2
12 Standard KALENDERBLAD CALENDAR PAGE 13 Julie 2017 Bookings essential on 023 348 7200 Terms and conditions apply Enjoy our fish and chips from 18h00 Price: R60.00 Enjoy our Mega T-bone 500g Steak with hand cut fries, served with seasonal veg from 18h00 Price: R150.00 AT KUIPER’S RESTAURANT SATURDAY GRILL NIGHT WEDNESDAY FISH & CHIPS SPECIAL Naweek van digkuns wink vir woordvrate Alle paaie lei binnekort weer na die Langeberg wanneer die jaarlikse Gedigte in McGregor-naweek van 25 tot 27 Augustus hiér gehou word. Die fees vier vanjaar sy vyfde bestaansjaar en die geleentheid is oudergewoonte propvol gepak met meer as 90 deelnemers met ’n mengelmoes van ou bekendes sowel as verskeie vars jong stemme. Vanjaar val die kollig veral op die gedigtekompetisie. Alle aspirant digters kan aan dié kompetisie deelneem mits hul gedigte vanjaar se tema, Poësie as Hartskos, weerspieël. Engelse gedigte kan ingeskryf word onder die tema Poetry against Poverty. Hierdie kompetisie, wat oop is vir alle ongepubliseerde digters, het twee kategorieë: die popkategorie vir volwassenes en die skolekategorie vir leerders van graad 7 tot 12. Die wenner in die volwassene- kategorie sal met R5 000 wegstap, terwyl die skolekategorie se wenner ’n splinternuwe iPad sal losslaan. Volgens Billy Kennedy, eienaar van Temenos (waar baie van die voorlesings sal plaasvind) en voorsitter van die Gedigte in McGregor-komitee, speel gedigte ’n belangrike rol in ons lewe. “Ek glo dit is so noodsaaklik soos vars lug. Iemand het eens geskryf dat baie van die geweld en sielkundige probleme in ons samelewing waarskynlik te danke is aan die gebrek aan poësie. Om bevooroordeel te wees is altyd eensydig. “Poësie maak gedagtes oop. Poësie is uitdagend; dit kan ons hervorm en herskep. “Dit gee ons dieper insig en bewustheid van mekaar en hoe ons almal in gees verbind is. Dit doen vir die gees wat joga vir die liggaam doen.” Digters wat van hul werke gaan deel, sluit in Koos Kombuis, Ashley Dowds, Pieter Fourie, Johan Myburg, Nic de Jager, Kobus Moolman, Lungiswa Nyatyowa, Lerato Sibanda, Philip de Vos, Diana Ferrus, Daniel Hugo, Lara Kirsten, Fanie Olivier, Koos van der Merwe, Mavis Vermaak, Wendy Woodward, Hermien de Vos en vele meer. As deel van die Gedigte in McGregor-naweek, gaan die McGrogor Community Arts (MAC)-projek ook ’n spesiale skoledagprogram op 25 Augustus aanbied. Meer as 800 leerders van verskeie skole in die omgewing sal hierdie besondere geleentheid bywoon. Die Kaapse kunstenaar Ha Man! sal saam met Joke Debaere ’n konsert van musiek, drama en gedigte aanbied. Die Afrikaanse groep Ruk! gaan ook deur die loop van die oggend optree. Koos Kombuis is een van die vele digters wat sy digkuns gaan deel tydens die Gedigte in McGregor-naweek. Foto: Verskaf Lara Kirsten beeld haar gedig op haar lyf uit. Foto: Dani’s Photos Hede, verlede verweef in werke Angelo Julies Gautengers gaan binnekort die geleentheid kry om hul te verlustig in die kunswerke van die Rawsonvillese puntellisme- kunstenaar, Corné Theron, wanneer ’n solo-uitstalling van haar werk van 22 Julie tot 8 Augustus in Johannesburg te sien gaan wees. Haar jongste versameling, Collecting Consciousness, is ’n keur van olieskilderye en ander nuwe werke, insluitend digitale plakskilderye van foto’s van haar vriende. “Ek het vir van my vriende in die kunsbedryf gevra om vir my ou vintage foto’s van hulle en hul voorouers te gee,” sê sy. “Ek wou deur hierdie projek die hede en verlede bymekaar bring en ’n gesprek tussen twee generasies en die prosesse van geheuevorming uitbeeld. “Die geheue van die mens is nie soos ’n video-opname nie, maar meer soos sketse of prente wat soos ’n legkaart aanmekaar gepak word, soos in my werke gewys,” sê Theron. Sy meen hierdie projek is anders as haar vorige werke, hoewel die prosesse dieselfde is. “Dit is anders as my vorige werke omdat dit meer ’n gesprekvoering uitbeeld.” Hierdie indrukwekkende kunswerke neem jou terug in die verlede, maar gee jou terselfdertyd u ’n blik op die toekoms. Die projek het Theron ongeveer vier maande geneem om te voltooi. “Dit neem ’n redelik tydjie om aan die projek te werk, veral omdat ek tegelykertyd aan al die skilderye werk.” Corné Theron, ’n puntellisme-kunstenaar van Rawsonville, wil die hede en die verlede bymekaar bring deur haar werk. Inskrywings vir die gedigtekompetisie moet voor 30 Julie na [email protected] gestuur word. Vir meer inligting en kompetisiereëls, gaan na www.poetryinmcgregor.co.za. Kaartjies vir die naweek sal vanaf middel-Julie by Computicket beskikbaar wees.

12 Standard KALENDERBLAD Naweek van digkuns …...deur die loop van die oggend optree. Koos Kombuis is een van die vele digters wat sy digkuns gaan deel tydens die Gedigte in McGregor

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

12 Standard KALENDERBLAD CALENDAR  PAGE 13  Julie  2017

Bookings essential on 023 348 7200Terms and conditions apply

Enjoy our fish and chips

from 18h00

Price: R60.00

Enjoy our Mega T-bone 500g Steak with hand cut

fries, served with seasonal veg from 18h00

Price: R150.00

AT KU I PER ’ S R ESTAURANT

SATURDAY

GRILLNIGHT

WEDNESDAY

FISH&CHIPS

SPECIAL

Naweek van digkuns wink vir woordvrateAlle paaie lei binnekort weer na die Langeberg wanneer die jaarlikse Gedigte in McGregor-naweek van 25 tot 27 Augustus hiér gehou word.

Die fees vier vanjaar sy vyfde bestaansjaar en die geleentheid is oudergewoonte propvol gepak met meer as 90 deelnemers met ’n mengelmoes van ou bekendes sowel as verskeie vars jong stemme.

Vanjaar val die kollig veral op die gedigtekompetisie. Alle aspirant digters kan aan dié kompetisie deelneem mits hul gedigte vanjaar se tema, Poësie as Hartskos, weerspieël. Engelse gedigte kan ingeskryf word onder die tema Poetry against Poverty.

Hierdie kompetisie, wat oop is vir alle ongepubliseerde digters, het twee kategorieë: die popkategorie vir volwassenes en die skolekategorie vir leerders van graad 7 tot 12.

Die wenner in die volwassene-kategorie sal met R5 000 wegstap, terwyl die skolekategorie se wenner ’n splinternuwe iPad sal losslaan.

Volgens Billy Kennedy, eienaar vanTemenos (waar baie van die voorlesings sal plaasvind) en voorsitter van die Gedigte in McGregor-komitee, speel gedigte ’n belangrike rol in ons lewe. “Ek glo dit is so noodsaaklik soos vars lug. Iemand het eens geskryf dat baie van die geweld en sielkundige probleme in ons samelewing waarskynlik te danke is aan die gebrek aan poësie. Om bevooroordeel te wees is altyd eensydig.

“Poësie maak gedagtes oop. Poësie isuitdagend; dit kan ons hervorm en herskep.

“Dit gee ons dieper insig en bewustheid van mekaar en hoe ons almal in gees verbind is. Dit doen vir die gees wat joga vir die liggaam doen.”

