8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 11 April 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Court manager in hot water ) Official held hos- tage over housing ) Child shocks to death ) More geyser- project problems Geld, dwelms gevind 2 NOSS receives award 7 Paarl begin goed 8 Tinus ontslaan na operasie DEVIDEAN MOSES Die oud-Springbok rugbylegende, Tinus Li- nee (44), wat nou deur ’n buis asemhaal, is na ’n maand van intensiewe behandeling vanuit die Mediclinic Cape Gate ontslaan. “Danksy ons mediese fonds sal hy nou tuis mediese behandeling ontvang. Hy sal steeds in ’n spesiale hospitaalbed wees met sy ventilator langs hom as hy dit benodig vir asemhaling,” vertel sy eggenoot, Diana. Met sy tuiskoms Woensdag, was Tinus om- ring deur familie, verteenwoordigers van Me- lomed-hospitaal en vriende, asook bekendes soos oud-Springbok Ashwin Willemse. Hy het ook ’n elektroniese rolstoel van CE Mobility ontvang. Die Muscular Dystrophy Foundation (MND) in samewerking met CE Mobility, Builders Wa- rehouse en Gapdev in die Paarl, is verantwoor- delik vir verskeie skenkings wat Linee asook sy gesin, se lewe sal vergemaklik. “Ons missie is om uit te reik na persone wat aan motorneuronsiekte ly en hulle te onder- steun sodat ons kan help om hul lewensomstan- dighede te verbeter,” sê Rae Bagus van MND. Tinus, wat ’n jaar gelede met motorneuron- siekte (MNS) gediagnoseer is, het tekens van swaar asemhaling getoon en sy dokters het aanbeveel dat hy ’n trageotomie moet onder- gaan omdat sy asemhalingspiere erg verswak het. Gedurende die operasie is ’n chirurgiese opening aan die voorkant van sy keel gemaak waardeur ’n buis geplaas is om hom te help asemhaal. Tinus,wat goed aansterk, kommuni- keer met behulp van handgebare en ’n skryf- bord en sal voortaan deur ’n voltydse verpleeg- ster tuis versorg word. Tinus Linee is ondersteun deur vriende en familie op sy eerste dag tuis na ’n maandlange verblyf in die hospitaal. Van links saam met hom is Martha Spruit (CE Mobility), Precoius Chiutare (nasionale adjunk-direkteur van MND), sr. Brigitte Hanekom (persoonlike verpleegkundige), Rae Bagus (nasionale program & besigheid- ontwikkelingsbeampte), oud-Springbok Ashwin Willemse en sy eggenoot, Diana Linee. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Drakenstein gazette 11 apr 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 11 apr 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 11 apr 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 11 April 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Court manager inhot water

) Official held hos-tage over housing

) Child shocks todeath

) More geyser-project problems Geld, dwelms gevind 2 NOSS receives award 7 Paarl begin goed 8

Tinus ontslaan na operasieDEVIDEAN MOSES

Dieoud-Springbokrugbylegende,TinusLi-nee (44), wat nou deur ’n buis asemhaal, isna ’n maand van intensiewe behandelingvanuit die Mediclinic Cape Gate ontslaan.

“Danksy ons mediese fonds sal hy nou tuismediese behandeling ontvang. Hy sal steeds in’n spesialehospitaalbedweesmet syventilatorlangs hom as hy dit benodig vir asemhaling,”vertel sy eggenoot, Diana.Met sy tuiskoms Woensdag, was Tinus om-

ring deur familie, verteenwoordigers van Me-lomed-hospitaal en vriende, asook bekendessoos oud-Springbok Ashwin Willemse. Hy hetook ’n elektroniese rolstoel van CE Mobilityontvang.DieMuscularDystrophyFoundation (MND)

insamewerkingmetCEMobility,BuildersWa-rehouse enGapdev indiePaarl, is verantwoor-delik vir verskeie skenkings wat Linee asooksy gesin, se lewe sal vergemaklik.“Ons missie is om uit te reik na persone wat

aan motorneuronsiekte ly en hulle te onder-steunsodatonskanhelpomhul lewensomstan-dighede te verbeter,” sê Rae Bagus van MND.Tinus, wat ’n jaar gelede met motorneuron-

siekte (MNS) gediagnoseer is, het tekens vanswaar asemhaling getoon en sy dokters hetaanbeveel dat hy ’n trageotomie moet onder-gaan omdat sy asemhalingspiere erg verswakhet. Gedurende die operasie is ’n chirurgieseopening aan die voorkant van sy keel gemaakwaardeur ’n buis geplaas is om hom te helpasemhaal.Tinus,watgoedaansterk,kommuni-keer met behulp van handgebare en ’n skryf-bord en sal voortaan deur ’n voltydse verpleeg-ster tuis versorg word.

Tinus Linee is ondersteun deur vriende en familie op sy eerste dag tuis na ’n maandlange verblyf in die hospitaal. Van links saam met hom is Martha Spruit(CE Mobility), Precoius Chiutare (nasionale adjunk-direkteur van MND), sr. Brigitte Hanekom (persoonlike verpleegkundige), Rae Bagus (nasionale program & besigheid-ontwikkelingsbeampte), oud-Springbok Ashwin Willemse en sy eggenoot, Diana Linee. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 2: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 11 April 20142

Polisie se harde werk tem misdaadDEVIDEAN MOSES

“Dit blyk dat misdaad in Paarl-Oos beginafneem omdat ons as ’n span hard saam-werk.”

