View
1
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR PHASE
GRADE 9
NOVEMBER 2012
ARTS AND CULTURE MEMORANDUM
MARKS: 100
This memorandum consists of 4 pages.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR PHASE
GRADE 9
NOVEMBER 2012
ARTS AND CULTURE MEMORANDUM
MARKS: 100
This memorandum consists of 4 pages.
Naam en Van: ___________________________!!____________________________________________!!____________________________________________
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
PUNTE: 100 TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.
PUNTE: TYD
1 2
PEE
LEW
00
uur
H
Province ofEASTEREDUCATIO
SEN
NOVE
WENS
Hierdie vra
f the RN CAPON
NIOR F
GRAA
EMBER
SORIËN
aestel best
E
FASE
AD 9
R 2012
NTERI
taan uit 11
2
ING
bladsye.
PUNTE: TYD
1 2
PEE
LEW
00
uur
H
Province ofEASTEREDUCATIO
SEN
NOVE
WENS
Hierdie vra
f the RN CAPON
NIOR F
GRAA
EMBER
SORIËN
aestel best
E
FASE
AD 9
R 2012
NTERI
taan uit 11
2
ING
bladsye.
2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Moenie die nommers van die vrae verander nie. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. In meervoudigekeuse-vrae skryf SLEGS die korrekte letter neer. 5. Laat ƌ reël oop aan die einde van elke vraag.
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 3
AFDELING A
VRAAG 1
Kies die mees geskikte antwoord uit die gegewe antwoorde. Skryf slegs die
korrekte letter (A – D) langs die toepaslike nommer (1 – 5) neer, byvoorbeeld
1.1 B.
1.1 ƌ Goeie vriend is die een wat ...
A altyd met jou saamstem ongeag enigiets.
B aantreklik en gewild met almal is.
C behoort aan dieselfde kultuur en godsdiens as jy.
D is nie bang om jou te vertel wanneer jy verkeerd is nie. (1)
1.2 ƌ Beurs is ...
A geld wat jy leen van ƌ bank wat terugbetaal moet word.
B geld wat deur die Lotto wanneer jy ƌ krapkaart prys wen betaal
word.
C geld wat aan jou gegee word deur ƌ organisasie wat jou in staat stel
om verder te studeer.
D geld wat jy leen van jou onderwyser wanneer jy middagete benodig. (1)
1.3 ƌ Leerprogram waar die leerder tyd spandeer aan die leer van praktiese
vaardighede in die werkplek.
A Internskap
B Werkskadu (job shadowing)
C Inspeksie
D Leerstyl (1)
1.4 Een van die vakke hieronder word beskou as fundamenteel in die VOO-
Band (Graad 10 –12).
A Rekeningkunde
B Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid
C Lewenswetenskappe
D Rekenaartoepassingstegnologie (1)
1.5 Tussen 1994 en 2010 het Suid-Afrika weggeloop met die louere wat die
Suid-Afrikaanse nasie verenig het. Kies die eer uit die onderstaande lys
wat nie pas nie.
A In 1995 het die Springbokke die Rugbywêreldbeker-toernooi gewen.
B In 1996 het Bafana-Bafana die Afrika-nasiebeker gewen.
C In 2007 het die Springbokke die Rugbywêreldbeker-toernooi gewen.
D In 2010 het Bafana-Bafana die 2010 FIFA Wêreldbeker-
sokkertoernooi gewen. (1)
(5 x 1) [5]
4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
VRAAG 2
Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs WAAR of
ONWAAR langs die korrekte nommer (2.1 – 2.5) van die vraag.
2.1 Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in Suid-Afrika is 18 jaar. (1)
2.2 Ongeskoolde werkers het nie genoeg vaardighede vir gespesialiseerde
werk nie. (1)
2.3 Herwinning is om afval te omskep in herbruikbare materiaal. (1)
2.4 Die Handves van Menseregte bepaal dat elkeen ƌ reg op skuiling het. (1)
2.5 Erfenis verwys na dinge van historiese- of kulturele waarde wat werd is om
te bewaar. (1)
[5]
VRAAG 3
Pas die term in KOLOM A by die korrekte verduideliking in KOLOM B.
