8
Breederivier Year 16 • 10 Julie 2012 | Tel. 023 626 5212 Lees binne Kinders leer om in orkes te speel, ander kry tromme. BLADSY 6 EN 8 Melkboere moet hoor van nóg prysverlagings. BLADSY 3 New markets: Wang Liang (left), Mayor of the city Yantai in China, lis- tens to Gerrit van Rensburg, Western Cape Minister of Agriculture and Rural Development, who addressed the audi- ence during the recent opening cere- mony of the Yantai International Wine Expo in the Shandong province. Judi Dyer, managing director of Zandvliet Wine Estate outside Ashton, which is currently exporting wine to China, says government initiatives similar to this one, has made it possible for Zandvliet to export to China. According to Van Rensburg, China has now become one of South Africa’s top ten export desti- nations. Twenty wine companies went to the Yantai International Wine Expo, held from June 27 to 29, hoping to open up new export markets to the lo- cal wine industry. It is the second year the Western Cape partakes in this wine expo. Damdrama op Robertson ANITA DE KOCK ’n GROEP huiseienaars langs die Gumgrove-leidam naby Johan de Jongh-rylaan op Robertson is baie ongelukkig omdat daar volgens hulle begin is om die dam te vergroot sonder dat hulle geraadpleeg of daarvan in ken- nis gestel is. Tydens ’n dringende vergadering met die plaaslike munisipaliteit verlede Don- derdag, is ’n ondertekende versoekskrif aan die munisipale bestuurder oorhandig waarin die groepie huiseienaars hul be- kommernis uitspreek dat die vergroting van die dam hulle nadelig raak. Volgens die huiseienaars, almal van Van Oudtshoornstraat, is hulle nie gekon- tak of geken in die besluit nie en is geen kennisgewings aan hulle gegee nie. Een inwoner het glo ’n kennisgewing ontvang wat volgens hulle “niksseggend” en “misleidend” is as daar gekyk word na die omvang van die werk. Hulle sê hulle het ook geen verslag van die omgewings- impakassessering wat gedoen moes word, óf die ingenieursverslag, onder oë gehad nie. Onder die lys van bekommernisse het die inwoners onder meer gesê dat as die dam vergroot word, die damwal net sowat 1,5 m van die grens van hul erwe sal wees en dat hulle reeds met probleme met kra- ke en barste aan hul huise te doen het. Hulle glo die vergroting van die dam gaan die toestand vererger, dat dit ’n plaag van vlieë en muskiete, sowel as slange en paddas, sal vererger, dat die sugwater ’n bedreiging vir hul eiendom- me inhou en dat die waarde van hulle ei- endomme sal verlaag. In die versoekskrif word ook gevra wat die veiligheidsmaatreëls by die dam sal wees met betrekking tot vloedskade en moontlike skade aan hul eiendom. Die huiseienaars vra dat alle werk aan die ontwikkeling dadelik gestaak moet word en alle dokumente en verslae tot hul beskikking gestel moet word. Anton Everson, waarnemende munisi- pale bestuurder van die Langeberg Muni- sipaliteit, sê dit sal nie in hierdie gevor- derde stadium van die projek tot voordeel van inwoners wees om konstruksie te staak nie en dat dit ’n “noodsaaklike pro- jek om die behoefte vir watervoorsiening aan te spreek” is. Volgens Everson is die rede vir die ver- groting om watertekorte in die droë so- mer aan te spreek wanneer die damme in die berg nie oor voldoende water beskik nie. “Die afgelope vier jaar was die kapa- siteit van die Gumgrovedam nie voldoen- de om Robertson van drink- en leiwater te voorsien nie.” Hy verduidelik dat die dam se kapasi- teit tot 42 megaliter vergroot word. “Die ontwerp is deur ’n professionele inge- nieur gedoen en voldoen aan damveilig- heidsvereistes.” Die projek se beraamde koste is R2 000 000 en dit sal teen einde Augustus voltooi wees. Everson sê die dam sal omhein word en walle sal met plante beplant word om ero- sie te voorkom, asook om ’n netjiese omge- wing te verseker. Die Gazette het teen druktyd nog gewag vir ’n antwoord op ’n vraag oor die open- bare deelname-proses. Weer • Weather Maks 21 C º WOENSDAG / WEDNESDAY DINSDAG / TUESDAY Naweek: Bewolkte weer en reën word vir die begin van die naweek voorspel, maar dit sal na verwagting later opklaar. Temperature sal waarskynlik nie bo die 15 °C-merk styg nie. Maks 10 C º Maks 14ºC DONDERDAG / THURSDAY Maks 10 C º VRYDAG / FRIDAY

Breederiver Gazette 10 Julie 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederiver Gazette 10 Julie 2012

Citation preview

Breederivier

Year 16 • 10 Julie 2012 | Tel. 023 626 5212

Lees binne

Kinders leer om inorkes te speel,ander kry tromme.BLADSY 6 EN 8

Melkboere moethoor van nógprysverlagings.BLADSY 3

New markets: Wang Liang (left),Mayor of the city Yantai in China, lis-tens to Gerrit van Rensburg, WesternCape Minister of Agriculture and RuralDevelopment, who addressed the audi-ence during the recent opening cere-mony of the Yantai International WineExpo in the Shandong province. JudiDyer, managing director of ZandvlietWine Estate outside Ashton, which iscurrently exporting wine to China, saysgovernment initiatives similar to thisone, has made it possible for Zandvlietto export to China. According to VanRensburg, China has now become oneof South Africa’s top ten export desti-nations. Twenty wine companies wentto the Yantai International Wine Expo,

held from June 27 to 29, hoping toopen up new export markets to the lo-cal wine industry. It is the second yearthe Western Cape partakes in thiswine expo.

Damdrama op RobertsonANITA DE KOCK

’n GROEP huiseienaars langs dieGumgrove-leidam naby Johande Jongh-rylaan op Robertson is

baieongelukkigomdatdaarvolgenshullebegin is om die dam te vergroot sonderdat hulle geraadpleeg of daarvan in ken-nis gestel is.

Tydens ’n dringende vergadering metdie plaaslike munisipaliteit verlede Don-derdag, is ’n ondertekende versoekskrifaandiemunisipalebestuurderoorhandigwaarin die groepie huiseienaars hul be-kommernis uitspreek dat die vergrotingvan die dam hulle nadelig raak.

Volgens die huiseienaars, almal vanVanOudtshoornstraat, ishulleniegekon-tak of geken in die besluit nie en is geenkennisgewings aan hulle gegee nie.

Een inwoner het glo ’n kennisgewingontvangwatvolgenshulle “niksseggend”en “misleidend” is as daar gekyk word nadie omvang van die werk. Hulle sê hullehet ook geen verslag van die omgewings-impakassessering wat gedoen moesword, óf die ingenieursverslag, onder oëgehad nie.

Onder die lys van bekommernisse hetdie inwoners onder meer gesê dat as diedamvergrootword,diedamwalnet sowat1,5 m van die grens van hul erwe sal weesen dat hulle reeds met probleme met kra-ke en barste aan hul huise te doen het.

Hulle glo die vergroting van die damgaan die toestand vererger, dat dit ’nplaag van vlieë en muskiete, sowel asslange en paddas, sal vererger, dat diesugwater ’n bedreiging vir hul eiendom-me inhou en dat die waarde van hulle ei-

endomme sal verlaag.In die versoekskrif word ook gevra wat

die veiligheidsmaatreëls by die dam salwees met betrekking tot vloedskade enmoontlike skade aan hul eiendom.

Die huiseienaars vra dat alle werk aandie ontwikkeling dadelik gestaak moetwordenalle dokumente enverslae tothulbeskikking gestel moet word.

Anton Everson, waarnemende munisi-pale bestuurder van die Langeberg Muni-sipaliteit, sê dit sal nie in hierdie gevor-derde stadiumvandieprojek tot voordeelvan inwoners wees om konstruksie testaak nie en dat dit ’n “noodsaaklike pro-jek om die behoefte vir watervoorsieningaan te spreek” is.

Volgens Everson is die rede vir die ver-groting om watertekorte in die droë so-mer aan te spreek wanneer die damme in

die berg nie oor voldoende water beskiknie. “Die afgelope vier jaar was die kapa-siteit van die Gumgrovedam nie voldoen-de om Robertson van drink- en leiwaterte voorsien nie.”

Hy verduidelik dat die dam se kapasi-teit tot 42 megaliter vergroot word. “Dieontwerp is deur ’n professionele inge-nieur gedoen en voldoen aan damveilig-heidsvereistes.”

Die projek se beraamde koste isR2 000 000 en dit sal teen einde Augustusvoltooi wees.

Everson sê die dam sal omhein word enwalle sal met plante beplant word om ero-sietevoorkom,asookom’nnetjieseomge-wing te verseker.

Die Gazette het teen druktyd nog gewagvir ’n antwoord op ’n vraag oor die open-bare deelname-proses.

Weer • WeatherMaks 21 Cº

WOENSDAG / WEDNESDAYDINSDAG / TUESDAY Naweek: Bewolkte weer en reën word vir die begin van die naweek voorspel, maar dit sal na verwagting later opklaar. Temperature sal waarskynlik nie bo die 15 °C-merk styg nie.Maks 10 CºMaks 14ºC

DONDERDAG / THURSDAY

Maks 10 Cº

VRYDAG / FRIDAY

Breederivier Gazette Nuus/News Dinsdag 10 Julie 20122

Skuif nader vir BreytenbachfeesDIE program vir die Breyten Breyten-bach-boekefees op Montagu, van 13 tot15 Julie, is as volg.Vrydag 13 JulieJouberthuis, Langstraat) 09:00 - 09:30: Tee en melktert ( R20 perpersoon). Bespreek by 0 023 614 1774.) 09:20 - 09:35: Opening van die feesdeur Darryl David (organiseerder),Montagu Museum (Ou Sendingkerk,Langstraat).) 09:45 - 09:15: Praatjie deur Helize vanVuuren oor Breytenbach.) 10:15 - 10:45: Praatjie deur Petra Mul-ler (digter).) 10:45 - 11:15: Justin Fox praat oor dieskilder Francois Krige se biografie.) 11:15 - 12:45: Reis na Bonnievale (’nbesoek aan Breytenbach se huis inge-sluit).) 11:45- 12:45: Praatjie deur die kuratorvandiemuseumenvoordragdeurHele-na Conradie: Gedig vir Breyten Brey-tenbach.) 12:15 - 12:45: Tweede groep vir muse-umpraatjie en voordrag.) 13:00 - 14:00: Middagete (vir eie reke-ning) by Weltevrede Landgoed by Bon-nievale (besprekings noodsaaklik by0 023 614 1134).

Montagu Museum) 15:00 - 15:30: Praatjie deur Fanie Oli-vier (digter).) 15:30 - 16:00: Rita Gilfillan in gesprekmet Darryl David.) 16:00 - 16:30: Praatjie deur Jean Vialloor die boek GRAPE.) 16:30 - 17:00: Praatjie deur AmpieCoetzee oor Breytenbach.Kloofpadstal (Langstraat)) 18:30 - 19:30: Praatjie deur ChristineBarkhuizen-Le Roux gevolg deur aand-ete (opsioneel). Bespreking noodsaak-lik by 0 023 614 2209 (vir eie rekening).Saterdag 14 Julie) 09:00 - 12:00: Montagu-oggendmark.) 09:00 - 10:00: Wandeling: historiese enkunsroete (sluit huis van Breytenbachin). Kaart beskibaar by Montagu-inlig-ingsentrum by Badstraat 24.Montagu Museum) 10:00 - 10:30: Praatjie deur FrancisGalloway (oor Breytenbach).) 10:30 - 11:00: Darryl David in gesprekmet Philippe Menache (Boek: 101Country Churches).) 11:30: Trekkerrit aangebied deurMontagu Droëvrugte (opsioneel) R30.Bespreek by 0 023 614 2682.Montagu Country Hotel (Badstraat)

) 14:00 - 14:30: Praatjie deur Wium vanZyl (letterkundige).) 14:30 - 15:00: Charl-Pierre Naude (dig-ter).) 15:00 - 16:00: Skrywer Braam de Vriessaam met Helena Conradie: Gedig virBraam de Vries.Heropening van KWV-kunsgalery) 16:30: Heropening van die KWV-kunsgalery in Langstraat. Besigtigwerke van Francois Krige, Willie Bes-ter, Carolyn Metcalf en Montagu Kuns-vereniging.Montagu Museum) 17:30 - 18:30: Praatjie deur Dana Sny-man (storieverteller en skrywer).) 18:30 - 19:30: Praatjie deur AntoinettePienaar (Griekwa-kruievakleerling).Sondag 15 Julie)10:30:TrekkerritdeurMontaguDroë-vrugte.) 10:00 - 12:00: Besoek aan Jouberthuis,Ou Sendingkerk en KWV-galery.Kaartjies kos R50 per persoon vir diefees (kinders gratis). Programme is be-skikbaar en besprekings kan reeds bydie Montagu Museum gedoen word by0 023 614 1774. Vir meer inligting, bel0 082 886 8023 of stuur e-pos na [email protected].

)13–17Julie:BreytenBreytenbach-boeke-fees, Montagu.) 13 – 7 Julie: DVD-vertoning van Die Fle-dermaus by Temenos op McGregor.)18–27Julie:MontaguJeugfees,Montagu.) 4 Augustus: Teetuin en oggendmark bydie Robertson Museum.) 17 – 19 Augustus: Musiek van Mahler byTemenos, McGregor.) 12 – 15 September: Agri Megaweek 2012,Bredasdorp. Vir inligting, bel 0 028424 2890.

Weense temaverdryf koue

MET die winterkoue wat nou met meningdie Vallei beetpak, kry aanhangers vanklassieke musiek die kans om lekker warmte word in ’n tradisioneel Weense tradisie.

’n Vertoning van Johann Strauss se DieFledermaus word tydens die naweek van 13tot15JuliebyTemenosopMcGregoraange-bied.

Gratis sjampanje word voor die verto-ning bedien.

Die Weense tema word die hele naweekaangebied en sluit in etes in ware Oosten-rykse tradisie.

Die sentrum bied spesiale aanbiedingeoor die naweek vir besoekers wat vir ’n dagof wat die koue en nat weer wil vergeet.

Aanhangers van die komponis GustavMahler kan hulle van 17 tot 19 Augustus’nnaweek lankverlustig aandiewerkevandié gevierde komponis. Die musiekaanbie-ding isdeelvanTemenosse jaarlikseOperaNaweek.

’nDVD-vertoningvansytweedeenagtstesimfonie word op Saterdag en Sondag aan-gebied. Spesiale aanbiedinge vir die na-week is ook beskikbaar.

Virmeer inligtingenbesprekings,belTe-menos by 0 023 625 1871 of stuur e-pos [email protected].

Komleer oorvoeding

WILjymeer leeroordieso-wat 200 voedingstowwewat jy moet inkry?

Dr.CharlduRandtsalopWoensdag 18 en Donder-dag 19 Julie onderskeide-likopRobertsonenMonta-gu wees om sy kennis hier-oor met belangstellendeste deel.

Hy sal in sy praatjie geti-teld “Which of the 200+ nu-trientswouldyouliketodowithout?”, wat hy in Afri-kaans en Engels aanbied,gesels oor hoe mense ge-sond kan word deur dietoepassing van korrektevoedselinname.

Hy sal hoogs wetenskap-like konsepte in leketaaloordra, terwyl sy vrou,Malinda, ook getuienis sallewer oor gesondheidsvor-dering wat mense kanmaak.

Die praatjie op 18 Juliesal in die AGS-saal op Ro-bertson plaasvind en van19:00 tot 20:00 duur.

Die praatjie op 19 Juliesal by die Montagu Count-ry Hotel van 19:00 tot 20:00gehou word.

Bespreek voor 13 Julieby 0 071 401 3087.

Weldaad help egpaar’n EGPAAR van

Suid-Amerika,Fabio en Valerie

Stetner, wat by ’n bera-dingsagentskap opWorcester werk, het ’n ge-skenkgekrytoeJohanRos-souw van Robertson hullegehelp het om nuwe bandevir hul motor te kry.

Volgens Rossouw wasdie egpaar se motorbandereeds baie glad en wou hynie dat hulle langer daar-mee ry nie. Hy het aan diewerk gespring en begingeld insamel onder die in-woners van Robertson.

Robertsonners het hulharte oopgemaak en ge-noeg geld vir nuwe bandeis ingesamel. “Gehoor-saamheid is beter as offer-

hande,” was Rossouw sekommentaar op sy wel-daad. Hy het sy dank uitge-

spreek aan al die mensewathand indie sakgesteekhet om die egpaar te help.

FabioStetner, JohanRossouwenValerieStetner. Foto:Ver-skaf

Beste verko-per: Jolette Viviersvan Pam GoldingEiendomme op Ro-bertson is op 18 Ju-nie tydens die maat-skappy se Boland- enOverbergstreeksfunk-sie aangewys as diewenner van die GoldClub Status-toeken-ning. Die toekenningword gegee aan diepersoon met die bes-te verkoopsyfers virdie eerste kwartaalvan die finansiëlejaar. Foto: Verskaf

Breederivier GazetteNuus/NewsDinsdag 10 Julie 2012 3

Wes-K apWes-K apWes-K apWes-K apWes-K ap

Vredenburg, Weskus Mall 21 Julie 2012Kenridge Laerskool, Bellville 27 en 28 Julie 2012W.A. Joubert Laerskool, Paarl 03 en 04 Augustus 2012Mountain Mill Inkopiesentrum, Worcester 18 en 19 Augustus 2012

Wys ons jou sangtalent en wen groot pryse

Inskrywings sluit 18 Julie, laat inskrywings sal ook oorweeg word, op die dag van oudisie.

