19
James Woolley Paul Kennedy Louise Gale knoop is dit? Wie se

is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

James Woolley Paul Kennedy Louise Gale

knoopis dit?

Wie se

Page 2: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Hierdie book behoort aan

Wie se knoop is dit?

Page 3: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs
Page 4: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Every child should own a hundred books by the age of five. To that end, Book Dash gathers creative professionals

who volunteer to create new, African storybooks that anyone can freely translate and distribute. To find out more,

and to download beautiful, print-ready books, visit bookdash.org.

Wie se knoopis dit?

Wie se knoop is dit?

Illustrated by James WoolleyWritten by Paul Kennedy Designed by Louise GaleTranslated by Nal’ibaliwith the help of the Book Dash participants in Cape Town on 28 June 2014.

ISBN: 978-1-928365-86-0

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 Licence (http://creativecommons.org/licenses/by/4.0/). You are free to share (copy and redistribute the material in any medium or format) and adapt (remix, transform, and build upon the material) this work for any purpose, even commercially. The licensor cannot revoke these freedoms as long as you follow the following license terms:

Attribution: You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any reasonable manner, but not in any way that suggests the licensor endorses you or your use.No additional restrictions: You may not apply legal terms or technological measures that legally restrict others from doing anything the license permits.Notices: You do not have to comply with the license for elements of the material in the public domain or where your use is permitted by an applicable exception or limitation.No warranties are given. The license may not give you all of the permissions necessary for your intended use. For example, other rights such as publicity, privacy, or moral rights may limit how you use the material.

Page 5: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom.

Page 6: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy.

Hy wil uitvind.

Page 7: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Dit is besig langs die pad.

“Oeee!”

Amper word Tinnie Tim platgetrap!

Page 8: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Hy is gelukkig om te ontsnap.

“Dit is gevaarlik hier buite,” sê hy.

Page 9: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Haai daar, is dit jou knoop?” vra Tinnie

Tim.

Die groen mannetjie sê niks nie.

Page 10: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Hy raak net rooi.

“Wat ’n onbeskofte mannetjie,” dink

Tinnie Tim.

Page 11: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Tinnie Tim hou aan om na die eienaar van

die knoop te soek.

“Oeee!”

Page 12: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Ten minste is hy vriendelik,” dink

Tinnie Tim.

Page 13: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Ek moet aan die oorkant van die pad kom. Ek is seker dit

is waar hierdie knoop vandaan kom.”

Page 14: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

SWOESJ!

“Dit was so hittete,” sê Tinnie Tim. Hy wag vir die motors

om verby te ry voordat hy verder

stap.

Page 15: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

Toe sien Tinnie Tim iemand aankom. Dalk is dit die een na wie

hy soek.

“Hallo, wie is jy?” vra hy.

Page 16: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Ek is Ruby,” sê die een.

“Ek dink dit is joune,” sê Tinnie Tim toe hy vir haar die knoop

gee.

Page 17: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs

“Dankie, klein robot. Kan ons maats wees?”

Page 18: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs
Page 19: is dit? · 2020. 6. 27. · Tinnie Tim staan langs die pad toe ’n knoop na hom toe aangebons kom. “Ek wonder waar dit vandaan kom,” sê hy. Hy wil uitvind. Dit is besig langs