2
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication VROUEKEUR Page 26-27 Date Fri 21 June 2019 AVE (ZAR) 38729.81 KOMPE I ISIESI RES Die senuwees kan maar lol langs die sportveld. Die ironie? Jy stres dikwels meer as jou kind en volgens kenners is dit tot nadeel van jou kind \N k het 'n sterk kalmeerpil nodig!" het 'n ma teen die einde van dié jaar se seisoen op 'n atletiekklets- groep gesê. Heleen* se seun, Jayden* (10), is 'n kranige hekkies- en verspringatleet. Hy het vir deelname aan die Gauteng-atle- tiekkampioenskap gekwalifiseer en het 'n goeie kans gehad om SA's toe te gaan. Dit was Heleen se eerste kennismaking met hoëvlaksportdeelname en haar senuwees was aan flarde. "Welcome to the club!"het 'n ander ma tergend laat weet, en op 'n ernstiger noot: "Drink jou pilletjie en sluk die trane, maar moenie dat Jayden agterkom hoe gespanne jy voel nie!" Dit is nie ongewoon om ouers langs 'n spor tveld te sien naels kou, lippe saampers, of vingers inmekaarvleg nie. Sommiges raak só gespanne dat hulle liewer wegstap tot al die aksie verby is. Ander vind 'n meer 26 Vrouekeur 21 Junie 2019 Deur MARETHA BOTES hoorbar e uitlaatklep vir hul stres, en skree instruksies langs die veld. Maar presies wat is die impak van 'n ma en pa se stres op hul kind se prestasie? Navorsers aan die Itacha-kollege in New York se departement van oefening en spor twetenskap, wou juis dít vasstel. Hulle het gefokus op atlete tussen ses en 18 wat verskillende sportsoorte beoefen het. Atlete wat die meeste spanning en angstigheid ervaar het (gemeet ten opsigte van kommer, fisieke simptome soos spierspanning en swak konsentr asie) het ouers gehad wat op wen gefokus het, of om "nie teen ander te verloor nie". Die ouers wou hê hulle moet die kompetisie wen, eerder as om hul persoonlik e beste te lewer. "Dit wys dat die stres en angstigheid wat jy as ouer ervaar, 'aansteeklik' is vir jou kind en wel 'n negatiewe impak op hom of haar kan hê," sê Miranda Kaye, die studiekoör dineer der. WAAROMALDIESPANNING? As baba moes jou kinders sekere mylpale behaal voordat hulle na die volgende kon aanbeweeg. Eers op die maag lê en kop oplig, dan omrol, sit, kruip, loop, en so aan. As ouer het jy hierdie groeiproses verstaan, dit het sin gemaak, en jy was gemaklik daarmee. Dit is nie anders met atlete nie. Annerine Wenhold is 'n professionele spor tafrigter van Vanderbijlpark, en ook ma van drie, waaronder'n nasionale hoërskoolhoogspringatleet.Sy sê dit is juis in die begrip van die sport waar baie ouers die teiken mis, en wat 'n groot bron van spanning en frustrasie raak. "As jy as ouer nie die sport (watter spor t ook al) verstaan nie, gaan dit meer spanning op jou plaas. Jy gaan daardie spanning aan jou kind en moontlik ook die afrigter oordra. Onthou, dit is 'n proses van groei en ontwikk eling. En nou moet jy ook besef dat ontwikk eling nie liniêr plaasvind as ons van sport praat nie. Daar is oppe en affe. Een dag is 'n atleet on top of the world, 'n ander dag nie. Ons weet dat sommige kinders vroeër ontwikkel terwyl ander moontlik eers later blom. Hê daardie verwagting dat prestasie mag kom, maar wees rustig en geniet die ontwikkelingsproses (fisiek en karakter). Die beste kenners kan nie voorspel wanneer en of 'n atleet eendag 'n toppresteer der gaan wees nie. "Ek probeer dit altyd by my atlete, en ook vir myself in mawees tuisbring: Dit gaan oor die proses. Ons wil so graag 'n wen sien. Maar daaris 'n proses van groei. Vra die vraag of jy en jou kind groei. Is jy beter as 'n vorige keer - hetsy fisiek, emosioneel of geestelik? As jy as ouer net dit kan snap. "Ons is nou maar eenmaal in 'n sport- gedrewe samelewing. Skole gee erkenning aan kinders op grond van prestasie, maar dit plaas ook druk op kinders (en ouers wat hierdie erkenning wil sien). As ouer kan jy help om dit te hanteer." Onthou om ook altyd weer terug te gaan na dit wat regtig saak maak, sê Annerine. Gallo Images/iSt

