8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 7 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Another horrific Main Road death ) Drakenstein fi- nances look promising ) Win tickets to Ommiberg ) Combating teen suicide Kind sterf op N1 2 Pasop vir griep 3 Atletiek finale op Dal 8 Die jaarlikse Kansa Shavathon is verlede Sater- dag in Paarl Mall gehou. Hierdie groep Boland Kollege-studente het vrywillig gehelp om dié dag ’n sukses te maak. FOTO: LIEZL DAVIDS Studente help met suksesvolle Shavathon

Drakenstein gazette 7 maart 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 7 maart 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 7 maart 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 7 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Another horrificMain Road death

) Drakenstein fi-nances lookpromising

) Win tickets toOmmiberg

) Combating teensuicide Kind sterf op N1 2 Pasop vir griep 3 Atletiek finale op Dal 8

Die jaarlikse Kansa Shavathon is verlede Sater-dag in Paarl Mall gehou. Hierdie groep BolandKollege-studente het vrywillig gehelp om diédag ’n sukses te maak. FOTO: LIEZL DAVIDS

Studente help met suksesvolle Shavathon

Page 2: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 7 March 20142

Onderonsie by skool ruk hand-uitDEVIDEAN MOSES

Chaos het onlangs geheers byWeltevrede Sekondêr op Wel-lington, toe kwaadstokers glodie skool se perseel betree het.

Die gevolge hiervan is ’n klagvan betreding en aanranding watby die Wellington-polisiestasieaanhangig gemaak is, terwyl ’ngr. 10-leerder tydelik geskors is.Hierdieisdiederdegewelddadi-

ge voorval wat vanjaar by diéskool plaasgevind het.Volgensdieskoolhoof,NealeAl-

bertus,hetdievoorvalDonderdag20 Februarie omstreeks 14:20plaasgevind.Daarwordbeweer, in ’n interne

ondersoek, dat die sewentienjari-ge gr. 10-leerder sy makkers, watnie by die skool betrokke is nie,gebruik het om te probeer “afre-ken” met ’n matriekseun. Dit hetgekom nadat die twee leerdershandgemeen geraak het op dieskoolterrein.“Nadat die bakleiery beëindig

is, het ongewenste jong mans dieskoolterrein betree. Ek het ge-hoor hoe die kinders gil en het da-delik na die voorste blok beweegom te sien wat fout was,” vertelAlbertus.“Ek het toe die groep probeer

verwilder,maarhullewasaggres-sief en ongeskik,” sê hy.Verder vertel hy ook dat hy en

drie kollegas daarin geslaag hetom die jong mans by die voorhekuit te jaag.Hy het dadelik die polisie gebel

vir hulp.Maar laterhet hulleweer terug-

gekeerenhierdiekeerdieadmini-stratiewe geboubetree endie deu-re oopgetrap om die sleutels vandie kantoor te kry waar die ma-triekseun was. Die kantoor waar-inhyopdaardie stadiumwas,wasvir sy veiligheid gesluit.“Toe ons administratiewe be-

ampte probeer keer, het een vandie boewehaar armomgedraai enbeseer,” vertel opvoeder CarolMorilly, wat ook sekretaris vandie skool se beheerraad is.

Polisielede het vinnig by dieskool opgedaag en die perseeldeeglik ondersoek, maar die jongmans het reeds gevlug.”“Gedurende die voorval was

daar geen teken van die gr. 10-seun nie.Die gr. 10-leerder is tydelik ge-

skors terwyl die saak verder on-dersoek word.