Wenners maak hul debuut op Radio, en tree op by die �nale aangebied deur Heinz Winckler & Sorina die Flooze.

R55 000 Kontant Pryse

R A D I O98.9FM

Inskrywingsvorms by Mountain Mill Inkopiesentrum Info Kiosk, opons webwerf www.mountainmill.co.za of skakel Anchen 083 286 1591

028 214 5100 | www.thecaledon.co.za

Competition rules available at www.theCaledon.Co.za or at the Club desk. terms and Conditions apply.

LICENSED BY THE WESTERN CAPE GAMBLING AND RACING BOARD. NO PERSON UNDER 18 YEARS ALLOWED IN THE CASINO. WINNERS KNOW WHEN TO STOP. NATIONAL RESPONSIBLE GAMBLING PROGRAMME PHONE 0800 006 008 TOLL-FREE.

6 JulY - 21 sept21 sept | 8-10pm

R15 000weeklY draw

6 JulY - 21 sept21 sept | 8-10pm

Melk: nog slegte nuusDAVID ENGELBRECHT

MELKBOERE wat reeds bekom-merd is oor die aankooppryswat deur een van die land se

grootste melkkopers verlaag is, moet hul-self regmaak vir nog slegte nuus.

Ander kopers het aan die Gazette gesêook húlle beplan prysverlagings. Dit komnadatDairyBelleaangekondighethyver-laag sy aankoopprys met tussen 50 en 75cper liter.VolgensAltonDudley,Parmalatse uitvoerende kettingverskafferbeamp-te, het hulle nog nie ’n aankondiging oordie prys gemaak nie, maar sal dit teen diemiddel van Julie doen, waarna die prysdadelik in werking sal tree.

Manie Roode, adjunkdirekteur vanClover, het gesê dat hulle wel met ingang1 Augustus hul prys sal verminder, maarnie teen dieselfde bedrag as DairyBellenie. “Ons gaan ons prys verminder met20c op 1 Augustus,” het hy gesê. “Hierdieis na aanleiding van die melkvloei watheelwat in surplus is, asook die marktoe-stande wat onder groot druk verkeer.”

Roode sê dat hulle gereeld hul prysmoet evalueer en dat talle faktore in aggeneem word. “Hierdie prysverminde-ring is egter iets wat die boere in gedagtemoet hou en realisties na moet kyk.” Hysê dit moet ’n waarskuwing wees vir boe-re om produksie versigtig te bestuur.

Roode sê hy moet in ’n mate met Dairy-Belle saamstem dat daar ’n surplus vanmelkis.Verdersêhydiemarkenverbrui-kers is onder geweldige druk wat prysebetref. “Mense moet besef dat dit ’n prys-verandering tot gevolg gaan hê.”

Dudley sê Parmalat sal sy aanpassingdoen met onder meer die groot onlangse

styging in die prys van melk vir produ-senteénverbruikersingedagte,asookdiemark wat tans ’n weerstand ondervind.“Melkproduksie in Suid-Afrika is tans opsy piek en die normale ekonomiese reëlsvan aanbod en aanvraag stel voor datdaar ’n afname in die prys van melk watvan die produsente aangekoop word,moet wees.” Hy sê ook dat die melkbedryfbaie meer siklies geword het en dat onbe-stendigheid ’ngrootnagevolg is. “Hierdieis baie sleg, omdat vooruitbeplannig,vooruitskatting en beleggings, veral virboere, al hoe moeiliker raak.”

Dudley het bygevoeg omdat die markonvoorspelbaar is, is dit moeilik om selfsin die korttermyn te bepaal wat die melk-prys volgende gaan doen.

’n Bolandse melkboer met wie die Ga-zette gister (Maandag) gepraat het, het ge-sê die verwagte prysverlaging deur nogkopers is slegte nuus, want hulle wou juisgehadhetdatdieanderkopersniedieself-deroeteasDairyBellevolgnie.“Ofditnou20c is of nie, dit bly nie reg nie,” het hygesê. “Die mark soos hy tans is, is wel ’nweerspieëling van ons ekonomiese tye.Tog,dieboerebytnieaandiesogenaamde“surplus”wathierdiemaatskappyeas re-de aanvoer nie.”

Hy het ook gesê dat die moreel van boe-re op die oomblik baie laag is.

’n Ander Bolandse boer het gesê hyweet die meeste boere probeer nou maaraanpas by die veranderde pryse en om“voort te ploeter”. “Dit bly ’n situasiewaar ons hande afgekap is en daar wordnet van ons verwag om aan te pas.”

Volgens die Melkprodusenteorganisa-sie (MPO) is daar nie nou nuus oor onder-handelinge tussen boere en kopers nie.

Damwerk:Skopgrawe en ander grondverskuiwingstoerusting word tans deur dieLangeberg Munisipaliteit gebruik om die Gumgrovedam by Robertson te vergroot.Die werkery het ongelukkigheid by die eienaars van huise naby die dam veroorsaak.Die huiseienaars beweer werk aan die dam is begin sonder dat hulle, wat direk deurdie vergrotingvandiedamgeraakword, daarvan inkennisgestel is. ‘nPetisie is verledeweek tydens ‘n vergadering aan die munisipale bestuurder oorhandig. Lees die volledi-ge berig op bl. 1.

Leer oor luiperdsROOIBERG BREEDERIVIER-BEWA-RING en die Landmark Stigting het inApril vanjaar ’n projek geloods om vaste stel hoeveel luiperds in die gebiedvoorkomenomsaammetboereenland-goedeienaars te werk om ’n gebied daarte stel waarin die diere saam met anderdiersoorte kan oorleef.

Deelvandieprojekwasdieopstelvan

kameras om die getal luiperds te be-paal.

’n Inligtingspraatjie oor luiperds enander roofdiere in die omgewing wordWoensdagaand 18 Julie van 18:00 tot19:30 by die Graham en Rhona Beck-vaardigheidsentrum gehou.

Sop en broodjies word teen R20 perpersoon verkoop.

Besprekings is noodsaaklik en kangedoen word vóór 13 Julie by 0 023 6261833 of by [email protected].

