1
tame TIMES Page 2 30 September 2014 Delivery on Tuesday to all households and businesses in Alberton, Germiston South, JHB South and Bedfordview. Published by Tame Communications Corner Michelle Avenue and 37 Sangiro Close, Randhart. PO Box 17699, Randhart, 1457. Tel: 011 862 8500, Fax: 011 869 7335 Editor: Stephanie Conradie, [email protected] Sub-editor: Linda Yates [email protected] Production Manager: Stephen Davey [email protected] Advertising Executives: Loreen Fletcher 074 581 9327 [email protected] Shane Stander 071 671 7264 [email protected] Nicole Russell-079 5048143 [email protected] Classified Manager: Tessa Arthur 011 862 8500 [email protected] Distribution queries: Happy Khumalo 011 862 8500 Next issue: Tuesday 07 October 2014 Deadline: 02 October 2014 at 17:00 www.tametimes.co.za FInd us on Twitter and Facebook Although reasonable efforts are made by tame Communications (Pty) Ltd and the owners, directors, publishers, editors and staff thereof (all referred to as “TAME”), no responsibility is taken by TAME for any errors and/or incorrect aspects and/or misstatements in any format published herein, and whoever provides TAME with any information, including any editorial, advertorial and/or advertising material, in any format, indemnifies TAME against any claim of whatsoever nature which may be brought against TAME by whoever. Distribution: Alberton: 35 000 JHB South: 24 500 Bedfordview & Germiston South: 12 000 Kathorus: 55 000 Alberton Erfenis Seëninge Stephanie New and Used Auto Body Spares specialising in: VW & Audi We service and repair all VW’s & Audi’s. Fitting of reconditioned engines & Gearboxes 97 Bloutulp Road Alberton North - Tel: 011 902 3997 079 057 0060 www.drewsautospares.co.za Alberton Erfenis word gevier Op 24 September het Suid-Afrikaners Erfenisdag, ook bekend as Braaidag, gevier en teruggekyk na die land se geskiedenis en waar almal vandaan kom. Die Alberton Erfenisvereniging het diep in Alberton se verlede teruggekyk toe hulle op Erfenisdag die geskiedenis van die 9e Laan Begraafplase met die gemeenskap gedeel het. Me. Maphata Ramphele, Verteenwoordigende Direkteur van die Provincial Heritage Resources Authority Gauteng (PHRAG), het ook die dag bygewoon en ‘n roos op een van die grafte geplaas. Me. Leola Meyer en haar dogter Liezl Meyer het die Meyer familie op die dag verteenwoordig, haar oorlede man Mnr Hans Meyer was die sesde generasie op die familie plaas. Die Voortrekker Begraafplaas staan ook as die Sirkelbegraafplaas bekend en was die eerste begraafplaas van die destydse Elandsfontein plaas (1851 – 1894). Elandsfontein is in 1853 geregistreer in die naam van J.G. Meyer (1816 – 1856) en die opstal was op die hoek van die huidige 10de Laan en Hendrik Potgieter Straat, hierdie opstal is tydens die Anglo- Boereoorlog (1899 – 1902) afgebrand. Met die ontstaan van Alberton is hierdie begraafplaas in die middel van 9e laan ingedeel, en in 1949 is dit van ‘n sementblad voorsien, dit is met ‘n muur en traliewerk, wat met ‘n wawielmotief versier is, omring. Toe Alberton in 1903 uitgelê is, was ses erwe geskenk vir ‘n begraafplaas, aangrensend aan die bestaande begraafplaas. Die eerste begrafnis in die Dorpsbegraagplaas (1906 – 1909) het op 24 Januarie 1906 plaasgevind, en die laaste begrafnis op 15 November En so beweeg ons nou in Oktober in, en ons het ook al die eerste pers verklarings vir die feesseisoen ontvang. Dit het my laat terug kyk op die afgelope jaar om te sien wat hierdie jaar als gebeur het, en of ek is waar ek beplan het om te wees. Ek het besef dat daar soveel dinge hierdie jaar in my lewe gebeur het, nie noodwendig soos ek dit beplan het nie, maar soos God dit vir my beplan het. Hierdie afgelope jaar het ek beleef hoe ons kan beplan soveel ons wil, maar niks staan tussen jou en God se plan vir jou nie. Geen mens of situasie kan tussen jou en God se plan vir jou staan nie. Ek is opgewonde vir wat die toekoms vir my inhou want ek weet God het ‘n besonderse plan met my lewe. 1908. Slegs een uit die ses erwe, erf 777, is as begraafplaas gebruik. In Maart 1909 is die begraafplaas toegemaak omdat daar gevare was dat die ondergrondse water besoedel sou word. In 1949 het ‘n deel van die ou begraafplaas ook deel van die 9e Laan begraafplaas geword. Die res van die grafte rus onder die oop spasies. Meyer familie en die begraafplase: In 1840, het die Meyer familie van Prince Albert distrik in die Kaap op die plaas Elandsfontein kom bly. Die opstal was naby die oewer van die Natalspruit, vandag bekend as 10de Laan. Met die afwesigheid van die offisiële dokumente, is die identiteit van die mense begrawe in die begraafplaas bepaal deur die Meyer familie tradisies. Me. Maphata Ramphele (PHRAG), Me. Leola Meyer, Me. Liezl Meyer en Beverley-Ann Small (Voorsitster Alberton Erfenisvereniging). Me. Maphata Ramphele (PHRAG) plaas ‘n roos op een van die grafte. Die lede van die Alberton Erfenisvereniging. Van die grafte op die erf waar die Dorpsbegraafplaas is. SAPS celebrates Heritage Day Members of the Brackendowns SAPS celebrated Heritage Day by dressing up and embracing each other’s heritages and cultures. The members also cooked different cultural dishes and enjoyed their meals together. “This is also a teambuilding opportunity for the members from the different departments to get to know each other,” said Sgt. Lindi Moloi, Communications Officer at Brackendowns SAPS. NOT IN BLUE: Brackendowns SAPS members in traditional attire FOLLOW US ON TWITTER @tametimes or @tametimesktv

