8
Mei 2012 SA-boere in die Kongo - bl 6 Van ou trekkers tot nuwe trekkers - bl 4 PinZ²yl-verse nou by Merensky - bl 4 TAU SA against tolling - bl 2

AgriBulletin_120525

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Monthly Agricultural Publication

Citation preview

Page 1: AgriBulletin_120525

Mei 2012

SA-boere in die Kongo - bl 6

Van ou trekkers tot nuwe trekkers

- bl 4

PinZ²yl-verse nou by Merensky - bl 4

TAU SA against tolling - bl 2

Page 2: AgriBulletin_120525

Mei 20122

is ’n publikasie van Bulletin

Redakteur:

Jean [email protected]

Bemarker:Thinus van Deventer

[email protected]

Crownstraat 8, Tzaneen, 0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.com

Drukker/Printer: PaarlColdset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

SITRUS STUDIEGROEP

Eerste Dinsdag van elke maand: Letsitele,

Constantia-saal

RUBBERVALE BEESVEILING

Die eerste Donderdag van elke maand:

Rubbervale

Ernstig oor agri?

015 307 7248Thinus van Deventer | 083 611 6292

Adverteer in die AgriBulletin, Limpopo se agri-venster.

TAU SA has added its voice to institutions that object to the proposed toll roads in certain parts of the country. The President of TAU SA, Mr Louis Meintjes, said in a letter to the Minister of Transport that food production should be regarded as a strategic national asset.   Meintjes requested the Minister to a personal conversation to reach a solu-tion, not just about the toll, but also on other transportation related issues that a� ect farmers. The full letter to the Minister reads as follow: “I take the liberty of directing this letter to you trusting that through your o� ce two speci� c issues pertaining to primary food production and the delivery thereof to markets could be addressed. I regard both these issues to be so important that our inability to come to a solution will have a serious detrimental e� ect on all dependent on access to su� cient food as well as the continued production thereof. “Allow me to elaborate. “Up till now the licensing of implements primarily used on farmland and which very often do not make use of public roads, have been viewed in a sympathetic light. Therefore the question relating to license fees, the road-worthiness of vehicles as well as the category of drivers’ license re-quired to operate the vehicle has been relative simple meeting with the unique circumstances applicable to the utilisation of such implements. Increasingly however it has become obvious the huge increases in license fees and the need to deliver such vehicles (including tractors) to an appro-priately accredited testing facility creates challenges which not only a� ects the pro-ductivity of the farm, but also contributes to increased input costs which the farmer cannot recover. It is perceived that the cur-rent code for tractor drivers’ licenses makes it possible for a tractor driver also to drive a light motor vehicle. If this is the case the original understanding that driving a trac-tor at low speeds in a tra� c-free environ-ment has unilaterally been changed and

this change has created unnecessary prob-lems for farmers. “I also wish to draw your attention to the issue of toll fees on the major routes used by farmers to deliver produce at the mar-kets. As you would well realise, farmers are in fact ‘price takers’ as they are totally dependent on the prices for their products received only after delivery to the markets. Such prices cannot be predetermined and the farmer’s income is dependent on cur-rent market prices. Add to this the current expenditure on toll roads (one-way costs Bloemfontein to Johannesburg R364, Komatipoort to Johannesburg R863, Mus-sina to Johannesburg  R672 and Durban to Johannesburg R639 and Swartruggens to Johannesburg R383 – and these tari� s exclude the proposed Sanral E-Tag tolls ap-plicable to the Gauteng urban freeways), increased vehicle registration- and license fees as well as the ever increasing fuel prices, it becomes clear that primary pro-ducers of food are confronted by input cost increased which cannot be recovered from income received on markets. This leaves them as the only component in the food chain unable to adjust product prices to cover additional costs. “Bearing in mind that food security should be regarded as a strategic national asset, the question arises whether the time has not come to reconsider issues which could be managed in the national interest which would contribute to ensuring the main-tenance of productivity and the interest of the people who also happens to be the consumers of food – a commodity without which life is impossible to maintain. “I would appreciate the opportunity to personally discuss the problems associ-ated with licenses and con� rmation of roadworthiness applicable to agricultural implements as well as the possibility of in-stituting either a exemption of toll fees or a rebate on the transport of primary prod-ucts contributing to food security trusting that we may well be able to reach agree-ment and come to solutions which will be in the national interest.

