View
29
Download
0
Category
Tags:
Preview:
DESCRIPTION
Welcome to the June monthly bulletin of the AFM Church in Montagu, South Africa.
Citation preview
1
06/2015
Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.
Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!
Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.
2
JAARBEPLANNING 2015
Datum Dag Bediening Geleentheid
Junie 7 Junie Son NL3 Qlub Uitreik
20 Junie Sat Mannebediening Regmaakdag
Sept 9 Sept Wo Transformasie Bid-Stap
26 Sept Sat Mannebediening Regmaakdag
Okt 5-9 Okt Ma-Vr Tieners & Kinders Jeugkamp
23-25 Okt Vr-So Vrouebediening Vrouekamp
Nov 1 Nov Son Transformasie Uithoeke vd Aarde Sondag
29 Nov Son aand
Mannebediening Manneaand -
Jaarafsluiting
Des
6 Des Son NL3 Qlub Kinderkerk Jaarafsluiting
25 Des Vry Spesiale Dienste Kersoggenddiens
31 Des Do Spesiale Dienste Oujaarsaanddiens
BIRTHDAYS & ANNIVERSARIES* IN
JUNE
2 Enrike Groenewald (13) 3 Sinon du Toit (5)
10 Tina Verreynne 11 June Stemmet (70)
15 Madili Ackerman 16 Braam Beukes
16 Henlo Strauss 23 Mavis Barnado
25 Edward Ackerman 29 Kevin Barnard
16* Johan & Riana Strydom (25j)
3
UIT PASTOOR LOURENS SE HART: OP DIE PAD
2 Kronieke 16:9 s: ...want die Here - sy o deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is. Die Here sien ons raak. Nader tot God, s Jakobus 4:8, en Hy sal tot jou nader. Voor in Oliver Cromwell se persoonlike gebedsboek was die Latynse leuse: qui cessat esse melior cessat esse bonus as jy ophou om beter te word hou jy ook op om goed te wees. Die vroe kerk het dit
as `n fundamentele waarheid beskou dat elke gelowige se lewe op die
pad van vordering moet bly.
Toe ek `n kind was, was daar een spesifieke belangrike vraag wat ek
altyd wou vra. As ons die langpad vat om see toe te gaan het ek maklik
twintig keer die vraag gevra: Is ons al naby? Hoe ver is dit nog? Ek wou graag doodseker maak dat die afstand tussen ons en die see
minder word. En toe ek begin lees het ek uitgekyk vir die kilometer
bordjies wat die versekering gegee het dat ons nader aan die see kom.
Die pad tussen die huis en die vakansieplek bly `n wonderlike pad.
Maar daar is `n beter pad. En dit is die pad wat ons stap om nader aan
God te kom. Hierdie pad is beter, omdat die einddoel van die pad self
begin nader kom sodra ons in beweging kom. As ons tot God begin
nader, dan begin Hy tot ons nader.
In 1 Timotheus 4:15 gee Paulus vir Timotheus die aansporing: 13Totdat ek kom, moet jy aanhou met voorlesing,
vermaning en lering. 14Verwaarloos nie
die genadegawe wat in jou is nie, wat
jou gegee is deur die profesie met die
handoplegging van die ouderlinge. 15Wees vlytig in hierdie dinge, leef
daarin, sodat jou vooruitgang vir almal
duidelik kan wees.
Mag die Here jou in die winterseisoen
sen om vurig en vorderend te bly.
Liefdegroete,
Lourens
4
BELOFTES EN TROU VAN GOD UIT SY WOORD! Bydrae deur Daleen Marais
Kontak: daleen@jmfs.co.za
Die maand het ek net weer opnuut besef hoe
ongelooflik getrou ons Hemelse Vader is en dat Hy
soveel beloftes uit sy woord gee om aan vas te
hou. Ons kan Hom met alles vertrou en nie ons
vertroue stel op geld in die bank, roem, skoonheid,
geleerdheid of n goed besoldigde betrekking of invloedryke familie of vriende nie. Dit alles kan jou
in die steek laat, maar as jy God ken en Hy vir jou,
leer Hy jou hoe om te lewe en as die lewe verbygegaan het, ontvang Hy
jou in sy ewige woning.
