4
Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected] Newsletter 3 30 Mei 2014 Sabie Primary School closes on Friday 27 June and re- opens on Monday 21 July 2014 Centenary t- shirts/Eufeeshempd e @ R20, keyholder/sleutelh ouers @ R5, postcards/poskaart e @ R2, YearbookJaarboeke R100, caps/Pette @ R20 te koop by die kantoor/for sale at the office. Bosvolkie Birthdays : Paul Slabbert Robyn Blackburn Refilwe Dibakwane Udo Basson Eksamenrooster / Exam table 9/6: Home Language Gr 4,5,7 10/6: Home Language Gr 6 11/6: Add Lang : Gr 4,5,7 12/6: Add Lang Gr 6 13/6: Maths Gr 4 - 6 17/6: NW & Teg Gr 4 – 6 Maths Gr 7 18/6: SS Gr 4 – 6 Tech Gr 7 19/6: LS Gr 4 – 6 A & C Gr 7 20/6: NS Gr 7 23/6: SS Gr 7 24/6: LO Gr 7 Die eksamen is op ons, en die goue reël is en bly die regte studiemetodes, voldoende hersiening en betrokke ouers. Die belangrikste bestanddeel vir sukses is harde werk en deeglike voorbereiding. Baie sterkte aan ons leerlinge maar ook aan u as ouer wat net so hard saam leer vir die eksamen! The examination is on us and the golden rule is the correct study method, adequate revision and involved parents. Reminder: Our cross- country day will be held at York Sportgrounds on 26 July!! Education is the most powerful weapon which you can use to change the world” Serpe en mussies te koop by kantoor @ R40 stuk. Scarves and beanies for sale at office @ R40 !! Die ooievaar het ‘n draai by Mnr Zane van Niekerk en sy vrou Luzanne gemaak op 28 Mei en ‘n pragtige seuntjie, Zane Benjamin (3.2 kg) afgelaai. Ons hoop hy sal vir hulle baie vreugde verskaf!! Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning gedurende die mini rugby en netbal seisoen!!

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected]

  • Upload
    pilis

  • View
    76

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

likbekkie attle Tale. School closes on Friday 27 June and re-opens on Monday 21 July 2014. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510    email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected]

Newsletter 330 Mei 2014

Sabie Primary

School closes on Friday 27 June and re-

opens on Monday 21 July 2014

Centenary

t-shirts/Eufeeshempde @ R20,

keyholder/sleutelhouers @ R5,

postcards/poskaarte @ R2,

YearbookJaarboeke R100, caps/Pette @ R20 te koop by die kantoor/for

sale at the office.

Bosvolkie Birthdays:

Paul SlabbertRobyn BlackburnRefilwe

DibakwaneUdo Basson

Eksamenrooster / Exam table9/6: Home Language Gr 4,5,710/6: Home Language Gr 611/6: Add Lang : Gr 4,5,7

12/6: Add Lang Gr 613/6: Maths Gr 4 - 6

17/6: NW & Teg Gr 4 – 6Maths Gr 7

18/6: SS Gr 4 – 6Tech Gr 7

19/6: LS Gr 4 – 6A & C Gr 7

20/6: NS Gr 723/6: SS Gr 724/6: LO Gr 7

Die eksamen is op ons, en die goue reël is en bly die regte studiemetodes, voldoende hersiening en betrokke ouers. Die belangrikste bestanddeel vir sukses is harde werk en deeglike voorbereiding. Baie sterkte aan ons leerlinge maar ook aan u as ouer wat net so hard saam leer vir die eksamen! The examination is on us and the golden rule is the correct study method, adequate revision and involved parents.

Reminder: Our cross-country day will be

held at York Sportgrounds on 26

July!!

“Education is the most powerful

weapon which you can use to change

the world”

Serpe en mussies

te koop by

kantoor @ R40

stuk. Scarves and

beanies for sale

at office @ R40!!

Die ooievaar het ‘n draai by Mnr Zane van Niekerk en sy vrou Luzanne gemaak op 28 Mei en ‘n pragtige seuntjie,

Zane Benjamin (3.2 kg) afgelaai. Ons hoop hy sal vir hulle baie vreugde verskaf!!

Dankie aan al die

ouers vir hulle

ondersteuning

gedurende die

mini rugby en

netbal seisoen!!

Page 2: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510    email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

2

BirthdaysSharnice Nonyane

Dino Willis

Ricke Gericke

Jessica van Wyk

Keenan Scheepers

Angel Mbuyane

Juané le Roux

Dechane Jack

Ashley Mashigo

SOCCER

Baie geluk aan die volgende

juffrouens met hulle verjaarsdae:

Juf Marietjie 24 Mei

Juf Marni 26 MeiJuf Robyn 5 Junie

Soccer against Barberton: u/11 lost, u/13 – draw. Hazyview Primary: won 1, lost 1. u/13 won, u/11 lost. Goals by Theo Mogale and Cuelann Oompie. Thanks to all the parents for all the positive support.

Chess

16 of our children took part at Curro. Andre de Kock and Braham v d Walt won all their matches for the day.

u/14 Braham got 1st place, Andre 2nd and Palesa best girl award. Lebogang

Mashile : best performance u/10. Lydenburg tournament: 14 of our

children took part. Braham 3/6, Vuyo Mokwena 3/6, Theo Mogale 4/6. Thanks to all the parents who

supported their children.

Thanks to all the parents who support our children.

Mini Netbal & Rugby uitslaeLydenburg NelspruitRugby RugbyGr R: 2 wen, 1 verloor Gr R; 2 wen, 1 verloorGr 1: 1 wen, 1 verloor, 2 gelyk Gr 1: 2 wen, 2 verloorGr 2: 2 wen, 1 gelyk, 1 verloor Gr 2: 2 wen, 2 verloorNetbal: Netbal:Gr R: 2 wen, 1 verloor Gr R: 1 verloor, 2 gelyk, 1 wenGr 1: 2 wen, 1 verloor Gr 1: 2 wen, 1 verloorGr 2: 2 wen, 1 verloor Gr 2: wen al 3

Page 3: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510    email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

3

RUGBY NETBALL

Sabie vs Curro

u/9 Lost

u/11 Won

u/13 won

Sabie vs Komatipoort

u/9 Lost

u/11 Won

u/13 lost

Sabie vs Malelane

u/9 Lost

u/11 Lost

u/13 lost

Sabie vs Numbi

u/9 Lost

u/11 lost

u/13 lost

We are very proud of our rugby boys.

All the teams showed good improvement.

Rugby:On 12 April we hosted the rugby-netball day. Eight schools took part. All of our rugby teams took part, the u/9 won both their games, u/11 won all three, and the 1st team lost one and won one game.

The rugby camp took place during the April school holiday, and we had about 36 students that took part in the camp. It was a huge success. Special thanks to Mr Kruger who spearheaded the event.

Netbal:Sabie vs Curroo/9 verloor albeio/10 wen albei0/11 A wen, B verloor0/12A verloor0/12B wenOop B: verloorSabie vs MalelaneOns kon ongelukkig nie wen teen hulle nie.Numbi:3 uit 5 wedstryde gewenSunel het haar ligamente geskeur en die 0/13 span moes met 6 spelers klaarkom.

Netbalkliniek:Op 7 en 8 April het die netbaldogters van 0/10 – 0/13 ‘n baie leersame netbalkliniek gehad. Daar was 43 dogters en 9 afrigters. Baie dankie aan Juf Elbeth wat dit aangebied het.

Page 4: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510    email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

Our Impala

competition will kick

off on 9 June. Ons

vra almal se

ondersteuning om

die kaartjies te

verkoop teen R10.

Please support the

school. There are

wonderful prizes to

be won.

Fathers Day 16 JuneA Dad is a personwho is loving and kind, and often he knowswhat you have on your mind.He is someone who listens, suggests, and defends. A dad can be one of you’re very best friends! In all that you do, a dad’s love plays a part. There’s always a place for him deep in your heart.

THOUGHT OF THE WEEK:

I cannot change the way I am, I never

really try,God made me

different and unique, I never ask him why

God made a casting of each life,

Then threw the mould away,Each child is

different from the rest,

Unlike as night from day

So God in all his wisdom,

Who knows us all by name

He didn’t want us to be bored,

That’s why we’re not the same

Redenaars: Op 23 Mei is die

Mpumalanga-finaal in Middelburg

gehou. Dit was ‘n interessante en

stimulerende ervaring vir almal.

Die standaard was die hoogste

ooit. Ons skool se inskrywings

was Engela v d Walt (gr 4) en

Juanita Erasmus (gr 5). Engela

moes ongelukkig onttrek a.g.v.

siekte. Juanita het ons naam hoog

gehou en pragtig gepraat. Baie

geluk Juanita. Sy is ongelukkig

nie in die top 5 nie – die

standaard was hoog. Dankie aan

ons sprekers en ouers. Volgende

jaar maak ons DV weer so.

Baie dankie aan L.E. Mabasa Transport wat ons

leerlinge veilig vervoer met hul bussies. Leonard, we appreciate your help in this regard. Your drivers are very professional!!

Eisteddfod: Die inskrywings het nou gesluit. Sodra die program beskikbaar is, sal dit aan julle gegee word. Afrigters:

vir AfrikaansGr R – Juf Michelle en Lizelle

Gr 1 & 2: Juf LizGr 3: Juf Liesl

Gr 4: Juf RobynGr 5 ,6,7: Juf Marietjie

Eng Poetry: Mrs TapfiraKuns: Juf Elma & Suzanne

Julle sal julle gedigte voor die vakansie ontvang.