3
GRAAD/GRADE 8 OPWARMING 7/WARM-UP 7 1. Hoeveel positiewe heelgetal faktore het die getal 96? How many positive integer factors does 96 have? __________ 2. Indien n ‘n ewe heelgetal is sodat 0< n< 10 , wat is die som van alle moontlike breuke van die vorm 1 n ? Druk jou antwoord as ‘n gewone breuk uit. If n is an even integer such that 0< n<10 , what is the sum of all possible unit fractions of the form 1 n ? Express your answer as a common fraction. __________ 3. Rocky se familieresep vir kaas en macaroni maak 4 porsies van 310 kalorieë elk. Rocky besluit om 1½ keer die hoeveelheid in die resep te maak. Hoeveel kalorieë is daar in Rocky se mengsel van kaas en macaroni? Rocky’s family recipe for macaroni and cheese makes 4 servings of 310 calories each. Rocky decided to make 1½ times the amount in the recipe. How many calories are in Rocky’s batch of macaroni and cheese? __________ 4. Alberto se pa is 2 meter en 25 cm lank en sy ma is 1 m en 81 cm lank. Een metode wat gebruik word om ‘n jong kind se volwasse lengte te voorspel, is om die gemiddelde van die ma en pa se lengtes te neem. Deur hierdie metode te gebruik, wat is Alberto se verwagte lengte in cm? Alberto’s dad is 2 m and 25 cm tall, and his mother is 1 m and 81 cm tall. One method used to predict a young child’s adult height is to take the average of the mother’s height and the father’s height. Using this method, what is Alberto’s expected adult height, in cm? __________

 · Web viewGRAAD/GRADE 8OPWARMING 7/WARM-UP 7 Hoeveel positiewe heelgetal faktore het die getal 96? How many positive integer factors does 96 have?_____ Indien n ‘n ewe heelgetal

  • Upload
    lynhu

  • View
    216

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · Web viewGRAAD/GRADE 8OPWARMING 7/WARM-UP 7 Hoeveel positiewe heelgetal faktore het die getal 96? How many positive integer factors does 96 have?_____ Indien n ‘n ewe heelgetal

GRAAD/GRADE 8 OPWARMING 7/WARM-UP 7

1. Hoeveel positiewe heelgetal faktore het die getal 96?How many positive integer factors does 96 have? __________

2. Indien n ‘n ewe heelgetal is sodat 0<n<10 , wat is die som van alle

moontlike breuke van die vorm 1n? Druk jou antwoord as ‘n gewone breuk uit.

If n is an even integer such that 0<n<10 , what is the sum of all possible unit fractions

of the form 1n? Express your answer as a common fraction. __________

3. Rocky se familieresep vir kaas en macaroni maak 4 porsies van 310 kalorieë elk. Rocky besluit om 1½ keer die hoeveelheid in die resep te maak. Hoeveel kalorieë is daar in Rocky se mengsel van kaas en macaroni?Rocky’s family recipe for macaroni and cheese makes 4 servings of 310 calories each. Rocky decided to make 1½ times the amount in the recipe. How many calories are in Rocky’s batch of macaroni and cheese? __________

4. Alberto se pa is 2 meter en 25 cm lank en sy ma is 1 m en 81 cm lank. Een metode wat gebruik word om ‘n jong kind se volwasse lengte te voorspel, is om die gemiddelde van die ma en pa se lengtes te neem. Deur hierdie metode te gebruik, wat is Alberto se verwagte lengte in cm?Alberto’s dad is 2 m and 25 cm tall, and his mother is 1 m and 81 cm tall. One method used to predict a young child’s adult height is to take the average of the mother’s height and the father’s height. Using this method, what is Alberto’s expected adult height, in cm? __________

5. Indien die kolle patroon hieronder voortgesit word, hoeveel kolle sal daar in figuur 5 wees?If the dot pattern shown here is continued, how many dots will there be in figure 5? __________

6. Die verhouding van meisies tot seuns in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool is 3:2. Daar is 134 seuns in graad 8. Wat is die totale aantal leerders in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool?The ratio of girls to boys in grade 8 at Hypatia Middle School is 3:2. There are 134 boys in grade 8. What is the total number of students in grade 8 at Hypatia Middle School? __________

7. Die helfte van ‘n derde van x is gelyk aan ‘n kwart van y plus ‘n vyfde van y. Indien x = 27, wat is die waarde van y?Half of a third of x equals a fourth of y plus a fifth of y. If x = 27, what is the value of y? __________

8. Wat is die positiewe verskil tussen die variasiewydte en die interkwartielvariasiewydte van die data voorgestel deur hierdie mond en snor stipping?What is the positive difference between the range and the interquartile range of the data set represented by this box-and –whisker plot? __________

Page 2:  · Web viewGRAAD/GRADE 8OPWARMING 7/WARM-UP 7 Hoeveel positiewe heelgetal faktore het die getal 96? How many positive integer factors does 96 have?_____ Indien n ‘n ewe heelgetal

9. Indien x en y positiewe heelgetalle is sodat x y=8 , wat is die maksimum moontlike waarde van x + y?If x and y are positive integers such that x y=8 , what is the maximum possible value of x + y? __________

10. Gelykbenige driehoek XYZ is ingeskrewe in sirkel Q, soos aangetoon. Indien die deursnee XZ gelyk is aan 2 cm, wat is die oppervlakte van ∆ XYZ?Isosceles triangle XYZ is inscribed in circle Q, as shown. If diameter XZ is 2 cm, what is the area of ∆ XYZ ? __________