Die volgende skrifte uit die Woord het in die laaste tyd soveel
bevestiging aan my gegee dat ons net op God kan vertrou en ek deel
dit graag met elkeen wat hier lees.
Psalm 36 : Goedheid van die Here is eindeloos. U sorg vir die mens in
oorvloed en uit strome van vreugde. Die trou van die Here is kosbaar.
Psalm 112 : Gesend is hy wat die Here dien en met vreugde sy
gebooie onderhou. Dis ons lewensdoel op aarde om die werk van God
te voltooi in die wreld. Dan sal daar vir die opregte, God se lig deur
breek te midde van die duisternis. Hy is genadig, barmhartig en getrou.
Psalm 131 : Kalmte en rus vind jy aan die voete van die Here. Jy sal
vrede in jou gemoed ervaar. Stel jou hoop op Hom vir nou en vir altyd.
Psalm 139 : Die belofte en trou van die Here : U hand van sen is op my.
Ek loof u omdat U my wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar.
Elke dag word deur U bepaal. U ken my hart, lei my op U ewige pad.
Vat dit vir jou en maak dit deel van jou lewe daagliks!
Prediker 3 : Ek weet dit wat God doen is vir ewig. Hy verwag van jou en
my om tydens ons lewe die goeie te doen en Hom te eer. God sal sy reg
oor jou spreek.
Jesaja 51 : Jy is losgekoop deur Jesus en jy sal vreugde vind. God s :
Ek is die Een. Jy hoef vir niks bang te wees nie.
Ek wil jou vra om vir die volgende week elke dag n skrifgedeelte te vat en dit te bestudeer en jou eie te maak. Jy mag dalk deur die werking
van die Heilige Gees iets anders as ek ervaar en leer uit elke gedeelte.
Stel jouself oop en gaan sit aan die voete van die Vader om sy beloftes
en trou deel te maak van jou lewe!
5
GROWING UP TOO FAST http://www.myfishbites.com/connectors.php
Do you reckon kids these days are growing up too fast? Do children you
know wear more make-up, play less, want more stuff at an earlier age -
than you did? Do you see this, or see it when you watch Eastenders or
other soaps? Many people say that kids are growing up too fast and this
is affecting their whole life. As you become a teen, the gap with adults is
getting less as teens copy adults (this is called "teen-adults"), meanwhile
us adults continue to try to make ourselves look younger!
Child health experts reckon children today are growing up too fast and
acting like adults at a very early age, putting pressure on children to
grow up early in a consumer society that keeps telling them and us that
we need stuff or we won't be happy or accepted. "In the process,
children are being robbed of their childhoods and innocence," said an
expert, Dr Powell.
A British study of primary education last year said that 3.5 million children
in the United Kingdom were affected by a worrying "loss of childhood".
Adolescence is also naturally occurring much earlier, it said. Factors
often blamed for the rise of "teen-adults" included television, the internet,
absentee and lenient parents, ugly divorces, terminal illnesses, sexual
and social abuse and peer pressure. "It is a world-wide trend and parents
are often only taking minimal responsibility for proper care of their
children," Dr Powell said. "They easily blame it all on work, financial
commitments and contemporary lifestyles."
So, do you think you're growing up too
fast? Does it matter? Do you even
care? Does God care about you? Well,
we know that Jesus is passionate about
children and wants the very best for
them.
He hates to see orphans, starving kids
and any kind of abuse. He's put it in the
hearts of many Christians to take care
of the vulnerable. We know that
children felt comfortable around Jesus
and that the Bible says he defends
them. Know that God is looking out for
you today, no matter how old you are
and no matter where you're at. He'll
help you grow and enjoy life if you ask
him into your life.
