4
Uitgegee deur: Published by: Coastal Links and Masifundise Development Trust 601, Premier Centre, 451 Main Road, Observatory, Cape 7925 Tel 021 4475164 Fax 021 4476722 E-mail: [email protected] Duisende visser staar a bleek and koue winter in die gesig. Vir omtrent ses maande het baie vissers hoopvol gewag om te hoor of hulle aansoek vir lang termyn visvang regte suksesvol sou wees. Toe die Minister die suksesvolle aansoekers finaal aankondig, is meeste vissers se angstvolle vrese beantwoord. ONSUKSESVOL!! Slegs 812 uit die 4070 aansoekers, vir groep C weskus kreef, is goed gekeur. Die 3188 ander staar hongersnood in die gesig. En dit sluit uit die talle ander vissers wat nie gekwalifiseer het om in die eerste plek aansoek te doen nie. En talle van die sukesvolle vissers het slegs 500kg ontvang terwyl nege vroue, in Paternoster, a skrale 250kg ontvang het. “Lewensbaarheid se voet!” se die vroue! Met so a klein kwota kan dit skaars jou onkoste dek – ‘wins maak’ bly slegs ‘n droom. Nou is die geld wat hierdie aansoekers moes spandeer op hul aansoek in die fiool af. En die ambags vissers, wat aansoek gedoen het in groep B, vrees dat die duisende rande wat hulle moes leen ook verlore is want baie van hulle aansoeke was ook afgekeur. Hoe hulle die’ lenings gaan terug betaal is ‘n groot bekommernis. Weereens het die regering se visbeleid arm ambags vissers benadeel. Toe die beleid nog in konsep stadium was het Masifundise en Coastal Links gewaarsku dat dit nie die meeste ambags vissers sal help nie. Die beleid is gebaseer op die kwota stelsel. En volgens Masifundise bevoordeel die kwota stelsel slegs groot bedrywighede en nie ambags vissers nie. Soos voorheen loop vissers die regering se visnet verby. Arm ambags vissers glo dat daar weer teen hule gediskrimineer word. Masifundise en ambagsvissers het al talle male vir MKB gepleit om weg te breek van die kwota stelsel vir ambagsvissers. Hulle pleit vir ‘n beleid wat lewensvatbaarheid kan bring vir arm vissers gemeenskappe. Vervolgens het hule ‘n alternatiewe voorstel gemaak waarby vissers gemeenskappe meer deel sal neem in die totale vangste, hoeveel moeite gewend kan word om vis te vang en om dit te bewaar vir toekomstige generations. Dit, voel Masifundise kan ‘n beter lewe bring vir vissers. Klaarblyklik is die Minister en MKB nie bereid om hierdie voorstel in ag te neem nie. Volgens Masifundise is die minister se aksies gemik om die eeu oue regte van arm vissers te ontken en om hulle in nie-lewensvatbare besighede te omskep. VISSERS SWEM DIE NET MIS… Vissers Fishers NET Sê Salie Cyster van Coastal Links in Stanford. “Die Minister en Mariene & Kus Bestuur het die kommentaar van Masifundise en Coastal Links van die hand gewys. Nou sit ons mense sonder visvangregte en broodnodige inkomste en groot besighede sit met nog meer geld” Dit het meer as R300 gekos om aansoek te doen. Voorbeeld - Pearly Beach Aansoek Fooie R300 Registrasie pos fooi R50 Registrasie vervoer onkoste R600 Wat was die SAMSA doctor se prys? R150 Wat was jou vervoer onkoste na die SAMSA doctor? R150 Wat was jou vervoer onkoste om jou belasting sertifikaat te gaan afhaal? R160 Watter ander onkoste was daar? R30 Appél onkoste: Afdrukke R8 Vervoer R160 Voedsel R30 Totale onkoste R 1638.00 JULY 2006 VOL 6 VOL 6 VISSERS NET / FISHERS NET JULY 2006

Fishers NET - Masifundise Development Trust · 2020. 7. 23. · Artisanal Fisheries Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en . yone else celebrates their shers

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Fishers NET - Masifundise Development Trust · 2020. 7. 23. · Artisanal Fisheries Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en . yone else celebrates their shers

Uitgegee deur: Published by: Coastal Links and Masifundise Development Trust601, Premier Centre, 451 Main Road, Observatory, Cape 7925 Tel 021 4475164 Fax 021 4476722

E-mail: [email protected]

Duisende visser staar a bleek and koue winter in die gesig. Vir omtrent ses maande het baie vissers hoopvol gewag om te hoor of hulle aansoek vir lang termyn visvang regte suksesvol sou wees. Toe die Minister die suksesvolle aansoekers fi naal aankondig, is meeste vissers se angstvolle vrese beantwoord. ONSUKSESVOL!!

