22

The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende
Page 2: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Die doel van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk

by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente

daardeur kan ontgin en ontwikkel.

Met ATKV-Tienertoneel word elke regisseur aangemoedig om die leerders soveel geleenthede as moontlik te gee

om by al die aspekte van die projek betrokke te raak, met ander woorde by die regie, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting,

verhoogbestuur, choreografie, ensovoorts.

The Little Theatre 31 Augustus tot 3 September 2016

ATKV

@ATKVSA #Tienertoneel

www.atkv.org.za

atkv_sa

* Voorbladfoto: Rooi van Helpmekaar Kollege (2014)

Page 3: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

P R O G R A M

Die program begin elke aand om 17:00.

Woensdag, 31 Augustus

Hoërskool Cillié ………….…….…………………………………………………….....……. Ontvlugting Global Leadership Academy …………………………...... ... .... ... ... ... ... ...…. Wat dink jy doen jy? Global Leadership Academy ……….... ... .... ...…. ’n Snoekie vir my Sweetheart

Donderdag, 1 September

Hoërskool D.F. Malherbe Advokaat Markus Antonius spring riem! Hoërskool McLachlan ………….………………………………………………..………….…...……………. Klub - O Die Brandwag Hoërskool ………….……………………………...……….…………………..………. Hartskelder Hoërskool Nico Malan ………….………………………………………………..………….……………. ontVROU Selborne College ………….………………………………………………..………….…... ...……………. Naguile Hoërskool Grens ………….………………………………………………..………. Korreltjie Sand

Vrydag, 2 September

Hoërskool Pearson .... ... .... ... ... ... ... ... .... ... ... ... ... .………………………………………………………...….……... Brein Hoërskool Paul Sauer …………………………………………………………………………..…….….… Elkeman Hoërskool Grens .... ... .... ... ... ... ... ... .... ... ... ... ... .…………………………………………………...……... Katberg Selborne College Tableaux in Rooi: Olie op Skilderdoek, 1976 Hoërskool Paul Sauer .... ... .... ... ... ... ... ... .... ... ... ... .……………………………..……... ?

Saterdag, 23 September

Streeksfeesfinaal: Die top toneelstukke van die streeksfees.

Afkortings vir ouderdomsbeperkings: OB = Ouerbegeleiding 10+ = Geen onder 10’s 13+ = Geen onder 13’s 16+ = Geen onder 16’s T = Taal G = Geweld N = Naaktheid S = Seksualiteit D = Diviniteit V = Vooroordeel

Page 4: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

B E O O R D E L A A R S Hennie verwerf sy BA(HOD)-graad aan die voormalige Universiteit van Port Elizabeth en sy honneursgraad in Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierna gee hy vir agt jaar Engels by Hoërskool Brackenfell en dis waar sy verhouding met tienertoneel begin. Sy toneelgroepe het in daardie jare die toneelkringloop in die Wes-Kaap oorheers met produksies soos Cello(sy) and Violin(ce), Normality, World Wide Web en Lara Smit: Boernooi.

In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende Afrikaanse teatermaatskappy in die land. ’n Lys van sy toneelstukke lees soos ’n lys van die topteaterproduksies oor die afgelope dekade-en-’n-half. Hy oorkruis genres vanaf komedie tot kabaret en drama. Sy produksies strek vanaf Lyf en Blougat tot by Die Hangkas Haas, Shirley Valentyn, Die Naaimasjien, Festen, Janneman, Green Man Flashing, Die Leo’s, Die Monster in die Gang, Rondomskrik, Boontoe!, My briljante egskeiding en Pa. Die vele toekennings wat hy tot dusver ontvang het, is divers en sluit pryse in vir teks, regie, vervaardiging en vertaling. Sy werk in korporatiewe teater wissel van opvoedkundige toneelstukke tot by toekenningsteater en jaareindfunksies. Sy tienerwerk, wat op ’n professionele vlak aangebied is, sluit produksies in soos sy verhoogverwerking van Fanie Viljoen se BreinBliksem, asook die tienerkaba-ret gly en die gemeenskapslypskole #Checkityt@Route62. Sy toneelweergawe van Fanie Viljoen se kontroversiële jeugroman, Pleisters vir die Dooies, het van-jaar by die Vrystaat Kunstefees gedebuteer. Hennie het ook al op vele beoordelingspanele gedien, insluitende tienertoneelfeeste en tekskompetisies. As deel van Wordsmith's Theatre Factory is hy ook betrokke by die samestelling en aanbieding van werkswinkels, sowel as die ontwerp en uitvoer van mentorskapprogramme. Hennie is ’n bekende by die Afrikaanse kunstefeeste en sy produksies word gereeld in teaters regoor die land gesien. Sy werk is ook al met groot sukses opgevoer in Nederland, Londen, Edinburgh en New York.