6
KINDERBEDIENING Bydrae deur Thys Verreynne
Sondag, die 10de Mei, was dit die groot pret-dag!
Die kinders het ou klere aangetrek en is elkeen so
opgewonde om sy/haar hand te verf en teen die muur te druk met
sy/haar naam by elk. Sommige was heel oorspronklik met elke vinger n ander kleur en het hulle mekaar uitgedaag wie se hand is die
interessantste! So kosbaar om te weet dat die hand teen die muur is
daar vir so lank die verf hou of selfs die muur staan, maar in Jesaja 49: 16
Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer
God se Verlossing is blywend! Elke kind van God het n toekoms! Die verfhande kan vergaan, die muur kan afgebreek word, maar jou naam
in die hand van Jesus bly vir ewig. Wat n wonderlike belofte is dit nie vir elkeen van ons nie.
Eersdaags word ons dakwaaiers ook ingesit. Wat n lekker bederf gaan dit nie wees nie! Ons graffiti muur is ook al vol geteken en kan ons ons
net verwonder aan ons kinders se tekentalent. Julle is welkom om te kom
kyk.
7
Bydrae deur Tina, Ollie &Jo
Tel: 023 100 0049 / 076 287 4415
Dit gaan goed met die leerders by die
Studentesentrum. Ons is die Here baie dankbaar vir
die skenking van TWEE REKENAARS! Die Here
voorsien inderdaad aan ons behoeftes. Dit n vreugde om dit te kan ervaar. Die lewe gaan
verseker oor omgee, oor diensbaarheid. Dit is n voorreg om mekaar te kan help.
Ons s so maklik dat niks is by die Here onmoontlik nie, maar glo jy dit?
Waar daar n wil is, gebeur dinge! Elkeen moet die geleenthede en tyd benut soos wat dit oor jou pad kom.
Soos dit met so baie dinge in die lewe gaan, lei die een ding na n ander. Vanuit die Studentesentrum het ons die behoefte aan n vakansietoesigprogram identifiseer.
Indien jy n werkende ouer is wat nie weet waarheen met jou kind of kinders gedurende die vakansie nie, skakel Tina Verreynne by 076 287
4415 of vir Pastoor Lourens. Ons is tans besig om n behoefte bepaling te doen. Dit is vir kinders vanaf ses jaar tot graad 12.
Indien u belangstel om n kind te borg vir die bywoning van die Studentesentrum kan u my gerus skakel in die middae of kontak gerus vir
Pastoor Lourens.
8
WHY WE WORSHIP Contribution by Annie Naud (Music Ministry)
Consider it a sheer gift, friends, when test and challenges come at you from all sides
James 1:2 (MSG)
This verse challenges me daily. It lingers in my
mind like a kids song, that you cant get rid of. There is no escaping it. We were instructed to
find joy in our difficulties.
Do I respond to challenges and test as I do
when I receive a gift? I am surely as surprised, but not always as happy.
This verse has taken me on a journey of discovery, and I would love to
share it with you.
I am a big fan of the story of Jehoshaphat. He was king of Judah at a
time when the Moabites, Ammonites and some of the Meunites joined
forces to attack Judah. We all know the story. Instead of hiding or
running away this man of God literally faced the music, as they say. The Singers were placed on the frontline of the battle. Their weapon of
choice? Their voices.
As soon as they started shouting and praising, God set ambushes against the men of Ammon, Moad, and Mout Seir as they were attacking
Judah, and they all ended up dead.
2 Chronicles 20:22 (MSG)
I would consider this story as a good example of a test or challenge as mentioned in James. Jehoshaphat didnt expect that outcome. He was unaware of Gods plan. All he knew was that they were on the verge of war, and Im pretty sure he mustve been scared. His response? Worship. The only way he could find rest for his mind and restore joy to heart was
to praise and worship.
What should our response be when we are faced with hardship?
Praise and Worship
I am very aware that many trials can take a long time to be resolved,
and that many do not end up the way we wouldve liked it to happen, but when we live our lives devoted to our Father there is a joy, there is a
peace. When we choose to look up and take time to sing to our King,
we are placed in the eye of that storm and safely in the palm of his
hand. That storm might still be raging, just like the history lesson of
Jehoshaphat, the battle still needed to be fought, but the Israelites just
9
stood there, singing praises to God, and witnessed Him fighting the Battle
for them.
No one says it better than our Messiah:
Im saying these things in the worlds hearing. So my people can experience My joy completed in them.
I gave them your word;
The godless world hated them because of it,
Because they didnt join the worlds ways, Just as I didnt join the worlds ways. Im not asking that you take them out of the world But that you guard them from the Evil One.
They are no more defined by the world
Than I am defined by the world.
Make them holy Consecrated with the truth. In the same way that you gave me a mission in the world,
I give them a mission in the world.
Im consecrating myself for their sakes So theyll be truth consecrated in their mission John 17:13 19 (MSG)
We dont worship to get away from our problems or because we believe its a way to manipulate God into doing a miracle for us. We do it because we love our Father, who so generously cares for us. And what
we dont realise is that when we live a life of worship, choosing His joy and peace over the toils of this world, we shine a light that no darkness
will be able to smother.
I close with a story I heard John Piper told once in a teaching about
suffering.
The Story of an Indigenous Indian Missionary
J. Oswald Sanders told the story of an indigenous missionary who walked
barefoot from village to village preaching the gospel in India. His
hardships were many. After a long day of many miles and much
discouragement he came to a certain village and tried to speak the
gospel but was driven out of town and rejected. So he went to the edge
of the village dejected and lay down under a tree and slept from
exhaustion.
When he awoke, people were hovering over him, and the whole town
was gathered around to hear him speak. The head man of the village
explained that they came to look him over while he was sleeping. When
10
they saw his blistered feet, they concluded that he must be a holy man,
and that they had been evil to reject him. They were sorry and wanted
to hear the message that he was willing to suffer so much to bring them.
So the evangelist filled up the afflictions of Jesus with his beautiful
blistered feet.
Our live and bodies may bare the scares of many tests and challenges,
but our hearts are set on the pilgrimage and we will go from strength to
strength and glory to glory. PSALM 84
VROUE BEDIENING
Bydrae deur Elsa van Heerden
(uit Die Woord vir Vandag-Radiokansel 22 Mei 2015)
Jer 18:6 .kyk, soos klei in die hande van die pottebakker, so is julle in my hande
Ons reager op pyn, verlies en teenstand op grond van ons eie
gevoelens, in plaas daarvan om God, wat getrou is, te raadpleeg. Jy is
n projek in wording en die belangrikste ding is nie jou omstandighede of gevoelens nie, maar die Pottebakker se toewyding om dit waarmee hy
begin het, te voltooi. Fil 1:6
Ons moet 2 dinge onthou:
Die Pottebakker het die reg om
jou na goeddenke te vorm. Niks
sal Hom kan keer om jou te
maak in dit wat Hy wil he jy moet
word nie. Hy is die deskundige
en Hy ken jou toekoms.
Hy het n plan met elke individu. Die Pottebakker, nie die klei nie,
bepaal die eindproduk. Ontdek
dus die Pottebakker se plan en
onderwerp jouself aan Hom.
11
PROVERBS 31 WOMEN IN BUSINESS: A BIBLICAL ROLE MODEL Mats Tunehag hails from Sweden and is a leader in the Business As
Mission movement.
We are called to love God and neighbor among all peoples. So we should do business for God and the common good. This was also a
foundational principle for the Quakers even centuries ago, who started
many long-standing businesses, like Cadburys chocolate.
Pope John Paul II stated a business firm needs to make a profit and it
should be at the service of the whole of society.
