1
Vrywilligers reg om veters te verkoop! 23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] P02 Platinum Publishers (Pty) ltd t/a Platinum Bushvelder disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reli- ance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided. SACCW: Johan Hendrik Pieters (56) was last seen in Brits, wearing jeans with shirt. If you have any in- formation, please contact SAPS Brits on 012 381 6000 SAPS MISSING KENNISGEWING KROKODILRIVIER-WES BESPROEIINGSDISTRIK Die Kieserslys vir Krokodilrivier-Wes Besproeiingsdistrik, distrikte Brits (Noortwes Provinsie), en Thabazimbi (Limpopo Provinsie), soos opgestel deur die Voorsitter van Krokodilrivier- Wes Besproeiingsraad ingevolge Artikel 83 van die Waterwet 1956 (Wet 54 van 1956) lê ter insae in die Kantoor van die Hoofhuurder te Koedoeskop. Nominasie vergadering vir die verkiesing van lede vind op 20 April 2018 om 14:00 by Koedoeskop Boerevereniningsaal plaas. Meneer H. Pretorius, Gebiedsbestuur, Hartebeespoort, is ingevolge Artikel 84 van genoemde Wet aangestel as Kiesbeampte vir die verkiesing van die lede vir Krokodilrivier-Wes Besproeiingsdistrik. Indien meer nominasies ontvang word as waarvoor daar vakatures is, sal ‘n verkiesing dadelik gehou word. Persone wie se name op die Kieserslys voorkom, is geregtig om slegs persoonlik te stem en verteenwoordigers van geregistreerde maatskappye en beslote korporasies moet bewys lewer dat hulle gemagtig is om sodanige maatskappy of beslote kororasie te verteenwoordig. Vir elke vyf hektaar ingelyste oppervlakte, of gedeelte daarvan, het ‘n kieser een(1) stem, met ‘n maksimum van tien(10) stemme. In gevalle waar eienaars gesamentlike stemreg het en vir minder as vyf hektaar ingelys is, moet hulle een uit hulle midde skriftelik aanwys om namens hulle te stem. Die kieserslys sal hersien word voordat nominasies geskied. NOTICE CROCODILE RIVER-WEST IRRIGATION DISTRICT The Voter’s Roll for the Crocodile River-West Irrigation District, the districts of Brits (North West Province) and Thabazimbi (Limpopo Province) as compiled by the Chairman of the Crocodile River-West Irrigation Board in terms of Section 83 of the Water Act of 1956 (Act number 54 of 1956) is open for inspection Nomination meeting for the election of members will be held in the 20 April 2018 at 14:00, in the Koedoeskop Farmers Association’s Hall. Mr. H Pretorius Area Manager, Hartbeespoort, is in terms of Section 84 of the Water Act (Act Number 54 of 1956), appointed as the Electoral Crocodile River-West Irrigation District. Should more nominations than the existing vacancies be received, it will be necessary to hold an Election immediately. Persons whose names appear on the Voter’s Roll, are in person entitled to vote; representatives of registered companies and Closed Corporations must prove that they have been assigned to represent the registered company or Closed part thereof, a voter is entitled to a single vote (one) vote with a maximum of ten (10) votes. Where owners jointly have a right to vote, and must be assigned in writing by the other to vote on their behalf. The Voter’s Roll will be reviewed before the nominations are made. Thabazimbi – Die nasionale Tekkie Tax veldtog gee jou die geleentheid om met jou voete te wys waar jou hart lê! Verteenwoordigers van die SAVF Thabazimbi-tak het díe veldtog ondersteun op 21 en 24 Maart by die Thaba Mall. Selfs Happy, Tekkie Tax se gelukbringer, het sy verskyning gemaak. “Ons en Tekkie Tax verteenwoordigers was ook by plaaslike kleuterskole om plakkers en skoenveters te verkoop,” vertel Christelle Barnard van SAVF Thabazimbi in ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder koerant. Jy kan ‘n plakker kies wat ná aan jou hart lê of jou tekkies opkikker met oulike Tekkie Tax skoenveters. Kry ‘n ‘funky’ paar skoenveters en verfraai jou tekkies en jy’s reg vir Nasionale Tekkie Tax dag. Díe veldtog het in 2013 begin toe ‘n paar van Suid-Afrika se grootste en mees verantwoordelike welsynsorganisasies byeengekom het. Nasionale Tekkie Tax dag is deel van die Suid Afrikaanse kalender vir die afgelope 4 jaar en hierdie jaar vier ons dit op 25 Mei 2018. Die vrolike span vrywilligers by die Thaba Mall het ook gesiggies geverf en hare gespray. Jamie die Nar het ook sy opwagting gemaak en lekkers aan die kinders uitgedeel. Díe span het weer Saterdag, 24 Maart, tussen 09h00- 13h00 by die Thaba Mall ‘n Sparkle gelos.! Laat jou voete vir jou hart praat! Van links: Christelle Barnard, Happy en Janita Barnard in Westpack.

Laat jou voete vir jou hart praat! - platinumbushvelder.co.za Archived Newspapers... · Persone wie se name op die Kieserslys voorkom, is geregtig om slegs persoonlik te stem en verteenwoordigers

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laat jou voete vir jou hart praat! - platinumbushvelder.co.za Archived Newspapers... · Persone wie se name op die Kieserslys voorkom, is geregtig om slegs persoonlik te stem en verteenwoordigers

Vrywilligers reg om veters te verkoop!