Page 5: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

In 1966 verwerf Woutrine haar Dramagraad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy werk vir twee jaar as aktrise by KRUIK (Kaaplandse Raad vir Uitvoerende Kunste) en doen vryskutwerk vanaf 1969. Verhoogwerk vir TRUK (Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste) volg, asook radiowerk vir die SAUK en Springbokradio en televisiewerk vir die SAUK (een van Woutrine se bekendste rolle is Grieta in Nommer Asseblief). Woutrine is vanaf 1980 verbonde aan die destydse Technikon van Pretoria (nou Tshwane Universiteit van Tegnologie) as Dramalektrise. In 1982 verwerf sy haar Meestersgraad in Drama aan die Universiteit van Pretoria. In 1984 publiseer sy die novelle Gistr'aand Gousblom by Perskor. Woutrine word in 1988 aangestel as die Hoof van die Dramadepartement van TUT tot haar aftrede in 2008. Die DALRO Nasionale Toneelspelkompetisie vir hoërskoolleerlinge word in 1989 deur Woutrine ontwerp en sy bied dit ook aan vir die daaropvolgende10 jaar. In 1998 ontvang sy die Rektorstoekenning van TUT. Woutrine vertolk rolle in Egoli, 7de Laan en Villa Rosa. Sy was ook betrokke by die skryf van storielyne vir Egoli. In 2012 publiseer sy by Lapa Uitgewers ’n spanningsroman, Dans met die rooi rok. Woutrine dien op die beoordelaarspanele van ATKV-Tienertoneel, die Hoërskool Bellville Nasionale Toneelspelkompetisie, Smeltkroes (Aardklop), Kunstekabinet (KKNK), Kannapaneel (KKNK), Fiestas (kykNET), asook die Sanlam- en RSG-radioteatertekstekompetisies.

Page 6: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Ira behaal haar Honneursgraad in Drama aan die Universiteit van Stellenbosch en ontvang in haar finale jaar ’n Fleur de Cap-nominasie as mees belowende student. As professionele teater-aktrise speel sy onder andere in Othello (Kunstekaap), Kat-en-muis-speletjies (TRUK) en vertolk die rol van Olga Knipper in die bekroonde Oom Anton by die see. In 2015 vertolk sy die rol van Hermien in Reza de Wet se Drif, met regie deur Marí Borstlap. Gedurende 2016 speel sy in Pa (deur Florian Zeller), met regie deur Hennie van Greunen. Sy is assistent-regisseur van Kristalvlakte met o.a. Ilse Klink en Brendon Daniels. As televisie-aktrise word sy onder meer onthou vir haar vertolkings as Shay in Egoli, Petra in Binnelanders en 7de Laan se Erika Landsberg. Sy verskyn ook in Vloeksteen en Toevlug. Sy verskyn in die nuwe kykNET-reeks Byl, asook Die Boland Moorde wat weer later vanjaar uitgesaai word. Sy het deur die jare vele hoofrolle in oorgeklankte reekse vertolk en was by verskeie radiodramas be-trokke. Ira is ’n SACE-geregistreerde drama-onderwyser. In 2009 begin sy haar eie Dramaskool, StageRight Drama, waar sy kinders van 6 tot 18 jaar in Teaterkuns onderrig. Oor die jare behartig sy die regie van ’n wye genre tienerproduksies. Sy is ’n gevestigde Eisteddfod-beoordelaar en is ook vanaf 2011 tot 2015 be-trokke by die AIR-projek wat leiding en afrigting gee aan matriekleerders ter voorbereiding van hul praktiese Drama-eindeksamen. Ira tree in 2010 vir die eerste keer op as beoordelaar vir die ATKV-Tienertoneel-kompetisie. Om deel te wees van dié kompetisie is ’n voorreg, ’n inspirasie en ’n hoogtepunt op haar kalender.