So sê kol. Mabhuti Stephans, stasiebevel-voerder van Paarl-Oos.Stephans, wat die afgelope nege maande byPaarl-Oos aan die stuur is, was vir agt jaardie satelliet-stasiebevelvoerder in Worcesteren vier vanjaar sy 30ste jaar in die polisie-diens.“My visie is om te help om misdaad te ver-minder enmeerbetrokke te raak inbedrywig-hede indie gemeenskap,” vertel hy. Paarl-Oosse polisiestasie het sedert Maartmaand ver-skeie inhegtenisnemings uitgevoer as deelvan sy veldtog ommisdaadsyfers te laat daal.Lt. Diana Linee, woordvoerder van Paarl-Oos-polisie, vertel dat altesaam 301 personegedurende Maart in hegtenis geneem is.

Ongeveer 88 inhegtenisnemingswas vir diebesit van dwelms, drie vir dronkbestuur endie ander was vir ernstige aanranding, roof,verkragting, moord, opsetlike saakbeskadi-ging, die besit van gesteelde goedere, algeme-ne winkeldiefstalle en inbrake.VolgensLineewildiepolisie ’nveiligetuistevir die gemeenskap skep deur misdaad te be-kamp.“Ons as bestuur bedank ons hardwerkendelede asook die publiek vir hul samewerking,”sê sy. “Elkeweekhet ons ’n suksesvolle opspo-ringsoperasie gehad. Ao. Russel Roux en syskof-C het 16 mense die afgelope naweek inhegtenis geneem vir die besit van dwelms,”sê Stephans.Verdervertelhydathulleookvirdiemaand’n vermeende dwelmhandelaar van Kaapstadin hegtenis geneemhet, wat reeds op 31Maartin die Paarl Landdroshof verskyn het.“Ek is trots op ons personeel, veral op dieMisdaad-eenheid asook op ons speurders.”

Kol. Mabuthi Stephans is Paarl-Oos-polisiestasie sestasiebevelvoerder. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Klopjag lewer dwelms opDEVIDEAN MOSES

Die flinke optrede vanPaarl-Oos-polisiele-de het verhoed dat dwelms op Vrydag, 4April deur twee verdagtes in Lantana-straat afgelewer word.Die verdagtes wat in ’n motor was, komvanaf Phillipi.Die polisie het op ’n wenk van die pu-bliek gereageer en op altesaam 66 stoppedagga asook R7 000 kontant beslag gelê.Thambile Magwaza (42) en NosizweNongindzi (52) is in hegtenis geneem.Die dagga sou na alle waarskynlikheidin Paarl-Oos afgelaai word, waarna dieverdagtes die reis na Phillipi sou voortsit.Die twee verdagtes het op 7 April in diePaarl Landdroshof verskyn vir die besitvan dagga.* Diego Snyders van die kluster-reaksie-polisiegroep het verlede Vrydag (4 April)

op 82 klein sakkies tik in Monicastraat,Greenhillls beslag gelê. Donovan Adamsis in hegtenis geneem en het op 7 April indie Paarl Landdroshof verskyn.

Voor van links by die verdagtes se voertuig is konst. Samantha Erasmus, ao. Alta Booyens, sers.Lefebri Pekeur, sers. Gerhard Sampson, konst. Edwin Dinthe en konst. Diandra Esau.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Hier sit ao.Alta Booyensmet die 66 stoppe daggawaarop die afgelope naweek beslag gelê is.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Young girl raped inhousebreakingA 14-year-old girl was raped during a break-inat their family home in Van Wyksvlei.It is believed that the suspect, who is stillat large, gained entry into the house by break-ing a window.The suspect went to the girl’s room whereherapedherbefore fleeingthescenewiththreecellphones.Cases of housebreaking, theft, and rape areunder investigation.Anyonewithinformationregardingtheinci-dent or the suspect’s whereabouts can contactthe Mbekweni Detectives at 021 868 9900.

Kind se dood steeds ’n skokDEVIDEAN MOSES

’n Sesjarigemeisie vanKuilsrivier is dood ge-skok nadat sy teen ’n sinkhut in Fairylandplakkerskamp geval het. Dié sinkhutwasmet’n lewendige kragdraad verbind.Volgens lt. Diana Linee, polisiewoordvoer-der,hetdievoorvalopVrydag4April,plaasge-vind. Reitumetsi Maroba, wat ná beweringsaam met haar niggie vanaf ’n spaza-winkeldeur die opslaan-hutte gehardloop het, het ge-struikel en teen die sinkhut geval. “Haar nig-gie het haar probeer help, maar is self effe ge-skok. Sy het toe dadelik na haar woning ge-hardloop om hulle oom in kennis te stel,”vertel Linee.VolgensLinee is ’n onwettige kragdraad glovan die ligpaal in die straat na die hut herlei.Diedraadwatvirhierdieonwettigekonneksie

gebruik is was waarskynlik verweer en het’n kragstroom deur die ligpaal gestuur.’n Geregtelike doodsondersoek is geopen.Volgens, Johann Mettler, munisipale be-stuurder, is dit vasgestel dat daar gepeuter ismet die munisipale toevoerverdeelkas se be-drading asook die interne skakelaars.“Dit het veroorsaak dat die hele installasie,sowel as alle ander installasieswat uit die toe-voerverdeelkasvoer,niedeurdiegrondlekka-sie-skakelaar beveilig was nie. Onwettige be-drading vanaf die verdeelkas het dan ookdeurgeskuur op ’n sinkplaat van ’n hut watveroorsaak het dat die hele sinkplaat-struk-tuur elektries lewendig geword het,” sê hy.Indiendiepublieknie seker isoordieveilig-heidvanelektrisiteit-toebehorenie, kanhulleGriffinNackenbydieelektrotegniesedeparte-ment by 021 807 4679 bel.

Franschhoek Passunder constructionFranschhoek Pass between Franschhoekand Villiersdorp will be open to one-waytraffic and operate on a stop/go road clo-sure system until 31 June 2014.Theclosureisnecessaryduetotheemer-gency repairs taking place on the pass be-cause of flood damage and slope failure.Various slopes on the pass have becomeunstable resulting in unsafe conditions,which pose a danger to the public. To re-pair the slopes, one lane will be closed fora 2,5 km portion on the Franschhoek sideof the pass.Motorists are requested to use alterna-tive routes where possible during this pe-riod.TheWesternCapeDepartment ofPublicWorks and Transport apologises for thisinconvenience and appreciates the pub-lic’s patience during this time.In the event of any queries, please con-tact either the engineers representative,Johnny Neethling on 083 457 1959, or thesite agent, Pieter Massyn on 083 857 3301.

Page 3: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 11 April 2014 3

Be a community winnerLaunching on 14 April, the Elizabeth Ar-den Make A Visible Difference campaigncalls South African residents, who are atleast 21 years or older andwho havemadea significant contribution to the better-ment of life among South Africans, toshare their story.

Between 14 April and 31 May eligible en-trants can log onto makeavisiblediffer-ence.co.za and complete the official entryform, includinga500wordessaydetailinghowthey do more to make a visible difference intheir community.

From 1 June entries will be reviewed usinga guided evaluation process by four judges.Four entrants, whose efforts and dedicationto their community truly stand out, will be se-lected as “Community Heroes” and will re-ceive a prize package valued at R65 000 each,including a R40 000 cash contribution fromElizabeth Arden to each Community Hero’s

designated BEE certified non-profit charita-ble organisation.

One Community Hero grand prize winnerwill be selected from amongst the CommunityHeroes to receive an additional R40 000 cashcontribution to further their education.

“We are extremely excited about the MakeA Visible Difference campaign. Elizabeth Ar-den is committed to supporting individualsand communities that seek to improve thelives of others. Through this campaign, we arecreating a platform to share and acknowledgesome of the life-changing initiatives thatSouth Africans are involved in today,” saysHelen McCallum, marketing director at Eliza-beth Arden Africa.

The four Community Heroes will be an-nounced to the public on 7 July.

The grand prize winner will be announcedat an awards ceremony and honorary lunch-eon hosted by Elizabeth Arden in Johannes-burg on 18 July.

Stappe tot uitsettingAangesien meeste van ons akkommodasie be-kom deur te huur of deur huislenings of selfsdeur staatsbehuising, is dit belangrik om teweet wat jou regte is en wat die korrekte prose-dure is as dit kom by regmatige uitsettings.

Met die uitsluiting van plaasgrond, wordregmatige uitsettings van residensiële perse-le, geboue of strukture daarop, wat enige hut,plakkershut, tent of soortgelyke struktuur ofenige ander vorm van tydelike of permanentewoning of beskutting insluit, deur die Wet opdie Voorkoming van Onwettige Uitsetting enOnregmatige Besetting van Grond, algemeenbekend as die “PIE Wet”, beheer.Wie het die reg om uit te sit?Die reg om uit te sit in terme van die PIE

Wet word gegee aan ’n geregistreerde eienaarvan ’n perseel of aan ’n persoon in beheer vandie betrokke residensiële perseel. Persone inbeheer van ’n residensiële perseel sluit in: ’nregmatigehuurder; ’neksekuteur;enigeanderagent wat volgens die regmatige instruksiesvan die eienaar optree.

Mense wat uitgesit kan word sluit in: Huur-ders in verstek wie se huurooreenkomste ge-termineer is; verbandgewers in verstek wie severbande gekanselleer en die eiendom in ekse-kusie verkoop is; onregmatige okkupeerdersof plakkers; enige persoon wat nie die toestem-ming van die eienaar of persoon in beheer vandie perseel het nie.Wat is die spesiale oorwegingsWanneer howe met aansoeke om uitsetting

te doen kry, is die howe verplig om spesialeoorweging te skenk aan bejaardes, kinders,mensemetgestremdhedeenookhuishoudingsonder leiding van vroue. Alle feite en omstan-dighede van hierdie persone moet aan die hofvoorgehou word.Kennis van uitsetting’n Kennis van uitsetting waarsku die okku-

peerder van die beoogde uitsetting en voorsiengewoonlik die okkupeerder van 30 dae om teontruim.Ditgeeookaandiepartyediegeleent-heidomskikkingstermeof termeentydsraam-

werke vir ontruiming te onderhandel. Hierdiekennis kan deur die balju per hand of deur ge-registreerde pos beteken word.Hofaansoek om uitsetting’n Hofaansoek by wyse van ’n kennisgewing

van mosie tesame met ’n beëdigde verklaringmoet deur die balju op die okkupeerder en dierelevante munisipaliteit beteken word. Dit saldie datum van die hofverskyning en die datumwaarop die okkupeerder opponerende hofdo-kumente moet liasseer, indien die okkupeer-der van plan is om die aansoek teen te staan,aandui. Die okkupeerder moet die hofaansoekten minste 14 dae voor die hofdatum ontvang.Hofverskyning vir aansoek om uitsetting’n Hof is verplig om alle relevante feite ra-

kende die aansoek om uitsetting te oorweeg.Regsverteenwoordigers van die partye sal ’ngeleentheid gegun word om mondelinge en ge-skreweregsargumentenamensdieonderskeiepartye aan te voer. Die hof sal dan, by wysevan ’n hofbevel, indien die aansoek suksesvolis, die okkupeerder genoeg tyd gee om die per-seel te ontruim, wat gewoonlik tot 1 maand salwees met die bepaling dat indien die okkupeer-der versuim om in hierdie tyd te ontruim, diebalju geregtig sal wees om, op die onkoste vandie okkupeerder, die okkupeerder en sy besit-tings van die perseel te verwyder.Gedwonge uitsetting deur die baljuDiebaljusaleers ’nkopievandieuitsettings-

bevel op die okkupeerders beteken. Dan sal diebalju geregtig wees om die okkupeerders metmag te verwyder indien die datum van ontrui-ming soos deur die hof bepaal, verby is. Opge-rigte strukture kan ook gesloop word.

Die balju kan tot drie weke neem om uitvoe-ring aan die uitsettingsbevel te gee nadat dienodige reëlings getref is om die okkupeerdersuit te sit.

Regmatige uitsettings kan twee tot driemaande neem. Indien jy uitsetting in die gesigstaar, word jy aangeraai om regsadvies te kryom seker te maak die regte stappe word gevolg.

* Bron: Van der Spuy & Vennote

AchmatCassiem(76), bekendestapper in diePaarl, sal op 21April die oggendop KykNet seDagbreek-ont-bytprogram ver-skyn. Sy onlang-se artikel in diePaarl Post hetbaie geïnspireeren hy ontvangherkenningdaarvoor.

Page 4: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 11 April 20144

The entrepreneur: LeadershipDAVID MALHERBE

“It is lonely at the top” isa proverb that is often as-sociated with leading anorganisation and there-fore it is important thatbusiness owners look af-ter themselves. JohnMaxwell in his bookLeadership Gold, saysthat it is always most dif-ficult to lead yourself.

If you do not have direction in yourown life, i.e. knowing where you areheading with your life and your busi-ness, how can you lead those whowork for you? To those that work forsuch, this is hard to bear. They neverknow what to expect next.So,howdoyoumanageor leadyour-

self? To be a good business leader, youneed to be informed and wise aboutmanyaspects of life andbusiness. Ste-ven Covey in his bookThe Seven Hab-its of Highly Effective People refers to

this as sharpening thesaw. You need to staysharp and informed to beable to handle the pres-sures of the modern dayeconomy and businessworld.According to Covey a

business leader needs toattend to all aspects of his/her personal well-being,i.e. physical, mental, emo-

tional and spiritual.The physical dimension refers to

caring effectively for your physicalbody – eating the right kinds of foods,getting sufficient rest and relaxationand exercising on a regular basis.Regarding the mental dimension

manypeople believe that once they’vefinished school, they don’t need tostudyanymore. Insteadofdoingsomeserious reading and exploring somenew subjects, they’d rather spendtheir time watching TV. You need tothink hard to rise; to make a successof your business.

Our emotional well-being is oftenclosely related to our relationshipsand social interaction with other peo-ple.For our lives to bemoremeaningful

and significant, serving and helpingothers will benefit ourselves most.The spiritual dimension is your

core, your centre, your commitmentto your value system. Daily prayerfulmeditation on Scripture will renewyour inner self. Prov 4:23 says “Keepyour heart with all diligence, for outof it spring the issues of life.” This isvery important because a well-bal-anced business leader lives from theinside outwards.David Malherbe and Dewald

Scholtzwill discuss this topic inmoredetail Monday evening from 19:00 till20:00 on Radio KC 107.7FM in the pro-gramme You the Entrepreneur.* David Malherbe is a business and

career consultant. He can be contactedviahiswebpagewww.jedidiah.org.za,via phone at 021 873 0262 or on Face-book at “Jy die Entrepreneur.”

Raak ’n Gazette EntrepreneurMaak jy Mbekweni Muffins ofChicago Sweets? Of dalk KleinDrakenstein Koekies of Blik-kiesdorp Beelde?Die Drakenstein Gazette wil

weet van alle entrepreneurswat vanuit hul huise interes-sante en unieke besighede be-dryf en vervaardig.In vandag se moeilike eko-

nomie is die oplossing om joueie besigheid te bedryf. Hier-deur skep jy nie net vir jouselfwerk nie, maar vir ander ook.Stuur vir ons ’n beskrywing

van joubedryf, of komsienonsdaaroor. Aan die einde van el-ke maand sal die Gazette En-trepreneur van die Maand ge-kies word. Hiervoor kry diewenner ’n promosie-artikel indieDrakenstein Gazette, asook’n advertensie. Om in te skryf,bel 021 870 4614, e-pos [email protected] of besoekons by Newstraat 1a, Paarl.

Pitching Den gee idees vlerkeHet jy ’n sake-idee waaroor jy be-geesterd is en wat jy glo sal werk?Komdoen ’n voorlegging oor jou in-noverende idee by die UniversiteitStellenbosch se LaunchLab se Pit-chingDen– jy isdalknetdiewennervan saad-befondsing, mentorskapen ’n ruimte waar jy jou idee aandie gang kan sit.DiePitchingDen,watdeurMicro-

soft BizSpark en Innovus geborgword, word oor die volgende drieweke in April by die LaunchLabaangebied. Studente, asook nie-stu-dente sal die geleentheid kry om le-wensvatbaresake-ideesvoorte lêenmoontlik ondersteuningvir die ont-wikkelingvanhierdie innovasies tekry.“Deelnemers sal hulle sake-idee

inskryf deur ’n informele voorleg-ging voor ’n kamera by die Launch-Labtedoen,”verduidelikPhilipMa-

rais, bestuurder van die Laun-chLab. “Ons gaan idees inneem oor’n tydperk van drie weke, waarnaons ’n week lank die idees gaan fil-treer en die finaliste kies. Die ideessal op grondvandie lewensvatbaar-heid daarvan beoordeel word asookdie gehalte van die marknavorsingwat gedoen is. ’n Paneel beoorde-laars sal die vyf beste idees uit diefinalevoorleggingskies,watdansalwegstapmetR10 000 in saad-befond-sing, mentorskap en ruimte in dieLaunchLab om hul idees verder teontwikkel.”Benewensdievoorleggingomeen

van die vyf beste idees in te skryf,soos hierbo genoem, kan deelne-mers ook aan die volgende uitda-gings deelneem:•Deloitte-uitdagingOntwikkeling van ’n onderne-

mingvirmaatskaplikeverandering

wat ontwerp is om ’n positiewe, vol-houbare impak op enige van diekwesbare gemeenskappe van Stel-lenboschtehê.Diebeste ideesalookR10 000 in saad-befondsing, geborgdeurDeloitte, inpalmasookmentor-skap en ruimte in die LaunchLabom hierdie wen-idee verder te ont-wikkel.• SA 1-uitdagingOntwikkeling van ’n volhoubare

sake-idee wat fokus op werk vir diejeug. Die beste idee sal in aanmer-king kom vir deelname aan SA 1 seidee-ontwikkelingsproses. Elkedeelnemer sal terugvoering van diebeoordelaars ontvang op grond vandie meriete van sy/haar idee.• Innoveerders kan hier inskryf

vir ’n tydgleuf in die Pitching Denby www.innovus.co.za. (Klik net op“Sign-up”). Verdere inligting is ookdaar beskikbaar.

Page 5: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 11 April 2014 5

Page 6: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 11 April 20146

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

LOANS!! LOANS!! SMSname, surname, ID nr, bruto& netto, workplace to 084875 5814 or pay only 50% onexisting loans.

ALLERLEI

1655

ELEKTRIES

1810

GESOEK LEWEND OFdood, ys/vrieskaste,stowe, wasmasjiene,mikrogolfoonde.073 608 4652.

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

24/7 CASH for your Bak-kie or Car. Just SMS orPhone 072 620 1126.

SAKEPERSELE

3215

COMMERCIAL RENTALspace available in centreon Franschhoek main road.46sqm plus court yard @R10 000.00p.m excl. VATCall to enquire Suzette @082 300 5061.

KANTOORRUIMTE343m2 - R50per m2;Stoorruimte 300m2 -R30per m2; Winkel 43m2 -R90per m2. JFC Gebou,Hoofstraat 367, Paarl.Linda 073 303 5669 / Hugo082 504 3343.

HUISE TE HUUR

3270

LANGVLEI - 3 Slpk, eet &sitkamer, 2 badk, kombuis,stoof & ingeboude kaste.Koopkrag. R4500 + depo-sito. 082 295 0247.

12 April

)An Islam-Cultural Expo will takeplace at the Paarl Town Hall.Die Boeremusiekgilde se Boland-takhou ’nboeremusiekdagmet ’npotjiekos-kompetisie by De Poort in Suider-Paarl.Verskillende orkeste gaan optree. Daarsalstalletjiesenvermaakvirdiekinderswees. Toegang is R20 (R10 vir kinders).Bel 083 346 7083.)Wyk 22 bied ’n mini-sportdag aan van08:30 tot 14:00 by New Orleans PrimêreSkool. Toegang is R5 vir volwassenes engratis vir kinders. Bel Mario Williamsby 082 380 2680.

13 April

)VGK Huguenot se kerkkoor bied ’nsang-en-musiekmiddag om 15:00 by diekerk aan. Kaartjies is R20 en kan gekoopword by koorlede.

21 April

)Die Ephraim/Efraim-familie hou op21 April om 14:00 ’n saamtrek in Welling-ton. Vir navrae, bel Jeffrey by078 920 4343 of Jaftha by 078 480 6245.

3 Mei

)Paarl/Wellington Vollies beplan ’nbustoer na Vredenburg/Mykonos. Kos-tes is R150 per persoon en sluit ontbytin. Die bus vertrek om 07:00. Bel JohnGoliath by 021 862 0089 om jou plek te be-spreek.

Emo Adams andPublic OpinionEmo Adams and thePublicOpinionbandre-turns to the spotlight atGoldenValleyonSatur-day 19 April, by popu-lar demand.

Adams needs no intro-duction to his many fansin the Boland. The ener-getic, versatile and ex-tremely amusing artist isat his best on stage, infront of a live audience.Backing him on the nightwill be the equally talent-ed band Take Note.

Adams currently hostsa popular talk show onkykNET and is known forhis roles in the musicalsDistrict Six and Kat & theKings and his award-win-ning album, Tall, Darkand Afrikaans.

The Public Opinionband consists of DonovanDyers on bass guitar,Trever Samuels on key-boards and synth, MariusRoodtman on lead guitar,Ricardo Philander on drums andRhedewaan Jeppie on vocals.

Their range of music includesfunk, reggae, pop, jazz, Gospel,Latino and much more. So their

repertoirewillappeal toall tastes.The show starts at 20:00 and

tickets cost R120 each and areavailable from the Golden ValleyCash Desk. No under 18s.

Emo Adams and the Public Opinion band returnsto the spotlight at Golden Valley on Saturday 19April.

Bergrivier Sekondêrse matrieks van1994 hou vanjaarhul 20 jaar reünie.Hier is van die1994-matrieks byhul eerste funksie.Die volgende funk-sie in die vorm van’n braai-verkopevindop26April van-af 13:00 plaas bydie huis van CarmenEngelbrecht. Vir na-vrae, bel071 142 3038.

Stap saam virkankerbewus-makingDie VLV se jaarlikse WomenWalk the World vind plaas opSaterdag 12 April om 08:00vanaf die NG kerk Paarlbergse terrein.

Enigeen (verkieslik inpienk geklee vir kankerbe-wusmaking) kan kom saam-stap op die roete van 2,5 km of5 km tussen herfsmooi win-gerde.

Daar is geen inskrywings-geld of pryse nie. ’n Donasiesal opgeneem word vir diewerksaamhede van die Wê-reldbond van PlattelandseVroue.

Die Wêreldbond van Platte-landse Vroue is die grootsteinternasionale organisasievir vroue en is in meer as 70lande aktief.

Vir meer inligting, belAnnalise by 021 872 7574.

Conference for personswith disabilitiesCape Winelands District Munici-pality inpartnershipwith localmu-nicipalities, national, provincialdepartments and its social part-ners, will be hosting a Cape Wine-lands District Disability Confer-enceon23Aprilat theUkwandaRu-ral Clinical School Auditorium,Worcester.

Delegates from various stake-holders have been invited to theconference to shed a light on thehighly critical issue of people withdisabilities.

The aim of the conference is todiscuss and address the realitiesand challenges facing persons withdisabilities in our district.

This is to create a platform whereall government departments andother NGOs working with personswith disabilities can discuss theircontributions on challenges facingthe persons with disabilities in our

district.The theme of the conference:

“ThinkGlobal,ActLocal-Maximis-ing opportunities for people withdisabilities in the Cape WinelandsDistrict” will be divided into threesub-themes to address the issues ofeducation and skills development,economic development and em-ployment, policy directives as wellas wellness, sport recreation andhealth.

These sub-themes will providestakeholders with the opportunityto inform and educate themselvesand others on these matters.

The stakeholders will be given aperspectiveofdisabilities fromvar-ious departments and organisa-tions.

For more information, contactGoodman Xawuka at 023 348 2361 orsend an email to [email protected].

Page 7: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 11 April 2014 7

Leerders van verskeie hoërskole in die Paarl enWellington: New Orleans, Klein Nederburg, PaarlGimnasium, Weltevrede, Paulus Joubert en Wel-lington Hoërskool het die afgelope vakansie dieUniversiteit Stellenbosch se HOPE@Maties-va-kansieskool op Genadendal bygewoon. Die HO-PE@Maties-program is ’n strategiese skoleven-nootskapprojek wat bestuur word deur die USse Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) en waar-deur leerders vanuit 10 geografiese klusters Sa-terdag- of vakansieskole bywoon. In hierdie pro-gram kry gr.12-leerders wat in gr.11 ’n gemiddel-de persentasie van 70% behaal het diegeleentheid om ekstra onderrig by van die besteonderwysers in die omgewing te ontvang.Die leerders het die eerste vakansieskool in dienuwe HOPE@Maties-sentrum op Genadendalbygewoon. Hulle het in Emil Weder SekondêreSkool se koshuis tuisgegaanenelkedagonderrigontvang in vakke soos wiskunde, wetenskap enrekeningkunde. Die gebruik van die sentrum isDonderdag 3 April by ’n spesiale geleentheidin die Morawiese Kerk op Genadendal gevier.Dié geleentheid is bygewoon deur die rektor envisekanselier van die US, prof. Russel Botman,asook verteenwoordigers van verskillendeafdelings van die universiteit, die Wes-Kaapseonderwysdepartement (WKOD), die plaaslikegemeenskap en afgevaardiges van dieMorawiese kerk.

This young soccer team from the Mbekweni Indoor Sports Centre took part in a fun-dayduring the recent Boland Summer Festival at Daljosaphat Stadium.

PHOTO: LISE BEYERS

’n Massa van 182 mense het aan die onlangse Wellington ATKV se Bybelstap deelgeneem. Hierdie stap is gereel omgeld in te samel vir die aankope van Bybels om dit te gee vir die persone wat nie Bybels het nie.

Monte Christo Miqlat/Tiffany’s gemeenskapsentrum, in samewerking met ses(Soetbly Speelgroep, Kids Paradise, Honey Bees, Journey Kids, Tiffany’s, SmallTalk en Lolita) Dagsorg-skole in Paarl-Oos het onlangs ’n prettige familie-pretatletiekdag gehou. Tydens hierdie geleentheid het die kleuters aan verskeie atle-tiek-kodes deelgeneem. Hier saam met Honey Bees se kleuters is hul prinsipaalMarilyn Lewis (agter). FOTO: DEVIDEAN MOSES

New Orleans Secondary winsaward for top schoolNew Orleans Secondary Schoolwalked awaywith the best schoolaward for the exceptional per-formance of their learners in theMedia24 Rachel’s AngelsMentor-ship programme.

