34
Farm Management Africa sedert1982 1 Koste Allokasie Module Studie Gids

Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

  • Upload
    lamdan

  • View
    216

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Farm Management Africa

sedert1982

Kwaliteit Sagteware – Gehalte Diens

tel: (021) 874-1047 faks: (021) 874-1341 e-pos: [email protected] web: www.donkerhoekdata.co.za

1

Koste Allokasie Module Studie Gids

Page 2: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Farm Management Africa (FMA) Studie gidsSaamgestel deur Donkerhoek Data

© 2008 Donkerhoek Data

Wie is Donkerhoek Data?

Donkerhoek Data is in 1982 deur die destydse boer op Donkerhoek, Robert Koch, begin. Hy het gespesialiseerde landbou sagteware ontwikkel en aan die boerderybedryf bekendgestel. Hierdie innovasie het saam met die tyd gegroei om ons ’n ervare en industrie erkende diensverskaffer aan meer as ‘n 1000 kliënte te maak. Donkerhoek Data ontwikkel dus sagteware maar lewer ook omvattende hardeware dienste.

Die Farm Management Africa Gebruikershandleiding

Raadpleeg gerus ons omvattende handleiding om meer van Farm Management Africa se program funksies te wete te kom. Hierdie simbool dui aan watter gedeelte in die handleiding die betrokke onderwerp dek. Op daterings is op ons webtuiste beskikbaar.

Ander Donkerhoek Data Produkte

Costing Module – Uitgawes per aktiwiteit per blok – Koppel aan Payroll Africa.Income Module – Spesifieke inkomste per blok kan ge-allokeer word. Payroll Africa – Payroll (Salarisse en Lone) vir plase, kelders en besighede. Addisionele hardeware vir tyd en teenwoordigheid en stukwerk is ook beskikbaar.

2

Page 3: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Indeks

1. Inleiding tot Farm Management Africa

2. Hoof Module Opstelling

3. Utilities3.1 Opstelling Uitgawes3.2 Opstelling TMS3.3 Rugsteun

4. Uitgawes4.1 Konfigurasies4.2 Arbeids Transaksies4.3 Algemene Transaksies4.4 Koste Allokasie

5. Finansiële Verslae5.1 Opsommings Verslae5.2 Algemene Verslae

3

Page 4: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

1. Inleiding na Farm Management Africa

Hierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste Allokasie, etc. Die modules kan ge-open word deur op die ikone te kliek of om die opsies te gebruik aan die bokant van die skerm.

Die volgende punte is dieselfde deur die hele Farm Management Africa en sal u help om u vertroud te maak met die program.

Tool tip teks – ‘n Kort beskrywing sal opkom as die merker (cursor) op die ikoon gehou word.

Gebruik die ikoon om ‘n nuwe rekord by te voeg.

Gebruik die ikoon om ‘n rekord te verwyder.

Gebruik die ikoon om ‘n rekord/ data te stoor.

Gebruik die ikoon om die skerm toe te maak.

Gebruik die ikoon om ‘n rekord te verander.

Gebruik die ikoon om te druk.

U kan by verslae in gaan deur op die ikoon te kliek. Hou die merker (cursor) op die ikoon om die naam van die verslag te wys. Die meeste verslae gee ‘n lys van al die informasie onder die kategorie. Die ander verslae word aan die einde van die handleiding verduidelik.

Die ikoon sal die pad wat geneem is om by die onderwerp uit te kom verduidelik. Die ikoon word sleg in die manual gebruik.

Wenk: ‘n Punt (.) moet altyd gebruik word wanneer desimale getalle ingevoer word en NIE ‘n komma nie(,). Bv. ‘1.5’ – NIE ‘1,5’.

2. Hoof Module Opstelling

4

Page 5: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module

Die Hoof Module word gebruik om die aanvangs informasie in te voer wat deur al die ander modules gebruik word.

Hoof Module Skerm

Die informasie vir die Hoof/ Sproei blokke, bemesting en store moet in hierdie afdeling ingevoer word. Verwys asb na die Hoof module vir verdere informasie.

