12
wouwtjiereis.com 20 www.wouwtjies.co.za Anton van Wouw Jaarblad 2008

20 - Magma: Advertising Design · PDF file zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

  • Upload
    hakhanh

  • View
    267

  • Download
    49

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

wouwtjiereis.com zaam20

waak en werk

Laerskool Anton van Wouw

www.wouwtjies.co.zaUitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221

Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

Ui ma Advertising 082 801 2221

ages 012 349 1113/4

Anton van Wouw Jaarblad 2008

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-CoverV2.indd 2-3 2010/02/25 03:58:38 PM

Page 2: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

visie en missieOm ‘n verantwoordelike, selfstandige, gelukkige en trotse kind tot volle potensiaal in die etos van ons omgewing te ontwikkel en toe te rus om bydraes te maak in die Suid-Afrikaanse en internasionale arenas...deur goed toegeruste, gemotiveerde, kundige onderwysers met die beste, bekostigbare fasiliteite binne die omgewing (Staat en milieu), in vennootskap met betrokke ouers.

Ons streef daarna om skoolgaan vir ons leerlinge ‘n opvoedkundige avontuur te maak van eksplorasie en selfontdekking. Die enigste manier om te verseker dat werklike leer plaasvind, is vir leerlinge om die relevansie tot die werklike lewe te ervaar, deur dit wat in die skool aan hom/haar voorgehou word.

Om bogenoemde rede, volg ons ‘n hoogs kreatiewe benadering in ons begeleiding van die leerders. Ons kurrikulum word aan die leerders aangebied deur die aanwending van vaardighede om probleemstellings te ontleed en op te los. Daar word veral konsentreer op verbetering van die kind se selfbeeld, vestiging van die Christelike beginsels, agting en respek vir alle landsburgers, medemenslikheid, kreatiwiteit, kritiese- en laterale denke en navorsings- en studievaardighede.

Ons poog dus om ons leerders toe te rus met vaardighede om lewenslange leerders te wees, eerder as om bepaalde leerstof te onderrig (of af te rig!). Basiese vaardighede vir sinvolle verdere leer vind nog steeds plaas, maar deur ‘n meer kreatiewe benadering te volg.

Om bogenoemde te vermag, is klein klassies van kardinale belang! Om dít te bewerkstellig, word bykomende personeel deur die beheerliggaam aangestel, ook vir meer persoonlike aandag, wat krities is in veral die uitkomsgerigte onderrigbenadering.

Daar word ook ‘n wye verskeidenheid geleenthede gebied op kulturele- en sportgebied en ons streef deurgaans na die beginsel van massa-deelname. Ter wille van die ontwikkeling van die kind se sosiale vaardighede, word leerders aangemoedig om aan ten minste een kulturele- en/of sportaktiwiteit deel te neem.

Soos die beeldhouer, Anton van Wouw, poog ons om vorm te gee aan pragtige beelde van goed-gebalanseerde Suid-Afrikaners wat hulle bydrae kan lewer tot ‘n beter Suid-Afrika!

Telefoon: 012 460 3024

Kantoorure: 7:30 - 15:00 - Maandag tot Vrydag

Hoof: mnr. Chris Henning [email protected]

inhoudsopgawe bl

onderrigstrategie

kontak

visie en missie 1onderrigstrategie 1kontak 1personeel 4hoofl eiers 5leerderraad 6leiers 7pre-primêr R 8graad 1 15graad 2 19graad 3 23graad 4 27graad 5 31graad 6 35graad 7 39akademiese komitee 45akademiese presteerders 45envirouw komitee 46envirouw groentetuin 46envirouw herwinning 47uitreik 48kultuur 49kultuur redenaars 50

foto bladsye kaskardag 52pre-primêr R 54een 56twee 58drie 60vier 62vyf 64ses 66sewe 68tjirpiedag 71verefees 72revue 74wie is Willem Wouw 78

kultuur musiek 79kultuur voortrekkers 83sport 84sport atletiek 85sport gholf 87sport hokkie 88sport krieket 93sport landloop 100sport muurbal 100sport netbal 101sport perdry 108sport rugby 109sport sokker 115sport swem 116sport tennis 116sport buite skoolverband 120