Skryf slegs die nommer van die woord in KOLOM A (3.1 – 3.5) en die korrekte
nommer van die verduideliking/beskrywing in KOLOM B (A – E) langs aan bv.
3.1 A.
KOLOM A KOLOM B
3.1 Bloedskande A ƌ Vooropgestelde idee wat mense het oor wat
iets of iemand is
3.2 Sportetiek B Die gebruik van medikasie, alkohol of
dwelmmiddels op ƌ skadelike wyse
3.3 Stereotipering C Morele beginsels wat bepaal hoe ƌ mens
behoort op te tree tydens sportaktiwiteite
3.4 Getuigskrif D ƌ Vorm van seksuele misbruik wat gebeur
tussen familielede soos vaders en dogters
3.5 Middelmisbruik E ƌ Verklaring wat iemand maak oor sy karakter,
sterkpunte en vermoëns
(5 x 1) [5]
VRAAG 4
Voltooi die onderstaande uittreksel deur die korrekte woord in te vul uit die
raam hieronder. Skryf slegs die korrekte woord langs die toepaslike nommer
(4.1 – 4.10).
volwassene, verkragting, omstandighede, ouderdomme, meerdere,
blameer, verkragter, sielkundige, vriendinne, vertrou,
Mense van alle (4.1 ...) en geslag word verkrag, selfs oumas en jong seuns.
Verkragting is nooit reg nie, ongeag die (4.2 ...) of waar of wanneer dit
gebeur, selfs al is die persoon ƌ (4.3 ...). Die oomblik as die een sê nee en die
ander persoon gaan voort, is dit (4.4 ...). Baie mense glo dat mans vrouens se
(4.5 ...) is.
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 5
Hulle glo dat hul vrouens of (4.6 ...) net voorwerpe is vir gebruik deur mans.
Baie vrouens voel skuldig en (4.7...) hulself vir die verkragting. Verkragting is
egter altyd die skuld van die (4.8 ...) en nie die skuld van die slagoffer nie.
Slagoffers van verkragting kan vir ƌ lang tyd ná die voorval getraumatiseerd
wees en mag dit moeilik vind om mans te (4.9 ...) of om alleen te wees met hulle.
Slagoffers van verkragting word aangemoedig om sielkundige hulp te verkry by
ƌ gekwalifiseerde (4.10 ...).
[10]
TOTAAL AFDELING A: 25
6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING B
VRAAG 5
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NIE-OORDRAAGBARE SIEKTES
Suid-Afrika moet die wyse verander waarmee hulle met siektes handel. HIV/
vigs en ander aansteeklike siektes soos tuberkulose oorheers die nuus. Nie-
aansteeklike siektes moet ook aangepak word en regerings regoor die wêreld
moet vorendag kom met planne om dit te beheer. Nie-aansteeklike siektes word
ook nie-oordraagbare siektes genoem (NOSs). Hierdie siektes word nie deur
mense of insekte oorgedra nie, maar ontwikkel op hul eie in ƌ persoon se
liggaam. Die siektes sluit in kanker, kardiovaskulêre siektes (hartsiektes) en
diabetes. Deskundiges is dit eens dat hierdie siektes as stille dood siektes
bekend staan en jaarliks die grootste oorsaak is van sterftes wêreldwyd. NOSs
het 36 miljoen sterftes veroorsaak in 2008 en is verantwoordelik vir 68 persent
van alle globale sterftes.
[Aangepas uit ƌ artikel in die Sunday Times, Augustus 2011]
5.1 Gee TWEE voorbeelde van nie-oordraagbare siektes wat in die artikel
genoem word. (2)
5.2 Watter siektes het, volgens hierdie artikel, die meeste mediadekking
ontvang? (2)
5.3 Veroorsaak aansteeklike siektes die meeste sterftes jaarliks? Verskaf
bewyse uit die artikel om jou antwoord te ondersteun. (2)
5.4 Verduidelik die betekenis van die volgende terme/frases soos in die
artikel gebruik word:
5.4.1 stille dood siektes (2)
5.4.2 globale sterftes (2)
[10]
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 7
VRAAG 6
Lees Tamara se dagboekinskrywing en beantwoord die vrae wat daarop volg.