SAPS celebrates Heritage Dayalbertonerfenis.co.za/wp-content/uploads/TameTimes...Page 2 tame TIMES 30 September 2014 Delivery on Tuesday to all households and businesses in Alberton,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • tame TIMES Page 2 30 September 2014

    Delivery on Tuesday to all households and businesses in Alberton, Germiston South, JHB South and Bedfordview. Published by Tame CommunicationsCorner Michelle Avenue and 37 Sangiro Close, Randhart.PO Box 17699, Randhart, 1457. Tel: 011 862 8500, Fax: 011 869 7335

    Editor:Stephanie Conradie, [email protected]

    Sub-editor:Linda Yates [email protected] Manager:Stephen Davey [email protected]

    Advertising Executives:Loreen Fletcher 074 581 9327 [email protected] Stander 071 671 7264 [email protected] Russell-079 5048143 [email protected]

    Classified Manager: Tessa Arthur 011 862 8500 [email protected] queries: Happy Khumalo 011 862 8500

    Next issue: Tuesday 07 October 2014Deadline: 02 October 2014 at 17:00www.tametimes.co.zaFInd us on Twitter and Facebook

    Although reasonable efforts are made by tame Communications (Pty) Ltd and the owners, directors, publishers, editors and staff thereof (all referred to as “TAME”), no responsibility is taken by TAME for any errors and/or incorrect aspects and/or misstatements in any format published herein, and whoever provides TAME with any information, including any editorial, advertorial and/or advertising material, in any format, indemnifies TAME against any claim of whatsoever nature which may be brought against TAME by whoever.

    Distribution: Alberton: 35 000 JHB South: 24 500 Bedfordview & Germiston South: 12 000 Kathorus: 55 000

    Alberton Erfenis

    Seëninge Stephanie

    New and Used Auto Body Spares specialising in:

    VW & AudiWe service and repair all VW’s & Audi’s.