Breederivier Gazette Nuus/News Dinsdag 10 Julie 20124

Is a catreally to beblamed?

LINDÈ VISSER writes:In reaction to “Cat out of control” the

following:Really Mr Reid!!! I have had cats all

of my life and never, but never have Iever stepped into any of their poop inthe garden.

Areyousure itwas left byacat, seeingas they have the instinct to bury theirexcrement?

As forkeepingyourcatconfinedto thehouse, it is contra sui generis. Cats arenocturnal and hunters and it would belike restricting the wind.

Abitof toleranceall aroundwouldnotbe amiss.

’n Bottelsoetwyn

’n Bottel soetwyn gaan aan raadslid Ko-sie Burger vir sy flinke optrede verledeweek toe hy deur mnr. Jamiel Abrahimgenaderisomhulpmetdieprobleemwathuiseienaars langs die Gumgrove-lei-dam ervaar. Hy het dadelik opgetree na-datmnr.AbrahimhomSaterdagmiddag(30 Junie) gekontak het.

Handsakgesoek

ANGELINE MASHALAB skryf:My handsak het verlore geraak met

drie ID-boekies, ’nbankkaart en inkopie-kaarte in. Indien iemand dit opgetel het,bel my asseblief by 0 074 297 5342.

Vrae oorberig oorstortings­

terreinEGBERT GERRYTS skryf:

Naaanleidingvandieberig“Waarheenmet al die vullis?” deur Daleen Fouché(BreederivierGazette, 12Junie)verlangekas belastingbetaler graag ’n verduideli-kingenekhoudit indieopenbaredomeinomdat daar by ander belastingbetalers inons munisipaliteit dieselfde vrae salwees.

In antwoord op die aktuaris se verslag,beweer mnr. S.A. Mokweni, die munisi-pale bestuurder, soos volg: “Dit is on-moontlikomR1,5miljoen tebespaar, aan-gesien die begroting vir vullisverwyde-ring in 2012 slegs R500 000 is”.

Ek neem aan die begroting waarna ver-wys word, is vir die boekjaar 2012-2013wat so pas goedgekeur is.

Ek kan egter nie die uitgawe vanR500 000virvullisverwyderingdaarinop-spoor nie en sal graag in dié verband ’nverwysing ontvang.

Die begroting waarna ek hierbo ver-wys, toon egter, in skrille kontras met diegemeldebegroteuitgawevanR500000,datbegroot word vir inkomste van R9 092,000vir “refuse” (bl. 16 van Tabled Budget2012/2013 – 2014/2015) – dus ’n wins vanR8,5 miljoen.

Ongelukkig word die begrotingsuitga-we nie ook op ’n funksionele wyse soosvoorheenbehandelnie engevolglik isuit-

gawes vir vullisverwydering of “refuse”onbekend.

Volgens hierdie inligting behoort vul-lisverwyderingstariewedrasties gesny teword.

Die begroting dui aan dat die ou stelselvan kostesentrums volgens funksie, sooselektrisiteit,water, reinigingensovoorts,waar inkomste en uitgawe saamgegroe-peer is onder ’nkostesentrum,geskrap is.

Nou wonder ek net hoe tariewe sonderhierdie kostesentrums bepaal word enhoe beheer oor funksionele uitgawes son-der ’n funksionele uitgawebegrotingmoontlik is.

Of is daar ’n tweede boekhoustelsel inplek waarin ons belastingbetalers geeninsae mag hê nie?

S.A. MOKWENI, munisipale be-stuurdervandieLangebergMunisipa-liteit, reageer:

Graag wil ons die leser daarop wys datdaar in die berig van 12 Junie nagelaatis omteverwysnadiepetrolbegrotingvirvullisverwydering wat geïmpakteer magword met die stigting van ’n nuwe stor-tingsterrein.

Hierdie bedrag sluit dusnie toerusting,personeel, swartsakke of voertuie of an-der kostes in nie.

Die begroting vir 2012-2013 is opgestelin termevandieMunicipalFinancialMa-nagement Act (MFMA) en die MunicipalBudgeting and Reporting Regulationssoos vereis deur die nasionale tesourie.

Die bedrag van R9 092 000 is slegs dien-stegelde begroot uit vullisverwydering.

Graag verwys ons die leser na bladsy12 van die goedgekeurde begrotingsdo-kumentwatookopdiewebtuistebeskik-baar is.

Op bladsy 12 is die begroting opgedeelper standaardklassifikasie. Vullisver-wyderingvalonderdiestandaardklassi-fikasie Waste Management en die uitlegis as volg:

Inkomste: R21 847 000Uitgawe: R18 113 000(R3 734 000 surplus voor aanwending

van fondse.))) DieGazettevraverskoningvirdie

weglating van die feit dat die R500 000slegsvirdiebrandstofrekening in termevan vullisverwydering begroot is.

Three, two, one, live!THE big day has arrived.Our brand-new web-

site, at www.bolandga-zette.co.za, has gone live thismorning and we’re waiting foryou to join our online commu-nity!

Starting today, you can viewnews from your own communi-ty online, with news fromneighbouring Boland commu-nities, videos and photo galler-ies the added bonuses.

And you’ll be able to com-ment on articles, vote in ourweekly opinion poll and enterthe competitions that will beadded regularly. Just remem-ber that you’ll have to registeras a user to participate.

“What excites me the mostabout our new website is thefact that we now have even

more ways to engage with ourreaders,” says the Gazettegroup’seditorialpublisher,An-nelien Dean. “The media is allabout communication and con-nection, and our website justexpands on opportunities tohear more from our readersandconnectwiththeminaveryrelevant way. I want our read-ers to please use the website toshare news, photos and videoswith us.

“Some of this will be carriedinto the newspaper, so that wefoster communication betweenour print and online readers. Iam super excited – and I trustour readers will be, too, when

they see our website!”Feel free to contact us with

your feedback and contribu-tions by clicking on the appro-priate links at the bottom of thepage.

