8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 3 • Friday 22 November 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In Paarl Post ) All the flooding drama ) Young rugby star killed on the road ) Hi-jacking in Paarl Main Street ) Paarl can be top tourist spot Posmeester maak CD 3 Gazette-wenner 4 Spoilers beat Nederburg 8 Pasiënte kwaad oor lang wag LIEZL DAVIDS Pasiënte wat die afgelope tyd die Dalvale- kliniek in Groenheuwel besoek het, was omtrent omgekrap toe hulle in ’n lang ry buite die kliniek moes wag. Dít kom nadat die departement van ge- sondheid die Lean-stelsel hiér ingebring het. Volgens Manda Boonzaaier het sy Dins- dagoggend reeds voor 07:00 in die ry gestaan, omdat sy haar siek kleinkind kliniek toe moes neem. “Dit is mos nie reg dat ons so lank buite in ’n ry moet staan om gehelp te word nie. Ek moet nog gaan werk en dit is al nege uur. Niemand kom eers uit om vir ons te verdui- delik wat aangaan nie.” Boonzaaier en nog ander pasiënte by die kliniek meen dat dit onregverdig is om van siek persone en mammas met babas te ver- wag om vir ure buite in ’n ry te staan. Nomsa Makhanyane voel dat daar ten minste aan hulle stoele voorsien kon word om op te sit, of gazebo’s vir skaduwee. “Daar is nêrens kennisgewings op om te sê hulle het met ’n nuwe stelsel begin nie.” Volgens Jo-Anne Otto, woordvoerder van die Wes-Kaapse departement van gesond- heid: Kaapse Wynlanddistrik, word dieself- de stelsel nou in werking gestel as die een by TC Newman daghospitaal. “Die implementering van ’n afspraakstel- sel by baie van die klinieke in die gebied sal lei tot korter wagtyd tydens jou besoek by jou kliniek. Die Lean-stelsel het by Dalvale- kliniek aan die einde van Oktober begin en is steeds in die baie vroeë en mees ongemak- like stadiums.” In die verlede is kliënte gehelp op ’n eerste- kom-eerste-bedien-basis en dit het daartoe gelei dat kliënte reeds vroegdag by die kli- niek opgedaag het. Dit het op sy beurt egter gelei tot ’n oorvol kliniek en kliënte wat lank moes wag. “Die doel van die afspraakstelsel is om ge- reelde besoekers aan die kliniek, met ander woorde, diegene wat die fasiliteit besoek vir opvolgsorg soos ’n swanger pasiënt, ’n spesi- fieke tyd te gee wanneer hulle by die kliniek moet wees.” Otto verduidelik dat kliënte slegs 10 tot 15 minute voor hul afspraak kan opdaag. “Moeders wat hul siek babas bring na die kliniek, moet asseblief dadelik die kliniek in kennis stel.” Volgens Otto is die departement bewus dat die onderdak-gebied te klein is en is hulle besig om na ander opsies te kyk. Sy sê pasiënte wat van Wellington CDC en Huis McCrone se klinieke gebruik maak moet kennis neem dat dieselfde stelsel bin- nekort daar geïmplementeer sal word.

Drakenstein gazette 22 nov 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 22 nov 2013

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 22 nov 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 3 • Friday 22 November 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In Paarl Post) All the floodingdrama

) Young rugby starkilled on the road

) Hi-jacking inPaarl Main Street

) Paarl can be toptourist spot Posmeester maak CD 3 Gazette-wenner 4 Spoilers beat Nederburg 8

Pasiënte kwaad oor lang wag

LIEZL DAVIDS

PasiëntewatdieafgelopetyddieDalvale-kliniek in Groenheuwel besoek het, wasomtrent omgekrap toe hulle in ’n lang rybuite die kliniek moes wag.

Dít kom nadat die departement van ge-sondheiddieLean-stelselhiér ingebringhet.

Volgens Manda Boonzaaier het sy Dins-dagoggend reeds voor 07:00 in die ry gestaan,omdat sy haar siek kleinkind kliniek toemoes neem.

“Dit is mos nie reg dat ons so lank buitein ’n ry moet staan om gehelp te word nie.Ek moet nog gaan werk en dit is al nege uur.Niemand kom eers uit om vir ons te verdui-delik wat aangaan nie.”

Boonzaaier en nog ander pasiënte by diekliniek meen dat dit onregverdig is om vansiek persone en mammas met babas te ver-

wag om vir ure buite in ’n ry te staan.Nomsa Makhanyane voel dat daar ten

minste aan hulle stoele voorsien kon wordom op te sit, of gazebo’s vir skaduwee.

“Daar is nêrens kennisgewings op om tesê hulle het met ’n nuwe stelsel begin nie.”

Volgens Jo-Anne Otto, woordvoerder vandie Wes-Kaapse departement van gesond-heid: Kaapse Wynlanddistrik, word dieself-de stelsel nou in werking gestel as die eenby TC Newman daghospitaal.