“Hy sou verledemaand ’n boek-prysbydie jaarliksediplomapleg-tigheid van die skool ontvang het.“Volgens ons skool se dissipli-

nêre beleidmoes syma toe sy toe-kenning namens hom ontvang,”sê Albertus.“Ek het die toestemming van

die distrikskantoor sowel as diebeheerraad gekry om vir hom ty-delik te skors om albei partye tebeskerm,” aldus Albertus.Dr. Fernholdt Galant, hoof on-

derwyskundige vanKring 3 Paarlen Wellington, meen dat die breëgemeenskap meer betrokke moetraak by die skool om soortgelykevoorvalle te voorkom.Die dissiplinêre verhoor het op

Woensdag5Maartplaasgevindendie beheerliggaam het aanbeveeldat die gr.10-seun permanent ge-skors word. Die hoof van die de-partement van onderwys in dieWes-Kaap,PennyVinjevold,moethieroor ’n besluit neem. Die leer-der sal tot dan toegelaat word omonder ouerlike toesig sy toetse entake by die skool af te lê.

Hier is skoolhoof Neale Albertus en op-voeder Carol Morilly, wat ook sekretarisvan die skool se beheerraad is. FOTO:DEVIDEAN MOSES

Beroep op vereniging in taxibedryfLISE BEYERS

DieUnitedTaxiVereniginghet ’nberoep gedoen op alle taxiverenigings in die Drakenstein-gebied, om hande te vat en saamte staan.Sedick vanWyk, voorsitter van

die vereniging, het gesê daar istans groot verwarring in die ge-

meenskap oor, onder meer, roetesen kostes van minibus-taxi ver-voer.“Hierdieprobleemisgeskepjuis

omdat daar nie meer ’n oorkoepe-lende organisasie is waaronderplaaslike taxi verenigings val nie.“Die bedryf is gesplete. Vereni-

ging moet plaasvind, nie net virdievooruitgangvandietaxibedryf

nie, maar in die belang van diepubliek.”Van Wyk het gesê die United

TaxiVereniginghetwel onlangssuksesvolle samesprekinge ge-had met die Paarl Taxi Veren-ging.Hiertydens is daar gesament-

lik besluit dat hul pryse vanafAmstellhof, FoodWorld, Lant-ana, Nederburg, Chicago, Smar-tie Town en Groenheuwel, asvolg sal wees:

) Paarl CBD – R9) Hugenote-stasie – R7) Paarl Stadsaal – R9) Tussen roetes – R5“Met die erge stygings die af-

gelope jaar in die petrol prys,probeer ons tariewe so laagmoontlik hou. Ongelukkig was’n styging nou noodsaaklik.”Van Wyk het gesê ’n dissi-

plinêre komitee is nou ook opdie been gebring omklagtes teentaxibestuurders te ondersoek.Indien hulle van nalatigheid

of wangedrag skuldig bevind

word, sal die nodige stappe teenhulle geneem kan word.As die publiek ’n klag oor ’n

taxibestuurder het, kan hulle hulnaam na 061 499 4897 SMS (daarsalniegereageerwordopnaamlo-se klagtes nie).Die publiek moet ook seker

maakdathulledieregistrasievandie taxi neerskryf asook diedatum en tyd van die voorval.Volgens Van Wyk word daar

ook beoog om die taxi bedryf indie Drakenstein uit te brei om so-doende publieke vervoer meertoeganklik te maak aan die helegemeenskap.Die Paarl-Oos roetes is reeds

verder uitgebrei:Op met Lloydstraat, regs in

Conradstraat, links in KleinDrakensteinweg. regs inFisantestraat (agter Spes Bonagarage), regs met Tintinkiestraaten weer na Klein Drakenstein-weg.“Ons sal ook in die toekoms

graag wil uitbrei na Paarl-Wes.”

Kind sterf in N1-ongeluk’n Sewejarige kind van Paarl-Oos isSondagoggend kort voor 03:00 dood in’n ongeluk op die N1, ’n paar honderdmeter vanaf die Jan van Riebeeck-afrit.

Volgens inligting het die bestuurdervan ’n Mazda Drifter-bakkie, wat 13mense vervoer het, na bewering vanbaanverwisselom’nandervoertuigver-by te steek, toe hy terugkeer na sy baanen vermoedelik beheer oor die bakkie

verloor het.’n Jong meisie, Tayrique Smith (7) is

op die toneel dood.Altesaam sewe mense, waarvan vier

ernstig beseer is, is deurER24 enMetro-ambulansdienste na Tygerberg-hospi-taal vervoer, terwyl ses mense na Paarl-hospitaal geneem is.