KOMPE I ISIESI RESDit is nie ongewoon om ouers langs 'n spor tv eld te sien naels kou, lippe saampers, of vingers inmekaar vleg nie. Sommiges raak só gespanne dat hulle liewer wegstap

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: KOMPE I ISIESI RESDit is nie ongewoon om ouers langs 'n spor tv eld te sien naels kou, lippe saampers, of vingers inmekaar vleg nie. Sommiges raak só gespanne dat hulle liewer wegstap

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions)without prior permission of the original publisher.

Publication

VROUEKEUR

Page

26-27

Date

Fri 21 June 2019

AVE (ZAR)

38729.81

KOMPE I ISIESI RES

Die senuwees kan maar lol langs die sportveld.Die ironie? Jy stres dikwels meer as jou kind envolgens kenners is dit tot nadeel van jou kind

\N k het 'n sterk kalmeerpilnodig!" het 'n ma teendie einde van dié jaar seseisoen op 'n atletiekklets-

groep gesê.Heleen* se seun, Jayden* (10), is 'n

kranige hekkies- en verspringatleet. Hyhet vir deelname aan die Gauteng-atle-tiekkampioenskap gekwalifiseer en het 'ngoeie kans gehad om SA's toe te gaan. Ditwas Heleen se eerste kennismaking methoëvlaksportdeelname en haar senuweeswas aan flarde. "Welcome to the club!"het'n ander ma tergend laat weet, en op 'nernstiger noot: "Drink jou pilletjie en sluk dietrane, maar moenie dat Jayden agterkomhoe gespanne jy voel nie!"

Dit is nie ongewoon om ouers langs 'nsportveld te sien naels kou, lippe saampers,of vingers inmekaarvleg nie. Sommigesraak só gespanne dat hulle liewer wegstaptot al die aksie verby is. Ander vind 'n meer

26 Vrouekeur 21 Junie 2019

Deur MARETHA BOTES

hoorbare uitlaatklep vir hul stres, en skreeinstruksies langs die veld. Maar presies watis die impak van 'n ma en pa se stres op hulkind se prestasie?

Navorsers aan die Itacha-kollege inNew York se departement van oefening ensportwetenskap, wou juis dít vasstel. Hullehet gefokus op atlete tussen ses en 18watverskillende sportsoorte beoefen het. Atletewat die meeste spanning en angstigheidervaar het (gemeet ten opsigte van kommer,fisieke simptome soos spierspanning enswak konsentr asie) het ouers gehad watop wen gefokus het, of om "nie teen anderte verloor nie". Die ouers wou hê hullemoet die kompetisie wen, eerder as om hulpersoonlik e beste te lewer.

"Dit wys dat die stres en angstigheidwat jy as ouer ervaar, 'aansteeklik' is virjou kind en wel 'n negatiewe impak op homof haar kan hê," sê Miranda Kaye, diestudiekoör dineerder.

WAAROMALDIESPANNING?As baba moes jou kinders sekere mylpalebehaal voordat hulle na die volgende konaanbeweeg. Eers op die maag lê en kopoplig, dan omrol, sit, kruip, loop, en soaan. As ouer het jy hierdie groeiprosesverstaan, dit het sin gemaak, en jy wasgemaklik daarmee. Dit is nie anders metatlete nie.

