2
Johan Laten # Puppet Marié du Toit & Bram Potgieter CRAZY Cabaret – with a touch of Bipolar For Bookings and enquiries please contact / WhatsApp: Rosa - 082 791 8578 (after 17:00) or Johan - 082 790 0952 (after 17:00) Voorskool 2017, 2016 &2015 Lets have fun! Therine en Erani Gr 1 & 2 2012 & 2011 Petrus loop op water Elana Gr 3& 4 2010 &2009 Peter walks on water Lizelle Gr 5 & 6 2008 & 2007 Skoen ritme Colleen Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by : (2006 tot2002) “Theme : Shoe” Colleen 3 Maart Junior Jeug (voorskool tot graad 6) - 9:00 tot 10:00 8 – 9 Maart Kinderkamp / Children Campout Steeds paar plekke, ongelukkig net geen tshirts Sondag 10 Maart Piekniek Sondag saam met die Kamp kinders Bring iets saam om met jou maats te deel! Bv. Groot pak chips, sweeties/marshmallows of koekies *REVAMPING “DIE GAT” UPDATE* (Teen classroom) Donations for revamp project can be done through: * Time and talent * Raw Materials (e.g. paint) * Currency (e.g. Rands and Cents) To discuss donations catch us on a Sunday, Whatsapp, or call us! Herewith a quick update on the project and a list of things we need to make this work! - Die Gat is now called *Coffee and Soul* - Preliminary list for goods and services needed are as follows: • White Paint (5L) • 3 Paint Trays • 3 Paint Brushes • Blackboard Paint (1L) • 3x Fairy Light Curtains (R130each) • Small Low Coffee Table • 2x Book cases • Word Art and Posters R500 • 2x Full length mirrors *We appreciate all the donations that have been already made!!* _Thank you for helping us with our safe space_ Jeanne 0728009991 Colleen 0832597546 Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody” Daaglikse ritme gebed Here, U is ons Drie-enige God - U het ons in hierdie gemeenskap geplant. U is reeds besig om U koninkryk hier uit te brei. Help ons om U koninkryk hier te soek. Maak ons oë oop om te sien wat U sien. Lees en luister Dag 1: Mattheus 25:40: Wie dink jy is die geringstes in jou omgewing? Dag 2: Johannes 20: 21: Alle volgelinge van Jesus is sendelinge. Hoe stuur Je- sus jou in jou gemeenskap? Hoe kan jy vrede wees vir ander? Dag 3: 1 Petrus 3: 9 Hoe kan jy vandag ‘n seëning vir die mense rondom jou wees? Dag 4: Jeremia 29:7: Wat kan jy vandag vir jou buurt / gemeenskap bid? Hoe bevorder jy die belange van die buurt? Dag 5: Jona 4: 10-11: Waaroor is jy besorgd? Hoe kan jy die Here se be- sorgdheid oor die stad waarin jy leef deel? Dag 6: Dink oor ons gemeenskap en die mense wat hier woon. Skryf 'n gebed vir jou gemeenskap. AFRIKAANS EREDIENS (09:00) TEMA: In ander skoene TEKS: Jeremia 29: 4-11 Sondag doop ons vir Lumé en Danika van Jaarsveld. Baie geluk! ENGLISH SERVICE (10:15) THEME: In other shoes TEXT: Jeremiah 29: 4-11 Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! GEBEURE IN DIE WEEK Gemeenteraad: Dinsdag @ 19:00 Ritme groepe: Woensdag: 19:00 by die kerk en kleingroepe by huise Kinderkamp: Vanaf vrydag Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 AA Groep: Maandae @19:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00 Echo – ete: Donderdae @ 18:30 FOKUS OP …. Skoene ritme God het ons binne ‘n sekere gemeenskap geplaas waar ons ons geloof moet uitleef en ‘n verskil moet maak. Ons doen dit deur onsself in ander se skoene te plaas.

3 Maart · 2019. 3. 1. · *We appreciate all the donations that have been already made!!* _Thank you for helping us with our safe space_ Jeanne 0728009991 Colleen 0832597546 “Waar

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 3 Maart · 2019. 3. 1. · *We appreciate all the donations that have been already made!!* _Thank you for helping us with our safe space_ Jeanne 0728009991 Colleen 0832597546 “Waar

Johan Laten# Puppet

Marié du Toit & Bram PotgieterCRAZY Cabaret –

with a touch of Bipolar

For Bookings and enquiries please contact / WhatsApp: Rosa - 082 791 8578 (after 17:00) or Johan - 082 790 0952 (after 17:00)

Voorskool2017, 2016 &2015

Lets have fun!