’n Klag van strafbare manslag wordondersoek.

WRAK: Kapt. Louise du Plessis, polisiewoordvoerder, by die Mazda Drifter.

Page 3: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 7 March 2014 3

Verkoue en griep:Kinders meer vatbaarSANDRA COETZEE

Nare kieme kan ’n gesin indie winter gou plattrek.Hier’s ons raad om julle ge-sond deur die snuifseisoente kry.

Eers ’n bietjie slegte nuus... Daar is geen medisyne watverkoue en griep kan geneesnie. Nog ’n bietjie slegte nuus... Kinders kry baie meer ver-koue en griep as volwassenes.Dis heel normaal dat ’n kindtot 7 lugweginfeksies per jaaropdoen, en die outjies by dag-sorg tot 14 per jaar.

In die eerste plek is dit om-dat kleingoed se immuunstel-sel nog nie heeltemal ontwik-kel het nie. En in die tweedeplek gebeur dit omdat kinders nog nie die ge-woontes aangeleer het wat grootmense help omkiemoordrag te vermy nie. Verkoue en griep isbaie aansteeklik en kleintjies wat alles in hulmond druk, baie aan mekaar vat, speelgoed deelen nie higiëniese hoes- en niesgewoontes kennie, loop dus deur.

Koors is die liggaam se manier om te wys hyveg teen infeksie. Beskou dit as ’n goeie dingen moenie te gou na iets gryp om dit af te bringnie. As die koors egter bo 39 °C styg, kan jy in-gryp. Kies ’n parasetamolstroop of -setpil watspesifiek vir babas of kinders ontwikkel is.

Moet nooit aspirien gee nie. As jou kind griepmet ’n hoë koors het, kan jy help om sy koorste beheer deur sy klere uit te trek en hom in’n louwarm bad te sit. Hou jou kind rustig ensorg dat hy genoeg drink.

Toe neusies kan baie ongemak veroorsaak,veral by ’n klein babatjie wat sukkel om te drinkof slaap as die neusie verstop is. Neussproeieis baie doeltreffend – hou net presies by die aan-wysings. Sommige sproeie kan net ’n paar daeaaneen gebruik word, ander is weer veilig vir

langdurige gebruik.Daar is ook toestelle op die

mark soos die Nosefrida,waarmee jy die slym veiligen higiënies uit jou baba seneus kan suig om onmiddel-like verligting te bring.

As jy nog borsvoed kan jy’n paar druppels borsmelkvoor ’n voeding in elke neus-gat drup. Borsmelk het anti-bakteriese eienskappe.

Smeer gerus ’n salfie soosOleum Rhinale aan as joukind se neusie al rou is.

Loopneusies kan gehelpword as jy jou kind vroegleer om neus te blaas. Medi-syne soos Coryx kan help omdit op te droog, maar as ditnie werk nie het jou kinddalk eintlik ’n keelinfeksie

ofsekondêrebakteriële infeksie.Laatdiedokterondersoek instel.

Toe borsies is gevaarlik. As jou kind hyg, baiehard en baie vinnig asemhaal, of as jy kan sienhoe sy borskas op- en afbeweeg, moet julle dade-lik dokter of hospitaal toe.

Hoes jou kind? Dokters is meestal gekant teenoor-die-toonbank-hoesstroop omdat dit nie juisdoeltreffend is nie en boonop newe-effekte het.Dis maklik om jou kind met oor-die-toonbank-medisyne te oordoseer; wees dus baie versigtig.

’n Minder ernstige hoes behoort binne 5 daete wyk. ’n Akute hoes wat met griep of verkouegepaardgaan, moet deur ’n dokter behandelword.Pediatersskryf tipiestweesoortehoesme-disyne voor: een wat slym losmaak (soos Mucos-pect of ACC200) en ’n ander wat die spiertjieswat tydens ’n hoesbui saamtrek, laat verslap(soos Bronchoped).

