Upload
others
View
14
Download
1
Embed Size (px)
Citation preview
AFRIKAANS GR- 10
GOOD LUCK GR 10’S
PLEASE DO NOT FALL BEHIND!!!
Graad 10: Afrikaans Eerste AddisioneleTaal
Work for the week!
(Please note the memo’s at the end of the week’s work)…. DO NOT JUST COPY THE MEMO!!
First do the questions on your own to test yourself, before you mark.
Do corrections next to wrong answer (X). Week 5
(Monday)- Leesbegrip Opsomming Bl. 126
Remember your steps.
(Tuesday)- Taalleer Direk en indirekte rede (Copy work).
Remember to look at the table on your NOTES (the ones you resaved in the beginning of the year)!! (The voornaamwoorde that changes when you go from Direk to indirekte rede and the other way around).
(Wednesday)- Drama Betower (Reader)
Start to read the “Eerste Bedryf” bl. 26-30
(Thursday)- Gedig “Die dag op Nuweland” Bl. 44 (Vers en Vlam)
Analyze the poem (use your colour pens and highlighters). Copy power point.
(Friday)- Hersiening (Taal) Bl. 40 [1-3] + Bl. 41 [1-7] Direk en indirekte rede.
Do the activity by using the notes that you copied on Tuesday.
AFRIKAANS GR- 10
Do NOT copy the instructions in your workbook only from the word
bank down:
You’re more than welcome to make extra notes and highlight in
your workbook.
(Monday)- Leesbegrip
Time: 45 min.
Opsomming Bl. 126 Remember your steps.
Instruksies/ Instructions:
Do this work in front of your workbook.
Read through the text first before you start with the opsomming.
Remember your steps!!
Remember to mark after you are done.
(Tuesday)- Taalleer Time: 50 min.
Direk en indirekte rede (Copy work). Remember to look at the table on
your NOTES (The ones you resaved in the beginning
of the year)!! (The voornaamwoorde that changes when you go from “Direk to indirekte
rede” and the other way around).
Instruksies/ Instructions:
Do this work in front of your workbook.
Do not do the activities today!
Copy work.
Go through all the notes and make sure you understand.
This is study work for the exams. Pease go to your NOTES, the ones that you
received in the beginning of the year (the “Direk en indirekte rede” table).
1. 2.
Direkte en indirekte rede.Direkte en indirekte rede:
Direkte rede
• My eie woorde (Your own words)
• Gebruik (use) van dubbelpunt (:), aanhalingstekens(“ ”)
en komma (,)
• bv. Lindiwe sê: “Mandla het vandag twee hamburgers geëet.” OR
• “Mandla het vandag twee hamburgers geëet.” sê Lindiwe.
Indirekte rede
• ‘n Persoon se woorde word oorvertel.
• Geen dubbelpunt (:) en aanhalingstekens (“ ”) word gebruik nie.
• bv. Lindiwe sê dat Mandla vandag twee hamburgers geëet het.
• Saam met sê gebruik jy dat. (sê = dat)
• Saam met vra gebruik jy of. (vra = of)
• Die werkwoord (verb) skuif na die einde (end) van die sin.
3.
Voornaamwoorde (pronouns) verander van direkte na indirekte rede
• ek, jy hy / sy
• Myne, joune syne / hare
• ons, julle hulle
• ons s’n, julle s’n hulle s’n
• bv. Suzie sê: “Ek luister.”
• Suzie sê dat sy luister.
LOOK AT YOUR TABEL ON YOUR NOTES!!
4.
Plek en tyd verander dikwels van direkte na indirekte rede
• vandag daardie dag
• gister die vorige dag
• hier daar
• môre die volgende dag
• nou toe
• hierheen/ hiernatoe daarheen/
daarnatoe
• Suzie vra: “Waar was julle gister?”
• Suzie vra waar hulle die vorige dag was.
1.
EAT
Direkte en
indirekte rede
Opgestel deur Ruletia le Roux
2.
Helping verbs:
Group 1 Group 2
Is Sal – sou
Was Kan - kon
Het wil - wou
Word moet - moes
Word
Mag
• Group 1 moves to AFTER the verb
• Group 2 CHANGES and moves to BEFORE the verb
3. 4.
Direct speech Male indirect Female indirect
Ek (I) Hy (he) Sy (she)
My (my) Sy (his) Haar (her)
Myne (mine) Syne (his) Hare (hers)
Jy (you) Hy (he) Sy (she)
Jou (your) Sy (his) Haar (her)
Julle (you plural) Hulle
Hulle s’n
Hulle
Hulle s’n
Hulle s’n
Julle s’n (yours
plural)
Ons (us plural)
Ons s’n (ours)
Hulle/ hulle s’n
(theirs)
Pronouns change when you go from direct to indirect speech
Steps to go from direct to indirect speech:
Vusi sê: “ Ek het my huiswerk volledig gedoen.”
1.The first part of the sentence stays exactly the same.
Take away the : “ “ and add dat.
