2
1 012 661 2341 012 661 2340 [email protected] Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Our collective struggles over the past months have taught us much about ourselves and about each other. We have also learnt a lot about this virus. Although there may have been differences and disagreements, there has also been kindness, empathy and compassion. There has been courage and solidarity. Uittreksel vanuit pres. Cyril Ramaphosa’s se toespraak op 13 Mei 2020 Na die president se toespraak is daar tong-in-die-kies verwys na ons inperking- of grendelvlak as vlak 3.9 wat soos vlak 4 is met ‘n paar inspirerende aanhalings. O ja, en die Wes-Kaap moes dringend na die hoof se kantoor gaan . Dinsdagaand het die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, uiteindelik meer lig op die onderwyslandskap gewerp. Onderwysers mag nou definitief vanaf volgende Maandag en die graad 12’s op 1 Junie terugkeer skool toe. Ons wag vir meer inligting en detail vanaf die minister rakende privaatskole. Ek glo wel ons sal voor ons vakansie al die res van die grade elk vir minstens 3 dae by die skool kan akkommodeer indien moontlik. Uit die aard van die saak is die leerders en die onderwysers se gesondheid vir ons ‘n hoë prioriteit. Ons gaan egter steeds geen kanse vat nie en sal ons nie meer as twee grade gelyktydig by die skool hê nie. Daar is sedert Maandag gemiddeld 24 nuwe gevalle per dag in Gauteng aangeteken. Die minister het daarna verwys dat, terwyl inperking geld, nie al die leerders gou gelyktydig by enige skool toegelaat gaan word nie. Gevolglik sal ons parallel met normale klasse steeds die aanlyn skool laat funksioneer vir die dae wat leerders nie by die skool is nie. Ons grootste prioriteit bly die graad 12’s en hulle sal die meeste op die kampus geakkommodeer word. Ons College Covid-veiligheidskomitee het al verskeie vergaderings gehou en maak seker dat alles in plek is om die College so veilig as moontlik te maak. Meer besonderhede rakende veiligheidsprotokols en inligting rondom leerders met reeds bestaande onderliggende siektetoestande (comorbidities) sal volgende week met u gekommunikeer word. Die College sal ook gedurende die eerste week eers om 08:00 begin en reeds 13:30 sluit. Ek wil graag weer eens ons leerders, onderwysers en ouers bedank vir julle harde werk, ondersteuning en begrip tydens hierdie uitdagende tye. In die woorde van president Ramaphosa: A very different South Africa and world awaits us. The greatest test will be our willingness to embrace change. Let us rise to meet this challenge. Let us stand as one family and one nation to build a new and stronger society. Ek hoop om julle binnekort weer by die College te sien, bly intussen positief en veilig. Omsendskrywe 13/2020 • 21 Mei 2020 MIDSTREAM COLLEGE

Skoolsake - Midstream College€¦ · INPERKINGSROOSTER: WEEK 7 Ons bevestig graag dat die doel van die rooster is om tuis struktuur aan die skooldag te verleen en om aan die personeel

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Skoolsake - Midstream College€¦ · INPERKINGSROOSTER: WEEK 7 Ons bevestig graag dat die doel van die rooster is om tuis struktuur aan die skooldag te verleen en om aan die personeel

1

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR

Our collective struggles over the past months have taught us much

about ourselves and about each other.

We have also learnt a lot about this virus.

Although there may have been differences and disagreements, there

has also been kindness, empathy and compassion.

There has been courage and solidarity.

Uittreksel vanuit pres. Cyril Ramaphosa’s se toespraak op 13 Mei 2020

Na die president se toespraak is daar tong-in-die-kies verwys na ons inperking- of grendelvlak as vlak 3.9 wat soos vlak 4 is met ‘n paar inspirerende aanhalings. O ja, en die Wes-Kaap moes dringend na die hoof se

kantoor gaan 😊. Dinsdagaand het die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, uiteindelik meer lig op die onderwyslandskap gewerp. Onderwysers mag nou definitief vanaf volgende Maandag en die graad 12’s op 1 Junie terugkeer skool toe. Ons wag vir meer inligting en detail vanaf die minister rakende privaatskole. Ek glo wel ons sal voor ons vakansie al die res van die grade elk vir minstens 3 dae by die skool kan akkommodeer indien moontlik. Uit die aard van die saak is die leerders en die onderwysers se gesondheid vir ons ‘n hoë prioriteit. Ons gaan egter steeds geen kanse vat nie en sal ons nie meer as twee grade gelyktydig by die skool hê nie. Daar is sedert Maandag gemiddeld 24 nuwe gevalle per dag in Gauteng aangeteken. Die minister het daarna verwys dat, terwyl inperking geld, nie al die leerders gou gelyktydig by enige skool toegelaat gaan word nie. Gevolglik sal ons parallel met normale klasse steeds die aanlyn skool laat funksioneer vir die dae wat leerders nie by die skool is nie. Ons grootste prioriteit bly die graad 12’s en hulle sal die meeste op die kampus geakkommodeer word. Ons College Covid-veiligheidskomitee het al verskeie vergaderings gehou en maak seker dat alles in plek is om die College so veilig as moontlik te maak. Meer besonderhede rakende veiligheidsprotokols en inligting rondom leerders met reeds bestaande onderliggende siektetoestande (comorbidities) sal volgende week met u gekommunikeer word. Die College sal ook gedurende die eerste week eers om 08:00 begin en reeds 13:30 sluit. Ek wil graag weer eens ons leerders, onderwysers en ouers bedank vir julle harde werk, ondersteuning en begrip tydens hierdie uitdagende tye. In die woorde van president Ramaphosa:

A very different South Africa and world awaits us. The greatest test will be our willingness to embrace change. Let us rise to meet this challenge. Let us stand as one family and one nation to build a new and stronger society.

Ek hoop om julle binnekort weer by die College te sien, bly intussen positief en veilig.

Omsendskrywe 13/2020 • 21 Mei 2020

MIDSTREAM COLLEGE

Page 2: Skoolsake - Midstream College€¦ · INPERKINGSROOSTER: WEEK 7 Ons bevestig graag dat die doel van die rooster is om tuis struktuur aan die skooldag te verleen en om aan die personeel

2

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Akademie INPERKINGSROOSTER: WEEK 7 Ons bevestig graag dat die doel van die rooster is om tuis struktuur aan die skooldag te verleen en om aan die personeel die geleentheid te bied om Zoomklasse of assessering in daardie periodes te skeduleer. Wat die keusevakke aanbetref, sal die onderwysers met hulle klasse kommunikeer om tye vir Zoomklasse of assessering te bevestig.

Les Tyd GR. 8 GR. 9 GR. 10 GR. 11 GR. 12

Maandag 25 Mei

1 08:00-08:40 ENF/ENH AFH/AFE WSK & WSG AFH/AFE ENF/ENH

2 08:40-09:20 WSK ENF/ENH AFH/AFE ENF/ENH WSK & WSG

3 09:20-10:00 AFH/AFE WSK ENF/ENH WSK & WSG AFH/AFE

4 10:00-10:15 LO LO LO LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 RTT SKK Keusevak 2 Keusevak 2 Keusevak 2

6 11:50-12:25 SKK TEG Keusevak 3 Keusevak 3 Keusevak 3

7 12:25-13:00 TEG RTT Keusevak 1 Keusevak 1 Keusevak 1

Dinsdag 26 Mei

1 08:00-08:40 AFH/AFE WSK ENF/ENH WSK & WSG AFH/AFE

2 08:40-09:20 ENF/ENH AFH/AFE WSK & WSG AFH/AFE ENF/ENH

3 09:20-10:00 WSK ENF/ENH AFH/AFE ENF/ENH WSK & WSG

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 REK FWT Keusevak 1 Keusevak 1 Keusevak 1

5 11:40-12:20 GSK REK Keusevak 2 Keusevak 2 Keusevak 2

6 12:20-13:00 FWT GSK Keusevak 3 Keusevak 3 Keusevak 3

Woensdag 27 Mei

1 08:00-08:40 WSK ENF/ENH AFH/AFE ENF/ENH WSK & WSG

2 08:40-09:20 AFH/AFE WSK ENF/ENH WSK & WSG AFH/AFE

3 09:20-10:00 ENF/ENH AFH/AFE WSK & WSG AFH/AFE ENF/ENH

4 10:00-10:15 LO LO LO LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 BST LWT Keusevak 3 Keusevak 3 Keusevak 3

6 11:50-12:25 LWT GEO Keusevak 1 Keusevak 1 Keusevak 1

7 12:25-13:00 GEO BST Keusevak 2 Keusevak 2 Keusevak 2

Donderdag 28 Mei

1 08:00-08:40 ENF/ENH AFH/AFE WSK & WSG AFH/AFE ENF/ENH

2 08:40-09:20 WSK ENF/ENH AFH/AFE ENF/ENH WSK & WSG

3 09:20-10:00 AFH/AFE WSK ENF/ENH WSK & WSG AFH/AFE

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:30 GSK FWT Keusevak 2 Keusevak 2 Keusevak 2

5 11:30-12:00 FWT REK Keusevak 3 Keusevak 3 Keusevak 3

6 12:00-12:30 TEG GSK Keusevak 1 Keusevak 1 Keusevak 1

7 12:30-13:00 REK TEG

Vrydag 29 Mei

1 08:00-08:40 AFH/AFE WSK ENF/ENH WSK & WSG AFH/AFE

2 08:40-09:20 ENF/ENH AFH/AFE WSK & WSG AFH/AFE ENF/ENH

3 09:20-10:00 WSK ENF/ENH AFH/AFE ENF/ENH WSK & WSG

4 10:00-10:15 LO LO LO LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 BST LWT Keusevak 1 Keusevak 1 Keusevak 1

6 11:50-12:25 LWT GEO Keusevak 2 Keusevak 2 Keusevak 2

7 12:25-13:00 GEO BST Keusevak 3 Keusevak 3 Keusevak 3

KOMMUNIKEER MET ONS U kan met ons kommunikeer of alle omsendskrywes, sowel as ander belangrike inligting, vind by

www.midstreamcollege.co.za

Facebook (soek Midstream College)

Instagram (midstream_college)

VOLGENDE NUUSBRIEF Donderdag, 28 Mei 2020