Digters wat van hul werke gaan deel, sluit in Koos Kombuis, Ashley Dowds, Pieter Fourie, Johan Myburg, Nic de Jager, Kobus Moolman, Lungiswa Nyatyowa, Lerato Sibanda, Philip de Vos, Diana Ferrus, Daniel Hugo, Lara Kirsten, Fanie Olivier, Koos van der Merwe, Mavis Vermaak, Wendy Woodward, Hermien de Vos en vele meer.

As deel van die Gedigte in McGregor-naweek, gaan die McGrogor Community Arts (MAC)-projek ook ’n spesiale skoledagprogram op 25 Augustus aanbied.

Meer as 800 leerders van verskeie skole in die omgewing sal hierdie besondere geleentheid bywoon.

Die Kaapse kunstenaar Ha Man! salsaam met Joke Debaere ’n konsert van musiek, drama en gedigte aanbied.

Die Afrikaanse groep Ruk! gaan ookdeur die loop van die oggend optree.

Koos  Kombuis  is  een  van  die  vele  digters  wat  sy digkuns  gaan  deel  tydens  die  Gedigte  in McGregor­naweek.  Foto:  Verskaf

Lara  Kirsten  beeld  haar  gedig  op  haar  lyf  uit. Foto:  Dani’s  Photos

Hede, verlede verweef in werkeAngelo  Julies

Gautengers gaan binnekort die geleentheid kry om hul te verlustig in die kunswerke van die Rawsonvillese puntellisme-kunstenaar, Corné Theron, wanneer ’n solo-uitstalling van haar werk van 22 Julie tot 8 Augustus in Johannesburg te sien gaan wees.

Haar jongste versameling, Collecting Consciousness, is ’n keur van olieskilderye en ander nuwe werke, insluitend digitale plakskilderye van foto’s van haar vriende.

“Ek het vir van my vriende in diekunsbedryf gevra om vir my ou vintage foto’s van hulle en hul voorouers te gee,” sê sy. “Ek wou deur hierdie projek die hede en verlede bymekaar bring en ’n

gesprek tussen twee generasies en die prosesse van geheuevorming uitbeeld.

“Die geheue van die mens is nie soos ’n video-opname nie, maar meer soos sketse of prente wat soos ’n legkaart aanmekaar gepak word, soos in my werke gewys,” sê Theron.

Sy meen hierdie projek is andersas haar vorige werke, hoewel die prosesse dieselfde is. “Dit is anders as my vorige werke omdat dit meer ’n gesprekvoering uitbeeld.”

Hierdie indrukwekkende kunswerke neem jou terug in die verlede, maar gee jou terselfdertyd u ’n blik op die toekoms.

Die projek het Theron ongeveer vier maande geneem om te voltooi. “Dit neem ’n redelik tydjie om aan die projek te werk, veral omdat ek tegelykertyd aan al die skilderye werk.”

Corné  Theron,  ’n  puntellisme­kunstenaar  van  Rawsonville,  wil  die  hede  en  die  verlede  bymekaar bring  deur  haar  werk.     

Inskrywings vir die gedigtekompetisie moet voor 30 Julie na [email protected] gestuur word. Vir meer  inligting en kompetisiereëls, gaan na www.poetryinmcgregor.co.za. Kaartjies vir die naweek sal vanaf middel­Julie by Computicket beskikbaar wees.

13  Julie  2017 KALENDERBLAD CALENDAR  PAGE Standard 13

Art with ‘heart’ can affect societyArt lovers can still visit the La Galleria in McGregor to see Floris van Zyl’s exhibit, Untwine, which opened on 8 July. Many people from the village as well as holiday goers attended the opening.

The exhibition focuses on how “we are all entwined by our desires. It’s part of being human, of being a physical being.”

In this body of work Van Zyl, from Worcester, focuses on “untwining”, on taking known shapes apart by painting outside of the lines we draw for ourselves and those drawn by society. To let go and detach from outcomes, to allow paint to happen rather than trying to control it.

