17
SENIOR PHASE NOVEMBER Naam en Van: ___________________________ ____________________________________________ ____________________________________________ GRAAD 9 PUNTE: TYD 1 2 LEW 00 uur WENS SORIËN NTERI ING H Hierdie vra aestel best taan uit 11 bladsye.

rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR PHASE

GRADE 9

NOVEMBER 2012

ARTS AND CULTURE MEMORANDUM

MARKS: 100

This memorandum consists of 4 pages.

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR PHASE

GRADE 9

NOVEMBER 2012

ARTS AND CULTURE MEMORANDUM

MARKS: 100

This memorandum consists of 4 pages.

Naam en Van: ___________________________!!____________________________________________!!____________________________________________

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR FASE

GRAAD 9

NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

PUNTE: 100 TYD: 2 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn  aanhegsel.

PUNTE: TYD

1 2

PEE

LEW

00

uur

H

Province ofEASTEREDUCATIO

SEN

NOVE

WENS

Hierdie vra

f the RN CAPON

NIOR F

GRAA

EMBER

SORIËN

aestel best

E

FASE

AD 9

R 2012

NTERI

taan uit 11

2

ING

bladsye.

PUNTE: TYD

1 2

PEE

LEW

00

uur

H

Province ofEASTEREDUCATIO

SEN

NOVE

WENS

Hierdie vra

f the RN CAPON

NIOR F

GRAA

EMBER

SORIËN

aestel best

E

FASE

AD 9

R 2012

NTERI

taan uit 11

2

ING

bladsye.

Page 2: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Moenie die nommers van die vrae verander nie. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. In meervoudigekeuse-vrae skryf SLEGS die korrekte letter neer. 5. Laat ƌ reël oop aan die einde van elke vraag.

Page 3: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 3

AFDELING A

VRAAG 1

Kies die mees geskikte antwoord uit die gegewe antwoorde. Skryf slegs die

korrekte letter (A – D) langs die toepaslike nommer (1 – 5) neer, byvoorbeeld

1.1 B.

1.1 ƌ Goeie vriend is die een wat ...

A altyd met jou saamstem ongeag enigiets.

B aantreklik en gewild met almal is.

C behoort aan dieselfde kultuur en godsdiens as jy.

D is nie bang om jou te vertel wanneer jy verkeerd is nie. (1)

1.2 ƌ Beurs is ...

A geld wat jy leen van ƌ bank wat terugbetaal moet word.

B geld wat deur die Lotto wanneer jy ƌ krapkaart prys wen betaal

word.

C geld wat aan jou gegee word deur ƌ organisasie wat jou in staat stel

om verder te studeer.

D geld wat jy leen van jou onderwyser wanneer jy middagete benodig. (1)

1.3 ƌ Leerprogram waar die leerder tyd spandeer aan die leer van praktiese

vaardighede in die werkplek.

A Internskap

B Werkskadu (job shadowing)

C Inspeksie

D Leerstyl (1)

1.4 Een van die vakke hieronder word beskou as fundamenteel in die VOO-

Band (Graad 10 –12).

A Rekeningkunde

B Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid

C Lewenswetenskappe

D Rekenaartoepassingstegnologie (1)

1.5 Tussen 1994 en 2010 het Suid-Afrika weggeloop met die louere wat die

Suid-Afrikaanse nasie verenig het. Kies die eer uit die onderstaande lys

wat nie pas nie.

A In 1995 het die Springbokke die Rugbywêreldbeker-toernooi gewen.

B In 1996 het Bafana-Bafana die Afrika-nasiebeker gewen.

C In 2007 het die Springbokke die Rugbywêreldbeker-toernooi gewen.

D In 2010 het Bafana-Bafana die 2010 FIFA Wêreldbeker-

sokkertoernooi gewen. (1)

(5 x 1) [5]

Page 4: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)

VRAAG 2

Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs WAAR of

ONWAAR langs die korrekte nommer (2.1 – 2.5) van die vraag.

