20
Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 15 Module 11 Aktiwiteit: Tel, optelling, aftrekking, vermenigvuldiging, deling, meting Eenheid 1: Padvervoer: Getalbegrip/Getalbewerking/Dink & redeneer/Fyn motoriese bewegings Aan die opvoeder Druk asseblief hierdie blaai uit. Plak dit op in die klaskamer sodat die oefeninge daagliks gedoen kan word. Evalueer op dag 5. Tekaktiwiteit: Tel aan en terug met twees. Begin by enige getal. Gebruik 'n verskeidenheid tellers om prakties met die 2X tafel te werk. Haal 100 tellers uit. Die leerder pak dit in groepe van 2. Tel dan in twees tot 100. Verdeel die tellers in groepe van twee. Die leerder moet verstaan dat deling 'n inverse operasie is van vermenigvuldiging bv. 6 x 2 = 12; 12 ÷ 2 = 6 3 x 2 = 6; 6 ÷ 2 = 3, ens. Woordeskat vir lengte: lank, kort, langer, korter, langste, kortste. Werk prakties met meting. Vra aan die leerder hoe sy/ hy dink het hulle vroëer gemeet. Lengte word in eenhede gemeet. voorarmslengte voet hand span cm Brainline Learning World

Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Tel, optelling, aftrekking, vermenigvuldiging, deling, meting Eenheid 1: Padvervoer: Getalbegrip/Getalbewerking/Dink & redeneer/Fyn motoriese bewegings

Aan die opvoeder Druk asseblief hierdie blaai uit. Plak dit op in die klaskamer sodat die oefeninge daagliks gedoen kan word. Evalueer op dag 5. Tekaktiwiteit: Tel aan en terug met twees. Begin by enige getal. Gebruik 'n verskeidenheid tellers om prakties met die 2X tafel te werk. Haal 100 tellers uit. Die leerder pak dit in groepe van 2. Tel dan in twees tot 100. Verdeel die tellers in groepe van twee. Die leerder moet verstaan dat deling 'n inverse operasie is van vermenigvuldiging bv. 6 x 2 = 12; 12 ÷ 2 = 6 3 x 2 = 6; 6 ÷ 2 = 3, ens. Woordeskat vir lengte: lank, kort, langer, korter, langste, kortste. Werk prakties met meting. Vra aan die leerder hoe sy/hy dink het hulle vroëer gemeet. Lengte word in eenhede gemeet.

voorarmslengte

voet hand

span cm

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 2: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 15

Lank gelede het mense liggaamsdele gebruik om mee te meet. Meet jou bed. My bed is omtrent spanne lank.

Die leerder moet die lengte van 'n paar voorwerpe skat voordat dit gemeet word. Verduidelik dat skatting nie net raai is nie, maar dat 'n mens daaroor moet dink. Maak jou eie maatwieletjie. Meet een meter af met wol. Sit die wol op 'n stuk karton (gebruik 'n ou doos). Sny nou die sirkel uit. Maak 'n merk by die een meter merk. Sit nou 'n handvatsel vas aan jou maatwiel. Die wiel moet kan draai.

My motor het bande My pappie het vir my 'n motortjie gekoop. Ek wil jou net vertel dat dit op opgeblaasde bande loop. Ek ry op lug, ek ry op die wind. Ek ry lekker waar ek ry, behalwe as ek altemits so af en toe 'n lekplek kry. Maar dit moet julle darem weet - jul sal my dalk nie glo nie - my bande word net onder plat en nooit as nimmer bo nie.

Nic J. Strydom

Leer die rympie vir die leerder/s.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 3: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Meet liggaamsdele Eenheid 1: Padvervoer: Meting/Visuele Diskriminasie/Dink & redeneer/Fyn motoriese bewegings

My naam is _________________________________________ Die datum is ________________________________________

Meting met ons liggaamsdele

Gebruik jou liggaamsdeel en sny 'n papierstrook - dit sal jou help om te meet.

Liggaams-deel

Teken iets wat korter is

Teken iets wat langer is

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 4: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Teken iets langer en iets korter as jouself Eenheid 1: Padvervoer: Visuele Diskriminasie/Dink & redeneer/Fyn motoriese bewegings

Dit is langer as ek. Dit is korter as ek.