“Die implementering van ’n afspraakstel-sel by baie van die klinieke in die gebied sallei tot korter wagtyd tydens jou besoek byjou kliniek. Die Lean-stelsel het by Dalvale-kliniek aan die einde van Oktober begin enis steeds in die baie vroeë en mees ongemak-like stadiums.”

Indieverlede iskliëntegehelpop ’neerste-kom-eerste-bedien-basis en dit het daartoegelei dat kliënte reeds vroegdag by die kli-

niek opgedaag het. Dit het op sy beurt egtergelei tot ’n oorvol kliniek en kliënte wat lankmoes wag.

“Die doel van die afspraakstelsel is om ge-reelde besoekers aan die kliniek, met anderwoorde, diegene wat die fasiliteit besoek viropvolgsorg soos ’n swanger pasiënt, ’n spesi-fieke tyd te gee wanneer hulle by die kliniekmoet wees.”

Otto verduidelik dat kliënte slegs 10 tot 15minute voor hul afspraak kan opdaag.

“Moeders wat hul siek babas bring na diekliniek, moet asseblief dadelik die kliniekin kennis stel.”

VolgensOtto isdiedepartementbewusdatdie onderdak-gebied te klein is en is hullebesig om na ander opsies te kyk.

Sy sê pasiënte wat van Wellington CDC enHuis McCrone se klinieke gebruik maakmoet kennis neem dat dieselfde stelsel bin-nekort daar geïmplementeer sal word.

Page 2: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 22 November 20132

GOEDERE VERLATE GEVIND: Hierdie items is tussenSeptember en November verlate gevind en ingehandigby die Wellington-polisiekantoor. Enigiemand wat hulitems kan uitken, kan ao. Michael Olsen of Adele Stra-chan by die polisie kantoor op Wellington skakel by021 864 8462.

STOLEN QUAD: Paarl Police are looking for information regarding thewhereabouts of this quadbike, which was stolen in September on afarm in the Paarl area. Anyone with information is requested to contactthe investigating officer, const. Marshall Liebenberg on 076 796 6114

Sê nee vir mishandelingvan vroue en kindersAl hoe meer insidente van vroue- en kin-dermishandeling word gerapporteer, sêBadisa.

Vanjaar se 16 dae van aktivisme duur van25November tot 5 Desember en sluit die inter-nasionale dag vir die uitwissing van geweldteen vroue, internasionale menseregtedag enwêreld vigs-dag in. Die Suid-Afrikaanse rege-ring gaan hom gedurende dié tyd daarop toe-spits om mense van die negatiewe impak vangeweld op die samelewing bewus te maak.As sosiale welsynsorganisasie het Badisa

standpunt ingeneem vir die kwesbares.Badisa is ’n maatskaplike diensorganisasie

wat kinderbeskerming, jeugontwikkeling enbejaardesorg indieNoord-,Wes- enSuid-Kaapen die Karoo op ’n professionele grondslagaanbied. Bykans ’n miljoen lewens word elkejaar op dié wyse positief geraak. Badisa is eg-ter steeds grootliks van bydraes deur maat-skappye en individue afhanklik.“Suid-Afrika se verkragtingsyfer tel onder

die hoogste ter wêreld. Elke 46 sekondes word’nvrouiewers indie landverkrag.Dit isbehal-wedie gevallewatnooit aangemeldwordnie,”

het ’n Badisa-woordvoerder gesê.’n Deel van Badisa se taak is om vroue en

kinders in te lig oor hoe om hul gesinne te be-skermdeur onaanvaarbare gedrag betyds aante meld.Badisa se beskermingsplan sluit bystand in

omvervolging suksesvol te laat verloop, ouer-leiding en om gemeenskappe onder sy vlerkdeurentyd paraat te hou.Dieafgelope jaarhetdieorganisasie899mis-

handelde kinders, 515 seksueel-geteisterdekinders, 2 906 verwaarloosde kinders en 137mishandelde vroue onder sy sorg gebring en’n einde aan 478 gevalle van gesinsgeweld ge-maak.Dis buiten sy ander werk om kinders deur

liefdevolle huise aangeneem te kry,mense virdwelmmisbruik te behandel en minderbe-voorregte bejaardes in sy tehuise te versorg.“Ons span die veiligheidsnet in gemeen-

skappe,sorgvirkindersenbeskermvrouewatin krisis verkeer. Ons rig ons diens op die uit-bou van gesonde gesinsverhoudinge,” het ’nBadisa woordvoerder gesê.Omdie plaaslike kantore vanBadisa te kon-

tak, skakel 021 873 4274 of 021 862 4606.

Mbekweni tavern robbedThe Mbekweni Police are looking for eightsuspects in connection with a robbery at alocal tavern.Itisallegedthat theownerofSiya’sTavern

in O.R Block, and her daughter were insidethe house, where the tavern is also situated,when eightmen entered the place andpoint-ed firearmsat them.Thesuspectsdemandedmoney and forced the women to open thesafety gate. As the owner opened the gate,one of the suspects hit her on the head with

an empty beer bottle. They also hit herdaughter and another witness with a fire-arm.They took R17 000, a laptop, liquor and all

the cellular phones of the customers in thetavern and fled the scene. No shots werefired. The victims sustained head injuries.A case of business robbery is being investi-gated and no arrests have been made. Any-onewith information is requested to contactthe Mbekweni detectives at 021 868 9926.

