Upload
vomien
View
222
Download
9
Embed Size (px)
Citation preview
1
CALITZDORP TOURISM
Newsletter – 21 April 2016
17 – 19 June 2016
www.calitzdorpwinterfestival.co.za
P O Box 190 CALITZDORP
6660
Phone: (044) 213-3775
E-mail: [email protected]
Website: www.calitzdorp.org.za
Facebook: https://www.facebook.com/CalitzdorpTourism/
C O N T E N T S
Includes:
News &
Informative articles
Advertisements
News & Informative articles
Contribution to the recreation area
The Redstone Twitter birdie has hatched.
Eskom kragonderbreking
Aansoek om Dranklisensie
Kannaland verteenwoordig by die Beeld vakansie skou
Calitzdorp represented at the World Travel Market
Hope Options Sentrum bied Kursus aan
Kantoorbesoekers getalle
Oude Postkantoor Notice
Lategansvlei Kleuterskool hou Boeresportdag
Gamkaberg Nature Reserve Winter Campaign
Calitzdorp Winter Festival
Calitzdorp Draadkarretjie Kompetisie
Art on Track 2016
Click Calitzdorp Entries
Click Calitzdorp Competition
Redstone Mountain Bike and Trail Running weekend: 6 – 8 May 2016
Birthday Wishes
Weather for the week
Events Calendar 2016
Advertisements Notice or announcement promoting a product, service, or event
or publicizing a job vacancy.
2
News & Informative articles
Contribution to the recreation area
Please contact Zelma or myself to make a
contribution to the recreation area to be established
behind the Supermarket. We need benches and bins.
Sandy Alpert
Zelma Kriek – 082 576 5855
The Redstone Twitter birdie has hatched
Baie dankie aan Sue Grant wat die Redstone
Twitter rekening geskep het. Dit is @RedstoneMTB
(https://twitter.com/RedstoneMTB). 'n Skakel is op die webblad bygevoeg en sal later op Facebook ook aangekondig word.
Groete
Louis Smit [email protected]
Eskom kragonderbreking
Planned Electricity Maintenance in CALITZDORP TOWN/FARMERS
Eskom would like to inform customers in Calitzdorp town, Calitzdorp spa, Gamka East and West, Kruisrivier, Buffelskloof,Andrieskraal, Rietfontein, Fourieskraal,Langverwacht and surrounding areas of planned electricity maintenance. Due to system requirements and processes involved in carrying out this work, the electricity supply to this area will be interrupted on 12 May 2016 from 06h00 to 20h00. Alternate date 19 May 2016 06H00 to 20H00 The interruption in electricity supply is necessary to perform essential maintenance on our power lines. In the interest of safety, all electrical appliances must be treated as live at all times during the supply maintenance period. Eskom would like to thank you for your cooperation, and apologise for any inconvenience that may be caused by this planned maintenance.
Please note that, should circumstances beyond the control of Eskom arise, the planned electricity maintenance may not proceed as communicated.
For any enquiries, please call Eskom’s Contact Centre on 08600 37566 (24hrs) or text (SMS) your query and account number / meter number to
082 941 3707 (Vodacom), or 083 647 1951 (MTN), or 084 655 5778 (Cell C).
Aansoek om Dranklisensie
Mnr.John Tyman doen aansoek vir ‘n binne- en buiteverbruik dranklisensie volgens Artikel 36 van die
Drankwet, vir Gila’s Restaurant, voortrekkerstraat, Calitzdorp.
Indien enige iemand beswaar wil maak teen hierdie aansoek, moet dit asb skriftelik ingedien word by A/O
Lerm of Sersant Gordon.
Kontak Sersant Gordon by 044-2138800
3
KANNALAND VERTEENWOORDIG BY DIE BEELD VAKANSIE SKOU, MIDRAND JHB
Ons Garden Route en Klein Karoo stalletjie by Die Beeld vakansie skou in Johannesburg.
Fotos VLNR: 1. Jeanetta (M.baai), Allison (M.baai), Corleen (Oudtshoorn) en Erina (Calitzdorp) wys na die nuwe
GR&KK App wat gatis afgelaai kan word. 2. Ons stalletjie. 3. Nasionale Melktert dag. 4. Buitelug stalletjies in die
sentrum.
Die 3-dag vakansie skou wat jaarliks by die Gallagher Convention Centre in Midrand plaasvind, het hierdie
jaar vanaf 26 – 28 Februarie 2016 gestrek. Die gewilde skou word bygewoon deur gemiddeld 26 000
buitelug liefhebbers. Kannaland Munisipaliteit het dit moontlik gemaak vir Calitzdorp Toerisme om
Kannaland vir die eerste keer te verteenwoordig by hierdie skou.
Op Vrydag 26 Februarie, was ‘n groot deel van die besoekerstal studente. Die Weg/Getaway tydskrif, het ook Vrydag ‘n paar spesiale gaste genooi waarvan Kannaland een was, vir ‘n aanbieding oor hul produk. Die doel met hul aanbieding was om ons meer in te lig van waar die Weg, Wegsleep, Wegry en Weg
Platteland begin het en watter markte dit dek. Die Wegsleep het spesiaal met Kannaland kom gesels oor al
ons kampeerplekke en te dankie aan Kannaland Munisipaliteit se befondsing, kon ons vir hulle ‘n spesiaal saamgestelde brosjure aanbied met al ons kampeerplekke daarin. Daar was ook tydens die aanbieding ‘n gelukkige trekking waarvan Eden DM se verteenwoordiger die gelukkige wenner was, dus sal die hele
Tuinroete en Klein Karoo binnekort ‘n volblad gratis blootstelling in die Weg tydskrif geniet, die gewildste reis tydskrif in Suidelike Afrika.
Saterdag 27 Februarie was Nasionale melktertdag. Die tydskrif Weg het in samewerking met Ladismith
botter dit hul doelwit gemaak om die nederige tertjie die erkenning te gee wat dit verdien: die status van
volksbesit. Ek was baie trots om hul mee te deel dat ek die streek verteenwoordig wat saam met hulle
hierdie dag ingestel het. Kannaland was weereens een van die gelukkige genooides wat ‘n melktert gratis gekry het by die Weg tydskrif se span vir hierdie dag. Die Weg span het deur die hele Suid Afrika getoer om
die beste melktert resep in die land te kry – sien die nuutste uitgawe vir hierdie uitstaande resep.
Buiten die byna 500 besoekers wat ek bedien het met Kannaland inligting by die stalletjie, het ek ook ‘n hele paar besighede besoek wie se kliënte kampeerders en buitelug liefhebbers is. Hul sal in die toekoms ook ons
kampeer brosjures versprei vanaf hulle winkels. Die res van die brosjures is versprei tussen George lughawe
en die volgende Toerisme kantore: Nelspruit, Suidkus Toerisme, Kimberley, Johannesburg, Kruger
Nasionale Park en Upington.
Groot dank gaan ook aan De Krans, Boplaas, Axe Hill en Calitzdorp Wynkelder wie Port en wyn geskenk
het vir hierdie skou.
Ek het die skou baie positief ervaar omdat 95% van die besoekers geweet het waar Calitzdorp en Ladismith
is en die meeste van hulle was al voorheen by ons. Dit maak bemarking baie makliker omdat hul reeds
bekend is met die omgewing. Ek wil graag voorstel dat ons binne die volgende jaar meer aandag gee om
buitelug aktiwiteite soos gemerkte publieke staproetes, fietsryroetes, visvang ens. in Kannaland te ontwikkel,
insluitende Zoar en Vanwyksdorp. Ons het alles wat dit vat hom hul hier te kry, maar ons moet hul ook hier
kan hou wanneer hul hier is.
Erina Meiring
Calitzdorp Toerisme
1 Maart 2016
4
CALITZDORP REPRESENTED AT THE WORLD TRAVEL MARKET IN CAPE TOWN: 6 – 8 April 2016
Foto 1 Foto 2 Foto 3
Foto 1 - VLNR: Amagene en Melanie van eden DM saam met Erina. Foto 2: Ons Eden groep op die Wesgro stalletjie, besig om voor te berei vir
die dag. Foto 3 – VLNR: Claudine Carelse (George Toerisme), Grayford Holton (Choosy Travellers) en Erina Meiring (Calitzdorp Toerisme)
WTM Africa is a must attend business-to-business travel and tourism event, presenting a diverse range of destinations and
industry sectors to South African, African and International travel professionals. WTM Africa provides a platform in which to
increase business opportunities, network with like-minded industry peers, meet with relevant suppliers and partners and form
mutually beneficial business relationships, over three days - from the 6-8 April 2016, and under one roof at the Cape Town
Convention Centre (CTICC).
Who attends WTM Africa. The WTM Africa Exhibitor Profile looks like this: National, regional & City Tourist Offices (NTO's),
Convention Bureau (CVB's), Hotels and Hotel Groups, Unique Accommodation Providers, Tour Operators, Wholesalers, Airlines,
Transport Companies, Destination Management Companies (DMC's), Tourist Attractions & Entertainment, Travel Technology,
Travel Agencies and Venues.