2.1 Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in Suid-Afrika is 18 jaar. (1)

2.2 Ongeskoolde werkers het nie genoeg vaardighede vir gespesialiseerde

werk nie. (1)

2.3 Herwinning is om afval te omskep in herbruikbare materiaal. (1)

2.4 Die Handves van Menseregte bepaal dat elkeen ƌ reg op skuiling het. (1)

2.5 Erfenis verwys na dinge van historiese- of kulturele waarde wat werd is om

te bewaar. (1)

[5]

VRAAG 3

Pas die term in KOLOM A by die korrekte verduideliking in KOLOM B.

Skryf slegs die nommer van die woord in KOLOM A (3.1 – 3.5) en die korrekte

nommer van die verduideliking/beskrywing in KOLOM B (A – E) langs aan bv.

3.1 A.

KOLOM A KOLOM B

3.1 Bloedskande A ƌ Vooropgestelde idee wat mense het oor wat

iets of iemand is

3.2 Sportetiek B Die gebruik van medikasie, alkohol of

dwelmmiddels op ƌ skadelike wyse

3.3 Stereotipering C Morele beginsels wat bepaal hoe ƌ mens

behoort op te tree tydens sportaktiwiteite

3.4 Getuigskrif D ƌ Vorm van seksuele misbruik wat gebeur

tussen familielede soos vaders en dogters

3.5 Middelmisbruik E ƌ Verklaring wat iemand maak oor sy karakter,

sterkpunte en vermoëns

(5 x 1) [5]

VRAAG 4

Voltooi die onderstaande uittreksel deur die korrekte woord in te vul uit die

raam hieronder. Skryf slegs die korrekte woord langs die toepaslike nommer

(4.1 – 4.10).

volwassene, verkragting, omstandighede, ouderdomme, meerdere,

blameer, verkragter, sielkundige, vriendinne, vertrou,

Mense van alle (4.1 ...) en geslag word verkrag, selfs oumas en jong seuns.

Verkragting is nooit reg nie, ongeag die (4.2 ...) of waar of wanneer dit

gebeur, selfs al is die persoon ƌ (4.3 ...). Die oomblik as die een sê nee en die

ander persoon gaan voort, is dit (4.4 ...). Baie mense glo dat mans vrouens se

(4.5 ...) is.

Page 5: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 5

Hulle glo dat hul vrouens of (4.6 ...) net voorwerpe is vir gebruik deur mans.

Baie vrouens voel skuldig en (4.7...) hulself vir die verkragting. Verkragting is

egter altyd die skuld van die (4.8 ...) en nie die skuld van die slagoffer nie.

Slagoffers van verkragting kan vir ƌ lang tyd ná die voorval getraumatiseerd

wees en mag dit moeilik vind om mans te (4.9 ...) of om alleen te wees met hulle.

Slagoffers van verkragting word aangemoedig om sielkundige hulp te verkry by

ƌ gekwalifiseerde (4.10 ...).

[10]

TOTAAL AFDELING A: 25

Page 6: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING B

VRAAG 5

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

NIE-OORDRAAGBARE SIEKTES

Suid-Afrika moet die wyse verander waarmee hulle met siektes handel. HIV/

vigs en ander aansteeklike siektes soos tuberkulose oorheers die nuus. Nie-

aansteeklike siektes moet ook aangepak word en regerings regoor die wêreld

moet vorendag kom met planne om dit te beheer. Nie-aansteeklike siektes word

ook nie-oordraagbare siektes genoem (NOSs). Hierdie siektes word nie deur

mense of insekte oorgedra nie, maar ontwikkel op hul eie in ƌ persoon se

liggaam. Die siektes sluit in kanker, kardiovaskulêre siektes (hartsiektes) en

diabetes. Deskundiges is dit eens dat hierdie siektes as stille dood siektes

bekend staan en jaarliks die grootste oorsaak is van sterftes wêreldwyd. NOSs

het 36 miljoen sterftes veroorsaak in 2008 en is verantwoordelik vir 68 persent

van alle globale sterftes.