Annerine Wenhold is 'n professionelesportafrigter van Vanderbijlpark, en ookma van drie, waaronder'n nasionalehoërskoolhoogspringatleet.Sy sê dit is juisin die begrip van die sport waar baie ouersdie teiken mis, en wat 'n groot bron van

spanning en frustrasie raak."As jy as ouer nie die sport (watter

sport ook al) verstaan nie, gaan dit meerspanning op jou plaas. Jy gaan daardiespanning aan jou kind en moontlik ookdie afrigter oordra. Onthou, dit is 'n prosesvan groei en ontwikkeling. En nou moetjy ook besef dat ontwikkeling nie liniêrplaasvind as ons van sport praat nie. Daaris oppe en affe. Een dag is 'n atleet on topof the world, 'n ander dag nie. Ons weetdat sommige kinders vroeër ontwikkelterwyl ander moontlik eers later blom. Hêdaardie verwagting dat prestasie magkom, maar wees rustig en geniet dieontwikkelingsproses (fisiek en karakter). Diebeste kenners kan nie voorspel wanneer enof 'n atleet eendag 'n toppresteerder gaanwees nie.

"Ek probeer dit altyd by my atlete, enook vir myself in mawees tuisbring: Ditgaan oor die proses. Ons wil so graag'n wen sien. Maar daaris 'n proses vangroei. Vra die vraag of jy en jou kind groei.Is jy beter as 'n vorige keer - hetsy fisiek,emosioneel of geestelik? As jy as ouer netdit kan snap.

"Ons is nou maar eenmaal in 'n sport-gedrewe samelewing. Skole gee erkenningaan kinders op grond van prestasie, maardit plaas ook druk op kinders (en ouers wathierdie erkenning wil sien). As ouer kan jyhelp om dit te hanteer."

Onthou om ook altyd weer terug te gaanna dit wat regtig saak maak, sê Annerine.

GalloImages/iSt ock

Page 2: KOMPE I ISIESI RESDit is nie ongewoon om ouers langs 'n spor tv eld te sien naels kou, lippe saampers, of vingers inmekaar vleg nie. Sommiges raak só gespanne dat hulle liewer wegstap

"Jy het nou sekere drome en verwagtingevir jou kind, en as julle nou nie vandagdaarby uitkomnie ... Hoe erg is dit regtig?Jou kind is dalk 'n nommer-een-kandidaat,en het 'n af dag. Onthou net weer dat ditin die af oomblikke is wat karakter gebouword, en wat hy of sy weer moet leer om vir'n posisie te veg en 'n bietjie dieper in hom-of haarself te gaan delf."

Nóg 'n bron van spanning by ouers isooridentifisering met hul kind se prestasie,sê Monique de Klerk, 'n sielkundige by dieInstituutvir Sielkunde en Welstand aan dieNoordwes-Univ ersiteit. Dit gebeur wanneerjou selfwaar de aan jou kind se prestasiegekoppel is en jou kind inderwaarheid joudrome moet uitleef, verduidelik sy.

"Dit plaas druk op jou kind om tepresteer. Ouers voel gereeld dat hul kindgedrewe moet wees om te wen, in plaasvan om net sy of haar beste te gee endeelname te geniet. Jy as ma of pa moetmet wen en verloor gemaklik wees."

Maretha Claasen, 'n sportsielkundigevan Pretoria, sê 'n derde bron van spanningby ouers is die verwagting dat hul kindersiemand moet wees wat hulle nie is nie.

By sommige ouers is daar ook diebehoefte om in beheer te wees en wanneerhulle nié is nie, skep dit ook spanning.

"Baie kinders stres en ervaar spanningwanneer jy as ouer jou stres en spanningwys. Dit is onnodig. Ontspan en weet datjou kind goed voorberei is en geoefen het,wees positief, en glimlag liewer net (in plaasdaarvan om instruksies van die kantlyn af teskree)," sê sy.

Natasha Stols van Sasolburg is 'n mavan twee provinsiale atlete, en rig ookself af. Sy sê om voor'n groot kompetisiedinge te sê soos: "Hierdie is die groot dagwaarvoor ons lank gewerk het, ek weetsommerjy gaan wen," of "dit is 'n grootkompetisie wat voorlê," is alles goed watonnodige spanning op ouer en kind plaas.

