12
pongola TIMES the Tel : 082 8100 808 Fax : 0866 160 979 email : [email protected] www.pongolatimes.com 4 May 2012 - Volume 1 - Issue 1 R2-00 DISTRIBUTION AREA : PONGOLA, MKUZE, JOZINI, HLUHLUWE, LOUWSBURG Pongola City Shopping Centre is the construction of a 17,300m² shopping complex in Pongola. e shopping centre includes 350 parking bays as well as a fully serviced taxi rank for local and long distances - designed in collaboration with the local taxi associations. e new shopping centre will eliminate the need for a trip out of town to purchase necessities or a few luxuries. Pongola City Shopping Centre will be a modern and attractive Mall not only suitable for shopping but also a social meeting place. Shoprite is the anchor tenant. Meanwhile, Rage, Legit, Fashion World, Fashion Space Hair Salon, Top Classic, Jet and Mr Price will head up the fashion offering. Eateries include e Fish & Chips Co. Several other national franchises complement the centre like Best Home and Electrical, Pep Cell, Barnetts, Sheet Street, Mr Video, SA Multi Loans and Old Mutual. ATM banking services in the new centre are to be provided by FNB, Standard Bank and ABSA. New shops to open within the next couple of weeks include the following : AutoZone, Clicks, Truworths, Total Sports, Edgars Active, Debonairs and Identity. Nedbank will also open a branch in Pongola City Shopping Centre. e owners are currently in the process of negotiating lease agreements with franchises like Nando’s, Exact, Markhams, Sport Scene and Foschini. A significant number of jobs have been created during the construction phase as well as positions once the project is completed. PONGOLA CITY SHOPPING CENTRE

PONGOLA TIMES

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Newspaper for Pongola and surrounding areas

Citation preview

Page 1: PONGOLA TIMES

pongolaTIMESthe

Tel : 082 8100 808 Fax : 0866 160 979 email : [email protected]

4 May 2012 - Volume 1 - Issue 1 R2-00DISTRIBUTION AREA : PONGOLA, MKUZE, JOZINI, HLUHLUWE, LOUWSBURG

Pongola City Shopping Centre is the construction of a 17,300m² shopping complex in Pongola. The shopping centre includes 350 parking bays as well as a fully serviced taxi rank for local and long distances - designed in collaboration with the local taxi associations.The new shopping centre will eliminate the need for a trip out of town to purchase necessities or a few luxuries.

Pongola City Shopping Centre will be a modern and attractive Mall not only suitable for shopping but also a social meeting place.Shoprite is the anchor tenant. Meanwhile, Rage, Legit, Fashion World, Fashion Space Hair Salon, Top Classic, Jet and Mr Price will head up the fashion offering. Eateries include The Fish & Chips Co. Several other national franchises complement the centre like Best Home and Electrical, Pep Cell, Barnetts, Sheet Street, Mr Video, SA Multi Loans and Old Mutual.ATM banking services in the new centre are to be provided by FNB, Standard Bank and ABSA.New shops to open within the next couple of weeks include the following : AutoZone, Clicks, Truworths, Total Sports, Edgars Active, Debonairs and Identity. Nedbank will also open a branch in Pongola City Shopping Centre.The owners are currently in the process of negotiating lease agreements with franchises like Nando’s, Exact, Markhams, Sport Scene and Foschini.A significant number of jobs have been created during the construction phase as well as positions once the project is completed.

PONGOLA CITY SHOPPING CENTRE

Page 2: PONGOLA TIMES

Newspaper published & distributed by :THE PONGOLA TIMES

Tel : 082 8100 808Fax : 0866 160 979 or

034 4133 458email : [email protected] no 7, Senekal Centre,

Martin St, Pongola

The Pongola Times is published in English and Afrikaans.

TARIFFS AND FORMATS obtainable from our office or visit our website on

www.pongolatimes.com

Rates are per placement. Should an advertiser use the services of an advertising agency, the advertiser will be

liable to pay the agency’s commission.No advertisement will be placed unless payment has been received in full before

the booking deadline.Artwork will be sent to the client for approval or changes. Please take care to CHECK YOUR PROOF COPY CAREFULLY as only 2 changed proofs will be permitted

before final approval. If your advert is not designed by The Pongola Times, you will be responsible for submitting a suitable copy by the dead-line date. Artwork requirements: JPEG / TIFF / PDF (CMYK + 300dpi). All black text

in the advert must be 100% black (C0% M0% Y0% K100%).

The Pongola Times will not be held responsible for any printing errors in regard to artwork supplied by the client and not designed by The Pongola Times.

Booking deadline : Friday at 12h00

Material deadline: Monday at 09h00 (refer to dates on

www.pongolatimes.com).

Editor : Roléne van der Merwe Tel 082 8100 808

Information is correct at press time. The facts and opinions in THE PONGOLA TIMES do not necessarily reflect the opinion of the editor, other than those expressed by the editor. THE PONGOLA TIMES is published every

second week by Quickbus 0013 CC. © 2012 THE PONGOLA TIMES. All rights reserved. Reproduction in part or whole

without permission is prohibited.