Open die Koste Allokasie Module deur om op die Costing opsie aan die bokant van die skerm te kliek. Daar kan ook op die Koste allokasie ikoon op die skerm gekliek

word .

Hoof Module > Koste Allokasie Module

5

Page 6: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Koste Allokasie Module Skerm

3. Utilities

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities

Hierdie deel van die Koste Allokasie Module word hoofsaaklik gebruik tydens die opstelling van die module. U sal hier kan kies hoe u die kostes gegroepeer en gedefinieer wil hê. Voordat u egter hierdie deel voltooi beveel ons aan dat u eers beplan wat u als op u verslae gedruk wil hê en hoe dit opgedeel moet word. U kan dan die opstelling daar volgens voltooi.

Utilities Menu

3.1. Opstelling van uitgawes

3.1.1 Uitgawes

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling van Uitgawes > Uitgawes

Opstelling van algemene uitgawes wat nie aan werkers gekoppel kan word nie, maar slegs aan blokke en koste sentrums.

Opstelling van uitgawes

6

Page 7: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Description Voer ‘n beskrywing vir die uitgawe in. ‘n Beskrywing kan aan meer as een uitgawe gekoppel word en moet dus ‘n breë definisie hê.Type Voer die tipe beskrywing in. Hierdie definisie moet meer spesifiek wees.Byvoorbeeld: UIF, Onderhoud, Elek., Konsultasie fooie, Skryfbehoeftes

Description TypeElektrisiteit Elektriese UitgawesOnderhoud Voertuig Onderhoud3.1.2 Aktiwiteit Groepe

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Aktiwiteit Groepe

Gebruik die Aktiwiteit Groepe en Aktiwiteite om die verskillende werkers se aktiwiteite wat u wil allokeer by op te stel.

Al die Aktiwiteit Groepe moet opgestel word voordat enige aktiwiteite ingevoer kan word. Hierdie is ‘n groep opstelling van al die aktiwiteite en moet dus ‘n breë definisie wees.

Opstelling van Aktiwiteit Groepe

Description Voer ‘n beskrywing vir die Aktiwiteit Groep in

Byvoorbeeld : Snoei, Verpakking, Algemeen, Pluk

3.1.3 Aktiwiteite

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Aktiwiteite

Voer al die aktiwiteite van die werknemers en kontrakteurs in. Addisionele aktiwiteite kan altyd later ingevoer word. Ons beveel aan dat u ‘n ‘Siek en Verlof’ aktiwiteit skep om die kostes aan te heg.

Opstelling van Aktiwiteite

Code Voer ‘n kode vir die aktiwiteit in. Probeer om die kode eenvoudig te hou. Hierdie kodes word gebruik wanneer ‘n allokasie ingevoer word. As u die TMS stelsel gebruik, moet die kodes ooreenstem met die TMS eenheid sin.Description Voer ‘n beskrywing vir die aktiwiteit in. Hierdie moet ‘n direkte

7

Page 8: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

beskrywing van die aktiwiteit wees.Activity Group Selekteer ‘n aktiwiteit groep vanaf die lys. ‘n Aktiwiteite groep moet geselekteer word en sal hiervolgens die aktiwiteite in die verslag groepeer.

3.1.4 Werknemer Groepe

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Werknemers Groepe

Werknemers Groepe word opgestel in die Donkerhoek Payroll Africa program. Hierdie afdeling sal outomaties voltooi wanneer u die salaris/ lone data importeer. Addisionele Werknemers Groepe kan nie ingevoer word nie, maar die wat reeds bestaan kan wel verander word.

Verander Werknemer groepe

U kan die Previous en Next ikone gebruik om tussen verskillende rekords te beweeg.

3.1.5 Werksbeskrywing

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Werksbeskrywing

Hierdie is die werksbeskrywings soos opgestel in die Donkerhoek Payroll Africa program. Hierdie afdeling sal outomaties voltooi wanneer u die salaris/ lone data importeer. Addisionele Werksbeskrywings kan nie ingevoer word nie, maar die wat reeds bestaan kan wel verander word.