Thus we should aim at multiple bottom-lines and also serve multiple
stakeholders. Business shall serve people, be good stewards of the
planet, align with Gods purposes and make a profit.
The Bible portrays a businesswoman as a role model; she shaped her
business for God and for good. Lets look at some verses in Proverbs 31 and translate them into modern day business language:
She considers a field and buys it;
she does a market assessment and invests.
Out of her earnings she plants a vineyard.
She makes a profit and reinvests. She sees that her trading is profitable,
she keeps books and manages cash flow.
She makes linen garments and sells them, she is involved in
manufacturing and retail and supplies the merchants with sashes.
She has set up a supply chain.
She opens her arms to the poor and extends her hands to the needy.
She uses part of profit for charitable work.
She provides food for her family.
She is the breadwinner of the family and portions for her staff and
provides employment.
Give her the reward she has earned, and let her works bring her praise at
the city gate.
Her work in business should be recognized and is certainly
commendable.
We pray: Lord help us to follow you in the marketplace - to the ends of
the earth; loving God and serving people through business!
12
TRANSFORMASIE & SENDINGNUUS Bydrae deur Tina Verreynne
Ek werk heerlik in my tuin en geniet dit om al die onkruid uit te trek. Ek verkyk
myself aan elke ou plantjie wat groei, blom en wat soveel wondere doen vir my
ou gemoedsrus. Ek sien bolletjies wat opkom en ek is so nuuskierig watter soort
blommetjie dit sal wees. Toe besef ek dat ons mense ook soos n plantjie of n bolletjie is. Deur God se genade is jy gebore en groei jy. Ek is seker dat God jou
ook met groot verwagting dophou en wag dat jy jou keuse maak in die lewe. Is
jy n blom wat ander om jou sen met vreugde of is jy verlep en net n ou regte kla-kous? Ek daag jou uit om in jou tuin te stap en om God met Sy groot genade
te ervaar. Selfs in n blommetjie.
Die Bid-Stap van die 29 April was weereens verrassend! So baie gemeentes kla
dat die manne so min betrokke is en dat die vrouens al meer die werke doen,
maar is ek nou trots op ons gemeente se manne! Ons was ses bymekaar wat
saam gebid het en ja, selfs n koortjie gesing het tot eer van God. Elke Bid-Stap is so spesiaal. Ek nooi u uit om dit ook te kom ervaar en om saam te kom bid vir dit
wat saak maak.
Sendingnuus van Angola (Wessel en Joan van der Merwe) is dat Luanda se
verkeer iets vreeslik is. Verkope van produkte op straat is n algemene gesig soos wat almal probeer om n bestaan te maak. Dele is baie vuil en ander dele beleef weer vooruitgang met groot indrukwekkende geboue. Die jeug reik uit na
die San-Gemeenskap en deel die Evangelie ook met hulle. Hulle is baie
opgewonde oor die sendingstudente wat so getrou is en ook vir die selgroep vir
buitelanders in Luanda. Joan geniet die taxi ritte en leer die mense op alle vlakke
ken. Daar is so baie mense, so verskillend van mekaar! Sy besef hoe groot is God
se liefde vir elke mens! In 2003 het Joan en Mam Mafuta die Here vertrou vir n skool waar die kinders van Jesus sal leer. Dit het so gebeur alle lof aan die Here! Wessel en Joan is nou 23 jaar getroud. Hulle is die Here dankbaar vir soveel
jare se genade.
Bid asseblief dat Wessel en Tiago se dokumentasie afgehandel sal kan word. Dra
assebliefdie familie getrou op aan die Here.
13
WHO AM I? Contribution by Petru Strydom (Abigail Ministry)
Shama by Sarah Jubilee
Because of My blood you are innocent, you are forgiven, you are
worthy, you are the salt of my earth, you are the light of the world, you
are My child, you are precious, you are chosen, you are beloved, you
are a heir of My Kingdom, you are a tree planted in fertile soil, you are a
member of My body, you are a new creation, you are adopted, you are
an alien and stranger in a world that you temporarily live in, you are free
from condemnation, you are complete, perfect and full in I AM.