13 MEI 2012 MOEDERSDAG

In ‘n ma se hart Deur: Elzabe Young Heyns

Soms wens ek, ek kon saggies trap

tot in die diepste gange van ma se hart Dalk sal ek daar êrens kan vind

die oorsprong van soveel liefde vir my, as kind Miskien ontdek ek sommer ook die gawe

van onbeperkte geduld ontvang deur genade Dan verstaan ek dalk hoe ma dit regkry

om altyd daar te wees vir my

As ek versigtig kaalvoet verder sluip en soek die argief van gebede raaksien om ‘n hoek

Dit stadig deurblaai, aandagtig lees raaksien daaglikse gebede van

beskerming wat oorheers Besef ek die wonder en waarde van ‘n ma se omgee ‘n onmeetbare liefde waarmee ma, my elke dag klee

Dan raak ek bewus, ek is in die waardevolste skat

die mees opregte, veiligste en spesiale plek … ma se hart

Vandag ‘n paar woorde om dankie te sê vir die onselfsugtigste liefde ooit belê

Vir geduld, begrip, verstaan en omgee, al die kere maar die meeste dankie vir ma se gebede Wat my toevou, veilighou en geanker hou

hierdie is ‘n spesiale dag ma, net vir jou Ek strooi dankies en liefde oral op ma se pad

tel dit op, bewaar dit in ma se hart.

AANDAG : Alle skole, klubs, kerke en nie-winsgewende organisasies

Stuur asb u datums vir die jaar en help ons om die sosiale kalender

te koördineer.

Kalender

Annual PAYE reconciliation Between 1 April and 31 May 2012, it is time for employers to submit their annual Employer Reconciliation Declaration (EMP501) and Employee Income Tax certificates [IRP5/IT3(a)] for the transaction period 1 March 2011 to 29 February 2012.

To avoid penalties you are urged to submit a complete, accurate and reconciled EMP501 and IRP5/IT3(a)s, and where applicable EMP601, by no later than the 31 May 2012 deadline. Penalties will be imposed for failure to submit, late or inaccurate submissions, or reconciliations which do not balance.

your finances

Ouma Bets word 93Sy is op 15 April 1919 gebore te Bethlehem - ‘n nooi Reyneke. Op 30 Oktober 1938 trou sy met Jan Robertson van Harrismith, wat op daardie stadium in die Lugmag was. Hulle was vir 67 jaar gelukkig getroud. In 2005 sterf Jan in Pongola. Jan was ‘n goeie rugbyspeler en was die 1ste kaptein van Oos-Transvaal. Danie Craven het in sy boek van Jan gepraat as een van die ongelukkige rugbyspelers wat nooit as Springbok gekies was weens die oorlog nie. In sy beskeie mening sou Jan defnitief die Springbokspan gehaal het.Bets was altyd aan Jan se sy en so het sy gereeld agter die klavier beland op die rugbyfunksies. Bets is baie lief vir klavier speel en lees ook graag. Uit die huwelik is vyf kinders gebore naamlik Janette, Mary-Anne, Lorraine, Butch en Ian. Vandag is daar 16 kleinkinders en 15 agter kleinkinders.Ouma Bets geniet nog goeie gesondheid!Op die foto is Lorraine en ouma Bets

in memoriumAnsie Kruger is Sondagmiddag, 22 April 2012, oorlede in die ouderdom van 50 jaar.Sy word oorleef deur haar eggenoot, Ettienne Kruger, en kinders Nadia en Heinie.Die gesin het versoek dat daar ‘n spesiale woord van dank gerig word aan die personeel van die Pongola

Hospitaal, in besonder René Opperman. Hul wil ook graag vir Dr Germishuys bedank asook vir Ds Ockert van die AGS kerk.

Bladsy 3 4 Mei 2012 Pongola TimesBladsy 2 4 Mei 2012 Pongola Times

Karlien van Jaarsveld kom tree binnekort op by diePongola Country Lodge.

Hou die koerant dop vir meer besonderhede.

HOW TO :MAKE MOTHERS DAY EXTRA SPECIAL

Like this:Give her flowers or just pick a bunch of wild flowers next to the road.Treat her with breakfast in bed.Give her gift vouchers. Get dad to pitch in and treat mom to a voucher at her favourite hair salon, beauty salon or even a spa day at Umvubo. Make her a CD with all her favourite songs or buy her a copy of her favourite magazine.Make your own mother’s day card - paint her a picture and frame it.Bake her your favourite cookies (or at least try). Just as long as you do it with plenty of love.Spoil her - give her the day off, paint her toenails, take her to dinner, rent her favourite old movie, hug her, kiss her and tell her how much you love and appreciate her. After all - a mother deserves it !

- Koeks -

Page 3: PONGOLA TIMES

Ouma Bets word 93Sy is op 15 April 1919 gebore te Bethlehem - ‘n nooi Reyneke. Op 30 Oktober 1938 trou sy met Jan Robertson van Harrismith, wat op daardie stadium in die Lugmag was. Hulle was vir 67 jaar gelukkig getroud. In 2005 sterf Jan in Pongola. Jan was ‘n goeie rugbyspeler en was die 1ste kaptein van Oos-Transvaal. Danie Craven het in sy boek van Jan gepraat as een van die ongelukkige rugbyspelers wat nooit as Springbok gekies was weens die oorlog nie. In sy beskeie mening sou Jan defnitief die Springbokspan gehaal het.Bets was altyd aan Jan se sy en so het sy gereeld agter die klavier beland op die rugbyfunksies. Bets is baie lief vir klavier speel en lees ook graag. Uit die huwelik is vyf kinders gebore naamlik Janette, Mary-Anne, Lorraine, Butch en Ian. Vandag is daar 16 kleinkinders en 15 agter kleinkinders.Ouma Bets geniet nog goeie gesondheid!Op die foto is Lorraine en ouma Bets

Bladsy 3 4 Mei 2012 Pongola TimesBladsy 2 4 Mei 2012 Pongola Times

Page 4: PONGOLA TIMES

mamba pik hondOp Dinsdag, 17 April 2012, omstreeks 14h00 het ‘n tuinwerker ‘n slang uit ‘n boom sien val by een van Pongola Akademie se huise. Die werker het gehardloop en hulp gaan soek. Mnre Pieter Lombard en Faan Cilliers het die swart mamba geskiet. Volgens Mnr Cilliers is die mamba +- 2.4m lank. ‘n Jack Russel hondjie wat die slang aangeval het is ongelukkig gepik en is ‘n paar minute later dood.

wimpy sluit vir opgraderingGedurende die periode middel Julie 2012 tot en met die begin van Oktober 2012 sal die Wimpy in Pongola gesluit wees vir opgraderings.Die bakkery, Quickshop en Wimpy gaan in hierdie tyd uitgebrei en vergroot word.Die petrolpompe sal egter nog operasioneel wees.Ons sien uit na ‘n groter en splinternuwe Wimpy !