Wees bewus van die verskillende soorte hoes,enas jytwyfel,gaandoktertoe. ’nBlaffendehoesen hees stem, chroniese hoes en brongitisver-wante hoes moet verskillend behandel word.

* Baba & Kleuter: www.yourparenting.co.za

Wees slim en ontsnap vanjaar se winterverkoue.

The South African and Palestinian governments recently signed a Memorandum of Understanding(MOU) to deepen bilateral governance cooperation. They visited the Drakenstein Municipality tosee first-hand how the municipality operates in the areas of municipal governance, local economicdevelopment, funding and financial management, and land-use planning. By all accounts, theywere extremely impressed. The MOU makes provision for an exchange programme between SouthAfrica and Palestine, in the interest of improving local government.TheMOU also provides a frameworkfor cooperation between the two countries in the fields of local governance and municipal develop-ment. Here are (second row, left) Ashraf Adam (Drakenstein executive manager: planning andeconomic development), (front second from left) Conrad Poole (Drakenstein deputy mayor), DrSaed Al-Koni (Palestine Minister for Local Government), Gert Combrink (Drakenstein portfolio holder:finance), Koos le Roux (Drakenstein Speaker) and Johann Mettler (Drakenstein municipal manager)with the rest of the Palestinian delegation.

School girl hit by taxiSABELO MPANA

A 17 year old Grade 10 pupilof Ihlumelo Secondary Schoolwas hit by a taxi in Mbekwenion her way home on Mondayafternoon.

The 31-year-old taxi driverallegedly came from behindAmanda Fakilahle (17), hit-ting her as she was walkinghome with friends.

According to an eye-wit-ness the taxi driver was notdriving fast and could haveavoidedtheincident,“provid-ed that he had stopped.”

“I took his taxi keys so thathe couldn’t drive away fromthe scene before the police ar-rived, as I noticed that he might have had onetoo many,” explained the eye witness, whostaysoppositetowheretheaccidenthappened

in B-block.On the scene, Amanda was

treated by ambulance person-nel before being transportedto a local hospital.

Themba Baba, another taxidriver, said the streets arecovered with school childrenafter school, who walk in themiddle of the street. He saidchildren must be careful as towhere they walk.

The suspect was loaded intoa police van and allegedly tak-en to the police station wherehe was later released.

Serg. Nceba Vanqa, policespokesperson, confirmed theincident. A case of recklessand negligent driving has

been opened for investigation.According to Vanqa, no one has been arrest-

ed.

The taxi driver who allegedlyknocked over a young girl in Mbek-weni, getting into thepolice vehicleat the scene. PHOTO: SABELOMPANA

Pniel Entertainers het dieklopse-kompetisie op Wel-lington op Saterdag 15 Fe-bruarie gewen. Die Fabu-lous Pearlites het tweedegekom, gevolg deur LemcoEntertainers in die derdeplek. Rising Stars (foto) hetook die skare vermaak. Diejaarvergadering van dieWellingtonse Klopsevereni-ging vind plaas op Sater-dag 8 Maart om 11:00 bydie kliniek in Hospitaal-straat op Wellington.

FOTO: JOHAN NEL

Page 4: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 7 March 20144

Diddle Daddle Kleuter-skool het ’n pretloopgehou om fondse vir ’nkankerlyer, WillmiecaRiffel, in te samel. Asdeel vandie fondsinsa-meling het die Paarl-verkeersdepartementvir Daantjie Kat gereëlom saammet die kleu-ters te stap.FOTO: ER-NEST KILOWAN

Do you produce MbekweniMuffins or Chicago Choco-lates? Drakenstein Ga-zette wants to find outmore about entrepreneursthat operate their uniquebusinesses from theirhomes. In today’s tougheconomy, starting yourown business is the solu-tion.Not only do you creatework for yourself, but forothers too. Sendadescrip-tion of your business, orcome and tell us about it.Once a month the GazetteEntrepreneur of the Monthwill be selected. The win-ner will receive a promo-tional article in theDraken-stein Gazette and an ad-vertisement to boost theirbusiness. To enter or formore information, call021 870 4614; [email protected] orvisit our office at 1a NewStreet, Paarl.