    Fitting of reconditioned engines & Gearboxes97 Bloutulp Road Alberton North - Tel: 011 902 3997 079 057 0060

    www.drewsautospares.co.za

    Alberton Erfenis word gevierOp 24 September het Suid-Afrikaners Erfenisdag, ook bekend as Braaidag, gevier en teruggekyk na die land se geskiedenis en waar almal vandaan kom.Die Alberton Erfenisvereniging het diep in Alberton se verlede teruggekyk toe hulle op Erfenisdag die geskiedenis van die 9e Laan Begraafplase met die gemeenskap gedeel het. Me. Maphata Ramphele, Verteenwoordigende Direkteur van die Provincial Heritage Resources Authority Gauteng (PHRAG), het ook die dag bygewoon en ‘n roos op een van die grafte geplaas. Me. Leola Meyer en haar dogter Liezl Meyer het die Meyer familie op die dag verteenwoordig, haar oorlede man Mnr Hans Meyer was die sesde generasie op die familie plaas. Die Voortrekker Begraafplaas staan ook as die Sirkelbegraafplaas bekend en was die eerste begraafplaas van die destydse Elandsfontein plaas (1851 – 1894). Elandsfontein is in 1853 geregistreer in die naam van J.G. Meyer (1816 – 1856) en die opstal was op die hoek van die huidige 10de Laan en Hendrik Potgieter Straat, hierdie opstal is tydens die Anglo-Boereoorlog (1899 – 1902) afgebrand. Met die ontstaan van Alberton is hierdie begraafplaas in die middel van 9e laan ingedeel, en in 1949 is dit van ‘n sementblad voorsien, dit is met ‘n muur en traliewerk, wat met ‘n wawielmotief versier is, omring.Toe Alberton in 1903 uitgelê is, was ses erwe geskenk vir ‘n begraafplaas, aangrensend aan die bestaande begraafplaas. Die eerste begrafnis in die Dorpsbegraagplaas (1906 – 1909) het op 24 Januarie 1906 plaasgevind, en die laaste begrafnis op 15 November

    En so beweeg ons nou in Oktober in, en ons het ook al die eerste pers verklarings vir die feesseisoen ontvang. Dit het my laat terug kyk op die afgelope jaar om te sien wat hierdie jaar als gebeur het, en of ek is waar ek beplan het om te wees. Ek het besef dat daar soveel dinge hierdie jaar in my lewe gebeur het, nie noodwendig soos ek dit beplan het nie, maar soos God dit vir my beplan het. Hierdie afgelope jaar het ek beleef hoe ons kan beplan soveel ons wil, maar niks staan tussen jou en God se plan vir jou nie. Geen mens of situasie kan tussen jou en God se plan vir jou staan nie.Ek is opgewonde vir wat die toekoms vir my inhou want ek weet God het ‘n besonderse plan met my lewe.

    1908. Slegs een uit die ses erwe, erf 777, is as begraafplaas gebruik. In Maart 1909 is die begraafplaas toegemaak omdat daar gevare was dat die ondergrondse water besoedel sou word. In 1949 het ‘n deel van die ou begraafplaas ook deel van die 9e Laan begraafplaas geword. Die res van die grafte rus onder die oop spasies. Meyer familie en die begraafplase:

    In 1840, het die Meyer familie van Prince Albert distrik in die Kaap op die plaas Elandsfontein kom bly. Die opstal was naby die oewer van die Natalspruit, vandag bekend as 10de Laan. Met die afwesigheid van die offisiële dokumente, is die identiteit van die mense begrawe in die begraafplaas bepaal deur die Meyer familie tradisies.

    Me. Maphata Ramphele (PHRAG), Me. Leola Meyer, Me. Liezl Meyer en Beverley-Ann Small (Voorsitster Alberton Erfenisvereniging).

    Me. Maphata Ramphele (PHRAG) plaas ‘n roos op een van die grafte.

    Die lede van die Alberton Erfenisvereniging. Van die grafte op die erf waar die Dorpsbegraafplaas is.

    SAPS celebrates Heritage DayMembers of the Brackendowns SAPS celebrated Heritage Day by dressing up and embracing each other’s heritages and cultures. The members also cooked different cultural dishes and enjoyed their meals together. “This is also a teambuilding opportunity for the members from the different departments to get to know each other,” said Sgt. Lindi Moloi, Communications Officer at Brackendowns SAPS.

    NOT IN BLUE: Brackendowns SAPS members in traditional attire

    FOLLOW US ON TWITTER@tametimes or@tametimesktv