2009 wouwtjiereis.com zaam

1

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 1 2010/02/23 04:17:47 PM

Page 3: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

toe ek gehoor het van my aanstelling as hoof by Laerskool Anton van Wouw. Aan die Wes-Rand het die nuus gou versprei dat ek by die beste skool in Pretoria ’n pos gekry het, en ek het gewonder of die ouers van Anton van Wouw bewus was van die goeie naam wat ons skool selfs in die verre Wes-Rand het.

Ek was baie nuuskierig om die kinders, ouers en die onderwysers te ontmoet wat so hoog aangeskryf word. Ek was immers bevoorreg om deel te wees van een van die top skole in Roodepoort, Laerskool Helderkruin. My eerste ontmoeting het my stoutste verwagtinge oortref, die kinders was spontaan en die goeie maniere wat hulle ten toon gestel het, is prysenswaardig. Al die seuns het spontaan na my toe gekom, my gegroet met die hand en my welkom geheet. Al die dogters het spontaan na my toe gekom en my ’n drukkie gegee en ek het geweet hierdie kinders verdien net die beste.

My ontmoeting met die ouers was net so wonderlik en die moeite wat almal gedoen om my tuis te laat voel, was ongeloofl ik.

Die ontmoeting met die onderwysers was net so spesiaal en ieder en elk het my nie net tuis laat voel nie, maar ek het dadelik almal se ondersteuning ontvang. Dit was vir my duidelik dat nie enige onderwyser by Anton van Wouw skoolhou nie, maar dat mnr. Meyer en sy bestuur hierdie onderwysers met die hand uitgekies het. Hier is onderwysers wat nie net hulle bes doen vir die kinders nie, maar wat werklik lief is vir kinders en ‘n sprekende voorbeeld is van Karl Menninger se stelling: “What the teacher is, is more important than what he teaches”.

Die beheerliggaam is baie visionêr, ondersteunend en bied waardevolle leiding vir die skool. Dit skep ‘n gunstige omgewing waarin die skool bestuur kan word met voordele vir kinders wat meestal net by eksklusiewe privaatskole beskikbaar is. Leerders ontvang gehalte onderrig en spesiale aandag, omdat die getalle leerders per klas beperk is tot 25. Spesiale vermelding moet gemaak word van al die geleenthede wat leerders ontvang by Laerskool Anton van Wouw. Hiervoor verdien die onderwysers al die lof vir die ure se opoffering en bemoeienis wat hulle met die leerders deur die loop van die jaar maak.

By Anton van Wouw is daar plek vir elke leerder – dit is sekerlik een van die beste skole waar leerders die geleentheid het om hulle potensiaal te ontwikkel.

Ek sien uit daarna om saam met hierdie wonderlike span onderwysers, Laerskool Anton van Wouw te lei na nuwe hoogtes.

C Henning

Die opwinding was groot en die adrenalien het behoorlik gepomp

Die eerste dae...

2

boodskap van ons nuwe hoof

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 2 2010/02/23 02:47:56 PM

Page 4: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

Media-komiteeRy 1: Lara Hofmeyr, Michaela Lubbe, Stefan Botha, me. Anne-Marie Lubbe, Rachel Kraaij, Angeliz Venter;Ry 2: Sage-Lee Voges, Schalk Swart, Kahyla Smith, Abigail Fouche, Michelle Potgieter, Simone Reinders, Nicola Koen;Ry 3: Patricia von Kleits, Tanya Olivier, Franco Calitz, Ian van den Vyver, Mia Scholtz, Carina Olivier.

