12
KONTAK: BRAAM 073 578 6435 Braam 073 578 6435 Chris 076 432 8445 Anita 082 330 2097 Agente: Melanie 083 307 4476 Jolene 082 909 1270 Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319 www.heliumproperties.co.za TE KOOP 3 Woonhuise te koop op 1 erf: 1 x 3 Slpk, 2 bdk met 1 slpk w/stel, 1 x 3 slpk, 2 bdk met e/motorhuis, 1 x 2 slpk, 1 bdk met afdak. 2 Slpk, 2 bdk, woonstelle te huur R6500 pm plus water en kragverbruik. UNDERGROUND LEAK & UTILITY DETECTION CCTV CAMERA SEWER INSPECTION Kierron Lloyd, Herman Lubbe, Louis Kem- pen en André Coetzee was op pad terug na Mokopane van Loftus Versveld waar hulle die rugbywedstryd tussen die Lions en die Bulls gaan kyk het. Lloyd en Lubbe is albei dood terwyl Kempen en Coetzee ernstig beseer is. Lloyd was die takbestuurder van BB Auto Mokopane en Lubbe was Furn4U se stoorbestuurder. Lubbe is die afgelope paar maande deur agt sessies chemoterapie nadat hy verlede jaar met klierkanker gediagnoseer is. Ongeluk eis jong lewens “Ons sou Woensdag Pretoria toe gaan om te hoor of hy ‘skoon’ is,” het sy vrou, Debbie, Dinsdag aan Noordelike Nuus gesê. Lubbe sou Juliemaand 34 word. Hy laat sy vrou en twee dogtertjies, Megan, Kyla en Twee geliefde inwoners van Mokopane is Saterdagaand in ‘n ongeluk net buite Pre- toria oorlede toe hul motor by padwerke naby die Zambezi-afrit in ‘n vragmotor vasgery het. hul seuntjie, JG agter. Hy word Saterdag om 11:00 uit die NG Oos gemeente op Moko- pane begrawe. “My liefste man Herman...Rus in vrede my man ons gaan jou vreeslik mis en is baie lief vir jou,” het Debbie hierdie week op sy Facebook-bladsy geskryf. Lloyd word Vrydag [vandag] om 11:00 uit die Gereformeerde kerk in Mokopane begrawe. Hy laat sy vrou Anoesjka en drie seuntjies, Zayden, Herman en Kian agter. Medelye en innige simpatie vir sy geliefdes het deur die week op sy Facebook-bladsy ingestroom. Personeel by BB Auto het ook hul mede- lye met die families betuig. Kempen, wat ook by BB Auto werk, sou teen Woensdag uit die hospitaal ontslaan word, maar Coetzee was nog besig om te herstel van ‘n operasie wat hy glo aan sy oog moes ondergaan. Kierron Lloyd en Herman Lubbe. Vaalwaterpad spoel weg! Dit het in 32 jaar nog nie só in Maartmaand in die Lephalale-omgewing gereën nie en die SA weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik dat vloede te wagte kan wees in Limpopo. Verdere kommer heers oor die swak toestand van paaie wat nie die swaar neerslae sal kan hanteer nie. Sowat 6km voor Vaalwater op die nuwe Vaalwaterpad het dele van die pad heeltemal weggespoel. Danie Erasmus van die Lephalale polisie het hierdie foto Woensdag- middag geneem.

Nn 7 3 web issuu

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale and Mokopane.

Citation preview

KONTAK: BRAAM 073 578 6435Braam 073 578 6435Chris 076 432 8445Anita 082 330 2097

Agente:Melanie 083 307 4476Jolene 082 909 1270

Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319www.heliumproperties.co.za

TE KOOP3 Woonhuise te koop op 1 erf: 1 x 3 Slpk, 2 bdk met 1 slpk w/stel, 1 x 3 slpk, 2 bdk met e/motorhuis,

1 x 2 slpk, 1 bdk met afdak.

2 Slpk, 2 bdk, woonstelle te huur R6500 pm plus water en kragverbruik.

UNDERGROUND LEAK & UTILITY DETECTION CCTV CAMERA SEWER INSPECTION

Kierron Lloyd, Herman Lubbe, Louis Kem-pen en André Coetzee was op pad terug na Mokopane van Loftus Versveld waar hulle die rugbywedstryd tussen die Lions en die Bulls gaan kyk het.

Lloyd en Lubbe is albei dood terwyl Kempen en Coetzee ernstig beseer is.

Lloyd was die takbestuurder van BB Auto Mokopane en Lubbe was Furn4U se stoorbestuurder.

Lubbe is die afgelope paar maande deur agt sessies chemoterapie nadat hy verlede jaar met klierkanker gediagnoseer is.

Ongeluk eis jong lewens

“Ons sou Woensdag Pretoria toe gaan om te hoor of hy ‘skoon’ is,” het sy vrou, Debbie, Dinsdag aan Noordelike Nuus gesê.

Lubbe sou Juliemaand 34 word. Hy laat sy vrou en twee dogtertjies, Megan, Kyla en

Twee geliefde inwoners van Mokopane is Saterdagaand in ‘n ongeluk net buite Pre-toria oorlede toe hul motor by padwerke naby die Zambezi-afrit in ‘n vragmotor vasgery het.

hul seuntjie, JG agter. Hy word Saterdag om 11:00 uit die NG Oos gemeente op Moko-pane begrawe.

“My liefste man Herman...Rus in vrede my man ons gaan jou vreeslik mis en is baie lief vir jou,” het Debbie hierdie week op sy Facebook-bladsy geskryf.

Lloyd word Vrydag [vandag] om 11:00 uit die Gereformeerde kerk in Mokopane begrawe. Hy laat sy vrou Anoesjka en drie seuntjies, Zayden, Herman en Kian agter. Medelye en innige simpatie vir sy geliefdes het deur die week op sy Facebook-bladsy ingestroom.

Personeel by BB Auto het ook hul mede-lye met die families betuig.

Kempen, wat ook by BB Auto werk, sou teen Woensdag uit die hospitaal ontslaan word, maar Coetzee was nog besig om te herstel van ‘n operasie wat hy glo aan sy oog moes ondergaan.

Kierron Lloyd en Herman Lubbe.

Vaalwaterpad spoel weg!Dit het in 32 jaar nog nie só in Maartmaand in die Lephalale-omgewing gereën nie en die SA weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik dat vloede te wagte kan wees in Limpopo. Verdere kommer heers oor die swak toestand van paaie wat nie die swaar neerslae sal kan hanteer nie. Sowat 6km voor Vaalwater op die nuwe Vaalwaterpad het dele van die pad heeltemal weggespoel. Danie Erasmus van die Lephalale polisie het hierdie foto Woensdag-middag geneem.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 7 MARCH 20142

* Boublokke * Plaveisel* Pleisterstene (stocks)* Verskillende kleure en

patrone* Vir sypaadjies, huise,

besighede en plase

Betroubare & hoë

kwaliteit

vervaardigde stene

BOSVELDlock and Brick

Rietspruit Plot nr 8, EllisrasTel: 014 763 6596 • Faks: 014 763 5140 • Sel: 082 325 3284

Gratis KwotasiesFabrieks goedkeuring op

GM,TOYOTA, LAND ROVER, FORD, MAZDA EN NISSAN.

FERRUMPANEELKLOPPERS BK • PANELBEATERS CC

GEWAARBORGDE WERKWORK GUARANTEEDTel: 015 491 5520 / 491 5800

Insleep: 082 454 4220

LEPHALALE - ‘n Konsert ten bate van klein Linke Nel wat verlede jaar gediag-noseer is met ‘n seldsame vorm van Leukemie word vir 29 Maart in Lephalale beplan. Linke ontvang tans behandeling in Australië.

Kunstenaars wat by die konsert gaan optree is Gerhard Steyn, Karlien Husselman en Rochelle Jacobs. Die buitelug konsert begin om 17:30 en sal by die Junction (op die hoek van die ou en nuwe Vaalwaterpad) aangebied word. Toegang beloop R80 per volwassene en R40 per kind. Voorskoolse kinders se toegang is gratis. Bring gerus ‘n stoel of kombers saam. Verversings sal te

Well known resident passes away Stella du Preez, a well known and loved resident of Mokopane passed away at the age of 91. Stella was well respected in the Herfsland and broader Mokopane community and was always spoken of fondly by her neighbours.

She had a passion for baking and became renowned for her shortbread. She was also known for her warmth and kindness, when delivering the cookies she used to bake for businesses in Mokopane.

Stella and her late husband, Max, moved to South–Africa in the early 90’s living with their son, Bill, here in Mokopane. Following the death of her Max, Stella moved to Herfsland where she has lived peacefully until her death at the age of 91, on 17 February 2014.

Throughout her life Stella has devoted a large part of her time to minis-tering and spreading the Word of God.

She has been a true servant of the Lord and has, more specifically, spent the past 30 years dedicating her life to Jesus and his teachings. Stella has left this earthly world, after an illness bravely borne. She leaves behind three children, William (Bill), Richard and Graham du Preez.

Gerhard Steyn kom sing vir Linkekoop aangebied word en geen koelhouers word toegelaat nie. Kaartjies is beskikbaar by Safari Biltong, Quality Sport, Koedoe Apteek, The Junction en Hanette Nails.

Vir meer inligting skakel gerus vir Aletta Roos by 082 574 2342.

A flash flood almost cost the lives of 11 people near Bulgerivier on Wednesday. According to W. O. Frans Mokoena the Witrivier road bridge that crosses the Mogol river flooded within minutes as employees at a game ranch tried to cross the bridge with a Land Cruiser. The vehicle was swept from the bridge and the driver and passengers had to be rescued. The land cruiser disappeared under the strong flowing water.

Water net waar jy kykLephalale het Dinsdag die hoogste reën-valsyfer vir Maart in 32 jaar beleef toe 96mm reën geval het.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ook Dinsdag ‘n waarskuwing uitgereik van moontlike vloede in die Lephalale en Thabazimbi omgewing. Dit volg na verlede Vrydag se waarskuwing dat ‘n tropiese lugdrukstelsel oor Botswana swaar reën oor die gebied tot gevolg kan hê. Reën het inderdaad Sondag begin uitsak en teen Dinsdag is ‘n waarsku-wing van moontlike vloede uitgereik.

Woensdagoggend was verskeie grond- en plaaspaaie om Lephalale onbegaanbaar. Inwoners kon ook nie Woensdagoggend hulle munisipale re-keninge by die munisipaliteit betaal nie omdat die afdeling onder water was.

Hoewel die stelsel intussen ooswaarts beweeg het word verdere swaar neerslae vir môre (Saterdag) en Sondag voorspel. Die weerdiens bevestig dat ‘n tweede tropiese lugdrukstelsel oor Botswana verdere swaar neerslae vir die gebied kan beteken.

Vloed waarskuwings is ook vir Gauteng, Mpumalanga, Noord-Wes en dele van KwaZulu-Natal uitgereik.

11 people swept into river

Water stroom deur ‘n plaas buite Lephalale.

7 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

Will be visiting your town with their exciting model range...

From: 13/03/2014 to 15/03/2014

Please feel free to visit us at Lephalale Mall

Mercedes Benz

Polokwane Certified Pre-Owned

Contact Giovanni 078 643 6875 or Tuki 082 695 7341 for a test drive!

Een van die groot besprekingspunte tydens die Mokopane besigheidskamer se algemene jaarvergadering by die Ka-meeldoring gholfklub verlede week was die impak wat mynwese op die dorp se watervoorsiening kan hê.

Die kamer se voorsitter, Gerrit van der Veen het ook sy kommer uitgespreek oor die hoeveelheid water wat die Mogala-kwena munisipaliteit uit die omgewing se grondwaterbronne onttrek.

Hy het daarop gewys dat boorgate in die Oorlogsfontein-omgewing reeds opgedroog het sedert die munisipaliteit op boorgatwater vir die dorp begin staat-maak het.

Van der Veen sê die feit dat daar geen duidelike aanduiding is van hoeveel water die munisipaliteit onttrek nie, beteken die dorp se mense weet nie hoe afhanklik hulle van hierdie water is nie. Selfs ‘n geringe impak deur die beplande Volspruit myn van Sylvania Platinum net Suid van die dorp kan dus rampsoedige gevolge vir Mokopane se inwoners inhou.

Andy Goetsch het ook sy frustrasie met die munisipaliteit te kenne gegee in sy terugvoer aan lede oor die kamer se skakeling met die plaaslike owerhede. “Ons het vir baie lank baie goed met die munisipaliteit saamgewerk, maar verlede jaar was dit of daardie samewerking net doodgeloop het.”

Hy het dit toegeskryf aan die politieke onstuimighede binne die ANC en die magstryd tussen die munisipale bestuur-der, William Kekakana en die geskorsde burgemeester, Thlalefi Mashemaite.

“Ons hoop dit gaan nou beter dat die burgemeester en sy travante geskors is,” het hy gesê.

Corinus du Toit van die Afrikaanse Handels Instituut het plaaslike sake-manne aangemoedig om by die be-sigheidskamer aan te sluit. Hy het daarop gewys dat ledegetalle die kamer se hand versterk in onderhandelinge met

Pad en nooddienswerkers moes bontstaan om die N1-snelweg tussen Mokopane en Polokwane weer gangbaar te kry nadat ‘n vragmotor vol plofstof in die oggendure van verlede Donderdag hier ontplof het.