Teken 'n prent van jouself langs 'n langer ding as jy en langs 'n korter ding as jy.

Langer en korter

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 5: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 5 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Voltooi versamelings Eenheid 1: Padvervoer: Getalbegrip/Getalbewerking/Fyn motoriese bewegings Teken en skryf die somme.

15 = 11 + 15 = + 15 = +

15 = + 15 = +

15 = + 15 = +

15 = + +

15 = +

15 = +

15 = + +

Getal 15

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 6: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 6 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Finaliseer tellings Eenheid 1: Padvervoer: Getalbegrip/Getalbewerking/Visuele Diskriminasie/Fyn motoriese bewegings Wat is die finale tellings?

Baan A: Telling

Baan B: Telling

Baan C is 39km en Baan D is dubbel die lengte van Baan C. Hoe lank is Baan D? ____________________________

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 7: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 7 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Natrek en naskryf van die klein letter b Eenheid 1: Padvervoer: Handskrifvaardighede/Oog-hand ko-ördinasie/Fyn motoriese bewegings

Skryf die sin. Skryf nou oor die letters met kleurpotlode. Voltooi dan die rye.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 8: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 8 / 15

Aan die opvoeder Die leerder moet die vrae so vinnig as moontlik antwoord.

Module 11 Aktiwiteit: Syfervaardighede Eenheid 1: Padvervoer: Getalbegrip/Oog-hand ko-ördinasie/Fyn motoriese bewegings

1. 5 + 6 = 6 + 5 = 7 + 4 = 4 + 7 =

2. 9 + 2 = 2 + 9 = 4 + 8 = 8 + 4 =

3. 2 + 8 = 8 + 2 = 6 + 4 = 4 + 6 =

4. 9 + 4 = 4 + 9 = 8 + 3 = 3 + 8 =

5. 8 + 6 = 6 + 8 = 9 + 7 = 7 + 9 =

6. 3 + 9 = 9 + 3 = 7 + 5 = 5 + 7 =

7. 7 + 8 = 8 + 7 = 9 + 6 = 6 + 9 =

8. 5 + 7 = 7 + 5 = 9 + 7 = 7 + 9 =

9. 7 + 8 = 8 + 7 = 6 + 9 = 9 + 6 =

10. 8 + 9 = 9 + 8 = 5 + 9 = 9 + 5 =

11. 8 + 6 = 6 + 8 = 9 + 6 = 6 + 9 =

12. 9 + 7 = 7 + 9 = 7 + 6 = 6 + 7 =

13. 9 + 8 = 8 + 9 = 7 + 8 = 8 + 7 =

14. 9 + 5 = 5 + 9 = 4 + 9 = 9 + 4 =

15. 8 + 5 = 5 + 8 = 6 + 5 = 5 + 6 =

1 16. 5 + 7 = 7 + 5 = 9 + 8 = 8 + 9 =

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 9: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 9 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Lees, voltooi sinne met korrekte woorde Eenheid 1: Padvervoer: Visuele Assosiasie/Diskriminasie/Dink & redeneer/Fyn motoriese bewegings

Lees eers al hierdie woorde. Soek en skryf nou die woorde wat pas by elke sin.

tint gips fiks klim knip gids blik ring skip vink wilg sink blink niks wild lint swik spit hink bril

1. Die ______________ bou sy nes in 'n ______________. 2. Toe die ______________ die rots tref begin dit ____________. 3. Die diamant in my ma se ______________ ______________ in die son. 4. Toe sy die ______________ oopmaak, is daar ______________ in nie. 5. Die ______________ neem die toeriste om na die ______________ te kyk. 6. Hy ______________ van die ______________ om die geskenk

te versier. 7. Ma ______________ uit die motor en ______________ haar enkel. 8. Pa is baie ______________; hy ______________ elke dag in die tuin. 9. Omdat sy voet in ______________ is, ______________ hy nou op een been. 10. Hulle ______________ sy ______________ se glase om sy oë te beskerm.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 10: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 10 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Diktee en spelwoorde Eenheid 1: Padvervoer: Ouditiewe Aandagtig luister/Diskriminasie/Fyn motoriese bewegings

Aan die opvoeder Druk asseblief hierdie blaai uit. Evalueer op Dag 5. Hierdie woorde en diktee moet elke dag geoefen word. Maak gebruik van leie, flitskaarte en witborde om woorde te skryf en te lees. Op Dag 5 moet die bladsy op die stippellyn geknip word voor die woorde aan die leerder/s voorgelees word. Die leerder/s skryf dan die toets waarna dit deur die opvoeder geëvalueer word.