High-flying Rachel’s Angels werehonoured for two years of extra hardwork during an evening of fun andcelebration at the Allée Bleue Res-taurant near Franschhoek on Satur-day.

The 2012 – ’13 cycle of the pro-gramme involved 138 learners from20 Western Cape schools and 140 stu-dents from the Stellenbosch Univer-sity (SU).

The programme, named after ProfRachel Jafta of the SU and currentchairperson of Media24, was startedin 2007.

It is aimed to encourage learnersfrom all walks of life to reach for thestars and to strive for personal bril-liance at all times.

Mentors from the university andtheir mentees from Western Capeschools work through five stages: in-duction and training, study skills,development of life-skills, academicinterventions and entrepreneur-ship.

“The last two year cycle of theMedia24 Rachel’s Angels Pro-gramme was truly one worth cele-brating,”saysSpurgeonWilson,gen-eral manager for the Rachel’s AngelsTrust.

He continues, “Our mentees, men-tors and schools have worked very

hard, to deliver a 100% pass rate forall learners in 2013, compared to 92%in2011.Duringthisperiodwehad166distinctions amongst our learnersandin2014altogether57of themhavegone on to tertiary education at SU.”

At the gala event, seven of the men-tees at New Orleans Secondary re-ceived the most subject distinctionsin their grade 12 year, regardless ofpoverty and violence in the area.

All of them are currently enrolledfor further studies at tertiary institu-tions. The school’s overall percent-age also keeps going up.

Nurjaan Brinkhuis from LückhoffSenior Secondary School in Stellen-bosch got the award for best mentee.GabrielaCarolus,amentoratRaven-smead High School, scooped the

award for best mentor.Grassdale High School in Grassy

Parkgot theawardfor theschool thatshowed the best progress.

“Since its inception in 2007 the pro-gramme has had a positive impact onthe lives of 504 learners from 28schools and 300 mentors from SU,”says Wilson.

These accomplishments call forcelebration as it shows the impactthat a partnership such as this one- Media24, Stellenbosch Universityand schools in the Western Cape - canhave on the lives of learners in SouthAfrica.

For more information visit thewww.rachelsangels.co.za or followthen on facebook.com/rachelsan-gels.

Dr Michael le Cordeur handed over the award to teachers Liezl Adams and MelaniePrins at New Orleans Secondary School, who won the best school award.

Paarl Hospitaal Voorskool (Pippies) het tydens hul 30ste bestaansjaar vieringe behoorlikefees gehou. Hier sit van die kleuters wat lekker aan hul kolwyntjies gesmul het.

Page 8: Drakenstein gazette 11 apr 2014

Drakenstein

Year 18 • 11 April 2014 | Tel. 023 626 5212

Club Rugby Fixtures 12 AprilThe following local teams willface each other on Saturday.First teams kick-off at 16:00:.YoungPeoplesvsMilnertonat

Faure Stadium.Young Peoples u.20 vs Milner-

ton u.20 at Boy Louw A-field.PaarlClubvsStell/Cor (away).Paarl Club u.20 vs Stell/Cor

u.20 (away game). Lower Paarl vs Perèl United

at Dal Josaphat A-field. Vineyards vs Albions at Dal

Josaphat Stadium. Young Gardens vs Simondi-

um at Dal Josaphat C-field. Young Standards vs Violets

at Dal Josaphat B-field. Windmeul United vs Rangers

at Windmeul. Allandale vs Riverstones at

Allandale

Die eerste ronde van klubrugby het Saterdag afgeskop toe Paarl Rugbyklub teen Eersterivier op Faurestraat gespeel het. Die wedstrydis voorlangs deur die voorspelers oorheers, en Paarl was net te sterk vir hul opponente. Hier bars kaptein Petrus Theart deur ’n duikslag.Paarl skop die seisoen af met ’n goeie wen, 24-11. FOTO: FRANS LE ROUX

Bydie afgelope naweek seSAAtletiekbyeenkoms vir jeug, juniors en o.23-atle-te, het honderde van die land se bestes deelgeneemby die Coetzenburg-stadi-on op Stellenbosch. Hier neem Ingvar van Rooyen (o.19) van New OrleansSekondêr deel aan die verspring. FOTO: ERNEST KILOWAN