You are a warrior in My army, you are restored, you are healed, you are
delivered, you are free, you are prosperous, you are blessed in My seed,
you are blessed when you go in and You are blessed when you go out.
You are protected, you are safe, you are secure, you are accepted, you
are bold and courageous, you are above your circumstances, you are
humble, meek and lowly, you are selfless, kind, patient, good,
acceptable and a conqueror, you are alive in Me - holy and without
blame. You are an ambassador of I AM, you are part of a chosen
generation, a royal priesthood, the apple of My eye, you are sealed by
My Spirit, My blood and My Word, you are my Friend.
VRIENDE VAN DIE HERBERG Kontak: Petro Uren
Herberg Kinderhuis | www.herberg.co.za
Ons benodig dringend winters klere vir seuns ouderdoms
groep 7 14 jaar oud sowel as winters nagklere vir seuns en dogters. Gebruikte klere is ook welkom.
Ons beplan n houtwerk projek om vaardighede aan te leer vir ons kinders. Indien u enige houtwerk gereedskap het wat
u nie gebruik nie of finansie l n bydrae wil maak kontak my asb. Die onkoste beloop ongeveer R20 000.00. Ons reik
Artikel 18A kwitansies uit vir belastingdoeleindes.
Indien u kan help kontak my asb petro@herberg.co.za of tel.
023 626 3140. Ons sal dit baie waardeer.
14
RAAK BETROKKE BY ONS BEDIENINGE Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe gemeente
wat ten doel het om uit te reik na alle mense.
Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op
as ambassadeurs van ons gemeente. Hulle
verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld
weekliks saam en ryk ook op `n deurlopende basis
uit na siek, eensame en sterwende mense.
Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en noodsituasies.
Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese lewensmiddele, en bied
fisiese hulp en geestelike ondersteuning.
Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan
vir Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6
en 13 jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding
van hulle eie kinders.
Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle vorme van
die media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne kommunikasie
effektief te laat vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en
sorg daarvoor dat die lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.
Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur manne. Hierdie
bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike groei onder die
manne van ons gemeente te verbeter.
Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan gebeur. Hierdie
toegewyde groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en projeksie op
Sondae en by spesiale geleenthede kan gebeur.
Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie.
Hierdie bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid in
gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.
Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar
vir vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel
om geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te
bewerk.
15
16
Morning service Oggenddiens
Sunday 08:30 09:30 (English service) Sondae 10:00 11:15
Woordskool / Prayer service
Sondae / Sunday 18:30 19:30
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services
Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal
Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 agsmontagu@telkomsa.net
KONTAK ONS / CONTACT US Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 wendystrydom@ymail.com
Admin Petru
Groenewald
0733705416 Petrugroenewald@telkomsa.net
Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 3855 lelanie@telkomsa.net
Gebedsaksie / Prayer
action
Hannes van
Rooyen
084 517 1226
Jeug / Youth Richard Thomson 083 990 1910 Coaching77@gmail.com
Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 ThysenTina@vodamail.co.za
Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 0094 zelda@churchstreet.co.za
Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 Tafelkop4x4@gmail.com
Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 annienaude@gmail.com
NuweLeweLand Akademie Annie Naud 023 100 0049 nuweleweland@gmail.com
Nuwe Lewe Studente
Sentrum
Tina Verreynne 023 100 0049 / 076 287 4415
ThysenTina@vodamail.co.za
Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 lelanie@telkomsa.net
Tegnies / Technical Stephan van der
Walt
079 311 9971
Terrein & Geboue /
Maintenance
Frans White 073 318 1626 whitesons@telkomsa.net
Transformasie /
Transformation
Tina Verreynne 076 287 4415 ThysenTina@vodamail.co.za
Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826
elsa.vanheerden1234@gmail.com
Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum | ABSA Bank Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225
Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu www.nlmontagu.org
Recommended