Upload
boland-gazette
View
250
Download
1
Tags:
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Stellenbosch Gazette 19 Feb 2013
Citation preview
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Tuesday 19 February 2013 | Tel. 021 887 2840
Stellenbosch’s Lance and Robyn Kime won the past weekend’s Dusicanoe marathon. Robyn was the defending women’s champion, butit was Lance’s first Dusi victory. Both are students at StellenboschUniver-sity and are members of the Maties Rowing Club. Lance is in actionon the left and Robyn waves triumphantly below.
PHOTO: DARREN GODDARD, GAMEPLAN MEDIA
Kime siblings tops!
Robyn Kime won all three stages of the Dusi. PHOTO: DARREN GODDARD, GAMEPLAN MEDIA
Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 19 February 20132
TBWA\B39344E\12
KNOW YOUR STATUS,ACT RESPONSIBLY
ANDWIN!WE ARE DOING FREE HIVTESTING IN YOUR AREA.
When you get tested at: Pine Valley, Wolseley(Khanyisa Crèche) • Chris Hani, Tulbagh• Nduli Community Centre • OppikoppiCrèche, Prince Alfred Hamlet • WitzenbergCommunity Care Office • Spar, Op die Berg• Jaysham Fruits, Bella Vista from 17 - 21February 2013, you stand a chance to be oneof 5 people to win R10 000!
Testing times: Monday – Friday08:00 to 16:00
All results and people who are tested arecompletely confidential
Enquire at your local clinic about where yourclosest testing station is
You can only be tested once during thisperiod to be eligible for the prize
Visit www.westerncape.gov.za or call0860 142 142 for more information
Reregister now for social grantsThe re-registration of all beneficiaries for so-cial grants is now open.Socialgrantbeneficiarieswhoarereceiving
theirgrants in theirbankaccountmust re-reg-ister at the identified sites.Beneficiaries who are in possession of a
SASSAor Sekulula card, orwho are receivingtheir social grants at thePostOffice,whohavenot re-registered during 2012must also re-reg-ister.Children receiving a child support grant,
foster child grants or care dependency grantsmust be registered with their parents or care-givers.During re-registration your information
will be updated, your fingerprints will be cap-tured and you will be issued with a Sassa pay-ment card.To re-register, make sure you have the fol-
lowing documents with you: your South Afri-can identification documents, your currentSassa card, contact numbers, a name and con-
tact details of a family member as well as con-firmation of your residential address.To re-register for a child support grant, you
will also need birth certificates for childrenunder 16 years old and a birth certificate aswell as an ID document for children over 16years.To re-apply for foster care grants, you will
need a birth certificate (for children under 16years old), a birth certificate and IDdocumentfor children over 16 years and a court order.Re-registration cannot be completed with-
out these documents.All school-going childrenwill onlybe assist-
ed at re-registration sites after 14:30with theirparents or care-givers.Beneficiarieswhoareunable to registerdue
to illness (including care dependent children)must arrange for a home visit.For any further enquiries, call 021 469 0206
/ 07 or the toll free Sassa helpline at 0800 6010 11 or CPS 0800 60 01 60.
YOUNG GIRL MISSING:TheCloetesvilleSAPSarelooking for informationregarding the wherea-bouts of Tevya Golding(15) who was last seenby her mother at 14:55on Friday 15 February. Itis believed that she iswith her friend Chante.Tevya is tall, and slimwithlight green eyes. She waswearing a red Manches-ter United soccer top,black tracksuit pants andpink running shoes.Please contact the inves-tigating officer, Sgt Mou-tonat theCloetesville po-lice at 021 809 5015 orthe Pink Ladies at 071249 0388 with any infor-mation.
Communities stuck togetherAfter the recent Wemmeshoekfires the community got togetherto help those in need.The Cape Winelands District
Municipality have expressedtheir sincere thanks to all the do-nations of food and drink duringthe fires. The Executive Mayor,Alderman Cornelius de Bruynand the Speaker, Cllr Clara Mey-er,expressedtheirappreciationtoall individuals, businesses andschools that donated foodandbev-erages during this trying time.They are proud to have a capa-
bleandwell-trainedfireanddisas-ter management staff componenttodealwith incidents suchas this.This area is very susceptible tomountain and veld fires duringthesummermonthsandtheyhaveurgedall res-idents and visitors to be vigilant and to applya fewsimple principles thatwill prevent theun-necessary starting of veld fires.Do’s:) Get rid of hot ash and coal from heating
andcooking inasafeplacewherenoplantmate-rial or rubbish can catch alight.
) Cover an open fire with sand to smotherit.
) Always work with power tools in an opencleared area (sparks can ignite).
) Keep the area around your home clear ofmaterial that can burn.Don’ts:) Play with matches.) Burn rubbish on a hot, windy day.) Throw cigarette butts onto the ground or
out of cars while travelling.) Leave an open fire unattended.Everyone involvedonceagain thanked the ef-
fortbythecommunity intheirsupportandcom-mended the fire fighters for their efforts duringthe fire.
The fire in Wemmershoek two weeks ago. PHOTO: SUPPLIED
IDASVALLEIER GEE TERUG: ’n Plaasli-ke weldoener, Jackie Hansen en haarma, Katriena, het onlangs ’n spesialeete voorberei vir die haweloses in diearea. Jackie is die eienaar van Jafec,’n au pair-organisasie wat uit Idasval-lei, Stellenbosch werk en gesond-heidswerkers na Europa stuur. Hullehet beginmet ’n projek omdie hawelo-ses en die hongeres te voer en uit tehelp by die Nagskuiling, maar sy hetbesef dat daarmeermense iswat hulpnodig het.Met die hulp van ander indi-vidueuit die gemeenskaphet sy hawe-loses en kinders uit die gemeenskapbymekaargekry vir die dag. Sy het haardank uitgespreek teenoor IdasvalleiPrimêr wat aan hulle tafels en stoelegeleen het, Milton de Koker wat almalmet sy taxi aangery het en die Saulus-familie wat gehelp het om die kos voorte berei. Sy hoop om dit binnekortweer met die hulp van plaaslike orga-nisasies en kerke te doen. Vir meerinligting bel 021 886 6234 of 074926 4152 of e-pos: [email protected].
LINKS: Die kinders van Idasvallei hetsaam gekuier en die heerlike kos ge-niet wat Jackie Hansen en haar mavoorberei het.
Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 19 February 2013 3
Maties staan op teen verkragting“Om maskeerband oor jou mond te dra isnie vreemd nie, maar die stilte oor Suid-Afrika se verkragtingskultuur, is.”
Dít was die bewoording van ’n plakkaat wataan verbygangers gewys is tydens ’n stille pro-tes-aksiewat verledeDonderdag opValentyns-dag deur honderde studente van die Universi-teit Stellenbosch (US) bygewoon is.Die studente het hul monde met maskeer-
bandtoegeplakinsolidariteitmetdie talleslag-offers vanverkragting – en inbesonder dié vandie sinnelose verkragting enmoord van die 17-jarige Anene Booysen van Bredasdorp – wiese stemme nie gehoor word nie.Die geleentheid, gehou oor die etensuur, is
georganiseerdeurdieUS-studenteraad (SR) en
issogereëldatdit spesifieksaamvalmetValen-tynsdag enmet die opening van die parlement.In ’n verklaring vra die studenteraad waar
die liefde en respek vir mede-Suid-Afrikanersheen is.Ziyanda Stuurman, SR-lid vir kritiese inter-
aksie en leierskapsontwikkeling en mede-or-ganiseerder van die geleentheid, sê dat hullebaie bly is oor die groot aantal studente wataan die stille protes deelgeneem het.“Anene se dood is nie verniet nie en ons ver-
trou dat die boodskap om die waardes van lief-de en omgee vir jou mede-Suid-Afrikaners teeer, sal opklink by nie net vandag se studentenie, maar vir ’n lang tyd wat kom.”Sy voeg by dat die protesaksie ook die begin
is vir ander gesprekke op kampus.
Prof. Russel Botman, US-rektor en visekan-selier, het gesê dat die universiteit die studen-teprotes ondersteun.“Ekis trotsopdieMaties, omdathulle insoli-
dariteit staan en ’n beroep doen op die beëindi-ging van die geweld wat teen vroue en kindersin hierdie land gepleeg word.”Hy het bygevoeg: “Hierdie insident is weer
’n herinnering aan die rol wat universiteitekan en moet speel.”Clinton du Preez, SR-Voorsitter, sê dat hy
veral trots is op die groot aantal mans wat ookhul monde laat toeplak het.“Mansstudente moenie stilbly oor hierdie
kwessie nie. Dit is ’n samelewingskwessiewaarvan die oplossing oor geslagsgrense heenlê.”
Dominique Oosthuizen, Carike Smith, Ninien Breytenbach, Jonel Ferreira en Lynette Nzanza het aan die protes-aksie deelgeneem. FOTO: ANTON JORDAAN
Sluit aan by dieVoortrekkersDaar lê ’n jaar propvol aksie en avontuurvoor vir die jongspan betrokke by die Stel-lenbosch Voortrekkers. Vanjaar se aktiwi-teite het onlangs met ’n stokbrood-braai af-geskop. Op 25 Januarie het die Verkenners(hoërskoolleerlinge) interessante speletjiesaangebied en die laerskoolleerlinge het hul-le gate uit geniet. ’n Kamp vir gr. 6- en 7-leer-linge is die afgelope naweek gehou waar dieleerlinge meer oor kampkos en roeikuns ge-leer het. Hulle het potjiekos gemaak en opdie Bergrivier geroei.Die Verkenners se jaarlikse vlotvaart op
die Bergrivier word die naweek van 22 Fe-bruarie gehou. Die Stellenbosch-komman-dokamp, waar ouers saam kamp is van 1 tot3 Maart.DieVoortrekkers komVrydagmiddaevan
17:45 tot 19:00 bymekaar. BelAnnekeKrügerby 072 211 4066 of 2 [email protected] vir meer inligting.
WellingtonseKlopse se storiesDie langverwagte boek, Die WellingtonseKlopse: 100 jaarseonverteldestories,wordSa-terdag 2Maart in dieOudeLibertas-amfitea-ter- en kunsgalery bekend gestel.Die boek is saamgestel deur Kunstekaap
in samewerking met Michael le Cordeur enMarlene le Roux. Die bekendstelling begin14:30 vir 15:00 en ’n ligte ete sal bedienword.Die boekword teen ’n spesiale prys vanR150verkoop.’n Opelugkonsert word dié aand op die
Neethlingshof-wynlandgoedgehouwat17:30vir 18:00begin.DieWellington/BolandJeug-orkes, onder leiding van Kunstekaap, salsaam met Karen Zoid en Arno Carstens op-tree.Bespreekjousitplekvoorofop18Febru-arie: e-pos [email protected].
Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 19 February 20134
Moenie Superstars Klopse misloop nieDie gewilde Superstars klopse-troep van Wellingtonbring hul kleurvolle klanke na ’n piekniekkonsertby die Afrikaanse Taalmonument op Saterdag 9Maart.DieSuperstars isverlede jaarasdie2012Dra-kenstein Klopse van die Jaar bekroon.
Die vertoning begin om 19:30 in die Tuinteater, watop die grasperk reg aan die voet van die monument geleëis.
Die twee-uurlange konsert sluit in optredes deur dieSuperstars se junior en senior kore, hul koperblaasor-kes, hul langarm-orkes én solo-optredes deur sangers.Die program sluit in tradisionele klopseliedjies soosmoppies asook liedjies van bekende kunstenaars soosCoenie de Villiers, Laurika Rauch en Romanz.
Besoekersiswelkomomhuleiepiekniekmandjiesaamte bring of ’n mandjie by Volksmond Koffiewinkel teenR170 vir twee persone te bestel. Bel 021 863 2800 vir bestel-lings. Koffie, ligte verversings, wyn en bier sal te koopwees.
Die Taalmonument Tuinteater Piekniekkonsertreeksword ten bate van die Taalmonument se Leesprojek aan-gebied.
Kaartjies, teen R35 vir volwassenes en R10 vir kinders(onder ses jaar gratis), is vooraf by die Taalmonumentbeskikbaar, asook by die hek. Plek is egter beperk.
Bring ’n kombers, warm klere en ’n flits saam. Veiligeparkering is beskikbaar en toegang word beheer. Geenhonde of vure word toegelaat nie. Indien die weer slegis, word die konsert afgestel.
Vir meer inligting bel 021 863 4809/0543 of besoekwww.taalmonument.co.za en www.facebook.com/afri-kaansetaalmonument. Die gewilde Superstars Klopse FOTO: VERSKAF
19 Februarie)Alkoholiste Anoniem (AA StellenboschSentraal) ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stel-lenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 2933967.)Stellenbosch-blommeklub vergader. BillyThompson demonstreer “The colours, linesand textures of my travels”. Tee van 09:30 endie praatjie begin 10:00 in die NG Kerk Stel-lenbosch-Wes se kerksaal. Greta van derMerwe: 0 021 886 5367/072 202 4572.
21 Februarie)Alkoholiste Anoniem (AA) sowel as Ala-non, ter ondersteuning van vriende en fami-
lie van verslaafdes, ontmoet 20:15 in die NGKerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat.0 084 293 3967 (AA) of 021 889 5791 (Alanon).
22 Februarie)RandallWicombisgasbydieeersteWoord-pret van die jaar. Aangebied deur die Woor-deboek van die Afrikaanse Taal (WAT). As-ara-wyne sal ook bekend gestel word. Wyn,sap en ligte verversings word van 12:30 bedi-en en Randall begin om 13:00. Toegang is R25.RSVP teen 20 Februarie by 021 887 3113 of2 [email protected].
23 Februarie)Free introductory workshop on yoga. Ven-ue: Josephine’s at 20 Stoffel Suit Street inPlankenbrug opposite the Simonsbergcheese shop from 16:00 to 18:00. Those inter-ested can also take part in a Sri Sri yogacourse fromTuesday toSunday (26February
to 2 March). The times are from 18:30 to 21:30on Tuesday to Friday; from 16:00 to 18:30 onSaturday, after which it will end on Sundayafternoon. For further information or book-ings call Gerda Botha on 072 480 4418 or [email protected].)Volkskerk-Sondagskool: Imbizo vir alleSondagskool-onderwysers in Idasvallei. AlleSondagskolevanalledenominasiesworduit-genooiomby tewoon.GrantWilliams: 0 084430 4245, 2 [email protected] of Almare Ca-rolissen by 074 104 7179.)TheSouthAfricanHealthQiGongAssocia-tionwillbehostinganintroductory twohourcommunity-based health workshop. HealthQi Gong is a form of exercise that promotesphysical, mental and emotional health,based on the principles of traditional Chi-nese medicine. Everyone is welcome. Thecost is R100 per person. Dr Jeff Lan willpresent the workshop. 14:30, PJ Olivier ArtCentre.Visitwww.taijihealth.comorcall Jo-han de Goede on 082 568 2014.
Leer kweekorganiese groenteDie Knorhoek-wynplaas en TowerboschAardskombuis, in samewerking met CobusSmit, bied Vrydag 1 Maart ’n interessantegroen-werksessie en ontwerpers-middagete opdie plaas aan.
Gaste gaan leer hoe om hul eie organiesegroente en kruie te kweek.
Die werksessie begin 09:30 vir 10:00 en diekoste isR150perpersoon.Dit sluit diewerkses-sie, ete en ’n glas vonkelwyn in.
Plekke moet teen 27 Februarie bespreekword. Stuur ’n e-pos na [email protected] of bel 021 865 2958.
Steriliseringprojek vir KlapmutsdiereInwoners van Klapmuts word genooi om vannou tot 20 Maart hul troeteldiere gratis te laatsteriliseer, inent of ontwurm. ’n Spesiale een-heid is by die klubhuis op die Klapmuts-sport-gronde ingerig wat op Maandae, Woensdae enVrydae van 07:30 tot 15:00 oop is.
Sterilisering is ’nveilige,klinieseprosedurewat deur ’n gekwalifiseerde veearts uitgevoer
word.Dit is ’n eenmalige geleentheid vir troe-teldiereienaars om ’n beter lewe aan al die die-re in hul gemeenskap te bied.
Dieaanbodisegternetvirdiere inKlapmuts.As ekstra bonus sal elke kat wat gesteriliseerword ’n blikkie katkos kry en elke hond ’n pakhondekos.
Navrae: René de Wet: 082 090 8166.
Chiropractic andarthritisTheArthritisFoundationwillmeetonMonday25 February in the Vergelegen Mediclinic res-taurant.
The speaker this month is Helderberg chiro-practor, Dr Anton Smuts, who will be discuss-ing how chiropractic care can benefit peoplewith arthritis. This is a topic that’s bound tobe relevant to anyone with painful joints andtrapped nerves.
The talk will start at 18:45 for 19:00. No book-ings are required. Phone Aletta van der Watton 083 270 4842 or send an e-mail to [email protected] for information about arthritis.
Bespreek stalletjiesnou vir karnavalLaerskool AF Louw hou die naweek van 26en 27 April sy jaarlikse karnaval. Belang-stellendes word uitgenooi om nou al hulstalletjies teen R700 vir die naweek by dieskool te bespreek. Geen kosstalletjies wordtoegelaat nie. Bel die skool by 021 886 4791.
Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 19 February 2013 5
Always there for you
Please Recyclewww.picknpay.co.za
Toll Free: 08001122 88(landline only. Cellphone raTes apply)
CustomeR CARe
Franschhoek
PLUSEARNPOINTS
PLUSEARNPOINTS
23 huguenot stReet FRAnsChhoek. ContACt numBeR: 021 876 3931PRICes VALID 19 - 24 FeBRuARy 2013PIckNPAyFRANScHHOEkDAILyONLy
1175
183B
THETHETHE
BIGPRIcEDROP
pick n pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply).We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. advertised prices are inclusive of VaT where applicable. We reserve the rightto limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
Always there for you
2899PnP no nametm
Fresh ChickenBraaipack 8s per kg
5999Beef texansteak per kg
3899Flora regularMedium Fat spreadTub 1kg
5199nescafé Classicdawn Jar 200g
2999PnP no nametm
Cooking oil2 litre
985Albany superiorWhite Bread 700g
2399each
sta-soft FabricConditionerassorted 2 litre
979each
Clover seal FreshMilk assorted 1 litre
2500PnP onions 1kg,Carrots 1kg &english Tomatoes1kg
BUy ALL3 FOR
1399PnP no nametm
parboiled rice2kg
Become asmartshopper points millionaire
Buy any one of the weeklyparticipating products to enter
terms and conditions apply.
www.pnp.co.za 11 Feb – 10 march
Become a smart
Stem nou vir SanlamSing’it-treffersDieSanlamSing‘it-kunstenaarshet,nadaese lees deur bykans 2 000 inskrywings, hul-le gunsteling-lirieke gekies om te toonset.
Die veldtog vir Sanlam Sing‘it 2012/2013 isin Oktober verlede jaar van stapel gestuur.InFebruarie breekdie lekkerste deel vandie
kompetisie aan – die kunstenaars het hul wen-ners se lirieke opgeneem en die publiek kandié snitte nou gratis luister en aflaai. Daar kanookvirhullegunsteling-SanlamSing‘it-snitge-stem word.Al die snitte sal tot 4 Maart gratis van
www.facebook.com/singit.co.za afgelaai kanword. Die eenwat diemeeste stemme ontvang,sal vir die kunstenaar ’n R50 000-musiekvideovir dié snit in die sakbring,met ’nR50 000-kon-tantprys vir die liriekskrywer. Die wenner salook die geleentheid hê om in die musiekvideote verskyn.Lede van die publiek kan ook een van drie
16GB iPod Nanos wen deur vir hul gunsteling-treffer te stem.Die kompetisie is ’n samewerking tussen die
borg Sanlam, organiseerder LitNet (www.lit-net.co.za),mediavennootMK(DStvkanaal324)en ses van Suid-Afrika se gewildstemusikante
of groepe. Elkeen van die finaliste – behalwedieuiteindelike finalewenner–ontvangR5 000en die erkenning as skrywer van hulle gunste-ling-kunstenaar se splinternuwe treffer.Die finale wenner word in Maart aangekon-
dig en sal met ’n stewige R50 000 wegstap.Die finaliste is Adam Jerret (van Gauteng)
se “Once More, with Feeling”, uitgevoer deur3rd World Spectator. Dawid Schalk van Vuur-en (van die Wes-Kaap) se “Klink asof ons sto-ries is” word uitgevoer deur Zinkplaat. LouiseCarver sing “400Miles” deurNicki Sutherland(van Gauteng).Jo Folscher (van die Wes-Kaap) se “Liquid
Stone” word deur Zaki Ibrahim uitgevoer. Diegroepekhouvanjou,okay! sing“Ekwens jywasnie so mooi nie” deur Engela Pretorius (Gau-teng). Tumiand theVolumehetbesluit opMattRose (Gauteng) se “That Kiss”.Die publiek se terugvoer en betrokkenheid
is vanjaar oorweldigend, met ’n reusetoenameindiegetalaktieweSanlamSing‘it-aanhangersop Facebook, inskrywings wat ontvang is enaspirant-liriekskrywers wat deelgeneem het.Besoek www.facebook.com/singit.co.za,
@Singit2012 opTwitter ofwww.singit.co.zavirmeer inligting.
WOWlangarmdans by AF LouwDie US Woordfees se WOW-projek hou opVrydag 1 Maart ’n lekker loslit LangarmSnack-dans vanaf 19:30 tot 24:30.Diedansvindplaas indieAFLouw-skool-
saal en die musiek word verskaf deur diefantastieseklankevanPaddy’sDanceBand.
Die kaartjies is by die deur beskikbaar teenR60 per persoon.Bring asb jou eie eetgoed saam.Bel vir Shireen Crotz by 083 2377 059 / 021
808 9106 vir meer inligting oor hierdie lek-ker loslit-langarmdans.
KINDERPRODUKSIES BY DIE USWOORDFEES: ’n Wye verskeidenheidproduksies net vir die jongspan wordvanjaar by die US Woordfees se kyk-NET Koowee Kinderfees aangebied.Bazoo en die Plaashaas, die Reën-boogkabouters, Dolf Wolf en die DrieVarkies en Die Wonderwêreld van dieTowenaar Sonder Naam is op 2Maart, tussen 09:00 en 13:00, tesien by die PJ Olivier-kunssentrum.Kaartjies na elke vertoning kos R40.Op 9 Maart is Poppie en Bongo: Kol-skoot!, Lollos 4: Oe La La, Suid-Afrika(op die foto), Tjiff en Tjaff 2 en Takala-ni SesamebydieOude Libertas-amfi-teater op die planke tussen 09:00eb 13:00. Kaartjies kos R40, maar’n dagkaartjie teen R120 vir al viervertonings is ook beskikbaar. Besoekwww.woordfees.co.za vir meer inlig-ting.
Easy weekday meal for a large familyThis easy weekday meal isideal for a large family.Preparation time: 15 minCooking time: 20 minServes: 4Ingredients2 Tbs oil1 clove garlic crushed1 large onion peeled and
chopped1 carrot peeled and grated1-2 Tbs water if needed400 g beef mince1 can chopped peeled tomatoes2 tsp chopped fresh basil1 tsp Worcestershire sauce2 Tbs tomato paste1 tsp salt¼ tsp pepperMethod
Heat the oil in a pot overmedium heat and then addthe garlic, onion and carrotand stir-fry for 6 minutes.Addabit ofwater if it startsto burn.Add theminceand fry for
about 12 minutes, stirringoften with a wooden spoonso that the meat doesn’tburn.Be careful that the steam
doesn’t burn you.Add the tomatoes, basil, Worcestershire
sauce and tomato paste and stir well. Bring tothe boil and then turn down the heat to low.Simmer until ready to serve.Sprinkle over the salt and pepper, stir again
and serve on crispy toast.- Recipe from www.food24.com
Mince on toast, an easy weekday meal.PHOTO: WWW.FOOD24.COM
Stellenbosch Gazette General - Algemeen Tuesday 19 February 20136
Eikestadnuus 021 887 2840www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za
FAMILIE-
KENNIS-
GEWINGS
08
Sterfgevalle
DeathNotices
BERNARDGERHARDCROTZ. Born 31 Aug1956. Died: 16 Feb 2013.Memorial Service Wed 20Feb 2013 19:30, Volkskerk,Kahlerstreet. Funeral, Sat24 Feb 2013. Home 11:00.Volkskerk 12:00
DENISE POLMANBERGINS: Heengegaanop 18.02.2013. RoudiensWoensdag te CloetesvilleMetodiste Kerk 19:30.
RENATEHOLLSTEIN.Passed away 15.01.2013.Mem Service 21.02.2013.DELK @ 15:00
PERSOON-
LIKE
DIENSTE
27
Onderrig/Education
KENLYNDRIVINGSCHOOL / Bestuurskool.Lessons @ R140 p/h. K53practise grounds to use.Call Kenny 083 660 0569.
TEKOOPFORSALE
Meubels/Furniture
77
RONDE EIKEHOUT-tafel met 6 stoele.Eikehout hi-fi TV kabinet.Kontak 082 491 0503.
ALGEMENE
DIENSTE
108
Geld/lenings
Money/Loans
DEBT PROBLEMS?Let us help you. Weconsolidate debtpayments. Pay lowerinstallments.Deon 021 811 4670.
140
Elektriese
Herstelwerk
Electrical Repairs
ALLEHERSTEL vanyskaste, vrieskaste en alletipe wasmasjiene. Gashervul vanaf R150.Skakel 076 919 0596.
FRIDGE /FREEZER/AIRCONWe buy & sell fridgesNo call out fee/Promtservice076 552 0272www.fridgefreezermobile.co.za
HERSTEL by die huis.Ys- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene enmikrogolfoonde.Skakel 071 755 3390.
1141
Algemene
Dienste
General Services
DECKSTER'SCATERING. Décor /Hiring. Menu's fromR110.00. Includes:crockery, cutlery, whitetablecloths, white chaircovers, organza backdrop,arch & red carpet.( Ielaahm or Rene. 021371 4507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za
DRNILSONMarriage problems.Love problems.Pregnancy problems.Remove bad luck and evilspirits.Sexual problems.Financial problems.Win big contracts, tendersand court cases.Also unfinished work withother doctors.078 229 1030Stellenbosch. Call forappointment.
FFiinnaannccee aavvaaiillaabbllee -- NNoo DDeeppoossiitt
EIENDOMME
171
Woonstelle te Huur
Flats to Let
WEIDENHOFSTRAAT:Sonsigwoonstelle; 3 Slpkruim, veilig, rustig, par-keerplek. Geen studente.R5 930 pm vanaf 01.03.13.Kontak 021 886 6079.
400
Betrekkings Gevra
JobsWanted
EMILA, TIDE, SHARONare looking for domesticwork. Emila 083 245 1741.Tide 078 249 2463.Sharon 074 324 2835.
1X SEMI-SKILLEDSpraypainter. Please onlyapply if you havecontactable references.Experience essential.Contact 021 887 4217.
EXPERIENCED FIGURE/ life drawing modelsneeded for Andrew OwenSchool of Art in SomersetWest. Please contact Jo:082 099 2654 or 021 8554553.
'N BEKENDEDEKORmaatskappy inStellenbosch benodigdringend 'n algemenewerker. 'n Bestuurs-lisensie is 'n vereiste. BelSusan by 0861 553 463 vir'n onderhoud.
Cape Whalers skep wonderlike geleenthedeDie Cape Whalers van die Field BandFoundation(FBF) isweersterkaandiegang en het reeds hul eerste optrede bydie Maties Mad²-optog op 2 Februariegehad.
