12

FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie
Page 2: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

FROM THE OFFICE

ONDERRIGGELD

Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar

voor of op 28 Februarie 2013, tensy addisionele reëlings getref word by die finansiële

kantoor.

Tans ondervind ons dat daar ‘n groot getal ouers is, wat nie hulle verpligting t.o.v. die

betaling van skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand

‘n al hoe groter tekort aan fondse is en dit skep ‘n GROOT uitdaging om die begroting te

laat klop en die beste onderrig aan die leerders van Hugenote Laerskool te verskaf.

Baie dankie aan ons staatmaker ouers wat so getrou hulle skoolgeld betaal.

TUITION FEES:

The annual tuition fees are raised on 1 February 2013 and THE FULL fees are payable

before or on 28 February 2013, unless you have additional arrangements with the

financial office.

There are at present a large number of parents, who have not fulfilled their

responsibilities in terms of their payment of school fees. The result is that the deficit of

funds increases each month, which leaves us with the enormous challenge of balancing

our books and staying within our budget. It also hinders our ability to provide the best

education possible for the learners of the Huguenot Primary School.

Many thanks to all our reliable parents who regularly pay school fees.

KANTOORURE: FINANSIES / ADMIN

Maandag – Vrydag : 07:00 – 14:45

Page 3: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

NUWE LEERLINGE

Welkom aan die volgende leerlinge wat by ons skool aangesluit het:

Wilmari Olivier 7A2

Jurie Prinsloo 1A3

Sornia Kanfer 5A1

De Waal Prinsloo 5A1

ONDERWYSERS ONDERWYSERS ONDERWYSERS

Baie geluk aan juffrou Dalene en Charlie Muller wat op die

16de Februarie in die eg verbind is! Ons wens julle alle seën toe!

Juffrou Marelize Germishuis se seuntjie Janú word die einde Maart

gebore! Sterkte Juffrou Marelize ons is saam met jou opgewonde!

Mr Carl Cooper has passed the IRB coaching Level 2 exam. This

international certificate recognizes that he has completed all

requirements for accreditation as a Level 2 rugby coach.

Well done!

COUNCIL BADGES

Congratulations to the following learners who received their council

badges:

7E- Wayne Preüss, Carly Apollis, Emma Crous, Shuneez Harris, Reeve Johnson, TJ

Joka, Antonio v.d. Westhuizen and Chaeli Wellman.

7A1- Willem Badenhorst, Kayla Walters en Githe Manual

7A2- Hanel Thesnaar, Carl Carstens, Mandi Franken Lize Ferreira Niléne Horrel, Nina

van der Merwe en Cilmie Geyer.

Page 4: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

CERTIFICATES:

The following learners’ received certificates:

Mienke Doubell and Ilne von Wielligh: Modern Dancing

Wilhelm Broodryk: Tennis

André van der Westhuyzen: ExperiMaatjies

Ons pa en kind kamp

vind jaarliks plaas op ons

rugbyveld en het weer

vir hope opwinding

gesorg. Ons kamp op die

Hugenote manier!

Page 5: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

SWIMMING

Wian Lützeler and Willem Badenhorst took part in the Walmers gala at UWC on 2

Februarie.

Ons grondslagfase swemmers het op 5 Februarie aan die Laerskool Gimnasium se 1,2,3

Gala deelgeneem.

Well done to all our swimmers who competed against the best of the best at Boys

Primary School Gala in Paarl on Tuesday 12 February 2013.

On 9 February Sian Maart GR

3E and Jaime Cupido GR 6E took

part in the Nelson Mandela

Freedom walk.

BOYS PRIMARY SCHOOL GALA u/9 Breaststroke: Bradli Cloete - Silver Medal u/7 Backstroke: Christiaan Joubert - Silver medal u/8 Backstroke: Roux Strauss - Silver Medal u/9 Backstroke: Jakobus Smit - Bronse Medal u/10 Backstroke: Simeon van Rooyen - BronseMedal

Page 6: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

CRICKET

Our Mini Cricket teams took part in a mini cricket day at CPUT fields on 15 February. This was

also the first time that our u/7 teams played a match. The following children received an award

for the player of the match for their respective games:

u/7: André van der Westhuyzen & Alco Binneman

u/8: Charlton Manual & Jacques Vermeulen.

u/9: William Sudell, Ethan Voster, Jean Coetzee & Sian Maart.