TAU SA adds voice against tolling

Sleepwaens vol pomelo’s staan en wag in Letsitele om verpak en verskeep te word. Die vallei se sitrusboere is reeds voltyds vasgevang in die oesseisoen. Die pomelo-oes lyk goed en die gehalte en grootte van die vrugte vergelyk goed met verlede jaar s’n. Die omvang van die sitrusoes sal in die eersvolgende paar weke duidelik word,

maar die breë gevoel by boere is dat dit ‘n heel goeie oes sal wees.

Sitrusoes lyk belowend

Stuur datums van vergaderings, skoue, ens.

aan ons vir gratis publikasie.

Skryf aan die redakteur by

[email protected]

hou die boer ingelig

Page 3: AgriBulletin_120525

Mei 2012 3

Die grootste bydrae tot die sukses van ‘n tamatie-oes lê opgesluit in die keuse van die regte tamatievariëteit vir die regte tyd en plek. Hierdie keuse word vandag gewel-dig bemoeilik deur verskeie faktore waarvan die nuwe “Tomato curly stunt virus” (ToCSV) maar een is. Terselfder-tyd word tamatieprodusente oorweldig deur ‘n magdom nuwe tamatievariëteite.

Dit gebeur dan ook dikwels dat van hierdie variëteite nie behoorlik beproef is nie, met gepaardgaande te-leurstellende resultate.

In die wêreld van genetika gebeur dit van tyd tot tyd dat daar ’n nuwe merkwaardige variëteit die lig sien. Da-niela is ’n goeie voorbeeld van hierdie uitskieters wat gelei het tot ’n totale omwenteling in die tamatiewêreld.

Om ’n nuwe tamatievariëteit op die mark te plaas neem normaalweg tot sewe jaar. Gedurende hierdie ontwik-kelingstydperk sal enige saadmaatskappy wat sy sout werd is ‘n variëteit se geskiktheid vir die SA mark bepaal, die aanpasbaarheid vir die verskillende produksie-areas, opbrengs, siektebestandheid, kwaliteit en bemestings-behoeftes.

Eers as die variëteit homself beter bewys het as dit wat reeds in die mark beskikbaar is, behoort ’n nuwe varië-teit vir vrystelling oorweeg te word. As ‘n ISO 9001-maat-skappy is Sakata daartoe verbind om hierdie proses te volg. Dit is alles die moeite werd, want deur hierdie pro-ses word daar verseker dat slegs die beste produkte die markplek bereik.

Baie jare se intensiewe werk word nou beloon deur die vrystelling van twee nuwe variëteite wat werklik ’n oplos-sing bied vir vandag se probleme in tamatieproduksie.

Die gunstige klimaat wat nodig is vir tamatieverbouing, soos in die Laeveld, skep ook ‘n ideale toestand vir ver-skeie peste en plantpatogene wat die volhoubare ver-bouing van tamaties kan bedreig.

Die belangrikste van dié plantpatogene is die tamatie-virus “Tomato curly stunt virus” (ToCSV) wat tans veral in die Noorde en Noordooste van die land voorkom en versprei word deur die witvlieg (Bemisia tabaci), asook Tamatie kromnekvirus (TSWV) wat versprei word deur die bekende blaaspootjie en tans in die meeste produk-siegebiede voorkom.

Daar is verskeie maniere om die bogenoemde vektore te beheer: chemiese beheer, kulturele praktyke en weer-standbiedende materiaal is voorbeelde hiervan. Chemie-se beheer is baie moeilik weens die wye gasheerbron van die witvlieg en die blaaspootjie. Die beste en veiligste oplossing bly steeds weerstandbiedende variëteite.

Met hierdie probleme as agtergrond, is die nuwe gene-rasie van onbeperkte varsmark-tamaties nou vrygestel. Esty* en Durene* is variëteite wat albei oor ToCSV (“To-mato curly stunt virus”) weerstand beskik. Dié virus het oor die afgelope paar jaar groot probleme veroorsaak in die Laeveld en Mooketsi- valleie, sodat ekonomiese ta-matieproduksie in hierdie gebiede net nie meer moontlik is sonder weerstand teen ToCSV nie.

