72
In God se Binnekamer

In God se Binnekamer

  • Upload
    nirav

  • View
    48

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

In God se Binnekamer. In God se Binnekamer. It means that in the deepest mystery of his being God is an intimate relationship, a fellowship, a community of love. . God draws near to us in such a way as to draw us near to Himself within the circle of His knowing of Himself ~ Torrance. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: In God se  Binnekamer

In God se Binnekamer

Page 2: In God se  Binnekamer
Page 3: In God se  Binnekamer

In God se Binnekamer

Page 4: In God se  Binnekamer

It means that in the deepest mystery of his being God is an intimate relationship, a fellowship, a community of love.

Page 5: In God se  Binnekamer

God draws near to us in such a way as to draw us near to Himself within the circle of His knowing of Himself ~ Torrance

Page 6: In God se  Binnekamer

Bewaar die vrede!

Heerlikheid!

Page 7: In God se  Binnekamer

Bewaar die vrede! Noem Smeek Dankie! Mediteer Doen

Page 8: In God se  Binnekamer
Page 9: In God se  Binnekamer
Page 10: In God se  Binnekamer

Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

Page 11: In God se  Binnekamer

Alle volke klap jul hande;

juig tot eer van God

Verhef jul stem en roem sy Naam

in elke stad op aarde!

Page 12: In God se  Binnekamer

Lied 547:1 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant Hy is ewig Koningin die hemel en op aardesing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant die Hemelkoning skenk ons Sy genade!

Page 13: In God se  Binnekamer

Lied 547:2

Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde!

Die volke kniel, die nasies juigoor al Sy skeppingsdade.

Page 14: In God se  Binnekamer

Lied 547:2 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant Hy is ewig Koningin die hemel en op aardesing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant die Hemelkoning skenk ons Sy genade!

Page 15: In God se  Binnekamer

Lied 547:3

Ons gaan in sy woning in, Hy roep ons almal saamdie skare juig en horings blaas,ons almal roem sy Naam!

Page 16: In God se  Binnekamer

Lied 547:3 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant Hy is ewig Koningin die hemel en op aardesing en sing en sing dan saamloof en prys sy grote Naamwant die Hemelkoning skenk ons Sy genade!

Page 17: In God se  Binnekamer

Seën

Page 18: In God se  Binnekamer

God is hier teenwoordig;

laat ons biddend nader,

hier waar ons voor Hom vergader.

Page 19: In God se  Binnekamer

L 159:1 (vervolg)

God is hier teenwoordig. Heilig is die Here;

buig in stilte, Hom ter ere!

Wie Hom roem, wie Hom noem

Heer en Hemelvader,

kom nou almal nader

Page 20: In God se  Binnekamer

L 159:2

God is hier teenwoordig. Here, gee ons vrede,

wees genadig, wil vergewe.

Ons is swak en sondig,

maar ons lied verkondig:

U's die bron van alle lewe. U is Heer, U regeer.

Lei ons al ons dae na U welbehae.

Page 21: In God se  Binnekamer

L 159:3

God is in sy tempel; hemelpoorte bewe,

almal buig voor Hom wat lewe!

Engele sing: Heilig, heilig is die Here,

in die allerhoogste sfere!

Uit die stof klink ons lof:

Here, God van vrede, hoor ook ons gebede.

Page 22: In God se  Binnekamer

Halleluja U is Koning

Ons aanbid U in U woning

U’s die Alfa en Omega,

daarom sing ons halleluja

(x2)

Page 23: In God se  Binnekamer

Heilig, heilig, heilig, Heer God Almagtig

Groot is U troon,

U is steeds met lig omring!

Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadig

u troon is steeds met lig en lof omring!

Page 24: In God se  Binnekamer

L 169:2

Heilig, heilig, heilig,

Heerser vir ewig;

groot is U Naam

U die Vader, Seun en Gees.

Grote God, ons eer U,

met U hele skepping.

U wat in liefde God regverdig is.