Page 7: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

In 1985, as standerd 6-leerling, vertolk Pedro sy eerste professionele rol as die jong Benjamin in die Nico Malan-teater (nou Kunstekaap) se opening van Fiela se Kind. Die volgende jaar toer hy die land plat saam met die geselskap van Pieter Fourie se Die Koggelaar. In 1988 en 1989 word hy aangewys as die beste akteur van die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Na skool sluit hy aan by die Breughel-teatergroep en werk ook vir die Baxter Story Spinning Theatre Company. Dit is tóé dat Hennie van Greunen, bekroonde dramaturg, hom oorreed om sy eerste eenmanverto-ning aan te pak. Blougat (regie deur Shirley Ellis) debuteer in 1998 by die KKNK en akteur en skrywer deel die gesogte De Kat Slurpie-prys vir spel en teks. In 1999 is hy spankaptein op Liriekeraai, kykNET se gewilde musiekspeletjies-program. Buiten Liriekeraai word Pedro gesien in televisiereekse soos Die Boland Moorde en Liefste Kayla. Sy teaterhoogtepunte sedert 2000 sluit Lyf, Junkiedrome, Vrou wat haar man gekook het, Op die vrou af 1 en 2, Festen en Dinsdae by Morrie in. Pedro het tydens die 2009 Edinburgh International Fringe Festival sy produksie Normality vir die wêreld gaan wys. Die internasionale resensente het dit beskryf as “mesmerising”, “exceptional”, “a tour de force” en “brilliant” en sy eerste be-soek aan die internasionale fees was ’n triomf, met nie minder nie as ses vyfster-resensies. Hy ontvang dan ook die gesogte “Hidden Gem”-toekenning. Normality speel op Broadway as deel van die United Solo Festival. ’n Eerste vir Pedro én vir ’n Suid-Afrikaanse produksie. Die produksie word bekroon met die 2012-United Solo Academy-toekenning vir die beste musiekteaterproduksie. In 2012 wen Pedro ’n Safta-toekenning as deel van die skryfspan vir kykNET se Proesstraat en in 2015/2016 tree hy op as aanbieder/spelleier. As hy nie self op die verhoog is nie, vervaardig hy teater en doen hy regie en musiekregie. Vanaf 2015 is hy ook ’n permanente regisseur vir Qatar National Theatre in Doha, waar hy veral op musiekteaterproduksies fokus. Wordsmith’s Theatre Factory, Pedro en Hennie van Greunen se maat-skappy, vervaardig topgehalte teaterproduksies. Onlangse suksesse sluit in Rondomskrik, Shirley Valen-tyn, Die Naaimasjien, Wentel, My Briljante Egskeiding, Pa en BOONTOE!

Page 8: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Woensdag, 31 Augustus

Hoërskool Cillié

bied aan

OntvlugtingOntvlugtingOntvlugting

[OB]

deur

Helena Fyver

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Helena Fyver

Rolverdeling Suzie ………………………………………………….……………………………………………………………………………………..………………………………...……. Akhona Kepe Tokkie ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………………...……. Kyle Carelse Dezzie ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………...……. Debbie-Lee Bester Verpleegster Ferreira …………………………………………………………...………………………………………………………...……. Megan Coetzee Tuinier ……………………………………………………………..……………………………………………………………………………………………………………...……. Diego Kock Pa ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………………..……. Yondelani Nomnganga Ma ………………………………………………………………………...……………………………………………………………………….…………………………...……. Brinley Jansen Jacques …………………………………………………………………………...………………………………………………………………………..…………...……. Grant Walters

Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………….……………………………………………….……. Diego Kock Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Juan Botha Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………………..……. Helena Fyver Multimedia-operateur ………………………………………………………………………………………………………….………………………..…… Juan Botha Verhooghulpe …………………………………………………………………..…… Grant Walters en Yondelani Nomnganga

Page 9: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Woensdag, 31 Augustus

Global Leadership Academy

bied aan

Wat dink jy doen jy?Wat dink jy doen jy?Wat dink jy doen jy?