Page 3: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 22 November 2013 3

Patient care underthe spotlightLong waiting times and queues,coupled with bad staff attitudesform the majority of patient com-plaints and result in a negative andpoor patient experience atWesternCapeGovernmentHealth facilities.

Western Cape Minister of Health,Theuns Botha, recently told themediathat a sample of 23 000 clients surveyedin this financial year showed that cli-ents are satisfiedwith theway theyaretreated by doctors (87%) and nurses(88%), while 76% felt they wait a longtime before getting their folders andmedication.Oneof thewaysused tomeasurehow

satisfied clients and patients are withthe level of health service received isthrough the complaints and compli-ments system. In the 2012–’13 financialyear, there were 4 011 complaints re-ported through standard facility basedmechanismsandtheSMShotline.Thismeans that only three out of every10 000patientssubmittedaformalcom-plaint. Of the complaints submitted,92% were reported to have been re-solved. Most complaints were aboutwaiting times and staff attitudes.Therewere 7 498 compliments submit-ted during this period.Since the inception of the hotline in

August last year, 1 728 complaintswere registered as at 31 August thisyear. Of these complaints, 1108 (64%)were about waiting times and486 (28%) about staff attitudes.The department conducts annual

satisfactionsurveystodeterminewhatclients think of the quality of service

received. The department developed acomprehensive set of strategies to ad-dress waiting times which include:

) The electronic measuring of wait-ing times on a daily basis.

) Reducing waiting times by im-proving the management of patientflux through appointment systems;

) Reduction of congestion throughalternate sites of medicine delivery;

) Effective triage and queue man-agement;

) Better signage and communica-tion with patients and improving theexperiencewhilewaitingthroughelec-tronic notice boards and announce-ments.TheDepartmenthasalsoput inplace

a changemanagement process to be fa-cilitated by Ernst & Young, which willaddress organisational culture, in-cluding staff attitudes. The pro-gramme will run over 12 months and38 facilities are part of a pilot pro-gramme. It is envisaged that eventual-ly all facilities will be part of the pro-gramme, which will focus on behav-ioural change to achieve a strongerfocus onpreventive care aswell as pro-active management of workload andburnout risk. Frontline staff’s skillswill also be strengthened to build trustand empathy.Legislation that will see the imple-

mentation of the Independent HealthComplaints Committee is in the proc-ess of being finalised. The legislationwill provide an additional channel fortheministerandtheheadof thedepart-ment to refer difficult cases for furtherinvestigation.

Posmeester stel Gospel CD vryLIEZL DAVIDS

Ronnie Apollis, die posmeesterop Wellington, het onlangs syeerste Gospel CD bekendgestel.Apollis wat reeds vir agt jaar

as posmeester werk vertel dathy amper 40 jaar in die musiek-bedryf is en sing reeds vanaf dieouderdom van tien jaar oud.Sy nuutste CD, Africa, let’s

praise the Lord, is een van vierCD’s wat Apollis oor die jarevrygestel het, een daarvan ooksaam met Amien Levi, ook be-kend as die Rappin Donkey.Hy vertel dat die motivering

vir die CD kom nadat sy domi-nee hom gereeld gevra het omSondae in die kerk te sing.“Ekkonsienhoediekerkgan-

gersdiemusiekgenietenhoedithulle positief raak. Dit het mygemotiveer en inspirasie gegeeom ’n Gospel CD vry te stel.”Apollis, wat ook sy eie Afri-

kaanse-liedjies skryf, vertel dathyvir vier jaar, vakansiedae, insy etensuur en tot laat in dienag, gewerk het om dié CD tevoltooi.“My vrou, Valerie, staan my

baie by en sy is die dryfkrag ag-ter die projek, die persoon watdie werk agter die skermsdoen.”Apollis vertel ook dat van die

liedjies op sy CD al op Radio KCuitgesaai was. Van sy mylpalewas ook toe hy as gaskunste-naar op die televisieprogram,Noot vir Noot opgetree het.

Ronnie Apollis het onlangs sy nuweGospelCD, Africa let’s praise the Lord, bekendgestel. FOTO: LIEZL DAVIDS

Vermistebabahondjie’n Sewe weke oue bruin boerboelbabahondjie het op 18 Novemberuit Auburnstraat 30, Denneburg,vermis geraak. Dit word vermoeddat iemand die hond gesteel het.Volgens die eienaar van die

hond, het die boerboel verdwynkort nadat hul vullis verwyder is.Enigiemand met inligting kan 082822 6930 of 072 847 2992 of 082 3376813 skakel.’n Beloning word ook aangebied

vir inligting wat sal lei dat diehond gevind word.