23 Maart 2012
Ek is so kwaad vir my pa. Hy het alweer dronk by die huis aangekom en het nie
aandete gehad nie. Hy het begin skree en die meubels rondgeskop. Toe my
ma probeer om hom te kalmeer, het hy selfs meer gewelddadig geraak. Hy het
haar geslaan en in die maag geskop en aan haar hare getrek. Toe ek op hom
geskree het om op te hou, het hy my deur die gesig geklap en gesê dat ek geen
reg het om op hom te skree nie. My broer het begin huil en my pa het ons
gevloek en geskree dat ons almal nutteloos is. Ek voel baie hartseer en
hulpeloos. Ek weet nie wat om te doen nie.
6.1 Noem enige TWEE vorme van mishandeling wat in Tamara se
dagboekinskrywing genoem word. (2)
6.2 Waarom dink jy tree Tamara se pa op hierdie manier op? (2)
6.3 6.3.1 Is dit reg van Tamara om op haar pa te skree? (1)
6.3.2 Ondersteun jou antwoord wat in jy VRAAG 6.3.1 gegee word. (2)
6.4 Hoe affekteer die vader se gedrag die hele gesin? (2)
6.5 Noem enige TWEE negatiewe gedragsafwykings wat Tamara se broer in
die onmiddellike toekoms as gevolg van sy pa se gedrag kan ontwikkel. (4)
6.6 Tamara sê: “Ek voel baie hartseer en hulpeloos. Ek weet nie wat om te
doen nie.” Wat dink jy kan sy omtrent haar situasie doen? (2)
[15]
VRAAG 7
Lees die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat daarop
gebaseer is.
Tydelike winkelassistente word benodig by Pick ‘n Pay, Mdantsane City Mall vir die 2012 Desember-vakansie.
Pick ‘n Pay is ƌ gelyke geleentheidswerkgewer.
Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen.
Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00
Sondae 08:30 – 13:30
Werksomskrywing: Rakke pak en skoonmaak van stoorkamers. Bring trollies
terug van parkeerarea, help kliënte wat hulp- of produk inligting benodig.
Daaglikse was en skoonmaak van vloere na sluitingstyd.
Loon: R30 per uur Alle aansoekers moet ƌ CV voor 30 November 2012 voorlê aan die winkelbestuurder.
8 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
7.1 7.1.1 Kan tieners van alle rasse aansoek doen vir die pos as
winkelassistent? (1)
7.1.2 Ondersteun jou antwoord in VRAAG 7.1. (2)
7.2 Thabo wil graag aansoek doen vir die werk, maar hy is een van die beste
spelers in sy sportspan en hulle speel altyd wedstryde oor naweke.
7.2.1 Dink jy dat Thabo tog moet aansoek doen vir die werk? (1)
7.2.2 Ondersteun jou antwoord wat jy in VRAAG 7.2.1 gegee het. (2)
7.3 Watter kwalifikasies word benodig vir die geadverteerde pos? (2)
7.4 Hoe sal Thabo voordeel trek uit die tydelike werk in die advertensie,
behalwe vir die geld wat hy gedurende die vakansie sal verdien? (2)
7.5 Bereken die bedrag wat Thabo as loon sou ontvang as hy vier Saterdae en
twee Sondae gedurende die Desember 2012 vakansie sou werk. Skryf al
die nodige berekeninge neer. (5)
[15]
VRAAG 8
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Swaargewig- en liggewig kinders
Studies toon dat meer en meer kinders en jong volwassenes gevaarlik oorgewig
en ondergewig blyk te wees. Dokters sê kinders is oorgewig wanneer hulle
meer as 20 persent oor hul normale liggaamsmassa is en wangevoed wanneer
hulle 20 persent minder as hul normale liggaamsmassa weeg. Vetsugtige
kinders en tieners is baie meer geneig om siektes soos diabetes en hartsiektes
op te doen op ƌ baie jong ouderdom. Te min oefening gepaardgaande met te
veel vetterige en soet kosse is die hoof oorsake van vetsug by kinders.