Ifyouregisterasauseronourwebsite and enter our onlinecompetition this weekend, youwill stand the chance of win-ning two nights’ accommoda-tion for two, valued at R4 150,at the Quarters Hotel in Her-

manus. The winner and part-ner will not only stay over ina popular holiday destinationon the Whale Coast, but will al-so enjoy a complimentarybreakfast and cheese platterand wine on arrival – an idealwhale season breakaway.

Quarters Hermanus is loca-ted on the historic HermanusHarbour and features ninemodern suites, tastefully deco-rated and each including aseparate lounge and kitchen-ette,andnineroomswithsplen-did views of the mountain cliffsor the magnificent ocean be-low. Balconies are guaranteedforeverysuite, aswell as select-

ed standard rooms, while themany modern room amenitiesensure an easy stay.

A tasteful pool area, confe-rencing facilities for up to 45delegates, internet and emailservices and laundry servicesalladdto thecomfortguestscanenjoy. Guests who’d like totreat themselves to somethingextra, can select luxuries suchas in-room spa treatments ordining, or even babysittingservices on request.

Apart from breakfast androom service at limited hours,fine dining can be enjoyed atthe many restaurants withinwalking distance of the hotel.

For more information, visitquarters.co.za,phone0 0283137700 or email [email protected].

Breederivier GazetteNuus/NewsDinsdag 10 Julie 2012 5

Inwonersen polisie

gesels

’n IMBIZO is onlangs opMontagu gehou waar in-woners van die dorp die

kansgekryhetommetdiebestuurvan die Montagu-polisie te praatoor dienslewering.

Ao. Andrew Lagerwall het ’noorsig gegee oor misdaad in dieSektor 2-area, wat die sentrale sa-kegebied, Montagu-Suid, Monta-gu-Wes, Bo-dorp, Badshoogte enBergsig insluit.

Van die vrae wat geopper is, ishoekomsekere inligtingnie al dieinwoners van die gebied bereiknie. Hierop het sers. Suria Meyerverduidelik dat sy sekere prose-dures moet volg wanneer sy inlig-ting uitstuur. Sy stuur die inlig-ting deur na die media, maar syhet geen beheer in die koerant sebesluit om dit te publiseer of nie.

Nog ’n probleem waaraan aan-dag gegee is, is kinders wat in diestrate rondloop, inbrake by huiseen rooftogte.

Die polisie het die inwoners ge-vra om waaksaam te wees en eni-ge verdagte persone of voertuie ofmense wat sake-ondernemingsdophou, dadelik te rapporteer.

Die polisie het ook ’n beroep opdie inwoners gedoen om self ook’n bydrae te lewer om diefstal tevoorkomdeurniewaardevollear-tikels in motors te los en uit teklim nie. Die kanse is goed dat dieartikels gesteel sal word.

Die polisie het verder gesê datinwoners baie nalatig is. Waar-skuwings word gereeld uitgereik,maar inwoners verkies om dit teignoreer.

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 10 Julie 20126

JANSEN MARIA (Ria)Geb.17/11/1940-Gest.3/07/2012

Roudiens vind plaasWoensdag, 11 Julie om

18:30 by die huis inVygielaan 5. Begrafnis-diens vind plaas Sater-dag, 14 Julie 2012 om

11vm by die huis inVygielaan 5 en 12nm in

die VGK Loopstraat.Sal onthou word

deur haar man, kinders,kleinkinders en familie.

ADENDORFF PIETER.Geb.8/07/1966-Gest.4/11/2011

Jou eerste verjaarsdagweg van ons, mis jou

baie. Van jou 3 kinders,Ma, Pa, susters,broers, vrou en

3 kinders.

OCKER EDWARDSGeb.14/06/1965-Gest.14/04/2012

Jou eerste verjaarsdagweg van ons. Wat God

gedoen het is welge-daan. Soete herinne-

ringe van jou sal, altydby ons voortleef. van

jou vrou, Meyoka,Liciara en Ricardo.

MANDES PERNELL.Geluk met jou 10deverjaarsdag vandag

(10 Julie). Ons hoop jygeniet die dag, lekkerverjaar. Van: Mammie,

Daddy, Valmay en al jouaunties en ooms.

SWARTBOOIJODY-ANNE

Geluk met jou eersteverjaarsdag. Seën-

wense van Mammie,Daddy, ouma, oupa

en familie.

JANSEN FAMILY .Surely my most

heartfelt symphathy inyour sad breavement.Just around the corner,a little out of sight your

loved one walkedahead into internal

light. Just around thecorner there is a

brihgter view. Wheremany other love onesat last can see Godtoo. All though yourworks not funished.

Just know God hearsyour prayer. Somedayjust around the corner,you're find your lovedone there. God giveyou strengh to bear.The grief that is at

hand, with faith that weexcept. What we

cannot understand.God bless u all. Lovefrom Elizabeth Louw.Môreson, Robertson.

Loans up to R 15 000

No ITC checks.

Blacklisted and Garnishee welcome

Monthly payers only!

Send a please call me or call

082 430 6025 076 245 2681

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perd-ry by die Robertson Ry-skool. *Ons bied verskei-denheid van rylesse vir

kinders en grootmense virbeginners en ervare rui-

ters *Outrides tussen diewingerde en langs die

Breërivier *Wynproë op‘n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe

vir kinders gedurendeskoolvakansies *Mini

kommando’s op Saterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 2917631 of 082 402 7088.

NEED cash??? R1 000 -R100 000. Blacklisted

and garnishee welcome.Contact Wendy at

076 682 2723.PERSONAL LOANS.

Loans from R1 000 -R120 000, permanent

and contract workers.BringId, payslip and

bankstatement and alsoproof of adress.

Contact Serene Readien023 626 7035/084 344 5127.

STILBAAI.Toegeruste ri-vier-oewer, selfsorg

eenhede. Privaat, Jettyen speelpark. Skakel

083 757 4604.

Groep kry trommeHulle sou, op uitnodiging van die toeris-mekantoor, by die Avis Red Socks-fiets-toer se besoek aan Robertson sowel as opJeugdagoptree,maar ’nprobleemhetmetdie gebruik van die instrumente ont-staan.