Tree voorkomend opVoorsorgmaatreëls teen bran-de:

)Rapporteer moedswilligebrandstigters (kinders wat grasaan die brand steek, ensovoorts).

) Leer kinders om nie metvuurhoutjies te speel nie.

)Hou eiendom skoon van oor-groeide gras en bosse.

)Bou huise ten minste 1,5 mvan mekaar af om te verhoed datbrande versprei (spesifiekmet op-slaanhuise).

)Elkehuisbenodigmeeraseenuitgangingeval ’nbranduitbreek.

)Hou vuurhoutjies, aanste-kers, paraffien en gif op veiligeplekke en ver van jong kinders af.Gebruik ’n kinderbestande prop

op paraffienbottels.)Baie kinders verbrand elke

jaar erg. Wees veral versigtig omjong kinders te beveilig.

)Hou stowe (paraffien- en gas-stowe) op ’n gelyk oppervlakte –weg van trekke en enigiets watkan brand (spesifiek in opslaan-huise).

)Kookstowemoetnooitsondertoesig gelaat word nie.

)Blus kerse en brandende lam-pe voordat jy gaan slaap of uit diehuis gaan. Dit is gevaarlik om indie bed te rook.

)Moenie sigaretstompies uitbewegende voertuie gooi nie. Ditis onwettig en onaanvaarbaar.Beskerm jou omgewing.

Page 4: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 22 November 20134

CALLING ALL ENTRE-PRENEURS: Do youproduce MbekweniMuffins or ChicagoChocolates? Or may-be Klein DrakensteinCookies or SmartieTown Sweets?Drakenstein Gazettewants to find outmore about entre-preneurs who oper-ate their unique busi-nesses from theirhomes,making inter-esting items andgoods. In today’s tough economy, starting your ownbusiness is often the best solution. In this way younot only create work for yourself, but for others too.Send us a description of your business, or come andsee us about it. Once a month the Gazette Entrepre-neur of the Month will be selected. The winner willreceive a promotional article in the Drakenstein Ga-zette as well as an advertisement to boost his or herbusiness. To enter, or for more information, call021 870 4614; e-mail: [email protected] visit our office at 1a New Street, Paarl.

Heerlike fantasie cupcakesLIEZL DAVIDS

Toe Agatha Plaatjies, die eienaarvan Agatha’s Magical Cupcakes,aandie begin vandie jaar beginhetom cupcakes te bak en te versierwas die reaksie wat sy van familieen vriende gekry het vir haar “ma-gical”.

Plaatjies is aangewys as hierdiemaand se Gazette Entrepreneur.

“Ek was gefassineer deur ’n paarepisodes van Cake Boss waar hullecupcakes gemaak het en gewys het hoe’n mens dit op verskillende manierekonversier.Dithetmyaangespooromtebeginbak.Myvriendeenfamiliehethulle familie en vriende vertel en so

het ek begin om cupcakes vir ander tebak.”

Plaatjies spesialiseer daarin om ka-rakter cupcakes te maak wat by ver-skillende temas pas en bak ook cupca-kes vir troues en verjaarsdae.

“Al my karakters is 3D en nie dieprentjie wat geplak is nie en almal ismet liefde gemaak.”

Volgens Plaatjies neem dit haar by-kans drie ure om 12 karakters te maakafhangend van watter karakter symaak.

Behalwe jou gewone klein cupcakesmaak sy ook groot cupcakes wat as ’npartytjie koek gebruik kan word,koek-pushpops en partytjie sakkies opnavrae.

Sy vertel dat omdat dit haar deeltyd-se werk is, is dit vir nou vir haar ’nlekker stokperdjie.

“Maar dit sal wonderlik wees as ekdit eendag voltyds kan doen.”

Volgens Plaatjies was haar grootstebestelling tot dusver 300 cupcakes.

“Dit was harde werk, maar om diekliënt se gesig te sien het, was regtigmagical. Dit is ook hoe ek die naamgekry het, Agatha’s Magical Cupca-kes.

Sy sê een van die uitdaging is om dieregte prys te vra vir haar cupcakes.

“Baie mense sê ek vra hopeloos temin, ander voel weer die prys is tehoog, maar hulle besef nie hoe baiewerk daarin gaan nie. Ek is baie trotsop my handewerk en elke keer as ek’n bestelling klaar maak, voel dit asofek die vorige een oortref het.”

Vir meer besonderhede, bel AgathaPlaatjies by 079 885 2333.

AgathaPlaatjies is hierdiemaand seGazetteEntrepreneur. FOTO: LIEZL DAVIDS

You the Entrepreneur: Marketing yourservice businessDAVID MALHERBE

You cannot handle a service beforehand likea product to inspect the quality thereof. So cus-tomers will not know what they’ll get beforethey have bought it.

Therefore consumers usually rely more onword of mouth than on service-firm advertis-ing.