Raak betrokke, word ’n vriendAs jy ’n taalliefhebber is - of dit ge-niet om in die buitelug te kuier enpiekniek te hou - is die pasgestigteVriende van die Afrikaanse Taal-museum en -monument (ATM) virjou.

Dié organisasie is aan die einde van2013 op die been gebring om as onder-steuningsraamwerk te dien vir dieAfrikaanse Taalmuseum en -monu-ment in die Paarl en so te help met al-gemene aktiwiteite en bemarking.

Die ‘Vriende’ wil plaaslike inwo-

ners aanmoedig om die rol van toer-gids te speel, en die museum en monu-ment as ’n “moet-sien” bestemmingaan familie en vriende voor te stel.

Om ’n ‘Vriend’ te wees hou verskeievoordele in, afhangende van watter ti-pe vriendskap jy kies: ‘Huisvriende’is hoofsaaklik gemik op die plaaslikemark, omdat hul jaarlikse lidmaat-skap hul toegang gee tot gratis, onbe-perkte dag-toegang tot die museum enmonument, asook gratis toegang totdie gewilde volmaanpieknieks by diemonument.

Mensewatverderwoon,kanas ‘Pot-loodvriende’ aansluit en nuusbrieweontvang. ‘Beste Vriende’ is diegenewat nou betrokke wil wees by die‘Vriende’ se aktiwiteite.

Belangstellendes kan die aanslui-tingsvorm by www.taalmuse-um.co.za aflaai of dit by die Taalmuse-um in Pastorielaan of by die Taalmo-nument op Paarlberg voltooi.

Vir meer inligting, skakel021 863 4809/0543 of skryf aan Xaniavan der Merwe by [email protected].

You the Entrepreneur: What you behold, you becomeDAVID MALHERBE

A friend sent me an e-mail containingthis quote: “You cannot hang out withnegative people and expect to live apositive life.” I immediately realisedhow very important this is for everyentrepreneur. When you are a busi-ness owner who needs to build yourbusiness, care for employees and han-dle whatever comes your way, youcannot afford to be negative. You arethe source of a positive atmosphereand culture in and towards your busi-ness. If you are not positive, how canyou expect others to be positive aboutthe business?

If you are at a point of stagnationin your life and business, you will

most probably find that most of yourfriends are in the same situation andwhen together, probably all you talkabout is your problems. Maybe it istime that you change the atmosphere.Your best friends should be those whobring out the best in you, who createa positive “vibe” and who will encour-age you.

The Bible also teaches this. “Do notbe deceived: Evil company corruptsgood habits.” 1 Cor 15:33; “He thatwalkswithwisemenshallbewise;buta companion of fools shall be de-stroyed.” Prov 13:20.

There is a proverb that says “Whatyou behold, you become.” It is yourchoice what you read, what you listento, which TV programmes you watch

and which people you surround your-self with, but remember, you will be-come what you behold.

You cannot choose your parents,but you can choose your friends.Sometimes it is better to be alone thanin the wrong company. A single con-versation with the right person canhelp you face the challenges in yourbusiness with new enthusiasm andvigour. Look carefully at the closestassociations in your life, for they willbe the indicators of the direction inwhich you are heading.

David Malherbe and DewaldScholtz will discuss this topic in moredetail Monday evening from 19:00 till20:00 on Radio KC 107.7FM in the pro-gram “You the Entrepreneur”

SMS) Ek wil vir Kari Doorduin gelukwensmet haar pragtige beriggie ‘Karwassertrou’. Sy het dit so mooi geskryf: myhart was sommer seer en bly terselfder-tyd.) As meer mense net soos Iva du Toit(Gazette, 28 Feb.) kan wees, sal ons dorpnetjieser wees. Sommiges dink nietwee keer om rommel te strooi nie.

Page 5: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 7 March 2014 5

Page 6: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 7 March 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

80 BAS FRONTALINITREKKLAVIER te koopGoeie toestand. R3500.Kontak 084 549 7976.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ALLERLEI

1845

ROMMEL-VERWYDERING

1860

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

Koinonia Community Centre recently facilitated a job preparation workshops to 30 unemployed youth at Paarl-East Library in partnershipwith AHOS, De Perel Safehouse. Koinonia thanks the Department of Social Development’s officials, such as Chris Samuels, for theirsupport.

Lede van die Cupido- en Fredericks-families het onlangs hul eerste ontmoeting gehadby hul familie-reünie in New Orleans-park.

Narchelle Donald-Van Rooyen, haar dog-tertjieMia vanRooyenenhaarmaMariethaDonald van Wellington, het Saterdag hulhare laat kleurspuit ter ondersteuning vandie Kansa Shavathon in Somerset Mall.Mia het ook Saterdag haar vierde verjaars-dag gevier. Agter is Maryke Malone en Ni-cola Symons van Kansa. FOTO: DELIAHBRINKHUIS

Book your food stallOn 22 and 23 March a fund raisingconcert and arts festival will takeplace in the Mbekweni CommunitySport Centre.

There will be modelling shows,gospel groups, the Rainbow Con-nection Band, a comedy show anda party for the kids. There will alsobe food stalls.

Bring your chair and come andenjoy the day.

The festival will take place on 22March from 10:00 until 24:00 and on

23 March from 09:00 until 18:00.Entry is R20 for adults, R10 for

students and R5 for pre-school kids.Those interested to book a food

stall for the festival, must have afood certificate and must be regis-tered with the Drakenstein Munici-pality.

Booking forms are available atthe Thusong Centre in Mbekweni.For more info contact GaniefDalvey on 082 226 9307 or GladmanMfo on 078 149 2072.

Besoek basaarby LigstraalLigstraal Skool hou basaar op8 Maart op hul skoolgronde tePienaarstraat 60.

Daar sal ’n verskeidenheidvan stalletjies wees. Verrigtin-ge begin om 09:00.

Almal word uitgenooi omdie basaar te ondersteun. BelRaylene by 021 862 7182 vir eni-ge verdere navrae.

Besoek Facebooken wen!Drakenstein Gazette wil jou nooiom deel te word van ons Facebook-vriende!

Nie net gee dit jou die geleent-heidomonsviaFacebookinkenniste stel van nuus in jou omgewingnie asook jou mening oor sake telig, maar jy kan ook lekker prysewen.

Verlede week het Mariette VoitKruger die eerste boek via Face-book gewen.

Hierdie week gee ons ’n lekkerkookboek weg.

Vir meer besonderhede besoekons Facebook-blad, DrakensteinGazette, klik “like” en jy kan dalkons volgende wenner wees. Reünies

) Bergrivier Hoërskool se matrieksvan 1994 hou hul 20 jaar-reünie. Dievolgende vergadering op 22 Maart isby die huis van Judy en AllisterClaassen om 17:00. Bel 071 142 3038vir meer inligting.

) 5April.Dieklasvan1994vanHo-erskool Noorder Paarl beplan hul 20jaar-reünie vir 5 April. Die dag salbestaan uit ’n familie-braaidag metvermaak vir die kinders. Daar salook’nkosstalletjiewees.Alleoud-on-derwysers word genooi om die dagby te woon. Bel Christo Adams by073 758 1350.

) Die Ephraim/Efraim-familiehou op 21 April om 14:00 ’n saamtrekin Wellington. Vir navrae, bel Jef-frey by 078 920 4343 of Jaftha by078 480 6245.

