16
AFRIKAANS GR- 10 GOOD LUCK GR 10’S PLEASE DO NOT FALL BEHIND!!! Graad 10: Afrikaans Eerste AddisioneleTaal Work for the week! (Please note the memo’s at the end of the week’s work)…. DO NOT JUST COPY THE MEMO!! First do the questions on your own to test yourself, before you mark. Do corrections next to wrong answer (X). Week 2 (Monday)- Leesbegrip Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…” [vrae bl. 104; 1-18] (Tuesday)- Taalleer Bl.85 Hoofletters en Skryftekens (Wednesday)- Drama Betower (Reader) Power point (Thursday)- Gedig “In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam) Power Point (Friday)- Hersiening (Taal) Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens Do the activity.

AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

AFRIKAANS GR- 10

GOOD LUCK GR 10’S

PLEASE DO NOT FALL BEHIND!!!

Graad 10: Afrikaans Eerste AddisioneleTaal

Work for the week!

(Please note the memo’s at the end of the week’s work)…. DO NOT JUST COPY THE MEMO!!

First do the questions on your own to test yourself, before you mark.

Do corrections next to wrong answer (X). Week 2

(Monday)- Leesbegrip Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”

[vrae bl. 104; 1-18]

(Tuesday)- Taalleer Bl.85 Hoofletters en Skryftekens (Wednesday)- Drama Betower (Reader) Power point

(Thursday)- Gedig “In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam)

Power Point (Friday)- Hersiening (Taal) Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens

Do the activity.

Page 2: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

AFRIKAANS GR- 10

Do NOT copy the instructions in your workbook only from the word

bank down:

You’re more than welcome to make extra notes and highlight in

your workbook.

(Monday)- Leesbegrip

Time: 45 min.

Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”

[vrae bl. 104; 1-18]

Instruksies/ Instructions:

Do this work in the middle of your workbook.

Read through the text first before answering the questions.

Remember to mark after you are done answering the questions.

Woordeskat /Wordbank:

Treintrok Train truck

Krieweling Creep

Onrustigheid Restlessness

Reis Travel

Baadjie Jacket

Digbundels Threads

Koffertjie Suitcase

Annerland Other land

Wye Wide

Stasies Stations

Doodeenvoudig Quite simply

Spoorwegwerk Railway work

Gesin Family

Spoorweë Railroad

Gratis Free

Rangeer Range

Uitgelate Excited

Siel Soul

Vort Fort

Kleintyd Little time

Roomys Ice cream

Nabyrig Nearby

Page 3: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

Instruksies/ Instructions:

Do this work in front of your workbook.

Copy all the work in your workbook for today. Do not do the activity today!

Go through all the notes and make sure you understand.

This is study work for the exams.

Hoofletters

Jy gebruik hoofletters:

Aan die begin van ‘n sin, bv Ons beplan ‘n projek.

Name van mense, plekke,dae, ens… bv: Elna en Ismail van Hoërskool

Kapitaal werk elke Vrydagmiddag by die Tuinsentrum in Kimberley.

Die woord (’n) aan die begin van ‘n sin word met ‘n kleinletter geskryf, maar

die woord daarna is met ‘n hoofletter, bv: ‘n Mens kan interessante projekte

aanpak.

LEESTEKENS & SKRYFTEKENS

Wanneer ons skryf, gebruik ons ʼn kode om die leser te sê hoe hy die woorde moet

lees. Die kode wat ons gebruik word PUNKTUASIE genoem en die tekens word

LEESTEKENS genoem.

Punt … Ellips

? Vraagteken ‛ Afkappingsteken

! Uitroepteken ; Kommapunt

- Koppelteken : Dubbelpunt

-- Aandagstreep “ ” Aanhalingstekens

( ) Hakies , Komma

^ Kappie ″ Deelteken

PUNT (.)

Dit word gebruik aan die einde van alle sinne wat nie vrae of uitroepe is nie.

(At the end of a sentence).