RENOSTERSTROPERY BY MKHUZE FALLSTwee wildboere en twee veldwagters is onder vyf mans wat in verband met renosterstropery in die noorde van KwaZulu-Natal gearresteer is. Die boere is mnre. Ewart Potgieter (34) van Louwsburg en Riaan Vermaak (32) van Newcastle. Die veldwagters, van die Mkhuze Falls- private reservaat in die Pongola-gebied, is mnre. Nkosinathi Sithole (34) en Mduduzi Sithole (29). Die vyfde beskuldigde is mnr. Filemon Mbatha (42), glo ’n plaaswerker.Die vyf is op 4 Maart in die vroeë oggendure gearresteer toe die polisie vir hulle ’n lokval gestel het. Hulle is mislei om te glo dat hulle tien renosters in die Mkhuze Falls-reservaat sou gaan stroop.Die boere het blykbaar in die vroeë oggendure saam met polisie-agente wat klandestien gewerk het op die beplande “renosterjagtog” vertrek. Hulle is gearresteer kort nadat die grensdraad geknip is om by die reservaat in te kom.Die ander drie mans is kort daarna gearresteer. Daar is op verskeie vuurwapens beslag gelê. Die polisie het na bewering ook op Potgieter se eiendom op onder meer vervalste Amerikaanse $100-note met ’n sigwaarde van $22 300 afgekom. Die beskuldigdes het reeds op ’n string aanklagte in die hof in Magudu, sowat 30 km van Pongola, verskyn.

Volgens Mnr Gerhard Brits, bestuurder van Metro Pongola, is daar reeds verskeie van die Metro’s in Suid-Afrika se deure gesluit vir besigheid.Metro Pongola sal normaal funksioneer tot en met 31 Mei 2012. Mnr Brits het bevestig dat hulle nog steeds voorraad bestel om in al hul kliënte se behoeftes te voorsien.Dit is soos Mnr Brits dit stel : “business as usual”. Daar word tans deur Metro se hoofkantoor onderhandel om ‘n moontlike koper te kry vir die tak in Pongola.Indien ‘n koper nie gevind word nie, sal alternatiewe stappe geneem word. Pongola Times sal u op hoogte hou van verdere verwikkelinge in die verband.

sluit moontlik sy deure

Bladsy 4 4 Mei 2012 Pongola Times

PRE-PAID ELECTRICITY METERS FOR PONGOLAAs from 1 June 2012, pre-paid electricity meters will be installed at residences in Pongola. These meters will be installed

by Uphongolo Municipality at no cost to the consumer. In order to qualify for a pre-paid meter the consumer’s electricity, services and rates account need to be paid up on a monthly basis. The first phase will be the residential houses in Pongola.The second phase will include the smaller businesses in Pongola as well as the new developement across the N2.

Crocodiles in ‘coffin-sized’ pens news24.comHandbags, belts and shoes in the making. Hundreds of crocodiles at Metcroc Boerdery, outside Pongola, are kept in concrete pits too small for them, to ensure their skins remained unblemished for sale to fashion houses. Unable to turn their bodies or leave the water, hundreds of crocodiles on a farm in northern KwaZulu-Natal are waiting for slaughter in cruel conditions, according to the SPCA, which brought criminal charges against a Pongola farming operation yesterday. SPCA national council inspector Nazareth Appalsamy said charges of animal cruelty had been laid against Coen Labuschagne, who runs Metcroc Boerdery, as he had contravened both the SA National Standard of Crocodiles in Captivity Act and the National Animal Protection Act. Appalsamy said at least 200 crocodiles were incarcerated in concrete pits each no more than 1.8m wide, less than 2m long, without protection from the sun, and in water less than 300mm deep. “Some of the crocodiles themselves are more than 2m in length and so their tails are bent in the enclosure, or their heads have to be permanently at an angle. They basically cannot lie or rest straight. “There is no shade cloth or shelter or any heating requirements, which would be necessary depending on the season.” He said the SPCA’s action was supported by Ezemvelo KZN Wildlife which also visited the farm to inspect the conditions in which the animals were being kept. Appalsamy said they had received a permit application from Labuschagne about three months ago. “We opposed the permit. We went to the farm when we received a complaint from another crocodile farmer who said Labuschagne had gone ahead and built these pens. What we saw there was shocking, cruel.” He said the crocodiles were being kept in the cages to prevent them from blemishing their skins which are used for “glamour” handbags, shoes and belts. According to Sapa, Labuschagne was in Mozambique and denied any knowledge of the criminal charges or that the conditions in which the animals were being kept were considered cruel. He also denied the measurements of the pens. “That’s a lie. It is wrong what they are saying. I don’t know where they got those measurements from.”