[Aangepas uit ƌ artikel in die Sunday Times, Augustus 2011]

5.1 Gee TWEE voorbeelde van nie-oordraagbare siektes wat in die artikel

genoem word. (2)

5.2 Watter siektes het, volgens hierdie artikel, die meeste mediadekking

ontvang? (2)

5.3 Veroorsaak aansteeklike siektes die meeste sterftes jaarliks? Verskaf

bewyse uit die artikel om jou antwoord te ondersteun. (2)

5.4 Verduidelik die betekenis van die volgende terme/frases soos in die

artikel gebruik word:

5.4.1 stille dood siektes (2)

5.4.2 globale sterftes (2)

[10]

Page 7: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 7

VRAAG 6

Lees Tamara se dagboekinskrywing en beantwoord die vrae wat daarop volg.

23 Maart 2012

Ek is so kwaad vir my pa. Hy het alweer dronk by die huis aangekom en het nie

aandete gehad nie. Hy het begin skree en die meubels rondgeskop. Toe my

ma probeer om hom te kalmeer, het hy selfs meer gewelddadig geraak. Hy het

haar geslaan en in die maag geskop en aan haar hare getrek. Toe ek op hom

geskree het om op te hou, het hy my deur die gesig geklap en gesê dat ek geen

reg het om op hom te skree nie. My broer het begin huil en my pa het ons

gevloek en geskree dat ons almal nutteloos is. Ek voel baie hartseer en

hulpeloos. Ek weet nie wat om te doen nie.

6.1 Noem enige TWEE vorme van mishandeling wat in Tamara se

dagboekinskrywing genoem word. (2)

6.2 Waarom dink jy tree Tamara se pa op hierdie manier op? (2)

6.3 6.3.1 Is dit reg van Tamara om op haar pa te skree? (1)

6.3.2 Ondersteun jou antwoord wat in jy VRAAG 6.3.1 gegee word. (2)

6.4 Hoe affekteer die vader se gedrag die hele gesin? (2)

6.5 Noem enige TWEE negatiewe gedragsafwykings wat Tamara se broer in

die onmiddellike toekoms as gevolg van sy pa se gedrag kan ontwikkel. (4)

6.6 Tamara sê: “Ek voel baie hartseer en hulpeloos. Ek weet nie wat om te

doen nie.” Wat dink jy kan sy omtrent haar situasie doen? (2)

[15]

VRAAG 7

Lees die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat daarop

gebaseer is.

Tydelike winkelassistente word benodig by Pick ‘n Pay, Mdantsane City Mall vir die 2012 Desember-vakansie.

Pick ‘n Pay is ƌ gelyke geleentheidswerkgewer.

Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen.

Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00

Sondae 08:30 – 13:30

Werksomskrywing: Rakke pak en skoonmaak van stoorkamers. Bring trollies

terug van parkeerarea, help kliënte wat hulp- of produk inligting benodig.

Daaglikse was en skoonmaak van vloere na sluitingstyd.

Loon: R30 per uur Alle aansoekers moet ƌ CV voor 30 November 2012 voorlê aan die winkelbestuurder.

Page 8: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

8 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)

7.1 7.1.1 Kan tieners van alle rasse aansoek doen vir die pos as

winkelassistent? (1)

7.1.2 Ondersteun jou antwoord in VRAAG 7.1. (2)

7.2 Thabo wil graag aansoek doen vir die werk, maar hy is een van die beste

spelers in sy sportspan en hulle speel altyd wedstryde oor naweke.

7.2.1 Dink jy dat Thabo tog moet aansoek doen vir die werk? (1)

7.2.2 Ondersteun jou antwoord wat jy in VRAAG 7.2.1 gegee het. (2)

7.3 Watter kwalifikasies word benodig vir die geadverteerde pos? (2)

7.4 Hoe sal Thabo voordeel trek uit die tydelike werk in die advertensie,

behalwe vir die geld wat hy gedurende die vakansie sal verdien? (2)

7.5 Bereken die bedrag wat Thabo as loon sou ontvang as hy vier Saterdae en

twee Sondae gedurende die Desember 2012 vakansie sou werk. Skryf al

die nodige berekeninge neer. (5)

[15]

VRAAG 8

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Swaargewig- en liggewig kinders

Studies toon dat meer en meer kinders en jong volwassenes gevaarlik oorgewig

en ondergewig blyk te wees. Dokters sê kinders is oorgewig wanneer hulle

meer as 20 persent oor hul normale liggaamsmassa is en wangevoed wanneer

hulle 20 persent minder as hul normale liggaamsmassa weeg. Vetsugtige

kinders en tieners is baie meer geneig om siektes soos diabetes en hartsiektes

op te doen op ƌ baie jong ouderdom. Te min oefening gepaardgaande met te

veel vetterige en soet kosse is die hoof oorsake van vetsug by kinders.