Verander werksbeskrywings

3.1.6 Koste Sentrum Groepe

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Koste Sentrum Groepe

Koste Sentrum Groepe en Koste Sentrums moet opgestel word vir eenhede teen wie u kostes wil allokeer. U hoef nie die blokke op te stel as hulle reeds verskyn onder Hoof Module > Opstelling Hoof/Besproeiing blokke nie.

Alle Koste Sentrum Groepe moet eers opgestel word voordat enige Koste sentrums ingevoer kan word. Hierdie is die groepering van al die Koste sentrums

8

Page 9: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

en moet dus ‘n breë beskrywing wees.

Opstelling Koste Sentrum Groepe

Description Voer ‘n beskrywing vir die Koste Sentrum Groepe in.

Voorbeelde: Werkswinkel, Geboue, Paaie, Tuine

3.1.7 Koste Sentrum

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Koste Sentrum

Opstelling Koste Sentrum

Description Voer ‘n beskrywing vir die Koste Sentrum in. Hierdie moet ‘n spesifieke beskrywing wees.Group Selekteer ‘n Koste Sentrum Groep vanaf die lys. ‘n Koste Sentrum Groep moet geselekteer word en sal gebruik word om die Koste Sentrums in verslae te groepeer.

Voorbeelde: Werkswinkel, Crèche, Ander plase, Pakstoor, Tuine, Huise

3.1.8 Kontrakteurs

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Kontrakteurs

Gebruik hierdie opsie om kontrakteurs by te voeg. Hierdie afdeling is nie verpligtend nie.

Opstelling van kontrakteurs

Name: Voer die naam of beskrywing van die kontrakteur in

3.1.9 Algemene Koste Groepe

9

Page 10: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Algemene Koste Groepe

Wanneer koste ge-allokeer word wat nie aan werknemers gekoppel kan word nie, maar slegs aan blokke en koste sentrums, kan u die kostes na die Algemene Koste Sentrums toe allokeer. Skep Algemene Koste tipes vir verslag doeleindes.

Opstelling van Algemene Koste Tipes

Code Voer ‘n kode vir die Algemene Koste in.Description Voer ‘n beskrywing vir die Algemene koste tipe in.

Voorbeelde: Direkte koste, Indirekte Koste, Algemeen

3.1.10. Salaris Stelsel

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Salaris Stelsel

As die Koste Allokasie Module saam met die Donkerhoek Payroll Africa program gebruik word, moet u die data pad na die Payroll data hier aandui. Hierdie informasie word gewoonlik tydens die installasie opgestel. As meer as een payroll stelsel gebruik word, kan die informasie van elke stelsel hier ingevoer word.

Byvoeging van ‘n Salaris Stelsel

Description Voer ‘n beskrywing vir die Salaris stelsel in.System Path Kliek op die Browse ikoon om die pad na die data te selekteer.

3.2. TMS

Voltooi hierdie afdeling indien u gebruik maak van die TMS stelsel.

3.2.1 Blokke

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > TMS Blokke

Gebruik die afdeling om u blokke met die nommers soos toegeken op die TMS

10

Page 11: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

eenheid te koppel. U blok opstelling onder die Hoof Module > Besproeiing Blokke en koste sentrums sal reeds gelys wees. Kies ‘n blok en kliek op die "edit" ikoon.

Verander TMS Blokke

Block/ Cost Centre Hierdie veld voltooi outomaties en kan nie verander word nie.TMS Block no Voer die nommer wat u gebruik het op u TMS eenheid hier in.

3.2.2 Verlof

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > TMS verlof

Die hoof tipes verlof sal reeds hier verskyn. Kies die korrekte een vanaf die lys en kliek op die "Edit" ikoon.

Verander TMS Verlof

Type Hierdie is die tipe verlof. Hierdie veld word outomaties voltooi en kan nie verander word nie.Cost Centre Kies die Koste Sentrum waaraan die tipe verlof gekoppel moet word. Hierdie is die Koste Sentrums soos deur u opgestel onder Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Koste Sentrum.Activity Kies die korrekte aktiwiteit vanaf die lys.

3.3. Rugsteun

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Salaris Stelsel

U kan al die modules rugsteun onder Hoof Module > Rugsteun (sien asb die Hoof Module se handleiding vir meer informasie).As u net die Koste allokasie module wil rugsteun, kan dit hier gedoen word.

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Rugsteun

Kliek op . Die Rugsteun sal na u FMA Lêer gemaak word onder u Lokale Disket C:\.

11

Page 12: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

4. Uitgawes

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes

In hierdie afdeling sal u die opstelling voltooi van hoe u kostes ge-allokeer moet word. U sal uitgawes importeer of self invoer en die kostes daarna allokeer.

Uitgawe Menu

4.1 Konfigurasies

4.1.1 Koste Allokering

12

Page 13: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Koste Allokering

Koste allokering is die groepering van verskillende koste sentrums of blokke. Dit word gebruik om kostes makliker en vinniger te allokeer. Voorbeelde is om die verskillende kultivars, areas van die plaas, geboue en voertuie te groepeer. Die kostes sal geallokeer word tussen die verskillende blokke/ kostes was geselekteer is en die metode van allokasie wat gekies is.

Code Voer ‘n kode vir die allokasie in.Description Voer ‘n beskrywing vir die allokasie in.Method Selekteer eers of die Koste allokering slegs Blokke of slegs Koste Sentrums of albei moet insluit. Nou kan u ‘n allokering metode kies:

Even: Gelyke allokasie vind plaas tussen die geselekteerde Koste Sentrums/ Blokke wat geselekteer is.

Plants: Allokasie vind plaas volgens die aantal plante wat daar is in die geselekteerde blokke. Die informasie soos ingevoer onder die Hoof Module > Opstelling van Besproeiing blokke sal hier gebruik word. Hierdie opsie is slegs beskikbaar as Blokke geselekteer is.

Area: Allokasies vind plaas volgens die blok groottes. Die informasie soos ingevoer onder die Hoof Module > Opstelling van Besproeiing blokke sal hier gebruik word. Besproeiing blokke sal gebruik word. Hierdie opsie is slegs beskikbaar as Blokke geselekteer is.

Random: Allokasie vind random plaas tussen die blokke/ Koste Sentrums wat geselekteer is.

Crop Group Selekteer die regte gewas groep vanaf die lys.Crop Type Selekteer die regte gewas tipe vanaf die lysCultivar Selekteer die regte kultivar vanaf die lys. U hoef nie die filter te gebruik as u meer as een kultivar wil sien nie.Select/ De-Select All Gebruik hierdie opsie om alle blokke/ koste sentrums in die tabel te selekteer of te deselekteer.Select from Main Blocks Gebruik hierdie opsie om die hoof blokke te selekteer.Block Blok/ Koste sentrum se naam.Ha Aantal hektaar in die blokSelect Selekteer die koste sentrum/ blok wat gebruik moet word in die allokasie proses. Die seleksie kan gedoen word deur in die Select kolom te kliek. Die geselekteerde koste sentrum/ blokke sal in helder geel vertoon word.Weight Hierdie is die gedeelte wat toegeken en geallokeer sal word na die geselekteerde blokke/ koste sentrums.

13

Page 14: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Adj Weight U kan die gewig van die blok/ koste sentrum verander.% Hierdie is die persentasie wat aan die blok/ koste sentrum toegeken sal word. Hierdie is die getal wat bereken word volgens die aangepaste gewig.

4.1.2 Aktiwiteite

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Aktiwiteite

Hierdie afdeling vertoon die selfde aktiwiteite soos wat vroeër opgestel is onder Hoof Module > Koste Allokasie Module > Utilities > Opstelling > Uitgawes > Aktiwiteite. Aktiwiteite kan ook verander en bygevoeg word vanaf hierdie skerm.

4.1.3 Werknemers

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Werknemers

Hierdie opsie vertoon die werknemer informasie soos opgestel in die Donkerhoek Payroll Africa program. Addisionele werknemers kan nie hier bygevoeg word nie.

Verandering van werknemer informasie

Alle details op bogenoemde skerm is soos in Donkerhoekdata Payroll Program ingevoer.