Die ontploffing het plaasgevind kort nadat ‘n vragmotor vol kruideniersware ge-bots het met die plofstof vragmotor. Vier polisiemanne van Polokwane wat kort na die aanvanklike botsing op die

Plofstofvrag skiet krater in N1

ongelukstoneel was, het in die ontplof-fing ontkom. Die bestuurder van die plof-stofvrag is nie ernstig beseer tydens die ongeluk of ontploffing nie, maar die ander bestuurder is ook dood in die ontploffing. Drie ander polisielede en drie motoriste is ook ernstig beseer. Bane in die noorde-like rigting is teen Vrydag weer oopgestel vir verkeer en die bane wat Suid vloei was eers Saterdag weer oop.

Kamer is bekommerd oor water

die owerhede en ook met korporatiewe in-stansies soos mynmaatskappye wat in die dorp wil besigheid doen.

Die Mokopane besigheidskamer is een van die oudste sakekamers in die land en beywer hom as ‘n drukgroep vir sake-belange, om besigheidsbeleggings van buite die dorp te lok, om besigheidshulp aan nuwe sakemanne en vroue te verleen en om opvoedkundige programme en netwerkgeleenthede vir sy lede daar te stel.

Die Mokopane besigheidskamer se nuwe bestuurskomitee vir 2014 is van links voor: Lunessa Jouberrt, Sanél Honiball, Dalene van Eyk, Andy Goetsch, Blackie Swart en Francois du Toit. Agter is Gerrit van der Veen, Corinus du Toit en Klasie le Roux. Afwesig: Piet de Bruyn, Ford Winnertz en Hilary Knight.

Foto deur Nico Willemse

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 7 MARCH 20144

Rich Tank Mining (Pty) Ltd (Reg. Nr.:2008/023350/07) het aansoek gedoen vir ‘n Prospekteerreg (Aansoek is aanvaar deur DMH) in terme van artikel 16 van die Mineraal en Petroleum Hulpbronne Ontwikkelingswet (Wet no. 28 van 2002) om te prospekteer vir steenkool op die plase Calmar 285 LR, Gonobue 286 LR, Stutterheim 303 LR, Briedbosch 288 LR, Retief 290 LR, Kopbeenpan 291 LR, Kwarriepoort 226 LR en Baden 90 LR in die Lephalale Magistraats Distrik.

Die prospekteer aktiwiteite sal in fases voltooi word en die totale reserve bepaling sal ongeveer 5 jaar duur om te voltooi.

As deel van die Omgewings Bestuur proses word enige persoon wat omgewings gewys belang stel, of wat geaffekteer mag word uitgenooi om ‘n inligtings vergadering ten opsigte van die voorgenome prospekteer bedry-wighede op bogenoemde eiendomme, op die plek en datum soos hieronder aangedui, by te woon.Plek: Bosveldskerm Gastehuis (Baltimore)Datum: Dinsdag, 25 Maart 2014Tyd: 12h00Indien u sou belangstel om die bogenoemde Omgewings vergadering by te woon, sal ons dit waardeer as u voor of op 20 Maart 2014, die kontak persoon (soos hieronder aangedui) telefonies of skriftelik sal verwittig, vir administratiewe doeleindes. Indien u nie die vergadering sal bywoon nie, maar kommentaar rakende die voorgenome prospekteer bedrywighede wil lewer, word u steeds uitgenooi om die kommentaar voor of op 24 Maart 2014 skriftelik te rig, met verwysingsnommer LP 30/5/1/1/2/11616 PR, aan:Konsultant: GEOVICON ENVIRONMENTAL (Pty) Ltd Tel no.: 013 243 0542Posbus 4050 Faks.: 086 632 4936Middelburg E-pos: [email protected] Sel.: 082 359 5604 Kontakpersoon: Riana Bate

RICH TANK MINING (PTY) LTD;KENNISGEWING: BELANGHEBBENDE EN GEAFFEKTEERDE

PARTYE; PROSPEKTEERREG AANSOEK – CALMAR 285 LR EN ANDERE, LEPHALALE; PUBLIEKE INLIGTINGS VERGADERING

Rich Tank Mining (Pty) Ltd (Reg. No.:2008/023350/07) has applied for a Prospecting Right (Application accepted by DMR) under section 16 of the Mineral and Petroleum Resources Development Act (Act nr. 28 of 2002) to conduct prospecting for coal on the farms Calmar 285 LR, Gonobue 286 LR, Stutterheim 303 LR, Briedbosch 288 LR, Retief 290 LR, Kopbeenpan 291 LR, Kwarriepoort 226 LR and Baden 90 LR in the Magisterial District of Lephalale.

The Prospecting operation will be conducted in a phased approach and the total reserve determination will take in the order of 5 years to complete.

As part of the Environmental Management process, any person who is environmentally interested or affected by the proposed prospecting ope- rations, on the said properties, is hereby invited to attend an information meeting at the venue and on the date as indicated below.Venue: Bosveldskerm Guesthouse (Baltimore)Date: Tuesday, 25 March 2014Time: 12h00If you are interested in attending the above-mentioned Environmental meeting, please indicate your intent telephonically or in writing to the contact person (as indicated below) on, or before 20 March 2014, for administration purposes.If you do not wish to attend the information meeting, but do wish to sub-mit comments regarding the proposed prospecting operation, you are in-vited to submit such comments in writing, under reference number LP 30/5/1/1/2/11616 PR, on, or before 24 March 2014 to:Consultant: GEOVICON ENVIRONMENTAL (Pty) Ltd Tel.: 013 243 0542P. O. Box 4050 Fax.: 086 632 4936Middelburg E-mail: [email protected] Cell.: 082 359 5604 Contact person: Riana Bate

RICH TANK MINING (PTY) LTD;NOTICE: INTERESTED AND AFFECTED PARTIES;

PROSPECTING RIGHT APPLICATION – CALMAR 285 LR AND OTHERS, LEPHALALE; PUBLIC INFORMATION MEETING

As hoof van die Suid-Afrikaanse polisie se okkulte eenheid het Dr Kobus Jonker des-tyds bekend gestaan as ‘God se speurder’.

Vandag, 14 jaar nadat hy uit die diens getree het, word hy steeds gereken as een van die voorste kenners op die gebied van die okkulte en staan hy die polisie steeds by in hulle ondersoeke. By ‘n praatjie oor Sata-nisme by Ellisras Hoërskool verlede Woens-dagaand, het Dr Jonker ook nie doekies omgedraai nie.

Op ‘n tri-projektor het beelde van pen-tagramme wat op vloere geteken is, swart kerse, geslagde katte en bybels wat met bloed besmeer is, sy punt gestaaf: Satan-isme is ‘n realiteit in ons samelewing.

Slange met Neurotoksiese gif: Die swart mamba en die wipneuskobra val albei in die eerste groep. Neurotoksiese gif verlam die slagoffer se spiere, en veroorsaak uitein-delik dood deur die suurstoftekort wat die gevolg is van asemhaling spierverlamming. Hierdie is ‘n vinnig werkende gif.