deur

David Campton

vertaal en verwerk deur Marietjie du Plessis

Regisseur: Nadia Vos

Rolverdeling Verteller ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………...……. Emelia van der Walt Marie ……………………………………………………...……………………………………………………………………………..…………………...……. Sumé van Rooyen Mandisa Ngindo ……………………………………………………..……………………………………………………...…………………………...……. Aviwe Sibeko Christa …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………...……. Isabella Schoeman Vrou in ry ……………………………………………………………..………………………………………………………………..……………………...……. Rochelle Bierma Eerste en tweede kondukteur ………………………………………….……………………………………………………...……. Tinus Roelofse Bets ………………………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………...……. Ané Beets Johan …………………………………………………………………………...…………………………………………………...…………………………………...……. Tinus Roelofse Kelnerin …………………………………………………………………….………..………………………………………………………….…………………...……. Zandile Ngindo Alta …………………………………………………………………….……………………………………………………………………….………………………………………...……. Lisa Blouw Skare ………………………………………………...……. Emilia van der Walt, Sumé van Rooyen, Aviwe Sibeko,

Isabella Schoeman, Rochelle Bierma, Ané Beets, Tinus Roelofse, Zandile Ngido en Lisa Blouw

Passasier 1 ……………………………………………………………………………………………………………....…………………………………...……. Zandile Ngindo Passasier 2 …………………………………………………………………….………..…………………………………..…………………...……. Lehanie Scheepers

Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………….…. Lehanie Scheepers en Bianca Vermaak Klankoperateurs ………………………………………..………………..………………...……. Joshua Human en Wiehan Boshoff Beligtingsoperateur …………………………………………………………...…………………………..……. Hanno Janse van Rensburg Dekor ……………………………………………………………………………………………………...…...…… Anuschka Carstens en Bianca Otto

Page 10: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Woensdag, 31 Augustus

Global Leadership Academy

bied aan

’n Snoekie vir my Sweetheart’n Snoekie vir my Sweetheart’n Snoekie vir my Sweetheart

deur

Prof. Nico Luwes

Regisseur: Keanu Horn

Rolverdeling Radio ………………………………………………….………………………………………………………………………….……………………………………………...……. Keanu Horn Jênnit April ……………………………………………………...…………………………………………………………………….……………………………...……. Erin Gysman Percy April ……………………………………………………..…………………………………………………………………………...…...……. Bradley Honeybrook Sammy; Aunt Suzy October; Stitch November …………………………………………………………. Unathi Vimba Buksie Jacobs (Bettie) ……………………………………………………………..……………………………………………...……. Kate-Lynn Goeda Sersant Straatvalk September ……………………………………………………………………………………………...……. Tyrelle Hoskins Blits Julies ………………………………………………………………………...……………………………………….…………………………………...……. Tyrique Darries Flash van Dyk …………………………………………………………………………………………….………...…………………………………………...……. Warrick Kiva Driver Dirks …………………………………………………………………….………..………………………………..…………………………………...……. Ghita Oelofsen

Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………………..…………………….……. Riane Kemp en Suné Waugh Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Wiehan Boshoff Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………...………………..……. Hanno Janse van Rensburg Dekor ……………………………………………………………………………………………………………………………………………………………... Anuschka Carstens

Page 11: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Hoërskool D.F. Malherbe

bied aan

Advokaat Markus Antonius spring riem!Advokaat Markus Antonius spring riem!Advokaat Markus Antonius spring riem!

deur

C.L. Marais

Regisseurs: Emile Neumann, Hanno Engelbrecht en William Vermaak

Rolverdeling Mnr. Prins ………………………………………………….…………………………………………………………..…………………………………...……. William Vermaak Toon Scheepers ……………………………………………………...…………………………………………………………………………...……. Emile Neumann Piet Vermaak ……………………………………………………..…………………………………………………………………………...……. Hanno Engelbrecht Koos …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………...……. Charl Vermaak Matrone ……………………………………………………………..………………………………………………………….………………………………...……. Lara Dippenaar Pa Scheepers ………………………………………………………………….…………………………………………………..………………………………...……. Tristan Peo Ma Scheepers ………………………………………………………………………...……………………………………………………………...……. Anjé Barkhuizen Oom Koen Vermaak …………………………………………………………………………...…………………………………………………...……. Devan O'Neil

Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………….………………………………………….……. E. Neumann Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..………………………...……. Christiaan van Tonder Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………...……………………..……. Dennis Els

Page 12: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Hoërskool McLachlan

bied aan

Klub Klub Klub --- OOO

[13+ T G]

deur

Christian Herselman en Janine Kritzinger

Nuutgeskrewe Teks

Regisseurs: Janine Kritzinger en Christian Herselman

Rolverdeling Lucy ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………..……………...……. Abby Goosen Maggie ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………………….....……. Simonné de Bruyn Dr. Manie du Bruyn ……………………………………………………..……………………………………………….……...……. Christian Herselman Narcissa …………………………………………………………...……………………………………………………………………………………….……...……. Phaslin Lindoor De La Rey ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Faizel Jafta

Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………………….………………………….……. Arnell Norman Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..………………………………..……………...……. Austin Pisanie Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………..…………………………..……. Melissa Jacobs Grimering en dekor, asook souffleuse ……………..…………………………………………………………………….… Isabel Lötter

Page 13: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Die Brandwag Hoërskool

bied aan

HartskelderHartskelderHartskelder

deur

Pierre-André Viviers

Regisseur: Stephanie Nel

Rolverdeling Benno ………………………………………………….………………………………………………………………………………………….…………………...……. F.J. Swanepoel Milla ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………………...……. Carmen Nagel

Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………………………………………….……. Nerisha Adams Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Edgar Olivier Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………….……………..……. Karlo Pretorius Dekor ……………..…………………………………………………………………………………………….…… Shanaya Vinson en Zandré Kruger Grimering en dekor ……………..…………………………………………………………………… Anja de Klerk en Kayla Steffens Souffleuse ……………………………………………………………………………………………………………………………………………………………...… Lezani Kruger Kolligoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………………… Morné MacDonald Projeksies-operateur …………………………………………………………………………………………………………..……………………… Corné Phillips

Page 14: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Hoërskool Nico Malan

bied aan

ontVROUontVROUontVROU

[13+]

deur

Daniël Wolmarans

Nuutgeskrewe Teks

Regisseurs: Adette Bos en Lara Hayward

Rolverdeling Skrywer ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………..……………………...……. Emmie Butoi Dana ……………………………………………………...……………………………………………………………..…………………………………………...……. Casey Adendorff Wag; Regter; Man …………………………………………………….…………..………………………………………………………………...……. Armand Kemp Meisie 1 ……………………………………………………………………………………………………....……………………………………………………………...……. Karla Bower Meisie 2 ……………………………………………………………..……………………………………………………….…………………………………...……. Kelly Martenson Meisie 3 ………………………………………………………………….…………………………………………………………………...…………………...……. Nikita Hendricks Meisie 4 ………………………………………………………………………...……………………………………………...………………………...……. Helena Gildenhuys Verpleegster …………………………………………………………………………...……………………………………….………………………...……. Nicole Kritzener Advokaat …………………………………………………………………….………..………………………………………………………………….………………...……. Nina Gerber

Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………………...………………………………………….……. Jané Uys Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..…………………………….…………...……. Jason Kleinhans Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………………..……. Dylan de Vos

Page 15: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Selborne College

bied aan

NaguileNaguileNaguile

[13+ T]

deur

Wim Vorster

Regisseur: Jo Stemmet

Rolverdeling Samkelo ………………………………………………….……………………………………………………………………………...………………………………...……. Sibulele Mali Lwazi ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………………...……. Sikhu Dliwayo Phiwe ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………….………...……. Juta Makupula Khumalo …………………………………………………………...………………………………………………………….……………...……. Chulumanco Nkalashe

Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………………………………………….……. Mzo Nkabalaza Agterverhoogspan ……………….………………… Jonathan Grant, Joshua August en Salusiwe Deli

Page 16: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Donderdag, 1 September

Hoërskool Grens

bied aan

Korreltjie SandKorreltjie SandKorreltjie Sand

[OB]

deur

L.A. Swart

Regisseur: Charné van den Berg

Rolverdeling Groot Ingrid ………………………………………………….…………………………………………………………………...……………………………...……. Johané Visser Klein Ingrid ……………………………………………………...……………………………………………………………………….………………...……. Karlé Schoeman Groot Anna ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………..…………...……. Chané Taylor Klein Anna; Simoné ………………………………………………………………………………………………..………………...……. Janalu MacKenzie Ouma Annie; Verpleegster …………………....…………………………………………………………………………………...……. Michaela Roos Lulu ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………...……. Tamzin Swartz Berta …………………………………………………………………………..……………………………………………...………………………………………………...……. Erica Dreyer Beatrice; Verpleegster ….……………………………………..…………………………...…………………………………………...……. Maurilize Geyer Fotograaf ………………………………………………………….……………………………………………………...…………………………………...……. Wessel Hattingh

Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………...………………………………………….……. Samantha Cloete Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Pieter Joubert Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Zandré de Kock Tegniese hulp ……………………………………………………………………………………………………….……………………………………… Wessel Hattingh