Page 7: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 7 March 2014 7

Tydens Laerskool Courtrai se aand-gala te Faurestraat het Laerskool Dra-kenstein se swemmers uitstekend presteer. Hier is die medaljewenners:(agter) Angus Solomons (0. 13, silwer vryslag, brons borsslag en rugslag),voor is Stefan Smit (o.11 brons vlinderslag), Meké Messina (o. 8 goudvryslag, rugslag en vlinderslag, silwer vir borsslag) en Vincent Wolhuter(o. 9 goud rugslag en vlinderslag, silwer borsslag en brons vryslag).

Hierdie leerders van Wellington Primêre Skool is onlangs in die Boland-Sentraalspan opgeneem.

Kinderland Kleuterskool op Wellington hou jaarliks ’n vriendskaplike atle-tiek byeenkoms waaraan verskeie kleuterskole van in en om Wellingtondeelneem. Hier hardloop Kabouterplaas kleuterskool se seuns teen me-kaar. Van links is, PieterMarais,SkylerGoodwin, Ettiene vanderMerwe,Ro-land Mitchel (wenner in hierdie uitdun) en Zachary Manual.

FOTO: FRANS LE ROUX

Drakenstein-munisipaliteit, wyk 22, het onlangs hul gr.12-leerders byNew Orleans Sekondêre Skool byeen gehad om hulp te bied vir voorberei-ding vir vanjaar. Koinonia en vennote het die program gefasiliteer. Hieris die matrieks in gesprek met ’n onderwyser, Michelle Pietersen, vanNew Orleans Sekondêr.

Rejoice Dance School recently had a successful dance production withthe theme “Revive, Renew, Restore” at the Old Mill Theatre. Studentsfrom as young as four years old from different denominations participatedin the production. The dance school, under the leadership of Jo-AnneHuizies, has weekly classes at Bethel Congregational Church and in Wel-lington. The dance school also offers dance workshops to dance groups.

Die atlete van Laerskool Noord-Eind is onlangs in die Boland-Sentraal-span opgeneem. Van links is Bredell Wolfaardt, Armand Coetzee, LaraMouton en Cara Coetzee.

Page 8: Drakenstein gazette 7 maart 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 7 Maart 2014 | Tel. 021 870 4600

Die Dal Josafat-atle-tiekstadion was Sa-terdag propvol aksietoe die Boland Hoër-skole kampioenskap-pe daar aangebiedis. Hier spring EmilioBussick van PaulusJoubert Sekondêr losbo-oor die hoog-spring- dwarslat. Hyis later aangewys asdie algehele o.17hoogspringwenner.FOTO: ERNEST KILOWAN

Kavaliers skop afteen StreeptruieDie Vodacombeker-kompetisie2014 het uiteindelik aangebreeken eerskomende naweek op 8Maart skopdieRegentBolandKa-valierssyveldtogaf teensymagti-ge buurman, die DHL WestelikeProvinsie op City Park.

DieWestelike Provinsie is ’n jong,maar gedugte span met menige toe-komstige Super Rugby-sterre in sygeledere. Die Kavaliers sal egter wilvoortbou op die momentum van syonlangse, geskiedkundige oorwin-ningoordieDHLStormersopdieBo-land Stadion.DieBolandKavaliers enWestelike

Provinsie was verlede jaar ook

slaags in die eerste rondevandieVo-dacombeker-kompetisie 2013, met ’ngelykop-uitslag (17 elk) die uiteindevan ’n taai kragmeting op Ceres.Boland sal dus oorgehaal wees om

die kompetisie op ’n wennoot af teskop.Ná die WP-stryd, word die opwin-

dende Vrystaat opMalmesbury aan-gedurf (15 Maart), gevolg deur SWDop George (22 Maart), Kenia (29Maart–veldmoetbevestigword),dieSharks op Ceres (5 April), die Ooste-like Provinsie te Port Elizabeth (12April) en Grens te Piketberg (26April). Die Vodacombeker-uitklop-rondes (kwarteindrondes) sal op 3Mei afskop.