Simptome: Slagoffers van hierdie byt kan binne 15 minute simptome van die gif ervaar. Spraak, sluk en oogbewegings word aangetas. Later begin die slagoffer sukkel om asem te haal.

Behandeling: Hou die persoon kalm. Kom so gou moontlik by ‘n hospitaal uit. Op pad hospitaal toe moet die slagoffer se asemhaling dopgehou word. KPR, veral kunsmatige asemhaling, kan lewensreddend wees. Dit kan deur middel van ‘n ‘Ambusak’ (verkieslik) of mond-tot-mond asemhaling toegedien word.

Kenmerke: Die swartmamba is loodgrys van kleur en die binnekant van die bek van die slang is swart. Die kop is gevorm soos ‘n doodskis. Hierdie slang word gemiddeld 2,7m lank, maar kan tot 4m lank word. Die slang is skaam en skugter en sal eerder mense vermy.

Die Wipneuskobra is altyd geel aan die onderkant met breë swart bande of geen bande nie. Hy word ook soms die lap slang genoem as hy in die gebande fase is. Hy word gemiddeld 2,5m lank.

Slange met sitotoksiese gif:Die Pofadder, Mosambiekse spoegkobra en Suidelike sypikslang het sitotoksiese gif wat die weefsel om die bytplek vernietig.

Simptome: Die plek waar die byt voorkom begin om te swel en die pasiënt ervaar baie pyn.

Behandeling: Hou die persoon kalm. Verwyder alle juwele of kleding naby die bytplek. Moenie die verspreiding van die gif probeer keer met iets soos ‘n verband of toerniket nie. Hoe meer die gif op een plek gekonsentreer is hoe groter die skade. Sny dus broekspype of moue oop. Verwyder skoene indien die persoon aan die voet gebyt is.

Slanggif in die oë: Indien die persoon in die oë gespoeg is deur 'n Mosam-biekse spoegkobra moet die oë met water uitgespoel word (nie melk nie!) en kom so gou moontlik by 'n hospitaal uit.

Kenmerke: Die Pofadder se vel het ‘n herhaalde patroon. Dit is ‘n kort slang wat gemiddeld maar ‘n meter lank word. Die kop en die nek kan duidelik van me-kaar onderskei word. Hy het ‘n drie-hoekige kop en het die vinnigste byt aksie van al die slange.

Die Mosambiekse spoegkobra het ‘n eweredige bruin kleur op die rug met swart kringetjies om elke skub. (visnet patroon). Sy maag en keel is salmon pienk met ‘n paar swart bande. Sy gemiddelde grootte is 1,4m en is die enigste slang in die Bosveld wat gif spoeg. Die slang is baie lief daarvoor om in warm plekke in huise in te kruip.

Die sypikslang word ongeveer 40cm lank. Dit is pikswart bo en spierwit onder die pens. Die bek is pienk binne. Hierdie slang pik met ‘n sydelingse beweging (vandaar die naam), en daar is gewoonlik net een tandmerk by die bytplek.

Slange met hemotoksiese gif:Die boomslang en voëlslang se gif is hemotoksies (bloedgiftig). Dit is 'n baie stadig werkende gif en tas die bloed van die slagoffer aan.

Indien die slagoffer sterf is dit as gevolg van die komplikasies van inwendige bloe-ding. ‘n Slagoffer moet vir ten minste 48-uur geobserveer word.

Simptome: Erge hoofpyn en ongemak. Na ‘n paar uur: neusbloeding, bloed bra-king, bloed in die uriene, en uitbreiding van kneuswonde.

Behandeling: Hou die persoon kalm en kom so gou as moontlik by ‘n hospitaal uit. In die geval van die boomslang, word boomslang-spesifieke teengif bestel en toege-dien. Vir voëlslanggif is daar geen teengif nie, en die behandeling is simptomaties. Die behandeling vereis gewoonlik ook ‘n bloedoortapping en die proses van herstel is lank.

Kenmerke: Die boomslang het 'n ronde kop en groot oë. Die mannetjie is hel-der groen en word dikwels met die groen mamba, wat nie natuurlik in die Bosveld voorkom nie, verwar. Die wyfie is grys of bruin en het ook baie groot oë. Die slang blaas sy keel op as hy kwaad is en kan tot 1,8m lank word.

Die voëlslang lyk soos 'n tak en het 'n spiesvormige kop. Soos die boomslang is dit ook 'n agtertand slang wat sy keel opblaas as hy kwaad is. Die slang is uiters goed gekamoefleer in bome en lê ook dikwels op drade. Sy gemiddelde lengte is 1,4m.

Dikwels word gevra of plaasbewoners in ons gebied ampules slang teengif in die yskas behoort te hou. Die kort antwoord is: “Nee, kry liewers ‘n ambusak en leer om dit te gebruik!”

Satanisme is ‘n realiteitDit was slegs enkele dae voor die

praatjie in Lephalale dat Dr Jonker se kun-digheid ingeroep is oor twee tiener meisies van Soweto wat vermoedelik in ‘n sataniese ritueel vermoor is.

Hy het tieners in die gehoor gewaarsku: bly weg van 'n bloedeed, speletjies wat met die okkulte verbind word, “piercings”, mus-iek wat godslasterlik is, Halloween bedry-wighede, rekenaarspeletjies wat die okkulte weerspieël en selfs sekere speelgoed. Hy vertel dat hy onlangs in ‘n speelgoedwinkel op ‘n voodoo pop afgekom het. Saam met die voodoo pop is ‘n stel instruksies oor hoe iemand “gestraf” kan word deur spelde in die pop te steek. “Hierdie tipe speelgoed,

musiek en selfs vakansie dae word nie noodwendig aan Satanisme verbind nie, maar

kan ‘n kind se nuuskierigheid prikkel om so-doende in die okkulte betrokke te raak,” het hy aan die gehoor gesê.

Hy het ouers gemaan om in hulle kinders se lewens betrokke te wees. “Jy as ouer het die reg om in jou kind se kamer in te gaan en ondersoek in te stel. Kyk wat op sy rek-enaar is, luister na die musiek waarna hy of sy luister. Ek moes al keer op keer saam met ouers langs die lyk van hul kind wat selfmoord gepleeg het staan en aan hulle die tekens uitwys. In een geval het ‘n kind wat in die okkulte betrokke geraak het sy eie selfmoord op die muur geteken, selfs die dag waarop hy dit sou doen is uitgebeeld, maar die ouers het dit nie raakgesien nie. “

Dit is nie Dr Jonker se eerste besoek aan Lephalale nie, hy vertel dat hy jare gelede hierheen ontbied is om ‘n saak te onder-soek. “Mense moet nie dink dat daar nie Sata-nisme in klein dorpies is nie, regoor ons land word kinders hierby ingetrek deur

die belofte van mag. Dit is veral kinders wat trauma aan die hand van iemand anders beleef het en magteloos voel wat in die strik trap. Die probleem is dat as jy eers daarby betrokke is, is dit baie moeilik om daar uit te kom.”

Jonker het egter ook van die voorma-lige eenheid en sy eie suksesse vertel waar kinders wel uit die greep van Satanisme gered is. “Satan se plan word vir ons baie duidelik in die Woord uitgewys. Hy het gekom om te steel, slag en verwoes, maar Jesus het gekom om aan ons lewe in oor-vloed te gee. Weens die prys wat Christus aan die kruis betaal het is daar kans vir kinders om uit hierdie doodsgreep te kom. Dit is belangrik dat ons bewus sal wees van Satan se planne, maar ook sal weet dat daar in Christus oorwinning is.”

Dr Jonker het reeds 11 boeke oor die tema geskryf en verskeie van sy praatjies is op DVD beskikbaar.

Giftige slange is meer algemeen as wat jy dink'n Giftige slang in jou huis of in jou tuin is nie 'n vreemde verskynsel in die Bosveld nie. Om die waarheid te sê is gevalle van slangbyte wat in die Lephalale Mediclinic behandel word tans so hoog soos twee per week. Noordelike Nuus het hierdie week by slangkenners Marius Koekemoer en Dr Willie Barnard gaan kers opsteek om meer uit te vind oor giftige slange in die Bosveld. Wat staan ‘n mens te doen as jy deur ‘n slang gebyt word? Volgens Koekemoer van Reptile Rescue hang dit alles af van die die tipe slang en die tipe gif. Giftige slange kan in drie groepe verdeel word.

7 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

• Lekkernye te kies en te keur soos skaapstertjies, sosaties, pap & kaiings, poeding, ribburgers, pannekoek... • Kindertent met hope vermaak en gesigverf • Baber handvisvang & kleilat kompetisie, ens...

• Ingelegde produkte, vars tuisgebak, pragtige kuns & handwerk

EBENHAESER GEMEENTENederduitsch Hervormde KerkE

kwaliteit

vleis teen

uitkloppryse!!

8

maart

RICUS JAKKIEDEWALDnel louwwasserfall

Wen ‘n Stoet Simmentaler Bul en 5 Stoet Simmentalerverse.

Vele ander toppryse op die spel.

Vir enige navrae:Rita: 083 328 4465

Mariaan: 084 745 1054

pret & plesier vir die hele gesin!!

HERVORMDE KERK EBENHAESER ELLISRAS

TJIFF & TJAFF

TOEGANG:R20 per persoon

R10 per kind

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 7 MARCH 20146

Lephalale Site Services (LSS) have recently been awarded their level two BBBEE certificate.

This award comes on the back of a stringent audit and was certified by the agents “Smith and Smith Accountants cc”, who are a professional BEE certification Organisation.

LSS was audited as a Company on many fronts to achieve this accolade.

LSS was categorised as a Large Enterprise and had their Ownership, Directorship, employee equity, Supply Chain, CSI and Enterprise development initiatives audited against a scoring mechanism to ascertain the BEE level.

Lephalale Site Services Awarded, hard earned, Level 2 BBBEE certification.

The certificate shows that Black ownership is 76.83% and Black woman ownership at 42.92%.

LSS now has a BEE procurement level of 125% which is beneficial to their existing and future clients.

The audit spanned some 6 months by an organisation called Siyakha from Johannesburg.

This is a major achievement for a joint venture Company that caters for the Medupi Power station construction project and the Marapong Contractors’ village. Tsebo Outsourcing, one of the joint venture partners also has had a level two certification for a number of years and is now very proud that LSS have risen to match that achievement.

From left: Braam Rudolph - Human Resources Manager LSS John van der Horst - Project Manager Corporate LSS Phillip Dikgale - Board Director LSS Ken Fussell - Board Director LSS Sam Sekanka - Board Director LSS Joe de Canha - Board Director (Finance) LSS Twenty Malubane - Project Manager LSS Andrew St Clair - Laing - Chairperson LSS

Na ‘n besoek aan onder andere die Krugerhuis, die Voortrekkermonument, die Transvaal museum en Majuba naby Volksrust verlede week, kan 25 leerders van Hardekool Akademie in Lephalale jou beslis meer vertel oor die geskiedenis van ons land.

Die leerders en drie personeellede het verlede Woensdag op die geskiedenistoer vertrek wat ook ‘n besoek aan die Coka-Cola-fabriek, Sci-enza en ook ‘n rit op die Gautrein ingesluit het.

Tydens hulle deelname aan Majuba-naweek het die spannetjie meer geleer oor fakkelloop, vlag parades, perdevertonings met vlae, skyngevegte tussen Boere en Britte, skyfskiet cantille en vele meer.

Geskiedenistoer ‘n groot sukses

Hare waai vir Kansa“As julle meer as R10 000 vir Kansa insamel sal ons, ons hare afskeer,” dit was die uitdaging wat die mans onderwysers verlede Vrydag aan leerders van Laerskool Bosveld Primary gestel het. As deel van die Kansa Shavathon veldtog verlede week kon leerders hulle hare laat spuit met verf teen ‘n fooitjie. Die geld wat op die dag ingesamel is het wel die R10 000 merk oorskry en die mans personeel moes by hulle belofte hou. Dankie aan elke leerder wat bygedra het vir die stryd teen kanker en ook aan elke onderwyser wat bereid was om hulle hare te skeer vir die goeie saak.

Laerskool Krugerpark se o/9 rugbyspan spog met nuwe rugbyklere geborg deur Gerrie Calitz van Gerlé Printers en sportsakke geborg deur Neville Barnard van N1 Petroleum. Van links agter is Gerrie Calitz (borg), Brett Brown, Piet Botha, Barrie Pieterse (hulpafrigters), Wikus van Niewenhuizen (afrigter) en Neville Barnard (borg). Voor is van die spelertjies van links: Neville Barnard (jnr), Hendré Botha, Leo Watkins, Eugéne Haasbroek en Nicolai Kruger.

Nuwe truie en sakke vir o/9’sPromotion

The ideal conference venueSquirrel’s Nest Lodge, just outside Mokopane on the Mookgophong road, not only provides accommodation and restaurant facilities, but now boasts a new conference hall with all new conference facilities.

This air-conditioned room provides seating for 70 people in cinema-style and up to 30 people in class-room style. Tables are designed to provide seating to small groups from 12 to 30 people in boardroom-style.

Facilities include wireless internet, a digital projector, white board and a flip chart.

Refreshments and meals can be provided. Full day and half day book-ings can be made. Contact Squirrel’s Nest for your next meeting, training session or any other function.

7 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Ons IS Glas

mobile PG Glass LephalaleTel: 014 763 3953Epos: [email protected] Lee Str, Winkel nr 3

Mooi kaartjies vir VLUDie dames van Potgietersrus VLU sê hulle het weer heerlik gekuier tydens hul onlangse takvergadering waar hulle terugvoer gekry het oor hul Streeksraad-vergadering wat in Nylstroom gehou was.

Daarna is ‘n werkswinkel aangebied waar Re-nate Sonemann die dames geleer het hoe om kaartjies te maak met “Prik en Stik” as ontwerp op die buitekant van die kaartjie. Almal het saam-saam geleer en mekaar ondersteun en gehelp. Renate het ook verskillende ontwerpe op die rekenaar en in ‘n boek gewys.

Indien daar enigiemand is wat sou belangstel om deel te word van die Vroue Landbou Unie, kontak vir Marié Fourie (skakelbeampte) by 082 786 2820.

Madelain Uys

Die maandelikse vergadering van Mokpane se VLU Aand-ster-tak het onlangs vir groot opwinding gesorg tydens die tak se eerste interne prysuitdeling.

In die afdeling “Gebak en preservering” het Reinette Visa-gie derde plek behaal, Monica Human tweede plek, en Ma-delain Uys eerste plek. In die afdeling “Kuns en Handvlyt” het Reinette Visagie derde plek behaal, Connie Smit tweede plek, en Madelain Uys eerste plek. In die afdeling “Masjienwerk” het Mari Blignaut derde plek behaal, Connie Smit tweede plek, en Reinette Visagie eerste plek. In die afdeling “Brei en Hekel werk” het Mari Blignaut derde plek behaal, Elsie Hu-man tweede plek, en Reinette Visagie eerste plek;

In die afdeling “Fotografie” het Madelain Uys derde plek behaal, Gretha du Plessis tweede plek, en Mari Blignaut eerste plek. In die afdeling “Brei en Hekelwerk” het Mari Blignaut derde plek behaal, Elsie Human tweede plek, en Reinette Visagie eerste plek. Trofee vir die meeste punte be-haal in 2013 het gegaan aan Reinette Visagie. Trofee vir “Top lid 2013” het gegaan aan Elsie Bekker.

Om die aand op ‘n hoë noot af te sluit, het Joan Erasmus (Potgietersrus dagtak) aan die Aandster-tak kom demonstreer hoe om ‘n kunswerk te maak deur polyfilla te gebruik. Dit is die maklikste manier om ‘n baie mooi kunswerk vir jou huis te maak!

Ook op hierdie dag het Mari Blignaut en Monica Human besoek afgelê by die plaaslike Monument Ouetehuis en die tegniek van “Prick 'n Stitch” aan die ouer garde demonstreer. Dit behels die uitwerk van ‘n patron op ‘n karton met ‘n skerp voorwerp (bv. ‘n kopspeld), en dit dan met borduursteek te versier.

VLU Aandster het ook ons tema “Raak betrokke” uit-geleef die afgelope maand. Op 14 Februarie het die sentrum bestuur van Pick ‘n Pay bestuurslede van sekere organisasies

VLU Aandster gaan groot

Reinette Visagie (Meeste punte vir 2013 behaal) en Mari Blignaut.uitgenooi om ‘n heerlike oggendtee met die heerlikste

eetgoed by te woon. Die bestuur het ook aan almal die geleentheid gegee om aan die Pick ‘n Pay bestuurslede te noem hoe hul in die gemeenskap betrokke wil raak.

Op Maandag 24 Februarie het die “VLU tannies” besoek afgelê by die Voortrekkers van Laerskool Kru-gerpark. Die seuns wou net weet of die tannies van die Vroue Landbou Unie hul gaan leer om te boer. Ons het by hierdie geleentheid nou nie die omwoel van die grond met hul opgeneem nie, maar wel die produkte van die grond met hul gedeel: elke kind het ‘n tuisge-bakte kolwyntjie ontvang wat hy/sy met versiersuiker en allerlei versierings kon versier net soos hul wou. Dit het groot oortuiging gekos om die Voortrekkertjies te oor-tuig om nie dadelik hul kunswerke te verorber nie, en darem nader te staan vir ‘n foto. Die VLU Aandster het onderneem om elke maand by die Voortrekkers besoek af te lê.

Leerders van Ellisras Hoërskool sal vir 'n dag of wat onder die bloue hemel onderrig word. Die department van onderwys is tans besig om nuwe klaskamers aan te bou. Die bou projek sluit ook nuwe Wetenskap laboratoriums in. Volgens die onderwysdepartement behoort die aanbouings binne sewe maande afgehandel te word.

Rassies kry nuwe klaskamers

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 7 MARCH 20148

MatricTertiary qualification will be beneficialValid driver’s licenseMust be computer literate (Word and Excel)Must be fully bilingualMust have excellent interpersonal skillsMust be able to think outside the box and take initiativeGood administration skillsMust be willing to relocate to Mokopane

SALARY PACKAGENegotiable cost to company package

Interested candidates can forward their CV’s to:Fax number: 086 635 4891 E-mail: [email protected]

VACANT POSITION: SUPERVISOR,

MOGALAKWENA MINE, MOKOPANE

QUALIFICATIONS / SKILLS / EXPERIENCE

If you don’t hear from us within 3 weeks of the closing date for applications please assume that you were

unsuccessful.

Suitable candidates will be contacted personally for interviews.

Closing date for applications is 13 March 2014.

VACANCY MECHANICAL FOREMAN

REQUIREMENTS:

● Qualified diesel mechanic● Minimum N3● Knowledge of MAN, Mercedes Benz, Volvo & Volkswagen Buses ● 3 Years experience as foreman / supervisor● Excellent managerial skills● Must be able to work independently

CV’s can be sent via fax or e-mail to:014 763 6936 / [email protected]

CLOSING DATE: 14 MARCH 2014

Lephalale is one of the fastest growing towns in Limpopo due to the presence of natural coal reserves, huge industrial expansion projects initiated by main-ly coal mining processing and electricity generation. Dynamic persons who wish to take the leading role in the development and exposure of the Lepha-lale Municipality are hereby invited to apply for the challenging positions of:

1. POSITION: Community Liaison Officer L5(Office of the Municipal Manager)Commencing salary: R227 112p/a (Plus traveling allowance of 1100 KM per month)Requirements: • ND: Public Administration or equivalent qualification: Code B driver’s license: Computer Literacy: Understanding of Social dynamics of Lephalale Area. Code B Drivers license.KPA’s Interalia: • Liaise with all community stake holders. Coordinate community participation programmes. Coordinate management of service delivery issues and Support programmes for councilors

2. POSITION: Communication and Public Participation Officer L6(Office of the Municipal Manager)Commencing salary: R200 652p/aRequirements: • ND: Communication and Media Studies or equivalent qualification. Computer Lit-eracy. Organizational and liaison skills. At least two (2) years working experience in Communication or Media environment. Experience obtained in Lephalale media and Communication environment will be added advantage. Code B Driver’s license.KPA’s Interalia: • Serves as Communication link between Community (Rural and Urban) and Coun-cil. Liaise with all Directorates in the Municipality. Prepares reports for publication in newspapers. Develop and implement yearly Communication strategy. Coordinate and manage content for mu-nicipal newsletter. Initiate and manage municipal social media platforms. Assists in liaising with the Ward Committees on various matters. Write speeches of the Mayor.

3. POSITION: Financial Clerk L8(Budget & Treasury: Expenditure)Commencing salary: R141 840p/aRequirements: • Diploma or Post Matric Accounting qualification or equivalent qualification. Com-puter literacy. Customer Services. At least (1) one year experience in finance. A candidate must have obtained or be pursing the National Treasury Competency Level qualification (CPMD or MFMP). KPA’s Interalia: • Handling payroll and salaries. Preparation of Casual/Temporary employees and third party payments. Balancing of votes. Handling of pensioners renewal. Updating payment of leave days. Completion of quarterly statistics form from Stats S.A.

4. POSITION: 4. Position: 2 x Financial Management Interns (24 months contract)(Budget & Treasury)Commencing salary: R110 448 p /aRequirements: • Grade 12 & 3 years National Diploma or B degree in Financial or Management Ac-counting. Computer literacy. Good communications skills. Preference will be given to unemployed graduates within the municipal boundaries.KPA’s Inter alia: • The suitable candidates will inter alia performs the following duties:-Assisting the Chief Financial Officer in preparing budgets and annual financial statements. Imple-menting Municipal Finance Management Act, GRAP and financial management reforms. Managing and monitoring capital and operational budgets. The successful candidates will be rotated in differ-ent sections of the Budget & Treasury in order to gain experiential training in different aspects of accounting.Closing Date: 14/03/2014 Enquiries: Matsoma M.M: 014 763 2193 Application Form or covering letter that indicates the position that you are applying for, accompanied by comprehensive CV, originally certified copies of qualifications and ID, must be mailed to: Munic-ipal Manager, Lephalale Municipality, P/Bag X136 Lephalale, 0555 or hand – delivered to Records Office Civic Centre Cnr Joe Slovo and Douwater, Onverwacht. Faxed or e-mailed applications and those without the relevant accompanying documents will be automatically disqualified. If you are not contacted within 30 days after the closing date, kindly consider your application as unsuccessful.

NB: Lephalale Municipality is an affirmative action and equal opportunity employer and is committed to transformation.

AS NAIDOOMunicipal Manager

Date: 27/02/2014 Notice no.: V2/2014 Ref NO: 4/3/2/1 & 4/3/2/3

Fransa de Beer

Die energie van ‘n hoërskoolkind is ver-stommend. Skaars is die Interhoër geskie-denis of Hoërskool Louis Trichardt pak die kilometers aan vir ‘n sportdag teen Ellisras Hoërskool.

Selfs skaak en sokker het ook deelge-neem wat beide deur die besoekers gewen is. Hoërskool Ellisras se netbal is kookwa-ter. Die splinternuwe netbalbane is ingewy met tellings soos: o/14A 14-10 Rassies, o/15A wen 21-0 en die B-span 14-2. O/16 Rassies wen 22-3 en die B-span 26-0. Die derde span speel gelykop 8 elk. EHS

“Ek is elke jaar net meer beïndruk met die Bossies se redenaars, elkeen van julle is ‘n wenner,” so het Yvette Malan, beoordelaar by Laerskool Bosveld Primary se rede-naars verlede week aan die deelnemers gesê.

Van Graad R tot Graad 7 het altesaam 39 Bossies aan die redenaars deelgeneem. Die wenner by die Graad 1’s was CW Spark, sy tema was Mag die sirkus nog lank saam met ons wees om kinders weg te toor!. Ashley van Vuuren het die Graad 2 rede-naars gewen deur die gehoor te oortuig dat poeding die heel lekkerste is. Die Graad 3’s se afdeling is gewen deur Lanelle Vermaak haar tema was Mense is soos poeding.

Brandon Perrier het met baie oortuiging geredeneer dat Braai broodnodig is. Dit het aan hom ‘n eersteplek in die Graad 4-afdeling besorg. Anika van Rooyen het met haar toespraak Eskom se kierankies braai ‘n eersteplek in die gr 5-afdeling gewen. Bianca Smith was die Graad 6 wenner en haar tema was Rooi kan ook mooi wees. Natalie Perrier was van mening dat jou posisie in die samelewing verseker ‘n verskil maak en daarmee wen sy die Graad 7-afdeling.

Rassies vaar goed teen Louis Trichardtse tweede span wen 20-5. Gelukkig vir die Trichies het hulle darem nie verniet so ver gery nie: hulle eerstespan wen 21-16.

Wat die rugby aanbetref het Ellisras se juniors skoonskip gemaak. Die splinternu-we o/14 Rassies wen 20-7, o/15 19-0 en o/16 26-0. Louis Trichardt se tweedes wen 17-12 en die eerstes 24-12. Ellisras se hokkie het met ‘n vaart die seisoen aange-durf met die eerstes wat 3-0 wen, tweedes 4-0. Die 0/16 en 0/14 span speel gelykop en die onder 15’s wen die Trichies 20.

Hoërskool Ellisras sê baie dankie vir Hoërskool Louis Trichardt se moeite en goeie sportmangees. Die o/16 wen rugbyspan.

Pieter du Plessis o/16. Om rugby te speel moet mens sterk wees!

Bossie redenaars is puik!

7 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Hierdie swemmers van Laerskool Krugerpark is opgeneem in die Limpopo swemspan wat die afgelope naweek in Pretoria aan die Inter Provinsiale Swemkampioenskappe deelgeneem het. Hulle is van links voor: Han Geerkens, Bernice Laboff, Adri Vorster, (middel); Erna Kruger, Lenika Nel, Rubin Glover, Percy Hawken (agter); Johann Neethling, Pieter Vorster en Justin Nell. Limpopo het die kampioenskappe gewen.

Laerskool Krugerpark se top atlete het onlangs baie goed presteer by die Limpopo atletiekkampioenskappe. Die medaljewenners was van links voor: Mulder Kotze, Marco McKenzie, Erna Kruger, Lachelle de Beer en Kaylen Deysel. Agter is Pieter Vorster, Hanno Janse van Rensburg en Wilma Nel.

Die Potgietersrus Rolbalklub op Mokopane het verlede Woensdagmiddag 'n borgedag aangebied waartydens plaaslike spelers en besoekers van Mookgophong dit teen mekaar uitgespook het. Die wenspan was Attie Roux, Dewald de Beer en Stef de Lange. Hier is hulle saam met Ina le Roux (links) van Midas Far North in Mokopane - die hoofborg van die dag.

Sportmanne en vroue wat verbonde is aan die Mogolklub in Le- phalale is Dindagaand by die Sportster van die Jaar funksie vereer vir hul prestasies in 2013. Hierdie jaar was al die oë op die boogskiet subseksie.