The intangibility of a service makes it a lotmoredifficult tomarketaservicebusinessthana business that sells products. Other character-istics of services that make it more difficult tomarket are that it cannot be separated from thepersonwhorenderstheservice, thatthequalityof a service may differ from one day to anotherand may be influenced by the mood of the per-son rendering the service. Services are alsohighly perishable in that it cannot be stored.

So to be successful in the marketing of your

service business, you have to pay attention tothese realities. It is important to realise thatthe customer’s experience of the service is thekey to repeat business and it is the determiningfactor in what they tell others about your busi-ness. So what can you do to make the serviceexperience more memorable to your custom-ers?

Oneofthebestmarketingtoolsistoaddsome-thing tangible that will be memorable to thecustomer.

This may be the physical appearance or theinterior of your business premises.

When people think of your business, this isthe picture that they’ll remember. I’m writingthis article in a coffee shop with a nice atmos-phere which, apart from the quality of the cof-fee, plays an important role in determiningwhether I’ll be back next week when I write thenext You the Entrepreneur.

To give people something tangible to remindthem of your business or of the experience theyhad, can also be a great marketing tool. A photothat you get when you bungee jump, a fridgemagnet, a calendar, a key holder or pen withyour company’s name on it can all serve as re-minders of the service people have experi-enced.

But all these help little if you do not renderan excellent service in the first place, becausethat is the experience that will be remembered.

David Malherbe and Dewald Scholtz will dis-cussthistopicinmoredetailMondayfrom19:00until 20:00 on Radio KC 107.7FM in the program“You the Entrepreneur”* David Malherbe is a business- and career

consultant and lives in Wellington. He can becontacted via his website www.jedidiah.org.zaor call 021 873 0262 or onFacebook at “Jy die En-trepreneur.”

Page 5: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 22 November 2013 5

BESTES IN SPORT: ChantéMartin en Bjorgen Heran-dien is onlangs aangewys asLK Zeeman se sportdogteren -seun vir 2013.

FOTO: ERNEST KILOWAN

SPORT UITBLINKERS: Branwill Claasen enDesné Fortuin is as Paulus Joubert Sekondêrse sportseun en -dogter van die jaar aange-wys. FOTO: ERNEST KILOWAN

TREINRIT: Omdat daar so baie teleurgestelde persone (oud en jonk) was vir wie daar nie plek wasop die spesiale trein tydens die Konsternasie Stasie Feesvieringe in Mei vanjaar nie, het die ATKV weer’n spesiale treinrit gereël. Hierdie baie opgewonde,maar tog effens bangerige, leerlinge van Voor-GroenbergPrimêre Skool kon hierdie treinrit na Kaapstad toe en terug meemaak met behulp van ’n anoniemeskenker. FOTO: CHRISTINE SIEBRITS

GR.7’S MAAK TV-VERSKYNING: Die Gr.7-leerders van Paarlzicht het die geleentheid gehad om deel van die program, Hecticnine 9 op SABC 2 te weesop 6 en 12 November. Hulle sal ook deel wees van die Kersprogramme wat op 23 en 25 Desember 2013 uitgesaai word.

SPORT STARS: Mary Help ofChristians Primary held a di-ploma ceremony whereDane Small (sportsman)andBritney vanWyk (sports-woman) were awarded.

VERKIES TOT BESTUUR::Die Peoples Democratic Movement (PDM) het onlangs sy tweede konferensie inRobertson gehou. Hierdie lede van Drakenstein is tot die bestuur verkies. Van links is Derrick Blanckenberg,Carin Fransman, Pastoor Johannes Joseph, Johanna Goosen, Jonathan Abrahams, Elvina Abrahams enEveline Visser. FOTO: ERNEST KILOWAN

LEIERS: Hillcrest Primêr se leiers is aangekondig vir 2014. Hulle is van links, Ronic September (onder-hoofmei-sie), Rivonia Pritchard (hoofmeisie), Aubrey Malan (hoofseun) en Nurick Alexander (onder-hoofseun).

FOTO: CHRISTINE SIEBRITS

Page 6: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein Gazette Classifieds Friday 22 November 20136

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

FINANSIEEL

1420

LENINGS

1445

NEED A LOAN? Sms"loan" to 073 592 2285 andwe will call you!

HUWELIKE

1490

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

1m3 SAND, KLIP, kompos& bogrond (topsoil) sowelas bourommel, vuillisver-wydering, tuindienste enskoonmaak van erwe. Ska-kel Neels 021 872 9397 of083 412 8810.

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HERSTEL by die huis.Ys-en-vrieskaste, stowe,wasmasjiene, tuimeldroërsen mikrogolfoonde. Skakel071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ALLERLEI

1845

VERVOER &BERGING

1870

Classifiedsexclusively online at OLX

Where buyer and sellersmeet each other

www.olx.co.za

Drakenstein

: 021 870 4600 – E: [email protected]: [email protected]

BIRTHDAY SURPRISE: On 6 November Matt and Luke Oppelt celebrated their crownbirthday. Police officers from Paarl Police Station surprised them both with a giftand sang to them.