Dit word gebruik in sommige afkortings en na voorletters. Bv. d.w.s / S.T. Els

Dit word gebruik om die dae van die week en die maande van die jaar te

verkort. Bv. Jan. (Januarie) Mrt. (Maart)/ So. (Sondag) Vr. (Vrydag)

ELLIPS (…)

Dit bestaan uit die punte in ʼn ry. Dit word gebruik as ʼn deel van ʼn aanhaling

wat weggelaat word “… en so het dit dan gebeur…”

EN om aan te toon dat ʼn sin nie klaar is nie. “Dit was donker buite…”

Tuesday)- Taalleer Time: 50 min.

Bl.85 Hoofletters en Skryftekens

Page 4: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

VRAAGTEKEN (?)

Dit word gebruik aan die einde van ʼn sin wat ʼn vraag vra. Dit vervang die

punt. Bv. Hoe laat is dit nou?

KAPPIE (^)

Dit word gebruik op die vokale o, i, e, u

Dit dui ʼn lang vokaal in ʼn oop sillabe aan bv. sê, môre

Dit word in ʼn geslote lettergreep gebruik bv. skêr, blêr

AFKAPPINGSTEKEN (’)

Die afkappingsteken word soms gebruik by:

MEERVOUDE of VERKLEINING van woorde wat eindig op -i, -o, en -u.

Bv. foto’s , foto’tjie ens.

MEERVOUDE en verkleining van woorde wat eindig op ʼn lang a- klank.

Bv. ma’s, hoera’s

MEERVOUDE of VERKLEINING van afkortings, letters en getalle.

Bv. TV’s, KWV’tjie, a’s, 9’s

Dit word ook gebruik om aan te toon dat een of meer letters weggelaat is.

Bv. s’n, hy’t, sy’s

KOMMAPUNT (;)

Dit verander twee sinne in een sin as die sinne nou verband hou.

Bv. Sy het verdwyn; ons het orals gesoek.

Dit word soms gebruik in plaas van die woorde “en” of “maar”.

Bv. Ons sal nie vanaand gaan nie; ons mag dalk môre gaan.

Dit word gebruik om items in ʼn lys te skei waar elke item in die lys lank is.

Bv. Die huis het: 5 sonnige kamers; 3 nuwe badkamers; ʼn ruim sitkamer; en

nog baie meer.

Dit word soms gebruik na ʼn groep woorde in ʼn sin.

Bv. Die narre het opgetree; leeus het gebrul; die musiek het geblêr; en die

skare het gejuig.

DEELTEKEN (ë)

Dit word gebruik wanneer 2 klinkers (vokale) langs mekaar staan en

verkeerdelik as 1 klank uitgespreek kan word.

bv. geëis

UITROEPTEKEN (!)

Die uitroepteken word na ʼn woord, frase of sin gebruik om ʼn skielike of sterk

gevoel uit te druk. (Express emotions).

Dit kan ʼn verrassing (surprise) wees.

Bv. Dit is asemrowend!

Dit kan woede, vrees of pyn wees.

Bv. Eina! Gaan weg!

Dit plaas klem (emphasise) op ʼn bevel of mening.

Page 5: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

Bv. Moenie dit doen nie!

Dit word gebruik om ironie, verwondering of sarkasme aan te toon.

Bv. Dis nou mooi van jou, jy steek my in die rug!

AANHALINGSTEKEN (“..”)

Dit word gebruik wanneer ons die werklike woorde van die spreker wil

aantoon (DIREKTE REDE).

Bv. “Wanneer ry ons?” vra Johan.

Dit word gebruik wanneer jy die woorde van iemand aanhaal.

Bv. “Sy het gesê haar gunsteling kos is spek en eiers met tamatie.”

Dit word gebruik wanneer jy die woorde in ʼn boek, tydskrif of koerant

AANHAAL.

KOMMA (,)

Die komma skei ʼn lys woorde in ʼn sin. (List of things).

Bv. Sy eet appels, pere, piesangs en perskes.

Dit skei groepe woorde, reeks of instruksies.

Bv. Loop in die straat af, draai by die hoek, loop oor die brug en sy sal my

huis sien.

Dit kom voor die voegwoorde “want” en “maar”.

Bv. Dit het gereën, maar ons kon steeds oefen op die veld.

Kommas skei datums.

Bv. 16 Maart, 2020 Kersfees, 1997

Kommas verdeel groepe syfers in duisende.

Bv. 99,999

DUBBELPUNT (:)

Dit word gebruik na ʼn stelling gevolg deur ʼn lys woorde. (After a statement

when a list of things follow).