Slegs 812 uit die 4070 aansoekers, vir groep C weskus kreef, is goed gekeur. Die 3188 ander staar hongersnood in die gesig. En dit sluit uit die talle ander vissers wat nie gekwalifi seer het om in die eerste plek aansoek te doen nie. En talle van die sukesvolle vissers het slegs 500kg ontvang terwyl nege vroue, in Paternoster, a skrale 250kg ontvang het.

“Lewensbaarheid se voet!” se die vroue! Met so a klein kwota kan dit skaars jou onkoste dek – ‘wins maak’ bly slegs ‘n droom. Nou is die geld wat hierdie aansoekers moes spandeer op hul aansoek in die fi ool af. En die ambags vissers, wat aansoek gedoen het in groep B, vrees dat die duisende rande wat hulle moes leen ook verlore is want baie van hulle aansoeke was ook afgekeur. Hoe hulle die’ lenings gaan terug betaal is ‘n groot bekommernis.

Weereens het die regering se visbeleid arm ambags vissers benadeel. Toe die beleid nog in konsep stadium was het Masifundise en Coastal Links gewaarsku dat dit nie die meeste ambags vissers sal help nie. Die beleid is gebaseer op die kwota stelsel. En volgens Masifundise bevoordeel die kwota stelsel slegs groot bedrywighede en nie ambags vissers nie. Soos voorheen loop vissers die regering se

visnet verby. Arm ambags vissers glo dat daar weer teen hule gediskrimineer word.

Masifundise en ambagsvissers het al talle male vir MKB gepleit om weg te breek van die kwota stelsel vir ambagsvissers. Hulle pleit vir ‘n beleid wat lewensvatbaarheid kan bring vir arm vissers gemeenskappe. Vervolgens het hule ‘n alternatiewe voorstel gemaak waarby vissers gemeenskappe meer deel sal neem in die totale vangste, hoeveel moeite gewend kan word om vis te vang en om dit te bewaar vir toekomstige generations. Dit, voel Masifundise kan ‘n beter lewe bring vir vissers. Klaarblyklik is die Minister en MKB nie bereid om hierdie voorstel in ag te neem nie. Volgens Masifundise is die minister se aksies gemik om die eeu oue regte van arm vissers te ontken en om hulle in nie-lewensvatbare besighede te omskep.

VISSERSSWEM DIE NET MIS…

Vissers Fishers NETNET

Sê Salie Cyster van Coastal Links in Stanford.

“Die Minister en Mariene & Kus Bestuur het die kommentaar van Masifundise en Coastal Links van die hand gewys. Nou sit ons mense sonder visvangregte en broodnodige inkomste en groot besighede sit met nog meer geld”

Dit het meer as R300 gekos om aansoek te doen.

Voorbeeld - Pearly BeachAansoek Fooie R300Registrasie pos fooi R50Registrasie vervoer onkoste R600Wat was die SAMSA doctor se prys? R150Wat was jou vervoer onkoste na die SAMSA doctor? R150Wat was jou vervoer onkoste om jou belasting sertifi kaat te gaan afhaal? R160Watter ander onkoste was daar? R30

Appél onkoste:Afdrukke R8Vervoer R160Voedsel R30Totale onkoste R 1638.00

JULY 2006 VOL 6

VOL 6 VISSERS NET / FISHERS NET JULY 2006

Page 2: Fishers NET - Masifundise Development Trust · 2020. 7. 23. · Artisanal Fisheries Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en . yone else celebrates their shers

Ons Groot Hofsaak

Waarom sleep ons die Minister hof toe?Ambags vissers – soos alle traditionele vissers word nie deur die wet erken nie. Die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne, die wet wat ons industrie beheer, erken slegs kommersieele and bestaans visserye. Ambags vissers pas nie by die wet in nie. In plaas van die wet verander het die Minister dieselfde wet gebruik om lang termyn regte toegeken – daarom was die oorgroote meederheid van ambagsvissers weer benaadeel. Weereens sit hulle sonder

february1-3 Feb Coastal Links hou streeks

werkwinkel aan die Weskus. Hier

besluit die verteenwoordigers

van Lambertsbaai, Doringbaai,

Ebenheaser, Paternoster en

Langebaan om ‘n petisie te rig na

Pres. Mbeki om die langtermyn

beleid te hersien om sodoende

groeiende armoede stop te sit.