Soos wat FA 593 landswyd standaarde gestel het vir vrugkwaliteit en opbrengspotensiaal, so is Esty* en Dure-ne* besig om vrugkwaliteit en groeikrag te illustreer, wat tot vandag ongekend was en wat nodig is vir suksesvolle volhoubare tamatieverbouing.

Esty* is sekerlik een van die min onbeperkte variëteite waar die telers daarin geslaag het om ondanks die volle-dige siektepakket steeds die opbrengs, vruggrootte en kwaliteit te behou. Die vrugte, wat oor ‘n lang raklewe beskik, se massa is 160 tot 220 gram, wat dit uiters geskik maak vir oopland- produksie, selfs gedurende die koeler seisoen.

Die sterk groeiwyse maak dat die plant minder vatbaar is vir blaarsiektes en die plant benut sy bemesting beter. Esty* beskik oor weerstandbiedendheid teen Tamatie yellow leaf curl virus (TyLCV), Tamatie mosaïekvirus, Ne-matodes, Verticillium en Fusarium ras 1 en 2, en Blaarroes (vlek). Esty is dus ‘n moet in enige onbeperkte tamatie-program.

Durene* is ‘n nuwe generasie met uitstekende vrugkwa-liteit en weerstandbiedendheid teen sekerlik die grootste virusbedreiging vir tamatieproduksie in die meeste ta-

Nuwe generasie tamatievariëteite — ’n oplossing vir die bedryf

matieproduksiegebiede, naamlik Tamatie kromnekvirus (TSWV), Tomato yellow curly virus“ (TyLCV) wat deur die witvlieg oorgedra word en Tabak mosaïekvirus.

Die plante beskik oor ‘n besonderse sterk groeiwyse wat dit minder vatbaar maak vir blaarsiektes. Die lang rakle-we vrugte is van uitstaande kwaliteit, sonder groen skou-ers met ‘n massa van 160 tot 220 gram. Die nuwe variëteit is uitstekend vir produksie in ooplandtoestande en onder beskerming vir die voorafverpakte mark.

Durene* beskik verder oor weerstand teen Nematodes, Verticillium en Fusarium ras 1 en 2.

Vir meer inligting oor Sakata se tamaties of produkreeks, skakel gerus Sakata se verteenwoordiger, Leon Labus-

chagne, by 083 585 1181 of besoek Sakata se webwerf by www.sakata.co.za.* Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir SA kultivarlysting. Afwysende klousule: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewaspre-stasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die � siologiese eienskappe daarvan en die omgewing, be-stuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdru-klik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat te wyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Af-rica (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

Page 4: AgriBulletin_120525

Mei 20124

Die Suider-Afrikaanse Makadamiakwekersvereniging (SAMAC) hou sy jaarlikse Makadamia Navorsingsimpo-sium vanjaar in Kwazulu-Natal by die Paddock Farmers-klub, Paddock.

Die geleentheid wek altyd aansienlike plaaslike en in-ternasionale belangstelling.

Hierdie simposium dien as ‘n forum vir die deel van navorsing wat gedurende die afgelope seisoen gedoen is. Dit behels navorsing oor beter boordpraktyke, plaag- en siektebeheer en die handhawing van neutkwaliteit na oes. Navorsers, produsente en verwerkers sal groot waarde kry uit die inligting wat gedeel gaan word, maar sal ook die geleentheid kry om waardevolle netwerke te vestig. Die volgende SAMAC befondste navorsing-

projekte sal by die simpo-sium aangebied word:

• Die Makadamia Stink-besiebeheerprogram — geïntegreerde bestuur van stinkbesies;

• Bepaling van toepaslike opbergingsprotokolle vir Makadamiakern, en die ontwikkeling van riglyne vir die opstel van ‘n “sell-by date” vir macadamianeute;

• Die beheer van Phy-

tophtora kanker in macadamia-bome;• Semi-kommersiële evaluering van ‘Phosphonate’

toedienings deur die besproeiinstelsel om Phytophora wortelvrot en stam-kankers te beheer;

• Die bepaling van belangrike semi-chemikalieë (fero-mone) vir die beheer van stinkbesies in die makadamia- en avokadobedrywe;

• ‘n Loodsprojek om die potensiële belangrikheid van vlermuise as bio-beheeragente te ondersoek, in die be-heer van nag-vlieënde insekte in makadamiaboorde;

• Blaaspootjie basisstudie om te bepaal watter blaas-pootjies wanneer skade doen;

• ‘n Besproeiing-projek vir beter besproeiingskeduler-ing.

Die byeenkoms is ‘n navorsingsimposium, dus sal daar gefokus word op tegniese navorsing. Die navor-singsprojekte word jaarlike geselekteer, met die doel om die behoeftes en probleme van makadamiapro-dusente aan te spreek, maar ook om in lyn te wees met huidige en toekomstige markbehoeftes van die Suider-Afrikaanse Makadamiabedryf.

Dit is daarom essensieël om verder as ons landsgrense te kyk en met ander makadamia- produserende lande saam te werk, met die doel om oplossings te vind vir die probleme wat die bedryf tans terughou (Muller, 2009).

Die jaarlikse navorsingsimposium verskaf só ‘n plat-vorm vir die toekomstige voordeel van die bedryf

PinZ²yl-verse is aan Merensky toevertrou

Makadamia-simposium vanjaar in Kwazulu-Natal

Jean AucampTwaalf PinZ2yl-verse is onlangs deur ZZ2 aan die Hoër-skool Merensky besorg.

ZZ2 het ’n vennootskap met Merensky gesluit en die bestuur van die stoet aan die landbouskool toevertrou.

Die Pinzgauer, die oudste beesras in die wêreld, dateer uit die sewentiende eeu, maar het eers in 1962 na Afrika gekom. Teen 1998 het ZZ2, die grootste teler van die Pinzgauer in Suid-Afrika, die beesras goed in die Afrika-toestande laat aanpas. Die ras voorsien A-graad vleis en melk.

ZZ2 het die beesras met die Nguni, wat aan die warm klimaat van Afrika gewoond is, laat teel. Die proses het twaalf jaar geduur, voordat die PinZ2yl-ras feitlik vervol-maak is. Die naam is ’n kombinasie van Pinsgauer en die van Van Zyl, wat sinoniem met ZZ2 is.

REGS: Rodney Stevens, Marco Strydom, Steven Brooks, Ruurd Jacobs en JD le Grange was by toe die verse af-gelewer is. Agter staan mnr Willie Stevens, die adjunk-

hoof: landbou by Merensky. Foto: Jean Aucamp

‘n Trekker is ‘n trekker... maar sommige is net ver-brands groot. Soos dié bul wat by Nampo vertoon is.

Page 5: AgriBulletin_120525

Mei 2012 5

Kobus Visser (Direkteur:  Korporatiewe Skakeling)Die Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie wat in samewerking met Toyota SA  aangebied word, bly een van AgriSA se hoogtepunte van die jaar. 

Tydens AgriSA se onlangse Kommunikasie- en Beeld-boukomiteevergadering, is AgriSA se voortgesette ondersteuning van die kompetisie herbevestig.  Die kompetisie dra by tot die ontwikkeling van jong onder-nemerskap en rolmodelle in die landbou.  Verskeie lede het bevestig dat die kompetisie sentraal staan in hul jongboer-programme en ook bydrae tot die ontwikkel-ing van jongboere om hul plek as leiers in die georgani-seerde landbou in te neem. 

Die komitee het ‘n beroep op alle jongboere gedoen wat jonger as 35 jaar is en aktief lid van ‘n provinsiale a� liasie van AgriSA is om aan vanjaar se kompetisie deel te neem.  Die komitee het die wetenskaplike wyse waarop die beoordeling van die kompetisie plaasvind, ondersteun en bevestig dat die kriteria wat toegepas word in die beoordeling, bo verdenking is.  Waardering is uitgespreek teenoor Toyota SA vir die borgskap en die goeie werk wat die beoordelaars doen.

Die komitee het as deel van sy pogings om ‘n meer positiewe beeld van die landbou en die boer te skep, die inisiatief van die Agri Securitas Trustfonds onder-steun, om vanjaar weer ‘n landbou-joernalis te vereer, wat bydra tot die bevordering van kommersiële land-bou se beeld.