Spelwoorde blik wink plig bind snit dink ring swig vink knip mits glim dril krip swig gips glip tint spit niks sing slim kind snip gids klik skif lint film vilt Diktee Ek dink die gids doen sy plig. Die kind snik toe haar bril val en breek. Die meeste wild wei naby die groot wilg in die drif.

Spelwoorde: [30 punte]

Diktee: [30 punte]

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 11: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 11 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Het jy geweet? (Paaie) Eenheid 1: Padvervoer: Ouditiewe Aandagtig luister

Het jy geweet? Vrae en antwoorde Wanneer is die eerste paaie gebou? + 2 000 jaar gelede. Wie het dit gebou? Die Romeine. Wat is eerste gelê? Groot klippe. Waarom het hulle paaie gebou? Om dit

makliker te maak vir voertuie om te beweeg.

Vandag het elke land 'n netwerk van ....

snelweë.

Module 11 Aktiwiteit: Lees 'n stokiesprent Eenheid 1: Padvervoer: Leesvaardighede/Visuele Diskriminasie

Aan die opvoeder Lees die strokiesprent op die volgende bladsy deur Rayden Kusumo. http://www.surayafoundation.com/rayden-kusumos-road-safety-comics.html

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 12: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 12 / 15

Een oggend vroeg... Gaan pa nou werk toe ry?

Die nuwe band swaai baie vinnig!

Moenie die hele dag speel nie seun. Doen jou huiswerk!

Reg so!

Veiligheidsgordel - nagegaan.

Maak gereed vir 'n veilige

reis.

Water en brandstof tenk -

nagegaan.

Battery - nagegaan.

Reg, ek is gereed!

KLOP… KLOP… KLOP…

Pa, het jy nie jou bande nagegaan nie?

PA EN SEUN

Die einde

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 13: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 13 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Beantwoord vrae skriftelik Eenheid 1: Padvervoer: Ouditiewe Aandagtig luister/Korttermyngeheue

Beantwoord die vrae met vol sinne. 1. Wat doen die seun met die band? _____________________________________ _____________________________________ 2. Waar het die seun die band gekry? _____________________________________ _____________________________________ 3. Wat doen die pa voor hy ry? _____________________________________ _____________________________________ 4. Hoekom dink jy doen hy dit? _____________________________________ _____________________________________ 5. Wat het die pa vergeet om te doen? _____________________________________ _____________________________________

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 14: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 14 / 15

Module 11 Aktiwiteit: Voer instruksies uit, loop, swaai arms, klap, sit Eenheid 1: Padvervoer: Groot motoriese bewegings

Om liggaamsbeeld te ontwikkel. Die leerders moet die instruksies van die opvoeder volg. Elke leerder moet 'n hoepel hê Staan binne-in die hoepel. Spring uit die hoepel - na links, regs, vorentoe, agtertoe. Sit in die hoepel. Plaas die regterbeen buite die hoepel, linkerbeen, regterhand, elmboog, knie, ens. Loop saam met iemand, langs mekaar. Loop saam vorentoe. Draai saam links. Spring saam na die regterkant. Spring en strek saam. Buig die bene terwyl arms geswaai word. Gebruik musiek. Staan met die arms langs die sye. Swaai die regterarm vorentoe en dan agtertoe. Swaai die linkerarm vorentoe en dan agtertoe. Swaai albei arms tegelyk vorentoe en dan agtertoe. Swaai albei arms tegelyk in teenoorgestelde rigtings. Gebruik musiek. Speel enige aanklap speletjies met leerders, staande of sittende. Staan in pare. Klap hande saam. Regterhand met regterhand van maat. Eie hande saam. Linkerhand met maat se linkerhand. Eie hande saam. Albei hande met albei hande van maat. Bal Sit met knieë op, voete plat. Leun terug met hande. Skop nou 'n bal met albei voete na links of regs soos voorgesê.