Te min eet is ook ƌ gesondheidsrisiko. Sommige kinders kry nie genoeg om te
eet nie, omdat daar nie genoeg geld is om kos te koop nie of hulle woon in
oorloggeteisterde lande. Daar is ook kinders wat verkies om nie te eet nie, al is
daar vir hulle kos beskikbaar. TV advertensies is ook te blameer vir vetsug en
onder-voeding. Ons kry boodskappe in beide tydskrifte en op TV wat sê vet is
“uit” en dun is ” in.”
[Verkort uit Drum Magazine, 28 Julie 2011]
8.1 Noem enige TWEE maatreëls wat jy kan neem om te verseker dat jy nie
oor-eet nie. (2)
8.2 Gee TWEE oorsake van vetsug by kinders, soos in die uittreksel vervat. (2)
8.3 Wat is die negatiewe uitwerking van oor-eet soos vermeld in die uittreksel
hierbo? (2)
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 9
8.4 Vul in die spasies hieronder deur gebruik te maak van inligting uit die
uittreksel. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die nommer neer.
Faktore wat jong kinders se dieet
beïnvloed volgens die uittreksel.
Voorbeeld
8.4.1 ---------------------------
8.4.1 Daar is geen kos nie, want
daar is oorlog in die land
8.4.2 Sosiale faktore 8.4.2 ---------------------------
8.4.3 Ekonomiese faktore 8.4.3 ---------------------------
(3 x 1) (3)
8.5 Haal ƌ sinoniem aan (woord met dieselfde betekenis) uit die uittreksel vir
die woord “vetsug”. (1)
[10]
VRAAG 9
Wees trots op jou land
In Suid-Afrika is daar ƌ paar nasionale dae wat ons deur die jaar gedenk
as ƌ nasie. Sommige is nasionale vakansiedae terwyl ander net spesiale
dae is waar ons tyd wy daaraan om behoeftige gemeenskappe te dien.
Kies ƌ nasionale dag van jou keuse en beantwoord die volgende vrae.
9.1 Noem jou gekose nasionale dag. (1)
9.2 Wanneer herdenk/vier ons hierdie dag? (Datum en maand) (2)
9.3 Waarom vier ons hierdie dag/Wat is die geskiedenis daaragter? (2)
9.4 Hoe vier jy hierdie dag? (1)
[6]
TOTAAL AFDELING B: 56
10 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
AFDELING C: LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGING
VRAAG 10
Kies die mees geskikte antwoord uit die gegewe antwoorde. Skryf slegs die
korrekte letter (A – D) langs die toepaslike nommer.
10.1 Wanneer jy deelneem aan enige fisiese aktiwiteite, behoort jy ...
A hoëhak skoene te dra.
B onvoldoende rusperiodes tussen sessies te hê.
C ƌ gebalanseerde dieet te volg en baie water te drink.
D te begin met swaar gewigte om sodoende vinnig fiks te word. (1)
10.2 ..., die enigste Suid-Afrikaanse atleet wat met prostetiese lemme hardloop
en vir die 2012 Olimpiese Spele gekwalifiseer het.
A Caster Semenya
B Oscar Pistorius
C Natalie du Toit
D Bernard Parker (1)
10.3 Die huidige Minister van Sport in Suid-Afrika is ...
A Mnr. Fikile Mbalula.
B Mnr. Francois Oosthuizen.
C Mev. Angie Motshekga.
D Mej. Thuli Madonsela. (1)
10.4 Skeidsregters is ook leiers in ƌ wedstryd, omdat hulle daar is...
A om te verseker dat hul vriende se spanne wen.