Te min eet is ook ƌ gesondheidsrisiko. Sommige kinders kry nie genoeg om te

eet nie, omdat daar nie genoeg geld is om kos te koop nie of hulle woon in

oorloggeteisterde lande. Daar is ook kinders wat verkies om nie te eet nie, al is

daar vir hulle kos beskikbaar. TV advertensies is ook te blameer vir vetsug en

onder-voeding. Ons kry boodskappe in beide tydskrifte en op TV wat sê vet is

“uit” en dun is ” in.”

[Verkort uit Drum Magazine, 28 Julie 2011]

8.1 Noem enige TWEE maatreëls wat jy kan neem om te verseker dat jy nie

oor-eet nie. (2)

8.2 Gee TWEE oorsake van vetsug by kinders, soos in die uittreksel vervat. (2)

8.3 Wat is die negatiewe uitwerking van oor-eet soos vermeld in die uittreksel

hierbo? (2)

Page 9: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 9

8.4 Vul in die spasies hieronder deur gebruik te maak van inligting uit die

uittreksel. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die nommer neer.

Faktore wat jong kinders se dieet

beïnvloed volgens die uittreksel.

Voorbeeld

8.4.1 ---------------------------

8.4.1 Daar is geen kos nie, want

daar is oorlog in die land

8.4.2 Sosiale faktore 8.4.2 ---------------------------

8.4.3 Ekonomiese faktore 8.4.3 ---------------------------

(3 x 1) (3)

8.5 Haal ƌ sinoniem aan (woord met dieselfde betekenis) uit die uittreksel vir

die woord “vetsug”. (1)

[10]

VRAAG 9

Wees trots op jou land

In Suid-Afrika is daar ƌ paar nasionale dae wat ons deur die jaar gedenk

as ƌ nasie. Sommige is nasionale vakansiedae terwyl ander net spesiale

dae is waar ons tyd wy daaraan om behoeftige gemeenskappe te dien.

Kies ƌ nasionale dag van jou keuse en beantwoord die volgende vrae.

9.1 Noem jou gekose nasionale dag. (1)

9.2 Wanneer herdenk/vier ons hierdie dag? (Datum en maand) (2)

9.3 Waarom vier ons hierdie dag/Wat is die geskiedenis daaragter? (2)

9.4 Hoe vier jy hierdie dag? (1)

[6]

TOTAAL AFDELING B: 56

Page 10: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

10 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)

AFDELING C: LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGING

VRAAG 10

Kies die mees geskikte antwoord uit die gegewe antwoorde. Skryf slegs die

korrekte letter (A – D) langs die toepaslike nommer.

10.1 Wanneer jy deelneem aan enige fisiese aktiwiteite, behoort jy ...

A hoëhak skoene te dra.

B onvoldoende rusperiodes tussen sessies te hê.

C ƌ gebalanseerde dieet te volg en baie water te drink.

D te begin met swaar gewigte om sodoende vinnig fiks te word. (1)

10.2 ..., die enigste Suid-Afrikaanse atleet wat met prostetiese lemme hardloop

en vir die 2012 Olimpiese Spele gekwalifiseer het.

A Caster Semenya

B Oscar Pistorius

C Natalie du Toit

D Bernard Parker (1)

10.3 Die huidige Minister van Sport in Suid-Afrika is ...

A Mnr. Fikile Mbalula.

B Mnr. Francois Oosthuizen.

C Mev. Angie Motshekga.

D Mej. Thuli Madonsela. (1)

10.4 Skeidsregters is ook leiers in ƌ wedstryd, omdat hulle daar is...

A om te verseker dat hul vriende se spanne wen.

B sodat hulle op TV kan verskyn.

C om te verseker dat die reëls van die spel gevolg word.