9 Feb Vissers vanaf Port Noloth

to by Gansbaai hou openbare protes

vergadering, in Kalkbaai, teen die

nuwe lang termyn beleid.

“My hart bloei en ek huil binne in. My vis regte is afgevat.

Ek sal my lewe gee vir almal hier en ons moet die geveg moet

veg” Mr Moses, Hawston

Hier word besluit om:

● Op gemeenskaps vlak te vergader om verdere

plaaslike aksie te beplan;

● ‘n massa aksie veldtog van stapel te stuur waar

die hoogtepunt die oorhandeging van ‘n petisie by

die Parliament moet wees.

● Die Openbare Beskermer en die Mense Regte

Komissie te benader vir help.

march9 March Plaaslike vergadering om die mense van Langebaan in te lig oor die werksaamheid van Coastal Links Coastal Links Weskus kom by mekaar om ‘n grondwet te bespreek.

21 March Op Menseregte dag neem die protest aksie ‘n hoogtepunt. Andy Johnston, van Artisanal Fisheries Association, begin hongerstaking by Oudekraal vanaf sonop. Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en water om die toestand van arm Vissers to simboliseer.

“While everyone else celebrates their rights, fi shers have been denied the basic right to equal access to the sea, their livelihood and to the right to food security. Fishers are not able to put food on the table any longer and I, in solidarity with all fi shers, am fasting today,” Andy Johnston, chairperson of the Artisan Fishers Association.

22 March Honderde Vissers van dwars oor die Weskaap woon diens by in St Georges Katedraal ter herinnering van die 13 vissers wat hul lewe op see verloor het sedert die nuwe belied begin het. Hierdie Vissers was desperaat om hul vamilies te voer. Na die diens het almal met ‘n massa optog na die parliament begin. Begelei van die polisie het Coastal Links en Artisanal Fishers Association die petisie en memorandum oorgehandig aan die Minister se verteenwoordiger. Hier vra hulle vir ‘n moratorium op die nuwe langtermyn beleid. Die memo was gerig aan Minister Van Schalkwyk en President Mbeki.

“We are pleading with the government to look at what is happening to our people and we ask them to do what’s right”, Solene Smith from Langebaan

FISH

ERS

ON T

HE M

OVE

2006

ONS VEG VIR ONS REGTE!

Page 3: Fishers NET - Masifundise Development Trust · 2020. 7. 23. · Artisanal Fisheries Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en . yone else celebrates their shers

Ons Groot Hofsaak

visvangregte of met minderwaardige regte.Tradisionele ambags vissers eis om in hul eie reg erken te word. ‘n Nuwe beleid moet dan toegepas word wat die lewens en bestaanswyse van hierdie gemeenskap in ag neem. Basies eis die hofsaak om ambags vissers hierdie reg toe te ken en om hulle billike regte te gee om ‘n lewensvatbare lewe van mariene bronne te kan maak.

“Gee ons tradisionele regte terug” is al wat tradisionele ambags visers vra. Vir hierdie rede het ons ook gevra dat die saak in die Gelykheids Hof beslis moet word. Sodoende staan ons ‘n beter kans om suksesvol te wees.

Die eerste ronde behoort aan onsDie Minister het teenkanting gemaak om die saak in die Gelykheids Hof te laat hoor. Die Appel Hof het sonder enige twyfelmoedigheid sy teenkanting uitgeskop. Jy kan nie ambags vissers “ontken van hulle dag in die gelykheids hof nie” het regter Cameron, van die Appel Hof, vir die minister gesê. Die regter het ook die Minister getug omdat hy deur die teenkanting, ambags vissers wou ontneem van die voordele wat hulle uit die Gelykheids Hof geregtig op is. Dit het nou vir almal “baie meer geld, moeite en vertraging gekos” het die Regter gesê toe hy

die Minister beveel om alle onkoste te betaal.

Twee basiese konstitusionele redes het gelei tot die Appel hof se beslissing: • almal is gelyk voor die wet en is geregtig tot gelyke voordeel en beskerming onder die wet, Grondwet en Verklaring van Regte;• om gelykheid te bekom mag stapppe geneem word om seker te maak dat mense, teen wie daar voorheen gediskrimineer was, nie meer dieselfde onregverdige behandeing moet ontvang nie.