B sodat hulle op TV kan verskyn.
C om te verseker dat die reëls van die spel gevolg word.
D sodat hulle toekennings van borge kan kry. (1)
10.5 EEN van die volgende is nie ƌ voorbeeld van ƌ bewegingsopvoering nie.
A Rotasie
B Elevasie
C Balans
D Skopboks (1)
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 11
10.6 Pas die term in KOLOM A (10.6.1 – 10.6.4) met EEN van die onbillike
praktyke in KOLOM B (A – D), byvoorbeeld 10.6.1 A.
KOLOM A KOLOM B
10.6.1 dwelmgebruik
(doping)
A. Skeidsregter aangerand deur
toeskouers
10.6.2 wedstrydknoeiery B. Top fietsryer daarvan beskuldig dat
hy dagga gebruik
10.6.3 seksisme C. Die speler is aangesê om gelykop
te speel
10.6.4 aggressie D. Meisies word nie toegelaat om deel
te neem nie
(4 x 1) (4)
10.7 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Gesonde verstand, gesonde liggaam
Een van die mees belangrike dinge wat ouers hul kinders kan gee is
om hulle aan te moedig om betrokke te raak in ƌ georganiseerde
sportaktiwiteit. Gesonde ouer, gesonde kind. Deelname aan
georganiseerde sportaktiwiteite help nie net om die kind se liggaam
gesond te hou nie, maar dit is ook die sleutel tot die verbetering van die
kind se selfbeeld.
[Investigating Our Lives Grade 9]
10.7.1 Wat dink jy beteken “gesonde ouer, gesonde kind” na aanleiding
van die uittreksel? (2)
10.7.2 Noem enige TWEE voorbeelde van georganiseerde
sportaktiwiteite. (2)
10.7.3 Noem TWEE maniere waarop ouers hulle kinders kan
ondersteun om deel te neem aan skoolsportaktiwiteite. (2)
10.7.4 Jou vriend wil deelneem aan sport en fisiese fiksheidsaktiwiteite
vir tieners. Gee hom VIER praktiese veiligheidswenke. (4)
TOTAAL AFDELING C: 19
GROOTTOTAAL: 100
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR PHASE
GRADE 9
NOVEMBER 2012
ARTS AND CULTURE MEMORANDUM
MARKS: 100
This memorandum consists of 4 pages.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR PHASE
GRADE 9
NOVEMBER 2012
ARTS AND CULTURE MEMORANDUM
MARKS: 100
This memorandum consists of 4 pages.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NASIENGIDS
PUNTE: 100
Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2012
LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A VRAAG 1 1.1 D 3 (1) 1.2 C 3 (1) 1.3 A 3 (1) 1.4 B 3 (1) 1.5 D 3 (1) [5] VRAAG 2 2.1 WAAR 3 (1) 2.2 WAAR 3 (1) 2.3 WAAR 3 (1) 2.4 WAAR 3 (1) 2.5 WAAR 3 (1) [5] VRAAG 3 3.1 D 3 (1) 3.2 C 3 (1) 3.3 A 3 (1) 3.4 E 3 (1) 3.5 B 3 (1) [5] VRAAG 4 4.1 ouderdomme 3 (1) 4.2 omstandighede 3 (1) 4.3 volwassene 3 (1) 4.4 verkragting 3 (1) 4.5 meerdere 3 (1) 4.6 meisie-vriende 3 (1) 4.7 blaam 3 (1) 4.8 verkragter 3 (1) 4.9 vertrou 3 (1) 4.10 sielkundige 3 (1) [10] TOTAAL AFDELING A: 25
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 3 AFDELING B VRAAG 5 5.1 x Kanker 3
x Kardiovaskulêre- of hartsiektes 3 x Diabetes3 (Enige 2 x 1) (2)
5.2 Aansteeklike siektes 33
OF HIV/Vigs, 3 tuberkulose 3 en malaria 3 (Enige 2 x 1) (2)
5.3 Nee. 3 Die artikel bepaal dat NOS’s die oorsaak is van die meeste