Hier het die orkes die optog op gebruik-likewysedeurStellenboschsestratebege-lei.Dié bekroonde FBF-organisasie spog
tans met 22 programme landwyd en istrots op hul eerste projek in die Vrystaat,waarvan 50% van die lede fisieke ge-stremdhede het.DieFBFhet tendoel omgeleenthedevir
die ontwikkeling van lewensvaardighedete skep deur middel van musiek en dans.Een van die FBF se hoof fokusse is MIV/vigs-opvoeding en -toetsing. Ook word le-de wat werkloos is ondersteun.Sewe lede vandieCapeWhalershet aan
die begin van die jaar nuwe skooluni-forms ontvang as deel van die FBF se“Children in distress”-program.Leerlingetussenseweeneen-entwintig
jaar word genooi om by die CapeWhalersaan te sluit, waar hulle deel sal vorm van’n energieke, suksesvolle organisasiemetuitstekende oorsese bande en moontlik-hede.Vandag spog die Cape Whalers met
trompetblaser Nathan Lawrence vanCloetesville wat ’n voltydse trompetbla-ser indieKwazuluNatalseFilharmonieseOrkes is.Nóg ’n CapeWhaler en suksesvolle ma-
trikulant van Hoërskool Cloetesville in2012, Jeraydo Hattingh, is met die skildvir beste student op die Musieksertifi-kaatprogramvandieUniversiteitStellen-bosch bekroon.Oefeninge word op Donderdae en Vry-
dae om15:00 byHoërskool Cloetesville ge-hou.Ledekrydiegeleentheidominstrumen-
te soos koperblasers, perkussie, marim-bas en staaldromme te bemeester.Bel Belinda Jackson by 083 500 9871 of
stuur ’n epos na [email protected] virmeer inligting.
Hier (van links) is lede van die Cape Whalers Field Band Davidean deBruyn (7) , Elzona Casper (10) en Keascheane de Klerk (8) in hulle nuweskoolklere. Hulle is leerlinge by Laerskool Cloetesville. FOTO’S: VERSKAF
Lid van die Cape Whalers, Jeraydo Hattingh,het in 2012 die skild vir die beste studentin die Universiteit StellenboschMusieksertifi-kaatprogram ontvang.
DIBONGS ON MFM: Fans of Di-bongs Bonga Tshemese FelebaOmkhulu Clever Matwetwe, the lo-cal musician and owner of BongaThanks Records, can listen to himlive on MFM 92.6 on 23 Februaryat 17:30. He will be talking abouthis new album thatwill be releasedon 25 August. Dibongs will also beperforming in Germany and Bot-swana this year. For further infor-mation or for bookings send anemail to [email protected].
Cook withStellemployStellemploy will train 12 unem-ployed people in methods of cook-ing, knife skills and introduction tobaking skills, kitchen hygiene andbasic nutrition from 11 to 28 March2013.Stellemploy facilitates this train-
ing opportunity for the youth withdonormoney received fromDistell.This training opportunity is only
available to unemployed peoplewith consumer or hospitality stud-ies on grade 10 level or experiencein the hospitality industry.Only 12 people can be accommo-
dated on a course. It is therefore im-portant to register early.Only youth between 18 and 35
years, who live in the greater Stel-lenbosch area, can apply.CallGainoorBettaon021 886 6993
formore information on the coursein cooking.
WCBOF to meet ThursdayTheWinelands Community Busi-ness Opportunity Forum(WCBOF) will be meeting onThursday 21 February.The topic that will be the focus
of discussion is Black Businesses
Unite.The meeting will start at 19:00
in the public library in PleinStreet.Call Franklin Adams on 083 396
8119.
Spesialeddiieennssttee
Smalls
Stellenbosch GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 19 Februarie 2013 7
Always there for you
Decor and garnishnot included
Become asmartshopper points millionaire
See in store for the weeklyparticipating products
Terms and conditions apply.
www.pnp.co.za 11 February – 10 March
Become a smart
Decor and garnish not included
Bulk Lamb BraaiChops Per kg
7999
Ultimate BraaiMaster BoereworsPer kg
5699
PnP Loose PlumsPer kg
999PnP WhiteGrapes 1.5kg
1999
Fanta, Sprite orStoney Assorted2 Litre
1249Each
McCain CrispyOven ChipsAssorted, 750g
2149Each
First ChoiceLong Life MilkAssorted, 1.5 Litre
1199Each
Sunlight 2 in 1Auto WashingPowder 2kg
4799PnP Toilet TissueAssorted, 9 x 2 PlyPer Pack
3899
Pampers Active BabyJumbo Pack NappiesSize 2 New Baby Mini94s, Size 3 Midi 82s,Size 4 Maxi 70s,Size 4+ Maxi Plus 62s,Size 5 Junior 58s orSize 6 X-Large 54sPer Pack
13999Addis PVAButterfly Mopand RectangularBucket
9999 19999
House of YorkDeluxe IroningBoard
SAVE 100.00NO
WO
NLY
Decor and garnishnot included
BUY 3FOR
PnP Carrots1kg
2000
PLUSEARNPOINTS
PLUSEARNPOINTS
PRICES VALID 19 – 24 FEBRUARY 2013ATALL PICKNPAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES,MINIMARKETSANDHYPERSEXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO, EXPRESS AND DAILY STORES.smart points will still apply in Express and Daily Stores.LIQUOR NOT FOR SALE ON SUNDAYS IN KZN, GEORGE, KNYSNA, MOSSEL BAY AND WESTERN CAPE EXCLUDING CANAL WALK LIQUOR STORE.