Therine en Erani

Gr 1 & 22012 & 2011

Petrus loop op water

Elana

Gr 3& 42010 &2009

Peter walks on water

Lizelle

Gr 5 & 62008 & 2007

Skoen ritme

Colleen

Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by :

(2006 tot2002)

“Theme : Shoe”

Colleen

3 MaartJunior Jeug (voorskool tot graad 6) - 9:00 tot 10:00

8 – 9 Maart Kinderkamp /

Children CampoutSteeds paar plekke, ongelukkig net

geen tshirts

Sondag 10 Maart

Piekniek Sondag saam met die

Kamp kinders

Bring iets saam om met jou maats te

deel!

Bv. Groot pak chips,

sweeties/marshmallows of koekies

*REVAMPING “DIE GAT” UPDATE*(Teen classroom)

Donations for revamp project can be done through:* Time and talent* Raw Materials (e.g. paint)* Currency (e.g. Rands and Cents)

To discuss donations catch us on a Sunday, Whatsapp, or call us!Herewith a quick update on the project and a list of things we need to make this work!

- Die Gat is now called *Coffee and Soul*

- Preliminary list for goods and services needed are as follows:• White Paint (5L)• 3 Paint Trays• 3 Paint Brushes• Blackboard Paint (1L)• 3x Fairy Light Curtains (R130each)• Small Low Coffee Table• 2x Book cases• Word Art and Posters R500• 2x Full length mirrors

*We appreciate all the donations that have been already made!!*_Thank you for helping us with our safe space_Jeanne 0728009991Colleen 0832597546

“Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody”

Daaglikse ritme gebed

Here, U is ons Drie-enige God - U het ons in hierdie gemeenskap geplant. U is reeds besig om U koninkryk hier uit te brei. Help ons om U koninkryk hier te soek. Maak ons oë oop om te sien wat U sien.

Lees en luister

Dag 1: Mattheus 25:40: Wie dink jy is die geringstes in jou omgewing?

Dag 2: Johannes 20: 21: Alle volgelinge van Jesus is sendelinge. Hoe stuur Je-sus jou in jou gemeenskap? Hoe kan jy vrede wees vir ander?

Dag 3: 1 Petrus 3: 9 Hoe kan jy vandag ‘n seëning vir die mense rondom jou wees?

Dag 4: Jeremia 29:7: Wat kan jy vandag vir jou buurt / gemeenskap bid? Hoe bevorder jy die belange van die buurt?

Dag 5: Jona 4: 10-11: Waaroor is jy besorgd? Hoe kan jy die Here se be-sorgdheid oor die stad waarin jy leef deel?

Dag 6: Dink oor ons gemeenskap en die mense wat hier woon. Skryf 'n gebed vir jou gemeenskap.

AFRIKAANS EREDIENS (09:00)

TEMA: In ander skoene

TEKS: Jeremia 29: 4-11

Sondag doop ons vir Lumé en Danika van Jaarsveld.

Baie geluk!

ENGLISH SERVICE (10:15)

THEME: In other shoes

TEXT: Jeremiah 29: 4-11

Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie.

Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel

en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees!

GEBEURE IN DIE WEEK

Gemeenteraad: Dinsdag @ 19:00

Ritme groepe: Woensdag: 19:00 by die kerk en kleingroepe by huise

Kinderkamp: Vanaf vrydag

Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30

AA Groep: Maandae @19:30

Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

Echo – ete: Donderdae @ 18:30

FOKUS OP ….

Skoene ritme

God het ons binne ‘n sekere gemeenskap geplaas waar ons ons geloof moet uitleef en ‘n verskil moet maak. Ons doen dit deur onsself in ander se skoene te plaas.

Page 2: 3 Maart · 2019. 3. 1. · *We appreciate all the donations that have been already made!!* _Thank you for helping us with our safe space_ Jeanne 0728009991 Colleen 0832597546 “Waar

NUWE BANK BESONDERHEDE NGK TABLEVIEW

FNB - Tableview - 250655

62786586639

Baie belangrik: Dui asseblief duidelik by jou verwysing aan waarvoor die fondse inbetaal word, bv. Piet - jeug kamp/dankoffer/uitreik/oktobermaand Ons werk nou met een rekening - maar die inbetalings wys nog steeds apart op Inkomste en Uitgawe staat.

SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com. (alles bly dieselfde)

NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-01-2019

WERKLIK

INKOMSTE 1,855,908

UITGAWES 1,691,943

OORSKOT/(TEKORT) 157,318

FINANSIES & BANKSAKE

IN KONTAK MET JOU

WEBTUISTE

http://www.onskerk.co.za/ngtableview

FACEBOOK BLAD

NG Kerk Tableview

Gaan “like” ons blad om inligting te

kry oor die gemeente se

werksaamhede en gesels saam

deur kommentaar te lewer, of vir

ons ‘n boodskap te stuur!