PICK N PAY WENNER: Perso-neellede van Pick n Pay in PaarlMall is aangemoedig om ’nbandana ter ondersteuningvan Cansa en die Sunflower-fund te koop. Alle personeelle-de wat ’n bandana gekoop het,was deel van ’n gelukkige trek-king en Celestine Solo-mons (middel) is die gelukkigewenner. Pick n Pay het ook asdeel van ’n geldinsameling virCansa, ’n Shavathon gehou.Saam met Solomons is Anettede Kock (links), kliëntediensbestuurder en Kenneth Hoff-man (regs).

Diarrhoea seasonis hereEvery year between the beginningof November and the end of May,thousands of babies and toddlersacross the province access WesternCape Government Health facilitiesseeking treatment for dehydrationdue to diarrhoea.

Western Cape Minister of Health,Theuns Botha, says: “The diarrhoeaseason ends in May.During this time we must be very

conscious of hygiene and cleanlinessand protect our very young childrenfrom dehydration.“Death as a result of diarrhoea and

dehydration is totally preventable bytaking some basic precautions. Bymaking up a simple solution of one li-tre of water, eight teaspoons of sugarand half a teaspoon of salt, and givingit to your baby, toddler or any othermember of your family, little sips ata time, as often as possible, you cansave a life.”If your child suffers from diarrhoea

or has a runny tummy, vomits orrefuses tobreastfeed, thenasugar-saltsolution (SSS) is recommended.Should the signs persist however,

the child must be taken to the nearestclinic immediately. Don’t wait in thequeue to be seen – report to receptionimmediately.The health department will embark

on an ongoing campaign for the dura-tion of the season, which is focused onprevention,hygiene, oral rehydrationand danger signs.“Health staff are committed to edu-

cating our citizens about the dangersof diarrhoea in children under fiveyears and infants, who are especiallyvulnerable.”Diarrhoea is highly infectious and

is more likely to infect and affect chil-dren and adults when hygiene is ig-nored.Herearea fewways toprevent infec-

tion in your children or baby:) Washyourhands: This is the first

step to avoiding all kinds of illnesses.It is vital to wash your hands in be-tweenactivities. Inotherwords, if youhave changed baby’s nappy and arenowgoing to feed,youmustwashyourhandsfirst.Evenifyourhomedoesnothave running water, keep a plasticbottle filled with water handy, so thatyou can rinse your hands with cleanwater after washing them.

) Keep play and eating areasclean: Keeping the area clean wherechildren play, sleep and eat is of ut-most importance. Although thissounds easy, it is important to remem-ber that one should wash feeding bot-tles and dummies in hot, soapy water– remember to rinse well. Babies andtoddlers love to put all kinds of thingsinto their mouths, therefore their“chew” toys should be kept separatefrom other toys and must be rinsedregularly. Whatever you do, do not“share” toys between babies as this isa quick way to spread germs of anykind, but especially diarrhoea.

) Keep the area around your homespotless: Do not let garbage and otherfood-related rubbish lie around, asthese attract flies which can cause ill-ness. Other things that cause illnessare dirty water, broken toilets, rub-bish and contaminated food.Donot al-lowchildren toplay inpuddlesofdirtywater or furrows of drainage water.Always remove animal waste andthrow it away.All Western Cape government

health facilitieshaveoral rehydrationtreatment (ORT) corners or rooms.Mothersandcaregiversareurged to

visit theseareas for informationaboutthe prevention and treatment of diar-rhoea, and also to learn how to makeand use the sugar-salt solution whentheirchildrenshowearlysignsofdiar-rhoea.

ATS-studente houreünieGedurende die naweek van 14 tot 16Desember hou die oudstudente vandie Athlone Training School (ATS)in die Paarl ’n reünie.Vrouestudente wat vanaf 1977 tot

1982 JPOS-kursus gevolg het, wordaangemoedigomkontaktemaakmetenige van die volgende persone oordie reünie:Carol Bailey by 021 873 2132 of

083 232 8100, Mercia Balie by083 610 9618 of 023 414 3344, of JanineJacobs by 079 615 1886.

GOSPEL MUSIEK: Hiram Hart-ogh (8), ’n gr. 2-leerling vanEbene-zer Primêre Skool, bied sy eerstegospel skouom17:00bydieCharisWorship Centre in Klein Draken-steinweg aan. Sy eerste CD sal ookby die geleentheid bekend gestelword. Toegang is R10 (R5 vir kin-ders). Vir navrae, skakel PriscillaHartogh by 083 944 3943.

WEN GEESTELIKE BOEKE: Solly Ozrivech iseen van die gewildste Afrikaanse skrywersvan geestelike boeke. Sy boek Kies die le-we bevat 366 dagstukkies en sy Dagbe-planner 2014 bevat ’n kalender en bood-skappe wat sal bemoedig en inspireer. Eengelukkige leser kan altwee boeke wen deurhul naam en die naam van die skrywerte SMS na 32365 voor 12:00 opMaandag25 November. Die boeke word uitgegeedeur Lux Verbi.