Dit bedoel dat ons reg, om te eis dat die saak in die gelykheids hof te laat beslis, was juis en regverdig. Die wet op die Promosie van …. Gee ons hierdie reg. Die minister kan nie die reg van ons weg vat nie!

2 – 4 May “n Streeks werskwinkel van 50 vroue van beide

die suid en weskus bespreek hoe om geweld teen vroue

hok te slaan. Hierdie geleentheid was gebruik om vroue, in

Vissers gemeenskappe, te bevoegd’ om op te staan vir hul

regte.

“Lets stick together and act against abuse, not only 16 days but

365 days. The rights of women and children are human rights”,

Paulina Mali, Saldanha.

16- 17 May Coastal Links hou ‘n pad toeropvoering

in Pearlybeach, Struisbaai en Gansbaai. Hier deel hulle

gemeenskappe ee oor die werksaamhede van Coastal Links.

30 May Plaaslike werskwinkel in Doringbaai om ‘n plaaslike

plan van aksie daar te stel.

may7 June Plaaslike werkswinkel te Pearlybeach om ‘n plan van aksie te bespreek.

7 June Plaaslike werkswinkel te Standford om Coastal Links se gemeenskaps werk te bespreek.8 June Coastal Links lede uit Pearlybeach, Gansbaai en Stanford hou ‘n suidkus streeks werkswinkel ‘n grondwet te bespreek

june

Waarheen nouOns regspan, en die’ van die Minister, ontmoet op 4 Augustus, waar die regter sal belsuit op die fi nale dokumentasie en argumente vir die verhoor. Daarna sal die regter besluit op ‘n datum wanner die saak voor die Gelykheids Hof sal verhoor word.Terselfde tyd is daar ander dele van ons saak wat in die gewone Hoog Gregshof verhoor sal word.

Wie is Coastal Links Copastal Links is a groepering van talle gemeenskaps groepe wat aktief is langs die landelike kus en traditionele visvang gemeenskappe van die Weskaap.

Coastal Links bestaan uit verteenwoordigers van arm en voorheen agtergeblewende Vissers gemeenskappe.

Lidmaatskap tot Coastal Links is oop vir die voldfgende groperings:● Kleinskaalse Vissersgroepe● Vrouegroepe● Jeuggroeperings● Sport and kultuurgroepe● Ander soortgelyke gemeenskaps groeperinge

Coastal Links betrek alle groepe wat belang stel in die belange en voortbestaan van kus gemeenskappe op hul geskiedkundige erfenis en wie ‘n lewensbestaan voer van marine en waterliewende bronne om armoede te vermei.

WIE OM TE KONTAKWES KUS Nico Waldeck 073 1957 127 SUID KUS Salie Cyster 084 7144 3419 WAT NOU?● Steun die Masifundise hofsaak in die Gelykheids Hof● Die wat langtermyn regte gekry het moet gesêls met die

wat nie regte gekry het nie sodat ‘n raamwerk kan begin vir die daarstelling vir mede-bestuur sodat meer mense baat kan vind van die regte wat huidiglik toegeken was● Help mekaar: die’ wat regte het moet deel met andere sodat ons gesamentlik voedsel sekerheid kan verseker;● Skakel met plaaslike raadslede om hulle aan te spoor om te veg vir visvang regte vir ambags vissers● Beplan aksie in jou eie gemeenskapp and maak planne vir gesamentlike aksie met ander vissers gemeenskappe.

VOL 6 VISSERS NET / FISHERS NET JULY 2006

Page 4: Fishers NET - Masifundise Development Trust · 2020. 7. 23. · Artisanal Fisheries Op hierdie stormige koue dag bly hy vir 36 uur sonder kos en . yone else celebrates their shers

“’n NUWE MODEL”Masifundise en Coastal Links stel hierdie beginsels voor vir ‘n nuwe stelsel vir ambags vissers:

Aanvaar ambagsvisser geregtiglik deur middle van ‘n eerlike register van vissers;Ken mandtjie regte toe wat ambags visser toelaat om enige vis spesie te vang in ‘n uitsluitlike beperkte seemyl gebied vir ambags vissers;Ontwikkel maatreels vir die beperking van toerusting en moeite wat aangepak kan word om vis te vang in hierdie gebied;Ontwikkel ‘n stelsel van mede-bestuur waarby visser gemeenskappe demokraties deel kan neem in die bestuur van so ‘n beleid en om te verseker dat die kennis van ambags vissers, saam met wetenskaplike kennis, in aanmerking geneem kan word.