1.Change the pronouns
2.Move the verb to the back
3.Move the helping verbs according to their groups
Vusi sê dat hy sy huiswerk volledig gedoen het.
Wednesday)- Drama Time: 50 min.
Betower (Reader) Start to read the “Eerste Bedryf”
bl. 26-30
Instruksies/ Instructions:
You’re done with the power point now. You need to make sure that you read
the power point carefully. (Exam work).
Read the “Eerste Bedryf” bl. 26-30
(Thursday)- Gedig
Time: 40 min.
“Die dag op Nuweland” Bl. 44 (Vers en Vlam)
Analyze the poem (use your colour pens and highlighters).
Copy power point.
Instruksies/ Instructions:
Do this work in the back of your book.
Analyze the poem by using the power point.
1.
1. hoera en boland en haak vrystaat
2. skree ons van die pawiljoen
3. vir die rugbyspelers
4. wat soos gestreepte haaie rondduik
5. en na mekaar se boudvleise hap
Toeskouers moedig
hulle spanne aan deur
hulle name uit te roep.
(The spectators
encourage their teams
by calling out their
names).
Die spelers word vergelyk met dodelike haaie wat mekaar aanval soos
hulle mekaar aggressief laagvat – hulle is ook vreeslik rats.
(Players are compared to deadly sharks that attack each other as they
aggressively tackle one another - they are also terribly agile).
2.
6. en ons kou grondboontjies en onskake gaan
7. op en af8. op en af
Die toeskouers eet senuweeagtig terwyl
hulle hulle spanne dophou
(The spectators eat nervously as they
watch their teams)
3.
9. ‘n maer meisie van swellendam10. brei mansokkies11. en soos ons boland en haak vrystaat skree12. brei sy al vinniger13. sodat ek senuweeagtig word14. oor die spoed15. waarmee sy die wol16. oor haar dun dun voorvinger stoot17. en ek my tong raakbyt
Fokus hier op een spesifieketoeskouer wat min belangstelin die wedstryd, dit lyk nieasof sy soos die ander mense is nie.(Focus here on one particular spectator who isn’t interested in the match, she doesn't seem to be like the other people).
Die opgewondenheid van die mense om haar laat haar so vinnig brei dat dit die spreker senuweeagtig maak en hy sytong raakbyt. (The excitement of the people around her makes her knit so fast that it makes the speaker nervous and he bites his tongue).
4.
18. oral op die pawiljoen
19. spring mannetjies
20. regop
21. en die planke wip hulle weer terug
22. en dan weer
23. regop
24. en ons kou grondboontjies en ons skree
25. hoera boland haak vrystaat
• Entoesiastiese toeskouers spring op en af –weerspieëlhulle kake.
• ‘mannetjies’: daar word met die mans in die skaregespot / hulle is minagtend beskou –verkleiningsvorm.
• Die senuweeagtige kouery en die skare se aanmoediging gaan voort.
5.
• Enthusiastic spectators jump up and down - reflects their jaws.
• ‘mannetjies’: the men are teased in the crowd / they were disrespected -diminutive.
• The nervous eating and the crowd's encouragement continued.
6.
26. soos die rugbyspelers
27. nou met toenemende venyn na mekaar gryp
28. en alles later bloederig word
29. en die gras mislikgroen regop staan
Die spel raak intenser en die spelers speel al hoe aggressiewer. (The game is getting more intense and the players play more aggressively).
Doel van die spel is om die anderseer te maak! (Goal of the game is to hurt each other.)
Spelers word beseer en die spel ontaard heeltemal. Die kontras tussen rooi bloed en groen gras maak die spreker naar. (Players are injured and the game degenerates completely. The contrast between red blood and green grass makes the speaker nauseous).
7.
30. dit begin reën
31. en die blou reën was die bloed dieper
32. in die gras
33. die dag is pers en die son skyn oor alles
• Skielik begin dit reën en dit was die bloed in die grond in.
• Na die reën is die lug pers, maar die son skyn daarna.
• Die weer is so verwarrend soos die spel.
• Skielike gebruik van kleur beklemtoon die visuele.
8.
• All of a sudden it started to rain and washed the blood into the ground.
• After the rain, the sky is purple, but the sun shines soon after.
• The weather is just as confusing as the game.
• Sudden use of colour emphasizes the visual.
9. 10.
34. toe die eindfuitjie blaas
35. brul en skud die hele pawiljoen
36. sodat die potsierlike hoedjies
37. teen ‘n ontstellende spoed op en af
38. op en af
39. Wip
Aan die einde van die wedstryd juig die skare omdat hullespan gewen het. (At the end of the game, the crowd cheers as their team wins)
Hulle spring ook weer op en af(vroeër) uit pure vreugde, en die spoed waarmee hulle dit doen is ontstellend vir die spreker.(They jump up and down again –vroeër – out of pure joy, and the speed with which they do, is disturbing to the speaker)
40. en die rugbyspelers dra die stukkende held
41. skouerhoog en die held gryns
Die held word deur syspanmaatsafgedra as ‘n manier om aanhom eer tebetoon. (The hero is carried off the field by his teammates to honor him.)
