25
Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Division of Otorhinolaryngology Otorhinolaryngology Faculty of Health Sciences Faculty of Health Sciences Tygerberg Tygerberg Campus, University of Stellenbosch Campus, University of Stellenbosch

Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

  • Upload
    others

  • View
    24

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie:

INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE

Prof JW Loock

Division of Division of OtorhinolaryngologyOtorhinolaryngologyFaculty of Health SciencesFaculty of Health Sciences

TygerbergTygerberg Campus, University of StellenboschCampus, University of Stellenbosch

Page 2: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

EAR, NOSE, THROAT&

HEAD and NECK SURGERY:

INTRODUCTION & CLINICAL SKILLS

Page 3: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Relevansie van ONK in Praktyk:

• Groot % pasiente presenteer aan GP’s met ONK probleme

• Belangrik in ander dissiplines:– Oogheelkunde– Neurologie– Pediatrie– Respiratoriese medisyne– Tandheelkunde

Page 4: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Relevance of ENT in Practice:

• Associated disciplines:Speech and HearingRadio-oncologyGasroenterologyMaxillofacial SurgeryNursing

Page 5: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

ONK Praktyk

• Ouderdomspektrum: Pediatries-Ouer pasiente• Verskeidenheid in die veld:

– Medies (nie-chirurgies)– Fyn mikrochirurgie:

– Middeloor chirurgie– FESS

– Groot Kop- en Nekchirurgie:– “Commando” operasies– Skedelbasis chirurgie

– Kraniofasiale chirurgie ens

Page 6: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

DIE BAASRAAK VAN BASIESE ONK

• Die basiese teorie relatief beperk, logies en verstaanbaar

• Praktiese ondersoek tegnieke relatief moeilik maarallerbelangrik: die ondersoek van holtes:– Oor– Neus– Keelen ander streke:– Nek– Kraniale senuwees– TM Gewrig en tande

Page 7: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

PRAKTIESE WENKE RELEVANT AAN ALLE ONK ONDERSOEKE (EN ANDER DISSIPLINES)

Rapport met jou pasient:• Elke geskiedenisneming

of ondersoek maakinbreuk op die pasient se: – privaatheid– persoonlike ruimte– ONK holtes

• Bou vertroue en weessensitief hiervoor.

Page 8: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

TOOR MET DIE KINDERS:• Wenke: Praat met kind

Sit nabySpeel eers saamRaak met handSagte stemNare ondersoekelaaste

• Oppas vir: HaastigheidAngstige ouersHumeur verloor

Page 9: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

DIE OOR: GESKIEDENIS:

• Eksterne oor: pyn / afskeiding

• Middeloor: pyn / afskeiding / gehoorsverlies

• Binne-oor: gehoorsverlies / duiseligheid / tinnitus

• Gehoorsverlies in kinders:– Spraakontwikkeling– Hoe vorder die kind in die skool?

Page 10: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

OORONDERSOEK:• Dokter: gemaklik• Pasiënt: geen pyn / angs• Skulp & rondom

(otoskoop / spekulum)• Oorkanal: verwyder was /

vreemde voorwerp(was hakie / krokodil)

• Middel oor: TM is venster• Teken elke TM• Stemvurktoetse

Page 11: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

NEUSGESKIEDENIS:

• Hoof simptoom vasstel, bv– Toe neus– Rinoree– “Ek het sinus dokter”– Allergiese irritasie

Page 12: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

NEUSONDERSOEK:

• Eksterne o/s:– “full frontal”– Profiel

• Ant. Rinoskopie:- nasale spekulum

– onbevredigend op sy beste– goeie beligting– bewus van beperkinge

• Post. Rinoskopie• Nasale Endoskopie• RT sinusse

Page 13: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELGESKIEDENIS:• Keelseer/) Akuut/

ongemak) Herhalend/Chronies

• Slukbesware• Sinistêre simptome:

– Persisterende verergerende pyn– Heesheid >3 weke– Rookgeskiedenis– Gewigsverlies

• Vra omtrent kankerfobie

Page 14: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELONDERSOEK

• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”

• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste

• Mond:– Lig lippe– Lig tong – Tong– Verhemelte– Tande

Page 15: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELONDERSOEK

• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”

• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste

• Mond:– Lig lippe– Lig tong – Tong– Verhemelte– Tande

Page 16: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELONDERSOEK

• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”

• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste

• Mond:– Lig lippe– Lig tong– Tong– Verhemelte– Tande

Page 17: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELONDERSOEK VERVOLG….

• FARINKS:• Farinks: Naso-

– Net met endoskoop / spieël

• Farinks: Oro-– Mangels– Wande– Tongbasis

• Farinks: Hipo- / Laringo-– Endoskoop / spieël

Page 18: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KEELONDERSOEK VERVOLG:

• LARINKS:• Stem: Luister

– Hees stem (grof)– “Hees” swak

“air escape”– “Hot potato” spraak

• Visualisasie:– Spieël / endoskoop

Page 19: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

NEKONDERSOEK:(Vir laterale nekmassas/nodes)

• “Eyeball” van voor• Palpeer van agter

– Sistematies– Driehoeke:

• Submentaal• Submandibulêr• Anterior• Posterior

– SCM spier:• onder• in liggaam

– Supraklavikulêre fossa

Page 20: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

KRANIALE SENUWEES• I• II, III, IV, VI• V• VII• VIII• IX• X• XI• XII

(RLN ex X)

• Anosmie; dak van neus• Oog kompls. sinusitis/tumore• “Akoestiese” neuroom• “Bell’s”, trouma, ens• “Senuwee”doofheid• ) Skedelbasis patologie• ) “ “• ) “ “• ) “ “

(Tumor nek/toraks, trouma)

Page 21: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

TEMPOROMANDIBULêRE GEWRIG:

• 5O% OTALGIE VERWYS• TMG algemeenste bron

• GESKIEDENIS:– Trouma, kougom– Unilat. kou, slaap sonder

kunsgebit– Tandpyn

• ONDERSOEK:– Klapgeluid / krepitus– Asimmetriese oopmaak– Teer by palpeer– Kouspiere betas teer

Page 22: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Questions

• List associated disciplines

• List instruments relevant to ENT cavities

Page 23: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Questions• List associated disciplines:

OphthalmologyNeurologyPaediaticsRespiratory MedicineDentistrySpeech & HearingRadio-oncologyGastroenterologyMaxillo-facial SurgeryNursing

Page 24: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health

Questions• List instruments relevant to ENT examination:

Tuning forksEndoscopes - flexible and rigidHead lampSpatulasMirrorsNasal speculumOtoscopeEar speculumWax hook“Crocodile” forceps

Page 25: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health