Ons o/13A seunskrieketspan het hul wedstryd teen Boys met 24 lopies gewen!

Reinard Reitsma het 5 paaltjies vir 15 lopies en Justin Cilliers het 48 lopies aangeteken waarvan

hy 4 sesse geslaan het. Ons hou julle dop, manne!

BOLAND SENTRAAL KRIEKET

Francois Marais en JJ Lambrechts is vir die Boland Sentraal

o/13 krieketspan en Matthew Thomson vir die o/11

Boland-Sentraal krieketspan gekies. Veels geluk!

TWEEKAMP

Johannè van der Westhuizen en Jana Lützeler het

Saterdag 16 Februarie aan dieTweekamp Boland

kampioenskappe deelgeneem.

Johannè het ‘n 4de plek gekry vir dogters 0/13 en het

gekwalifiseer om aan die SA kampioenskappe einde

Maart deel teneem.

Jana Lützeler het 1ste gekom vir ogters 0/8 en sodoende ‘n goue medalje gewen. Sy het ook weer haar vorige Boland rekord gebreek.

Page 7: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

BIATHLE

Johanné van der Westhuyzen het op 9 Februarie ‘n eerste plek behaal by ‘n die Biathle

byeenkoms wat by Paul Roos Gimnasium plaasgevind het.

PERDRY

Op 16 Februariehet die eerste SANESA byeenkoms op Robertson plaasgevind.

Alicia Stemmet(7A2) en haar perd Rocky het pragtig presteer. Hulle het vier eerste

plekke en een derde plek verwerf.

Haar sussie Izelle en haar perd, Little Cameo, het ook pragtig presteer en het vyf eerste

plekke en 2 tweede plekke verwerf.

TENNIS

Janu Gous Boland teen die WP verteenwoordig in 'n toernooi op Ceres. Hy het twee

enkels, twee dubbels en twee gemengde dubbels gespeel. Janu het vyf van sy ses

wedstryde gewen en slegs die dubbels verloor.

PERDRY

Alicia en Izelle

Stemmet.

TENNIS

Janu Gous

ATHLETICS

Sian Maart, Yorique

Agullas and Luther

Springbok.

Page 8: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

Suzaan en Thalita Janse van Vuuren het Saterdag, 23 Februarie, aan die Rox-

tennistoernooi deelgeneem. Suzaan het in die o/13A-afdeling deelgeneem. Sy het 'n

eerste plek uit 16 dogtersbehaal. Talitha het in die o/11A-afdeling deelgeneem en 2de

plek uit 20 dogters verwerf.

Margaux Marice Lategan en Reinardt Reitsma het ook aan die Rox Paarl toernooi

deelgeneem het, en beide het in die finale kompetisiegeëindig. Reinardt die 7de plek en

Margaux Marice in die 8ste plek algeheel behaal.

CYCLING

SKAAK

Vier van onsleerlinge het Saterdag 23 Februarie by

Wellington Sekondêr aan die Boland Sentraal proewe

deelgeneem.

Kyle van Schoor het ‘n 2de plek behaal. Kyle en Luciean

Thevan is albei vir die Boland-Sentraal skaakspan gekies.

Ashleigh Parsons took part in the WP Track

Championships at the Belville Velodrome on 22-24

February. She had a good start to the season by

winning 3 gold medals in her age category u/14

boys & girls.

She was also awarded SWD Provincial Colours for

Road and Track. We wish her best of luck for her

the preparations for the SA Championships taking

place in March.

Page 9: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

ATLETIEK

Dertig van ons atlete het Saterdag, 16 Februarie, aan die Boland Sentraal proewe

deelgeneem. Drie van ons atlete is vir die Boland-Sentraalspan gekies.

Baie geluk aan Yorique Agullas, Sian Maart en Luther Springbok!!!!!!!!!!!

CULTURE

Janie Loedolf (3A2) was awarded Initial Violin with Distinction for the Trinity Collage

London examination.

