1
BRACKENFELL 4 JESUS https://www.facebook.com/Brackenfell4Jesus/ 17-30 OKTOBER Buy a box with basic necessities to be distributed. Available at: Protea Heights Spar or Pick & Pay Family Store, Brackenfell MORE INFO: Hannelie - 021 9827239 or Jackie - [email protected] 19/10 28/10 29/10 @ 19:00 @ 19:00 @ 09:00 Communal Prayer & Worship, Familia Christi, De Vygen Str., Protea Heights YOUTH BASH!!! All Gr 7-11 learners welcome. Rotsgemeente, Lelie Street, Brackenfell Mass Procession from Gemeente met Oop Deure, Protea Road Mass Outreaches Pray WITH and FOR others DISPLAY A RED CROSS Be part of a 24/7 prayer chain. Kerke, individue, skole, besighede en ander instansies in Brackenfell vat van 17 tot 30 Oktober hande met die Brackenfell 4 Jesus (B4J) inisiatief. In dié tydperk van twee weke sal daar gefokus word op gebed, liefde, omgee, uitreik en diens. Daar word gebid vir sosiale herstel sodat Brackenfell 'n gesonde gemeenskap sal wees waar aanvaarding, liefde en deernis geleef word; 'n dorp met minder mis-daad, geweld, slegte verhoudings, haat, verslawings, onreg, bedrog en armoede. Daar word ook gebid dat meer mense Jesus se liefde sal leer ken sodat hulle lewens verander kan word. Oral in die dorp is daar reeds gebedsposbusse waarin gebedsversoeke geplaas kan word. Deel van die insiatief is die verspreiding van “Jesus-in-Aksie”-kosboksies gevul met basiese behoeftes. Gevulde boksies kan aangekoop word by Spar Protea- hoogte en Pick n Pay Family Store in Brackenfell. Saterdag 29 Oktober vind 'n massa- uitreik plaas na kinderhuise, ouetehuise, vulstasies, haweloses, tronke en hospitale waar die kospakkies versprei sal word en die liefde van Jesus gedeel sal word. Huishoudings, besighede, kerke, diens- organisasies, polisie, skole en enigiemand anders in die Brackenfell-gemeenskap word aangemoedig om deel te raak van hierdie beweging! As teken dat 'n huishouding of instansie deelneem, saambid en die Here vertrou vir verandering, word hulle gevra om vir hierdie tydperk rooi materiaal om hulle bome en heinings te drapeer en om ook 'n rooi kruis (van ongeveer 1m hoog) te vertoon. (Voorwaardes geld vir die drapering van lap om die bome op sypaadjies.) Gesamentlike byeenkomste sluit onder meer 'n vasdag en gebedsloop op 27 Oktober om 19:00 in (vanaf The Father's House in Bellbusksingel), gesamentlike gebed by die Bracken-natuurreservaat (Reservoirstraat) op Saterdag 22 Oktober om 07:00 en 'n massa-optog vir die hele gesin op Saterdag 29 Oktober om 08:30 vir 09:00 vanaf Heidekoppie – Die Gemeente met Oop Deure se parkeer- terrein in Proteaweg. Hoe gaan jy te werk om deel te wees van Brackenfell 4 Jesus? Bid saam en vir ander (by die huis en die werk) en deel daagliks Jesus se liefde, neem deel aan 7 Days on the Wall waar 'n week in 168 uur-gleuwe opgedeel word en elke persoon 'n uur lank bid, versprei 'n Jesus-in-Aksie-boksie, rig 'n gebed- skamer in en/of neem deel aan die byeenkomste. Meer inligting, spesifieke gebeds- versoeke, die B4J-logo en ander materiaal is beskikbaar by: www.facebook.com/Brackenfell4Jesus www.Jesus-in-Aksie.co.za Hannelie: 083 256 7750 Jackie: [email protected] Ettienne: [email protected]

Brackenfell 4 Jesus FINAL 1 - Destinatustot 30 Oktober hande met die Brackenfell 4 Jesus (B4J) inisiatief. In ... (Voorwaardes geld vir die drapering van lap om die bome op sypaadjies.)

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Brackenfell 4 Jesus FINAL 1 - Destinatustot 30 Oktober hande met die Brackenfell 4 Jesus (B4J) inisiatief. In ... (Voorwaardes geld vir die drapering van lap om die bome op sypaadjies.)

BRACKENFELL 4 JESUS

https://www.facebook.com/Brackenfell4Jesus/

17-30 OKTOBERBuy a box with basic

necessities to be distributed.Available at:

Protea Heights Spar orPick & Pay Family Store,

Brackenfell

MORE INFO: Hannelie - 021 9827239 or Jackie - [email protected]

19/1028/10

29/10

@ 19:00@ 19:00

@ 09:00

Communal Prayer & Worship, Familia Christi, De Vygen Str., Protea HeightsYOUTH BASH!!!All Gr 7-11 learners welcome. Rotsgemeente, Lelie Street, BrackenfellMass Procession from Gemeente met Oop Deure, Protea RoadMass Outreaches

Pray WITH and FOR others

DISPLAYA RED CROSS

Be part of a 24/7prayer chain.

Kerke, individue, skole, besighede en ander instansies in Brackenfell vat van 17 tot 30 Oktober hande met die Brackenfell 4 Jesus (B4J) inisiatief. In dié tydperk van twee weke sal daar gefokus word op gebed, liefde, omgee, uitreik en diens. Daar word gebid vir sosiale herstel sodat Brackenfell 'n gesonde gemeenskap sal wees waar aanvaarding, liefde en deernis geleef word; 'n dorp met minder mis-daad, geweld, slegte verhoudings, haat, verslawings, onreg, bedrog en armoede. Daar word ook gebid dat meer mense Jesus se liefde sal leer ken sodat hulle lewens verander kan word. Oral in die dorp is daar reeds gebedsposbusse waarin gebedsversoeke geplaas kan word.

Deel van die insiatief is die verspreiding van “Jesus-in-Aksie”-kosboksies gevul met basiese behoeftes. Gevulde boksies kan aangekoop word by Spar Protea-hoogte en Pick n Pay Family Store in Brackenfell. Saterdag 29 Oktober vind 'n massa-uitreik plaas na kinderhuise, ouetehuise, vulstasies, haweloses, tronke en hospitale waar die kospakkies versprei sal word en die liefde van Jesus gedeel sal word. Huishoudings, besighede, kerke, diens-organisasies, polisie, skole en enigiemand anders in die Brackenfell-gemeenskap word aangemoedig om deel te raak van hierdie beweging! As teken dat 'n huishouding of instansie deelneem, saambid en die Here vertrou vir verandering, word hulle gevra om vir

hierdie tydperk rooi materiaal om hulle bome en heinings te drapeer en om ook 'n rooi kruis (van ongeveer 1m hoog) te vertoon. (Voorwaardes geld vir die drapering van lap om die bome op sypaadjies.) Gesamentlike byeenkomste sluit onder meer 'n vasdag en gebedsloop op 27 Oktober om 19:00 in (vanaf The Father's House in Bellbusksingel), gesamentlike gebed by die Bracken-natuurreservaat (Reservoirstraat) op Saterdag 22 Oktober om 07:00 en 'n massa-optog vir die hele gesin op Saterdag 29 Oktober om 08:30 vir 09:00 vanaf Heidekoppie – Die Gemeente met Oop Deure se parkeer- terrein in Proteaweg. Hoe gaan jy te werk om deel te wees van Brackenfell 4 Jesus?

Bid saam en vir ander (by die huis en die werk) en deel daagliks Jesus se liefde, neem deel aan 7 Days on the Wall waar 'n week in 168 uur-gleuwe opgedeel word en elke persoon 'n uur lank bid, versprei 'n Jesus-in-Aksie-boksie, rig 'n gebed-skamer in en/of neem deel aan die byeenkomste.

Meer inligting, spesifieke gebeds-versoeke, die B4J-logo en ander materiaal is beskikbaar by:

www.facebook.com/Brackenfell4Jesus www.Jesus-in-Aksie.co.za

Hannelie: 083 256 7750Jackie: [email protected]: [email protected]