2
NUUS www.skuilkrans.co.za Facebook: Skuilkrans NG Gemeente SnapScan LEEF WEER BERADINGSENTRUM Het jy n oor nodig om te luister? Kontak 063 712 6346 14 Oktober 2018 And A Meadowlark Sang Ravindra Kumar Kanai “The child whispered, ‘God, speak to me’ And a meadowlark sang. But the child did not hear. So the child yelled, ‘God, speak to me!’ And the thunder rolled across the sky. But the child did not listen. The child looked around and said, ‘God, let me see You’ and a star shone brightly. But the child did not notice. And the child shouted, ‘God, show me a miracle!’ And a life was born, but the child did not know. So the child cried out in despair, ‘Touch me God, and let me know You are here!’ Whereupon God reached down and touched the child. But the child brushed the butterfly away And walked away unknowingly.” Seekamp 2018 Hierdie jaar se seekamp was weer, soos elke jaar tevore, ‘n wonderlike ervaring vir ons jongmense gewees! Die seekamp is ‘n netwerk van 14 gemeentes wat jaarliks by T.O. Strand, net bokant Port Edward, kamp. Ons het almal saam soos krewe op die strand gelê, deelgeneem aan strandsport, stiltetyd gehou en ook lekker gesing met ‘n seekamp-bandwat saamgestel is uit die verskillende gemeentes se musikante. Die seekamp is n plek waar nuwe vriendskappe gevorm, diep verhoudings gebou en erns gemaak word met ons verhouding tot God. Die tema van hierdie jaar was One life - live it!. Dit het mooi aangesluit by Skuilkrans se jaartema van Floreer. Ons het gesels oor onderwerpe soos liefde, vertroue, vrede en vreugde. ‘n Seekamp is ‘n ervaring wat jou nie onveranderd gaan laat nie! Hou sommer nou al die datum dop vir 2019 se kamp!

Seekamp 2018 - irp-cdn.multiscreensite.com · stiltetyd gehou en ook lekker gesing met ‘n seekamp-“band” wat saamgestel is uit die verskillende gemeentes se musikante. Die seekamp

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Seekamp 2018 - irp-cdn.multiscreensite.com · stiltetyd gehou en ook lekker gesing met ‘n seekamp-“band” wat saamgestel is uit die verskillende gemeentes se musikante. Die seekamp

NUUS

www.skuilkrans.co.za Facebook: Skuilkrans NG Gemeente

SnapScan

LEEF WEER BERADINGSENTRUM Het jy ‘n oor nodig om te luister?

Kontak 063 712 6346

14 Oktober 2018

And A Meadowlark Sang Ravindra Kumar Kanai

“The child whispered, ‘God, speak to me’

And a meadowlark sang. But the child did not hear.

So the child yelled, ‘God, speak to me!’ And the thunder rolled across the sky.

But the child did not listen.

The child looked around and said, ‘God, let me see You’ and a star shone brightly.

But the child did not notice.

And the child shouted,

‘God, show me a miracle!’

And a life was born, but the child did not know.

So the child cried out in despair,

‘Touch me God, and let me know You are here!’

Whereupon God reached down and touched the child.

But the child brushed the butterfly away

And walked away unknowingly.”

Seekamp 2018

Hierdie jaar se seekamp was weer, soos elke jaar tevore, ‘n wonderlike ervaring vir ons jongmense

gewees! Die seekamp is ‘n netwerk van 14 gemeentes wat jaarliks by T.O. Strand, net bokant Port

Edward, kamp. Ons het almal saam soos krewe op die strand gelê, deelgeneem aan strandsport,

stiltetyd gehou en ook lekker gesing met ‘n seekamp-“band” wat saamgestel is uit die verskillende

gemeentes se musikante. Die seekamp is ‘n plek waar nuwe vriendskappe gevorm, diep verhoudings

gebou en erns gemaak word met ons verhouding tot God.

Die tema van hierdie jaar was “One life - live it!”. Dit het mooi aangesluit by Skuilkrans se jaartema

van Floreer. Ons het gesels oor onderwerpe soos liefde, vertroue, vrede en vreugde.

‘n Seekamp is ‘n ervaring wat jou nie onveranderd gaan laat nie! Hou sommer nou al die datum dop

vir 2019 se kamp!

Page 2: Seekamp 2018 - irp-cdn.multiscreensite.com · stiltetyd gehou en ook lekker gesing met ‘n seekamp-“band” wat saamgestel is uit die verskillende gemeentes se musikante. Die seekamp

H/v Jan Albertsstraat & Cussonialaan Val de Grace

Bankbesonderhede: ABSA, Takkode 632005 NG Gemeente Skuilkrans Tjekrekeningnr: 70 580 403

Tel: 012 804 7787/ 804 7165 E-pos: [email protected]

EREDIENSTYE

Tye

14 Oktober

21 Oktober

09:00 Erediens

Ds. Auke Compaan Ds. Nico Swart

09:00 Gesinsdiens

Ds. Anel Pienaar Ds. Auke Compaan

17:30 Aanddiens

Ds. Gerrie Bodenstein Ds. Gerrie Bodenstein (Belydenisaflegging)

LERAARS EN PASTORALE HULPE

Auke Compaan 083 381 7002

[email protected]

Nico Swart 083 678 8290

[email protected]

Gerrie Bodenstein 078 509 6754

[email protected]

Anel Pienaar 082 069 0494

[email protected]

Willem Boshoff 082 890 2644

[email protected]

Piet Meiring 083 458 9008

[email protected]

VOORBIDDING WORD GEVRA VIR:

Trientjie Swart, Dawie Nel, Pieter Dempers,

Bessie Scheepers, Henriëtte de Vos

en Johan Voigt

09:00 - 13:00 in die kapel

DANKBAARHEIDSMAAND

Ons dankfees, wat hierdie jaar op 28 Oktober plaasvind, sal weer lekker vrolik en gesellig wees. Dit verloop

soos volg:

Ons elkeen besluit in gebed wat ons graag vir God wil teruggee in ruil vir wat Hy vir ons gee. Ons mik om ‘n bedrag van R 300 000 in te samel en daarom bring ons ons DANKOFFERKOEVERT saam na die erediens. Daar is spesiale koeverte vir ons KINDERS. Kom ons leer hulle die vreugde daarvan om iets vir God eenkant te bêre, dit daarna weg te gee en dan net te vertrou. Dit sal goed wees as elke ouer met sy kind ‘n gesprek oor dankbaarheid en offers kan hê.

Ons vier NAGMAAL in al ons dienste.

Ons DANKFEES-ETE vind direk na die oggenderedienste en voor die aanddiens plaas. Ons gaan

sommer boereworsrolle braai en heerlike nagereg eet. Kom ons beplan om voor en na die eredienste wat ons bywoon, lekker saam te kuier.

Ons sal ook spesiaal vir ons KINDERS voorsiening maak.

PREEKTEMAS VIR DANKBAARHEIDSMAAND

14 Oktober

Ons verwonder ons oor God en Sy oorvloed (Psalm 65)

21 Oktober

Die gawe van vrygewigheid (Romeine 12:8-20)

28 Oktober

Kom dank nou almal God! (2 Korintiërs 9:1-15)

Kom ons maak Oktobermaand ‘n spesiale tyd in ons gemeente!

Kolwyntjies te koop

Ná die oggenddiens op Sondag, 21 Oktober -

ten bate van Dankbaarheidsmaand