SportdagboekRUGBY) SaronRugbyklub hou sy jaarliksePaastoernooi op Saterdag 19 Aprilby die plaaslike sportvelde.Prysgelde is as volg: A-span wennerR3 000, B-span wenner R1 500.Inskrywings is gratis. Hekgelde be-loop R10 vir volwasse persone en R5vir leerders. Klubs wat aan die toer-nooi wil deelneem kan die volgendepersone voor 16 April kontak:K. Kordom 082 411 7330, A. van Rooy071 422 0472, J. Domingo082 873 5029, J.H Flink 083 966 6984en W. Engelbreght 076 626 6201.) Villagers Newton Rugbyklub seoefeninge vind plaas Dinsdae enDonderdae om 19:00. Nuwe lede so-wel as oues is meer as welkom. BelJannie Japhta by 078 147 3082 of Lee-Heino Cupido by 071 827 4035.) Laer Paarl (Blues) het Saterdagvir Windmeul ’n rugbyles gegee toehyhommet 91-13 verslaanhet. Bluesdruk in die proses 15 drieë met kap-tein Oswald Thomas wat 4 drieë ge-druk het. Blues speel Saterdag teenPêrel United op Dal Josafat. Bluesse 2e(48-12) en 3e (31-14) spanne wasook aan die wenkant.) Wellington-rugbyklub oefen elkeDinsdag en Donderdag op Boland-stadion. Alle spelers (oud en nuut)is welkom. Bel Llewellyn van Blerkby 072 474 0837.) Violets Rugbyklub se 1e span hetSaterdag die knie gebuig teen ’n be-geesterde Simondium-span met 25-22. Die 2e span wen 26-14 en 3e span19-14.Saterdag speel Violets teen Yo-ung Standards op Dal Josafat.) Paarl Rangers beplan om hierdiePaasfees te reis naHermanus as deelvan hulle 100e bestaansjaarvierin-ge. Om saam te ry sal R200 per per-soon wees. Rig alle navrae in ver-band hiermee aan Adrian Dombas:083 286 7761) YoungSuper StarsRVKhet gewyswaartoe hulle in staat is hierdie jaardeur Evergreen Stellenbosch te klopmet sterk hardlooprugby. Die MeninBlackhethulle stukkendgeskrumen geduik. Die 1e span wen 15–13, 2ekry vyf punte. Drieë: Gers-win Phil-

lips, Denver Willemse, doelskop:Jacques Botha, strafdoel: Botha) Riverstones RVK oefen DinsdaeenDonderdaevanaf 18:00 byNewOr-leans-veld. Juniors vanaf 16:00 byNew Orleans-veld. Oudspelers virspanbestuurders benodig. BelAdamSeconds by 076 186 8824) Windmeul United se oefendae isop Dinsdae en Donderdae om 19:00te Windmeul Primêr. Bel Abel by083 352 2703 vir meer inligting.) Albions speel op Saterdag 12Aprilteen Vineyards op die Dal Josafat-stadion.) Young Peoples speel Saterdag opFaure-stadion teen Milnerton. Dieo. 20 speel op Boy Louw-veld. Wed-stryde begin 13:30 op Faure en BoyLouw.Kafee enkroeg sal beskikbaarwees met streng sekerheid.) YoungStarsRVK–Carterville hetSaterdag gewys wat in hulle steekdeur Evergreens Stellenbosch ’ngoeie pak slae te gee. Die eerste spanwen 68-5, tweede span 20-0. Drieë isgedruk deurmannemet goeie poten-siaal: Keaton Booyen (4),KeanonBooyen (3), Mario Jacobs (1), Stefa-nus Van Wyk (1) en Gereldo Benja-min (Relo)(1). Doelskoppe: KeatonBooyen (9). Eswill (Shorty) is assportman van die dag aangewys.) Young Standards - spelers van 40jaar en ouer word versoek om vir oe-feninge aan temeld. Juniorwedstry-de begin reeds om 10:00. Vir verderebesonderhede skakel 082 731 4879.KRIEKET) Young Peoples KK sluit hul sei-soen hierdie Sondag af wanneer dieAlgemene Jaarvergadering om12:00op Dal Josafat gehou word. Die klubhet die seisoen puik afgesluit deur-dat die eerste span in sy laaste 3 liga-wedstryde skitterende oorwinningsoor Wellington, Victoriane en Stel-lenbosch en Distrikte behaal het.Die klub se 2e en 3e spanne is as Bo-land liga-kampioene gekroon virhierdie seisoen. Ná die vergaderingsal daar ’n afskeidsbraai en fotoses-sie vir al drie spanne wees.NETBAL) Alle netbal-klubs word uitgenooi

om Paasnaweek op 19 April deel teneem aan die Paasnaweek-toernooivan Metro Netbal. D- en C-spanne(D-span ouderdom o.11 onder,C-span o.16). A- en B-spanne sal virgeld speel. A- en B-afdelings is R100per span, R5 vir hekgelde, kindersR3 en snoeperye sal ook verkoopword. Registrasie begin stiptelik om08:30. Bel Sanna Booysen by076 737 0800ofRoleenby 073 948 3583of epos: [email protected]) Paarl Hockey Club have startedtheir pre-season training everyMonday and Wednesday from19:00–20:00 at Paarl Gim’ astro. Allthose who are interested to join theclub can contact Alan Julies at074 830 3358 or send an email [email protected]) Paarl-tafeltennis het begin oefen;19:00-21:00, Maandae en Woensdaeby Miglat (ou Tiffany’s) in Paarl-Oos. Bel Wayne Cupido by082 538 0766 of Thomas Francke by082 990 9707.STOEI) Die Paarl-stoeiklub se oefeningevind plaas elke Dinsdag en Donder-dag in die ontspanningsklubsaal inDu Toitstraat vanaf 18:00 tot 19:30.Bel afrigter Johan Jordaan by072 385 6510 vir inligting.) Solid Rock-stoeiklub is oop vir al-mal wat graag wil stoei.Die klub iselke Maandag en Woensdag oop17:45 – 18:45 vir laerskoolstoeiers en18:45 – 20:00 vir die hoërskool- en se-nior stoeiers. Oefeninge is by PaarlPolisiekollege.Vir inligting belRay-nardt Botha by 084 613 5699.KICKBOXING) Paarl Valley KickboxingAcademy, participated in the WestCoast Amateur Kickboxing Invita-tional in Langebaan. Deslee Fillis(silver), andGrazioDaniels (bronze)brought home medals, while ViranGreen also participated.Anyone interested in joining PaarlValley Kickboxing Academy cancontact ShihanRussel vanSitters on073 639 5618.