8
Learners and teachers of the Carel Du Toit Centre for the early detection and intervention of deaf learners, came to visit Welgemoed Primary on the 23rd of March, as part of the Character Programme. They spread awareness about hearing impairments and how each one is treated differently. The learners of Welgemoed’s hearts were touched by their visit. It was heart-warming to see how the simple, yet magical gift of sound was made possible by technology such as cochlear implants. Blessies care! Die leerderraad het aan ‘n 5km pretstap ten bate van Carel du Toit Sentrum by die Tygerberg Hospitaal, deelgeneem. Hulle vrolike uitrustings en lewendige plakkate het beslis die oog gevang! After the assembly dealing with ‘Respect for yourself’, each learner was treated to a red heart-shaped cookie to remind us of the important life lesson. JUNIE/JUNE 2018 KWARTAAL 2 TERM Die leerders van Laerskool Welgemoed wys op vele terreine dat hulle vir hulle medemens en omgewing omgee.

Die leerders van Laerskool Welgemoed wys op vele terreine ...welgemoedprimary.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Wellsaid-Newsletter... · was baie interessant om meer te leer oor selfoontorings,

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Learners and teachers of the Carel Du Toit Centre for the early detection and intervention of deaf learners, came to visit Welgemoed Primary on the 23rd of March, as part of the Character Programme. They spread awareness about hearing impairments and how each one is treated differently. The learners of Welgemoed’s hearts were touched by their visit. It was heart-warming to see how the simple, yet magical gift of sound was made possible by technology such as cochlear implants. Blessies care!

Die leerderraad het aan ‘n 5km pretstap ten bate van Carel du Toit Sentrum by die Tygerberg Hospitaal, deelgeneem. Hulle vrolike uitrustings en lewendige plakkate het beslis die oog gevang!

After the assembly dealing with ‘Respect for yourself’, each learner was treated to a red heart-shaped cookie to remind us of the important life lesson.

JUNIE/JUNE 2018 KWARTAAL 2 TERM

Die leerders van Laerskool Welgemoed wys op vele terreine dat hulle vir hulle medemens en omgewing omgee.

Junie•2018•June

Welcome Baby-McNish

Mr Mac van der LindeFavourite sports personality: Marcel (Real Madrid Soccer player)Favourite food: SushiIf you could be any superhero who would it be? Jack-Jack (Incredibles)What would you do if you won the LOTTO? Buy a Lamborghini, a tiger and a panda

Mr Victor FernandesFavourite sports personality: Nick MalletWhat would you do if you won the LOTTO? Buy a house and more important, secure an academic future for my children.Favourite take-aways: PizzaFavourite TV show: Grey`s Anatomy

Mr Arno VersterFavourite sports personality: Fourie du PreezWhat would you do if you won the LOTTO? I would buy a Ford Ranger bakkie and help my parents Favourite ice-cream flavour: ChocolateFavourite thing to do on the weekends: Going away, braai with friends, watch rugby

Mr Morné van ZylFavourite sports personality: Schalk BurgerWhat would you do if you won the LOTTO? Buy myself a house and invest the restFavourite animal: Killer WhaleIf you could choose any super power what would it be? Telekinesis

Internskappe

2

Uit die kantoorMet die skool se fokus op Blessie-tradisies en karakter gedrewe onderrig, bou ons kosbare verhoudings met ons kinders en ouers. Dit is dan bemoedigend om te lees dat ‘n studie van Henderson en Mapp uitwys dat kinders met ouers wat betrokke is by skole, sekere onderskeidende kenmerke toon. Hulle behaal beter punte, is minder afwesig, het beter sosiale vaardighede en hulle vorder meer geredelik na tersiêre opvoedkundige instansies.

When schools and families work together, children have a far better chance of not only being successful in school but being successful in life as well. We experienced this phenomenon during the recent strategic planning of our Governing Body, when parents were consulted to contribute their views. The outcome of the strategic planning session will be communicated to our parents and future resource allocation will be adjusted accordingly. Joyce Epsteen, a director at John Hopskins University says, “Our charge is to create parent-friendly schools and school-friendly homes”. We are indeed blessed with supportive parents at Welgemoed Primary School.

JOHAN ENGELBRECHTPRINCIPAL

Congratulations to Mr McNish and his wife, Jean-Marie, on the birth of their baby girl, Janke-Marie. She was born on 28 March, weighing 3.36 kg. We wish you a future filled with love, happiness and wonderful memories.