“I feel that when thoughts, feelings, and actions are untied and translated into art, it has the power to affect the spiritual climate of society and in this way, make a positive impact. My work ranges through stages of abstraction, letting the paint and material guide the process along with my heart and eye. I don’t think about the marks I’m making, I let the marks happen. The mind becomes a tool in the bigger process and has to stand back for heart and eye to flow. I let the eye look at it and the hand just does what the eye and heart wants, and I simply respond to it because I feel I want to do it,” explains Van Zyl.

Van Zyl is a South African Expressionist painter who studied graphic design in the early 90’s, built his own design agency over 17 years and returned to painting fulltime in 2010. In just over five years he created more than 400 artworks, including around 200 oil paintings. They have sold locally and internationally and include landscapes, still life images, portraits and self-portraits. His work is characterised by bold, symbolic colours, and dramatic, impulsive and expressive

brushwork. One of the themes in Van Zyl’s work

is to take things apart: to take realism and make it abstract by using a palette knife, to extend the paint beyond the boundaries of the form we know. An example of this is Van Zyl`s painting titled “Underdog”.

He explains: “A hyena is usually perceived as an underdog. I want to show the strength and beauty in what society might perceive as less or dark. I am interested in how we filter our experiences. How do we find a unique expression and not just automatically respond to what we think we know.”

La Galleria, McGregor, opened in March 2017 as Dani’s Photos Studio and Gallery, but with the idea to share the space with other artists for exhibitions.

The gallery was built in 2016 on the corner of Bree and Mill Street in McGregor. The feel is very natural. The art is displayed without invading the

lime plastered walls and the old Oregon pine windows and doors bring natural light into the space. The peaceful space outside under the coral tree is the perfect spot to sit and discuss art and life.

The Untwine exhibit will be open until 23 July.

Floris  van  Zyl  (middle)  chatting  to  Sandra  and David  Magner  who  live  in  McGregor.  Photo:  Dani’s Photos

Many  people  from  McGregor  and  holiday  goers  attented  the  exhibition  opening  on  8  July.  Photo: Dani’s  Photo’s

Dagboek/Diary

20  JULIE) Die  HOËRSKOOL  MONUMENT  van Krugersdorp  se  skoolkoor  toer  tans  deur  die  Wes­Kaap.  Die  koor  tree  om  16:00  by  die  NG­gemeente in  MONTAGU  op.  Dié  koor  het  al  talle  nasionale toekennings  ontvang.  Vir  meer  inligting  kontak Duncan  Fourie,  072  210  2305.

4  TO  6  AUGUST) Robertson  Wine  Valley’s  11th  annual  SLOW FOOD  &  WINE  FESTIVAL.  Sample  honest,  old­fashioned  and  rural  hospitality,  while  enjoying  time honoured  activities;  interact  with  winemakers  and wine  farmers  in  an  informal  ambience,  getting  to know  them  and  their  respective  families.  For  event activities,  visit  the  website  for  programme  details at  robertsonslow.com.

2  TO  12  AUGUST) MONTAGU  YOUTH  ARTS  FESTIVAL.  The festival  draws  talent  mainly  from  primary,  high school  and  tertiary  education  institutions  in  Cape Town  and  surrounding  areas,  including  Port Elizabeth,  Mossel  Bay,  Worcester  and  George. Categories  include  music,  art,  photography,  dance, literature,  poetry,  drama  and  puppetry.  For  entry forms  and  guidelines,  email: [email protected].  Daily  tickets  will  be available  at  the  door:  R20  for  adults,  R10  for scholars  or  R50  for  a  four­day  pass. 

5  AUGUSTUS) Huis  Brevis  bied  vanaf  18:30  ’n  COUNTRY MUSIC  DANS  in  die  DANIE  LUCKHOF­SAAL, Tulbaghstraat.  Kaartjies  kos  R60  en  is  beskikbaar by  Huis  Brevis.  Pryse  vir  die  besgeklede  cobwoy  en cowgirl.  Bring  eie  eet­  en  drinkgoed.  Hamburgers  en worsrolle  sal  te  koop  wees.  Navrae: 023 347 2745/238.