D sodat hulle toekennings van borge kan kry. (1)

10.5 EEN van die volgende is nie ƌ voorbeeld van ƌ bewegingsopvoering nie.

A Rotasie

B Elevasie

C Balans

D Skopboks (1)

Page 11: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 11

10.6 Pas die term in KOLOM A (10.6.1 – 10.6.4) met EEN van die onbillike

praktyke in KOLOM B (A – D), byvoorbeeld 10.6.1 A.

KOLOM A KOLOM B

10.6.1 dwelmgebruik

(doping)

A. Skeidsregter aangerand deur

toeskouers

10.6.2 wedstrydknoeiery B. Top fietsryer daarvan beskuldig dat

hy dagga gebruik

10.6.3 seksisme C. Die speler is aangesê om gelykop

te speel

10.6.4 aggressie D. Meisies word nie toegelaat om deel

te neem nie

(4 x 1) (4)

10.7 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Gesonde verstand, gesonde liggaam

Een van die mees belangrike dinge wat ouers hul kinders kan gee is

om hulle aan te moedig om betrokke te raak in ƌ georganiseerde

sportaktiwiteit. Gesonde ouer, gesonde kind. Deelname aan

georganiseerde sportaktiwiteite help nie net om die kind se liggaam

gesond te hou nie, maar dit is ook die sleutel tot die verbetering van die

kind se selfbeeld.

[Investigating Our Lives Grade 9]

10.7.1 Wat dink jy beteken “gesonde ouer, gesonde kind” na aanleiding

van die uittreksel? (2)

10.7.2 Noem enige TWEE voorbeelde van georganiseerde

sportaktiwiteite. (2)

10.7.3 Noem TWEE maniere waarop ouers hulle kinders kan

ondersteun om deel te neem aan skoolsportaktiwiteite. (2)

10.7.4 Jou vriend wil deelneem aan sport en fisiese fiksheidsaktiwiteite

vir tieners. Gee hom VIER praktiese veiligheidswenke. (4)

TOTAAL AFDELING C: 19

GROOTTOTAAL: 100

Page 12: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR PHASE

GRADE 9

NOVEMBER 2012

ARTS AND CULTURE MEMORANDUM

MARKS: 100

This memorandum consists of 4 pages.

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR PHASE

GRADE 9

NOVEMBER 2012

ARTS AND CULTURE MEMORANDUM

MARKS: 100

This memorandum consists of 4 pages.

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR FASE

GRAAD 9

NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NASIENGIDS

PUNTE: 100

Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION

SENIOR FASE

GRAAD 9

NOVEMBER 2012

LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

PUNTE: 100

Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

Page 13: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A VRAAG 1 1.1 D 3 (1) 1.2 C 3 (1) 1.3 A 3 (1) 1.4 B 3 (1) 1.5 D 3 (1) [5] VRAAG 2 2.1 WAAR 3 (1) 2.2 WAAR 3 (1) 2.3 WAAR 3 (1) 2.4 WAAR 3 (1) 2.5 WAAR 3 (1) [5] VRAAG 3 3.1 D 3 (1) 3.2 C 3 (1) 3.3 A 3 (1) 3.4 E 3 (1) 3.5 B 3 (1) [5] VRAAG 4 4.1 ouderdomme 3 (1) 4.2 omstandighede 3 (1) 4.3 volwassene 3 (1) 4.4 verkragting 3 (1) 4.5 meerdere 3 (1) 4.6 meisie-vriende 3 (1) 4.7 blaam 3 (1) 4.8 verkragter 3 (1) 4.9 vertrou 3 (1) 4.10 sielkundige 3 (1) [10] TOTAAL AFDELING A: 25

Page 14: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 3 AFDELING B VRAAG 5 5.1 x Kanker 3

x Kardiovaskulêre- of hartsiektes 3 x Diabetes3 (Enige 2 x 1) (2)

5.2 Aansteeklike siektes 33

OF HIV/Vigs, 3 tuberkulose 3 en malaria 3 (Enige 2 x 1) (2)

5.3 Nee. 3 Die  artikel  bepaal  dat  NOS’s  die  oorsaak  is  van  die  meeste  

sterftes elke jaar. OF

Volgens  die  artikel  is  NOS’s  die  oorsaak  van  63%  van  sterftes   wêreldwyd. 3