"Ek beklemtoon altyd dat enigekompetisie net nog 'n gewone dag is, enons benader dit soos oefening op die plaas(waar ek afrig). Dit maak die atmosfeeren gemoeder e so 'n bietjie ligter en meerontspanne. Dit maak nie saak wat opdaardie dag gebeur nie, dalk behaal diekinders hul persoonlik e beste, dalk wenhulle, maar dit is belangrik om te leer en te

geniet."

Ouersvoelgereelddathulkindgedrewemoetwees

omtewen, in plaasvanomnetsyofhaarbestetegeeendeelnametegeniet

DIEIMPAKOPJOUKINDB Kinders kan hulself verloor. "Moet

nooit toelaat dat sportdeelname al-lesoorheersend word nie. Daar moet tydvir speel, maats, niksdoen en huiswerkwees. Balans is die sleutel," sê Maretha.

B Hulle geniet dit nie meer nie. Wanneerjou eie spanning te veel word, en na joukinders oorspoel, geniet hulle later nie

meer die sport nie. "Kinders moet wílverbeter, en wíl presteer omdat dit lekkeris, en nie om hul ma of pa bly te maaknie," sê Maretha.

B Die kind brand uit nog voor hy of syhaar goue periode beleef het. "Ditgebeur wanneer'n kind konstant aanprestasiedruk blootgestel word, en dit isdie eindresultaat van langtermynstr es,"verduidelik Maretha.

B Kinders kan begin dink hulle is niegoed genoeg nie. Hulle voel hulle is netgoed genoeg wanneer hulle wen, maarnie juis iets werd wanneer hulle 'n slegtedag beleef nie.

ELKEKINDISANDERSDit is ook so dat kinders onder stresanders reageer. Vir sommige is daardieekstra druk 'n bron van energie, maar byander kan dit weer maak dat hulle nie hulbeste prestasie tydens kompetisietyd kanlewer nie. Ken dus jou kind, en weet hoe syof hy onder spanning reageer sodat jy salweet hoe om op te tree, sê Monique.

Ditmaakniesaakwatopdaardiedaggebeurnie,

dalkbehaaldiekindershulpersoonlikebeste,dalkwenhulle,maardit isbelangrikomte leeren tegeniet

jou kind

KALMEERJOUSELF= Fokus op wat julle as ouer en kindwel kan hanteer. Dit sluit in diemoeite en harde werk wat ingesitword om jou beste te kan lewer,sê Monique. "Wie in die gehooris, asook wie die opponent is, isbuite ons beheer en om gespannete raak oor faktore wat buite onsbeheeris, vat onnodige energiewat eerder bestee kan word omons beste te lewer, hetsy deurdeelname of ondersteuning."Wees bewus. Monique verduidelik:"Om enige situasie doeltreffendte bestuur, moet daar op ons ge-dagtegang en gedrag gelet word.Dus dien oplettendheid oor hoeons voel, wat ons dink en wat ons

doen as vertrekpunt.Luister na wat jou liggaam kommu-nikeer, asook jou vermoë om die

kommunikasietekens te verstaan.Dus kan ouer en kind kommuni-keer oor wat hulle ervaar het toedie kind gewen of verloor het.Haal asem! Om net eenvoudigjouself te herinner om 'n kalmeren-de asemhalingstegniek te gebruik,is ontspannend, meen Annerine.Hou die kommunikasiekanaletussen jou en jou kind oop. Vra joukind na afloop van 'n wedstr yd ofkompetisie, ongeag die uitkoms,hoe dit vir haar of hom was en hoehy of sy voel. As dit goed genoegvir hom of haar was, dan is dit mosgoed genoeg, sê Annerine.Moet glad nie jou kind met andervergelyk nie. Annerine sê verge-lyking met ander plaas baie drukop jou as ouer, en op jou kind.Kry iemand by wie jy kan stoomafblaas. Kies een persoon - jouman, vriendin of suster - wat sim-patiek teenoorjou frustrasies enervarings is. (Dié persoon moeniejou kind wees nie!).* Skuilname

Besoek www.theartofcoachingvolley-

ball.comVk

Vrouekeur21Junie201927