Gebruik die Previous en Next ikone om tussen die verskillende werknemers te beweeg.

4.1.4 Werknemer Tarief besonderhede

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Werknemer Tarief besonderhede

Hierdie opsie dui die tarief van die werknemers aan soos opgestel in Donkerhoek Payroll Africa. Addisionele besonderhede kan nie hier ingevoer word nie. Elke werknemer se Normale tyd, Oortyd1, Oortyd2, Oortyd3 en Stukwerk tariewe kan op die skerm besigtig word vir elke betaal periode.

14

Page 15: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Werknemer Tarief besonderhede

4.1.5 Spanne

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Spanne

Spanne kan opgestel word om allokasie te vereenvoudig. Wanneer werknemers se ure ge-allokeer word kan u die ure allokeer per span eerder as om elke werknemer individueel te gaan merk.

Opstelling van die Werknemer groepe

Code Voer ‘n kode vir die Werknemer span in.Description Voer ‘n beskrywing vir die Werknemer span in.

No of employees Hierdie is die aantal werknemers wat deel is van die span. Hierdie veld sal outomaties voltooi sodra u die werknemers geselekteer is.

Kliek op om werknemers by te voeg of te verwyder. Die volgende skerm sal verskyn.

15

Page 16: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Byvoeging of verwydering

Daar is 3 maniere om hierdie skerm te voltooi:

Selekteer die werkers groep as al die werknemers in die groep aan een span moet behoort. Meer as een groep kan op ‘n slag geselekteer word. Die geselekteerde groepe sal in helder geel vertoon word.

Selekteer die werksbeskrywing as al die werknemers met hierdie beskrywing aan een span moet behoort. Meer as een Werksbeskrywing kan geselekteer word. Die geselekteerde werksbeskrywings sal in helder geel vertoon word.

Om werknemers individueel te selekteer, kan u in die eerste kolom langs die persoon se naam dubbel kliek. ‘n “+” sal langs al die werknemers wat geselekteer is verskyn.

U kan ook die Select All en Deselect All ikone gebruik om werknemers te selekteer of te deselekteer.

4.1.6 Verstek (Default) Allokasies

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Konfigurasies > Verstek (Default) Allokasie

Gebruik die verstek (default) allokasie vir werknemers wie se loon/ salaris altyd na dieselfde blok / koste sentrum ge-allokeer moet word. Bv. ‘n Werkswinkel Bestuurder sal altyd na die werkswinkel ge-allokeer word.

16

Page 17: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Block/ Cost Centre Kies die korrekte Blok of Koste Sentrum vanaf die lys.Activity Kies die korrekte Aktiwiteit vanaf die lys.

No of employees Hierdie is die aantal werknemers wie se loon/ salaris altyd na die geselekteerde blok of koste sentrum ge-allokeer sal word. Hierdie veld sal outomaties voltooi sodra die werknemers geselekteer word.

Kliek op om werknemers by te voeg of te verwyder. Die volgende skerm sal verskyn:

Byvoeging of Verwydering van werknemers

Daar is 3 manier om hierdie skerm te voltooi:

Selekteer die werkers groep as al die werknemers in die groep aan een verstek (default) allokasie groep moet behoort. Meer as een werknemers groep kan op ‘n slag geselekteer word. Die geselekteerde groepe sal in helder geel vertoon word.

Selekteer die werksbeskrywing as al die werknemers met hierdie beskrywing aan een verstek (default) allokasie groep moet behoort. Meer as een Werksbeskrywing kan geselekteer word. Die geselekteerde werksbeskrywings sal in helder geel vertoon word.

17

Page 18: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Om werknemers individueel te selekteer, kan u in die eerste kolom langs die persoon se naam dubbel kliek. ‘n “+” sal langs al die werknemers wat geselekteer is verskyn.

U kan ook die Select All en Deselect All ikone gebruik om werknemers te selekteer of te deselekteer.

4.2 Arbeids Transaksies

U sal van hierdie gedeelte gebruik maak om kostes by te voeg/ importeer vanaf Donkerhoek Payroll Africa.

4.2.1 Importeer Salarisse

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Werk Transaksies > Importeer Salarisse

‘n Lêer word geskep elke keer as ‘n periode in die Donkerhoek Data Payroll Africa program afgesluit word. Hierdie lêer bevat all die inligting oor werknemers en hul tariewe wat in hierdie module gebruik word.

Kies die sisteem

System Kies die korrekte payroll stelsel vanaf die lys.File Kies die pad waar die lêer lê.

Daar is 2 verskillende maniere om die salaris informasie te importeer. “Automatic” of “Manual”.

As die “Automatic” opsie gebruik word sal al die lêers wat in die blok aan die regterkant vertoon word, in die koste allokasie program geïmporteer word.

Indien u slegs sekere van die lêers wil importeer, kies die “Manual” opsie en selekteer die verslae wat u wil importeer.

4.2.2 Salaris Besonderhede18

Page 19: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Werk Transaksies > Salaris Besonderhede

Informasie soos geïmporteer vanuit Donkerhoek Payroll Africa sal vertoon word. Addisionele salaris besonderhede kan hier bygevoeg word.

Verandering van ‘n salaris

Employee Die werknemer se naam soos ingevoer in die Donkerhoek Payroll Africa program. Hierdie veld kan nie verander word nie.System Die stelsel wat gebruik was om die informasie te importeer. Hierdie veld kan nie verander word nie.Rate Period Die periode datum van die informasie wat geïmporteer was. Hierdie veld kan nie verander word nie.Normal Time Die aantal normale ure gewerk soos geïmporteer vanaf die Donkerhoek Payroll Africa program.Normal Pay Die bedrag is wat die werknemer ontvang het vir normale ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Over Time Time 1 Die aantal oortyd1 ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Over Time Pay 1 Die bedrag is wat die werknemer ontvang het vir oortyd1 ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Over Time Time 2 Die aantal oortyd2 ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Over Time Pay 2 Die bedrag is wat die werknemer ontvang het vir oortyd2 ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Piece Time Die aantal Stuk ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Piece Pay Die bedrag is wat die werknemer ontvang het vir Stuk ure gewerk soos geïmporteer vanaf Donkerhoek Payroll Africa program.Total Pay Die totale loon deur die werkernemer ontvang.Completed Hierdie blokkie dui aan of die loon al geallokeer is of nie.

4.2.3 Kontrakteurs

19

Page 20: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Werk Transaksies > Kontrakteurs

Hierdie opsie kan gebruik word om kontrakteur kostes in te voer. Al die fakture vir dieselfde kontrakteur kan in een invoer word of al die invoere kan individueel gedoen word.

Name Selekteer die naam van die kontrakteur. Addisionele kontrakteurs kan ook

opgestel word deur op die ikoon regs van die lysie (drop down list) te kliekDate Selekteer die datum van die faktuur.Activity Selekteer die aktiwiteit wat deur die kontrakteur gedoen was.

Addisionele aktiwiteite kan ook opgestel word deur op die ikoon regs van die lysie (drop down list) te kliekNo. Of Workers Voer die aantal werknemers in.Total Hours Voer die aantal ure wat gewerk is in.Total Cost Voer die totale koste hier in.Development Selekteer hierdie opsie as hierdie koste verbonde is aan ontwikkeling.Distribute Selekteer hierdie opsie om die koste wat op die skerm verskyn te allokeer. U kan nou die Blok, Koste Sentrum of Allokasie groep selekteer.

4.3 Algemene Transaksies

U sal hierdie gedeelte gebruik om alle koste wat nie werknemer verwant is nie, te importeer of by te voeg.

4.3.1 Algemene Kostes

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Algemene Transaksies > Algemene Kostes

Alle algemene kostes kan hier ingevoer word. Alle fakture kan saam of elk individueel ingevoer word.

