2014 | Tel. 021 870 4600

Paarl verstewigplek in PremierligaMetSaterdagseoorwinningvan3 paaltjies oor die tuisspan vanBrackenfell, het die Paarlietehul posisie verstewig in die Bo-land Premierliga met sy vierdeoorwinning agtereenvolgens na’n wankelrige begin.

Die tuisspan het die loot gewenen besluit om eerste te kolf. Tweepaaltjies was plat met slegs 24 lo-pies op die telbord.Wiaan Smit, met ’n hardnekkige

43 lopies wat twee grenshoue inge-sluit het, het stewigheid verleenaandie kolfbeurt.Hy is aandie ein-de bygestaan deur Wian Engel-brecht (26 – 1x4) en Willem du Toit(26 – 2x4; 1x6). Brackenfell tekenuiteindelik ’n skaflike 178 lopiesaan. Vir die besoekers het Kyle So-lomon (2/33), Lynal Jansen (3/24)en Brent van Schoor (3/17) die ska-de met die bal aangerig.Die besoekers se beurt het ook

maar wankelrig begin toe hulle 3paaltjiesverloorhetmet slegs 31 lo-pieswataangetekenis.DarrylHen-dricks (41–3x4) enGodfreyStevenshet weer die beurt momentum ge-gee met ’n vennootskap van 43 lo-pies omdie vierde paaltjie. Die vyf-de paaltjie kantel op 82. Stevens en

Pierre du Toit het die telling na 124geneem voordat Du Toit sy paaltjieverloor het. Stevens, met ’n onoor-wonne71 lopieswat4grenshoue in-gesluit het, en Rabian Engelbrecht(24 – 3x4)het verseker dat die Paar-liete Brackenfell op sy tuisveldklop. Wiaan Smit (3/33) en Willemdu Toit (2/32) was Brackenfell sebeste boulers.Paarl II (144/2) het Klapmuts I

(139/10) maklik met 8 paaltjies ge-klop. Vir Klapmuts het A Booysen(22 – 3x4) en M Petersen (32 – 3x4)lopies aangeteken. UltalynErnstzenmet sy 5/25 en onoorwon-ne 82 lopies, wat 13 grenshoue en2 sesse ingesluit het, is as spelervan die wedstryd aangewys.ElrickDampies (2/21) het ookvir

Paarl goed gevaar met die bal. Mil-ton Daniels het 41 lopies aangete-ken met vyf grenshoue en een ses.Paarl III (96/8) verloor teenKlap-

muts II (188/10) met 92 lopies.Hierdie naweek se bepalings is

soos volg: Paarl I vs Wellington Ituis, Paarl II vs Vredenburg/ Sal-danha weg en Paarl III vs Van derStel III tuis.Die klub hou ’n braai-en-slaai

verkope eerskomende Saterdag bydie klubhuis teen R35 per bord.

Die Drakenstein Sokker Winter-liga het Saterdag afgeskop by die Boy Louw-velde. Hier speel Let’s Play teen CPUT. Die stryd het 2-elkgelykop geëindig. FOTO: ERNEST KILOWAN

SportdagboekRUGBY)Paarl Rugbyklub oefen opDinsdaeen Donderdae om 18:30 by die BoyLouw-velde.Daarsalproeweweesop13 Februarie. Skakel vir StevenErasmus op 083 858 9606

) Evergreens RFC oefen elkeDinsdag- en Donderdagaand. Allespelers en nuwe lede is welkom.Evergreens hou ook op Saterdag 8

Februarie hul sewestoernooi opEvergreens Park. Indien jy belang-stel bel vir Japie van Rooyen by078 870 9787 of Donovan Heyns by083 444 6936.

)Paarl Rangers se voorseisoenoe-feninge het amptelik begin en vindplaas elke Dinsdag en Donderdag opdie Daljosafat E-veld vanaf 18:00.Voornemende spelers is welkom omook aan te meld. Alle oudspelers, 40tot 50 jaar oud, word ook versoek omop genoemde dae aan temeldmet dieoog op die samestelling van ’n oor 40span. Skakel 083 286 7761 vir meerbesonderhede.

) Villagers Newton is reeds Dins-dae en Donderdae besig met hulvoorseisoenoefeninge. Die klub nooialle spelers en voornemende spelersom oefeninge by te woon.Villagers beoog ’n snoekbraai op

25 Januarie. Bel Jannie Japtha by078 147 3082 of Lee-Heino Cupido by071 827 4035.

) Albions oefen elke Dinsdag enDonderdag by Daljosafat Stadion.Alle huidige en nuwe spelers is wel-kom. Spelers kan gerus die afrigterRoderick Allies skakel by078 427 8571. Alle oudspelers, 40+ enouer, word gevra om aan te meld bydie oefenveld met die oog op die jaarse Derby teen Rangers. Oudspelerskan gerus die Voorsitter EdgarArendse skakel by 079 082 2866.Die klub beplan ook ’n Paastoer-

nooi vir 18 en 21 April. Klubs wat be-langstel kan vir Manfred Matjan

078 746 2598, Gabby Adams083 957 4850 of Stevie Williams079 874 0300 bel.Die klub se vriendskaplike wed-

stryde is soos volg:1 Maart Albionsvs Polisie Hamiltons, Worcester vsAlbions en dan Albions vs PeoplesAlbions.