Xavier Strydom represented the Western Cape in the Talent Africa Nationals in Port Elizabeth over the weekend of 27 - 28 April. He did exceptionally well and was declared the overall junior winner. In addition, he was the winner for the age group 9 to 11, received the top mark for junior vocals, as well as two gold medals for Vocal Broadway and Vocal Pop. He also received a cash prize. As a result, Xavier received his SA colours as part of the Talent Africa SA Team. He will accompany the team to represent SA at Talent America in July 2018. We are very proud of him!

Welgemoed’s Got Talent!

Junie•2018•June

Carel du Toit 5 km stap Student Council Activities

Pantoffeldag

3

Almal het die stap baie geniet! Ek was so opgewonde om te sien hoeveel mense gekom het om te help en ondersteun. Die stap het almal bewus gemaak van die realiteite van daardie kinders se lewens. Dit is wonderlik dat al die geld en donasies vir só ‘n goeie doelwit gebruik word. Ek sal altyd respek hê vir Carel du Toit en die positiewe impak wat hulle het op dié kinders se lewens. Aniques Breytenbach

Die Leerderraad ondersteun elke jaar die Reach for a Dream stigting se “Slipper Day”. Alle fondse wat ingewin word, gaan aan die Reach for a Dream stigting. So maak ons Blessies ander kinders se drome waar…

Die ‘Slipperdag’ was baie lekker! Vir een keer in ons lewe kon ons pantoffels, in plaas van swart skoene dra. Dit was so lekker om te sien hoe almal se pantoffels lyk. Party pantoffels was eentonig, party was bont. Ek sien uit na volgende jaar! Joon Kirsten ‘Slipper Day’ was unforgettable, seeing everyone in their funky slippers. There were slippers and smiles everywhere. We raised a lot of money and made other children smile. Connor Batt

Welgemoed A: (vlnr) Ben Minnaar, Amoné

Wessels, Matthew van Wyk, Ameri Erasmus en Johan Botha behaal die tweede plek. Klein Boishaai het ons net-net ore aangesit.

Welgemoed B: (vlnr) Joon Kirsten, Malakhai van

Zyl, MJ Louw, Annemay Schade en Anya Botev is vierde.

Baie geluk aan ons twee spanne – ons is Blessietrots op julle!

Twee van ons gr. 7-spanne het op 9 Mei deelgeneem aan ‘n vasvraekompetisie (by Laerskool Eversdal) met hul tablette en ‘n Mimiostemtoestel.

‘n Groep graad 7-leerders het op 26 Mei hul harde werk in die vorm van hul projekte ten toon gestel vir die distrik om te aanskou. Hierdie uitstalling gaan hul help om hul projekte te verbeter met die oog op die amptelike ekspo wat in Augustus plaasvind.

Die 2018 Distrik Expo was ‘n goeie ondervinding vir my en my spanmaat, Matthew van Wyk. Ons het verskillende aktiwiteite gedoen en nuwe vriende gemaak. Die beoordeellaars was vriendelik en het vir ons opbouende kritiek gegee. Dit was ‘n ondervinding van ‘n leeftyd.Nico Kriek

Evervasvra – Laerskool Eversdal

Eskom Science Expo for young Scientists: Distrik

Junie•2018•June

Character Programme 2018

Graad 2 Troeteldiere Ons graad 2-leerders het die geleentheid gehad om hul klasse te kom vertel van hul troeteldiere. Hulle het die mooiste plakkate ontwerp met foto’s, prente en inligting.

Die maats wat nie ‘n troeteldier by die huis het nie, het sommer kom gesels oor die troeteldier wat hulle graag wou hê. Dit was baie interessant en leersaam. Die graad 2-leerders het met selfvertroue gepraat en dit vreeslik geniet om na hul maats te luister.

As part of our Character programme, character badges have been designed depicting our school’s 5 values. The character badge award system will be implemented in Term 3. Learners who display a particular value will be allowed to wear the badge for one week. The badges will be given out on a rotational basis.

The value, Respect, was highlighted in Term 2, linked to the colour red.

Op Vrydae gedurende saalbyeenkomste, is verskillende temas rakende respek aangespreek:• Respekvirjouself• Respekteenoorjouself• Respekenstudies

Ons saal-optredes met lewendige, energieke aanbiedings deur Wouter Swart, Wouter van Velden, Nicola Mostert en Karlien van Wyk, is baie geniet. Die Blessies het waardevolle lewenslesse geleer, terwyl kosbare waardes beklemtoon is.