OF NOS’s  was  die  oorsaak  van  36  miljoen  sterftes  in  2008. 3 (1 + 1) (2)

5.4 5.4.1 Stille dood siektes is die siektes wat ʼn pasiënt onder lede het

sonder dat hy bewus is daarvan. 33 (2) 5.4.2 Globale sterftes is sterftes wat oor die hele wêreld/wêreldwyd

voorkom. 33 (2) [10] VRAAG 6 6.1 x Emosionele mishandeling 3

x Verbale mishandeling 3 x Fisiese mishandeling 3 (Enige 2 x 1) (2)

6.2 Hy tree so op omdat hy onder die invloed van alkohol is, hy is dronk. 33 (2) 6.3 6.3.1 Nee/Ja 3 6.3.2 Nee, ongeag wat hy doen, is hy haar pa. Sy moet hom altyd

respekteer. 33 (1) OF Ja, miskien is sy moeg daarvan om toe te kyk hoe hulle mishandel

word en hierdie is die enigste manier om hulle te red van die mishandeling. 33 (2)

6.4 Die familie is nie gelukkig in sy teenwoordigheid nie. Hulle weet dat hy

dronk sal huis toe kom en hulle mishandel. 33 (2)

Page 15: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) 6.5 x Hy kan woedend raak en teenoor ander kinders aggressief optree. 33

x Hy kan grootword met die idee dat vroue daar is om deur mans mishandel te word. 33

x Hy  kan  grootword  en  dink  dat  vloek  en  dronk  wees  ʼn  bewys  is  daarvan    dat  jy  ʼn  ware  man  is. 33

(Aanvaar twee geldige antwoorde.) (Enige 2 x 2) (4) 6.6 x Sy kon gaan vir professionele hulp, bv. berading. 33

x Sy kan na die polisie of hof gaan en vra vir beskerming of ʼn hofbevel. 33 x Sy kan professionele mense vra om haar pa na ʼn rehabilitasiesentrum te

verwys. 33 x Sy kan met familie gesels en advies vra. 33 (Aanvaar enige korrekte antwoord.) (Enige 1 x 2) (2)

[15] VRAAG 7 7.1 7.1.1 Ja. 3 (1) 7.1.2 Die advertensie noem nie die kleur van ʼn mens se vel nie./Die

advertensie verwys na alle tieners, ongeag die kleur van hul vel. 33 (2) 7.2 7.2.1 Ja/Nee 3 (1) 7.2.2 Ja, omdat die meerderheid van die sportspanne ʼn blaaskans geniet

gedurende hierdie tyd van die jaar. 33 OF Nee, want as hy die werk kry, mag hy die geleentheid om raakgesien

te word deur professionele afrigters wat na hul klub kom op soek na nuwe talent, misloop. 33 (2)

7.3 Hierdie werk benodig nie ʼn akademiese kwalifikasie nie. Hulle benodig net

tieners wat eerlik, toegewyd en hardwerkend is. 33 (2) 7.4 Hy sal werkservaring opdoen wat tot sy voordeel sal wees wanneer hy vir ʼn

ander werk aansoek doen. 33 (2) 7.5 Een Saterdag = Hoeveelheid ure per dag x uurlikse tarief

= 8 uur x R30 3 = R240 vir een Saterdag Daarom 4 Saterdae = R240 x 4 R960 3

Een Sondag = 5 uur x R30

= 150 3 Daarom 2 Sondae = R150 x 2 = R300 3

Totale loon = R960 + R300

= R1 260 3 (5) [15]

Page 16: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

(NOVEMBER 2012) LEWENSORIËNTERING 5 VRAAG 8 8.1 x Verminder porsiegroottes; jy kan nog steeds kos eet wat jy wil, maar

net  minder.  √ x Kies gesonde versnaperinge soos vrugte en groente. 3 x Drink genoeg water in plaas van gaskoeldrank.3 x Neem klein happies en kou behoorlik. 3 (Enige 2 x 1) (2)