9  AUGUSTUS) PRIMÊRE  SKOOL  WORCESTER­NOORD  bied, in  samewerking  met  NUY  ON  THE  HILL,  ’n OGGENDTEE  aan  vir  Edwin  Theron.  Edwin  is  ’n deelnemer  aan  die  kykNET­reeks  Kokkedoortjie  en 

’n  leerder  aan  die  Primêre  Skool  Worcester.  Die Kokkedoortjie­beoordelaars,  Mari­Louis  Guy  en  Nic van  Wyk,  Aleit  Swanepoel  van  Tyd  met  Aleit  en Errieda  du  Toit,  koskenner  en  skrywer  van  die Kokkedoor­,  Koekedoor­  en  Kokkedoortjie­resepteboeke,  sal  onder  die  gaste  wees. ) Die  Houmoed  Gemeenskaporganisasie  gaan  ’n ETE  VIR  BEJAARDES  in  Worcester  Stadsaal  hou. Die  ete  begin  om  11:00  tot  15:00.  Die  polisie  en  die maatskaplike  dienste  gaan  by  die  geleentheid toesprake  lewer.  Smartie  Town  se  kinders  gaan  ook optree.  Persone  wat  die  ete  wil  bywoon  moet  voor 15  Julie  RSVP.  Navrae:  Angeline  Kamfer,  079  827 4670  of  073  534  0713. 

10  AUGUST) The  ZWELETHEMBA  MEALS  ON  WHEELS COMMUNITY  SERVICE  will  hold  its  general meeting  at  18:30  at  the  Zwelethemba  SDA  Church Heathleivale.  The  aim  of  the  meeting  is  to  discuss a  hunger­free  South  Africa.  All  are  welcome  to attend.

12  AUGUST) Die  oud­Valleier  en  bekende  nuusleser, omroeper  en  skrywer,  JENNA­LEIGH  BILONG,  is eersdaags  weer  terug  op  eie  bodem  wanneer  sy 

ten  bate  van  die  Worcester  House  of  Hope  kom kuier.  Die  tema  van  haar  praatjie  is  Sleutel  tot  die volgende  vlak.  Dit  vind  om  18:00  by  die  Worcester Christengemeente  by  Baringstraat  68  plaas. Kaartjies  kos  R100  stuk  en  ligte  verversings  sal  ook bedien  word.  Vir  navrae,  kontak  023 342 3167  of stuur  ’n  e­pos  na  [email protected].

25  TO  27  AUGUST) Annual  POETRY  WEEKEND  in  MCGREGOR. This  year’s  theme  is  Rooted  in  Heart.  A  great  range of  poets  will  once  again  perform  at  various  venues at  this  year’s  event  including:  Koos  Kombuis,  AshleyDowds,  Hugh  Hodge,  John  Maytham,  Nic  de  Jager, Kobus  Moolman,  Lungiswa  Nyatyowa,  Lerato Sibanda,  Philip  de  Vos,  Diana  Ferrus,  Daniel  Hugo, Lara  Kirsten,  Fanie  Olivier,  Koos  van  der  Merwe, Mavis  Vermaak,  Wendy  Woodward  and  many more.  A  complete  list  of  all  the  performing  poets can  be  found  at  www.mcgregorpoetryfestival.co.za.

6  SEPTEMBER) Kaleidoscope  (former  Institute  for  the  Blind) presents  OUT  OF  OFFICE  with  Bottomless  Coffee band  and  fudge  and  Pinotage  pairing  by  Nuy Winery  and  food  demo  by  Thali  Hugo (Kokkedoortjie).  From  10:00  at  the  DANIE 

LÜCKHOFF  HALL,  Tulbagh  Street.  Tickets:  R240 (includes  three­course  meal  and  goodie  bag). Enquiries:  Rachael  Malan,  023 347 2745  or [email protected].