Page 17: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Vrydag, 2 September

Hoërskool Pearson

bied aan

BreinBreinBrein

deur

Pieter Rademeyer

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Pieter Rademeyer

Rolverdeling Tienerbrein 1 ………………………………………………….……………………………………………………………………………...……. Emma-Jane Pieters Tienerbrein 2 ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………………...……. Karlien Meyer Tienerbrein 3 ……………………………………………………..……………………………………………………………………….………………………...……. Inge de Wet Tienerbrein 4 …………………………………………………………...………………………………………………………………………..………...……. Charlize Visser Tienerbrein 5 ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………...……. Carla de Klerk Tienerbrein 6 ………………………………………………………………….…………………………………………………………………..…...……. Kelli van Rooyen Tienerbrein 7 ………………………………………………………………………...……………………………………………………………………....……. Matthew Perry

Tegnies Klank– en beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………..………………...……. B.K. Navshai

Page 18: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Vrydag, 2 September

Hoërskool Paul Sauer

bied aan

ElkemanElkemanElkeman

deur

Lee-Ann Wyatt

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Lee-Ann Wyatt

Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………….…………………………….……. Lee-Mari Strydom

Page 19: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Vrydag, 2 September

Hoërskool Grens

bied aan

KatbergKatbergKatberg

[OB T]

deur

Cailyb Prinsloo

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Cailyb Prinsloo

Rolverdeling Katberg ……………………………………………………………………………………...………………………………………………………………………...……. Somila Mkonto Lydia ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………………………...……. Demi Muller Issanooi ……………………………………………………..…………………………………………………………………….………………………………...……. Danielle Cloete Greg …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………...……. Cailyb Prinsloo Downstage ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………..……...……. Tian Visser Backstage ………………………………………………………………….……………………………...……. Chané Taylor en Wessel Hattingh

Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………….…………………………………………………………………….……. Jeunice Botha Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Pieter Joubert Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Zandré de Kock Tegniese hulpe ………………………………………………………………..……………………… Wessel Hattingh en Chané Taylor

Page 20: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Vrydag, 2 September

Selborne College

bied aan

Tableaux in Rooi: Tableaux in Rooi: Tableaux in Rooi: Olie op Skilderdoek, 1974Olie op Skilderdoek, 1974Olie op Skilderdoek, 1974

[13+ G]

deur

Jo Stemmet

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Jo Stemmet

Rolverdeling Skilder ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………………...……. Christian Muller Seun 1; Werker ……………………………………………………...………………………………………..………………...……. Chulumanco Nkalashe Seun 2; Kind ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………...……. Juta Makupula Seun 3 …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………...……. Mzo Nkabalaza Seun 4 ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………..………...……. Asenathi Yako Seun 5 ………………………………………………………………….………………………………………………………………………..………………………...……. Sikhu Dliwayo Seun 6 ………………………………………………………………………...……………………………………………………………………………………………...……. Sibulele Mali Polisieman 1; Kolonel Kleingeld; Onderwyser ……………………...………………….……...……. Jonathan Louw Polisieman 2; Dokter …………………………………………………………………….………..……………..……………...……. Nkosinathi Phandle Gesiglose 1; Robin Wright ……………………………………………………………...………………………………………...……. Jonathan Grant Gesiglose 2; Minister ……………………………………………………………………………..….……………………………………...……. Robert Rawlins Gesiglose 3 ……………………………………………………………………………………………………………………………...…………………………………...……. Byron Nel Stomme 1 …………………………………………………………………….………..………………………………………………………………….……...……. Joshua August Stomme 2 ……………………………………………………………………………….………………………………………………………………………...……. Hlumelo Mkiva Koerantverkoper; Steve Biko; Thanatos ………………....…………………………………...……. Mmangaliso Giqwa

Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………….……. Mmangaliso Giqwa Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………….…………………………………..……. Declan North Verhoogassistente ………… Jonathan Louw, Robert Rawlins, Byron Nel en Asenathi Yako

Page 21: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende

Vrydag, 2 September

Hoërskool Paul Sauer

bied ’n produksie aan

[13+]

deur

Wilma Olivier

Nuutgeskrewe Teks

Regisseur: Wilma Olivier

Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………….………………………….……. Lee-Mari Strydom

Page 22: The Little Theatre Port Elizabe… · Wide Web en Lara Smit: Boernooi. In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende