26
BELVEDERE SCHOOL/SKOOL TOOLS / GEREEDSKAP BASIC HAND TOOLS / BASIESE HANDGEREEDSKAP CLAMPS, SPANNERS & WRENCHES KLAMPE & MOERSLEUTELS Week 2: 24 – 28 August 2020 YEAR 1 - 4

Week 2: 24 28 August 2020 YEAR 1 - 4 BELVEDERE SCHOOL

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

BELVEDERE SCHOOL/SKOOLTOOLS / GEREEDSKAP

BASIC HAND TOOLS / BASIESE HANDGEREEDSKAP

CLAMPS, SPANNERS & WRENCHES

KLAMPE & MOERSLEUTELS

Week 2: 24 – 28 August 2020YEAR 1 - 4

Clamps / Klampe• Clamps (In the carpentry-industry also known as Cramps)

– Clamps are the tools of choice when you need an extra hand to hold a workpiece or the pieces thereof together.

– It can be used to grip parts of a project while drilling holes and driving in nails or screws. It can also be used to test-fit pieces before gluing them or to clamp together a freshly glued assembly until the glue dries.

– Clamps come in many sizes and styles, with some having a specific application while others can be used in a wide array of applications.

– The more clamps available in a workshop, the better.– When using clamps to clamp a project, make sure to apply pressure evenly

from two sides to avoid twisting the work.– During this lesson we will be discussing the following clamps in more detail:

• The G-clamp• The Sash and T-bar sash clamps• The Woodworker’s bench vice• The Engineer’s vice

• Klampe (In die skrynwerk-industrie ook bekend as Krampe)– Klampe is die gekose gereedskapstuk wanneer daar ‘n ekstra hand nodig is om ‘n werkstuk of

dele daarvan, vas- of aanmekaar te hou.– Dit kan gebruik word om dele van ‘n projek vas te hou terwyl gate geboor word en spykers of

skroewe ingedryf word. Dit kan ook gebruik word om parte te toets-pas voordat dit gegom word, of om vars gegomde dele vas aanmekaar te klamp totdat die gom droog is.

– Klampe kom in baie groottes en vorme voor waarvan sommiges ‘n spesifieke gebruik het terwyl ander vir ‘n wye verskeidenheid doelwitte of gebruike aangewend kan word.

– Hoe meer klampe daar in die werkswinkel beskikbaar is, hoe beter.– Wanneer klampe gebruik word om ‘n werkstuk te klamp, moet daar seker gemaak word dat

eweredige druk op twee kante van die werkstuk geplaas word, om sodoende te verhoed dat die werkstuk skeef trek.

– Gedurende die les sal ons meer in diepte kyk na die volgende klampe:• Die G-klamp• Die Skuif- en T-balk skuifraamklampe• Die Houtwerkskroef• Die Ingenieurskroef

Clamps / Klampe

• The G-clamp– The G-clamp, one of the most common types of clamps is

named for its G-shaped appearance.– The clamp consists of a frame and a screw that holds the

workpiece against the frame. – The screw has a swivel pad for holding at the one end and a

T-handle to tighten the screw on the other end. – The screw can be adjusted to hold workpieces of different

sizes.– G-clamps comes in different sizes and styles.– It is mostly used for clamping smaller and shorter

workpieces when drilling holes or joining parts.

• Die G-klamp– Die G-klamp is een van die mees algemene tipe klampe en

kry sy naam as gevolg van sy G-vormige voorkoms.– Die klamp bestaan uit ‘n raam en ‘n skroef wat gebruik word

om ‘n werkstuk teen die raam vas te klamp.– Die skroef het ‘n drukskoen aan die een end en ‘n T-

handvatsel aan die ander, wat gebruik word om ‘n werkstuk mee vas te draai.

– Die skroef is verstelbaar sodat verskillende grootte werkstukke daarmee vasgedraai kan word.

– G-klampe kom voor in verskillende groottes en style.– Dit word meestal gebruik om kleiner en korter werkstukke

vas te klamp wanneer die werkstuk geboor of dele daarvan vasgeheg word.

Clamps / Klampe

• The Sash and the T-bar sash clamps– The Sash clamp is made of a flat steel bar and can be used for assembling and

joining smaller and lighter workpieces such as window frames and small doors or table tops.

– The T-bar sash clamp is also made from a flat steel bar but has a T-shaped in section to resist bending under pressure. It is used for heavy duty clamping such as boards, bigger doors and other large constructions.

– Both the Sash clamp and T-bar sash clamp work on the same principle.– The clamps consist of two clamp shoes. The head shoe is fixed to a screw

spindle to provide adjustment and the tail shoe slides over the length of the steel bar.

– The clamps have drilled holes over the length of the steel bar, in which a steel pin is inserted to stop the tail shoe from moving during the clamping process.

• Die Skuif- en die T-balk skuifraamklampe– Die Skuifraamklamp is gemaak van ‘n plat staalstaaf en kan gebruik

word vir die aanmekaarsit en heg van kleiner en ligter werkstukke ,soos vensterrame en kleiner deurtjies of tafelblaaie.

– Die T-balk skuifraamklamp is ook gemaak van ‘n plat staalstaaf maar het ‘n T-vormige insetsel aan die binnekant, wat buiging onder groot druk weerstaan. Dit word gebruik vir swaardiens klampwerk soos byvoorbeeld, bordvelle, groot deure en ander grootter konstruksies .

– Beide die Skuif-raamklamp en die T-balk raamklamp, werk op dieselfde beginsel.

– Die klampe het twee klampskoene. Die kop-end-skoen is geanker aan ‘n skroefspindel sodat dit verstel kan word, terwyl die voet-end-skoen oor die lengte van die plat staalstaaf kan gly.

– Die klampe het geboorde gaatjies oor die lengte van die staalstaaf, waarin ‘n staalpen pas om die voet-end-skoen te stop van beweging gedurende die klampproses.

Clamps / Klampe

The Sash

clamp

/ Die Sku

ifraamklam

p

The T-b

ar sash clam

p / D

ie T-balk sku

ifraamklam

p

• Vices– A Vice is a clamping tool that holds work steady and is

attached, permanently or temporarily, to a work surface.– Woodworking vices have smooth wood or metal jaws while

metalworking vices have serrated teeth or steel jaws.– Always match the vice to the job to be done. Improper use

can damage the vice or the workpiece.– Smoothed jaw faces can be used to protect the workpiece

surface when clamped. For woodworking, use wood or hardboard jaw faces and for metalworking use a smooth sheet metal jaw face. Jaw faces should be as wide or a little wider than the jaws of the vice being used.

• Bankskroewe– Bankskroewe is ‘n wat gebruik word om ‘n werkstuk styf vas

te hou. Dit kan permanent of tydelik aan ‘n werkbank geheg wees.

– Houtwerkskroewe het gladde hout- of metaalkake, terwyl skroewe wat vir metaalwerk gebruik word, gekartelde- of gewone staalkake het.

– Gebruik altyd die regte klampskroef vir die werk wat gedoen word. Onbehoorlike gebruik kan die skroef of die werkstuk beskadig.

– Gladde kaakbeskermers kan gebruik word om die werkstukoppervlak te beskerm wanneer dit geklamp word. Vir houtwerk, gebruik hout of hardebord as kaakbeskermers en vir metaalwerk, gebruik gladde staalplaat. Kaakbeskermers behoort so wyd of bietjie wyer te wees as die kake van die bankskroef wat gebruik word.

Clamps / Klampe

Jaw Faces / Kaakbeskermers

• The Woodworker’s bench vice– The Woodworker’s bench vice has a screw-and-slide

mechanism that mounts on the underside of a workbench, preferably near a leg for stability.

– The jaws and handle are exposed at the bench edge.– The flat smooth jaws have holes for attaching wood jaw

faces to protect the workpiece.– The wood or metal handle slide from side to side for easy

turning and better leverage.– The vice often has a quick release mechanism.

• Die Houtwerkskroef– Die Houtwerkskroef het ‘n skroef-en-gly meganisme wat

aan die onderkant van ‘n werkbank gemonteer word, verkieslik naby ‘n poot vir stabiliteit.

– Die kake en handvatsel is sigbaar aan die rand van die werkbank.

– Die plat en gladde kake het gate vir die aanheg van hout kaakbeskermers om die werkstuk te beskerm as dit geklamp word.

– Die hout of metaal handvatsel kan van kant tot kant gly om die draai daarvan te vergemaklik en ook vir beter hefboomkrag.

– Die skroef het meestal ‘n vinnige vrystellingsmeganisme.

Clamps / Klampe

• The Engineer’s vice– The Engineer’s vice can be permanently bolted to the benchtop

for metalworking.– The vice is made from cast iron except the jaws, handle and

screw that are made from steel.– The jaws are serrated to increase holding power, but it tends to

make marks on the surface of the workpiece. If so, rather line the jaws with smooth, removable jaw faces made of sheet metal.

– Some models incorporate a small anvil, as well as round serrated pipe jaws located under the flat jaws.

• Die Ingenieurskroef– Die Ingenieurskroef kan permanent vasgeboud wees aan die

werkbankoppervlakte vir metaalwerk.– Die skroef is gemaak van potyster behalwe die kake, handvatsel

en skroef wat van staal gemaak is.– Die kake is gekartel vir beter vashou vermoë, maar dit neig om

merke te laat op die oppervlak van die geklampte werkstuk. Indien dit die geval is, gebruik eerder gladde, verwyderbare kaakbeskermers wat van staalplaat gemaak is.

– Sommige modelle sluit ‘n klein aambeeld, asook rond gekartelde pypkake wat onder die gewone plat kake geleë is, in.

Clamps / Klampe

• General Safety Measures when using Clamps in the Workshop– Wear safety glasses when working with clamps.– Select the proper clamp style and size for the job at hand.– Ensure that the G-clamp swivel at the end of the screw turns freely before using.– Ensure that both clamping faces of the clamp are in full contact with the

workpiece before tightening.– Close the jaws until the clamp feels tight. For example, when gluing, some glue

will be squeezed out, a sign that it is tight enough.– Use jaw faces with clamps to avoid marking the work.– Remove clamps as soon as the job is finished.– Keep all moving parts of clamps lightly oiled and keep tools clean to prevent

slippage. Also make sure there is no dirt or oil on any part that will come into contact with the work.

– Store G-clamps by clamping them in a rack, not in a drawer.

• What should I avoid doing?– Do not use extra large clamps just for the sake of using clamps.– Do not use any clamps that have a bent frame or clamping screw, or where parts

are cracked, missing or broken.– Do not use wrenches, pipes, hammers, or pliers to tighten clamps. – Do not hoist or pull with G-clamps. Use special lifting clamps.– Do not use G-clamps to construct scaffolds or platforms .– Do not leave clamps on the edge of a workbench after use. It can drop and cause

serious injuries.

Clamps / Klampe

• Algemene Veiligheidsmaatreëls vir die gebruik van klampe– Dra ‘n veiligheidsbril wanneer daar met klampe gewerk word.– Kies die regte soort en grootte klamp vir die werk wat gedoen moet word.– Maak seker dat die swaaivoetstuk aan die skroefent vrylik beweeg, voor gebruik.– Maak seker dat beide die kaakgesigte van die klamp, in volle kontak met die

werkstuk is, voor dit vasgedraai word.– Draai die kake vas totdat dit styf vas voel. As die gom, wanneer daar gegom word,

begin uitswel aan die kante, is dit ‘n teken dat dit styf genoeg vasgedraai is.– Gebruik kaakbeskermers by klampe om nie merke op werk te laat nie.– Verwyder klampe sodra die werk voltooi is.– Hou alle bewegende dele liggies geolie en hou die klampe skoon sodat dit nie kan

gly nie. Maak ook seker dat daar geen vuiligheid of olie op die dele is wat met die werkstuk in kontak kom nie.

– Bêre G-klampe deur dit vas te klamp aan ‘n rak en nie in ‘n laai te gooi nie.

• Wat moet ek verhoed om te doen?– Moenie groter klampe gebruik as wat nodig is nie.– Moenie klampe gebruik waarvan die raam of klampskroef gebuig is, of waarvan

parte gekraak, weg of gebreek is nie.– Moenie moersleutels, pype, hamers of tange gebruik om klampe vas te draai nie.– Moenie G-klampe gebruik as hys- of vastrekmiddels nie. Gebruik hysmeganismes. – Moenie G-klampe gebruik om klimraamplatvorms te konstrueer nie.– Moenie klampe op die rant van die werkbank los as dit klaar gebruik is nie. Dit

kan afval en ernstige beserings veroorsaak.

Clamps / Klampe

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• Spanners and Wrenches– Spanners and Wrenches provide the needed leverage to loosen or tighten fasteners such as

nuts, bolts or pipe fittings.– A spanner may be fixed or adjustable.– Fixed spanners come in different sizes and is used on the exactly corresponding size nut or

bolt.– No matter how close the size might seem, using a spanner that is “almost right” can damage

the nut or bolt.– To reach hard-to-reach nuts and bolts, one side of the heads on some fixed spanners is open.– Ring spanners are stronger and less likely to slip.– Some bolts have a hex key or spline head which can only be loosened with a hex key or

spline spanner.– Adjustable spanners are mostly called wrenches and are designed to accept pipes, pipe

fittings, bolts and nuts.– It has two jaws, one fixed and the other movable or adjustable.– It can be used when the right-sized fixed spanner is not available or for special tasks such as

reaching under a basin.– An adjustable wrench usually works best with pressure put on the stationary jaw and not the

movable one.– During this lesson, we will be discussing the following spanners and adjustable wrenches in

more detail:• The Open-end spanner• The Ring spanner• The Combination spanner• The Hex key or Allen key• The Shifting spanner• The Pipe wrench

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• Moersleutels– Moersleutels verskaf die nodige hefboomkrag om moere, boute en pyp-toebehore vas of los

te kan maak.– ‘n Sleutel kom in vaste grootte tipes voor of verstelbare tipes.– Vaste grootte tipes kom weer in verskillende bekgroottes voor en word gebruik vir die

korresponderende grootte moer of boud.– Dit maak nie saak of die grootte van die sleutel amper pas nie, om ‘n sleutel te gebruik wat

“amper die regte grootte” is, kan die boud of moer beskadig.– Om moeilik bereikbare moere en boute los of vas te maak, is die een kant van sommige

vaste grootte sleutels oop.– Ringsleutels is sterker en is die moontlikheid dat dit sal gly, minder.– Sommige boute het ‘n inbussleutelkop wat alleenlik met ‘n inbussleutel (Allen-sleutel) los - of

vasgemaak kan word.– Verstelbare moersleutels is ontwerp om oor die algemeen, pyp-toebehore, boute en moere

los of vas te maak.– Moersleutels het twee kake, ‘n vaste kaak en bewegende of verstelbare kaak.– Dit word gebruik as die regte grootte sleutel nie beskikbaar is nie , of vir spesiale take soos

om werk onder ‘n wasbak te verrig.– ‘n Verstelbare moersleutel werk gewoonlik die beste met druk wat toegepas word op die

vaste kaak en nie die verstelbare kaak nie.– Gedurende die les gaan ons die volgende moersleutels in meer detail bespreek:

• Die Oopbeksleutel• Die Ringsleutel• Die Kombinasiesleutel• Die Inbussleutel of Allen-sleutel• Die Verstelbare skuifsleutel• Die Verstelbare pypmoersleutel

• The Open-end Spanner– Also known as the Flat spanner.– The spanner has two open ends of which the joints are strongly

and rigidly constructed.– This tool is designed to tighten or loosen hexagonal or square

headed nuts and bolts.– Extra-thin types are available to fit into tighter spots.– The Open-end spanner usually has a different size opening at

each end.

• Die Oopbeksleutel– Word ook geken as die Plat-moersleutel.– Die sleutel is oop aan beide ente. Die oop bekke van die sleutel is

sterk en rigied gekonstrueer.– Die gereedskapstuk is ontwerp om heksagonale en vierkantige

moer- of boutkoppe vas en los te maak.– Ekstra plat tipes is beskikbaar om in nouer spasies te pas.– Die Oopbeksleutel het gewoonlik ‘n verskillende grootte bek aan

elke ent.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• The Ring Spanner– The Ring spanner has a twelve faced ring head at each end,

which gives it a tight fit.– The spanner is designed to loosen and tighten hexagonal or

square nuts and bolts.– It does not slip easily.– Its handle curves away from the work surface, leaving room

for gripping the tool properly.– It is a very handy spanner that can be used in restricted

spaces.– The two ring ends are of different sizes.

• Die Ringsleutel– Die Ringsleutel het ‘n ringkop aan elke ent met twaalf gesigte

sodat dit styf pas op die werkstuk.– Die sleutel is ontwerp om heksagonale en vierkantige boute of

moere, vas en los te draai.– Dit gly nie maklik nie.– Die handvatsel kurwe weg van die werksoppervlakte, sodat

daar genoeg spasie is om die sleutel behoorlik vas te hou.– Dit is ‘n baie handige sleutel en kan gebruik word in beperkte

spasies.– Die sleutel het verskillende grootte ring ente.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• The Combination Spanner– The Combination spanner has an open end

on the one side and a ring end on the other.– The ring and open ends are of the same size.– The ring end is used for jobs where strength

is needed and the open end when less torque is needed.

• Die Kombinasiesleutel– Die Kombinasiesleutel het ‘n oop ent aan die

een kant en ‘n ring ent aan die ander.– Die ring en oop ent is dieselfde grootte.– Die ring ent word gebruik vir werk waar

meer krag nodig is en die oop ent waar daar minder wringkrag nodig is.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• The Hex Key or Allen Key– A Hex key or Allen key, usually formed of a single piece of hexagonal rod of hard steel

with blunt ends, is a simple tool used to drive bolts and screws with hexagonal sockets in their heads.

– Both ends of this tool can fit snugly into the screw's socket.– It is bent in an "L" shape with unequal arms.– The tool is usually held and twisted by the long arm, creating a large torque at the tip

of the short arm. – Reversing the tool lets the long arm reach screws in hard-to-reach places.– The tool comes in different sizes that fits into the different socket sizes.– Some models have ball-end tips that are helpful when working at odd angles.

• Die Inbussleutel of Allen-sleutel– Die Inbussleutel of Allen-sleutel, gewoonlik gevorm uit ‘n enkel harde heksagonale

staalstaaf met stomp ente, is ‘n eenvoudige gereedskapstuk wat gebruik word om boute of skroewe met ‘n heksagonale dop in die kop-ent, te dryf.

– Beide ente van die gereedskapstuk kan styf in ‘n skroefdop pas.– Dit is gebuig in ‘n “L” vorm met ongelyke armlengtes– Die gereedskapstuk word gewoonlik vasgehou aan, en gedraai met die langer arm,

sodat daar hoë wringkrag op die ent van die korter arm toegepas kan word.– Deur die gereedskapstuk om te draai, bring dit mee dat die langer arm skroewe bereik

wat moeilik bereikbaar is.– Die gereedskapstuk kom voor in verskeie groottes om te pas in die verskillende

skroefdop-groottes.– Sommige modelle het balvormige ente wat help met werk wat uit ongemaklike hoeke

gedoen moet word.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• The Shifting Spanner– The Shifting Spanner, also known as the Adjustable Spanner, is an open-

end wrench.– The wrench has a fixed and an adjustable jaw end.– The movable jaw end of the wrench can be adjusted with an adjustable screw,

allowing it to be used on different sizes of nuts, bolts, and other fasteners, rather than just one fastener size as with a conventional fixed spanner.

– The jaws are smooth and can therefore fit snug around square or hexagonal nut and bold heads.

– It can also be used to turn small pipe fittings and chromed faced pipe fittings.– This wrench is available in different sizes. Some models have calibrated faces to set

the wrench for turning a fastener of a known size.

• Die Verstelbare Skuifsleutel– Die Verstelbare Skuifsleutel is ‘n oopbek moersleutel.– Die sleutel het ‘n vaste en verstelbare kaak-ent.– Die verstelbare kaak-ent word met ‘n stelskroef verstel, sodat dit gebruik kan word

om verskillende groottes moere, boute en ander hegmiddels te draai, eerder as net ‘n enkel-grootte soos met ‘n konvensionele moersleutel.

– Die kake is glad en kan daarom styf pas rondom vierkantige of heksagonale moer-en boutkoppe.

– Die gereedskapstuk kan ook gebruik word vir kleiner pypwerk en om verchroomde pype te draai.

– Hierdie sleutel is beskikbaar in verskillende groottes. Sommige modelle het gekalibreerde gesigte, sodat die sleutel verstel kan word om te pas op boute en moere waarvan die grootte bekend is.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• The Pipe Wrench– The Pipe wrench is designed to turn, tighten and loosen threaded pipes and pipe fittings.– The upper jaw is adjustable by turning the knurled screw knob, moving the jaw up and

down through a slotted opening in the tool frame.– The lower jaw is fixed to the tool frame.– Both jaws have serrated teeth for gripping power.– The wrench is used by turning it, applying pressure on the movable jaw.– This movable jaw is spring-loaded and slightly angled. It allows you to release the grip

and re-position the wrench, without re-adjusting the jaw when removing the pressure.– This tool is available in different sizes.– The Pipe wrench is not intended to be used for turning nuts and bolts as it’s hardened

serrated teeth will damage the edges.

• Die Verstelbare Pypmoersleutel– Die Pypmoersleutel is ontwerp om pyp met ‘n skroefdraad en ander pyp toebehore vas

en los te draai.– Die boonste kaak is verstelbaar deur die gekartelde skroefknop te draai, sodat die kaak

op en af beweeg deur ‘n gleuf in die raamwerk.– Die onderste kaak is vas aan die raamwerk.– Beide kake het gekartelde tande vir beter greepvermoë.– Die moersleutel word gebruik deur dit te draai sodat druk op die verstelbare kaak

geplaas word.– Die verstelbare kaak is veergelaai en effens gekantel. Dit laat jou toe om die greep te los,

die druk van die kaak af te haal die moersleutel weer te herposisioneer, sonder om die kake te verstel.

– Die gereedskapstuk is in verskillende groottes beskikbaar.– Die Pypmoersleutel is nie gemaak om boute en moere te draai nie. Die verharde

gekartelde tande sal die kante daarvan beskadig.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• Basic Safety Measures when using Spanners and Wrenches in the Workshop.– Ensure that the person using the spanner or wrench is properly trained in the safe

use of the tool.– Use the right size spanner or wrench for the job at hand.– Selecting the wrong size spanner or wrench type can increase the chance of having

an accident.– Use good quality spanners and wrenches.– Keep spanners and wrenches in good condition at all times.– Inspect for defects before use. Replace or repair defective spanners and wrenches.– Replace worn jaws on wrenches.– Pull on a wrench or spanner. Never push unless you hold the tool with your palm

open.– Maintain these tools carefully. Keep them clean and dry, and store them properly

after each use.– Wear safety glasses and well-fitting gloves when using spanners or wrenches.– Keep the work space tidy. Store spanners properly when not in use.

• What should I avoid when using spanners and wrenches?– Do not use these tools for jobs they are not intended to do.– Do not apply excessive force or pressure on these tools.– Do not throw these tools. Handle them with care.– Do not leave spanners or wrenches lying around on the floor or on the workbench as

others may step and slip on it, or it may be bumped of the workbench and cause a serious injury.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

• Algemene Veiligheidsmaatreëls by die gebruik van moersleutels– Maak seker dat jy weet hoe om moersleutels veilig te gebruik.– Gebruik die regte grootte moersleutel vir die werk wat gedoen word.– Daar bestaan ‘n hoë kans vir ongelukke en beserings indien die verkeerde

grootte of soort moersleutel gebruik word vir ‘n spesifieke werk.– Hou moersleutels altyd in goeie kondisie.– Ondersoek die moersleutels vir defekte voor gebruik. Vervang of herstel

moersleutels met gebreke.– Vervang verslete kake van verstelbare moersleutels– Gebruik altyd ‘n trek aksie wanneer jy ‘n moersleutel gebruik. Moet nooit die

gereedskapstuk stoot, behalwe as jy ‘n oop palm gebruik nie.– Onderhou hierdie gereedskapstukke. Hou dit skoon en droog en bêre dit

dadelik na gebruik.– Dra ‘n veiligheidsbril en gepaste handskoene wanneer jy moersleutels gebruik.– Hou die werksarea skoon. Stoor moersleutels behoorlik wanneer dit nie gebruik

word nie.

