28
www.mathsilluminated.co.za www.mathsilluminated.co.za www.mathsilluminated.co.za www.mathsilluminated.co.za M A T H S M A T H S M A T H S M A T H S ILLUMINATED ILLUMINATED ILLUMINATED ILLUMINATED All content is All content is © MATHS ILLUMINATED MATHS ILLUMINATED

Circle Theorems (Including Proofs)

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Circle Theorems (Including Proofs)

w w w . m a t h s i l l u m i n a t e d . c o . z aw w w . m a t h s i l l u m i n a t e d . c o . z aw w w . m a t h s i l l u m i n a t e d . c o . z aw w w . m a t h s i l l u m i n a t e d . c o . z a

M A T H SM A T H SM A T H SM A T H S

ILLUMINATEDILLUMINATEDILLUMINATEDILLUMINATED

All content is All content is ©© MATHS ILLUMINATEDMATHS ILLUMINATED

Page 2: Circle Theorems (Including Proofs)

Sirkelstellings

Euclid van Alexandria

Ongeveer325 - 265 BC

O

Die biblioteek van Alexandrië was die vernaamste setel van studie in die wêreld en het gefunksioneer as ‘n universiteit. Die biblioteek het 600 000 manuskripte gehad.

Page 3: Circle Theorems (Including Proofs)

middellyn

Omtrek

radius

Groot Segment

Klein Segment

Klein Boog

Groot Boog

Klein Sektor

Groot Sektor

‘n Herinnering oor die dele van die Sirkel

Parts

Page 4: Circle Theorems (Including Proofs)

o

Boog AB onderspan hoek x by die middelpunt.

A B

xo

Boog AB onderspan hoek y by die omtrek.

yo

Koord AB onderspan ook hoek x by die middelpunt.

Koord AB onderspan ook hoek y by die omtrek.

o

A

B

xo

yo

o

yo

xo

A

B

Inleidende Terminologie Term’gy Nota: In hierdie aanbieding is O altyd die middelpunt van die sirkel.

Page 5: Circle Theorems (Including Proofs)

Meet die hoeke wat met die letters gemerk is en maak afleidings.

Meet en maak veronderstellings

. a

b

c

d

e

f

g

O

Page 6: Circle Theorems (Including Proofs)

O

S T

3 cm

8 cm

bv. Vind die lengte van OS

OS = 5 cm (Pyth. drietal: 3,4,5)

Halveerlyn van Koordstelling Stelling

Die lyn wat van die middelpunt van ‘n sirkel loodreg op ‘n koord getrek word, halveer die koord.

O

R

Page 7: Circle Theorems (Including Proofs)

Halveerlyn van Koordstelling Omgekeerde Stelling

Die middelloodlyn van die koord loop deur die middelpunt van die sirkel.

O

Th8

A B C

Page 8: Circle Theorems (Including Proofs)

Die hoek wat deur ‘n boog (of koord) by die middelpunt van ‘n sirkel onderspan word, is twee keer die hoek wat deur dieselfde boog (of koord) op die omtrek onderspan word.

2xo 2xo 2xo 2xo

2xo 2xo 2xo 2xo

Stelling

xo

xo

xo xo

xo xo xo xo

o o o o

o o o o

Hoek x is onderspan in die kleiner segment.

Kyk vir hierdie een later.

Page 9: Circle Theorems (Including Proofs)

o

A B

84o

xo

Voorbeeldvrae

1

Vind die onbekende hoeke en gee redes vir jou antwoord.

o

A

B

yo

2

35o

x =

y =

Page 10: Circle Theorems (Including Proofs)

x =

y =

o

A B

42o

xo

Voorbeeldvrae

3

Vind die onbekende hoeke en gee redes vir jou antwoorde.

o

A

B

po

4

62o

yo

qo

p =

q =

Page 11: Circle Theorems (Including Proofs)

o Middellyn

O

a

b

c

70o

d

30o

e

Vind die onbekende hoeke en gee redes. O is die middelpunt van die sirkel.

a =

b =

c =

d =

e =

Die hoek in ‘n semi-sirkel is ‘n regte hoek. Stelling

Hierdie is slegs ‘n spesiale geval van die vorige stelling en word na verwys as ‘n stelling vir gerieflikheid.

Page 12: Circle Theorems (Including Proofs)

Hoeke wat onderspan word deur ‘n boog of koord in dieselfde segment is gelyk. Stelling

xo xo

xo

xo

xo

yo

yo

Page 13: Circle Theorems (Including Proofs)

38o xo

yo

30o

xo

yo

40o

Hoeke wat onderspan word deur ‘n boog of koord in dieselfde segment is gelyk.

Stelling

bv. Vind die onbekende hoeke in elke geval.

A

B

C

D

Onthou ook : Hoeke onderspan deur gelyke koorde is gelyk.

Page 14: Circle Theorems (Including Proofs)

Koordevierhoekstelling Stelling

Die teenoorstaande hoeke van ‘n koordevierhoek is supplementêr. (Tel op tot 180o)

w

y

x

z

Hoeke y + w = 180o

Hoeke x + z = 180o

r

p

s

q

Hoeke p + r = 180o

Hoeke q + s = 180o

Page 15: Circle Theorems (Including Proofs)

Koordevierhoekstelling Stelling

Die teenoorstaande hoeke van ‘n koordevierhoek is supplementêr. (Tel op tot 180o)

85o

110o

x y

70o

135o p

r

q

bv. Vind die hoeke wat deur

die letters aangedui word en gee redes in elke

geval.

x =

y =

p =

q =

r =

Page 16: Circle Theorems (Including Proofs)

HOE OM TE BEWYS DAT ‘N VIERHOEK SIKLIES IS:

Bewys dat:

1

2

3 gelyke hoeke word onderspan op dieselfde kant van ‘n lynsegment

‘n buitehoek gelyk is aan die teenoorstaande binnehoek

die teenoorstaande hoeke supplementêr is

Page 17: Circle Theorems (Including Proofs)

Die hoek tussen ‘n raaklyn en ‘n radius is 90o

Stelling

o

Th4

Page 18: Circle Theorems (Including Proofs)

Die hoek tussen ‘n raaklyn en ‘n radius is 90o

Stelling

Page 19: Circle Theorems (Including Proofs)

Raaklyne vanaf ‘n gemene punt Stelling

Vanaf enige punt buite ‘n sirkel kan slegs twee raaklyne getrek word en hulle het dieselfde lengte.

P

T

U Q

R

PT = PQ

P

T

U

Q

R

PT = PQ

Th7

Page 20: Circle Theorems (Including Proofs)

Raaklyne vanaf ‘n gemene punt Stelling

Vanaf enige punt buite ‘n sirkel kan slegs twee raaklyne getrek word en hulle het dieselfde lengte.

P T

Q O xo

wo

98o

yo

zo

bv. PQ en PT is raaklyne aan ‘n sirkel met middelpunt O. Vind die onbekende hoeke en gee redes.

w =

x =

y =

z =

Page 21: Circle Theorems (Including Proofs)

Raaklyne vanaf ‘n gemene punt Stelling

Vanaf enige punt buite ‘n sirkel kan slegs twee raaklyne getrek word en hulle het dieselfde lengte

P T

Q O

yo

50o

xo

80o

bv. PQ en PT is raaklyne aan ‘n sirkel met middelpunt O. Vind die onbekende hoeke en gee redes.

w =

x =

y =

wo

Page 22: Circle Theorems (Including Proofs)

Die Raaklyn-Koordstelling Stelling

Die hoek tussen ‘n raaklyn en ‘n koord deur die raakpunt is gelyk aan die hoek wat onderspan word deur die koord in die alternatiewe segment.

xo

xo

yo

yo

45o (rlyn krd st)

60o (rlyn krd st)

bv. Vind die ontbrekende hoeke en gee redes in elke geval.

x =

y =

z =

Page 23: Circle Theorems (Including Proofs)
Page 24: Circle Theorems (Including Proofs)
Page 25: Circle Theorems (Including Proofs)

O S

T 65o

P

R

U

Gemengde Vrae

65o (rlyn krd st)

Mixed

Q 1

Page 26: Circle Theorems (Including Proofs)

68o (rlyn krd st)

w =

x =

y =

z =

O

w

y

48o

110o

U

Gemengde Vrae

PR en PQ is raaklyne aan die sirkel. Vind die ontbrekende hoeke en gee redes.

x z

P

Q

R

Mixed Q 2

Page 27: Circle Theorems (Including Proofs)

x =

y =

z =

T

o

36o xo

yo zo

30o

A

B

As OT ‘n radius is en AB is ‘n raaklyn, vind die onbekende hoeke en gee redes vir jou antwoorde.

Gemengde Vrae

Page 28: Circle Theorems (Including Proofs)

Whiteboardmaths.comWhiteboardmaths.com

© 2004 All rights reserved

5

7 2

1

Hierdie aanbieding is vir die Suid-Afrikaanse onderwyser aangepas

vanaf die oorspronklike wat gevind kan word by: