Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
MIDSTREAM COLLEGE
GRADE 4
EXAM BREAKDOWN
NOVEMBER 2018
SCIENCE
8 NOVEMBER 2018
1. Balanced diet/Food pyramid: Notes in workbook
Food groups
Why do we need these foods?
2. Energy around us: Study & Master
Energy p. 102 – 104
Energy is stored in nature p. 105
3. Input and output energy:
Input energy, process, output energy p. 107 – 108
Activity 2 p. 108 – 109
4. Planet Earth:
Features of the Earth p. 133 – 137, and 139
Layer of air around the Earth p. 141 – 142
5. Earth and space:
The Earth – a planet in space p. 144 – 145
6. The sun:
What is the sun? p. 147
Why does the sun shine? p. 147
7. The Earth and the sun:
Moving around the sun p. 148 – 150
The Earth is one of eight planets in the solar system p. 151 – 152
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 1: Language – FRIDAY 9 November
Punctuation:
o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question
marks.
Parts of speech:
o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,
conjunctions, pronouns and prepositions.
Alphabetical order
Degrees of comparison (Comparing adjectives)
The subject of a sentence
Simple tenses
Types of sentences (statements, questions and exclamations)
The singular and plural forms of words
Homophones
Contractions
GEOGRAPHY
12 NOVEMBER 2018
Module 3:
Short questions: Pg. 1, 2, 3, 4, 7
Long questions: Pg. 5 and 6: How people get their water
Pg.7: Waste from factories and farms
Pg. 8: Recycling
Pg. 8: Water use cycle
Module 4:
Short questions: Pg. 1, 2, 3, 5, 6, 7, 8, 9, 10
Long questions: Pg. 5: The Crust of the Earth
Pg. 6: Metamorphic rocks
Table: Pg. 7 and 10
Sketch: Pg. 4 The Earth
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 2: Comprehension and Visual Literacy – TUESDAY 13 November
Revise the ‘How to Answer a Comprehension’ notes in the white book.
Revise the Visual Literacy notes in the white book.
AFRIKAANS Addisionele Taal
LETTERKUNDE
14 NOVEMBER 2018
Die woordeskatlyste sal vooraf vir die leerders in die klas gegee word en op
die huiswerkweb geplaas word.
Poësie:
Bestudeer die tipes vraagstelling van die gedigte in jou Poësieboek.
Gedig 1: Daar sal ‘n onbekende gedig gegee word.
Gedig 2: Leer die gedig “Wat gaan jy word?” se notas, asook die vrae.
Leer slegs die volgende Poëtiese aspekte op bl. 129-131 en 133 uit KIP.
Titel, Bl.129
Digter,
Spreker,
Vorm / Bou / Tipografie; naamlik ‘n Versreël, ‘n Strofe en Soorte strofes.
(slegs koeplet en kwatryn)
Rym : Slegs die volgende: Rymskema en Rympatroon, Bl. 129-130
Rymskema Rympatroon
abac Gebroke rym
aabb Paarrym
abab Kruisrym
Klanknabootsing Bl.133
Prosa:
1. Lees die boek “Wiskunde gee my maagpyn”.
Ken die inhoud van die boek baie goed. Die vrae en antwoorde van hoofstuk 1-9
in jou skrif sal jou hiermee help.
2. Maak seker jy ken die volgende terme;
Voorblad
Titel
Illustreerder
Outeur
Karakters
3. Ken die hoofkarakters en die newekarakters se karaktereienskappe en hulle
sê-goed. Fokus op Mia de Wet, Cherise Jones, Gogga-die kat, meneer Vermaak,
juffrou Frieda, Siphiwe Twala, Wikus Nel, mevrou Swanepoel.
4. Pak dit asb. in!
AFRIKAANS Hooftaal
LETTERKUNDE
14 NOVEMBER 2018
AFDELING A - POëSIE:
a) Bekende gedigte
Leer Dinosourus en In die land van die reuse.
Die gedigte [of ’n uittreksel van ’n gedig(te)] sal in die eksamen gegee word.
Leer klasnotas, werkkaarte en memorandums van die gedigte uit jou Poësie-skrif.
Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE POëTIESE
ASPEKTE uit KIP bl. 130-134 of jou Poësie Notas in jou Poësie-skrif. Moet dus NIE
poëtiese aspekte leer wat nie hieronder genoem word NIE:
Titel
Digter(es)
Spreker
Rym (rymskema en rympatroon)
Halfrym (alliterasie en assonansie)
Beeldspraak (vergelyking, metafoor en personifikasie)
Ellips
Elisie
Klanknabootsing
Voorplasing
Herhaling
Ironie
b) Onbekende gedig
’n Onbekende gedig sal in die vraestel gegee word.
Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif.
Kyk na die manier waarop die gedig, Tant Bet, in die klas met jou behandel is. Pas
die vraagstelling en die wyse van beantwoording toe.
Jy kan hierdie jaar se gedigte in jou Poësie-skrif, asook die Poësie-kwartaaltoets
in jou Toetslêer gebruik om vir die toets voor te berei.
AFDELING B – PROSA:
Droomoog Diepgrawer
Leer die werkkaart en memorandum van die oefening uit jou Prosa-skrif.
Leer die voor- en agterbladnotas in jou Prosa-skrif.
Kyk weer mooi deur die hersieningsoefening wat in die klas gedoen is.
Lees weer aandagtig deur jou boek.
Moet NIE die Droomoog Diepgrawer Lyste (van die Letterkunde Langvraag-
eksamen) leer NIE.
Bestudeer die PRENTE / SKETSE in die boek. Maak seker jy weet wie in die
prente is en wat in daardie situasies gebeur.
Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE LETTERKUNDE
BEGRIPPE uit KIP bl. 127-130. Moet dus NIE letterkunde begrippe leer wat nie
hieronder genoem word NIE:
Ek-verteller
Karakter
Outeur
Konflik (innerlike en uiterlike)
Boodskap
ISBN
AFRIKAANS Addisionele Taal
TAALLEER
15 NOVEMBER 2018
LEER UIT JOU KIP, SOWEL AS JOU TAALLEERSKRIF.
Die woordeskatlyste sal vooraf vir die leerders in die klas gegee word en op die
huiswerkweb geplaas word.
1. Woordsoorte
Hoofwerkwoord- Identifiseer die werkwoord in sinne / paragraaf.
KIP bl. 28
Hulpwerkwoord
Tye ( Teenwoordige, Verlede en Toekomende tyd)
Jy moet met die tydwoord begin KIP bl. 34, 35, 39 (Tydwoorde)
Verlede tyd
het
Toekomende tyd
sal
bv. Gister Môre
Verlede week Volgende week
Verlede maand Volgende maand
Verlede jaar Volgende jaar
Selfstandige naamwoord
Jy moet die selfstandige naamwoord in sinne kan identifiseer.
Meervoude
Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.
KIP bl. 48, 49 en die gr. 4-blok op bl. 54
Pas die reël toe op enige voorbeeld.
Leer die opdragte in jou taalleerskrif.
Verkleining
Neem kennis van voorbeelde uit die handboek.
KIP bl. 52, 53 en die gr. 4-blok op bl. 54
Pas die reël toe op enige voorbeeld. Leer die volgende
kolomme baie goed.
Enkelvoud
Meervoud Verkleining
toothbrush tandeborsel
tandeborsels
tandeborseltjie
watch horlosie horlosies horlosietjie
pencil potlood potlode potloodtjie
lunchbox kosblik kosblikke kosblikkie
kiss soen soene soentjie
bite hap happe happie
shoe skoen skoene
skoentjie
father Pa Pa’s Pa’tjie
school skool skole
skooltjie
reading book leesboek leesboeke
leesboekie
Leer die opdragte in jou taalleerskrif.
Byvoeglike naamwoord
KIP bl. 64 en die gr. 4-blok op bl.66 (Trappe van vergelyking)
Voegwoorde
KIP bl. 40
Groep 1: en, maar, dog, want, of
Groep 2: dus, daarom, daarna
Groep 3: omdat
Voorsetsels
KIP bl. 72 en die gr.4-blok op bl.73
Leer die werkkaarte uit jou taalleerskrif.
Voornaamwoorde
KIP bl. 60-62
Jy moet die persoonlike- en die besitlike voornaamwoorde in sinne kan
identifiseer.
2. Sv1TOMPv2I-metode (Woordorde)
KIP bl. 29-31 en hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.
Jy moet met die SUBJECT of met die TIME kan begin.
3. Ontkenning
Hersien jou sinne wat jy in jou skrif gedoen het.
Leer die voornaamwoorde wat verander. KIP bl. 44-blok
Leer die gr.4-tabel baie goed. KIP bl.45
AFRIKAANS Hooftaal
TAALLEER
15 NOVEMBER 2018
WAT LEER EK?
1. WOORDSOORTE:
-Selfstandige naamwoord
Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam
KIP bl. 39-42 en bl. 111-112
Versamelnaam tabel bl. 42 - ken slegs die volgende:
-’n Kolonie miere
-’n Swerm bye
-’n Werpsel hondjies
Dieregeluide tabel bl. 111 - ken slegs die volgende:
DIER GELUID
insek / vlieg gons
muskiet zoem
-Byvoeglike naamwoord
Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings
KIP bl. 48-56
Trappe van vergelyking tabel bl. 50 - ken slegs die volgende:
STELLENDE TRAP VERGROTENDE
TRAP
OORTREFFENDE
TRAP
vinnig vinniger vinnigste
teleurgesteld meer teleurgesteld mees teleurgesteld
Intensiewe vorme tabel bl. 53 - ken slegs die volgende:
snaaks skreeusnaaks
bang doodbang
Vergelykings tabel bl. 55 - ken slegs die volgende:
-So vinnig soos blits
-So dom soos ’n esel
-Werkwoord
Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord
Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)
KIP bl. 57-60
-Bywoord
KIP bl. 61 (leer slegs geel blok)
-Lidwoord
Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord
KIP bl. 38
-Voornaamwoord
Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord
KIP bl. 44-45
-Tussenwerpsel
KIP bl. 69
-Voorsetsel
KIP bl. 63
Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie
-Voegwoord
KIP bl. 66-67
-Telwoord
Hooftelwoord, Rangtelwoord
KIP bl. 68-69
2. ONTKENNING:
KIP bl. 84-85
Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 85 - ken slegs die volgende:
-Iemand Niemand
-Alles / iets Niks … nie
3. BETEKENISLEER:
-Sinoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 88)
-smerig morsig
-mooi fraai/pragtig
-Antoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 90)
-bang braaf
-lang kort
-Homoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 92)
-ken
-lyk
-Homofoon - ken slegs die volgende: (bl. 96)
-vee en fee
-reis en rys
WAARUIT LEER EK?
KomInPas met Afrikaans
Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums
Taalleer-kwartaaltoets
Eksamen-hersiening
BAIE BELANGRIK:
ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN
DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.
MATHEMATICS
16 NOVEMBER 2018
No.
Topic
Resource
Revised
(√ )
1. Notation Classroom
Mathematics
Mental calculations
Number value and place value
Expanded notation
Compare and arrange
Odd and even numbers
Round off to nearest 10, 100 and
1 000
Doubling and halving
Order of operations
* Ch. 2 pg. 18 – 33
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
2. Addition and Subtraction
Column method
Word problems
Terminology (more than, total,
difference, sum of, decrease etc.)
* Ch. 4 pg. 55 – 69
* Ch. 5 pg. 83 – 87
ADDISIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
3. Multiplication and Division
Multiplication: Column method
Long division: Column method
[ ÷ ; x ; - ; ]
Problem solving
Terminology (product, quotient,
double, divide)
* Ch. 8 pg. 136
* Ch. 9 pg. 147 –155
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
4. Common Fractions
Identify and name different types
of fractions, order and draw
fractions
Equivalent fractions
Simplify fractions
Compare (< ; > or =)
Convert: mixed numbers and
improper fractions
“Of” sums
Addition and subtraction
- same denominator
- different denominators
(multiples)
* Ch. 12 pg. 187 – 204
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
5. Shapes
2D and 3D shapes
Name and identify:
Irregular or regular figures/shapes
Properties: Faces, edges, vertices,
angles, sides, flat faces, curved
faces and vertices
Patterns
- Tessellations
Symmetry:
Recognize, draw and describes
* Ch. 11 pg. 167 – 177
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
6. Measurement
Area, perimeter and volume
– Formulas to be provided
Length: (mm; cm; m; km)
- Convert
- Order, compare and read
measurements
- Problem solving
Mass: (mg; g; kg; t)
- Convert
- Order, compare and read
measurements
- Problem solving
Capacity: (ml; l; kl)
- Convert
- Order, compare and read
measurements
- Problem solving
- Conversions will be provided
Time:
- Read and write (12h – 24h)
analogue and digital
- Convert
- Time intervals
* Ch. 3 pg. 35 – 52
* Ch. 6 pg. 91 – 105
* Ch. 7 pg. 107 – 117
* Ch. 10 pg. 159 – 165
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
7. Data Handling
Draw and interpret:
- Frequency tables (tally tables)
- Pictographs
- Bar graphs
*Ch. 14 pg. 227 – 244
ADDITIONAL
Math Prac, worksheets,
tests and revision
sheets
HISTORY
19 NOVEMBER 2018
The learners are to study the following modules:
COMMUNICATION THROUGH TIME (PAGE 1 – 5)
TRANSPORT THROUGH TIME (PAGE 1 – 7)
Worksheets and memoranda can be used as revision for the exam. Take particular note
of the types of questions / examples of questioning techniques.
Please do not study the worksheets and memoranda only, as the learners do need to
know the modules in their entirety.
Remember to study dates as well as spelling of place names and proper nouns. Learners
must also be able to name photos/pictures.
TECHNOLOGY
20 NOVEMBER 2018
1. Movement and energy in a system:
Movement and musical instruments p. 110
How the shape and size of different musical instruments make sounds
louder p. 111
Indigenous musical instruments p. 113
The history of indigenous musical instruments p. 113 – 115
2. Noise pollution:
What is noise pollution? p. 128
Protection against and controlling noise pollution p. 129
3. Rocket systems:
Exploring space with telescopes p. 167
People have used rockets to go into space and travel to the moon p. 167
Rockets as systems for propelling spacecraft into space p. 168
Enrichment p. 169 – 171
How does gas propulsion work? p. 175
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 3: Literature and Unseen Poetry – WEDNESDAY 21 November
Literature: George’s Marvellous Medicine
Read the novel thoroughly again. Know the sequence of the events in the story.
Know who the characters in the book are.
Go through the George booklet and memorandum.
Go through the Study Guide thoroughly.
Unseen Poetry:
Go through the ‘Poetry Introduction’ note in the white book.
Unseen poetry refers to a poem that has not been done in class.
There will be a word box for the unseen poem/s.
There won’t be any seen poetry in the exam.
AFRIKAANS Addisionele Taal
LEESVAARDIGHEID
22 NOVEMBER 2018
Die woordeskatlyste sal vooraf vir die leerders in die klas gegee word en op
die huiswerkweb geplaas word.
Kyk na die oefeninge in jou skrif om die tipe vrae wat gevra word, te hersien.
Lees deur die aantekeninge in KIP (bl.122-125)
Die vraestel bestaan uit:
Afdeling A: Leesbegrip
Leesstukke met vrae word gegee wat in VOLSINNE beantwoord moet word.
Afdeling B: Visuele geletterdheid
Visuele stukke soos strokiesprente, weerkaarte, advertensies ens. met vrae word
gegee wat beantwoord moet word. Volsinne is nie by hierdie afdeling nodig nie,
tensy die vraag dit verlang.
AFRIKAANS Hooftaal
LEESVAARDIGHEID
22 NOVEMBER 2018
Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk(ke) met ’n strokiesprent /
grappie / advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word.
Bestudeer die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInpas met Afrikaans (bl. 124-126). Jy
kan hierdie jaar se Leesbegrip-kwartaaltoets in jou Toetslêer, asook die jaar se
Leesbegrip-klasopdragte in jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om voor te berei.
Onthou die volgende:
Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.
Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid en soeklees. Hierdie antwoorde moet
nie in volsinne wees nie.
Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.
Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter, tensy dit ’n invulvraag is met die
antwoord in die middel van ’n sin.
Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.
Jy kan die volgende tipe vrae verwag:
Waar / wanneer is hierdie artikel gepubliseer?
Wat beteken die sin “…”?
Omkring / verlig die regte antwoord.
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal ’n sin of gedeelte van ’n sin uit
die leesstuk aan om jou antwoord te bewys.
Gee vir elke woord ’n sinoniem wat in die leesstuk voorkom.
Voltooi die sin deur die oop spasies in te vul.
Identifiseer die spelfout en korrigeer die spelling.
Verduidelik hoekom … deur na een van die kombinasies te verwys.
Is die stelling sarkasties bedoel? Gee ’n rede vir jou antwoord.
Sarkasme Om iemand op ’n spottende wyse te vermaak / terg.
COMPUTER LITERACY
23 NOVEMBER 2018
Practical Exam
The Learner Is Able To Do The Following In Microsoft Word:
Format the font, font size and colour of the given text.
Change the layout of the document, e.g. portrait, landscape.
Insert a text box.
Insert an image from Online Pictures with the following changes:
- Picture border.
- Text wrapping.
- Picture effects.
Insert a page border.
Insert WordArt.
Insert and format shapes with the following changes:
- Shape fill
- Shape outlines
Theory Exam
Module: Hardware
New concepts: page 1
Unit 1: Hardware: page 2
Unit 2: Input Devices: page 3 - 6
Unit 3: Output Devices: page 7 - 10
Unit 4: Input and Output Hardware: page 11
Unit 5: Storage Devices: page 12
General knowledge questions based on Microsoft Word will also be asked in this exam,
e.g. How do you underline letters in Microsoft Word?