Onderhoude met reisagente en toeroperateurs. Ek het erskeie o derhoude ge oer et uitstallers ie elkee ‘ a der behoefte en/of reisgroep akkommodeer het. Hulle was onder andere: Hiking is fun, Two Oceans Cape Tours, Winelands Explore,
Allabout Travel, Lekke Slaap, Under the African sun Tours and events, Choosy travellers en vele meer. Die verskillende navrae
van uitstallers het onderwerpe gedek soos staproetes, scenic drives, nuwe interressante dinge om te sien en doen, wynroetes,
akkommodasie, Self-Reis en spanbou. Ons sal gereeld met almal kontak hou en vir hul die inligting in pakkette saamstel om van
te kies soos hul dit nodig het. Die groottes van die groepe wissel van 2 – 40, maar die meeste groepe wissel van 6 – 15 mense.
Onderhoude met ander uitstallers. Buite o derhoude et reisage te e toeroperateurs, het ek ka s gehad o et ‘ paar ander uitstallers ook te gesels:
Kathry Rossiter a e o i g You, is ‘ logger e gaa Calitzdorp besoek om ons op haar website, facebook en twitter te bemark.
Die boekie petit Futé vir Franse reisigers, gaan ons ook die geleentheid gee om gratis oor Calitzdorp te skryf en ons inligting op te
dateer.
Fil & E e t Media, het o s gehelp o ‘ ideo a die Winterfees op Mango airlines te vertoon.
Choosy Travellers, is besig om al ons gastehuis lede op hul webwerf te laai vir hul eie kliënte se gemak, besoek gerus hul website by
www.choosytravellers.co.za o te sie at hul reeds gedoe het. Hul gaa ook ‘ Skattejag i Suid-Afrika hou, waarby Calitzdorp
ingesluit gaan word. Die skat sal iewers by een van ons lede se besighede weggesteek word.
Ek eskou WTM as ‘ aie sukses olle yee ko s e die oeite werd om volgende jaar weer by te woon. Ek was reeds goed
voorbereid, maar omdat dit my eerste besoek aan WTM was, voorspel ek dat dit volgende jaar selfs beter sal gaan omdat ek nou
eter eet at o te er ag. O dat dit ‘ esigheid tot esigheid yee koms is, is sukses ook makliker meetbaar omdat jy
konstant met jou kontakte in verbinding bly.
Ek wil graag vir Eden DM bedank omdat hul dit vir ons finansiël moontlik gemaak het deur ons op hul stalletjie saam met Wesgro
te akkommodeer. Dank gaan ook aan Jeanetta Marais van Eden DM wat met soveel sorg en leiding na ons eerstelinge omgesien
het by WTM.
Erina Meiring
Calitzdorp Toerisme
Verslag: 11 April 2016
5
1 Miller Straat, Calitzdorp Tel: 076 271 9001 E-pos: [email protected]
HOPE OPTIONS SENTRUM (Calitzdorp) & OPTIONS (George) BIED AAN:
LEVEL 1 KURSUS vir voornemende Vrywilligers wat graag wil
betrokke raak by Hope Options Sentrum.
KURSUS FOOI: R250 per persoon Ingesluit versnapperings en Handleiding. ’n Sertifikaat sal uitgereik word met voltooiing van die kursus.
(Neem asb. kennis kursus word aangebied in Afr & Eng, handleiding in Eng)
28 & 29 April 2016 Donderdag & Vrydag: 08h30 – 17h00
WAAR: Hope Options Sentrum 1 Miller Straat, Calitzdorp
NET PLEK VIR 25!! Bespreek asb. voor 10h00 op 18 April 2016, by sentrum of bel ons:
Tel: 0442133003 / 076 271 9001
MOENIE HIERDIE GELEENTHEID MISLOOP NIE,DIT IS SLEGS EEN KEER PER JAAR! Indien u graag iemand wil borg vir die kursus, kontak ons gerus.
HOPE OPTIONS CENTRE (Calitzdorp) & OPTIONS (George) PRESENTS:
LEVEL 1 COURSE For those interested in volunteering at Hope Options Centre
(Please note course will be presented in Afr. & Eng,manual in English).
Course Fee: R250 per person Including snacks and manual.
A Certificate will be awarded on completion of the course.
28 & 29 April 2016 Thursday & Friday: 08h30 – 17h00
VENUE: Hope Options Centre 1 Miller Street, Calitzdorp
ONLY SPACE FOR 25!! Bookings before 10H00 on 18 April 2016 at the centre or phone us on: Tel: 0442133003 / 076 271 9001
DON’T MISS THIS OPPORTUNITY, IT’S ONLY PRESENTED ONCE A YEAR!
If you would like to sponsor anyone, please contact us.