REDENAARSKOMPETISIE

Maandag 18 Februarie, het 10 leerlinge aan ons jaarlikse redenaarskompetisie

deelgeneem.

Die eerste 5 plekke is as volg: Cilmie Geyer (1ste), Francois Marais (2de), Reinard

Reitsma (3de), Suzaan Janse van Vuuren (4de) en Johanné van der Westhuyzen (5de).

Die eerste 4 leerlinge het deurgedring na die ATKV redenaarskompetisie wat op 16

Maart by Laerskool De Kuilen plaas vind. Ons wens julle alle sterkte toe!

Ons is baie trots op hierdie leerders!

REDENAARSKOMPETIESIE JANIE LOEDOLF

ATLETIEK

Page 10: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

KUMON WISKUNDE

LEERLINGRAAD 2013

Ons is baie trots op ons leerlingraad van 2013 wat so hard werk!

Die volgende leerlinge van Hugenote Laerskool is tot die leerlingraad vir 2013 verkies:

V.l.n.r: Cassidy Mellem, Suzaan Janse van Vuuren (onder-hoofdogter), Ashleigh Parsons, Gawie

van Wyk, Dylan Swart, Erin O’ Dowd.

M.l.n.r: Nathan Bezuidenhout, Marco De Beer, Lida Groenewald, Alexandra Gerber, Francois

Marais, Damien Adendorff.

A.l.n.r: Henk Slabber, Carien Rossouw, Reinard Reitsma, Michelle Smuts, Thomas Linnegar,

(hoofseun) Corné Smith, Willie Rossouw.

Anje en Roosje Grobbelaar het elk 'n goue medalje

gekry vir hul uitstekende prestasie in Kumon

Wiskunde. Hulle voltooi elke dag hul Wiskunde-

boekies getrou en het uitsonderlike vordering en

deursettingsvermoë getoon.

Die twee dogters doen tans fundamentele wiskunde

wat twee tot drie jaar bokant hul graadvlak is volgens

Suid-Afrikaanse standaarde.

Page 11: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

Onthou ons Kaskarre 8 Maart!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dit gaan groot pret wees!

Waterspeletjies begin reeds om 14:00 die middag gevolg deur die GROOT

KASKAR KOMPETISIE om 15:00 uur!

Then it is time for the CARNIVAL from 18:00-21:00

We hope that your family is excited for a day filled with fun and excitement!

Program sal teen volgende week beskikbaar wees.

Page 12: FROM THE OFFICE - Huguenot Primary School · FROM THE OFFICE ONDERRIGGELD Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar voor of op 28 Februarie

Maart 2013

Vr1 UITNAWEEK // Entrepreneurs

Ma 4 Krieket vs HR: 0/11A (W), 0/11B (T)

Di 5 Atletiek: Eikestad Byeenkoms (Coetzenburg)

Wo6 Atletiek: WA Joubert GF Byeenkoms //Krieket vs HR: 0/13A (T),

0/13B (W)

Do 7 Tenniswedstryde // Somer sport stop

Vr 8 Kaskarre // Entrepreneurs

Sat 9 Atletiek: Wes-Kaap

Di 12 Swem: Drakenstein GF gala

Do 13 Rugby: 0/13A Aandtoernooi, Eikestad

Vr 15 Rugby: 0/13A Rugbydag, Boland Landbou

Sa 16 Eerste rondte, ATKV Redenaars

Ma 18 Hokkie: Bol. Streekproewe (Dogters)

Di 19 Verjaarsdag: Cherezaan van Zyl

Wo 20 Hokkie: Bol. Streekproewe (Seuns)

Do 21 PubliekeVakansiedag (Menseregte dag)

Vr 22 Skole Vakansiedag // Verjaarsdag: Franklin McCarthy

Ma 25 GF Rapportbespreking // Hokkie: Bol. Streekproewefinaal

(Dogters)

Wo 27 Hokkie: Bol. Streekproewefinaal (Seuns)

Do 28 SKOLE SLUIT

Vr29 Verjaarsdag: Strelza Steyn& Marné Louw

So 31 Verjaarsdag: Andriëtte Smit