Bv. Ons het nodig: pleisters, verbande, pille en salf.

Dit word gebruik om ure en minute van mekaar te skei as die tyd aangedui

word. (To separate hour and min. from each other).

Bv. 3:00nm

Dit word gebruik na ʼn stelling gevolg deur ʼn sinsdeel wat die stelling

verduidelik. (When a statement is explained).

Bv. Hy kon nie gaan nie: hy was siek.

Dit word gebruik om ʼn aanhaling in te lei.

Bv. Sy het gesê: “Ek sal nie gaan nie!”

HAKIES ()

Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra

words to a sentence).

Bv. Jaco, (die oudste seun) hou daarvan om te jag.

Een deel van die boek (hoofstuk 2) beskryf die kasteel.

Page 6: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

AANDAGSTREEP (–)

Dit is langer as die koppelteken en kan soms in plaas van hakies in die middel

van die sin gebruik word. (it’s longer then the koppelteken).

Bv. Die vrugte – appels, pere en piesangs – was heerlik.

Dit kan gebruik word om klem (emphasise) aan te dui of vir ʼn woord of

woorde wat herhaal (repeat) word.

Bv. probeer – en probeer weer – tot jy dit reg kry.

KOPPELTEKEN (-)

Wanneer samestellings baie lank is, kan ʼn koppelteken gebruik word om lees

te vergemaklik. (To read the word essayer).

Bv. woonstelblok-parkeerterrein

Dit word gebruik waar koppelings gemaak word uit woorde of woord groepe.

(Words that is placed together). Bv. klem-in-die-kaak

Samestellings met afkortings, simbole, syfers en getalle word met

koppeltekens geskryf.

Bv. R50-noot

Dit word gebruik waar een woord van ʼn samestelling eindig op dieselfde letter

as waarmee die volgende woord begin.

Bv. see-eend, na-aap

As twee dele van ʼn woord identies is word hulle geskei deur middel van ʼn

koppelteken.

Bv. woer-woer, nou-nou

(Wednesday)- Drama Time: 45 min.

Betower (Reader) Power point

Instruksies/ Instructions:

Do this work in the middle of your book.

Only copy the Power point in your workbook for today.

Read through the Power point carefully (Exam work). We are going to start

whit the reader “Betower”.

This power point is about the omgewing (place), karakters (characters) and

(konflik) conflict in the drama.

CBETOWERDIE DRAMA

Opgestel deur Ruletia le Roux

Before we start readingForget reality

Think magical

Think fairy tale

Put yourself in the

characters shoes

Think about how life

would be if everything

we read here is real

Think about what life

would be like if you had a

friend like Poenk

Page 7: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

1. 2.

CMAGOEBASKLOOF

3. 4.

5. 6.

7. 8.

9. 10.

Page 8: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

11.

CKARAKTERS

12.

Tipes karakters:Hoofkarakters:

• Main characters

• Play an

important role

• Involved in most

of the conflicts

• We get to know

them the best

• Usually character

development

Protagonis:

• The good guy

(hero)

• Nadia and Poenk

Antagonis:

• The bad guy

(enemy)

• Nadia se ma

• Gervan

13.

Hoe word karakters uitgebeeld?

•Hoe hulle beskryf word. (described)

•Hoe hulle optree. (how they act)

•Hoe hulle praat. (dialog)

•Denke, gedagtes. (thoughts)

•Benaming (nicknames)

•Selfbeskouing (view of themselves)

14.

Nadia

Hoofkarakter

15.

Nadia•Teenager

•She is a “yskaskind” (fridge child)

•She actually takes care of her mother and not the other way around.

•Moved to Magoebaskloof to escape a dark past in the city

•She carries a secret with her

•Her mother lives in Johannesburg.

•Nadia now stays with her Grandmother in Magoebaskloof

•She starts a new term in Magoebaskloof Hoërskool

16.

Yskaskind

•Her mother doesn’t take care of her.

•She rather takes care of her mother.

•Her mother just leaves notes on the fridge with instructions.

•Mostly the only communication they have.

•Nadia is basically raised “on” a fridge.

•Yskaskind…

17.

Poenk

Nadia’s

friend.

Poenk is a

nickname

18.