VictoriaSokkerklubhet onlangs teendiePumasgespeel opdieMonteChristo-vel-de. Die wedstryd was eensydig en Victoria wen gemaklik 9-2.FOTO: ERNEST KILO-WAN

SportdagboekRUGBY

) Roses United pak eerskomen-de Saterdag 8 Maart, die span vanBrakpan aan in ’n Cell C Gemeen-skapsbeker-wedstryd op Pelikaan-park in Wellington.Die hoofwedstryd begin om 16:00.) Young Standards speel drie

vriendskaplike wedstryde: op 8Maart teen Wesbank op Faure-straat-stadion, 15 Maart teen Villa-gers (Newtons) en 22Maart teenRe-treat op Boy Louw B-veld.

) Wellington-rugbyklub oefenelke Dinsdag en Donderdag op Bo-land-stadion en spelers oud ennuutiswelkom. Bel Llewellyn vanBlerkby 072 474 0837.

) YoungGardens Rugbyklub hetSaterdag teen Evergreens gespeelop Boy Louw-velde.Die tweede spanhetmet 10-5 gese-

evier terwyl die eerste span 21-12gewen het.Gardens speel eerskomende Vry-

dagaand teen Kylemore op Faure-straat. Wedstryde begin reeds om18:30.

) Paarl Rangers se oefensessiesis elke Dinsdag en Donderdag opDal Josafat-stadion E-veld vanaf18:00. Aspirant spelers is welkom.Oudspelers tussen 40 en 50 word

versoek omopoefendae aan temeld

vir samestelling van ’n 40+span.Bel 083 286 7761 vir meer besonder-hede.

) Windmeul United se oefendaeis op Dinsdae en Donderdae om19:00 byWindmeul Primêr. Abel by083 352 2703 het meer inligting.

) Laer Paarl (Blues) oefen elkeMaandag en Woensdag by New Or-leans-velde om 18:00.Alle spelers moet die oefeninge

bywoon met die oog op die vriend-skaplike wedstryde wat 8 Februa-rie begin het.

) Albions het die naweek diesterk span van Polisie gemaklikmet 32-5 gewen. Albions het in dieproses ses drieë teen die een vanPolisie gedruk. Hulle speel Sater-dag teen Newton Villagers in New-ton. Bel Manfred Matjan by078 746 2598 indien jy enige navraehet.

) Young Peoples RVK speel Sa-terdag 8 Maart die tweede vriend-skaplikewedstryd teenEvergreensop Evergreens Park. Op 15 Maartspeel die Tiere weg teen Eersteri-vier.Registrasie vir spelers sluit bin-

nekort. Kom na die oefenveld omseker te maak jou nuwe kaart wordaangevra.

) Simondium-rugbyklub speelop 8 Maart sy jaarlikse derby teen

All Stars van Lynquedoc. Die hek-ke open om 09:00 met junior rugbyen die senior rugbyspanne beginom 13:30 speel. Hoofwedstryd beginom16:15wanneer die twee bulspan-ne van die twee klubs mekaar aan-vat.Simondium gaan probeer om ’n

driekuns te behaal vanjaar en AllStars gaan probeer om dit te ver-hoed. Toegang is R10 vir volwasse-nes, R5 vir kinders en R5 per voer-tuig.

) Blues speel Saterdag 8 Maartteen Hamlets op Boy Louw-sport-velde. Wedstryde begin om 13:00met die eerste span wat om 16:00 af-skop.

) Riverstones speel Saterdag 8Maart ’n vriendskaplike wedstrydteen Young Blues van Wellingtonop Dal Josafat-stadion.Alle spelersmoet 13:30 bydie veld

aanmeld.Oefeninge opNewOrleans-velde.

Seniors Maandag,Woensdag enDonderdag om 18:00 en Juniors om16:00

) VioletsRugbyklub se voorseis-oenoefenprogram is elke Dinsdagen Donderdag by Paulus JoubertSekondêr om 18:00.Alle spelers en voornemendes

kan by die veld aanmeld. Skakel078 786 1999 vir inligting.