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not beliable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
Please Recyclewww.picknpay.co.za
TOLL FREE: 0800 11 22 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
CUSTOMER CARE
+ +
THETHETHETHE
BIGPRICEDROP
BUY 2FOR
PnP Sweetcorn4s
2000
BUY 2FOR
PnP Washed BabyPotatoes 1.5kg
2000
BUY 2FOR
PnP Pears1.5kg Econo Pack
2000
117581
2_3
90X260
Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Dinsdag 19 Februarie 2013 | Tel. 021 887 2840
R450
PEGASUS KANADIAR799 R639
R399
KANADIAR799 R639R799 R639
R399NB470 R399NB470
20% tot 30% AFSLAG!OP GESELEKTEERDE DRAF & “TRAIL” SKOENE
NB570 R399
GRATIS! MET AANKOOP VAN ELKE PAAR RUGBY STEWELS BO R500.KIES TUSSEN N OEFENTRUI OF OEFEN KOUSE+
MONDSKERM
VELIZE
Prys van toepassing op geselekteerde reekse.
R399R399R399 R399
R799 R639R799 R639PEGASUS
GRATIS!
PEGASUS R799 R639R799 R639R799 R639KANADIAR799 R639R799 R639
R150BESPAAR:
R100
R300 R160
BESPAAR:
BESPAAR: BESPAAR:
Sedert 1955Jou eenstop mode & skooldrag voorsiener.
R450TIEMPO rio
R599T90
R650PREDITO
R650PREDITO
R750UNIVERSAL
R850MECURIAL
R799RS7
R850POWER CAT
R899KAKARI
R850EVOSPEED 6
R899KAKARI
KryR100 AFSLAG op aankope van normale prys sport skoene: R600 of meer.KryR50 AFSLAG op aankope van normale prys sport skoene: R400-R599.
Hierdie promosie is geldig tot 30 April 2013. Nie geldig op uitverkoping sport skoene asook rugby stewels nie.
Worcester 023 342 1177 | Mountain Mill 023 347 0994 | Paarl 021 872 8500 | Paarl Mall 021 863 0992 | Stellenbosch 021 886 5168 | Tygervallei 021 914 7816Malmesbury 022 487 2356 | Vredenburg 022 713 3405 | George 044 874 2224 | Oudtshoorn 044 272 8487 | Mosselbaai 044 690 6831 | Zevenwacht Mall 021 903 3345
Matie-fietsesteeds baiegewildDie Matie-fiets kry vanjaar groot aftrek,nie net onder die Universiteit Stellenbosch(US) se personeellede en studente wat ’nfiets vir ’n jaar wil huur nie, maar ook on-der groepe wat dit net vir ’n uitstappie wilgebruik.
Sonop-koshuis het hul eerstejaars met Ma-tie-fietse op ’n uitstappie geneem. VolgensJeanne-Marie Roux, die koshuis se HK-lid van“Groen”, hethulle dieuitstappie gereël omvol-houbaarheid tebevorderen ’n fietskultuuraandie eerstejaars bekend te stel. “Hulle het ditbaie geniet en oorweeg elkeen die opsie omhuleie fiets koshuis toe te bring of ’n Matie-fietsvir die jaar te huur, veral met die parkering-kwessie hierdie jaar.”Heemstede se huiskomiteelede en eerste-
jaars het tydens die verwelkomingsweek metMatie-fietsevandieUSVoertuigpoelna ’npiek-niekplek langs die Eersterivier gery om diekoshuis se seniors daar te ontmoet.Matie-fietse is ook tydens die studente-optog
deurdiedorpopgemerkwaar studentevanAu-rora en Monica daarop gery het.Altesame 325 Matie-fietse uit ’n moontlike
400 is al verhuur. Personeel en studente kandie fietse teen R1 000 per jaar huur, waarvanR600 terugbetaal word as die fiets in ’n goeiewerkende toestand terugbesorg word.
Inwoners vanSonop-dameskoshuis het on-langs met Matie-fietse op ’n uitstappie ge-gaan. FOTO: HENNIE RUDMAN
StuurnominasiesDit is tyd vir skole om nominasies virLet’s Play enEikestadnuus se Sportstervan die Maand vir Februarie te stuur.Voorstelle vir die Eikestadnuus Span
van die Maand kan ook gemaak word.Nominasies moet Eikestadnuus niks
later nie as Maandag 24 Februarie be-reik.Stuur aan eunice.visagie@eikestad-
nuus.com.Dylan Raubenheimer was Januarie
se Sportster van die Maand en Hoër-skool Lückhoff se o.17-sokkerspan hetdie span-kompetisie gewen.