Page 9: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

Poenk (Bynaam/ nickname)

•Teenager

•Looks at the world with wonder.

•Described as a boy with dirty clothes (stowwerige klere)

•Him and Nadia have something in common (a Secret)

•Him and Nadia are good friends

•Also called Bos-Poenk, Geheimsinnige Poenk

•Nadia sees him as Skool Poenk and Bos Poenk

19.

JoyNadia’s friend.

Partial narrator of drama

20.

Joy

•Narrates parts of the drama. So she tells the story but is also involved in dialog with other characters.

•Nadia’s new friend

•Shows Nadia where her classes are

21.

Gervan

The school

bully

22.

Gervan

•Skool Boelie

•He bullies Poenk

•Gervan was abused by his father.

•A possible reason why he is a bully.

23.

Nadiase Ma

Not a

good

mother

24.

Nadia se Ma

•Not the best Mother

•Works at a Gossip Magazine

•Doesn’t cook (Nadia had to)

•Her mom drops her off at her grandmothers

•She blames Nadia for their lives not being on track

•She wants space to think about what happened therefore drops Nadia at her grandmothers.

25.

Nadia se Ouma

Tore between

daughter and

grandaughter

26.

Page 10: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

Nadia se Ouma

•Torn between her daughter and her grandaughter

•She doesn’t know who’s side to take

•She becomes a middle man

•Letters and messages between Nadia and her mother are passed through her.

27.

28.

CKONFLIK

Twee tipes konflik:

Uiterlike konflik:• (eksterne)• Usually physically • A fight, argument• Conflict has to be

resolved for the story to develop

Interne konflik:• Takes place in a characters

head• Usually when you need to

make a decision or when he thinks about a decision already made.

• A struggle about something that happened

29.

Storielyn:

• Intrige:

•Die manier hoe al die gebeure in die verhaal op ‘n sekere manier opmekaar volg. (The plot) [The way events follow each other in a story.]

•There will always be conflict in a story. It’s the only way a story can have continuance.

30.

Intrige:

•The story builds in a specific order. (gradually)

• Aanvang

• Opbouvan spanning

• Klimaks

• Ontknoping

spa

nn

ing

Tydsverloop

31.

(Thursday)- Gedig

Time: 40 min.

“In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam)

Power Point

Instruksies/ Instructions:

Do this work in the back of your book.

You are going to analyse the poem today. (Use highlighters act. to analyse

your poem).

Read through the Power point carefully and make your notes next to your

poem, neatly.

Page 11: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

1.

In die HoëveldToon van den Heever

Die spreker verlang na `n spesifieke plek,daarom is dit met n hoofletter geskryf,want dit is die naam van `n spesifiekestreek, die Hoëveld.Vertel ons waaroor die gedig gaan.

The speaker misses a specific place, that’s why its written with a capital letter.It’s the name of a specific area, the High-veld. It tells us what the poem is about.

2.

TEMA: Verlange na vryheid.

STEMMING : Nostalgies.

UITERLIKE BOU: twee strofes van agt versreëlselk (oktaaf). Vaste ritme met eindrym.

Ritme is funksioneel want dit boots die wind in die gras, die ritme van die perd en bokkies watop die grafte speel na.Theme: longing for freedomMood: nostalgicOuter appearance: 2 stanzas of 8 lines each (octave). Fixed rhythm with end rhyme. Rhythm is functional, because it imitates the wind in the grass, the rhythm of the horse and bucks that’s playing on the graves.

3.

INNERLIKE BOU: Progressie in die gebeure. Eers vertel hy ons van sy verlange na die plaas. Die tweede strofe besef hy dat hy nooitweer die plaas sal sien nie, want hy is siek.KONTRAS: Twee wêrelde; Myn(toe enondergrond) en die plaas (oop en vry)

Inner appearance: progression in events. First, he tells us about his longing for the farm. In the 2nd stanza, he realises that he never wants to see the farm again, because he is sick. Contrast: 2 worlds; mine (closed and underground) and the farm (open and free)

4.

1. In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo

2. Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,

3. Waar `n mens nog vry kan asemhaal en aan `n God kan glo,

4. Staan my huisie wat ek moes verlaat vir geld.

Herhaling, die spreker praat van `n spesifiekeplek, dit word sinoniem met Vryheid (repetition, the speaker speaks about a specific place, emphesises his longing)

Beskryf die plek – sinoniemmet Vryheid (describes the place – synonym with Freedom)

Alliterasie “w”- klank(w-alliteration)

Metafoor- die gras wat in die wind waai. Agtergrond word geskep in reël 1-4(Metaphor – the grass blowing in the wind. Background is given in line 1-4)

Suggereer emosie -verlange(suggests emotion –longing)

Die rede waaromhy daar weg is (the reason he left)

5.

In the High-veld where it’s open and heaven’s wide up there

Where herds of tall grass frisk about the veldWhere you can breath freely and believe in

GodStands my little house which I’ve left for

money

Skrywer(writer):Toon van der Heever•Heidelberg gebore (born)•Regte studeer (studied law)•Was ‘n onderwyser (teacher)

Vroeë 20ste eeu was goudmyne ‘n fansiële uitkoms (In early 20th century, gold mines was a financial outcome)

6.

Page 12: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

7.

5. En as ek in die gange van die myn hier sit en droom

6. Van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,

7. Dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en toom,

8. Sawens as ek bees of skaap toe ry.

Droom hoe hy met sy perdop die plaas ry. (dreams how he rides his horse on the farm)

Parentese(parenthesis)

Rympatroon: ababcdcd= Kruisrym

Klanknabotsing(onomatopoeia)

Ontvlug van waar hy is(escape from where he is)

Headgear to control a horse

Ruim en vry dui vryheidaan (indicates freedom)

8.

And If I sit here in the tunnels of the mine, dreaming

About the High-veld wind, wide and freeThen I hear the sound of my tracks,

saddle and bridleAt dusk when riding to the livestock

9.

9. Op die Hoëveld, waar dit wyd is, waar jy baie ver kan

sien,

10. (Die ylblou bring `n knop dan in jou keel)

11. Staan my huisie nog en wag vir my, wag al `n jaar of tien,

12. Waar die bokkies op die leisteengrafte speel

Parentese – beskryf die spreker se emosiewat hy voel (describes the speaker’s emotion)

Beklemtoon sy huisie(emphasises his house)

Hoe lank hy al in diemyn werk (how long he’s been working in the mine)

Geliefdes wat hy op die plaas moes laat (loved ones he had to leave on the farm)

Parentese- stukkie wat ingelas is deur (), kommas of- -. (piece inserted with () or - - )

Hier sien ons die kontras tussen die lewe op die plaasen dielewe op die myn (here we see the contrast between life on the farm and the life on the mines)

10.

On the High-veld, where it’s spacious, where you can see far off

(The wispy blue brings a lump to your throat)

Stands my little house, waiting for me about a year or ten

Where the little deer play on the slate tombstones

Stemming: Swaar, hartseer(Mood: heavy and sad)

Kontras= Hoeveld + myn(Contrast = Highveld and mine)

(Friday)- Hersiening (Taal) Time: 30 min.

Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens Do the activity.

Instruksies/ Instructions:

Test yourself.

Do the activity about “Hoofletters en Skryftekens” in front of your workbook.

Go back to your notes that you did on Thusday and answer the questions on pg. 85.

Mark after doing the questions.

Woordeskat/ Wordbank:

Page 13: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

The question on page 85: Rewrite the following sentences and edit the capital letters where needed.

Look at rules on pg. 258 as well to help you.

MEMO’S

Week 2

Maandag/ Monday

Bl. 103-105 ’n Kortverhaal “Tik-tik van treintrok…”

[vrae bl. 104; 1-18]

1. Ons verteller gebruik die woorde en frases “weer ’n ou, bekende

krieweling in my bloed” en “die onrustigheid in my siel wat sê dat ek op

Page 14: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

reis wil gaan.” Dit beklemtoon dat sy dikwels voel om te reis.

2. Jeans, drie t-hemde en n baadjie 3. Sy pak twee digbundels in. 4. a) Waar. “Ek wil twee digbundels in my koffertjie pak.” Sy wil die gedigte

lees.

b) Onwaar. Sy noem nie dat sy saam met ander mense wil reis nie. Sy praat

van “Ek”

c) Waar. Sy wil vreemde plekke besoek soos “Eselsbank” en “Merweville”

en sy wil “nuwe eetplekke” ontdek.

d) Onwaar. Sy is nie haastig en ongeduldig nie, want sy “wil op stasis sit en

wag”. Daar is n “onrustigheid” in haar siel, maar dit beteken net dat sy

weer wil reis. Dit beteken nie dat sy haastig en ongeduldig is nie.