20

Page 21: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Date Voer die datum van die faktuur in.Expenses Selekteer ‘n uitgawe. Addisionele uitgawes kan ook bygevoeg word

deur op die ikoon regs van die lysie (drop down list) te kliek.Cost Group Selekteer ‘n Koste Groep. Addisionele kostes kan ook bygevoeg word

deur op die ikoon regs van die lysie (drop down list) te kliekDescription Voer ‘n beskrywing vir die faktuur in.Supplier Voer ‘n naam vir die verskaffer in.Cost Voer die kostes soos op die faktuur aangedui word hier in.Development Selekteer hierdie opsie as die kostes verbonde was aan ontwikkeling.Distribute Selekteer hierdie opsie om die koste wat op die skerm verskyn te allokeer. U kan nou die Blok, Koste Sentrum of Allokasie groep selekteer.

4.4 Koste Allokering

Gebruik hierdie opsie om kostes te allokeer.

4.4.1 Allokasie van Salarisse

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Uitgawes > Koste Allokasie > Allokeer Salarisse

Nadat werkkoste geïmporteer of ingevoer is, kan u die kostes na Blokke, Koste Sentrums en Allokasie Groepe geallokeer word.

21

Page 22: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Allokasie van Salarisse

Week Selekteer die betaal periode wat geallokeer moet word. Weke wat heeltemal of slegs gedeeltelik geallokeer is, sal in rooi vertoon word. Betaal periodes wat nog nie geallokeer is nie, sal in swart vertoon.Hours\ Cost (R) Besigtig die Ure\Kostes geallokeer\Nog nie geallokeer vir die periode wat gekies is.Date from Begin datum van die geselekteerde periode.Date to Eind datum van die geselekteerde periode.

Dubbel kliek op die velde in die tabel om werknemers by te voeg. U sal oplet dat wanneer daar op ‘n werker se naam gedubbel kliek word, word die ongeallokeerde ure vertoon. Kliek eenmaal op ure om die aantal ure gewerk by elke werker in te voer wat geallokeer moet word.

Allocate for a distribution Gebruik hierdie opsie om kostes na ‘n allokasie groep te allokeer.Delete Om ‘n spesifieke lyn te verwyder, selekteer die werknemer\ lyn in die laaste kolom en kliek op “Delete”.Back Gebruik hierdie opsie om terug te gaan na ‘n vorige allokasie.Delete All Gebruik hierdie opsie om alle allokerings te verwyder.F2 (Employees) Wanneer u F2 druk as daar in die Werknemer kolom gekliek is, sal ‘n lys van die werknemers vertoon wat nog ure het om te allokeer. U kan ook die werknemer nommer invoer en die Enter knoppie druk. Die volgende kolom(Ure) sal nou geaktiveer word.F3 (Teams) Wanneer u F3 druk as daar in die Werknemer kolom gekliek is , sal ‘n lys van die spanne vertoon wat nog ure het om te allokeer.F2 (Activities) Wanneer u F2 druk as daar in die aktiwiteite kolom gekliek is, sal ‘n lys van al die aktiwiteite vertoon. U kan ook die aktiwiteit se kode invoer en die Enter knoppie druk.F2 (Blocks) Wanneer u F2 druk as daar in die Blokke kolom gekliek is, sal ‘n lys van al die Blokke en Koste Sentrums vertoon. U kan ook die blok/koste sentrum se kode invoer en die Enter knoppie druk.

* Druk * om die vorige lyn se informasie vir die volgende werknemer te kopieer. Dit kan gedoen word terwyl daar in die Werknemers, Aktiwiteite en Blok kolomme gestaan word.

22

Page 23: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Allocate balance Hierdie opsie sal alle ure wat nog nie geallokeer is nie allokeer. Die Allokasie sal gedoen word in verwantskap met die ure wat reeds geallokeer is.

Input Times Daar is twee maniere om salarisse te allokeer:

All Times Hierdie opsie differensieer nie tussen Normale en Oortyd ure nie. Hierdie opsie sal die totale aantal ure wat gewerk is, allokeer. ‘n Gemiddelde koste sal bereken word.Individual Times Hierdie opsie differensieer tussen Normale ure, Overtime1, Overtime2 en Stukwerk ure. Hierdie opsie sal die werklike kostes allokeer.Print Druk ‘n lys van al die geallokeerde en ongeallokeerde ure per werknemer.Allocate Default Allokeer koste na verstek (default) Koste Sentrums\Blokke soos opgestel.

