12
November 2014 Kommersiële Boer van die Jaar Commercial Farmer of the Year Milaan Thalwitzer hier saam met sy vrou, Antoinette.

Agribulletin 141128

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Monthly Agricultural Publication with a main focus on Limpopo in general and the Tzaneen breadbasket in particular.

Citation preview

Page 1: Agribulletin 141128

November 2014November 2014

Kommersiële Boer van die JaarCommercial Farmer of the Year

Milaan Thalwitzerhier saam met sy vrou, Antoinette.

Page 2: Agribulletin 141128

November 20142

Thinus van Deventer083 611 6292  

[email protected]

Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Youragri-

advertising solution provider

’n publikasie van Bulletin

Uitgewer:Francois Aucamp

[email protected]:Louis Roux

[email protected]:

Thinus van [email protected]

Jacques Smuts

[email protected] Uitleg en ontwerp:

David [email protected]

Crownstraat 8, Tzaneen, 0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.comDrukker/Printer: PaarlColdset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

2014 het ons almal getref soos ‘n tsunami. Politieke winde het met tye sterker gewaai as ander tye en die golwe van onsekerheid het die landboubootjie benoude oomblikke laat beleef. Ern-stige uitdagings op die ge-

biede van grondhervorming, grondrestitusie, arbeid en wa-

ter het ons in 2014 besig gehou. Die sukkelende ekono-mie en lae ekonomiese-groei in die land, maak die sake-omgewing vir alle boere moeilik. Sonder ekonomiese groei is ons vermoë om werk te skep en te help om armoede te verlig, uiters beperk. Die waarheid is dat in hierdie omstandighede word werkgeleenthede eerder verminder en nie uitgebrei nie.

Alles is egter nie negatief nie. In Limpopo was ons

geseënd met goeie reëns in die aanloop tot 2014 asook in die laat somer. Weitoestande vir ons vee- en wildboere was gunstig. Ons was ook ernstig verwoestende brande, soos die in ander dele van die land, gespaar gewees. Ten spyte van enkele probleme met swartvlek, het ons sitrusbedryf baie goed gedoen in die afgelope seisoen. Ons wildboere beleef tans goeie tye met jag en wildveilings.

Veeboere geniet redelike pryse vir hul produk en groen-teboere het daarin geslaag om vele bedreigings die hoof te bied, en verskaf steeds hoë gehalte groente aan die land se verbruikers. Ons graanboere volg die goeie vorige sei-soen op met aanplantings vir die nuwe seisoen, met die geloof dat reën op die regte tyd sal kom, om ’n suksesvolle seisoen te verseker.

Dankie vir elke landboubesigheid wat gedurende 2014 met ons hande gevat het met ons aktiwiteite om ons boere te dien. Ons bid julle besigheid ook seën toe.

Met dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader vir Sy voorsiening en troue sorg, wens ons al ons lede, mede-boere en al die vriende van landbou ’n baie geseënde Kersfees en voorspoedige 2015 toe.

Ons is vol geloof dat landbou die wysheid sal vind om alle toekomstige uitdagings ook suksesvol die hoof te bied.

Terugblik op 2014

‘n Nasionale toekenning op landbougebied is geen ge-ringe prestasie nie as in ag geneem word hoeveel kom-mersiële boere jaarliks groot suksesse behaal.

As die omvangryke boerderybelange van mnr Mi-laan Thalwitzer in Limpopo en Mpumalanga van na-der bekyk word, kry mens ‘n beter begrip vir die Land-bouskrywers se toekenning aan hom as Kommersiële Boer van die Jaar.

Sy beherende maatskappy, die Bosveld Groep, het soveel uiteenlopende belange in die landbou dat et-like bladsye nodig sal wees om dit in besonderhede te beskryf. Net die produksie van sitrus is meer as ‘n derde van die hele opbrengs in SA.

Die 5,5 miljoen kartonne wat na vyftig oorsese bestem-mings uitgevoer word, kom van 3 679 ha by Bosveld Si-trus Letsitele (795 245), Bosveld Sitrus Hoedspruit (496 684), Mabete Sitrus Letsitele (520 890), Karino Farms Malelane (424 899), Golden Frontiers Malelane (2 266 579), Richmond Kopano Hoedspruit (909 820) en Water-val Sitrus Burgersfort (98 788). Die oorspronklike boer-dery het op 100 ha by Letsitele begin.

Dié syfers is in 2013 aangeteken, maar vanjaar se op-brengs sal nie veel hiervan afwyk nie.

Die ander vertakkings in die produksielyn sluit mango’s, lietsjies, piesangs, avo’s, suiker en groente in. By die sui-kerproduksie is Thalwitzer in vennootskap met die Ru-pert Familietrust.

Die Bosveld Groep het ook sy eie bemarkingsmaatskap-pye, Komati Fruits en Zest Fruit, wat alle uitvoere hanteer.

Thalwitzer en drie van sy vier skoonseuns het groot ver-troue in die toekoms. Oor grondverdeling in die toekoms het hy nie veel bekommernisse nie. Die arbeidskwessie en minimumlone kan vir baie boere ‘n bedreiging inhou, maar dit behoort nie die Bosveld Groep te benadeel nie.

“Die lonekwessie het betrekking op werkers op intree-vlak, terwyl ons arbeidsmag reeds gevestig is en meer as die minimumloon verdien.”

Pryswenner Milaan woel ver en wyd

Leon Borcherds, President van Agri Limpopo.

Page 3: Agribulletin 141128

More land claim shocks have rocked the fragile agri-cultural economy of the Tzaneen area as yet another previously unknown claim surfaced this week.

This follows on the exclusive report in the Bulletin on 24 October about new land claims in Agatha and Georges Valley by the Makwelas, where at least two of the most fertile and highly productive farms were implicated.

Land owners in Georges Valley, Agatha and Letsitele Valley were notified that the Land Claims Commis-sion in Polokwane was planning in loco inspections on the farms Mashuti, Tamara, Leobi, Forest Hill, Pi-geon Hole, Berg-en-Dal and Diggers Rest.

Many of the farms to be inspected had been trans-ferred at great cost to the tax payer to various other land claimants such as the Mogoboya, Makgobas, Mogolobotho, Letsoalo, Mathunyeng and Batlabine communities.

None of those farms still have the same production output, job opportunities or value they had before they were transferred.

Having to do inspections on farms which were al-ready transferred is seen as a realization by the highly criticized Land Claims Commission that its previous research, also based on in loco inspections, was in-deed as flawed and corrupted as the community had said.

Apart from government, all other stakeholders be-lieve that a lack of capacity in the Department of Ru-ral Development and Land Reform, corruption and nepotism are the biggest contributors to the failure of land reform in SA.

The new claims are largely overlapping the Makwela land claim, where land owners were given postpone-ment to January for in loco inspections.

Dr Theo de Jager, chairman of the Transformation Committee of AgriSA, who has been involved in land claims on behalf of land owners since 1999, said there should be only one inspection to cover all the com-peting claims, and that land owners do not want to be bothered with another process every week.

He pointed out that both the Makwela and Modiba land claims were not included in the original list of

land claims given to AgriLetaba in 2002, and are thus part of the 16 000 claims which the commission has since “discovered.”

“As the amended Restitution Act now makes frivo-lous claims, not meeting all the requirements of a valid claim (a criminal o� ense), organized agriculture takes great care to ensure the presence of amply quali� ed police o� cers at all in loco inspections,” De Jager said.

November 2014 3

More shocks in land claims

Page 4: Agribulletin 141128

Die boere in Limpopo kan uitsien na ‘n nuwe groeikultuur wat wegskram van die knellende grond-hervormingseise en eerder

op produksie gemik sal wees.AgriLimpopo het sy drafskoene in Polokwane aangetrek

en reis die provinsie plat, om groter geesdrif in die landbougemeenskap vir die versterking van die bedryf aan te wakker.

Mnr Willem van Vuuren, die hoofbestuurder van AgriLimpopo, het ‘n vars bries in die geledere van sakeleiers voortgebring om alle landbouers by sake van belang te betrek. Die kern van sy plan is om elke boeregemeenskap in sy eie “agterplaas” te besoek,

sodat elkeen regstreeks by georganiseerde landbou betrokke kan word.

Van Vuuren was ‘n sleutelspreker by AgriLetaba se laaste vergadering van die jaar, wat op 13 November in Tzaneen gehou is. Hy het daarop gewys dat nuwe boereverenigings op verskeie plekke in die provinsie ontstaan het, wat sterk druk kan

plaas op kwessies wat vir jare agterweë gebly het.

“Dit help nie ons sit met ‘n klomp groot rolspelers in een saal nie. Ons moet elke produsent in elke omgewing betrek, of hy nou ‘n lid is of nie. So sal ons ‘n volledige prentjie kry van wat presies in die provinsie se landbou aangaan.”

Hy het daarop klem gelê dat boere by

distriksgrondkomitees betrokke moet raak, anders kan besluite oor die toekoms van landbougrond die produsente benadeel.

Die verrassing in die provinsie is dat die ledetal by boereverenigings met minstens tien persent gegroei het.

“Ons praat ook nie meer van drywende boereverenigings nie, maar virtuele organisasies wat nuwe lewe kry. Drywende goed tref ‘n mens op rioolaanlegte aan.”

November 20144

Vat Valskodlingmm vas, natuurlik

Nou ook verkrygbaar by:

www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | [email protected]

Rtri-mX• Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM• ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering• Verminder oesverlies met tot 60%

Mnr Fred Camphor, ‘n gerespekteerde lid van die SA Jag- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV), is die nuwe hoof- uitvoerende beampte van die organisasie.

Hy is ‘n jagter in murg en been en is reeds langer as twintig jaar lid van die vereniging. Hy het verskeie jare in die uitvoerende komitee gedien en was ook president.

Die SAJWV is in 1949 gestig om skadelike jagpraktyke uit te skakel, omdat dit ‘n bedreiging vir die oorlewing van talle wildsoorte ingehou het. Vandag is dit die grootste jagvereniging in SA, met 38 213 lede.

Die jagbedryf het verlede jaar nagenoeg R6,3 miljard tot die land se ekonomie bygedra.

Jagters kry nuwe leier

Landbou herleef in Limpopo“Drywende goed tref ‘n mens op

rioolaanlegte aan.”

Willem van Vuuren, is hoof-bestuurder van AgriLimpopo

Page 5: Agribulletin 141128

November 2014 5

Page 6: Agribulletin 141128

The only hope for the agricultural crisis in Zimbabwe is for all agri groups to unite in one statutory body, which will be able to remedy the country’s land reform chaos.

This message was sent across the globe through Mr C Ta� s, outgoing president of Zimbabwe’s Commercial Farmers Union (CFU).

He attributed the poor agricultural growth and national economy to the government’s unclear policy, lack of im-plementation and political interference. “Farmers are be-ing intimidated, extorted, evicted, beaten and even mur-dered (especially over the last year), leaving no chance of growth in such conditions.”

Ta� s appealed to leaders and authorities to stabilize the land situation for the country and its citizens. Farmers must rely on corporate funding for the growing of tobac-co and cotton. These funders are mainly o� shore based, leaving very little residual wealth in the end, which is an unacceptable state of a� airs.

He welcomed the increase of tobacco production in the country, but expressed grave concern on deforestation in the tobacco growing areas. The natural forests are deplet-ed for � rewood used as a heat source for tobacco curing. Up to ten percent of these forests are decimated to satisfy shareholder returns in faraway countries.

The cotton industry continues to shrink as they are trapped in the cycle of diminishing returns. In the past the industry was integrated where the bulk of cotton exports were in the form of � nished linen products.

Now they are o� ered spot prices at point of sale, leav-ing the cotton producer vulnerable to price shocks and manipulation. The industry see less hectares of cotton and lower volumes.

Ta� s said the entire agricultural policy in Zimbabwe needs to be re-looked, as it is on the wrong track and is rapidly being left behind by both the region and the world at large.

“We must move away from donor dependant agricul-ture. We cannot view it as a weekend past time. It must be developed in e� cient cost e� ective farm units. Our maize yield is less than one ton per hectare. Neighbour countries harvest in excess of six tons per ha.”

In all major global economies less than two percent of the population are involved in direct agricultural produc-tion. All these countries post massive export surpluses. In Africa, however, it is in the region of 70%, and yet Africa

continues to experience hunger and famine, with 25% of Sub-Saharan people undernourished and every third child stunted.

Ninety percent of the continent’s food supply is pro-duced by very small farm holders. Systems must be de-veloped which will encourage commercial agriculture for pro� t, Ta� s said.

The new president of the CFU is Mr Peter Steyl, while Mr Abdul Nyathi leads the Zimbabwe Farmers Union.

November 20146

Tel: +27 15 395 4034/43 | Fax: +27 15 395 4010 | Cell: +27 78 801 2746email: [email protected] | P O Box 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, South Africa

www.hishtilsa.com L/48

44

H I S H T I L - SOUTH AFRICA

ü Best possible start ü Greater uniformity ü Consistent quality ü Updated technology ü Technical back up ü Professional service ü Country wide delivery

HishtilWHYHishtil South Africa’s primary

production is both grafted and un-grafted vegetable seedlings that are delivered country wide.

Hishtil South Africa was established in 2007 in Mooketsi in Limpopo, as part of the International Hishtil Group.

En geluk aan die span wat agter hom staan.

Baie geluk oom Milaan!

agri©vb141128dmagri©vb141128dm

Ons is bly die landbouskrywers besef nou wat ons al lankreeds weet

Julle verdien dit!

Zimbabwe agriculture is in a crisis

Page 7: Agribulletin 141128

November 2014 7

Namens Agri Letaba en sy lede, baie geluk aan Milaan Thalwitzer van die Bosveld-groep met sy aanwysing as SA se Kommersiële Boer van die Jaar

agri©9965al141128dm

Welgedaan!

GRAVELOTTE • 015 318 4256

Thank you to all our customers for their loyal support

Get your Braai Day fires burning!

Thank you to all our customers for their loyal support

bulle

tin©

9840

gc14

0919

tb

So groei Suid-Afrika se kosproduksie toe onder die gras. Dié foto is op ‘n plaas naby die vliegveld buite Tzaneen geneem, waar ‘n swart bemagtigingsgroep so twee jaar gelede met staatsgesubsidieerde trekkers en implemente begin boer het. Die aanvanklike oes is met

groot geskal aangekondig, maar daarna het die onkruid die nuwe baas geword.

Page 8: Agribulletin 141128

Die geselstrant in Afrikaans neig dikwels na akro-nieme vir lang name van organisasies en mense, om dit praktieser te maak vir uitspraak en begrip.

Wanneer jy jou neef Hendrik-Jan Entsto� -Arkel Van Rheede-Van Oudtshoorn in Mosselbaai se kroeg ontmoet, noem jy hom sommer Jan en klaar.

In die planteryk is dit nie so maklik nie, want elke groei-ende spesie het ‘n noemnaam, ‘n verwysingsnaam en ‘n identiteit wat deur pynlik-netjiese akademici in kursiewe skrif aangedui word. Die gewone man was vir baie jare lank ‘n mens, maar nou moet hy hom tussen die dier- en plantkenners skielik as homo sapiens gedra!

Suid-Afrika het tussen al die tegnologiese opdringing nietemin pragtige noemname vir sy duisende skatte,

waarvan die boomwêreld net ‘n onderdeel is.Wanneer ‘n mens loer deur die lang lys van inheemse

bome wat die suidpunt van Afrika versier, kry jy ‘n ryk-dom van naamgewing. Elkeen het benewens sy ingewik-kelde botaniese beskrywing ‘n eg Afrikaanse noemnaam.

Om enkeles te noem, kan gekyk word na die wildepo-pulier (Clutia pulchella). Dit dra die beskrywende naam vratjievrugbliksembos. Dit kom as klein bome aan woud-rande en as struikgewasse in klowe voor. Die blare is blouerig aan die onderkant en gaafrandig. Soms kom

daar ook ‘n paar helder oranje blare in die yl kroon voor.

Nog ‘n opvallende naam is dié van die krokodilbas-jakkalsbessie (Diospyros quiloensis) . Dis ‘n boom met vrugte soortgelyk aan dié van die akkerjakkalsbessie,

maar die blare is groter.Die boom word in Suidelike Afrika in die Zambesiri-

viervallei en die Chimanimani-berge aangetref en groei dikwels in mopani-bosveld. Sy bas lyk soos dié van ‘n krokodil.

In die lys van byna vyfhonderd boomname is die taal-vreugde eindeloos, soos die bosgeelmelkhout, drietand-kamferbos, fynbitterblaar, growweblaarkatsnorbossie en rooivrugwitstinkhout.

Gaan lees gerus op die webwerf watter mooi name dra die groen lower van ons boomryke streke en geniet die taal se persplantbessiebosplooibaarheidmoontlikhede.

November 20148

Kontak gerus die plaaslike bestuurder vir meer inligting: Charles Tosen: Tel: 015 307 6836Rietbokstraat 5 C, Tzaneen, 0850 , www.kaapagri.co.za

Growweblaarkatsnorbossie

Mnre Christie Landman, Eddie Vorster, Marius Schultz en Ko-bus van Wyk was deel van die afsluiting by vanjaar se sitrus-studiegroep in Letsitele. Landman, een van die omgewing se suurlemoenprodusente, is heel tevrede met vanjaar se oes,

maar sê dit lol soms om die oorsese geld tuis te kry.

Mnre Fred Osmers, Dandré Oosthuizen en Daan Oosthuizen van Tzaneen Swaarvoertuie was die borge by die Constantia

Sitrusstudiegroep se laaste vergadering van die jaar.

Page 9: Agribulletin 141128

November 2014 9

WE

& Palisade Fencing

STEEL

RANDOM STEEL LENGTH

Round steel pipes and casings on special

Leon 079 524 3120 | 015 307 77055 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

Baie dankie aan al ons kliënte vir u getroue ondersteuning in 2014.

‘n Mooi 2015 word almal toegewens.

We also stock b-grade steel

WE ALSO DO:• Flat+RoundBar• SquareTubing• Sheeting• Channels• AngleIron• Bolts• Nuts• BoreholeCasing• WeldingAccessories• CorrugatedandIBRroofing

139 x 6.0mm x 6m round tube=R1170.00152 x 6.0mm x 6m galv round tube=R1760.00165 x 3.0mm x 6.0m round tube=R808.00168 x 7.0mm x 6.0m galv round tube=R1900.00177 x 6.0mm x 6.0m round tube=R1838.00193 x 6.0mm x 6.0m round tube=R3150.00219 x 3.0mm x 6.0m round tube=R1190.00219 x 3.5mm x 7.3m galv round tube=R1970.00

Al die pryse sluit BTW in

bulletin©9900wes141128dm

Neta� m drippers have been used in South Africa in the production of dripper lines for more than forty years. Initially the Neta� m drippers were sold by whole-salers, but in 1991, Neta� m Israel decided to invest in SA and as a result, Neta� m SA-was formed 22 years ago in 1992.

Initially, the concept of drip irrigation was new and it took a lot of education and com-mitment to establish the principles thereof. The current situation looks much di� erent and more than hudred 100 million meters of dripper lines are sold every year.

UniRam, DipNetPC, Tiran and Streamline are now all well known Neta� m brands and these products are used on almost all crops produced in SA. The most popu-lar crops include vegetables, citrus, sugar and wine grapes. As the global need for water and food becomes a bigger chal-lenge, modern irrigation methods such as drip irrigation will pave the way for a more sustainable solution whilst produc-ing more and better crops with minimum impact to the environment.

Neta� m SA has produced many success stories, but the most outstanding is a 10 000 hectare sugar project in Swaziland that has been successfully operating for the past � fteen years. The project, known as “Simu-nye”, belongs to the Royal Swazi Sugarcane Corporation. Neta� m dripper lines are used sub surface so that the sugar cane can be burnt before cutting. This project is still the largest Neta� m project in the world and is

very active due to the fact that sugar has to be replaced every eight to ten years. The biggest advantage of using drip irrigation on sugar is the e� ective use of water (more than ten tons of sugarcane per mega litre of water) and the high yields compared to other irrigation systems.

The Neta� m factory is the pride of all factory workers. The management sys-tem is ISO9001:2008 certi� ed ensuring that producers can always rely on quality of the highest standard.

Neta� m was also honoured to have been named the 2013 Stockholm Industry Wa-ter Award (SIWA) Laureate. SIWA  recog-nizes the business sector’s contribution to sustainable water management. One of the world’s most important water indus-try awards, SIWA annually honours one company that has demonstrated devoted water stewardship through impressive achievements in its water usage.

“Globally, 70% of our � nite freshwater is used for irrigation, and with rapidly expand-ing  demand for agricultural products, there is a dire need to improve water productivity,” said the SIWA Committee in its citation. “Ne-ta� m’s remarkable achievements, helping farmers across the world to ‘grow more with less‘, are directly contributing to a more wa-ter- and food-secure world.”

“We are honoured to receive the Award,” said Neta� m CEO Igal Aisenberg. “As the global pioneer and leader in drip irrigation, we have always focused on saving water.

Dripper lines save waterAdvertorial

Page 10: Agribulletin 141128

Steyn Steel, ‘n gevestigde besigheid in die staalbedryf in Limpopo, het ‘n nuwe vastrapplek in Tzaneen gekry.

Die maatskappy van Louis Trichardt is reeds vier jaar in die bedryf en het ook takke in Musina en Thohoyandou.

Die besturende direkteur, mnr Colin Forrest, sê hulle het die geleentheid benut om die perseel van die gelikwideerde Alert Steel in die ou nywerheidsgebied oor te neem, omdat dit reeds vir die doel van hul bedrywighede ingerig is. Hulle het ook die voorraad en personeel van die voorganger oorgeneem, om die minste ontwrigting in die sakeverloop van die bedryf te verseker.

“Ons het met hierdie vierde tak in die

organisasie nou ‘n goeie voetspoor in Limpopo gevestig, met besighede wat so geleë is dat dit ‘n groot deel van die provinsie tot diens kan wees. Ons is kenners in die bedryf, met baie jare se ondervinding in die hantering van staal.”

Hy sê Steyn Steel se pryse op hul produkte is hoogs mededingend en hulle beskik oor groot voorraad.

Die oorname in Koedoestraat het met ‘n paar letsels gepaard gegaan, maar dit sal vinnig uitgestryk word tot voordeel van hul klante.

Die bestuurder van die nuwe tak is mnr Corné Kloppers, ‘n Tzaneener van oorsprong en bekend aan mense in die staalbedryf.

November 201410

Baie dankie aan al ons kliënte vir die getroue ondersteuning

gedurende 2014

Voorspoed vir 2015.

Jacques & Eugenie du Toit 083 227 4660 • 015 307 7266 agri©9898bs141128dm

DRUP I Nie-gekompenseerd I Gekompenseerd I Dunwand I Knooptipe Druppers en BybehoreEMITTERS I Gulf Mikrospuite en Bybehore I Rondo Mikrospuite en Bybehore I Farm impakspuite en BybehoreLANDSKAP BESPROEIING I K-Rain Pop-ups, Kleppe, Beheertoerusting en BybehoreKLEPPEKLEPPE Gulf Hidrouliese Beheer Kleppe & Bybehore I LugkleppeFILTERS Amiad I Filtomat I Sand FiltersKUNSMISPOMPE ITC I Amiad OUTOMATISASIE Gulf 600, Flushman en Radiobeheerde ToerustingSKEDULERINGSTOERUSTING Wetting Front Detector

By Agriplas voorsien ons u van die mees effektiewe oplossings vir besproeiingsbehoeftes van kunsmispompe, filters, kleppe, drupperlyne en mikrosproeiers tot gesofistikeerde outomatiese stelsels om die voortdurende vloei van water te verseker.

Gevorderde besproeiingstegnologie en ‘n uitgebreide netwerk van professionele dienste voorsien die lewenslyn vir groei.

Ons produkte word vervaardig van die mees duursame materiale en is ontwerp om betroubaarheid en lang lewensduur te verseker sonder dat maklike onderhoud ingeboet word.

KAAPSTAD - Hoofkantoor Posbus 696, Brackenfell, 7561Tel: +27 21 917 7177 Faks: +27 21 917 7200

GAUTENGPosbus 11052, Randhart, 1457Tel: +27 11 908 2204 Faks: +27 11 908 5312

MPUMULANGA Suite 63,Postnet X 11326, Nelspruit, 1200Tel: +27 13 755 3510Faks: +27 13 755 3505

en ‘n uitgebreide netwerk van professionele dienste...

Perfekte oplossings in Water Bestuur

www.agriplas.co.za

Advertorial

Staalgroep brei uit na Tzaneen

Steyn Steel se vierde tak is in Tzaneen se Ou Nywerheidsgebied gevestig. Regs is mnr Colin Forrest, die besturende direkteur.

Page 11: Agribulletin 141128

November 2014 11

JoJo Tanks is Suid-Afrika se voorste verskaffer van oplossings vir vloeistofberging in poliëtileentenks vir die gebruik van water, kunsmis, chemikalieë, sanitasie en

brandstof van 260 tot 20 000 liter.

Die landboureeks sluit in silotenks (200 liter tot 17 000 liter), vertikale tenks (260 liter tot 20 000 liter), tenkstaanders vir beide silo’s en vertikale tenks, horisontale tenks, septiese

tenks en ’n verskeidenheid drinktrôe en voerbakke, hondehokke, dromme.

Alle JoJo Tanks het ’n agtjaarwaarborg en die vertikale, horisontale en septiese tenks spog met gehaltesertifisering

van die Agrémentraad van Suid-Afrika. Dié sertifisering verteenwoordig die amptelike onderskrywing van die

tegniese meriete van JoJo Tanks se produkte.

013 262 3021 www.jojotanks.co.za JoJoTanksSaveWater @JoJo_Tanks

LANDBOUPRODUKTEIS ONS BESIGHEID

Page 12: Agribulletin 141128

November 201412

Agri©9716SM141128od