After the assembly theme, ‘Respect for yourself’, each learner was treated to a red heart-shaped cookie to remind us of the important life lesson.

Grades 4 to 7 learners also enjoyed entertainment provided by the Grade 6 and 7 drama groups, depicting the theme ‘respect and studies’.

Die Grondslagfase het ook gedeel in die pret tydens ‘n poppekas wat deur Henties Kinderteater aangebied is. Die tema van die storie was ‘respek en verantwoordelikheid’. Elke maatjie het ook ‘n lekker Henties sappie gekry.

Ons sien uit na die aanbiedings oor die derde kwartaal se twee waardes, naamlik Eerlikheid en Selfdissipline.

4

My teacher.My teacher is full of ups and downs.Sometimes she smiles, sometimes she frowns.She gets us ready for all our tests.She makes sure that we do our best.

But her lessons are never a bore.They never, ever make you snoreThey are fun and always excitingEspecially when we do creative writing.

She helps us when we don’t understand.She’s always willing to lend a helping hand.She makes sure that we always know.What to do and where to go.

This year so far has been great.I think it must have been fate.That I was put in Mrs Narker’s classBecause everyday, it is a blast!Ruby Blignaut

Anieka Wolmarans en Annemay Schade het op Vrydag, 25 Mei 2018, by HS Bellville, deelgeneem aan die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie. Slegs 20 leerders is genooi om deel te neem. Anieka het vierde en Annemay het vyfde in die Wes-Kaap geëindig. Wat ‘n prestasie! Baie geluk! Hulle kan op hulle voete dink en beredeneerd standpunt inneem.

Die Juniorkoor het 88,3% (Lof) behaal by Tygerbergse Eisteddfod en Goud Plus (85% - 89%) by Stellenbosch Eisteddfod.

Die Seniorkoor het hierdie jaar 81% (Lof) behaal by die jaarlikse Tygerbergse Eisteddfod en Goud Plus (85% - 89%) by Stellenbosch Eisteddfod.

Anya Botev, Ben Minnaar, Annemay Schade en Anieka Wolmarans het op 18 April deelgeneem aan die eerste rondte van die Wes-Kaap uitdunne. Hulle het hul baie goed gekwyt van hul taak en veral ook omdat die onvoorbereide toesprake 70% van die totale punt uitemaak het.

The following learners excelled during their recent Trinity Pre grade 1 Piano and recorder examinations. Well done!

Back: (fltr) Isabella Botha (89%), Chengyan Ma (98%) and Lisa van der Merwe (94%)

Front: (fltr) Isabella Theron (93%), Luamé Lombard (93%) and Joané Ferreira (95%) for recorder.

Baie geluk ook aan Sebastiaan Ackermann wat 83% vir sy Trinity, Gr3 kitaar-eksamen behaal het.

Laerskool Welgemoed het Nasionale Aarde-week gevier deur 20 spekboom-plantjies op die skoolterrein te plant. Hierdie plantjies is geskenk deur die Rotariërklub van Bellville. Die leerders is ook gevra om gewone klere met ‘n titseltjie groen aan te trek. Fondse wat ingesamel is met die gewone klere, is aan die Tygerberg Natuurreservaat geskenk.

Lede van die Rotariërklub onder leiding van hul president, Mnr. George Gordon, saam met Mnr. Johan Engelbrecht (skoolhoof), Mnr. McNish en leerders van Laerskool Welgemoed.

Met hierdie twee dames redeneer jy nie!

Ons kore presteer

De Kuilen ATKV-redenaars

Graad 3 - Blessies gaan groen

5

Trinity results

Junie•2018•June

Tegnologie: Ontwerp en Bou ‘n Selfoontoring Die taak was asemrowend. Ons het sketse en ‘n model gebou. My selfoontoring het net soos ‘n boom gelyk so ek het foelie bygesit om die skottels te wys. Dit was so lekker om te maak en ek hoop volgende kwartaal se taak gaan net so lekker wees. Keira Pheiffer

Die graad 7-Tegnologie Taak was nou nie juis maanskyn en rose nie. Dit was baie interessant om meer te leer oor selfoontorings, maar om ‘n prototipe te bou is ‘n ander storie. Na baie moeite en met baie selfvertroue het ek my prototipe klaar gemaak en dit op die ou end eintlik baie geniet! Amoné Wessels

Junie•2018•June

Graad 4’s Bou Strukture Gedurende die week van 28 Mei – 1 Junie, het die Graad 4-klasse geleer hoe om strukture te versterk met behulp van stutte. Om hierdie nuwe kennis toe te pas, het hulle self strukture ontwerp en gebou deur gebruik te maak van self gerolde papier stutte en baie kleefband. Aan die einde van die praktiese taak, kon dié strukture ‘n blikkie kondensmelk hou! Ons is baie trots op ons Graad 4’s se probleemoplossingsvaardighede en die vermoë om ‘n produk daarvolgens te kan ontwerp en maak.