Page 7: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 22 November 2013 7

Weet jy wat persoonlikebegroting behels?Hoewel dit logies en eenvoudig klink om ’nnoukeurige begroting te hê as jy met wy-sheid met jou geld wil werk, is dit volgenskennersverbasendhoeveelmensenie ’nbe-groting het of weet hoe om een op te stelnie.

Hier is ’n paar voorstelle:Die proses begin by die neerskryf van al die

vaste uitgawes wat jynie kan verander nie– jou huispaaiement,belasting (as jy jou sa-laris voor belastingtrek), die motorpaaie-ment, mediesefonds-bydraes en munisipa-le rekening. Dan volgdie lys van rekeningewat jy moet afbetaal,soos klererekeningeen kredietkaartskuld.Dit is ongelukkig ookononderhandelbaar.

Maak dan ’n lys vandie uitgawes wat jy met die oorblywende geldmoet dek, soos kos, brandstof, vermaak, ’nhuishulp en tuinwerker.

Vergelyk die som van al hierdie uitgawesmet jou maandelikse inkomste. As jou uitga-wes meer as jou inkomste is, of selfs as jy blootgelyk breek, is jy in die moeilikheid, moontliksonder dat jy eers daarvan bewus was.

Dievolgende stap is omtebepaalwaar jykanbespaar. Omdat jy nie die vaste uitgawes kanverander nie, is dit dalk nodig om self gras tesny. Of, as jy van uiteet hou, kan jy minder res-

taurante besoek. Jy kan minder oproepe maakof meer ligte afskakel.

Bepaal dan waar jy die geld wat jy bespaarhet die sinvolste kan aanwend. Gebruik jou“ekstra” geld om skuld vinniger af te betaal –dié met die hoogste rentekoers heel eerste

Die belangrikste is dat jy by dít wat jy op pa-pier neergeskryf het, sal hou, want goeie voor-nemens duik dikwels in die hek as jy begin

kompromitteer. Moe-nie skuld maak omskuld te betaal nie. Asjy in die moeilikheidis, praat met die men-se vir wie jy geldskuld. Julle kan altyd’n plan maak.

Dit is belangrik omnie te wag dat hullejou kontak nie, wantdan is dit so-te-sê telaat. Maar as jy hullenader, kan julle dieskuld saam herstruk-tureer.

As jy voorheen onaangename ervarings metslegte skuld en verkeerde besluite oor geld ge-had het, maak gebruik van ’n finansiële advi-seur. Kry raad by iemand wat betroubaar isen wie jy vertrou om met jou geldsake te werk.Vind uit wat sy agtergrond, kwalifikasies enondervinding is en of hy deur ’n gevestigde,betroubare instansie onderskryf word. Dit isaltyd beter as die adviseur aan ’n groot maat-skappyverbind is,wantalgeehydieverkeerderaad, is daar altyd ’n maatskappy wat kan pastaan.

Versekering moet gemoedsrus geeDit maak nie saak hoeveel finan-siële druk jy ervaar nie, dit isnooit ’ngoeie ideeomjoukortter-mynversekering te kanselleer ofseleksies te doen nie.

Dit is juis dan die gevaarlikstetyd daarvoor, want tref ’n terug-slag jou, is jy in ’n veel meer be-narde posisie.

Hoe gaan ’n mens dan te werkomdiebestemoontlikeproduktekies?

Versekeringsmakelaars metwieGazettegeselshet, sê as jy on-seker is en iemand nodig het omjou gemoedsrus te gee, is ’n makelaar ’n goeievertrekpunt.

Die groot verskil tussen ’nmakelaar endirek-te versekering, is advies. Met sy of haar onder-vinding in die bedryf is dit ’n makelaar se pligom ’nkliënt te adviseeropgrondvan ’ndeeglikebehoeftebepaling wat vooraf gedoen is.

Maar met direkte versekering is daar nie ’nvoldoende behoeftebepaling nie omdat die kli-ent nie ingelig is oor wat alles op die mark be-skikbaar is nie.

Dit kom daarop neer dat die regte makelaarjou ingelig sal hou.

’n Verdere voordeel is dat ’n makelaar ’n eisnamens die kliënt afhandel sodat dié nie vanbakboord na stuurboord moet hardloop nie.

Dié voordeel sal ook standhoudend wees,want ’nmakelaarwat sywerkdoenbehoort elkejaar die beter premie te kry.

Dit is belangrik om jaarliks jou polis te laathersien om te sorg dat voertuie vir hul vermin-derde waarde verseker is en ander items se dek-

king tred hou met inflasie.Dit is natuurlik belangrik dat

kliënte absoluut eerlik met diemakelaar is en geen inligtingweerhou nie.

Sou jy die dag eis en jy het niealle vorige eise geopenbaar nie,kan uitbetaling geweier word.

Hoe kies ’n mens dan ’n make-laar?

Afgesien van geskiedenis enondervinding,kankliënteookse-ker maak ’n makelaar het ’n li-sensievandieRaadopFinansiëleDienste (FSB).