Aan die opvoeder Druk asseblief hierdie blaai uit. Plak dit op in die klaskamer sodat die oefeninge daagliks gedoen kan word. Evalueer op Dag 5. Doen die oefeninge 10 - 15 minute daagliks.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 15: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 15 / 15

Safety Rules

frame/raam

saddle/saal

weerkaatser reflector

pedal/pedaal chain/ketting

modderskerm mudguard

stuurstang handle bars

brakes/brieke

wheel/wiel

Module 11 Aktiwiteit: Identifying parts of a bicycle Eenheid 1: Padvervoer: Visuele Assosiasie/Diskriminasie

Eerste Addisionele Taal / English

The cyclist

What are the parts of a bicycle?

1. Always keep to the left of the road.

2. Do not ride next to one another.

3. Do not hold onto moving vehicles.

4. Give clear hand signals.

Discuss these safety rules with the learner. Ask them questions by leaving out the bold words. For example: When we ride a bicycle, we always keep on which side of the road? Answer: the left side.

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 16: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 5

Listening and Speaking News: Learners tell the teacher what happened over the

weekend or the week before. Guide them to use some of the following words / phrases: Last weekend I / then I / next I / after that I / first / next / then... (not necessarily in the same sequence)

Discuss / explain the vocabulary in the story that the

learners don’t understand. The teacher may explain the vocabulary in the learner’s home language.

Count 1-50. Discuss the different ways of road transport: Walking to

school (pedestrian), car, bicycle, motorcycle, bus. Revise the preposition of Week 10.

Going to school by…

Tom, Linda, Len and Sue are siblings. Tom likes to walk to school. Linda likes to ride on her bicycle to school. Len likes to go by car and Sue likes to go by bus to school. Mom wants to keep an eye on them and doesn’t want them to go to school all by themselves. She has a plan… (Ask the learners what they think the plan is.) On Mondays they will walk to school. On Tuesdays they will ride their bicycles to school. On Wednesdays they will go by car to school. On Thursdays they will go by bus to school and what do you think they will do on Fridays? (Ask the learners what they think the children will do on Fri-days) On Fridays they will put the different ways of road transport into a hat and take turns to draw one; walk, car, bus or bicycle. They are very excited about the bright idea. Questions: 1. What is a sibling? Brothers and sisters. 2. Who are siblings? Tom, Linda, Len and Sue. 3. How does Tom like to go to school? walk. 4. How does Linda like to go to school? bicycle

Module 11 Week 11 Padvervoer Dag 1

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 17: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 5

5. How does Len like to go to school? car 6. How does Sue like to go to school? bus 7. What was Mom’s plan? On Mondays they will walk to school. On Tuesdays they will ride their bicycles to school. On Wednesdays they will go by car to school. On Thursdays they will go by bus to school and on Fridays they will put the different ways of road transport in a hat and take turns to draw one. Reading The learners read with the teacher while she runs her finger under the words (see page 3). This can also be put on the wall or pasted in the scrap book. Make the learners aware of the use of capital letters and fullstops. Phonics The learners identify the beginning sounds (b/d/p) The learners build up and break down 3-letter words. pin dip bat dug Pam bed put bit dog pot Bob Des bus peg dad Sight words: Read the sightwords everyday: go, like, them, will, has Writing: Complete the worksheet: The learners name the pictures (p, d and p words) and identify and write the beginning sound of the words. Dictionary: Encourage the learners to use their personal dictionaries to write in it new words that they learn or words that they don’t know the spelling of.

Going to school by…

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 18: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 5

Tom, Lind a, Len and Sue are s iblings. Tom like s to walk to school. Lind a like s to ride on her bi cycle to school. Len like s to go by car and Sue like s to go by bu s to school. Mom has a plan…

On Mond ays they will walk to school. On Tue sd ays they will ride their bi cycle s to school. On Wedne sd ays they will go by car to school. On Thu rsd ays

they will go by bu s to school. On Frid ays they

will dr aw a card from the ha t. They are very excit ed about the bright ide a .

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 19: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 5

Worksheet: Write the beginning sounds of the objects. ——- ——- ——-

____ ____ _____ _____ ____ ____

____ ____ ____ ____ ____ ____

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld

Page 20: Brainline Learning WorldBreinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2 Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved

Breinlyn Engels EAT Module 11 Week 11 Dag 1 Graad 2

Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 5 / 5

go

like

them

will

has

Bra

inlin

e Le

arni

ng W

orld