6

We had a fun filled term in Natural Science, since we learned about processed materials.

This term tested our practical and technical skills, as well as our creativity. We had to weave paper mats and baskets, plait strands and test the ability of homemade glue and Plaster of Paris. All of these skills were then put to a final test in a form of a term project. Each learner had to make a homemade gift using either Paper Maché or Plaster of Paris. Hard work paid off as the results were fantastic!

Die graad 5’s het in NW materiale verwerk en tradisionele vaardighede geleer. Ons het voorwerpe van papermaché en gips gemaak, geweef en gevleg. Dit was baie lekker!

Grade 5’s Testing Creativity

Graad 5 NW is pret

Junie•2018•June

Wat dink die graad 6’e van hulle onnies..?

Graad 6Glo my in graad sesis hierdie onderwysers die bes.In NW, Engels en Afrikaansstaan die ander onderwysers nie één kans!Mnr. La Grange mors nie rond nie, dit moet jy weet,en Wiskunde by Juf. Brooks gaan jy elke sentimeter meet.In Afrikaans by Juf. DuP is lees ‘n moeten my hele klas raak nou al goed.By ons het die onderwysers respek en gee omas jy wil sien, wag tot jy hier kom!Janke van Rensburg en Keane Stewart

Juffrou DanikaShe loves artand she’s really smart!She’s coolbecause she’s in our school.She helps us all the timeI wonder if she likes lime?She makes everything funand let us play outside in the sun!Eloise Stander en Dwayne van Wyk

My teacher has Super PowersI think my teacher has super powersHow she can teach us for all those hoursMost of my teachers have gone up the wallBut Mrs Narker makes Maths class a ballIn English she is really funnyWe’ll get onto topics about bears and honey.Mrs Narker is always hereAnd that is why she should win “teacher of the year”.Jenna Hiscock

Juffrou BrooksShe’s kindand has a great mind.She’s smartand has a great heart.I’d never want to be in another class.She’s very fragile like glass.She makes everything betterthat’s why I write her a letter!She’s the bestfrom the west!Eloise Stander

Die geskiedenis kennerOns noem haar Juffrou Boekies,maar haar naam is Janine.Die Blessies geniet haar boekiesen kan al die feite sien.

Sy praat oor die oudste skip.Ons hang in gedagte aan haar lip,want sy’s die kenner op dié gebieden verander geskiedenis in ‘n lied.Jana Burger

Die o/13 A-netbalspan gaan die Wes-Kaap verteenwoordig op 27 en 28 Julie, by die Nasionale Top Skole Netbalkompetisie in Bloemfontein.

Tydens die eerste rondte van die kompetisie, het hulle afgereken met Kenridge, Durbanville en Eversdal en sodoende eerste geëindig in hulle kring.

On Saturday, 26 May, the team took part in the CTPSN-leg of the Top Schools Competition. They had to travel to Fish Hoek and participated at Sun Valley Primary School. They beat Kenridge and De Hoop in their pool games and ended top of their log. In their semi-final match vs Durbanville, they went into extra time, but pulled it through and won by three goals. They lost to Bastion in the final by one goal, thus ending second in the WP.

Die Wes-Kaap rondte van Top Skole het in Riversdal plaasgevind, op 2 Junie. Die dogters het reeds die Vrydagmiddag deurgery en in Stilbaai oornag. In hulle groep wedstryde, het hulle oortuigend gewen teen Wesbank (Oudtshoorn) en Kenridge. Hulle het gelykop gespeel teen Paarl Gim, maar nogsteeds bo-aan hulle groep geëindig. In die semi-finaal het hulle gemaklik vir Gericke gewen en toe wag Bastion in die finaal. Die Blessies moes weereens die knie buig en het met vier doele verloor. Sodoende eindig ons tweede in die Wes-Kaap!

We wish the girls all of the best for the National Tournament! We are very proud of them and know that they will hold our name very high.

Die landloopseisoen het goed afgeskop met tussen 20 en 30 o/7 tot o/14 atlete wat gereeld op ‘n Maandag en Woensdag kom oefen.