Tipiese vrae wat jy aan jou makelaar kan vra,is watter ondervinding hy of sy het en ook methoeveel maatskappye hy sy sake doen.

• Die versekeringsbedryf het ook ’n ombuds-manwatgeskilletussenkliënteenversekerings-maatskappye en/of makelaars besleg. Skakel011 726 8900.

Page 8: Drakenstein gazette 22 nov 2013

Drakenstein

Year 3 • Vrydag 22 November 2013 | Tel. 021 870 4600

RUGBY) Albions RFK hou 29 November sy beker-uitdeling by Stumps Boland Park. Kaartjiesis R40 en sluit ’n ete en vervoer vanaf Groen-heuwel in. Op 4 Desember hou die klub sy jaar-vergadering by die huis van James Green.) Paarl Rangers bied op Vrydag 22 Novembersy jaarlikse bekeruitdeelfunksie by die Thus-ong-sentrum in Chicago aan. Toegang beloopR30 en die geselligheid sal om 19:30 begin. Dieformaat is ’n piekniekdans. Bel Eugene An-dries by 079 037 4828 vir meer inligting.

) Die Paarl Rugbykode bestuur vir die2014–’15 is:Voorsitter: Hennie Bailey, ondervoorsitter:Mario Williams, sekretaris: Kevin Benjamin,notule-sekretaris: Andrew Apollis, kassier:John Goetham, hulpkassier: Jonita Jones,trustees: Ampie Petersen en Jessica Adams.Vir enige navraag bel die sekretaris by082 731 4879DARTS) Wamakersvallei Darts bied sy jaareind-funksie by Bergrivier Hoërskool op 7 Desem-ber aan. Die vergadering begin om 20:00 enkaartjies is R50 per persoon. Randall kan ge-kontak word op 073 153 4447 vir verdere inlig-ting.KRIEKET) ’n Groot naweek lê vir Young Peoples KKvoor wanneer hulle Saterdag die Maties opDaljosafat pak. Die Stellenbosch-studente hetdie Bolandse topliga al drie keer die afgelope

vyf jaar gewen, terwyl die Tiere vanjaar weerterug in die Premier A is nadat hy verlede sei-soen die B-afdeling gewen het.Die stoere Peoples-ondersteuners lek hul lippeaf vir ’n watertandstryd.Die klub se tweedes pak Maties 3 op Parys seC-veld terwyl die derde span na Van Der Stelreis.ATLETIEK) Wellington-atletiekklub hou op 29 Novem-ber sy algemene jaarvergadering. Alle ledeword hartlik uitgenooi om die geleentheidvanaf 19:00 by Bergrivier Hoërskool by tewoon. Vir navrae bel sekretaris Charles Bot-man 079 936 0532 of Jennifer en Noel Danielsby 021 873 3018/073 778 9703.SCHOOLS) Paulus Joubert Secondary School Alumniwill present their second annual Black TieDinner at Allandale Recreation Hall from19:00 on Friday 22 November. Tickets are

available from alumni executive members @R195 which includes a four-course meal, goodmusic, good company and a great relaxing at-mosphere. Spoil yourself and join us to raisefunds for our PJSS Learner Projects. ContactMario Williams on 082 380 2680 or 021 870 1081or [email protected] for info.HENGEL) Paarl Kushengelklub hou op 23 Novemberhulle tweede ligakompetisie. Die kompetisiesal in Struisbaai gehou word. Enigeen wat be-langstel om deel te word van die klub of virenige navrae kan Gert van Niekerk bel by083 259 4310.ALGEMEEN) Die Bergrivier Vallei-forum vir afgetrede-nes se 15de bestaansjaar-dans vind op Woens-dag 4 Desember in die Thusong-sentrum inVan der Stelrylaan plaas. Die Dankseggings-diens is op Sondag 8 Desember om 09:00 by Be-thel-kerk.

SPORTSTERRE: Op Vrydag 15 November het Paarl Post weer sy jaarlikse Let’s Play funksie aangebied, Hierdie jaar was die spoggerigefunksie by Val de Vie gehou. Hier is al Paarl Post se Supersport Let’s Play-maandwenners. Agter van links staan Ryk Neethling (spreker),Stephanie Botha (krieket), Ryan Oosthuizen (rugby), Willem Erasmus (judo) en Esmé Smit (Paarl Post-uitgewer). Voor staan Ashleigh Parsons(fietsry), Mickayla Witbooi (rugby) en Damain Kulsen (darts). Afwesig was Nina Hess (swem) en Justine Williams (roei).

FINALS: During the final round of the Drakenstein Cape Winelandsdistrict soccer tournaments, Spoilers FC played against FC Neder-burg. After a close match, Spoilers managed to secure their victory5-4. PHOTO: ERNEST KILOWAN

SOCCER: Paarl Soccer Club hosted their annual presentation ofawards ceremony on Saturday 16 November at Drakenstein PrimarySchool Hall where players, supporters and sponsors were acknowl-edged for their contributions during the season. Here the Over 35team receive their accolades.