20
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews Check out all the latest school news inside MARCH 2014 BOLAND LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL P2 Die CrossFit uitdaging P3 Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames P4 First time high school challenges P4 Why You Should Buckle Up P5 Oppi Spyskaart Kom ons vier Menseregtedag Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad. Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

Boland (Maart) Laerskole

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Boland (Maart) Laerskole

GRAT

ISFR

EE

NU

US

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews

Check out all the

latest school news

inside

MARCH 2014 BOLAND LAERSKOOLPRIMARY SCHOOL

P2 Die CrossFit uitdagingP3 Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames P4 First time high school challengesP4 Why You Should Buckle UpP5 Oppi Spyskaart

Kom ons vier Menseregtedag

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier?

• Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak.

• Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront.

• Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum.

• We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na ̀ n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis.Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

Page 2: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 20142 LifeStyle

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli!

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hoursMon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Deli-Co Meat & Farm Stall On the R44 between Stellenbosch and PaarlPotbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area.

wingerddie

kos wyn kuier

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day.

Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a unique baunique barrel menu that will make you come backfor more.

All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant atProtea Hotel Stellenbosch,Techno Avenue, Techno Park.Tel +27 (0)21 880 9559 ore-mail: [email protected]: www.phstellenbosch.com

Het jy al jou kop daarop neergesit dat jy Maandag gaan begin oefen en reg eet?Die CrossFit uitdaging - om tyd te maakWeek 1 gaan goed. Jy oefen elke dag en eet gesond, maar teen week twee dink jy aan elke liewe verskoning deur die dag hoekom jy nie die aand hoef te gaan oefen nie en hoekom jy die stukkie wortelkoek verdien. Jou besige skedule, werk, kinders en vriende kry baie keer die skuld as jy nie by jou nuwe oefen roetiene hou nie. Gou-gou vervaag die opgewondenheid van `n “nuwe jy”.

Vir een of ander rede vervaag die CrossFit opgewondenheid glad nie. Die AWSUM –redaksiespan oefen nou al vir `n maand en dit hou ons nogsteeds op ons tone. Intussen het al die bogenoemde

“verskonings” al opgeduik – ons moes konsultante in George gaan sien het vir ons Suid-Kaap koerant, spiere was seer, griep het al sy rondte gemaak en ons het `n aand of twee bietjie te laat saam met vriende gekuier en daarom te moeg gewees vir die volgende oggend se CrossFit. Dit was die uitdaging na ons eerste skrywe – om tyd te maak en deur te druk vir jou gesondheid.

Die deursettingsvemoë stop ook nie net by die oefening nie, maar saam met die CrossFit uitgdaging, kom die Paleo diet, dit wil sê alles wat die grotman in die hande kon kry. Dit sluit die volgende

in: vleis, vis, groente, vrugte, neute en sade, klein bietjie stysel en geen suiker.CrossFit is gemeenskapsgebasseerd en daardeur kry jy sosiale ondersteuning van almal wat ook daar oefen omdat almal fisiek saam uitgedaag word. As dit nie vir Ivar, die hoofafrigter se ondersteuning was nie, sou ons al lankal tou opgegooi het en dit is wat CrossFit anders maak as jou gewone gym-sessie. Die sosiale aanklank wat jy vind om saam met `n groep van min of meer 12 mense te oefen en die individuele aandag vanaf die afrigters. CrossFit is nie verniet een van die vinnigste groeiende sporte in die wêreld nie.

Verveling van jou oefen roetiene is dikwels die oorsaak hoekom jy nie week 2 eers deur maak nie en verveling sal jy nooit kry by CrossFit nie. Elke keer doen jy iets anders. So as jy opsoek is na iets nuuts, CrossFit wil doen as ‘n sport, `n skolier is wat wil fiks bly tussen seisoene of iemand is met `n behoefte om saam met ander mense te oefen, aanvaar die CrossFit uitdaging saam met ons.

Deel jou oefenstorie met ons deur dit te e-pos na [email protected].

Page 3: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 3LifeStyle

R60 000WEN jou deel van

pryse ter waarde van

SolidariteitHelpende Hand

ENTREPRENEURSKOMPETISIE

SolidariteitBeweging

www.helpendehand.co.za

0861 25 24 23SLUIT VANDAG AAN!SMS jou naam en dorp na 34388

Wie? Graad 6 tot 12-leerlinge

Waar? Registreer by www.loopbaan.co.za

Wanneer? Sluitingsdatum: 2 Mei 2014

Het jy n skitterende sake-idee?Droom jy van jou eie onderneming?

Wil jy graag jou eie baas wees?

Opwindende landswye Entrepreneurskompetisie vir Gr. 6 – 12 leerlinge!Deur Helpende Hand se unieke entrepreneurskompetisie wil ons elke leerling die geleentheid bied om ʼn entrepreneursingesteldheid te ontwikkel, hul vaardighede op te skerp en meer oor die besigheidswêreld te leer. Die opwindende videogedrewe begeleiding gaan die volgende vrae beantwoord:

• Hoe kies ek ʼn besigheidsidee? • Wat het ek alles nodig om met ʼn besigheid te begin? • Hoe stel ek ʼn besigheidsplan op? • Hoe kan ek my produk of diens bemark?

Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

ww

w.fi

shga

te.c

o.za

ISA

_462

6

Die Isa Carstens® Akademie is ‘n betroubare naam in gesondheid- en velsorgopleiding, en bied aan jou die geleentheid om ‘n internasionaal erkende Diploma in Somatologie te verwerf – hetsy in Stellenbosch of Pretoria.

Vir meer inligting, besoek gerus www.isacarstens.co.za of kontak Stellenbosch: t: 021 883 9777 - Pretoria: t: 012 348 0125

Leiers in gesondheid- en velsorg.

Volg ’nloopbaan in gesondheid- en velsorg.

Isa Carstens Akademie is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding onder Hoër Onderwyswetgewing 1997. Registrasie sertifikaat No 2000/HE07/025

Die Isa Carstens Akademie (ICA) bied ‘n drie-jaar voltydse Diploma in Somatologie, ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie. Hierdie is ‘n belowende loopbaankeuse vir jong dames aangesien dermatoloë, plastiese chirurge en dokters in estetiese medisyne toenemend van somatoloë in hul praktyke gebruik maak om behandelingsprosedures aan te vul.

Voornemende studente wat as ‘n somatoloog in die estetiese mediese rigting wil werk kan Somatologie studies kies as ‘n alternatief vir daardie kandidate wat byvoorbeeld akademies presteer maar nie vir medies gekeur word nie.

Die Isa Carstens Akademie (ICA) is reeds vir 36 jaar een van die mees vooraanstaande opleidingsinstansies op die gebied van gesondheid en velsorg in Suid-Afrika en is ook die eerste CIDESCO (Comitè International D’Esthètique et de Cosmètologie) erkende skool. Terapeute met ‘n internasionaal erkende ICA kwalifikasie

is veral in aanvraag wat plaaslike en internasionale werksgeleenthede betref. Die kursus se bestuurs-en bemarkingsmodule bied verder die nodige kennis om ‘n eie sake-onderneming te bestuur. Daar is vandag talle voorbeelde van voormalige ICA studente wat suksesvolle eenman sake ondernemings bedryf, of in groter salonne en spa’s as terapeute en spa bestuurders werksaam is of op luukse passasierskepe werk.

Volgens Isabel Roos, besturende direkteur van ICA, is ‘n belangrike faktor wanneer ‘n opleidingsinstansie gekies word, dat dit by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer is, asook geakkrediteer deur die raad van hoër onderwys dus voldoen die kwalifikasies aan die Nasionale Kwalifikasieraamwerk se standaarde.Die ICA het kampusse in Stellenbosch en Pretoria en bied uitstaande koshuis verblyf.

Helpende Hand begelei deelnemers om na afloop van elke video ʼn gedeelte van ʼn besigheidsplan te ontwikkel. Skole kry ook gelykstaande wengeld om aan te wend vir Entrepreneursontwikkeling in die skool.

Wat is die pryse?• Eerste prys: R15 000 vir wenner en hul skool• Tweede prys: R8 000 vir deelnemer en hul skool• Derde prys: R5 000 vir deelnemer en hul skool• Die wenner verskyn ook op KykNet Ontbytsake!

Die kompetisie bestaan uit drie fases waar finaliste deurdring na ʼn volgende rondte en sodoende toegang kry tot die materiaal vir die volgende fase. Onderwysers kan ook die materiaal in die klaskamer gebruik en ʼn groep leerlinge laat inskryf. Deelname is gratis!

Hoe neem jy deel?1. Besoek http://entrepreneurs. helpendehand.co.za/ 2. Kyk die video vir agtergrond3. Registreer gratis!4. Lees die bepalings en voorwaardes

5. Dateer jou inligting volledig op6. Kyk die 6 begeleidingsvideo’s7. Gebruik die gegewe templaat om jou besigheidsidee saam te stel8. Stuur jou besigheidsidee aan ons voor 2 Mei 2014

Besluit vandag nog om beheer oor jou toekoms te neem en jouself te bemagtig met kennis.

Kontak Joey Lötter vir volledige inligting: [email protected]

Page 4: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 20144

Your March/April

deals!

Why You Should Buckle UpMotor vehicle crashes are the leading cause of death for people between the ages of 2 and 33. Despite the risks involved with driving, many people continue to drive without wearing a seatbelt or other type of restraint. National statistics show that 84% of children in South Africa, travel in cars without wearing their seatbelts.

Even in a minor crash, an unrestrained child would be thrown around inside the vehicle, injuring themselves and others. They could be thrown from the car through one of the windows.

At 25km/hour a small child sitting or standing next to the driver can be killed in an emergency stop if its head hits the windscreen/interior of the car. At 40km/

hour the blow to a child’s head is the same as dropping him/her from 6 meters onto concrete.

A hospital observation study has shown some frightening statistics on what could happen if you’re not wearing a seatbelt when an accident occurs.

Compared to passengers and drivers who had their seatbelt fastened, unbelted occupants:

• Are three times more likely to die in the hospital as a result of their injuries;• accounted for 68 percent of all car accident victims who died in the ER;• were up to 3.9 times more likely to suffer a severe injury to the head, face, thorax, abdomen or lower extremities;

• were more than four times as likely to have been drinking before the accident.

Wearing a seatbelt is one of the easiest things you can do to avoid being severely injured or killed in an motor vehicle accident. Seatbelts help reduce the risk of injury in many types of crashes.

They help to properly position occupants to maximize the airbag’s benefits and --unlike airbags-- they also protect occupants in multiple-collision crashes. Therefore, it is important that seatbelts always be worn, even in airbag-equipped vehicles.

The seatbelt is designed to stretch at a controlled rate to absorb crash energy and reduce the severity of the occupant’s deceleration.

So, buckle up and drive safe!

Celia Julies - Educational Psychologist Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum

Dr. Nicola Grobler

High school has for many held this element of mystery while going through primary school. What was expected?

Some of the challenging issues that need exploration could probably be regarded as universal, experienced by parents and learners across the spectrum of first time high school jitters.

A 7-point synopsis of what parents could bear in mind:

■ Deal with hormonal changes of puberty turning into teenage years. Be aware of sudden changes regarding emotions and behaviour. Constant communication is imperative.

■ Accept your child’s right to privacy. Do not snoop around unnecessarily and ask blatantly if anything is of concern to you.

First time high school challenges:

■ Boost your child and his/her ways. Building up their self esteem is very important as opposed to breaking it down.

■ Deal with issues on their level. Do not make yourself out as a “know it all” and force your opinions upon them. Become enlightened by the ways of youth.

■ Know and accept their friends. Friends become very important at this stage in their lives. Allow room to accommodate this. Make certain that you know their whereabouts with friends and allow them to invite friends of their own to their home.

■ Discuss the reality of peer pressure. Determine how your child deals with this and if you find that he/she struggles with it, you may contact a psychologist as well.

■ Lastly, be aware of your child’s academic potential and take the necessary steps to seek help if necessary.

Even though in high school, our children need guidance and support more than ever. Enjoy the journey and make the most of it.

Upon entering high school for the first time as a Grade 8 learner, this quarter most probably seemed daunting, exciting and nerve wrecking simultaneously.

Accident-related back pain often develops over time, with more serious pain appearing a few days after the accident. Therefore, even if one isn’t experiencing extreme pain, he or she should see a chiropractor or other health care provider as soon as possible.

Page 5: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Your March/April

deals!OPPI SPYSKAART

See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

PAARL PAARL

Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included.

The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Whatever you cook, may the luck of the Irish be there with you.

Original Irish CoffeeTotal Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients:

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Directions:

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.foodnetwork.com

Irish Cream Chocolate Mousse

Prep:10 minTotal: 30 minServings total: 6 servings, 1/2 cup each

Ingredients:

1 package JELL-O Chocolate Instant Pudding1 cup cold milk¼ cup Irish cream liqueur2 cups whipped cream½ cup fresh raspberries30 g BAKER'S Semi-Sweet Chocolate, shaved

Directions:

Beat pudding mix, milk and liqueur in medium bowl with whisk 2 min. Stir in 1 and a half cups whipped cream. Spoon into 6 dessert dishes. Refrigerate 20 min. Top with remaining whipped cream, berries and chocolate.

Source: http://www.kraftrecipes.com

Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391

R44 Stellenbosch to Paarl

Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes.

Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

De Oudestoep

We have a Weekly Special on now!Monday- Bacon OR Chicken Salad R30Tuesday- Breakfast (8:00-11:00) R15Wednesday- Basket (Crumbed Mush-rooms, Chicken strips & Chips) R40Thursday- Calamari Chips OR Rice R35Friday- Plain Burger & Chips R35

Pizzaworld

Double Burger with chips for R30

PAARL MOORREESBURGPAARL

Noop | 021 863 3925

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late.127 Main Road Paarl.

Grande Roche Hotel | 021 863 5100#Bubbles&Braai

Saturday 29th March at Grande Roche HotelTime: 7 PM | Cost: [email protected]

Page 6: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

FEBRUARY 20146 VIR PA

PA A R L

Office Space to rent in Paarl CBD at R3,500 per month. **Specifications:- Fully air conditioned - Secure parking- Price includes water, electricity and Internet- Boardroom facilities with projector available on request- Close to shops

If you are interested, please call 021 872 3880

Page 7: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 7Laerskool Worcester Noord

Worcester-Noord is baie trots op die atlete wat in die Bolandspan opgeneem is. Hulle neem op 8 Maart 2014 weer deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe. Ons hou styf duimvas vir julle!

Die Noordjies neem sommer in groot groepe deel aan skaak. Hierdie groep maats is gekies vir die Noord-Boland span. Hulle gaan op 29 Maart deelneem aan die Boland Proewe. Baie sterkte, ons glo in julle!

Hierdie twee dames het deelgeneem aan ‘n Valentyn perdry-kompetisie op 15 Februarie. Kayla Visser (links) het ‘n eerste plek behaal in Novice 1 Dressing en Novice 2 Dressing. Jané Nel (regs) het aan 2 Dressage items deelgeneem en in albei eerste plekke behaal. Baie geluk julle twee!

Ons het ‘n heerlike gesinsnaweek gehad op 7-9 Februarie waar gesinne en onderwysers saam kon kamp by die Skurwekop-kampterrein naby Robertson. Die weer het heerlik saamgespeel. Ons het geswem, gebraai, nuwe vriendskapsbande is gesmee en maats het gespeel tot hul omval van moegheid. Hier is ‘n groep graad -2 meisies besig om hulself te geniet op die “Rickshwa-karretjie”!

Meneer Borcherds, ons skoolhoof, het op 12 Februarie sy verjaarsdag gevier. Die skool het hom by sy huis ontvoer, verras met ‘n jag-tema en hy is omtrent bederf. Leerders het saam met hom piekniek gehou om die spesiale dag te vier!

Boland Atlete

Kampnaweek

Ons meneer verjaar!

Skaakmat!

V.l.n.r : Robert-Andrew Adshade (Gewigstoot en Diskus) , JW Uys (Spiesgooi), De Wet Mostert (100m), Karl Klusmann (Gewigstoot), Arné Coetzee (Diskus). Agter v.l.n.r: Janine Pienaar (Diskus), Kyle Duvenhage (1500m stap), Leandri Coetzee (1500m stap), Tineke Joubert (1500m stap).

Page 8: Boland (Maart) Laerskole

Beesloop 21 Maart 2014

Boland atlete

Sanlam Beesloop

Dis so lekker om betrokke ouers te hê wat die gemeenskap bewus maak van die BEESLOOP! Hier is drie ywerige mammas besig om bietjie die bome te versier.

Ons is baie trots op ons drie Boland atlete. Jeanne-Mari Terblanche, Mari Pretorius en Jean Mouton.

HAPPY Happy en sy maat besoek die skool en maak die maatjies bewus

van veiligheid.

Karien Niemand van Sanlam het dit goed gedink om haar te verbind tot die personeel van Worcester-Oos deur elkeen uit te rus met 'n pragtige, nuttige rugsakkie.

Kom deel saam met ons op 21 Maart 2014 in baie pret en plesier. Kom stap en of draf deur die wingerde, kom kuier op die skoolterrein by al die lekker stalletjies en teetuin. Koop ‘n kaartjie van R10,00 en wie weet jy kan dalk die gelukkige wenner van R10 000,00 wees.

Ons is so TROTS op Mari wat aangewys is as Boland se beste 0/12 atleet! Sy was eerste in 100m, 150m en hoogspring en tweede in verspring.

NEWS / NUUS

MARCH 20148 Laerskool Worcester-Oos

Page 9: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 9Worcester Voorbereiding

Ons vier Valentynsdag! ‘n Skool vol liefde.

Geluk met jou verjaarsdag Percy! We made healthy sandwiches in Grade 1.

Fun and Games.

Graad 2A1 eksperimenteer tog te lekker met water. Hulle maak

hulle eie waterfilters.

Page 10: Boland (Maart) Laerskole

Swem “JANNIE” Swem

DOGTERS O/10 Angie Harris No.2 ; SEUNS O/10 Alex Snyman No.3 en Johannes Jordaan No.7DOGTERS O/12 Nabilah Williams No.1 & Roche Cupido No.7 SEUNS O/12 Aiden Steyn No.5 & Adrian George No.20 SEUNS O/14 Makyall Harris No.17Bogenoemde leerders het deur gedring na die Boland Skaak kompetiesie in Hermanus. BAIE GELUK!! WPS is trots op julle!!

O/11 WPS vs Mikro 15 –5 Vs De Heide 25 –0 Vs Overberg 32—0 Vs Bredasdorp 7—5 in Semi-finaal Vs Worc—Oos verloor 0-10 in Finaal

Die span was sonder 7 van sy gereelde spelers. Ons het 3 wedstryde gespeel en al 3 gewen.1. Klop Porterville 30—02. Klop Hopefield 10—03. Klop Vredenburg 20—5

Wps O/11a wen Wnps met 5 paaltjiesAdriaan Lacock 44 nie uit nie.Ek is trots op al die manne—Mnr. McLarenWps O/11b wen Wnps met 5 lopiesWPS 73/3 (20 beurte)/ WNPS: 68/10 (18 beurte)Lee—Curn Tentenie & Dewenito Grove neem elk 3 paaltjiesWiehahn Ontong lewer uitstekende veldwerkWps O/13b verloor vs Wnps vs Wnps O/13b met 9 lopiesNickfran Welcome teken 41 lopies aan, nie uit nie

Die O/12A en O/13 A netbalspanne woon ‘n baie suksesvolle afrigtingskliniek in Montugu by. Hul speel ook verskeie wedstryde. Albei spanne speel in die finaal teen Worcester—Oos.O/12 A wen vs WO 8—3O/13 A wen vs WO 11—8Baie geluk ook aan die volgende afrigters wat hulle praktiese skeidsregters eksamen baie suksesvol voltooi het: Mev. Petro le Roux, Margo le Roux, Nita Gouws en Mej. Susan Louw.

KFC Mini-Krieketdag 8 Maart 2014

WPS Swemgala uitslag by Gericke 04.03.2014

Boland Atletiek-Kampioenskappe op 22/02/2014

Noord—Boland Skole Skaak

Bredarsdorp 7’s 0/11

Hopefield Rugbydag

Krieketuitslae WPS vs WNPS 5.3.2014

Netbal/Netball 7 & 8 Maart 2014

GRAAD 1—GRAAD 3 WPS het hierdie afgelope Saterdag, 8 Maart 2014 ‘n heerlike krieketdag gehaad by die skool. 14 Skole het hierdie geleentheid bygewoon. WPS wil graag vir elke skool wat deel was van hierdie ongelooflike dag bedank vir hulle teenwoordigheid.WPS het tonne borge gehaad wat hulle bydrae gemaak het om hierdie dag ‘n sukses te maak vir elke leerder wat hier was.

BORGE: BAIE BAIE DANKIE AAN ONS BORGE!!Mercedes Benz, Rainbow, De Jagers, JCR du Toit Vervoer, Kaap Agri, Albany, Cape Town Aquarium, Robertson Bird Paradise, Table Mountain Cableway, Waterfront Adventures Bay Sail Cruise, Hugo Killian, Worcester Bakwerke, Boland Painters.Ons wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om ons OOV lede en ouers asook WPS onderwysers bedank vir hulle bydra en ook hulp en ondersteuning met al die reëlings en werk op die dag.

MINI CRICKET RESULTS WPS O/7 A vs Hugo Rust wen 56-23 & Bredarsdorp wen 82 –22O/7 B vs DVG wen 30—18 & FD Conradie verloor 45—11O/7 C vs WNPS verloor 29—31 & 7C + 7D vriendskaplike wedstryde.O/8 A vs Overberg B wen 25—8 & Hugo Rust verloor 15—19O/8 B vs DVG & Koue Bokkeveld (vriendskaplik)O/8 C & D vriendskaplike wedstrydeO/8 D vs WPS 7 AO/9 A vs Koue Bokkeveld verloor 21—25 & Swartland verloor 19—34O/9 B vs DVG verloor 53—1 & Overberg verloorO/9 C vs WNPS wen 22—10 & Hexvallei verloor

SEUNS: Chris-Zane Cupido 3de plek Verspring O/10Jermain Slavers 1ste plek in 80m hekkies O/13; 2de plek in 200m hekkies O/13; 2de plek in gewigstoot O/13; 4de plek in verspring O/13.Ulrich Brown—1ste plek in verspirng O/13Adrian Dirks—1ste plek in diskus O/13; 3de plek in spiesgooi O/13; 4de plek in gewigstoot O/13Francois Prinsloo—4de plek in diskus O/13Aflos O/13: Jermain Slavers, Damain Hopley; Keagan Soldaat, Ulrich Brown. Hierdie 4 leerders is 2014 se Boland Aflos—kampioene!!

DOGTERS:Mampho Mrobongwana—3de plek in 80m O/10, 4de plek in 100m O/10Liseko Yabo—4de plek in gewigstoot O/10Gabi Bennet—3de plek in 1500m O/13Baie geluk, WPS is trots op al die deelnemers!!

NAAM

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

Dantè Marais

Lenè Burger

Jason Ceasar

Shelomi Truter

Henry Damant

Jana Blomerus

Wilhelm Visser

Teana Joubert

Anja Joubert

Christiaan Joubert

Sunè Deetlefs

Anke Deetlefs

Andrea Wolhuter

Daniel Suter

Annabelle Rossouw

3de

1steRekord

1ste

2de

2de

3de

1ste

2de

4de

2de

deelname

1ste

3de

1ste

1ste

3de

2de

3de

3de

1ste

4de

2de

3de

deelname

4de

deelname

deelname

1ste

2de

deelname

deelname

2de

4de

2de

2de

deelname

deelname

1ste

2de

4de

3de

deelname

2de

RUGSLAG BORSSLAG VRYSLAGVLIN-DERSLAG

NEWS / NUUS

MARCH 201410 Worcester Primêr

Page 11: Boland (Maart) Laerskole

The following athletes from Courtrai Primary have been selected for the Boland Athletics Team.

Die volgende tennisspelers van Laerskool Courtrai het hul Boland kleure verwerf:

The Gr. 1 classes had a ‘Bible Meal’ on Friday, 21 February. They dressed up and ate food from the Middle East.

Vier Courtrai-seuns het die Boland-Sentraal Skaakspan gemaak.

Agter: Vincent Smit en Gerhard Janse van Rensburg. Voor: Johannes Janse van Rensburg en André Venter.

The Gr. 1 boys played their first cricket matches and enjoyed it tremendously.

Die volgende krieketspelers van Laerskool Courtrai is opgeneem in die volgende spanne:Boland-Sentraal o.13 krieketspan: Boland-Sentraal o.11 krieketspan:

The Gr. 7 First Aid team attended a First Aid training course in February. They received their certificates and mini first aid kit. Back: Micaela Kearley, Bianca Joubert, Chanel de Kock and Storm Smith. Front: Cady Grain, Carolyn Adams, Marie-Louise Hämmig and Zaiyaan Allie.

The following tennis players took part in the Wilson tennis tournament and played extremely well.

Fathers and sons attended a sleep-over at Newlands Stadium and met famous rugby players.

Kobus, Jana, Dawie-Louw en Imke van LS Courtrai het aan die Wynland Swemgala deelgeneem en die volgende trofeë verower. Imke het 2 rekords verbeter, Jana het 2 rekords verbeter en Kobus het 1 rekord verbeter.

Kobus Koch – beste senior seunJana Koch – beste senior dogterDawie-Louw Breet – beste junior seun Imke Koch – beste junior dogterLu-Ann Oliveros (u.11 girls), Hana Sullivan (u.12 girls), Chad

Abrahams (u.11 boys) en Danté Delle Donne (u.13 boys).

Agter: Eduan Steynberg (o.12 seuns), Kian Roe (o.13 seuns), Wynand Hattingh (o.13 seuns) en Luan Krige (o.12 seuns).Voor: Elke Maree (o.13 meisies), Jené Venter (o.11 meisies), Kaylin Mostert (o. 11 meisies) en Laska Maree (o.11 meisies).Inlas: Carli Verreynne (o.13 meisies).

Hendré Hanekom en Joshua Sendin Jordan Williams, Jason van Vuuren en Kian Francis

Back: Reinard Barnard (u.9), Sumarie Havinga (u.10), Laska Maree (u.11), Lize Verreynne (u.10), Jené Venter (u.11), Kaylin Mostert (u.11), Magret Niewoudt (u.9) and Ajay Klaver (u.10). Middle: Dehan Breet (./10), Eduan Steynberg (u.12),Christoff Havinga (u.12), Luan Krige (u.12) and J.P. Nieuwoudt (u.12). Front: Zané Steynberg (u.9).

NEWS / NUUS

MARCH 2014 11Laerskool Courtrai

Page 12: Boland (Maart) Laerskole

Louché Wiehahn is een van Noord-Eind se top swemsters! Sy het gekwalifiseer om vanaf 20 Maart tot en met 23 Maart in Oudtshoorn aan die SA-Vlak 2 streekskampioenskappe deel te neem. Sy het in 13 individuele items kwalifiserende tye behaal. Die streke wat in Oudtshoorn meeding is Wes-Kaap, Oos-Kaap, Suid-Westelike distrikte en Namibië.

Hierdie leerlinge het in September 2013 deelgeneem aan die SA Wiskunde Uitdaging se finale rondte. Jan Grobbelaar (brons); Hanro Bothma (brons); Mela Botha (silwer); Pieter Viljoen (silwer); Tiana Louwrens (brons); Rozelle Hartzenberg (brons).

Swem

SA Wiskunde uitdagingNola de Jongh is openeem in die Boland tennisspan.

Cara Coetzee het op 8 Maart aan die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms deelgeneem. Sy was eerste in Dogters 0/13 Diskus en verwerf haar Wes-Kaap kleure. Sterkte vir die Nasionale Kampioenskappe!

John-Ross Groenewald (o/12 spiesgooi) van Laerskool WA Joubert is in die Boland Atletiekspan opgeneem en het op 8 Maart 2014 aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Daljosafat Stadion, Paarl, deelneem.

Ons is baie trots op die 6 atlete van Laerskool WA Joubert wat in die Boland Sentraal Atletiekspan opgeneem is en aan die Bolandkampioenskappe deelgeneem het.

Baie geluk aan die volgende atlete van WA Joubert wat medaljes tydens die Valentynsdagbyeenkoms in Villiersdorp gewen het.

Twee van WA Joubert se o/11 krieketspelers is in die Boland Sentraal 1 Krieketspan opgeneem. Hulle is Philip Philander en SW Venter.

PG Human en MP van Dyk het by die Toutrek Kampioenskappe op Worcester ‘n goue medalje in die 320kg-afdeling gewen. MP het ook ‘n brons medalje in die 280 kg-afdeling gewen.

Voor: Kaylin Burger (o/13 hoogspring 1ste); Ruchen Adams (o/12 spiesgooi 4de); Tyrees Petersen (o/7 60m, 80m 1ste); Danelle Venter (o/12 hoogspring 2de); Charné Burger (o/13 hoogspring 2de). Agter: John-Roos Groenewald (o/12 spiesgooi 1ste).

Voor: Chloë Andrews; Nicole Brand; Renezia Andrews; Graeme Festus; Xavier de Wee. Agter: Megan Gray; MP van Dyk; Marcel van Aswegen; O’Shea van Niekerk en Danelle Venter.

Atletiek Krieket

Toutrek

Baie geluk!

NEWS / NUUS

MARCH 201412 WA Jobert

Noord-Eind

Page 13: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 13Paarl Girls' Primary School

Twee van Hoër Meisies Skool Paarl se leerders is opgeneem in die Boland Atletiekspan:Anika Smit – Gewigstoot (0/13) – 2deMienke Viljoen – 1200m (0/11) – 2de

Congratulations to our biathletes that did extremely well at the Boland Biathlon Championships that was held on 22 February 2014 at Gimnasium High School.Girls u/8Helen Prinsloo 1st (Gold medal )Lara Botha 3rd (Bronze medal)Girls u/9Isabella Kruger 5th

Congratulations to Marizanne Brink, Mienke and Anneken Viljoen who was selected for the Boland team. Marizanne will take part in the South African Championships in Potchefstroom from 4-6 April 2014.

Neena Bredeveld, Teagan Martini and Cormari Brand took part in Little Miss Winelands 2014. Neena took part in Miss Beautiful Blossom and was named second princess. Teagan and Cormari took part in Miss Dreamy Diamonds. Teagan was second princess and Cormari was first princess. We truly have beautiful young ladies at GHS! Well done girls!

Ons swemmers het Dinsdagaand, 18 Februarie 2014 aan die Wynlandgala by Laerskool Gimnasium deelgeneem. Dit was ‘n heerlike aand en ons swemmers het baie goed gedoen. The first 3 places received a medal for their effort.

1ste plekke: Barbara de Kock, Jana Klein2de plekke: Janke-Martine Viljoen, Elca Zulch en Jana Klein3de plekke: Aninka Fereirra (2), Barbara de Kock, Janke-Marine Viljoen, Elca Zulch, Ashleigh du Toit, Ezé Roberts en Marlé Smit. WE ARE PROUD OF YOU!

Ons spelers het uitgeblink tydens die Wilson Slam Tennistoernooi! Baie geluk! Julle maak ons sommer baie trots! Die uitslae is:

Alexandra During 5de o/13A (Sy’s nog o/12! Mooi so!)Marizanne Smit Wen platinum plaat o/12B (Jy’s ‘n ster!)Elsje Dreyer Wen goue plaat o/11B (Pragtig!)Aninka Ferreira 6de o/10AElca Zulch 2de o/9BMilcah Visser 4de o/9BJanke-Martine Viljoen 6de o/9BAné Coetzee 13de o/9B

Hier is HMS se gr. 6 leerders met die ingelegde perskes wat hulle in Natuurwetenskap & Tegnologie-prakties voorberei het. Gepaste etikette was in die rekenaarlokaal voltooi. Pragtig julle! Hoop dit smaak so lekker soos dit lyk!

Natuurwetenskap & Tegnologie-prakties

Biathlon: Boland Championships Results

Biathlon: South African Championships

Little Miss Winelands 2014

Wynlandgala Uitslae

Tennis: Wilson Slam Uitslae

Baie geluk, ons is trots op julle!

Die Gr 5 Natuurwetenskap & Tegnologie-klas met die skelet van die menslike liggaam wat hulle bestudeer het.

Ampliora et Altiora

Vir meer inligting: 021 872 [email protected]

14 April 201418:00

Opedag

HMS Opedag Ad 2014.indd 1 2014/03/10 9:28 AM

Page 14: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 201414 Laerskool Paarl Gimnasium

Du Cap se pakstoor Watersuiweringsplaas

Swem 2014

Besoek aan ‘n erd-wurmplaas

Atletiek

Die NW klub het ‘n uitstappie onderneem na DuCap se pakstoor in Simondium. Daar is vir hulle gewys hoedat die vrugte gesorteer en verpak word volgens die nuutse tegnologie. Die kinders het dit baie leersaam gevind.

Die NW klub het die Watersuiweringsplaas in Paarlberg besoek. Dit was baie interessant om te sien hoe bevoorreg ons is om van die skoonste water te kan drink in die land en wat gedoen word om dit reg te kry.

Almal moet besef dat dit ‘n duursame proses is en dat jy tweekeer moet dink voordat jy ‘n kraan oopdraai en moet ter alle tye water probeer bespaar.

Al die Gimmies swemmers het ‘n opwindende swemkwartaal agter die rug. Ons swemmers het van 0/7 tot o/13 aan ons eie spoggala en die Wynlandgala deelgeneem en mooi presteer.

Die 0/7 tot o/9 swemmers het egter aan nog drie swemgala’s deelgeneem, naamlik ons eie1, 2, 3 gala, Primêre Seunskool en Drakenstein gala’s. Almal het net hul beste gegee en pragtig presteer. Baie mooi sertifikate, sowel as medaljes is ingepalm. Ons is voorwaar baie trots op alle swemmers wat deelgeneem, wen of verloor, julle bly ons top Gimmies.

Die NW klub het ‘n erdwurmplaas besoek waar hulle baie geleer het oor “Green farming” vir die voeding van plante met kompostee wat in die drupbesproeiing geplaas word.

Ons leerders het aan die Eikestad se prestige-atletiekbyeenkoms deelgeneem en ons dogters span het 2de in die aflosse gekom. Baie geluk aan al die atlete wat deelgeneem het.

Van linka na regs: Anika Wiehahnn, Jade Hendriks, Zani van Zyl en Elke van der Westhuizen.

Gim spog vanjaar met sewe Boland atlete. Hulle gaan die 8ste Maart aan die Wes-Kaapse kampioenskappe deelneem.

Van links na regs: Anika Wiehahnn, Zandri van Zyl, Joane Rossouw, Bianca Kirstein, Elke van der Westhuizen. Onder links na regs: Eric Viljoen en Dorian Olsen.

Hier geniet die kinders nektarines.

V.l.n.r: Nahasé Bothma en Dané van der Walt. Die leerders bestudeer die “Gold” of natuurlike erdwurmkompos.

Wynlandgala dogters o/10: Links na regs: A.Ferreira (HMS), Lezanne de Villiers (Gim), Mia Pauw (Gim) )

123 Gala: Van links na regs: Jeanluc van Dyke, Anne Stoffberg, Carla Fourie, Liesbeth Mouton

Wynlandgala seuns 0/9 vryslag: Links na regs: R. Fourie (NE), Jeanluc van Dyke (Gim), A. De Viliiers (PSS)

Page 15: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 15Paarl Boys’ Primary

EDUBLOX bied aan:

•‘n Wetenskaplike assessering van jou kind se lees- en leervaardighede.

•Weeklikse klasse om konsentrasie, geheue, lees en spel te verbeter.

•Daadwerklike hulp vir leerders met lees- en spelprobleme.

•Intensiewe Vakansiekursusse om vordering te versnel.

•Studiemetodes (Gr 4 en ouer)

Ons maak lees en leer maklik!

EDUBLOX Lees- en Leerkliniek

LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za

Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies (021) 872 5040

072 510 2986 [email protected]

www.edublox.co.za Lees. Leer. Presteer

Voedselfees Grade 6 Camp

Wilson Sun City Tennistoernooi Grondslagfase Gala

Gholf Tweekamp Boland Atletiek

WP Baseball

Happy 100th Birthday, Babs ScottBy die Klein Boishaai Voedselfees het

almal lekker gesmul aan verskillende lande se kosse. Hier is die Graad 4 Engelse klas wat baie entoesiasties dans.

The Grade 6’s went on a camp to Simonsberg Christian Centre. Here they are on the last night sitting around the bonfire singing songs. What an awesome experience!

Die o.13-tennisspan het van 17 – 21 Februarie aan die Wilson Sun City Tennistoernooi deelgeneem.

Samuel Botha het aan die Pearl Valley Golf Estate Junior Golf Kampioenskappe 2014 deelgeneem.

Daar was 16 spelers en hy het 2de gekom!

Alexander Kruger en Jack de Swardt is gekies om die Boland seuns o.11 en o.13 ouderdomsgroep te verteenwoordig by die SA Tweekampkampioen-skappe in Potchefstroom in April.

Ewan Arendse, Rudi Willemse en Jacques de Villiers is in die Boland-Atletiekspan opgeneem. Hulle het 8 Maart 2014 aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem.

Giovanni Agostini has been selected to represent the WP u.12A Baseball team.

Op 25 Februarie was ons jaarlikse Grondslagfase-gala. Hugenote Laerskool, Hugo Rust, Gimnasium, Hoër Meisieskool en Drakenstein Laerskool het deelgeneem. Dit was ‘n heerlike middag met baie entoesiasme langs die swembad.

We surprised Mrs Babs Scott on her 100th birthday with roses and cup cakes.

Her daughter, BJ Scott, taught at the school for 27 years. The boys from the front to the back are:

Scott Arendse; Gershom Pieters; Léo de Saint Salvy; Matthew More; Sashen Munien.

Baie geluk!

Page 16: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 201416 La Rochelle Primary

We will deliver a meal to your school!

We cater for special nutritional needs (Gluten free, Lactose intolerent, Halaal & Kosher)

Eksperimaatjies Swemgala

Gemeenskapsbetrokkenheid

Hand puppets

Kreatiwiteit

5 Km pretloop

Valentynsdag

Mariene bioloog?

The little Larries have fun with experi-ments and learning about science as part of the Experibuddy Club.

Op ‘n baie warm Woensdag, 26 Februarie, het ons heerlik afgekoel tydens die swemgala. Die leerders het pragtig geswem en is aangemoedig deur hulle spanne en ouers. Die graad 7’s het ‘n pajamaresies geswem wat vir groot pret gesorg het. Chloë Creamer en Kristin McGeorge het gekwalifiseer vir die Grondslagfase Swemgala by Laerskool Drakenstein op Dinsdag, 4 Maart. Chloë (0/9) het tweede gekom in Rugslag en borsslag en derde in vryslag. Kristin het eerste gekom in vryslag en derde in borsslag.

Die klein Larries leer vroeg reeds om betrokke te wees in hulle gemeenskap en te help waar nood is. Hulle leer so ook dankbaarheid vir al hulle voorregte.Gedurende Februarie het die Larries flink potlode bymekaar gemaak. Mev. Rika Botes en 4 Larries het die potlode na L.K. Zeeman Primêre Skool geneem en daar oorhandig aan Mev. Williams (graad 2-opvoeder) en haar leerders.

Grade 5 learners had fun using hand puppets to do a prepared dialogue. Left to right: Amber Christians and Zeta Nardus.

Die graad 7’s het ‘n opdrag gekry om ‘n gedig te skryf oor STILTE. Hulle het buite op die terrein ‘n stil plek gekry en die skeppingsproses aangedurf. Daar het hulle sluimerende talent ontdek. Juf. Barnard sal hulle lei om hulle talent te ontwikkel.

Die vier jong en energieke juffrouens adverteer die pretloop wat Laer Meisieskool La Rochelle aanbied.

Datum: Saterdag, 15 Maart om 7:30Plek: Laer Meisieskool La RochelleKaartjies: Beskikbaar by kantoor

Verversings sal ook beskikbaar wees.

Twee leerders, Joli Becker (links) en Grace Witbooi, gaan ‘n Marine Biologiekursus by die Twee Oseane Akwarium volg.

Ons klein Larries vier graag die liefde. Liefde vir ons naaste – ons help in ons gemeenskap – en ook liefde vir ons vriende. ‘n Ouer, Jerome Hendricks, het die personeel bederf met kolwyntjies. Juf. Loots, pas getroud, se man het gelukkig onthou om blomme skool toe te stuur!

Page 17: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 2014 17Laerskool Drakenstein

Agter v.l.n.r. : Stefan Smit, Peter Esterhuizen, Cody Adonis. Voor v.l.n.r. : Turlon Adams, Reece Julius, Vincent Wolhuter.

Peter Esterhuizen is aangewys as die beste 0/12-speler tydens die

Sentraal Boland Proewe.

Laerskool Drakenstein vier Boekedag 2014!

Hierdie leerders van Laerskool Drakenstein is opgeneem in die Sentraal Boland Skaakspan.

Page 18: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 201418 Hugenote Laerskool

Hugenote Laerskool is die jaar 60 jaar oud en beplan ‘n paar aktiwiteite om die gebeurtenis te herdenk.

`n Kaskarkompetisie met ‘n “sixties” tema het op 7 Maart plaasgevind. Klein en groot het hul gate uit geniet!

Die dag is met ‘n outydse speletjies aand in die saal afgesluit.

We are very proud of Lizzy Thomson who was chosen to be part of the Boland Athletics team. Lizzy won a gold medal in high jump with a height of 1,21m. She also won a silver medal at the Western Cape Championships and is part of the team which are taking part in the SA Championships at the end of March.

Kaskarkompetisie

Page 19: Boland (Maart) Laerskole

Boland Onderwater Hokkie

Mini Krieket

WP Lewensredding

Jana Malan Atletiek Biddag vir vroue WP Ope stoei

Hugo Rust gee om

Tennis Borg Show Jumping

Daniel du Plessis is opgeneem in die Boland O/19-span wat op Stellenbosch aan die SA’s gaan deelneem.

Met 64 spanne van 18 skole, was ons tweede middag/aand toernooi weer ‘n heerlike feestelike geleentheid. Hier spog van ons spelers met hul taktiek.

Anneli Joubert word weer in die WP span opgeneem nadat sy 6 goue medaljes verower. Sy word ook aangewys as die Victrix Lodurem vir o/10. Sy het ook gaan deelneem aan die o/10 SA Lewensreddingkampioenskappe te Bloemfontein en het 1 goue, 4 silwer en 2 bronsmedaljes verower.

Jana Malan verower Goud in die diskus en behaal ‘n vierde plek in gewigstoot by die Boland Atletiek byeenkoms en het ook baie goed gevaar by die Wes-Kaap byeenkoms.

Tannie Adel Erasmus het met ons dogters en juffrouens die mooiste boodskap kom deel en so het ons saam met die res van die wêreld se vrouens gebid.

Ulrich Fuls het aan die WP Ope stoei in Kaapstad gaan deelneem en 2 goue en 1 Silwermedalje onderskeidelik verower in o/13 Vrystyl, Grieks Romeins en Presidente afdelings.

Red ‘n Eekhoring! By ons natuurvriendelike skool met lowergroen eikebome en klompie, besige eekhorings het daar ‘n besering plaasgevind. ‘n Gr. 6-Leerder, Jac Smit, het ‘n groepie leerders onder ‘n boom sien staan, wat na iets gekyk het. Daar aangekom het hy op ‘n beseerde baba-eekhoring afgekom wat sy pootjie seergemaak het en ‘n bytplek gehad het. “Ek het dadelik die eekhoring opgetel en kantoor toe geneem om my ma te bel. Sy het die eekhoring kom haal en ons het hom veearts toe geneem,”het Jac gesê. Die veearts het genoem dat hy gebyt is en aan skok ly. Ek het die eekhoring heeldag en nag versorg en ‘n stropie gegee. Toe ek die volgende dag die eekhoring terugneem skooltoe, wou hy nie in die boom opklim nie. Hy het heeldag in my trui in die klaskamer geslaap en ek het hom weer huis toe geneem.Ek het hom toe ‘n naam gegee en hom vrygelaat in ons bome by die huis. Charly is nou dolgelukkig en gesond en spring van tak tot tak in die bome van ons tuin.

Laerskool Hugo Rust se O/13 A tennis seuns en dogters is geborg deur Impex voor v.l.n.r Paul Coetzee(Impex Treasury Solutions) Adriaan Lategan, Charl Swanepoel, Jordaan Steyn, Shaun Swanepoel.

Lizelle Steyn (6de en 10de plek), Alexa Blignaut (4de plek) en Emma Moolman (7de plek) het aan die Show Jumping kompetisie gaan deel neem en onderskeidelik die plekke verower.

Agter v.l.n.r. mnr. Paul Muller, Ezelle Muller, Nocolene Louw, Jana Malan, Jeanni Botha, Rhone van Niekerk, Paul Coetzee(Impex Treasury Solutions) Ons sê baie dankie aan ons borg Impex Treasury Solutions.

Baie geluk!

OPEDAG20 Mei 2014

Kom loer gerus in!

NEWS / NUUS

MARCH 2014 19Hugo Rust Laerskool

Page 20: Boland (Maart) Laerskole

NEWS / NUUS

MARCH 201420

PAARL

WELLINGTONAGENT: PRICE E MANDATE TYPE E E EE E E E E E fi E EE E E E E E E E E P E E x E x EEBEEE BE H EE EP IEE EEEEEE E UEYE PEEE & GEEEGEE EB EEF

AGENT: E E PRICE E MANDATE TYPE E EE E EEE E E E E E E E E E E EE E E E fi E E E E E EE B E E EBEEE BE H EE EP IEE EEEEE GEEEGEEE E UEEE PEEE EB EEF

AGENT: E PRICE E MANDATE TYPE E E E E E E E E E E E E E E E E E E E E E E EE E E E E E E E EEEEEEE E E BEEE BE H GEEEGE PEE IEG EEPEE E EB EEF

AGENT: E PRICE E MANDATE TYPE E E E E E E E E E E E E E E j E E E E E E B E E E E E E E E E E q E E E E E E E E E E B E E E E E B E E fi E E E E EEE EB EEF BEEE EB EEF BEEE BE H GEEEGE

PAARLEL

WELLINGTONEL EEEE E E E

EI E IE EUXUEY/E YEE

UE EE EIFEE YEE IE PEPUEEE EE UEI Y EE E E

BEEEEE HEUEE IE EEE HEEE PEEEEE

EE IEG EE UE EEEE

wingerddie

kos wyn kuier

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day.

Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a unique baunique barrel menu that will make you come backfor more.

All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant atProtea Hotel Stellenbosch,Techno Avenue, Techno Park.Tel +27 (0)21 880 9559 ore-mail: [email protected]: www.phstellenbosch.com

13

22 3

6

5

15

2

9 1

6

278

3 63

516 7

54

7 43

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and

streamed songs from online music retailers.

SUDOKU

Top 10 Songs - February 2014