5. Finansiële Verslae

Verslag Menu

5.1 Opsommings verslag

5.1.1 Blokke geplant

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings verslag > Blokke geplant

Vertoon die Lopende Kostes, Ontwikkelings Kostes of alle ekstra kostes wat verband hou met algemene uitgawes,werkverrigting, kontrakteurs, chemikalie, bemesting, dagboek en inkomste kostes.

Die verslag kan gefiltreer word volgens die gewas groep, kultivar of datum.

Selekteer die nodige filters en selekteer een van die volgende: Component Breakdown, Summary Breakdown of Cost/ha: Summary breakdown.

Die blok en kultivar persentasies kan ook op die verslag vertoon word.

23

Page 24: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Aangeplante Blokke Verslag

Gedrukte Aangeplante Blokke Verslag

5.1.2 Koste Sentrums en Blokke

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings verslae> Koste Sentrums en Blokke

Vertoon die Lopende Kostes, Ontwikkelings Kostes of alle ekstra kostes wat verband hou met algemene uitgawes,werkverrigting, kontrakteurs, chemikalie, bemesting, dagboek en inkomste kostes Per Koste Sentrum/ Blokke.

24

Page 25: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Koste Sentrums en blokke verslag

5.1.3 Salaris Stelsels

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Salaris Stelsels

Gebruik hierdie verslag om die totale koste per salaris stelsel per kategorie en blok te besigtig.

Salaris Stelsel Verslag

5.1.4 Aktiwiteite

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Aktiwiteite

Gebruik hierdie verslag om alle kontrakteurs en/of arbeids kostes per aktiwiteit te kan besigtig.

25

Page 26: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Aktiwiteite Verslag

5.1.5 Werknemers Verslae

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Werknemers Verslae

Gebruik hierdie verslag om die werknemers, aktiwiteite, ure en kostes vir ‘n spesifieke blok en periode te kan besigtig.

Werknemers Verslag

Gedrukte Werknemers Verslag

5.1.6 Werknemers Groepe

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Werknemers Groepe

Gebruik hierdie verslag om ‘n spesifieke blok, aktiwiteit, periode, ure en koste per werknemers groep te kan besigtig.

26

Page 27: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Werknemers Groepe Verslag

5.1.7 Verskaffer opsomming

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Verskaffer Opsomming

Gebruik hierdie verslag om ‘n die totale koste wat ge-allokeer is na verskaffers te besigtig

Verskaffer Opsomming Verslag

5.2 Algemene Verslae

5.2.1 Aktiwiteite lys

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Opsommings Verslae > Aktiwiteite lys

Gebruik hierdie verslag om ‘n lys van al die aktiwiteite te kan besigtig. Hierdie verslag sal outomaties in Excel open.5.2.2 Koste Sentrum Lys

27

Page 28: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Algemene Verslae> Koste Sentrum Lys

Gebruik hierdie verslag om ‘n lys van al die koste sentrum te kan besigtig. Hierdie verslag sal outomaties in Excel open.

5.2.3 Opsommings verslae

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Algemene Verslae > Opsommings Verslae

Hierdie verslag kan die Groepe/Werknemers in Rand Waarde/ Ure per Salaris Sisteem vir spesifieke blokke en aktiwiteite vertoon. Normale, Oortyd en Stukwerk Kostes sal apart vertoon word.

Selekteer die filters soos benodig en kliek op Apply filters om die verslag aan die onderkant van die skerm te kan besigtig.

Opsommings verslag

5.2.4 Aktiwiteite volgens blokke verslag

Hoof Module > Koste Allokasie Module > Finansiële Verslae > Algemene Verslae > Aktiwiteite volgens blokke verslag

Gebruik hierdie verslag om al die ure en kostes vir al die aktiwiteite per blok te kan besigtig.

28

Page 29: Farm Management Africa - donkerhoekdata.co.za Management Africa 2019… · Web viewHierdie program begin met die Hoof Module en word opgevolg met addisionele modules bv. Spuit, Koste

Gedrukte Aktiwiteite per Blok Verslag

29