HOPE Options Sentrum / Centre (YFC) - Calitzdorp
6
Kantoorbesoekers getalle
January 2016
RSA
Buiteland
Western Cape - 35
Eastern Cape - 7
Gauteng - 10
KwaZulu Natal - 7
Free State - 7
Mpumalanga - 5
North West - 5
Germany - 8
UK - 7
Holland - 6
London - 4
Switzerland - 4
Israel - 8
Spain - 1
Totaal: 76 + 38 = 114
February 2016
RSA
Buiteland
Western Cape - 27
Gauteng - 9
Mpumalanga - 2
Eastern Cape - 4
Free State - 4
Zimbabwe - 1
England - 17
Holland - 4
Germany - 14
USA - 2
Netherlands - 2
Italy - 2
Denmark - 3
UK - 2
France - 3
Canada - 3
Switzerland - 2
Totaal: 47 + 54 = 101
March 2016
RSA
Buiteland
Western Cape - 51
Eastern Cape - 6
KwaZulu Natal - 4
Gauteng - 14
North West - 2
Poland - 2
Sweden - 7
Holland - 2
England - 11
Germany - 8
Belgium - 10
Russia - 2
UK - 2
Norway - 5
Japan - 2
Totaal: 77 + 51 = 128
Oude Postkantoor notice
Lategansvlei Kleuterskool hou Boeresportdag
02.05. Boeresportdag op Lategansvlei Lategansvlei Kleuterskool Oudtshoorn wil graag n
boeresport dag hou met n tombola tafel op die
Lategansvlei se sokkerveld waar daar lekker gras is.
Datum, 2 Mei.
As daar mense is wat graag ons wil ondersteun met enige
nie bederfbare produkte soos blikkies kos,
klein suiker en koffie blikkies, seep, toiletpapier,
breekgoed, skoonmaakmiddels, keppies, koeldrank enige
iets, sal ons dit ontsaglik waardeer.
Dit is die kwartaal se fondsinsameling!
U kan Vreda net skakel by 082 967 6865, en sal by u
huis km oplaai!!
News: http://1fcunion-lategansvlei.weebly.com/news.html
7
Gamkaberg Nature Reserve Winter Campaign
GAMKABERG NATURE RESERVE WINTER
CAMPAIGN
We will be kicking off the Winter Campaign as
of the 1st
of May to the 31st
August 2016.
For the full duration we will be running a 40%
discount on all self-catering
accommodation and camping.
The promo is for the Winter Campaign only
including school and public holidays,
Nicolette Mouries
TOURISM OFFICER / Marketing and Eco Tourism
Tel: 044-203 6324 Fax: 086 407 7421 Cell: 071 640 5677
Email: [email protected]
Calitzdorp Draadkarretjie kompetisie
Pryse te wen vir die
volgende katogorieë
Ontwerp
Vinnigste
Oorspronklikheid
Padvaardigheid
Karretjies kan ook te
koop aangebied word.
Skryf nou in om deel te wees van die
kompetisie
Inskrywingsvorms beskikbaar by Toerisme
Kantoor
Kompetisie sal plaasvind op Saterdag 18 Junie
2016 By Calizdorp Stasie as deel van die
Winterfees.
Doreline Everts 071 762 8027 - Gerstronay Koopman 079 937
4790 - Fransonett Baartman 061 180 0791
8
Art on Track 2016
Once again its time to get creating, for that prize! This year
the Prize is R20 016, as it is 2016! So come on and enter
our annual art competition and exhibition held at the
Calitzdorp Railway Station
This year we have decided on a theme, which at first may seem daunting,
but once you think about it gives you latitude to create something special.
Remembering that something so simple as a blue banana may be
considered as freaky! Below we have added the dictionary definition and
some synonyms to help you on your way.
Freaky /fri:ki/
Very odd, strange or eccentric - “ a freaky coincidence”
Synonyms: strange, peculiar, odd, bizarre, queer, curious, funny, eccentric,
outlandish, offbeat, off- centre, unusual, abnormal, atypical, untypical,
anomalous, out of the ordinary, out of the way, extraordinary, irregular,
deviant, aberrant, freakish, surreal, eerie, unnatural, perverse, unexpected,
surprising,
Informal use: screwy, way out, wacky, oddball, creepy, spooky.
Entry Rules
Paintings and Photography A2
Sculpture - No restrictions. If it is too large to be exhibited inside it
must be able to be displayed in the garden.
Current work only to be submitted and not have been previously
displayed.
All pieces submitted must be for sale.
Prices of works will be displayed.
All work, unless sold , must be available for auction.
Artists can stipulate reserve price.
Submissions limited to 2 pieces.
All work will be accepted for the competition.
The winning entry will be by public vote 50% and by a panel of no
less than 3 judges 50%.
Entry fee of R100-00 per entry
Artists are responsible for all costs of getting art to and from the
competition / exhibition
Details an online entry @ www.calitzdorp.net
Click Calitzdorp entries