GEMEENTE SELFOON APP

Laai ons gemeente se APP op jou foon af vir preke en ander in-ligting!

Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af.

Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se naam.

GEBEDSVERSOEKE

As jy n gebedsversoek het:

Email - Ds Johannes

[email protected]

Boks in voorportaal

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren -0833830893 Dames Bybelstudie Dinsdae om 10:00

Marie Cross – 0735100843 – Vue du Cap – Donder-dae om 10:00

Jalize en Johannes – 0825654520 Woensdae om 19:00

Geo de Kock – 0837324117 Woensdae om 19:00

Johan Botha – 0827900952 Woensdae om 18:30

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

Louis en Tertia - 0845272884 - Woensdae om 19:00

As jy deel van n groep wil word - Kontak Ds Jo-

RAAK BETROKKE

NUUS UIT DIE SENDINGVELD

ONS IS ‘N BIDDENDE GEMEEN-

SKAP EN HELP MEKAAR

. By verlede jaar se verwelkomingsbraai vir eerstejaar teologiese studente (by Kobe Gereformeerde Teolo-giese Kweekskool), kom een student genaamd Yoshikazu Nonoyama agterna na my toe. Hy vertel op sy stil-sterk manier hoe dankbaar en opgewonde hy is oor die invloed wat Andrew Murray gehad het op hom en sy besluit om op 45-jarige ouderdom sy beroep as ingenieur op te gee, om sy nuwe roeping na te volg. Hier volg sy verhaal, Loof die naam van die Here. My naam is Yoshikazu Nonoyama, teologiese student van die Kobe Gere-formeerde Teologiese Kweekskool, in Japan. Ek het gehoor van die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit se opening in Wellington, Suid-Afrika. Ek bid dat dit geseënd sal wees.

Ek het ds. Andrew Murray leer ken deur sy boeke wat in Japannees vertaal is. Die eerste boek van hom wat ek gelees het, is getiteld: The Ministry of Intercession. Maar in ‘n land soos Japan met ‘n Christen-minderheid (net 1%) word sulke boeke nie in grootmaat gepubliseer nie, en gaan dit gevolglik gou uit druk uit. Ds. Murray se boeke kan meestal net tweedehands bekom word, maar as mens in gemeentes se boekrakke gaan rondloer is daar dikwels die kans dat jy ‘n paar daarvan in die hande sal kry. Veral in die 70-80er jare het kerke in Japan beter bekend geraak met hom en sy boeke.

Maar, sedert 2016 is verskeie van Murray se boeke weer gepubliseer en herverkoop. En dis toé dat ek The Ministry of Intercession, in die hande gekry het. Deur dié boek het ek opnuut geleer van die krag van gebed, en ek onthou ook dat ek diep geraak is daardeur én aangespoor is om meer te bid. Eintlik was ek heeltemal oorweldig die boek se inhoud, en het ek sommer op die koop toe vir ‘n jong Christen vriend een present gegee. Verder het ‘n begeerte in my ontstaan om meer boeke van ds. Murray te lees, en daarom het ek inligting versamel en só uitgekom by ‘n webblad waar iemand sy boek Absolute Surrenderse proef-vertaling amptelik gedeel het. Op daardie stadium kon ek die oortuiging van my hart waarmee ek toe al vir ‘n paar jaar rondloop, naamlik om ‘n volledige oorgawe (aan God) te maak, net nie tot ‘n punt bring nie. Ek het allerhande redes voorgehou, en die kwessie bly uitskuif en uitstel.

Maar, terwyl ek die boek gelees het, het my gedagtes rondom wat dit beteken om ‘n besluit tot oor-gawe te maak – naamlik dat dié besluit nie deur eie krag kan kom nie – verander en nuut geword. Ek het besef ek wou dit uit eie krag doen. Uiteindelik was die bepalende hupstoot wat my gebring het tot oorgawe en volle toewyding aan God, inderdaad ds. Murray se boek Absolute Surrender. Ek het grootgeword in ‘n evangeliese kerk. Juis daarom vind ek dit ‘n misterie dat ek, wat geen Gereformeerde agtergrond het nie, nou by Kobe Gereformeerde Teologiese Kweekskool studeer. Dit sal my bly maak as julle kennis neem van die getuienis: dat hier in die verre Japan, en selfs vele geslagte ná ds. Murray, daar ‘n teologie student is wat deur middel van sy invloed só bepalend aangespoor is. Ek is dankbaar teenoor die Here wat so ‘n geloofsre-us soos hy opgerig het.