Die kompetisie word deur die Landbouskrywers SA aangebied.  Provinsiale a� liasies van AgriSA is tydens die vergadering aangemoedig om joernaliste wat aan die kriteria voldoen te identi� seer en aan te moedig om aan die kompetisie deel te neem.

So ‘n kompetisie sou nooit moontlik kon wees sonder die � nansiële ondersteuning van die borge, Sanlam en Santam Landbou nie.

Volgens die komitee word die nuwe formaat waarin die Agri Tydskrif uitgegee word goed deur lesers en veral adverteerders ervaar.  Die eerste eksemplare van die Februarie/Maart-uitgawe is tydens die vergadering aan lede beskikbaar gestel en behoort lesers binnekort te bereik.  ‘n Beroep is weereens op a� liasie gedoen om interessante inligting en foto’s vir gebruik aan die Agri beskikbaar te stel. 

Kommunikasie bevorder beeld van landbou

‘n Afvaardiging van Mosambiekse rolspe-lers in dié land se landbousektor het die Namposkou by Bothaville besoek. Die Af-vaardiging is betrokke by ‘n groep Suid-Afrikaanse boere uit Limpopo wat graag landbougeleenthede in Mosambiek wil benut en betrokke wil raak by die ontwik-keling van landbougrond in die buurland. Mnr Lammie Griesel van Tzaneen het die afvaardiging vergesel. Hy is die projek-bestuurder van AgriSAMoz en hurk op die foto links voor. Langs hom is mnre Lazaro Nhangombe en Agostinho Vuma, die vise-

president van die Mosambiekse handels-kamer. Agter staan dr Nico Lau Sululo van die Mosambiekse raad op handel, mnre Othido Banda, Pierre le Roux (uitvoe-rende bestuurshoof van die SA Mosambiek-Handelskamer), dr Job Bila (ekonomiese raadgewer van die goewerneur van die Zambisa provinsie, mnr Samuel Chissico (president van die gefedereerde landbou-vereniging van Mosambiek), mnre Dirk Hanekom (hoof- uitvoerende beampte van AgriSAMoz) en David Robbertze (hoof- uit-

voerende bestuurder van SAMOZACC).

Namposkou lok ookMosambiekse rolspelers

LINKS: Dis nou vir jou ‘n blink plan: ‘n damsak. Dam-sak het dié patent by Nampo bekend gestel. Die “dam” kan maklik en op enige plek opgeslaan word en tot 265 000 liter hou — en leeg word dit mak-lik opgevou en agterop ‘n bakkie gelaai! REGS: ‘n Merino-ram waarvoor ’n boer sy vrou alleen sal laat slaap, terwyl hy langs die ram slaap as dié ongesteld is. Dié ram is by Nampo vertoon en het menige boer

met afguns vervul. Foto: Thinus van Deventer

Page 6: AgriBulletin_120525

Mei 20126

SA boere vind hul voete in die KongoDit gaan goed met die dubbele hand vol Suid-Afrikaanse boere wat hul landbouheil in die Kongo gaan vestig het.

Volgens dr Theo de Jager, AgriSA se vise-president wat die boere onlangs gaan besoek het, beteken goed nie noodwendig maklik nie. ”Maar dit gaan goed met die boere en hulle boer dat dit klap. Ander buitelanders wat daar boer en die Kongolese staan ver-baas oor wat die boere reeds vermag

het. Dit is ‘n wonderlike omgewing; die aarde is baie vrugbaar, die kli-maat is uiters groeivriendelik, water is nie ‘n probleem nie en die boere sien uit na hul eerste oeste wat rekordop-brengste sal gee,” sê De Jager.

Die deel wat nie so maklik is nie, is dat die boere nog huise moet bou, paaie is nie orals na wense nie en daar is nie ‘n supermark om die draai vir die nodige inkopies nie. Maar die mense pas aan en dit gaan goed...

HEELBO: Mnr Chris Botha van AgriSA en dr Theo de Jager staan hier by ‘n lap aarde wat die boere be-sig is om te ontbos, om lande voor te berei. BO: LT de Jager staan bo links by ‘n bloekomstomp wat saagmeul toe moet gaan en regs staan hy by van die eerste mielies wat geil groei en wag om een van die dae geoes te word. Die grootte van die bome in die streek is asembenemend.