14  TOT  17  SEPTEMBER) Die  VELDBLOMMESKOU  vier  vanjaar  sy 100ste  bestaanjaar  met  spesiale  eeufeesviering  by die  DARLING­GHOLFKLUB.  Die  uitstalling  sal fokus  op  die  Darling  Veldblommevereniging  se ontwikkeling  die  afgelope  100  jaar,  asook  die Herbariumprojek.  Die  Darling  Veldblommeskou  bied ’n   verskeidenheid  van  aktiwiteite  aan  wat  jonk  en oud  sal  vermaak.  Kaartjies  by  www.quicket.co.za.   Vir  meer  inligting,  besoek www.darlingwildflowers.co.za.

30  SEPTEMBER)   The  Montagu  Music  Society  present  the University  of  the  Western  Cape  JAZZ  COMBO  at the  MONTAGU  MUSEUM.  The  Jazz  Combo consists  of  saxophones,  trumpet,  keyboard  and  a vocalist.  They  will  perform  jazz  works  ranging  from African  to  American.  For  more  information,  contact Andrea  Cook,  072 822 3937. 

12  TOT  14  OKTOBER) Kom  ervaar  die  plaaslewe  in  die  stad  tydens die  jaarlikse  AGRI­EXPO  LIVESTOCK  by SANDRINGHAM,  Stellenbosch,  vanaf  Donderdag  12tot  Saterdag  14  Oktober  2017.  Dié  expo  bied  ’n wêreldklas  tentoonstelling  van  die  Suid­Afrikaanse veebedryf,  sowel  as  ’n  uitstalling  van  die  primêre vleis  en  suiwel  sektore  en  hulle  waardekettings.  Die Saterdag  is  spesifiek  gemik  op  die  verbruiker  om landbou  op  sy  beste  te  ervaar  met  kaas,  wyn, boerbokvleis,  skaapstertjies,  afval  en  meer.  Hierdie unieke  familiegeleentheid  beloof  om  gesinne  te vermaak  met  plattelandse  gasvryheid.  Die hoogtepunt  van  die  geleentheid  is  die  kroning  van die  Suiwel  Koningin  en  die  Rooivleis  Koning  of Koningin  wat  Saterdag  plaasvind.  Hekke  is  daagliks van  09:00  tot  18:00  oop.  Kaartjies  is  beskikbaar  by Computicket.  Vir  meer  inligting,  besoek www.livestock.org.za  of  kontak  Agri­Expo  by 021 975 4440  of  [email protected].

EVERY  THURSDAY) If  you  want  to  drink  that  is  your  business.  If you  want  to  stop  that  is  our  business.  Alcoholics Anonymous:  each  Thursday,  17:30  to  18:30,  prayer room  of  the  United  Church,  73  Church  Street.  Cell: 060 796 7485.

Send  events:  [email protected]/Spertyd:  Tuesdays/Dinsdae  12:00.

French flair at Bastille FestivalBerets in hand. Check. Red, white and blue outfit planned to perfection. Check. French flair. Check. Now you’re ready to celebrate this year’s Franschhoek Bastille Festival on 15 and 16 July, in style.

The Food & Wine Marquee which festival-goers can visit is set against the backdrop of the historic Huguenot Monument and is the place to be.

As winter sets in, the marquee is guaranteed to keep out the cold, yet still offering exquisite views of the mountain. Ample parking on the grounds allow for comfortable walking distance to and from the village. Sample the superb Franschhoek wines on offer or treat your taste buds to the selection of delicious gourmet fare available to purchase from some of Franschhoek’s well-known eateries.

Add the quirky caricature artist who captures your Bastille experience, the popular barrel rolling competition and a dedicated children’s area, and you have all the ingredients for a fun-filled festival.

Tickets to the Food & Wine Marquee cost R280 person and include entry, a complimentary tasting glass and a booklet of five wine tasting coupons. Additional coupons can be purchased on the day. Tickets are limited, so to avoid disappointment on missing out on all the action, pre-book through www.webtickets.

Festival  goers  can  get  ready  for  the  Franschhoek Bastille  Festival  that  is  taking  place  this weekend  on  15  and  16  July.  Photo:  Nikki  Louw