1.2.

3.

4.

ORGANISEER EN VEG VIR VISSERS’

REGTE!VOL 6 VISSERS NET / FISHERS NET JULY 2006

Ambags vissers het ook regteSedert die apartheids jare word daar teen ambags vissers gedeskrimineer. Apartheid het voorkeur gegee aan groot (blanke) kommersiële vis maats-kappye. Ryk besighede het meer toegang gekry tot mariene bronne en wêreldwye markte. Klein en ambags vissers moes pad gee sodat groot maatskappye die bron kon benut. Ambags vissers was ontken van hul eeu’e-oue reg om en lewensbestaan uit die see te maak – net soos hul voor ouers gemaak het.

Vandag, meer as a dekade na apartheid, neem die nuwe regering hierdie diskriminasie, en onteiening verder. Die Wet op Lewende Mariene Bronne (WLMB) en die lang termyn beleid erken nie ambags vissers nie. Daar word glad nie na hierdie groep vissers verwys nie. Hulle bestaan eenvoudig net nie. Apartheid het hulle ontken en onder die nuwe demokrasie, word hulle totaal uitgewis!

Voor die nuwe langtermyn beleid in werking getree het, het Masifundise, Coastal Links en die Ambags Vissers Assosiasie, toenaderings gemaak om die regering te oortuig om ambags vissers te begunstig. Daar was aksie gemaak teen die nuwe beleid en talle vergaderings was gehou met Mariene en Kus Bestuur (MKB). Beginsels vir ‘n spesifi eke ambags vissers’ beleid, was glad saam gestel en deur middel van besprekings en memorandums aan die Minister en MKB se aandag gebring. In hierdie uitgawe van Viss-ers-net word uitgewys wat vissers oor die afgelope ses maande gedoen het om hul situasie te bepleit. Die laaste memorandum was op ‘Menseregte Dag’ oorhandig om ‘n verbintenis te maak tussen menseregte en die regte van ambagsvissers. Op hierdie bladsy verskein ‘n verkorte weergawe van die Minister se reaksie op hierdie memo.

Wat sê Masifundise op die Minister se reaksie: “Die Minister se antwoord laat dit voel soos ons teen ‘n klipmuur te staan kom. Sy muf antwoorde het ons al telkemale tevore gehoor. Dit is onopreg en maak geen vordering nie. Ons het gevra vir betekenisvolle samewerking maar hy het ons pleidooi somer verwerp. Nie een enkele antwoord wat hy gee lei daarna toe dat hy bereid is om ons as gelyke te hanteer nie. Sy reaksie, saam met die talle onproduktiewe gesprekke wat ons met MKB gehad het, kan net lei tot onvermydelike konfrontasie. Meneer Minister, ons vra eenvoudig: “hero-orweeg jou standpunt – erken die regte van ambagsvissers! Ons land se grondwet en Verklaring van Regte belowe dit!”

Redaksie deur Naseegh Jaffer direkteur van Masifundise

Hier volg ‘n kortbondige lys van die hoof vrae wat ons in ‘n memo (in Maart 2006) aan die minister gerig het en sy antwoorde daarop.

Plaas ‘n moratorium op die huidige lang-termyn beleid en heroorweeg dit.

Die toekenning van regte is al vêr gevorder en enige moratorium sal ‘n nega-tiewe impak op die hele ekonomie hê.

Stel ‘n kommisie aan om die die nuwe beleid, en regs allokasies te hersien en herformuleer.

Dis onnodig om so ‘n kommissie aan te stel want ‘n sorgvuldige proses van konsulta-sies (53 Imbizos en talle ander instansies), wat meer as R1 000 000.00 gekos het, het die fi nalisering van die beleid voorgegaan.

Plaas die nuwe beleid onder noukeu-rige ondersoek vir ineenstemming met die Grondwet, Handves van Menseregte and ander internasionale instrumente.

Suid Afrika voldoen al die vereistes van al die internasionale ooreenkomste wat bekragtig is. Daar is geen verder verieste om ambags Vissers voor te skryf nie.

Onderhewig die beleids vormings proses aan die procedures van NEDLAC

Die department herhaal dat hy bereid is om NEDLAC vergaderings by te woon om seker te maak dat die beleid nie ‘n nega-tiewe effek op werkers in die industrie het nie.

VA

V

A

V

A

VA

V&A