Page 5: PONGOLA TIMES

Pongola se eie bobaas kokNicky Brecher het ingeskryf vir Leserskring se TOP TIEN TUISKOKKE gedurende 2011. Die kompetisie het vereis dat jy 10 van jou beste oorspronklike resepte vir Leserskring moes stuur. Dit kon enige soort resepte wees – voorgeregte, hoofgeregte, nageregte, koeke, fyngebak en meer. Die bekende resepteboekskrywer en kosghoeroe Christelle Erasmus en haar dogter Alana het die resepte in Leserskring se Toetskombuis beoordeel om die wenners te kies. Hulle het verder die weninskrywings in spogdisse omskep wat binnekort in ‘n spesiale kookboek verskyn. Christelle Erasmus skryf dat hulle duisende inskrywings ontvang het maar daar kan net 10 Tuiskokke wees.

Ons eie Nicky Brecher is aangewys as een van hierdie Top 10 Tuiskokke met die volgende resepte :• Sushi-slaai; en• Aartappel-gnocci met Hoenderlewers en Tamatiesous.Die Paneel se kommentaar : Lekker kuierkos, versnaperinge en onthaalkos.Die wenner van die kompetisie word eers later

vanjaar aangewys. Ons hou vir jou styf duimvas Nicky !Wat kan Leserskring se Top 10 Tuiskokke wen?• R50 000 kontant vir die wenner• 50 eksemplare van Leserskring-toetskombuis se glansresepteboek: Elke top tuiskok

kry 50 gratis boeke wat hulle aan hul familie en vriende kan uitdeel.

Ons is seker die Pongoliete kan nie wag om die resepteboek te bestel en Nicky se resepte op die proef te stel nie. Vir die van julle wat nog nie van Nicky se heerlike disse geproe het nie, kontak haar gerus.

Nicky Brecher (links) met die ander 9 finaliste

Nicky en Laurie Brecher

VROUE INSTITUUT GroepdagOp Donderdag 19 April 2012 het ‘n groep dames van die Pongolatak die groepdag op Vryheid bygewoon. Karlien-tak het dit aangebied en die tema was “‘n Herfspalet”.Ons is verwelkom met ‘n heerlike ontbyt waarna ons al die pragtige inskrywings kon bewonder. Die inskrywings het onder andere blommerangskikkings, borduurwerk, breiwerk, hekelwerk, fotografie, gebak, “scrapbooking” voordrag, gebottel, draagbare vetplanttuintjie ensovoorts ingesluit.Die geleentheid is geopen met skriflesing en gebed deur Glouna Bertram.Marietjie Cronjé van die SAVF het as spreekster opgetree. Sy is as maatskaplike werkster werksaam by die Vryheid aftree-oord. Sy het ons ingelig oor die werksaamhede van die SAVF by kinderhuise, aftree-oorde ens. ‘n DVD vertoning het waardevolle inligting verskaf oor die simptome en probleme waarmee veroudering gepaard gaan, asook die hantering daarvan.Na ‘n smaaklike middagete het die beoordelaars hulle baie opbouende kommentaar gelewer waaruit ons veel kan leer.Daarna het Scheepersnek hulle tema vir die 2014 groepdag aangekondig naamlik “Iets uit niets, herwin, hernu, herleef.”Pongolatak het derde gekom uit ses met 732 punte en Scheepersnek was eerste met 740 punte. Elize Duvenage het soos gewoonlik die hoogste individuele punt behaal en het ook die meeste inskrywings gehad. Sy was ook die algehele wenner vir handborduurwerk, hekelwerk en breiwerk. Dit wil gedoen word !Eerste pryse is behaal deur Elize vir masjienwerk, borduurwerk, breiwerk en hekelwerk. Ina van der Berg vir gebottel en breiwerk. Roline Steenskamp vir voordrag. Antoinette Duvenage vir “scrapbooking”. Alta du Preez vir masjienwerk en Christine van Rensburg vir gevorderde blommerangskikking. Alta het ook ‘n tweede prys vir haar breiwerk gekry en Elize, Hilma en Christine het ook elkeen ‘n derde prys vir hulle vetplanttuintjie gekry. Elize het ook vir haar “scrapbooking” ‘n derde prys behaal.Die was ‘n heerlike dag en ons kan nie wag vir Groepdag 2014 nie !-Susan du Preez -

Bladsy 4 4 Mei 2012 Pongola Times Bladsy 5 4 Mei 2012 Pongola Times

As from 1 June 2012, pre-paid electricity meters will be installed at residences in Pongola. These meters will be installed by Uphongolo Municipality at no cost to the consumer. In order to qualify for a pre-paid meter the consumer’s

electricity, services and rates account need to be paid up on a monthly basis. The first phase will be the residential houses in Pongola.The second phase will include the smaller businesses in Pongola as well as the new developement across the N2.

Crocodiles in ‘coffin-sized’ pens news24.comHandbags, belts and shoes in the making. Hundreds of crocodiles at Metcroc Boerdery, outside Pongola, are kept in concrete pits too small for them, to ensure their skins remained unblemished for sale to fashion houses. Unable to turn their bodies or leave the water, hundreds of crocodiles on a farm in northern KwaZulu-Natal are waiting for slaughter in cruel conditions, according to the SPCA, which brought criminal charges against a Pongola farming operation yesterday. SPCA national council inspector Nazareth Appalsamy said charges of animal cruelty had been laid against Coen Labuschagne, who runs Metcroc Boerdery, as he had contravened both the SA National Standard of Crocodiles in Captivity Act and the National Animal Protection Act. Appalsamy said at least 200 crocodiles were incarcerated in concrete pits each no more than 1.8m wide, less than 2m long, without protection from the sun, and in water less than 300mm deep. “Some of the crocodiles themselves are more than 2m in length and so their tails are bent in the enclosure, or their heads have to be permanently at an angle. They basically cannot lie or rest straight. “There is no shade cloth or shelter or any heating requirements, which would be necessary depending on the season.” He said the SPCA’s action was supported by Ezemvelo KZN Wildlife which also visited the farm to inspect the conditions in which the animals were being kept. Appalsamy said they had received a permit application from Labuschagne about three months ago. “We opposed the permit. We went to the farm when we received a complaint from another crocodile farmer who said Labuschagne had gone ahead and built these pens. What we saw there was shocking, cruel.” He said the crocodiles were being kept in the cages to prevent them from blemishing their skins which are used for “glamour” handbags, shoes and belts. According to Sapa, Labuschagne was in Mozambique and denied any knowledge of the criminal charges or that the conditions in which the animals were being kept were considered cruel. He also denied the measurements of the pens. “That’s a lie. It is wrong what they are saying. I don’t know where they got those measurements from.”

Dankie aan al die adverteerders wat die uitgee van hierdie koerant moontlik maak !

Page 6: PONGOLA TIMES

Hoe het dit alles begin?In 2011 het ek besluit om ‘n advertensiebladjie te begin vir die Pongola omgewing, min wetend wat op my wag! Almal met wie ek gepraat het, het my aangeraai om eerder ‘n volwaardige koerant te begin.Ek het verskeie versoeke ontvang om ‘n plaaslike koerant weereens uit te gee in die ou “tydskrif ” formaat so die vraag was ?Tabloit vs Tydskrif ...‘n Koerant het ‘n beperkte lewensduur en nadat dit gelees is, word dit bewaar indien dit ‘n nut het. Die groot vereiste aan ‘n koerant is dat dit harde nuus moet bevat om die leser se aandag te trek en dit moet gereeld verskyn.Die keuse tussen tabloid - of “tydskrif ” formaat word deur jou kommunikasie doelwit bepaal. Wil jy jou lesers inlig of beïndruk ? Verder is dit ook belangrik om ‘n kapasiteitsbepaling te doen. Kan jy die drukkoste van ‘n “tydskrif ” koerant bekostig waarvan slegs 4 bladsye in kleur is en wat drie maal die koste beloop om te druk as die van die goedkoper tabloit koerant ?Neem ook in ag dat die drukkerybedryf ’n totale omwenteling ondergaan het in die laaste 10 jaar. Dit het onder meer koerante in staat gestel om meer eksemplare vinniger en netjieser te kan druk wat beteken het dat varser nuus en later saktye voortdurend aan lesers gebied word. ‘n Tendens wat die afgelope paar jaar tradisionele koerante wêreldwyd nou geraak het, is die voorkeur vir die ponieformaat (“tabloid”) bo die meer tradisionele breëbladformaat van die papierkoerant. Ek het dus tot die slotsom gekom dat as daar ‘n “tydskrif ” koerant uitgegee word die advertensiekoste baie duurder sal wees en dat waar daar tans 2 500 tabloit koerante gedruk word slegs 800 “tydskrif ” koerante gedruk kan word vir dieselfde prys. Die keuse was dus voor die hand liggend - tabloit. Nou kan die Pongola Times versprei word in Jozini, Mkuze, Louwsburg, Hluhluwe en Nongoma. Dit gee meer blootstelling aan die adverteerders en meer lesers word die kans gegun om nuus van Pongola te lees.Die Pongola Times gaan elke tweede Vrydag uitgegee word en sal bestaan uit 8/20 bladsye in volkleur. Alle Munisipale tenders, gemeenskapsnuus, interessante artikels, advertensies en skole-/sportnuus word in die Pongola Times geplaas.

ek sê ... ... ontmoet vir Julius RocherJulius bedryf al vir die afgelope vyf jaar ‘n besigheid met die naam van “Jewel Farming Enterprises CC”.Hierdie besigheid voorsien gereeld vrugte aan plaaslike supermarkte sowel as die mark in Durban.Julius verbou ‘n verskeidenheid groente wat insluit vier variëteite Brinjals - die “longs”, die “exotic”, die “black beauty” en die “VCR”. Verder boer hy met kalbassies, boontjies, chillies en komkommers.Daar is ook ‘n liefde vir Indiese en Chinese spesialiteite soos “Okra”, “Snake Gourd”, “Bitter Gourd Karela” en “Luffa”. Julias vertel dat “Okra” baie goed is vir diabetes.Saad word spesiaal vanaf Indië ingevoer en sommige van die plantjies kweek hyself op die plaas.Al sy gewasse is tans onder drup-besproeiing.Enige persoon is welkom om van hierdie produkte by Julius aan te koop.Sy kontaknommer is 072 063 8154.

Okra

LuffaBitter gourd karela Snake gourd

Besoek gerus die gallery !Kontakbesonderhede is soos volg :[email protected] : 083 235 7167

uit die kantoor van die Redakteur

Bladsy 6 4 Mei 2012 Pongola Times

QUICK FINDER - maak seker mense weet waar om jou in die hande te kry !

The Pongola Times gaan weer 'n "snelbel" uitgee getiteld "Quick Finder".Om in die “Quick Finder” te adverteer kos slegs R250 per jaar. Die "Quick Finder" gaan 4 maal per jaar in kleur gedruk word en as ‘n bylaag tot die Pongola Times uit-gegee word.Ons jaar strek vanaf 1 Mei 2012 tot en met 30 April 2013.Om u naam of besigheid te adverteer benodig ons die volgende :Naam wat gelys moet wordAard van besigheid (sodat ons dit onder die korrekte kategorie kan plaas)TelefoonnommerFaksnommerEpos adres

Epos asseblief hierdie besonderhede na : [email protected]

Page 7: PONGOLA TIMES

Bladsy 7 4 Mei 2012 Pongola TimesBladsy 6 4 Mei 2012 Pongola Times

Noue ontkoming vir WJ HeystekOp 17 April 2012 om 06h00 ontvang WJ ‘n oproep van sy drywer dat sy Bell trekker gaan staan het op die N2 by Sitilo.Toe WJ daar aankom sien hy dat sy Bell trekker en vol gelaaide sleepwa in die geel lyn van die pad staan. Hy het vir Frikkie Combrink gekontak en omstreeks 07h00 die oggend het Frikkie se werktuigkundige daar opgedaag om die trekker te herstel.WJ was met die meule op die foon toe hy sy kop draai en in die pad afkyk. Al wat hy gesien het was die helfte van ‘n perd met sleepwa en die volgende oomblik was daar ‘n geweldige slag.Die vragmotor het die trekker en sleepwa getref, sowel as Frikkie en WJ se bakkie. WJ vertel dat hy net duskant die agterste groot band van die trekker ingedruk was en dat die vragmotor rakelings teen sy voete verbygejaag het. Die werktuigkundige het slegs enkele sekondes voor die ongeluk sy sigaret klaar gerook en na die kant van die trekker beweeg naaste aan die riet.Dit was die oggend effens mistig en volgens WJ het die vragmotor in die geel lyn van die pad gery en te laat besef daar is ‘n stilstaande voertuig in die geel lyn geparkeer.Die vragmotor, soos wat op die foto’s duidelik sigbaar is, is ook in die ongeluk afgeskryf. Die Bell trekker en sleepwa was teen ‘n opdraande geparkeer met die handrem op. Die vragmotor het dus ‘n stilstaande voorwerp van ongeveer 50 ton getref. Almal is net dankbaar dat niemand ernstig in die ongeluk beseer is nie.

Uit die kantore van die SAPD Volgens inspekteur Paul le Roux van die SAPD te Pongola vind daar verskeie huisinbrake in

Ncotshane plaas. Een verdagte is gearresteer en van die gesteelde eiendom is teruggevind. Inspekteur Le Roux versoek asseblief die publiek om hul eiendom te merk aangesien dit die teruggee van gesteelde eiendom baie sal vergemaklik.Daar was ook die huisroof van Sarel Killian op perseel 74. Mnr Killian se wapen is in die proses by hom gesteel.Die polisie wil besighede aanmoedig om te belê in binnekring kameras. Die skrik skelms af deur ‘n veilige indruk te skep.

Die mistigheid kan hier Die sykant van die rietwa Die perd en sleepwa na die ongeluk W J Heystek se bakkieduidelik gesien word Foto’s verskaf

Ongeluk op die N2 naby Kuneningi afdraaiOp Maandag, 30 April 2012, het ‘n minibus voertuie verby gesteek op ‘n blindehoogte op die N2 naby die Kuneningi afdraai. ‘n Voertuig het van voor gekom en die minibus het onverwags ingeswaai en teen ‘n ander voertuig gebots. Die slag het veroorsaak dat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het. Die insittendes was gelukkig om lewendig uit die wrak te klim soos wat duidelik wys op die foto hierbo.

Ongeluk by CandoverOp Dinsdag, 1 Mei 2012, omstreeks 19h00 was Rudi Nel met Eddie Alberts se bakkie op pad vanaf Jozini na Pongola. By Candover het ‘n bees voor die bakkie ingehardloop. ‘n Tweede voertuig agter Rudi het ook ‘n ander bees getref.Rudi het met ligte beserings aan sy been daarvan afgekom. Hierdie ongeluk bewys net weer hoe gevaarlik rondloper beeste is wat oor die N2 beweeg en wat aankomende bestuurders nie in die nag kan sien nie.

Page 8: PONGOLA TIMES

Die Marais-boerdery is as ‘n familiebesigheid begin in 1968. Sedert Februarie 2002 produseer die boerdery ook eiers. Eggland lewer tans 1 400 dosyn eiers per dag. Hul lewer eiers aan groothandelaars in en om Pongola so ver as Mkuze, Hluhluwe, Mbazwane en Mtu-batuba. Die rakleeftyd van ‘n eier is ongeveer vier tot vyf weke vandat die eier gelê is.

Tans het Eggland 26 000 henne wat eiers lê. Die plaas ontvang kuikens op ongeveer 16 weke oud en dit neem dan ongeveer twee tot drie weke voordat die henne begin eiers lê. ‘n Hen kan eiers lê tot op die ouderdom van ongeveer 74 weke. Daarna word die henne lewendig verkoop aan die mark.

Piet Marais teel nie self met kuikens nie aangesien jong kuikens baie meer vatbaar is vir siektes. Die kuikens wat Eggland ontvang is reeds geënt en dus nie so maklik vatbaar vir siektes soos Newcastle-siekte en aansteeklike brongitis nie.

Produkte afkomstig van Eggland is die volgende :- Eiers- Lewendige hoenders- Eierpulp aan baksters- Gekomposteerde hoendermis

Eggland stuur tans ongeveer 1 000 dosyn eiers in gevriesde vorm aan weeshuise en ouetehuise in die omgewing. Hierdie skenkings word beheer deur Heleen Botha van die CMD. Die eiers word gevries in leë 2 liter bottels - iets wat altyd welkom is by die kantore van die NG kerk in Pongola.Eggland vorm ook deel van die “Eggs are magic” projek wat gelei word deur die SA Pluimvee Vereeniging. Eggland dra by tot die projek deur ‘n heffing wat geplaas word op die verpakkingsmateriaal.