Page 25: In God se  Binnekamer

L 169:3

Heilig, heilig, heilig,

Heer, so weldadig,

groot is U guns,

want U buig U tot ons neer!

Heilig, heilig, heilig,

magtig en genadig.

U wás en ís en sál vir ewig wees.

Page 26: In God se  Binnekamer

Offergawes

Tydens die oggenddiens: Sarfat

By die deure: Arso Lesmateriaal (bevordering van onafhanklike GK skole en onderwys)

 

Page 27: In God se  Binnekamer

“U is die Christus, die Seun van die lewende God.”

Page 28: In God se  Binnekamer

Walking with You

When all I hold seems fleeting, You, Lord, remain enduring.When everyone seems wanting, You meet my needs.When all I do seems straying, Your map will lead me home.When all my sins feel crushing, You make me whole. 

Page 29: In God se  Binnekamer

Day by day You're the safest place for me.Hour by hour in Your hands I want to be.  

Page 30: In God se  Binnekamer

I give You all my brokenness, You give me Godly healing.I put despair before You, You give me hope.I run to You for cover, instead You give me Life.I turn to You, discover: You wait for me. 

Page 31: In God se  Binnekamer

Breath by breath I submit to You in full.Choice by choice I surrender to Your rule. 

 

Page 32: In God se  Binnekamer

You are righteous, You are worthy, You are faithful, You're victorious, You are just, You are true, You are love, You are grace.You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all... 

Page 33: In God se  Binnekamer

I choose You every instance, find You have chosen me first.You find me lost and hopeless, You break me free.I open up the book of my earthly soul to You;You use your heav'nly ink and write my life for You.  

Page 34: In God se  Binnekamer

 

Turn by turn You're the one wholeads me through.Step by step I will walk my life with You. 

Page 35: In God se  Binnekamer

You don't wander, don't grow weary, never fail me, never leave me, You forgive, You absolve, You console, You revive.You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all...

I walk in You, my Saviour; You walk in me. 

Page 36: In God se  Binnekamer

My enigste troos ...

“U is die Christus, die Seun van die lewende God.”

Page 37: In God se  Binnekamer

In Christ alone my hope is foundHe is my light, my strength, my songThis Corner Stone, this Solid GroundFirm through the fiercest drought and storm …

IN CHRIST ALONE

Page 38: In God se  Binnekamer

What heights of loveWhat depths of peaceWhen fears are stilled When strivings ceaseMy Comforter, my All in AllHere in the love of Christ I stand

IN CHRIST ALONE

Page 39: In God se  Binnekamer

In Christ alone who took on fleshFullness of God in helpless babeThis gift of love and righteousnessScorned by the ones He came to save

IN CHRIST ALONE

Page 40: In God se  Binnekamer

Till on that cross as Jesus diedThe wrath of God was satisfiedFor every sin on Him was laidHere in the death of Christ I live

IN CHRIST ALONE

Page 41: In God se  Binnekamer

There in the ground His body layLight of the world by darkness slainThen bursting forth in glorious dayUp from the grave He rose again

IN CHRIST ALONE

Page 42: In God se  Binnekamer

And as He stands in victorySin’s curse has lost it’s grip on meFor I am His and He is mineBought with the precious blood of Christ …

IN CHRIST ALONE

Page 43: In God se  Binnekamer

No guilt in life, no fear in deathThis is the power of Christ in meFrom life’s first cry to final breathJesus commands my destiny

IN CHRIST ALONE

Page 44: In God se  Binnekamer

No power of hell, no scheme of manCan ever pluck me from His handTill He returns or calls me homeHere in the power of Christ I’ll stand

IN CHRIST ALONE

Page 45: In God se  Binnekamer
Page 46: In God se  Binnekamer

Matt 2818 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.Hand 18 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”Luk 1019 Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.

Page 47: In God se  Binnekamer

Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

Page 48: In God se  Binnekamer

Ef 1 18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19

en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo.

Page 49: In God se  Binnekamer

Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: 21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom.

Page 50: In God se  Binnekamer

22 Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. 23

Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.