5. Nee. Sy sê :“Daardie vreemde en wonderlike plekke hoef nie in anner

land te wees nie.”

6. Omdat die man op die spoorweë gewerk het, was dit sy geluk om

eenkeer per jaar gratis met sy gesin na enige plek in die land te reis.

7. Kaapstad was die verste plek van Johannesburg af. Hy het Kaapstad

gekies sodat hulle die langste tyd op die trein kon reis.

8. Uitgelate, baie opgewonde 9. Die ou Transvaal, die Vrystaat, die Karoo en die Hexriviervallei. 10. Eenuur. Hulle het die geld gehad om langer te bly nie. 11. Hulle het roomys gekoop en na alles en al die mense wat in die stasie

gehou was gekyk.

12. Hulle het nie genoeg geld gehad om in Kaapstad vakansie te hou nie. 13. Julle antwoorde gaan verskil. Hier is twee moontlike antwoorde.

Ja, hulle was tevrede, want hulle het geweet hulle moet dadelik terug

gaan huis toe en hulle het die trein rye ry geniet

Of

Nee, hulle was nie tevrede nie, want hulle sou dit geniet het om in

Kaapstad vakansie te hou.

14. Julle antwoorde gaan verskil. Hier is twee moontlike antwoorde.

Ja, want dit is die waarheid. Hulle het met die trein Kaapstad toe gery.

Of

Nee, want hulle het nie in Kaapstad gebly vir die vakansie nie. (Ek sou te

skaam wees om te sê dat ons nie genoeg geld gehad het vir ’n vakansie

in die Kaap nie.)

15. Omdat haar pa ook op die spoorweë gewerk het, het hulle ook met die

trein gaan vakansie hou en treine en trein ry is deel van haar kinderjare

en jeug herinderinge.

16. ’n Ek- verteller. 17 Ja. Daar is n storie binne ’n storie, want die verteller vertel haar eie storie

en ook n storie van ʼn gesin wat op ’n trein gery het.

18. Sy wou daarmee sê dat dit wonderlik is om trein te ry en dat dit nie nodig

Page 15: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

is om baie geld te hê en ander plekke (waar treine nie kan kom nie) te

besoek nie.

Dinsdag/ Thusday

Hoofletters en Skryftekens

Just copy work.

Woensdag/ Wednesday

Betower (Reader) Power point

Copy power point.

Donderdag/ Thursday

“In die Hoëveld” Bl. 132 (Vers en Vlam) Power Point

Just the analysing of the poem.

Vrydag/ Friday

Bl. 85 Hoofletters en Skryftekens

The activity.

1. Die woorde wat aan gepas moet word is soos volg.

a) Suid-Afrikaanse; Springbokke; Wêreldbeker; Johannesburg; Parys;

Frankryk

b) Johnny van der Merwe; Hy; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; In;

Statebondspele

c) Hoërskool Fairmont; Hoër Meisieskool Bloemhoof

d) Tim Noakes; Natalie du Toit; Die; De Wet Grobler; Bongani Banda

e) Menseregtedag; Port Elizabeth; Nelson Mandela-stadion

f) Drakensberge

Page 16: AFRIKAANS GR- 10hoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr10eat/Gr. 10...Die hakies word gebruik om ekstra inligting in ʼn sin te plaas. (To add extra words to a sentence). Bv. Jaco,

g) Shafiek Moosa; Bergrivier-kanowedvaart

h) Stormers; Cheetahs

i) Pa; oupa; oom Abie; My; Hy; Denzil de Lill; Nasionale Sokkerliga

j) Vrydag; Christene; Jode; Moslems

2.

a) Bafana-Bafana; Namibië

b) oom-hulle; Nieu-Seeland; Siud-Afrika

c) mik-en –druk; foto's; CD's

d) sportster; tref-en-trap-ongeluk

e) treë

f) Nóg; nóg

g) sê; 2-liter bottel; leë

h) ma's; pa's