Voordele van Eiers :Eiers kan gesondheidsvoordele vir van babas tot bejaardes inhou.Dit maak nie regtig saak of die hoender of die eier eerste daar was nie solank jy die eier eet, meen dr. Donald McNamara van Eggs for Health Consulting. Hy is ’n Amerikaanse cholesterol-navorsingswetenskaplike en kundige oor die voordele van eiers in die dieet. Hy was onlangs in die land as gas van die Suid-Afrikaanse eierbedryf om bewusmaking te skep oor die gesondheidsvoordele van eiers. Hy meen meer insig in die voordele van eiers hou nie net beter gesondheid vir individue in nie, maar kan ook die las op die nasionale gesondheidsorgstelsel verlig. Onontbeerlike voedingstofEiers bevat so te sê elke belangrike voedingstof behalwe vitamien C, sê McNamara.“Die hen sit niks in die eier wat nie goed sal wees vir die kuiken nie. Gifstowwe word byvoorbeeld uitgeskakel en omdat die hen die voedingstowwe reeds ontgin het, kan die menslike liggaam dit makliker opneem.”McNamara is veral opgewonde oor die voedingstof cholien, wat verskeie gesondheidsvoordele inhou.Cholien is al in 1862 ontdek, maar is eers in 1998 as noodsaaklike voedingstof erken. Die gesondheidsvoordele wat cholien inhou, is legio. Gesonde mans en lakterende vroue behoort daagliks sowat 550 mg cholien in te kry en ander vroue sowat 425 mg per dag. Twee eiers bevat sowat 250 mg cholien. Volgens Liesbet Delport, die geregistreerde dieetkundige van die GI Smart Club (www.gismartclub.co.za) en skrywer van voedingsboeke, is cholien een van die B-vitamiene en belangrik vir die senustelsel en die normale funksionering van elke sel se membraan. Dit begin reeds voor geboorte.Voordele vir die fetusMcNamara meen die waarde van cholien begin al in die baarmoeder. Hy sê ’n swanger vrou hoef net ’n enkele eier per dag te eet om dié voordele te verkry. Swanger vroue behoort daagliks sowat 450 mg cholien in te kry. Twee eiers bevat sowat 250 mg cholien, maar jy kan ook een eier en gaar bone eet. Net een uit elke tien vroue kry egter genoeg cholien in hul dieet in.As voldoende hoeveelhede cholien van die ma na die fetus oorgedra word, kan die risiko dat ’n baba met ’n gesplete verhemelte gebore sal word aansienlik afneem. Cholien verlaag ook die risiko van spina bifida (’n geboortedefek waar die baba se rugstring misvorm is) en speel ’n belangrike rol in die normale breinontwikkeling van die baba, sê Delport.Wanneer ’n swanger vrou net een eier per dag in haar dieet insluit, verlaag die risiko van ’n lae geboortegewig.

Voordele vir bejaardes“Eiers is ideaal vir bejaardes wat ’n bekostigbare maaltyd soek wat hulle gou kan berei en wat maklik gekou kan word,” sê McNamara.Cholien dra onder meer by tot die voorkoming van ouderdomverwante geheueverlies en Alzheimersiekte, asook hartvatsiekte, beroerte en inflammatoriese toestande.Eiers is ook ryk aan luteïen en zeaxantien, wat vir die kleur van eiergeel sorg. Hoe geler die eiergeel, hoe meer van dié voedingstowwe bevat dit, sê McNamara.“Luteïen beskerm ’n mens teen ouderdomsverwante makulêre degenerasie, die hoofoorsaak van blindheid by ouer mense,” sê Delport. Hoewel makulêre degenerasie onomkeerbaar is, sê McNamara luteïen kan verdere agteruitgang stuit. “Al bevat gekookte spinasie ook luteïen, duur dit langer om die voedingstowwe daarin in die liggaam af te breek.”Volgens Delport beskerm luteïen ’n mens ook teen die ontwikkeling van katarakte.Daaglikse voordeleOp ’n praktiese vlak hou eiers volgens McNamara ook verskeie voordele in. Diegene wat minder probeer eet om gewig af te skud kan gerus soggens ’n eier eet. “Eiers het ’n hoë versadigingspunt. Wanneer jy soggens ’n eier eet, bly dit veel langer in jou maag en jy sal nie so gou weer honger word nie,” sê hy.Hy sê kinders is boonop baie lief vir eiers en sal nie sommer hul neuse daarvoor optrek nie. “Jy sal hulle makliker oorreed om eiers te eet as om as spinasie te eet en so kan jy sorg dat hulle die nodige voedingstowwe inkry,” sê hy.Volgens Delport kan eiers mense ook teen hartvatsiekte en verskeie kankers beskerm.Gaarmaak onbelangrikMcNamara is ’n groot voorstander van een eier per dag in die dieet. Delport beaam dat een eier per dag gesond is, maar nie meer as een nie. Dit is ook belangrik om graankos en pap soos hawermout in te kry vir ontbyt omdat dit ’n goeie bron van oplosbare vesel is wat cholesterol bind. Eet dus eerder elke tweede oggend ’n eier saam met baie groente soos sampioene, tamaties en uie en as jy nog proteïen wil byvoeg, gebakte bone of salm en lae GI-roosterbrood. Die manier waarop eiers gaargemaak word het geen uitwerking op die voedingswaarde nie, sê McNamara. Daar is ook geen noemenswaardige verlies aan voedingswaarde wanneer eiers warm gemaak word nie. CholesterolRegerings en hartstigtings het mense jare lank gewaarsku teen die cholesterol-gevaar wat eiers inhou. Hoewel eiers cholesterol bevat, meen McNamara dit het geen uitwerking op die liggaam se bloedcholesterolvlakke nie.Dit beteken egter nie jy kan wild en wakker ’n Engelse ontbyt per dag eet nie. “Veral nie dié wat bo en behalwe die eier, boerewors, vetterige spek, lewertjies en kaas bevat nie, aangesien dit juis dié bronne van versadigde vet is wat jou liggaam gebruik om jou bloedcholesterol op te jaag. “Eet eerder jou eier saam met roosterbrood en salm of gebakte bone, sowel as geroosterde groente soos tamatie, uie en sampioene,” sê Delport.Lande soos Australië het onlangs hul aanbevelings oor die inname van eiers verander, maar die Suid-Afrikaanse Hart-en-Beroertestigting herondersoek tans hul aanbevelings vir daaglikse inname van eiers. “Meer kliniese navorsing is nodig om spesifieke riglyne saam te stel,” sê me. Lauren Pietersen, die geregistreerde dieetkundige van die Hart-en-Beroertestigting van Suid-Afrika.“Dit is in dié stadium veilig om te sê dat gesonde individue se daaglikse cholesterol-inname nie 300 mg per dag moet oorskry nie en dat individue wat hoë cholesterol het, diabete en oorgewig mense nie daagliks meer as 200 mg moet inkry nie,” sê Pietersen. Volgens Pietersen bevat een eiergeel sowat 210 mg cholesterol. - Beeld Pols.

