44
The exact contrary of what is generally believed is often the truth. Jean de la Bruy

The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Embed Size (px)

DESCRIPTION

The exact contrary of what is generally believed is often the truth. Jean de la Bruyère. Ons almal verander , en dis OK. Ons almal verander , en dis OK. Ons almal verander , en dis OK. 1 Petrus 2 - Die Boodskap - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

The exact contrary of what is generally believed is often the truth.

Jean de la Bruyère

Page 2: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 3: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 4: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 5: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Ons almal verander, en dis OK.

Page 6: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Ons almal verander, en dis OK.

Page 7: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Ons almal verander, en dis OK.

Page 8: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

1 Petrus 2 - Die Boodskap

1 Maak julle lewe skoon. Raak ontslae van slegte en oneerlike dinge. Moenie agter iemand se rug iets anders wees as wat julle voor hom is nie. Jaloesie bring julle niks in die sak nie, en om sleg te praat van ander nog minder. 2 ’n Babatjie wat pas gebore is, is dors vir ’n bietjie melk. Net so moet julle altyd die skoon, geestelike melk wil hê. Dit saljulle geestelik groot en sterk laatword as mense wat God s’n is.

Page 9: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

1 Petrus 2 - Die Boodskap

1 Maak julle lewe skoon. Raak ontslae van slegte en oneerlike dinge. Moenie agter iemand se rug iets anders wees as wat julle voor hom is nie. Jaloesie bring julle niks in die sak nie, en om sleg te praat van ander nog minder. 2 ’n Babatjie wat pas gebore is, is dors vir ’n bietjie melk. Net so moet julle altyd die skoon, geestelike melk wil hê. Dit saljulle geestelik groot en sterk laatword as mense wat God s’n is.

Page 10: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

1 Korintiërs 13 - Die Boodskap

11 Toe ek klein was, het ek nie soos ’n grootmens gepraat nie, maar soos ’n kind. Ek het ook gehou van dinge waarvan kinders hou en graag daaroor gepraat. Ek kon ook nie verstaan waaroor die grootmense praat nie, want ek het deur die oë van ’n kind na dinge gekyk. Maar toe het ek grootgeword en dit alles het verander.

Page 11: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Die dinge wat vir my as kind so belangrik was, is nou nie meer vir my belangrik nie. Ons is nou nog eintlik maar in ons geestelike kinderskoene. 12 Ons kan nie alles van God verstaan nie. Dit is of ons in ’n blinkerige stuk staal na onsself kyk. Ons kan nie alles mooi uitmaak wat ons sien nie. Maar die tyd kom wanneer ons alles helder en duidelik sal sien asof dit reg voor ons staan.

Page 12: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 13: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om die regte ding te doen is moeilik

Page 14: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om die regte ding te doen is moeilik

Page 15: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om die regte ding te doen is moeilik

Page 16: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om die regte ding te doen is moeilik

Page 17: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

1 Petrus 2 - NLV

20 Daar is natuurlik geen verdienste daarin as julle die houe vat vir ’n oortreding nie. Om egter die houe te vat wanneer julle goeddoen, dít is iets besonders voor God. 21 Hierdie soort swaarkry maak juis deel uit van dit waartoe God julle geroep het. Christus, wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Volg in sý spore.22 Hy het nooit sonde gedoenen geen leuen vertel nie.

Page 18: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

23 Toe Hy beledig is, het Hy nie terugbeledig nie; toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie. Hy het alles oorgelaat aan God wat altyd regverdig oordeel.

Page 19: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

1 Petrus 2 - NLV

20 Daar is natuurlik geen verdienste daarin as julle die houe vat vir ’n oortreding nie. Om egter die houe te vat wanneer julle goeddoen, dít is iets besonders voor God. 21 Hierdie soort swaarkry maak juis deel uit van dit waartoe God julle geroep het. Christus, wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Volg in sý spore.22 Hy het nooit sonde gedoenen geen leuen vertel nie.

Page 20: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 21: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om oor te gee = gelukkige lewe

Page 22: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om oor te gee = gelukkige lewe

Page 23: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om oor te gee = gelukkige lewe

Page 24: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Om oor te gee = gelukkige lewe

Page 25: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 16 - NLV

24 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom. 25 As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.

Page 26: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 16 - NLV

24 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom. 25 As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.

Page 27: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 16 - NLV

24 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom. 25 As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.

Page 28: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 16 - NLV

24 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom. 25 As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.

Page 29: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 16 - NLV

24 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom. 25 As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.

Page 30: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 31: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Jy is in beheer van jou gelukkigheid

Page 32: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Jy is in beheer van jou gelukkigheid

Page 33: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Jy is in beheer van jou gelukkigheid

Page 34: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Jy is in beheer van jou gelukkigheid

Page 35: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

Matteus 5 - Die Boodskap

2 Nadat Hy gaan sit het, sê Hy vir hulle: 3 “Gelukkig is almal wat van God se goedheid en sorg afhanklik is. Hulle sal definitief ’n plek kry in sy nuwe wêreld.”4 “Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog.”

Page 36: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

5 “Gelukkig is almal wat nie dink dat hulle belangriker as ander mense is nie. God sal sorg dat elke stukkie grond in sy nuwe wêreld aan hulle behoort.”6 “Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra. Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat.”7 “Gelukkig is almal wat regtig vir ander mense omgee. God sal binnekort vir hulle wys presies hoeveel Hy vir hulle omgee.”

Page 37: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

8 “Gelukkig is almal wie se lewe van binne af nuut geword het. God sal sorg dat hulle Hom met hul eie oë sien.”9 “Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. God sal op die laaste dag voor almal sê dat hulle sy kinders is.”10 “Gelukkig is almal wat deur ander mense beledig en vervolg word omdat hulle doen wat God vra. Hy sal sorg dat daar vir hulle plek is in sy nuwe wêreld.”

Page 38: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

11 “Gelukkig is julle wanneer ander mense julle te lyf gaan, julle slegsê en ’n klomp leuens oor julle vertel omdat julle my volgelinge is. 12 Wanneer dit gebeur, moet julle sommer baie bly wees. Spring op en dans rond van vreugde! Want dan wag daar ’n baie groot beloning op julle in die hemel.”

Page 39: The exact contrary of what is generally believed is often the truth

4 “Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog.”

10 “Gelukkig is almal wat deur ander mense beledig en vervolg word omdat hulle doen wat God vra. Hy sal sorg dat daar vir hulle plek is in sy nuwe wêreld.”

Page 40: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 41: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 42: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 43: The exact contrary of what is generally believed is often the truth
Page 44: The exact contrary of what is generally believed is often the truth