) Young Gardens RFC het reedsbegin met hul voorseisoense oefe-ninge. Die klub oefen Dinsdae enDonderdae opDaljosafat vanaf 18:30.Die klub verwelkom ook nuwe ledewatwilkomaansluit.Beldievoorsit-terMarioWilliams by 082 380 2680 ofdie Sekretaris Adwall West by072 428 6778. Die klub se vriendskap-like wedstryde is op 1 Maart teenEvergreens op Boy Louw-velde, 8Maart teenKylemore opFaurestraaten 15 Maart teen Hillcrest United opPelikaanpark. Die Klub se jaarlikseSewe-’n-kant toernooi vind plaas opDonderdag 20 Maart op Faurestraat.

) Riverstones RFC soek ’n ama-teurrugby-afrigter. Kandidate kanvir Devon Arries bel by 073 722 0251.Sluitingsdatum 30 Januarie. River-stones RFC seniors oefen te New-Or-leans Rugbyveld elke Maandag enWoensdag vanaf 18:00 terwyl die ju-niors om 16:00 begin. Alle spelersmoet kom registreer.KRIEKET) Drakenstein-Edu KK het die na-

week weg teen Darling KK gespeel.Edu het groot karakter getoon teen‘n strawweDarlingspan.Kaptein Ju-liano Philander verloor die loting enEdu word ingestuur om eerste tekolf. Edu het goed gekolf ondermoei-like omstandighede.Uitblinkers met die kolf vir Edu

was Nolan Timmy (43), Juliano Phi-lander (39) en Nolan Witbooi (30).DrakensteinEduhetdeurgedissipli-neerde boulwerk deur Lowem Solo-mons en Zaan Aaron vroeg van Dar-ling se Kaptein N. Arendse ontslae

geraak. Die dag met die bal behoortegter aan Nolan Timmy wat 6/17 ge-neem het in 6 boulbeurte en is goedondersteun deur Grant Kennedy,1/16 in 4 boulbeurte, Juliano Philan-der, 1/11 in 4 boulbeurte, en WayneJacobs, 1/28 in 6 boulbeurte.Drakenstein slaag daarin om die

wedstryd met 25 lopies te wen. Hullespeel die komende naweek teenMal-mesbury KK en die tweedes teen Yo-ung Peoples KK weg, wat ‘n interes-sante stryd gaanwees.DieKlubmoe-dig ouers en ondersteuners aan omdie Klub te ondersteun op komendeSaterdag.NETBAL) Paarl-netbalkluboefeninge be-

gin op 30 Januarie. Alle belangstel-lendes is welkom. Vir verdere inlig-ting bel Bennie Saaiman by 083462 6311STOEI)Die Paarl-stoeiklub se oefeninge

vind plaas elke Dinsdag en Donder-dag in die ontspanningsklubsaal inDu Toitstraat, vanaf 18:00 tot 19:30.Bel afrigter Johan Jordaan by

072 385 6510 vir meer inligting.) Solid Rock-stoeiklub is oop vir

almal wat graag wil stoei. Ons is oopelkeMaandag enWoensdag, 17:45 tot18:45 vir laerskoolstoeiers en 18:45tot 20:00 vir die hoërskool- en seniorstoeiers. Die oefening vind plaas byPaarl Polisiekollege en is uitsteken-de oefening vir goeie selfvertroue,soepelheid, kragbou, hand-oog koör-dinasie en fiksheid.Ons leer jou ook hoe om ‘n goeie

sportman te wees en jou opponentmetdienodige respek tehanteer,hoeom te wen en ook hoe om ‘n verloorte verwerk. Dus, indien jy wil fiksraakvir jourugbyseisoenofwil stoeiom bogenoemde te verbeter, komloer gerus in! Vir verdere inligtingkontak Raynardt Botha by 084 6135699.

Wellington Krieketklubkon nie hul vorige na-week se goeie vormvoortsit nie, en het ’nmoeilike dag teen Ma-ties beleef op die PenBasson velde. Welling-ton het eerste gekolf enis almal uit vir ’n ska-mele 137 lopies. Diemanne van Stellen-bosch het maklik dielae totaal gejaag endiewedstryd met 10 paal-tjies beklink.FOTO: FRANS LE ROUX