23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

Platinum Publishers (Pty) ltd t/a Platinum Bushvelder disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reli-ance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided.

SACCW: Johan Hendrik Pieters (56) was last seen in Brits, wearing jeans with

shirt. If you have any in-formation, please contact SAPS Brits on 012 381 6000

SAPSMISSING

KENNISGEWINGKROKODILRIVIER-WES BESPROEIINGSDISTRIK

Die Kieserslys vir Krokodilrivier-Wes Besproeiingsdistrik, distrikte Brits (Noortwes Provinsie), en Thabazimbi (Limpopo Provinsie), soos opgestel deur die Voorsitter van Krokodilrivier-Wes Besproeiingsraad ingevolge Artikel 83 van die Waterwet 1956 (Wet 54 van 1956) lê ter insae in die Kantoor van die Hoofhuurder te Koedoeskop. Nominasie vergadering vir die verkiesing van lede vind op 20 April 2018 om 14:00 by Koedoeskop Boerevereniningsaal plaas.

Meneer H. Pretorius, Gebiedsbestuur, Hartebeespoort, is ingevolge Artikel 84 van genoemde Wet aangestel as Kiesbeampte vir die verkiesing van die lede vir Krokodilrivier-Wes Besproeiingsdistrik.

Indien meer nominasies ontvang word as waarvoor daar vakatures is, sal ‘n verkiesing dadelik gehou word.

Persone wie se name op die Kieserslys voorkom, is geregtig om slegs persoonlik te stem en verteenwoordigers van geregistreerde maatskappye en beslote korporasies moet bewys lewer dat hulle gemagtig is om sodanige maatskappy of beslote kororasie te verteenwoordig. Vir elke vyf hektaar ingelyste oppervlakte, of gedeelte daarvan, het ‘n kieser een(1) stem, met ‘n maksimum van tien(10) stemme.

In gevalle waar eienaars gesamentlike stemreg het en vir minder as vyf hektaar ingelys is, moet hulle een uit hulle midde skriftelik aanwys om namens hulle te stem.

Die kieserslys sal hersien word voordat nominasies geskied.

NOTICECROCODILE RIVER-WEST IRRIGATION

DISTRICT

The Voter’s Roll for the Crocodile River-West Irrigation District, the districts of Brits (NorthWest Province) and Thabazimbi (Limpopo Province) as compiled by the Chairman of theCrocodile River-West Irrigation Board in terms of Section 83 of the Water Act of 1956 (Actnumber 54 of 1956) is open for inspection

Nomination meeting for the election of members will be held in the 20 April 2018 at 14:00, in the Koedoeskop Farmers Association’s Hall.

Mr. H Pretorius Area Manager, Hartbeespoort, is in terms of Section 84 of the Water Act (Act Number 54 of 1956), appointed as the Electoral

Crocodile River-West Irrigation District.

Should more nominations than the existing vacancies be received, it will be necessary to hold an Election immediately.

Persons whose names appear on the Voter’s Roll, are in person entitled to vote; representatives of registered companies and Closed Corporations must prove that they have been assigned to represent the registered company or Closed

part

thereof, a voter is entitled to a single vote (one) vote with a maximum of ten (10) votes.

Where owners jointly have a right to vote, and

must be assigned in writing by the other to vote on their behalf.

The Voter’s Roll will be reviewed before the nominations are made.

Thabazimbi – Die nasionale Tekkie Tax veldtog gee jou die geleentheid om met jou voete te wys waar jou hart lê!Verteenwoordigers van die SAVF Thabazimbi-tak het díe veldtog ondersteun op 21 en 24 Maart by die Thaba Mall. Selfs Happy, Tekkie Tax se gelukbringer, het sy verskyning gemaak. “Ons en Tekkie Tax verteenwoordigers was ook by plaaslike kleuterskole om plakkers en skoenveters te verkoop,” vertel Christelle Barnard van SAVF Thabazimbi in ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder koerant. Jy kan ‘n plakker kies wat ná aan jou hart lê of jou tekkies opkikker met oulike Tekkie Tax skoenveters. Kry ‘n ‘funky’ paar skoenveters en

verfraai jou tekkies en jy’s reg vir Nasionale Tekkie Tax dag.Díe veldtog het in 2013 begin toe ‘n paar van Suid-Afrika se grootste en mees verantwoordelike welsynsorganisasies byeengekom het. Nasionale Tekkie Tax dag is deel van die Suid Afrikaanse kalender vir die afgelope 4 jaar en hierdie jaar vier ons dit op 25 Mei 2018. Die vrolike span vrywilligers by die Thaba Mall het ook gesiggies geverf en hare gespray. Jamie die Nar het ook sy opwagting gemaak en lekkers aan die kinders uitgedeel. Díe span het weer Saterdag, 24 Maart, tussen 09h00-13h00 by die Thaba Mall ‘n Sparkle gelos.!

Laat jou voete vir jou hart praat!

Van links: Christelle Barnard, Happy en Janita Barnard in Westpack.