Gekomposteerde HoendermisEggland produseer verder gekomposteerde hoendermis wat uitstekende bemesting is vir tuine en groentetuine.Tans eksperimenteer van die boere daarmee as bemesting om nuwe lewe in moeë grond te blaas. Die gekomposteerde hoendermis beskik oor ‘n baie hoë koolstofwaarde.Om gekomposteerde hoendermis te vervaardig word die hoendermis van die hoenderhokke gedroog en lê dit daarna op ‘n hoop en komposteer vir ‘n jaar. Daarna is dit reg om verpak en verkoop te word. Die hoendermis word in sakke van ongeveer 50kg verpak.

Om van hierdie gekomposteerde hoendermis te bestel, skakel vir Piet Marais by 083 777 1985.

EGGLANDBladsy 8 4 Mei 2012 Pongola Times

PROMOSIE ARTIKEL

Page 9: PONGOLA TIMES

Bladsy 8 4 Mei 2012 Pongola Times Bladsy 9 4 Mei 2012 Pongola Times

Werkers besig om eiers te sorteer

Eggland se verpakking

Werker besig om gekomposteerde hoendermis te sak

Page 10: PONGOLA TIMES

Op die aand van 12 April 2012 het ons besigheidsliga afgeskop!! Ons het veertien spaninskrywings en die gees was wonderlik! Ons het ook 'n hele klompie toeskouers gehad! Almal was dit eens dat die aand 'n groot sukses was en enige span staan 'n kans om die eerste prys te wen!Ons het ook 'n "spider" gespeel waarvan André Barnard die wenner was, hy het egter sy wengeld teruggeskenk aan die klub met die versoek dat die gelde gebruik moet word vir 'n lid wat nie ledegelde kan bekostig nie. Ons wil hom bedank hiervoor.Ons volgende besigheidsliga vind plaas op die aand van die 10de Mei! Ons begin ongeveer 18h00 speel - so teken dit aan in julle dagboeke en kom kyk gerus hoe lekker dit is om rolbal te speel!Sien julle daar!!

Bladsy 10 4 Mei 2012 Pongola Times

ROLBALNUUS

PONGOLA GHOLFKLUB : KLUB KAMPIOENSKAPPE

Geborg deur Piet & Nita Dreyer

SUDOKU

Page 11: PONGOLA TIMES

Op die aand van 12 April 2012 het ons besigheidsliga afgeskop!! Ons het veertien spaninskrywings en die gees was wonderlik! Ons het ook 'n hele klompie toeskouers gehad! Almal was dit eens dat die aand 'n groot sukses was en enige span staan 'n kans om die eerste prys te wen!Ons het ook 'n "spider" gespeel waarvan André Barnard die wenner was, hy het egter sy wengeld teruggeskenk aan die klub met die versoek dat die gelde gebruik moet word vir 'n lid wat nie ledegelde kan bekostig nie. Ons wil hom bedank hiervoor.Ons volgende besigheidsliga vind plaas op die aand van die 10de Mei! Ons begin ongeveer 18h00 speel - so teken dit aan in julle dagboeke en kom kyk gerus hoe lekker dit is om rolbal te speel!Sien julle daar!!

Bladsy 10 4 Mei 2012 Pongola Times Bladsy 11 4 Mei 2012 Pongola Times

Page 12: PONGOLA TIMES

CLASSIFIEDte koop for sale2007 TATA Double Cab 2 litre. 51000 km. Price : R65 000. Contact Clinton on 076 026 3588.

gesoek wanted

2 x YAMAHA Banji Motorbikes.Please contact 076 887 1282

Ou foto’s van Pongola se rugbyspan en/of rugbyspelers.Kontak André Pizer by 082 874 2352

Vraag : Waar in Pongola kan ek afgedopte pekaneute koop?

Wil jy weet waar om iets te kry in Pongola. Wel stuur dan jou vraag na die Pongola Times by [email protected] iemand die vraag beantwoord sal ons die vraag en antwoord publiseer in die volgende uitgawe van die Pongola Times.

tuisgebak te koopVir heerlike tuisgebakte wit en bruin beskuit kontak Esta Berg by 082 567 1553 om ‘n bestelling te plaas.

Bladsy 12 4 Mei 2012 Pongola Times

kantoorspasie te huurKantoor- of winkelspasie te huur vanaf1 Augustus 2012. Grootte 535m².Kontak Lettie by 083 234 9297

Vraag : Waar in Pongola kry ek goeie tuingrond te koop ?