Liga-wedlope vind op Vrydagmiddae plaas en word op verskillende plekke gehou. Ons atlete ding mee teen gedugte skoolspanne van Milnerton, De Noon, Table View, Boston, Bellville, Eversdal, Gene Louw, Durbanville, Curro, Parow-Oos, Parow-Wes, Pinedene, Brackenfell, Bastion en vele meer.

Alle o/9 - o/14 seuns en dogters, wat wil kwalifiseer vir die sub-sone span, moet aan ten minste vier van die ses liga kompetisies deelneem. Met elke byeenkoms moet hulle ook onder die eerste 20 plekke eindig om vir die sub-sone span verkies te word, waarna hul mag kwalifiseer vir die sone span en uiteindelik WP kleure verwerf.

Omdat o/7, o/8 en o/9-atlete nog nie op ‘n Vrydag aan die liga byeenkomste mag deelneem nie, hou ons intern twee wedlope gedurende die kwartaal vir slegs o/7, o/8 en o/9’ s om hulle ‘n bietjie aan te moedig. Hulle volg die roete vanaf die rugbyveld, langs die golfbaan af en weer terug skool toe.Daar is ‘n hele paar belowende atlete in die groep wat reeds baie potensiaal toon en mooi presteer! Welgedaan, Blessies!

On Saturday, 19 May, our school grounds were buzzing with netball players. Schools across our district took part in our u/11 netball day. We had two new schools participating for the first time, Hendrik Louw and Mikro Primary School. 24 teams in total took part on the day and there were four court winners. We had lovely sunny weather and the Grade 6 parents gave extra flair to the day with their food and drink stalls. We would like to thank Marilize van Rooyen and her team from Kainos Properties, for sponsoring this netball day. It has become an annual event on the sport calender.

Netbalspan op pad na Bloemfontein

Ons landloop is gesond!

Kainos Properties u/11 Netball Day

7

Junie•2018•June

CTPSN NETBALL PLAyERS Congratulations to three of our netball girls who were chosen for the Cape Town Primary School Netball teams. Emma Winterbach and Mia Kellerman were chosen for the u/11 team and Amoné Wessels for the u/13 team. We are very proud of all three and wish them all of the best.

JUDO SISTERS Esti and Janke van Rensburg both received their Cape Winelands colours after excelling at the judo trials on the 28th of April. They will be competing in the South African Championships in Port Elizabeth in July. Good luck and we are very proud of you!

NETBAL-UITBLINKER Kyla Dames is opgeneem in die o/13 Wes-Kaapnetbalspan. Sy sal haar provinsie gedurende die Junie-vakansie in Boksburg verteenwoordig by die “All Ages Tournament”. Baie geluk en sterkte met hierdie uitmuntende prestasie!

WP RUGBy PLAyER Jared Visser has been selected for the u/13 A Western Province rugby team. This team will take part in the u/13 Craven Week during the July holiday. Congratulations and good luck!

BIATHLON CHAMPIONS Leonardo van der Werf and MJ Louw took part in the South African Biathlon Championships in Pretoria, as part of the u/13 A WP team. Leonardo received a bronze medal and MJ came in 9th in this event. Congratulations on this wonderful achievement!

FIRST TEAM KITS The u/13 A netball and hockey girls are sponsored by Chas Everitt and De Klerk and Van Gent Attorneys. The u/13 A hockey boys are sponsored by Fresh Gold. We would like to thank these sponsors for their continued and loyal support to our children and school!

HOCKEy CHAMPCongratulations to Zander Enslin who was chosen to be part of the u/13 Durbell Regional Hockey Team. They will be participating in the South Regional u/13 hockey tournament from 4 to 8 July 2018 in George. Good luck to Zander and his team!

RICHARD VIVIAN Cape Town Judo Colours

HyORIN KIM Level 2 Swimming

JOSHUA EITNER WP Kata (Karate)

Tel: 021 913 2104 Faks/ Fax: 021 913 5154E-pos / E-mail: [email protected]

Laerskool WELGEMOED Primary SchoolPosbus / P.O. Box 6052, Welgemoed 7538 Website / Webtuiste: www.welgemoed.co.za

8

Die o/13 A-netbalspan het op 4 Mei aan Bellville-Noord se jaarlikse Aandtoernooi deelgeneem. Hulle het vier wedstryde gespeel en al vier gewen. Hulle het afgereken met Gene Louw, Panorama, Bastion B en Brackenfell B. Hulle het pragtige medaljes ontvang. Welgedaan!

Baanwenners by Aandtoernooi