Die held is die een wat die meesteseergekry en gebloei het – sybloedoffer ter wille van die span word hoogs op prys gestel! (The hero is the one who got hurt and bled the most - his blood sacrifice for the sake of the team is highly appreciated!)
11.
42. en die meisie van swellendam
43. bêre haar breiwerk in ‘n sneeuwitdoekie
44. en krap in haar neus
Die meisie wat so verfyndvoorgekom het a.g.v. haarbreiwerk vroeër en die ‘sneeuwitdoekie’ waarin sy haar breiwerkbêre, is só ongeïnteresserd in wat aangaan dat sy banaal in haar neus krap. (The girl who looked so dainty due to her knitwear earlier and the 'snow-white cloth' in which she stores her knitwear are so disinterested, that she picks her nose)
Al was sy vroeër nie soos die onverfynde skare nie, breekhierdie beeld nou a.g.v. haaroptrede – sy is net so kru en barbaars as hulle! (Even though she used to not be like the uninvited crowd, this shining image now shatters due to her actions - she is just as crude and barbaric as they are!)
12.
45. die rugbyspelers dra die stukkende held
46. tot voor myDie spreker sien vir die eerste keer van naderby hoe seer die held eintlik moesgekry het. (The speaker sees for the first time in detail how hurt the hero must have gotten.)
Die spreker het tydens die wedstryd die toeskouers meer dopgehou as wat op die veld aangegaan het. (The speaker was watching the spectators more than what was going on in the field.)
(Friday)- Hersiening (Taal) Time: 30 min.
Bl. 40 [1-3] + Bl. 41 [1-7] Direk en indirekte rede.
Do the activity by using the notes that you copied on Tuesday.
Instruksies/ Instructions:
Test yourself.
Do the activity about “Direk en indirekte rede” in front of your workbook.
Answer the questions on pg. 40 [1-3] and 41[1-7].
Mark after doing the questions.
MEMO’S
Week 5
Maandag/ Monday
Bl. 126 Opsomming
Enige van die volgende sewe: 70 woorde
Aan die begin het mense vir mekaar stories vertel.
Manier van kommunikasie het deur die eeue ontwikkel.
San-mense het tekeninge gemaak.
Chinese het op kleitablette geskryf.
Grieke het dramas en gedigte geskryf.
Die eerste koerante is in Rome deur die keiser uit gegee.
In die Middeleeue het troebadoers verhale geskryf.
Mense het sprokies en verhale vertel.
Monnike het die Bybel en ander verhale oorgeskryf.
In 1440 is die modern drukpers uitgevind.
Drukperse het deur die eeue heen verbeter.
Woorde: 70
Dinsdag/ Thusday
Direk en indirekte rede
Just copy work.
Woensdag/ Wednesday
Betower (Reader)
Read “Eerste Bedryf “ Bl. 26-30
Donderdag/ Thursday
“Die dag op Nuweland” Bl. 44 (Vers en Vlam)
Analyze poem by using the power point.
Vrydag/ Friday
Bl. 40 [1-3]
1.
a) Vusi sê dat hy hom van nader by wil sien. Of Vusi sê hy wil hom nader by
sien.
b) Vusi sê dis hoekom hy Lebohang laat kom het. Of Vusi sê dat dit is
hoekom hyLebohang laat kom het.
c) Lebohang waarsku dat hulle versigtig moet wees. Of Lebohang waarsku
hulle moet versigtig wees.
d) Vusi sê dat hy hom dadelik sal vasbind. Of Vusi sê hy sal hom dadelik
vasbind.
e) Die man sê dat hulle die volgende dag weer sal praat. Of Die man sê hulle
sal die volgende dag weer praat.
2.
a) Vusi vra of hy gereed is om hom om te stamp sodat hy op sy maag lê.
b) Lebohang vra wat hy in daardie sak het wat so na dood ruik.
c) Die man vra hoekom hulle die polisie wil bel.
d) Vusi vra of hy nie wil kyk nie.
e) Lebohang vra of hy nou ’n bangbroek is.
3.
a) Die man bevel hulle om hom uit te los.
b) Vusi bevel Lebohang om die man los te maak.
c) Lebohang bevel Vusi om die tou te vat.
Bl. 41 [1-7]
1. Baloyi het gesê: “Suid- Afrika sal hopelik binne twee jaar rommelvry wees.”
2. Hy sê: “Groot dinge begin landwyd gebeur.”
3. Hy het gesê: “Ons wil toesien dat alle stortingsterreine oor die volgende
twee jaar sluit.”
4. Baloyi sê: “Alle afval moet teen einde 2012 herwin word.”
5. Baloyi het huiseienaar gevra: “Omskep julle/u organiese afval in kompos.”
6. Hy sê: “Die plaaslike owerhede sal houers verskaf om bottles, blikkies en
papiere in te gooi.”
7. Baloyi het gesê: “Ek hoop dit bring ’n keerpunt vir Suid-Afrika se weggooi-
samelewing.”