Page 51: In God se  Binnekamer

Ef 26 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom ’n plek in die hemel gegee, 7 sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het.

Page 52: In God se  Binnekamer

Ef 310 Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim, 11 soos Hy Hom van ewigheid af al voorgeneem het om dit deur Christus Jesus, ons Here, tot uitvoering te bring. 12 In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan. 13 Daarom bid ek ...dat julle nie moedeloos word ...

Page 53: In God se  Binnekamer

Ef 47 Aan elkeen van ons is ’n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het. 8 Daarom sê die Skrif: “Toe Hy na die hoogte opgevaar het, het Hy krygsgevangenes saamgeneem en gawes aan die mense gegee.”

Page 54: In God se  Binnekamer

Ef 410 Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo alle hemelruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul...13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos ’n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.

Page 55: In God se  Binnekamer

Ef 58 Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9 Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. 10 Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, 11 en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak.

Page 56: In God se  Binnekamer

Ef 610 Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. 11 Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel... 18 Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.

Page 57: In God se  Binnekamer

Ex 327 Toe sê die Here vir Moses: “Klim van die berg af, want jou volk wat jy uit Egipte laat wegtrek het, het iets vreesliks gedoen. 8 Hulle het gou die pad verlaat wat Ek vir hulle aangewys het en hulle het vir hulle ’n beeld van ’n bulkalf gemaak. Nou aanbid hulle hom en bring vir hom offers en sê: Hier is jou God wat jou uit Egipte bevry het, Israel.”

Page 58: In God se  Binnekamer

Ex 3210 Moet My nie probeer keer nie. Ek is toornig op my volk en Ek wil hulle vernietig. Vir jou sal Ek dan tot ’n groot nasie maak.” 11

Maar Moses het by die Here sy God gepleit en gesê: “Here, waarom is U toornig op u volk vir wie U deur u groot mag en met kragtige dade uit Egipte bevry het? 12

Waarom moet die Egiptenaars kan sê: ‘Hy het die Israeliete bevry met die bose plan om hulle tussen die berge dood te maak en hulle heeltemal te vernietig’?

Page 59: In God se  Binnekamer

“Laat u toorn bedaar en wees u volk genadig. Moet tog nie dié ramp oor hulle laat kom nie. 13 Dink aan wat U met ’n eed beloof het aan u dienaars, aan Abraham, Isak en Israel toe U vir hulle gesê het: Ek sal julle nageslag so baie maak soos die sterre aan die hemel. Die hele landstreek wat Ek belowe het, sal Ek vir julle nageslag gee om vir altyd in besit te neem.” 14

Toe het die Here daarvan afgesien om die ramp waarvan Hy gepraat het, oor sy volk te bring.

Page 60: In God se  Binnekamer

“Prayer is not overcoming God’s reluctance, it is laying hold of His highest willing-ness” ~ Ben Patterson

Page 61: In God se  Binnekamer
Page 62: In God se  Binnekamer

In die Hemelis die Heer en Sy glans is soos kristalHy’s die Heilige van God en Hy heers oor die heelal

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 63: In God se  Binnekamer

Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou! 

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 64: In God se  Binnekamer

En aan U is die mag en die heerlikheid en kragEn aan U is die eer en die lof want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 65: In God se  Binnekamer

Drie maal heilig is die Heer,Hy wat was en is en kom.Hy’s die Alfa en Omega,almagtig en verhewe.

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 66: In God se  Binnekamer

Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou! 

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 67: In God se  Binnekamer

En aan U is die mag en die heerlikheid en kragEn aan U is die eer en die lof want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 68: In God se  Binnekamer

Aan Hom wat op die troon sitEn aan die LamDie heerlikheid en lofVan nou af en vir ewig.

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 69: In God se  Binnekamer

Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem, Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou! 

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 70: In God se  Binnekamer

En aan U is die mag en die heerlikheid en kragEn aan U is die eer en die lof want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER

Page 71: In God se  Binnekamer

Seën

Page 72: In God se  Binnekamer

Amen (x3)