Die Nyala Boogklub het daarin geslaag om met vier trofeë weg te stap.

Steven Verwey is aangewys as ju-nior sportman van die jaar. Hennie van Staden as Veteran sportman van die jaar en Werdie van Staden as senior sport-man van die jaar en die Mogol Sportster van die jaar. Werdie is vereer vir sy twee Suid-Afrikaanse rekords in sy afdeling en 'n goue medalje by die wêreldkampioen-skappe.

Trofeë is ook oorhandig aan Anna Gloy

Monique Venter en Marie Oosthuizen van die Mokopane Stoeiklub neem Saterdag (more) in Pretoria aan die Suid-Afrikaanse kadetproewe vir amateurstoei deel. Dit is hier waar hulle vir hulself ‘n plek in die Proteaspan kan oopstoei wat later vanjaar aan die Afrika kampioenskappe in Egipte gaan deelneem. Marie het by verlede jaar se nasionale kampioenskappe drie goue medaljes verower en Monique het vier vierde plekke behaal.

Krugies presteer oral Skoonskip vir boogskutters

(perdry) vir Administrateur van die jaar. Elize Grobler is aangewys as die beampte van die jaar. Die subsektor van die jaar het gegaan aan die gholf subseksie. Junior sportvrou van die jaar is Lenanda van der Walt (gholf), senior sportvrou van die jaar is Benise Geyser (marathon) en die veteran sportvrou van die jaar is Elaine Pretorius (atletiek).

Midas hou die balle aan die rol

Stoeiers is op pad SA’s toe

ADVERTISE YOUR BUSINESS IN

NORTHERN NEWS.CALL:

LEPHALALE:ENGELA

083 309 4506

MOKOPANE:CINDY

083 303 8877

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 7 MARCH 201410

7 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Wynand 083 655 2889William 083 586 5606

Z

T L B ’ SR O L L E R ST I P P E R SG R A D E R S

E X C A V A T O R SW A T E R C A R T S

L O W B E D

DZOMBOPLANTHIRE

087 150 [email protected]

Diesel & Hydraulic Centre Lephalale Reg. No: 2009/139693/23

YOUR KEY TO BEST PERFORMANCE

Lephalale, R510 ROAD, Stockpoort, 4.2km right hand side

PRODUCTS:►Hydraulics▪ Hose and fittings, Pumps, Motors, Valves, valve banks, safety►Cylinders▪ Hydraulic cylinder supply, Pneumatic cylinder supply►Diesel▪ Injector pumps, Injectors service and repair, Components, filters, spares►Brakes▪ Spares, Hose, pipe and fittings►Trailer, Truck, Tractor▪ Spares►Paint▪ Truck and tractor, Industrial, House hold, Quick dry, RAM

SERVICES:▪ After hour service▪ Auto electrical▪ Brake replacement, service and repair▪ Brazing▪ Call out▪ Diesel injector pipe supply and fitment▪ Diesel injector pump service and repair▪ Diesel injector service and repair▪ Engine overhaul▪ Fault finding

▪ Hydraulic component fitment▪ Hydraulic cylinder repair▪ Lube service▪ Machining▪ Pre-inspection for road worthy test▪ Quotations▪ Road-side assistance▪ Side shaft bearing replacement▪ Trailer maintenance, Repairs, Service▪ Welding, brazing, silver solder▪ Wheel bearing replacement

Office: 014 763 3959 Neels: 083 283 1858

The days are shorter, the nights lon-ger and even though it is still hot du-ring the day, it is not extreme heat anymore...,these are all a clear signs that summer is busy winding down.

Instead of being concentrated around deep summer brush piles and ledges, bass will scatter, and start migrating toward the shallows. It may be a bit harder to pattern bass when they start moving, but more fish will be roaming and actively feeding. This means catching them on crankbaits, spinnerbaits, and buzzbaits. Use power fishing techniques and cover a lot of water.

Remember to concentrate your efforts in areas along or close to typical migration routes – points, drop-offs, vertical cover that stretches from deep to shallow (bridge pilings / timber), creeks or river channels.

The secret is to look for some kind of structure and/or cover which acts as a ‘bridge’ between deep water and shallow feeding flats. If you can find a good com-bination of suitable structure, with cover, close to both deep and shallow water and lots of food, chances are you will catch lots of bass.

Baitfish have had the whole summer to grow. This is the time to start using bigger baits – match the hatch!! Bass will start actively feeding in preparation for the win-ter, and will happily chase down a good-sized baitfish.

Look for active baitfish in the shallows, as this is where the youngsters feel most comfortable and protected. You should

Fishing with Christie

Fishing for late summer bass

start seeing bass ‘hunting’ in the shallows, often herding the bait into shallower water and ‘busting’ them against the bank or a weed line. Square-lipped shallow-diving Bomber and Xcalibur crankbaits and Booyah buzzbaits and spinnerbaits are deadly when bass are ‘busting’ bait in the shallows.

Do not be afraid to fish ultra-shallow this time of the year. Look for cover in shallow water, especially in small coves or pockets. Move your boat in toward the bank until it is almost touching the bot-tom, and then cast as far as you possibly can toward the backs of these pockets. Try to get your bait to enter the water with as little splash as possible so as not to spook the bass in the shallows. The best is to try to get it to ‘skip’ a couple of times as it hits the water. This is a good way to imitate baitfish skipping across the sur-face, and bass will move in from a good distance to investigate.

Fishing with weightless Yum Dingers and Houdini Shad will allow you a more

subtle entry into the shallow water, and give you time to let the bait settle. Give it a few moments before starting your retrieve. Retrieve with a subtle twitch-twitch and long pauses in-between. Sometimes when a retrieve is too active, it could frighten bass in ultra clear or shallow water.

Do not be afraid to cast toward open water in between visible cover or structure. During the late summer and early autumn, bass are cruising the shallows, hunting, and not entirely dependant on cover to am-bush their prey.

Fransa de Beer

Ellisras Hoërskool (EHS) se atlete het weer geskitter tydens die Limpo-po kampioenskappe in Pietersburg verlede Saterdag. Christiaan Kru-ger o/19 het nie net twee keer die eerste plek ingepalm nie, maar ook gekwalifiseer vir die SA’s. Christiaan wen die 110m en 400m hekkies.

Charlotte Eckard wen ook haar 100m hekkies 0/19. Loutjie Steenekamp wen o/15 300m hek-kies en kom tweede in die 100m hekkies.

Larissa Nel o/15 wen 300m hek-kies en behaal twee tweede plekke vir 90m hekkies en die 200m. AJ van der Walt o/17 was tweede in die 110m- en 400m hekkies. Harde oefening word beloon!

EHS skitter by Limpopo atletiek

Agter van links is Loutjie Steenekamp en Larissa Nel, (voor) AJ vd Walt, Christiaan Kruger en Charlotte Eckard.015 491 8484