8.2 x Te min oefening. 3

x Eet te veel vetterige en soet kosse. 3 (2) 8.3 Ooreet kan diabetes en hartsiektes veroorsaak. 33 (2) 8.4 8.4.1 Politieke invloed. 3 (1) 8.4.2 Volgens die media is vet uit en maer is in. 3 (1) 8.4.3 Sommige huishoudings het nie genoeg geld om kos te koop nie. 3 (1) 8.5 Oorgewig. 3 (1) [10] VRAAG 9 9.1 Jeugdag, Erfenisdag, Werkersdag, Mandela Dag, Menseregtedag. (1) 9.2 x Elke jaar op 21 Maart – Menseregtedag 3

x Elke jaar op 01 Mei – Werkersdag 3 x Elke jaar op 16 Junie – Jeugdag 3 x Elke jaar op 18 Julie – Mandeladag 3 x Elke jaar op 09 Augustus – Vrouedag 3 x Elke jaar op 24 September – Erfenisdag 3 (Enige aanvaarbare antwoord.) (2)

9.3 x Op hierdie dag in 1960 het baie mense gesterf in Sharpeville,

tydens  ʼn  protesoptog  teen  die  paswette. Ons vier menseregte op hierdie dag. 33

x Op hierdie dag word dit wat die werkers wêreldwyd doen onthou en waardeer. 33

x In 1976 is studente gedood toe hulle protes aangeteken het teen Afrikaans as medium van onderrig in alle skole. Die demokratiese regering  het  dié  dag  verklaar  as  ʼn  dag  waartydens  die  opoffering  van hierdie studente geëer word. 33

x Dis oud-president Mandela se geboortedag. Mense word gevra om 67 minute, wat sy 67 jaar as vryheidsvegter herdenk, te gebruik om iets vir die minder bevoorregte mense te doen.

x In 1956 het vroue van alle rasse betoog teen die paswette. Ons vier die rol wat vroue gespeel het tydens die Vryheidstryd. 33

x Op 24 September is Erfenisdag wanneer ons al die diverse kulture vier.33 (Enige aanvaarbare antwoord.) (2)

Page 17: rovince of EASTERN CAPE Province of the the EASTERN CAPE...Slegs eerlike, hardwerkende, toegewyde tieners behoort aansoek te doen. Werksure: Saterdae 07:00 – 15:00 Sondae 08:30 –

6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012)

9.3 x Ek lees historiese boeke. 3 x Ek gaan luister na toesprake op die stadion deur die president. 3 x Ek ontspan, lees, neem deel aan sport, kuier. 3 x Ek doen huiswerk by die huis. 3

(Enige aanvaarbare antwoord.) (1) [6] TOTAAL AFDELING B: 56

AFDELING C VRAAG 10 10.1 C 3 (1) 10.2 B 3 (1) 10.3 A 3 (1) 10.4 C 3 (1) 10.5 D 3 (1) 10.6 10.6.1 B 3 (1) 10.6.2 C 3 (1) 10.6.3 D 3 (1) 10.6.4 A 3 (1) 10.7 10.7.1 Dit beteken dat indien ouers aan sport deelneem hul kinders

ook sal deelneem en albei van hulle sal  ʼn  gesonde  lewenstyl  volg. 33 (2)

10.7.2 Rugby, sokker, hokkie, krieket, netbal ensovoorts. 33

(Enige ander sportsoort wat streng volgens die reëls van die spel gespeel word.) (2)

10.7.3 x Hulle kan by die skool gaan kyk hoe hul kinders deelneem

aan sport by die skool. 3 x Hulle kan verseker dat hulle kinders al die sport toerusting

het wat benodig word. 3 x Hulle kan persoonlike, sportafrigters organiseer vir hul

kinders. 3 (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (Enige 2 x 1) (2)

10.7.4 x Sê vir hom/haar om nie alleen of in die aande na

oefensessies te gaan nie. 3 x Hy/sy moet nie alkohol/dwelms gebruik nie. 3 x Hy/sy moet begin met min, ligte oefeninge en geleidelik

meer doen. 3 x Moet hy/sy moet die regte klere dra tydens oefeninge. 3 (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (4)

TOTAAL AFDELING C: 19 GROOTTOTAAL: 100