HEELBO: Die boere het ‘n saaltjie waarin hulle ver-gaderings en kerkdienste hou, dit kan gebruik word vir die tuisonderwys van kinders en hulle bied hul eie sosiale programme ook daar aan. Hier is ‘n groep boere besig om hul sake te bespreek. Ons sou dit hier by ons ‘n boere-verenigingver-gadering noem. BO staan ‘n paar boere byderhand waar aan een van die kragtige trekkers gewerk word. Hier word alles self gedoen en die boere het ‘n groot werkswinkel in-gerig, waar hulle self alle herstelwerk en onderhoud aan implemente en voer-

tuie doen.

Kontak Thinus om in die

AgriBulletin te adverteer, by 015 307 7248

Page 7: AgriBulletin_120525

Mei 2012 7

Orlando ChaukeThe Manjenani community at Mbaula Village outside Giyani claims that the Land Claims Commission (LCC) in Limpopo is be-ing biased towards them.

This comes after they received a letter from the national LCC in 2010, asking what they have done with the land given to them three years after they had been granted Communal Property As-sociation (CPA) status — that proves ownership of land.

“We were shocked at � rst when we realised that three years had passed without the provincial LCC informing us about it,” explained Mr Laurence Shilowa, the deputy chairperson of the Manjenani community.

According to him, they later took the matter up with the local LCC, which then informed them that their claim was withdrawn, because it had been “objected to” by somebody.

“However, there are no letters to indicate as to who objected,” he said, blaming the Director of Operations, Mr Miyelani Nkantingi, for their land claim stall.

Shilowa alleged that the local LCC told them to sub-mit written proposals, but they are allegedly told that the letters haven’t been read yet, when they make en-quirees about the progress.

In response the LCC in the province, through its spokesperson, Mr Avhashoni Magada, said the allega-tions are not true as the Manjenani land claim is still in progress.

He further stated that the claim was objected to by the Mthimkulu community and Mabunda Traditional Coun-cil. The reason being that the research conducted has proven that the Mthimkulu community has stayed on

the land in question, and are therefore part of it.The land in question is currently a community game reserve

controlled by the Mthimkhulu community, falling under the Mabunda tribal authority. Asked why they objected to the claim, Mr Gezani Mabunda, a headman in the village, said they didn’t object to the claim, and that their only concern was that they were not consulted since they were part of the land in question.

“We’re acknowledging that the Manjenani community was the � rst to be there before the park fence was erected around 1985. However, the fact that the land is under the jurisdiction of the Mabunda tribal authority means that they should have been consulted as well when the claim was lodged,” he said.

“Land claim commission is biased”

RIGHT: Deputy chairperson of the Manjenani community, Mr Law-rence Shilowa, shows one of the letters they received from the Land

Claims Commission. Photo: Orlando Chauke

Milk production during February 2012 is 5,4% up from February 2011. However, if the e� ect of the leap year is excluded, production actually increased by 1,8% com-pared to a 0,7% decrease in January 2012.

Since the previous issue of market signals, there were further reports of producer price increases. While the in-crease in producer prices brings some relief to farmers, it will probably not result in a sharp increase in produc-tion in winter.

Recently released � gures show that the strong growth of the dairy market continued during 2011. While growth during 2010 was partially gained at the cost of lower prices, this was not the case in 2011. The fastest growing categories in the retail market were pre-packed cheese (+17,8%) and UHT milk (+10,6%).

Higher production in Oceanic countries and prospects of higher European production, as well as weak demand in developed countries, had a negative e� ect on inter-national product prices.

The total imports during 2011 increased by 23% and the total exports by 39%, resulting in a slight increase in net imports. Exports grew steadily during 2011 and indications are that this will continue.

Internationally higher production in 2011 did not re-sult in higher stocks as exports increased substantially. However, higher production and weak demand com-bined, especially in developed countries, had a nega-tive e� ect on product prices. Demand in developing countries, although still strong, has also slowed down somewhat.

In SA, milk production has passed its peak and is now on the downwards phase of the cycle. Production du-ring the this winter will probably not exceed production during 2011. There are concerns about the availability of maize. Steady demand growth will put further pressure on dairy supplies.

Positive signal for milk

Page 8: AgriBulletin_120525

Mei 20128