sterftes elke jaar. OF
Volgens die artikel is NOS’s die oorsaak van 63% van sterftes wêreldwyd. 3
OF NOS’s was die oorsaak van 36 miljoen sterftes in 2008. 3 (1 + 1) (2)
5.4 5.4.1 Stille dood siektes is die siektes wat ʼn pasiënt onder lede het
sonder dat hy bewus is daarvan. 33 (2) 5.4.2 Globale sterftes is sterftes wat oor die hele wêreld/wêreldwyd
voorkom. 33 (2) [10] VRAAG 6 6.1 x Emosionele mishandeling 3
x Verbale mishandeling 3 x Fisiese mishandeling 3 (Enige 2 x 1) (2)
6.2 Hy tree so op omdat hy onder die invloed van alkohol is, hy is dronk. 33 (2) 6.3 6.3.1 Nee/Ja 3 6.3.2 Nee, ongeag wat hy doen, is hy haar pa. Sy moet hom altyd
respekteer. 33 (1) OF Ja, miskien is sy moeg daarvan om toe te kyk hoe hulle mishandel
word en hierdie is die enigste manier om hulle te red van die mishandeling. 33 (2)
6.4 Die familie is nie gelukkig in sy teenwoordigheid nie. Hulle weet dat hy
dronk sal huis toe kom en hulle mishandel. 33 (2)
4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) 6.5 x Hy kan woedend raak en teenoor ander kinders aggressief optree. 33
x Hy kan grootword met die idee dat vroue daar is om deur mans mishandel te word. 33
x Hy kan grootword en dink dat vloek en dronk wees ʼn bewys is daarvan dat jy ʼn ware man is. 33
(Aanvaar twee geldige antwoorde.) (Enige 2 x 2) (4) 6.6 x Sy kon gaan vir professionele hulp, bv. berading. 33
x Sy kan na die polisie of hof gaan en vra vir beskerming of ʼn hofbevel. 33 x Sy kan professionele mense vra om haar pa na ʼn rehabilitasiesentrum te
verwys. 33 x Sy kan met familie gesels en advies vra. 33 (Aanvaar enige korrekte antwoord.) (Enige 1 x 2) (2)
[15] VRAAG 7 7.1 7.1.1 Ja. 3 (1) 7.1.2 Die advertensie noem nie die kleur van ʼn mens se vel nie./Die
advertensie verwys na alle tieners, ongeag die kleur van hul vel. 33 (2) 7.2 7.2.1 Ja/Nee 3 (1) 7.2.2 Ja, omdat die meerderheid van die sportspanne ʼn blaaskans geniet
gedurende hierdie tyd van die jaar. 33 OF Nee, want as hy die werk kry, mag hy die geleentheid om raakgesien
te word deur professionele afrigters wat na hul klub kom op soek na nuwe talent, misloop. 33 (2)
7.3 Hierdie werk benodig nie ʼn akademiese kwalifikasie nie. Hulle benodig net
tieners wat eerlik, toegewyd en hardwerkend is. 33 (2) 7.4 Hy sal werkservaring opdoen wat tot sy voordeel sal wees wanneer hy vir ʼn
ander werk aansoek doen. 33 (2) 7.5 Een Saterdag = Hoeveelheid ure per dag x uurlikse tarief
= 8 uur x R30 3 = R240 vir een Saterdag Daarom 4 Saterdae = R240 x 4 R960 3
Een Sondag = 5 uur x R30
= 150 3 Daarom 2 Sondae = R150 x 2 = R300 3
Totale loon = R960 + R300
= R1 260 3 (5) [15]
(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 5 VRAAG 8 8.1 x Verminder porsiegroottes; jy kan nog steeds kos eet wat jy wil, maar
net minder. √ x Kies gesonde versnaperinge soos vrugte en groente. 3 x Drink genoeg water in plaas van gaskoeldrank.3 x Neem klein happies en kou behoorlik. 3 (Enige 2 x 1) (2)
8.2 x Te min oefening. 3