RobertsonToerismehetdiebehoeftege-sien en begin soek na skenkings om diegroepie van instrumente te voorsien. Ná’n skenking van die KWDM het die groepnou hul eie instrumente en kon hulle welaan die Jeugdagvieringe deelneem.

’n GROEPIE talentvolle tromspe-lers wat vroeër aangewys is asdie plaaslike wenners van die

Schools Got Talent-kompetisie, het dank-sy die hulp van Robertson Toerisme en ’nskenking van die Kaapse Wynland Dis-triksmunisipaliteit nuwe instrumenteontvang. Dit sal hulle in staat stel om inAugustus op Swellendam aan die finaleronde van die kompetisie deel te neem.

DieseunsisafgerigdeurJohandeJagermet instrumente wat aan ’n kerk behoort.

Die Drummer Boys met hulle nuwe instrumente saam met Lettie van Zyl van die Robert­son­toerismekantoor en afrigter Johan de Jager. Foto: Verskaf

)) Die polisie op Bonnievale doen ’ndringende beroep op inwoners van dieVallei om hulle samewerking te geewaar voorvalle van diefstal en/of roofplaasvind.

Konst. C.E. Geldenhuys sê daar is ’ntoenamein inbrake indieomgewingen

die publiek word versoek om hul huisete beveilig deur deure en vensters ge-sluit te hou, selfs al is hulle tuis.

Talle diefstalle vind plaas terwyl dieslagoffers in hul huise is.

Hy sê die publiek moet ook duur enwaardevolle items binne die huis bêreof toesluit en hul handsakke, beursiesen selfone op veilige plekke bêre.

Indien die publiek enige verdagtepersone of mense in hul buurt of omge-wing gewaar wat op soek is na goud omte koop, moet hulle dadelik die naastepolisiekantoor kontak.

Graduation: Const. Buyisiwe(Jakes) Ntshikaniso, a police offici­alat theMontaguoffice, recentlyre­ceived his B.Tech. degree in PublicManagement. Const. Ntshikanisois working as a court orderly andstudied part­time through Unisa.The Montagu police congratulatehim on his achievement and wishhim well for the future. Photo: Sup­plied

Meet a local from McGregorthe unspoiled nature.

)) Name twopeople you wouldlike to invite fordinner and why.

Renate Tebaldi andMaria Callas – towatch these two di-vas battle it out.

)) Name ahighlight in yourlife.

Meeting Renate Te-baldi.

)) What was thebest advice some-

one has ever given you?To never take myself too seriously.)) Whenandwherewereyouthe

happiest? Right now at Temenos.

)) Your name andsurname?

Billy Kennedy.)) What do you

do for a living?I’m running the Te-

menos Retreat Cen-tre and Tebaldi’s Res-taurant in McGregor.

)) How longhave you been li-ving in McGregor?

About 14 years. Iwas looking for theright place to start aretreat centre andMcGregor was it.

))WhatmakesMcGregorsospe-cial?

The people, the distinct seasons and

Billy Kennedy

Breederivier GazetteGeklassifiseerdDinsdag 10 Julie 2012 7

KAAPSE WYNLAND

DISTRIKSMUNISIPALITEIT/NedbaNk

M MGAJOMUNISIPALE BESTUURDERKaapse WynlandDistriksmunisipaliteitAlexanderstraat 46Stellenbosch 7600

Human Communications C94583A

ENTREPENEURS-SAAIFONDSPROGRAM 2012/2013

Die Entrepreneurs-saaifondsprogram is deur die KWDM gestig, en nou befonds deur Nedbank, om beperkte skenk-ings aan KMMO’s binne die Distrik te befonds wat saai-kapitaal benodig om hulself te vestig en/of om te groei. Befondsing sal meestal die vorm van tasbare sken- kings aanneem, byvoorbeeld deur die aankoop van toerusting of voorraad deur die Distriksmunisipaliteit namens die KMMO.

Aansoekvorms

Aansoekvorms is verkrygbaar by enige van die Kaapse Wynland Distrikskantore of op die webtuiste: www.capewinelands.gov.za

Voltooide aansoekvorms moet in die tenderbus by die ontvangsarea by een van die volgende Kaapse Wynland Distrikskantore ingehandig word:

Stellenbosch: 29 du Toitstraat

Worcester: 51 Trappestraat

Montagu: 56 Badstraat

Robertson: 46 Van Reenenstraat

Ceres: 27 Munnikstraat

Paarl: 194 Hoofstraat

Bestuur van die Fonds

Die KWDM sal die Fonds regstreeks deur middel van die Direktoraat: Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling bestuur in-gevolge die wet op Munisipale Finansiële Bestuur. Diensvlak- ooreenkomste sal gesluit word tussen begunstigdes van die Entrepreneurs-saaifonds en die KWDM. Firmas sal verslae op ’n maandelikse basis indien, ingevolge die diensvlakooreen-komste. Waar skenkings in tasbare vorm befonds is, sal die aankope van goedere ingevolge die Voorsieningskanaalbe- stuursbeleid geskied.

Befondsing: Projekbefondsing tussen R5 000 en R30 000 sal voorsien word.

Navrae

Rig navrae rakende hierdie voorstel aan Prudence January by [email protected], Nyameka Peacock by [email protected], Abigail Appollis by [email protected] of Nozuko Bhobhi by [email protected] of tel. 086 126-5263.

Sluitingsdatum: 17 Augustus 2012 om 14:00

CAPE WINELANDS DISTRICT

MUNICIPALITY/ NEDBANK

ENTREPRENEURIAL SEED FUND PROGRAMME 2012/2013

The Entrepreneurial Seed Fund Programme has been established by the CWDM, and now funded by Nedbank, to provide limited grant funding within the district to SMME’s that require seed capital in order to establish themselves and/or grow. Funding will mainly be allocated in the form of a grant in kind, for example by purchasing equip-ment or supplies by the District Municipality on behalf of the SMME.

Application forms

Entrepreneurial Seed Fund application forms can be collected at the different offices of the Cape Winelands District Municipality or on the website: www.capewinelands.gov.za

Please submit completed applications forms in the tender box at the reception desk at one of the following Cape Winelands District Municipal Offices:

Stellenbosch: 29 du Toit Street

Worcester: 51 Trappe Street

Montagu: 56 Bad Street

Robertson: 46 Van Reenen Street

Ceres: 27 Munnik Street

Paarl: 194 Main Street

Governance of the Fund

The Fund will be managed directly by the CWDM through the Directorate: Local Economic Development. The Fund will be governed in terms of the Municipal Finance Management Act. Service Level Agreements will be entered into between all the Entrepreneurial Seed Fund beneficiaries and the CWDM, in terms of which monthly reports will be submitted by the firms. Where grants are provided in kind, the purchasing of the goods will take place in terms of the CWDM Supply Chain Management Policy.

Funding: Project funding provided will range between R5 000 and R30 000.

Enquiries

Direct any enquiries to Prudence January at [email protected], Nyameka Peacock at [email protected], Abigail Appollis at [email protected] or Nozuko Bhobhi at [email protected] or tel. 086 126-5263.

Closing date: 17 August 2012 at 14:00M MGAJOMUNICIPAL MANAGERCape WinelandsDistrict Municipality46 Alexander StreetStellenbosch 7600

Human Communications C94583

DEPARTMENT OF HEALTH

LANgEbERg Sub-DiSTRicT, cOgMANSkLOOF cOMMuNiTy cENTRE (cAPE WiNELANDS HEALTH DiSTRicT)

Administration clerk: AdmissionsREMuNERATiON: R 101 007 PER ANNuM

SERvicE bENEFiTS: 13th cheque, employer’s contribution to the pension fund, housing and medical aid allowance.

RequiRements: minimum educational qualification: • Senior Certificate (or equivalent). ExPERiENcE: Appropriate basic administrative experience. iNHERENT REquiREMENT OF THE jOb: Valid driver’s licence. cOMPETENciES (kNOWLEDgE/SkiLLS): • Good interpersonal skills and ability to communicate effectively (verbal and written) in at least two of the three official languages of the Western Cape • Ability to handle conflict situations and to maintain confidentiality • Good typing and computer literacy (MS Office: Word, Excel and PowerPoint).

DuTiES (kEy RESuLT AREAS/OuTPuTS): • Handle switchboard and control telephone calls when necessary • Document and file all patient results and correspondence where necessary • Accurate data capturing on computer • General administration duties (filing process, telephone, typing letters, patient folders) • Make appointments at doctors, hospitals, outpatients and other institutions • Ensure proper data collection flow from Sub-district to District • Perform administrative role as a member of the information management team.

ENquiRiES: Ms A Metelerkamp: 023 626-8047 (Extension 8101)

Please submit your aPPlication for the attention of mr h myburgh to the manager: meDical serVices, robertson hosPital, PriVate bag X617, robertson 6705.

iNSTRucTiONS TO APPLicANTS: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.capegateway.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates may use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copies of ID, driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applications without the afore-mentioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CV’s will not be returned. Excess personnel will receive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered.Further communication will be limited to shortlisted candidates. If you have not received a response from the Department within 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department. As directed by the Department of Public Service & Administration, applicants must note that further checks will be conducted once they are shortlisted and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment.

Human Communications C94932E

closing Date 3 August 2012

POSiTivE AbOuT PEOPLE WiTH DiSAbiLiTiES

The Western Cape Government is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated.

eXciting oPPortunities for Persons Who Want to maKe a Difference

Vacancy bulletin

Loopbane

Kennisgewings

OM TE ADVERTEER

SKAKEL:

BESOEK GERUS ONS

WEBTUISTE BY

gazette.breede.com

Tel: 023 626 [email protected]: 023 626 5800

AnneldaGrootboom

Where buyers meet sellers

a e ezBreed eri vier

LOOPBANE | CAREERSa e ezRobert son

Kry die

kandidaat vir jou

betrekking.

ideale

Kontak Zelda Kloppers

Tel: 023 626 5212

Faks: 023 626 5800

[email protected]

Breederivier

Year 16 • 10 Julie 2012 | Tel. 023 626 5212

Nuwe bestuur: Lede van die Dorpsig Likkewaan-dominoklub het onlangs vergader om ‘n nuwebestuursraad te kies. Agter (van links) is Abel Baadtjies (hulpkassier), Shantel Hattigh (hulpsekretaris),PaulSkebotha (kassier) en IsakSiljeur (klubkaptein).Voor isThomasSkebotha (ondervoorsitter),DenzelSaayman (voorsitter) en Winston Karelse (sekretaris). Mense wat belangstel om by die klub aan tesluit, kan Karelse by 0 079 717 1153 bel. Foto: Verskaf

Spekvet en gesond: ‘n Gerug onder plaaslike hengelaars datdie visse in die Pootjieskloofdam een of ander siekte het, het JohnArendse laat besluit om self ondersoek te gaan instel. Hy het sy visstokgevat, op sy fiets geklim en gaan lyn natmaak in die dam. Groot wassy verligting toe hy dié pragtige karp van 4,9 kg gevang en gesien hetdat die visse in die dam spekvet en gesond is. Foto: Verskaf

Musiekmakers: ‘n Orkeswerkwinkel wat aangebied is as deel van ‘n vakansieprojekvir kinders, is verlede Donderdagmiddag afgesluit met ‘n uitvoering vir ouers en borge vandie projek. Die 15 deelnemers is almal leerders van Robertson en het instrumente soos tromme,trompette, klarinette, saksofone en die klavier bespeel. Die werkwinkel is deur Marvin Booysenaangebied, self ‘n boorling van Robertson wat musiek aan die Universiteit van Kaapstad (UK)studeer het en daarna gaan skoolhou het. Hy is nou terug op Robertson met die doel om ‘nmusiekakademie hier te vestig en hoop om die werkwinkel op ‘n jaarlikse basis aan te bied.Hier is Booysen saam met van die leerders wat die werkwinkel bygewoon het. Foto’s: Verskaf

Skolenuus / Jeugnuus