2
Gaan loer gerus ook op Facebook Kingdom Ambassadors NPC We formed Kingdom Ambassadors with the main objective to help orphaned, abused, neglected and vulnerable children in the Overberg region. Most of the children we work with, come from previously disadvantaged and poor families in rural areas and are greatly affected by substance abuse. Unfortunately the children of these parents are often the victims of neglect. Many of them are exposed to emotional & physical traumas in their homes. We started a children’s village to provide safe and foster care for these children. We started with 4 children in June 2016 and now have over 40 children in our care. Op 8 Desember gaan ons hande vat met paar ander organisasie en vir Kingdom Ambassadors se kinders ‘n pretdag hou! Daar word reeds hotdogs, koeldrank en roomys geborg. Elke kind sal ‘n lekkergoed pakkie op die dag ontvang. Ons as Gemeente gaan sorg dat hierdie kinders elkeen ‘n geskenkie het om oop te maak! Ons kort nog 32 mense om elk net een kind se hartjie bly te maak asseblief. Geskenke moet asseblief 25 November terug wees, sodat die laaste aangekope gedoen word voor die groot dag. Kersboom projek 4 Elke jaar doen ons net ‘n gee projek vir Kinders, jongmense en bejaardes. Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere liefhebbers om ook te kan gee. Daar is nog kaartjies oor, jy kan gee net wat op jou hart is. Dit kan kat of honde kos wees, komberse, speelgoed of leibande. Ons is baie dankbaar al die kaartjies is geneem om ‘n dierbare bejaarde se Kersdag ekstra spesiaal te maak. Ons vra wel indien daar mense is wat wil bydrae tot die Kersdag ete vir bejaardes op Kersdag om ons asseblief te kontak. Daar is ongeveer +/- 30 bejaardes. Dit kan ‘n kontant bydrae wees of een bak van ons “spyskaart disse”. Kontak gerus vir Natasha - 0824635796 Kersboom projek 3 Ons het nog kaartjies om vir hierdie Jongmense te wys ons gee om veral op Kersdag! Indien dit moontlik is help ons groot asseblief om ‘n jongmens se Kersdag ekstra kosbaar te maak. Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! Waar elkeen iemand is” EREDIENS (09:00) TEMA: Radikale ekonomiese transformasie? TEKS: Handelinge 2: 44-45; 4: 32-35 Kliek hier vir meer inligng oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za Onthou asseblief die spesiale Oktobermaand dankoffers. Bring die koeverte kerk toe of doen EFT be- talings. Dis ‘n baie belangrike dankoffer want dit help ons om Desember en Januarie ons verplignge na te kom. Help ons dink… Sondag na die erediens wil ons vining gesels oor die moontlike Engelse bediening. Dis ‘n geleentheid om saam te gesels en jou insee te gee. Dit sal nie lank wees nie, so dit sal lekker wees om jou daar te sien. Volgende Sondag (28ste) is weer ‘n Engelse diens. Bring weer jou Engelse, vriende, familie, kollegas, werkers ens. ____________________________________________________ GEBEURE IN DIE WEEK Visiespan: Maandag @ 18:30 Bloedskenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15 Volgende Sondag: Engelse diens Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00 TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES Ma – Di: 1 Samuel 1: 4-20 Wo – Do: Hebreërs 10: 11-14, (15-18), 19-25 Vry – Sat: Markus 13: 1-8

35 projek 3 Kersboom Kersboom projek 4...Kersboom projek 4 Elke jaar doen ons net n gee projek vir Kinders, jongmense en bejaardes. Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 35 projek 3 Kersboom Kersboom projek 4...Kersboom projek 4 Elke jaar doen ons net n gee projek vir Kinders, jongmense en bejaardes. Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere

Gaan loer gerus ook op FacebookKingdom Ambassadors NPC

We formed Kingdom Ambassadors with the main

objective to help orphaned, abused, neglected

and vulnerable children in the Overberg region.

Most of the children we work with, come from

previously disadvantaged and poor families in

rural areas and are greatly affected by substance

abuse. Unfortunately the children of these

parents are often the victims of neglect. Many of

them are exposed to emotional & physical

traumas in their homes. We started a children’s

village to provide safe and foster care for these

children. We started with 4 children in June 2016

and now have over 40 children in our care.

Op 8 Desember gaan ons hande vat met paarander organisasie

en vir Kingdom Ambassadors se kinders ‘n pretdag hou!

Daar word reeds hotdogs, koeldrank en roomysgeborg.

Elke kind sal ‘n lekkergoed pakkie op die dag ontvang.

Ons as Gemeente gaan sorg dat hierdie kinders elkeen ‘n geskenkie het om oop te maak!

Ons kort nog 32 mense om elk net een kind se hartjie bly te maak asseblief.

Geskenke moet asseblief 25 November terugwees, sodat

die laaste aangekope gedoen word voor die groot dag.

Kersboom projek 4

Elke jaar doen ons net ‘n gee projek virKinders, jongmense en bejaardes.

Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere liefhebbersom ook te kan gee.

Daar is nog kaartjies oor, jy kan gee net wat op jou hart is.Dit kan kat of honde kos wees, komberse, speelgoed of leibande.

Ons is baie dankbaar al die kaartjies is geneem om ‘n dierbare bejaarde se

Kersdag ekstra spesiaal te maak.

Ons vra wel indien daar mense is wat wil bydrae tot die Kersdag ete

vir bejaardes op Kersdag om ons asseblief te kontak.

Daar is ongeveer +/- 30 bejaardes. Dit kan ‘n kontant bydrae wees of een bak

van ons “spyskaart disse”. Kontak gerus vir Natasha - 0824635796

Kersboom

projek 3

Ons het nog kaartjies om vir hierdie

Jongmense te wys ons gee om veral op

Kersdag!

Indien dit moontlik is help ons groot assebliefom ‘n jongmens se Kersdag ekstra kosbaar te maak.

Hier is geen perfekte mense in ons

gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel

nie, nie op jou gevoel speel en jou

manipuleer nie. Jy kan net jouself

wees!

“Waar elkeen iemand is”

EREDIENS (09:00)

TEMA: Radikale ekonomiese transformasie?

TEKS: Handelinge 2: 44-45; 4: 32-35

Kliek hier vir meer inligting oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za

Onthou asseblief die spesiale Oktobermaand dankoffers. Bring die koeverte kerk toe of doen EFT be-talings. Dis ‘n baie belangrike dankoffer want dit help ons om Desember en Januarie ons verpligtinge na

te kom.

Help ons dink…

Sondag na die erediens wil ons vining gesels oor die moontlike Engelse bediening. Dis ‘n geleentheid om saam te gesels en jou insette te gee. Dit sal nie lank wees nie, so dit sal lekker wees om jou daar te sien.

Volgende Sondag (28ste) is weer ‘n Engelse diens. Bring weer jou Engelse, vriende, familie, kollegas, werkers ens.

____________________________________________________

GEBEURE IN DIE WEEK

Visiespan: Maandag @ 18:30

Bloedskenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15

Volgende Sondag: Engelse diens

Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30

Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES

Ma – Di: 1 Samuel 1: 4-20

Wo – Do: Hebreërs 10: 11-14, (15-18), 19-25

Vry – Sat: Markus 13: 1-8

Page 2: 35 projek 3 Kersboom Kersboom projek 4...Kersboom projek 4 Elke jaar doen ons net n gee projek vir Kinders, jongmense en bejaardes. Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren – 0833830893 – Bybelstudie - Dinsdae om 10:00

Ria en Johan Combrink – 0845832821 – Vue du Cap – Donderdae om 10;00

Jalize en Johannes – 0825654520 – Woensdae om 19;00

Geo de Kock – 0837324117 – Woensdae om 19;00

Johan Botha – 0827900952 – Woensdae om 18:30

Louis van der Vyver - 0845272884 - Woensdae om 19:00

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

As jy deel van n groep wil word - Kontak Johannes 0823913841

BANK BESONDERHEDE

NGK TABLEVIEW

HOOF REKENING - ABSA TABLEVIEW - 3270590011

SENDING/UITREIK - ABSA TABLEVIEW - 4066292562

SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com

GEMEENTE SELFOON APP

Wil jy ons preke en ander in-ligting op jou selfoon ontvang? Laai ons gemeente

se APP op jou foon af!

Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af. Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se

naam.

GEBEDSVERSOEKE

As jy n gebedsversoek het:

Email - Ds Johannes

[email protected]

Boks in voorportaal

Gemeenteraad

Ons is opsoek na iemand om as verteenwoordiger van die Help-jou-naaste bediening op die gemeenteraad te dien.

Die persoon moet terugvoer gee aan die gemeenteraad oor die verskillende uitreik bedieninge van die gemeente.

Kontak vir Niel (0846881080) indien jy sou belangstel

NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-10-2018

WERKLIK

INKOMSTE 1,140,083

UITGAWES 1,099,823

OORSKOT/(TEKORT) 40,260

When : 2 December

Time : 18:30

Where: TableView Church

41 Grey Avenue

Cost : Donations (Funds for Youth outreach projects 2019) 021 557 2391 www.ngktableview.co.za

A very special production that digs deeper into this mysteries season !

Raffle R20by die

Kerkkantoor

• 1st price

Family photo shoot

• 2nd price

Leap TV with

3 games

• 3rd price

Glass Chess set

Belydenis2 Desember

10:15 – 13:30

Voorskool (gebore 2013 – 2015)Kersversierings

Tannie Erani en Tannie TherineGr R en 1

Jesus word gebore!Tannie Sonette

TannieEstelle

Tannie Colleen

Vir enige navraag skakel gerusColleen - 0832597546

Tieners 10:15 tot 11:15Jeanne

Rich – Rob Bell

Gr 2 tot 6Jesus as a child

Oom Reino