• Wat moet ek verhoed om te doen?– Moenie hierdie gereedskapstukke gebruik vir werk waarvoor dit nie bedoel is

nie.– Moenie oormatige krag of druk op die gereedskapstukke toepas nie.– Moenie die gereedskapstukke gooi nie. Hanteer met versigtigheid.– Moenie moersleutels laat rondlê op die vloer of werkbank nie. Ander mag

daaroor pootjie of gly, of dit kan van die werkbank af val en ernstige beserings veroorsaak.

Spanners and Wrenches / Moersleutels

Activity 1 / Aktiwiteit 1

• Shortly describe the combination spanner, and what it is used for? / Beskryf die kombinasiesleutel kortliks en noem waarvoor dit gebruik word?– _______________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• Describe shortly why the use of jaw faces are important when using a woodworker’s bench vice for clamping? / Beskryf kortliks hoekom die gebruik van kaakbeskermers belangrik wanneer houtwerkskroef gebruik word vir klampwerk?– _______________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• Name the things you should avoid when using a clamp? / Noem die 4 dinge wat jy moet verhoed as jy ‘n klamp gebruik?

• _____________________________________________________________________________________________• _____________________________________________________________________________________________• _____________________________________________________________________________________________• _____________________________________________________________________________________________

• What will the adjustable pipe wrench be used for? Waarvoor sal die verstelbare pypmoersleutel gebruik word?

• _____________________________________________________________________________________________

• Name the two basic uses of the shifting spanner? / Noem die twee basiese gebruike van die verstelbare skuifsleutel?

• __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• Name 4 general safety measures when using clamps? / Noem 4 algemene veiligheidsmaatreëls by die gebruik van klampe?

• __________________________________________________________________________________________• __________________________________________________________________________________________• __________________________________________________________________________________________• __________________________________________________________________________________________

• Describe the difference between a T-bar sash clamp and a Sash clamp? / Beskryf die verskil tussen ‘n T-balk skuifraamklamp en ‘n Skuifraamklamp?

• Sash clamp / Skuifraamklamp: ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• T-bar sash clamp / T-balk skuifraamklamp: ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Activity 2 / Aktiwiteit 2

Activity 3 / Aktiwiteit 3

Name the following tools: / Benoem die volgende gereedskapstukke:

____________ ____________

____________ ____________

____________ ____________

____________ ____________

Activity 4 / Aktiwiteit 4• Describe shortly in a couple of sentences what a spanner or adjustable wrench is? / Beskryf

kortliks in ‘n paar sinne wat ‘n moersleutel is?____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• Name the uses of the G-clamp? / Noem die gebruike van ‘n G-klamp?________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

• Name the 2 important PPE’s you will put on before using a wrench or spanner? / Noem 2 belangrike PBT’s wat jy sal aantrek voordat jy ‘n moersleutel sal gebruik?– ___________________________________________– ___________________________________________

• The Allen-key is also known as? / Die Allen-sleutel word ook geken as?– ____________________________________________________________________________________

Activity 5 / Aktiwiteit 5

• Name 5 general safety measures when using a spanner or wrench? / Noem 5 veiligheidsmaatreëls by die gebruik van ‘n moersleutel?– ______________________________________________

______________________________________________– ______________________________________________

______________________________________________– ______________________________________________

______________________________________________– ______________________________________________

______________________________________________– ______________________________________________

______________________________________________

Activity 6 / Aktiwiteit 6• Make a free hand sketch of any one off the tools you have learned about in this lesson. • Maak ‘n vryhand skets van enige een van die gereedskapstukke wat ons in die les behandel het.

Free hand Sketch: ____________________________(Name of tool)Vryhand Skets: ________________________________(Naam van gereedskapstuk)