x Eet te veel vetterige en soet kosse. 3 (2) 8.3 Ooreet kan diabetes en hartsiektes veroorsaak. 33 (2) 8.4 8.4.1 Politieke invloed. 3 (1) 8.4.2 Volgens die media is vet uit en maer is in. 3 (1) 8.4.3 Sommige huishoudings het nie genoeg geld om kos te koop nie. 3 (1) 8.5 Oorgewig. 3 (1) [10] VRAAG 9 9.1 Jeugdag, Erfenisdag, Werkersdag, Mandela Dag, Menseregtedag. (1) 9.2 x Elke jaar op 21 Maart – Menseregtedag 3
x Elke jaar op 01 Mei – Werkersdag 3 x Elke jaar op 16 Junie – Jeugdag 3 x Elke jaar op 18 Julie – Mandeladag 3 x Elke jaar op 09 Augustus – Vrouedag 3 x Elke jaar op 24 September – Erfenisdag 3 (Enige aanvaarbare antwoord.) (2)
9.3 x Op hierdie dag in 1960 het baie mense gesterf in Sharpeville,
tydens ʼn protesoptog teen die paswette. Ons vier menseregte op hierdie dag. 33
x Op hierdie dag word dit wat die werkers wêreldwyd doen onthou en waardeer. 33
x In 1976 is studente gedood toe hulle protes aangeteken het teen Afrikaans as medium van onderrig in alle skole. Die demokratiese regering het dié dag verklaar as ʼn dag waartydens die opoffering van hierdie studente geëer word. 33
x Dis oud-president Mandela se geboortedag. Mense word gevra om 67 minute, wat sy 67 jaar as vryheidsvegter herdenk, te gebruik om iets vir die minder bevoorregte mense te doen.
x In 1956 het vroue van alle rasse betoog teen die paswette. Ons vier die rol wat vroue gespeel het tydens die Vryheidstryd. 33
x Op 24 September is Erfenisdag wanneer ons al die diverse kulture vier.33 (Enige aanvaarbare antwoord.) (2)
6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)
9.3 x Ek lees historiese boeke. 3 x Ek gaan luister na toesprake op die stadion deur die president. 3 x Ek ontspan, lees, neem deel aan sport, kuier. 3 x Ek doen huiswerk by die huis. 3
(Enige aanvaarbare antwoord.) (1) [6] TOTAAL AFDELING B: 56
AFDELING C VRAAG 10 10.1 C 3 (1) 10.2 B 3 (1) 10.3 A 3 (1) 10.4 C 3 (1) 10.5 D 3 (1) 10.6 10.6.1 B 3 (1) 10.6.2 C 3 (1) 10.6.3 D 3 (1) 10.6.4 A 3 (1) 10.7 10.7.1 Dit beteken dat indien ouers aan sport deelneem hul kinders
ook sal deelneem en albei van hulle sal ʼn gesonde lewenstyl volg. 33 (2)
10.7.2 Rugby, sokker, hokkie, krieket, netbal ensovoorts. 33
(Enige ander sportsoort wat streng volgens die reëls van die spel gespeel word.) (2)
10.7.3 x Hulle kan by die skool gaan kyk hoe hul kinders deelneem
aan sport by die skool. 3 x Hulle kan verseker dat hulle kinders al die sport toerusting
het wat benodig word. 3 x Hulle kan persoonlike, sportafrigters organiseer vir hul
kinders. 3 (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (Enige 2 x 1) (2)
10.7.4 x Sê vir hom/haar om nie alleen of in die aande na
oefensessies te gaan nie. 3 x Hy/sy moet nie alkohol/dwelms gebruik nie. 3 x Hy/sy moet begin met min, ligte oefeninge en geleidelik
meer doen. 3 x Moet hy/sy moet die regte klere dra tydens oefeninge. 3 (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (4)
TOTAAL AFDELING C: 19 GROOTTOTAAL: 100
Recommended