Entrepreneurs-komiteeRy 1: Megan Grobler, Nicola Nel, me. Almien Brits, Du Toit Ferreira, Marilee van der Walt, Kobus du Plessis;Ry 2: Christiaan Blom, Johann Henning, Daniel Gerryts, Sarrido Bonafede, Elmar Oosthuizen, Reinhardt Zitzke, Telana Kellerman;Ry 3: Martin Nel, Nicaela Monteiro, Brendan Vermaak, Roderick Fraser, Nico Oosthuizen, Laura-Nin Thomashoff;Ry 4: Cheris Smit, Kiara du Preez, Lizanne Lombard, Nicola Weidhase.

SkolierpatrollieRy 1: Camila Bronkhorst, Barry Fouche, Jason Gilfi llan, Jennimi Laubscher, mnr. Kobie van Rooyen, Nadia Fourie, Hannes Brink, Xavier Badenhorst;Ry 2: Andreas Louw, Josh Pretorius, Metz van Wyk, Lisa Mulder, Taylor Naude, Damian Adcock;Ry 3: Bingle Kruger, Lydia Lüff, Roberta Schinners, Geenay Laubscher, Marc Naude, Catja van der Westhuizen.

2009 wouwtjiereis.com zaam

7

leiers

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 7 2010/02/23 02:48:09 PM

Page 5: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

2009 wouwtjiereis.com zaam

31

graad 5

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 31 2010/02/23 02:49:25 PM

Page 6: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

32

Boonste ry: Sheri-Lee Arendse, Mia Botha, Calista Crafford-Lazarus, Gerhard de Clercq, Natasha de Lange, Bianca Delport, Stephan du Plessis;Middelste ry: Marique du Toit, Michael Gerryts, Christoff Grobler, Leandi Joubert, Deon Kelbrick, Natasha Kruger, Carli Lubbe, Coenie Middel;

Onderste ry: Rita Naudé, Gerard Nell, Jean-Pierre Roux, Jano Smith, Melissa van der Merwe, Armani van der Westhuizen, Sebastian van Wyk, Xander Wessels.

me. Anne-Marie Lubbe

me. Hannelie Mattheus

Boonste ry: Willem Britz, Angela Bunge, Bremien de Jager, Victoria Diantina, Ursa Engelbrecht, Jana Ferreira, Daniël Goosen;Middelste ry: Gary Jenkins, Nieske Maritz, Elani Meyer, Adrian Murphy, George Nel, Corné Nel, Arno Oosthuizen, Luhan Radyn;

Onderste ry: Carli Rousseau, Juvé Scheepers, Sanette Schreurs, Alex Swart, Ruchelle Taljaard, Stephan Truter, Joshua van Zyl, Helga Vorster.

5w

5v

vyf

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 32 2010/02/23 02:49:32 PM

Page 7: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

46

Ry 1: Herman Heyns, Adalise Muller, me. Cornia Sadie,

Milena Barkhuizen, André Kelbrick;

Ry 2: Johan de Beer, Emile de Clerk, René Visagie,

Johan Griesel, Rouxel Coetzer, Kevin van Deventer;

Ry 3: Alexander van der Westhuizen, Talique Reyneke,

Jason Yeomans, Jenelle Breytenbach,

Jean Labuschagne.

envirouw ~ komitee

envirouw ~ groentetuin

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 46 2010/02/23 02:50:13 PM

Page 8: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

kaskardag

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 53 2010/02/23 02:50:37 PM

Page 9: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

Tjirpiedag

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 71 2010/02/23 02:51:53 PM

Page 10: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

wouw

tjierei

s.com

zaam

revue

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 74 2010/02/23 02:52:05 PM

Page 11: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

0/13BRy 1: André Kelbrick,

Emile de Clerk, Stefan Botha (k), mnr. Leon Wilden,

Francois Bezuidenhout, Damian Adcock;

Ry 2: Jonathan Lotter, Jean Labuschagne,

Xavier Badenhorst, Werner Reynecke;

Ry 3: Johan Willemse, Gertjan Schreurs,

Du Toit Ferreira, Jason Gilfi llan.

Eerste SpanRy 1: Kevin van Deventer,

Reiner Duvenage, Ulric Boezaart (k), mnr. Leon Wilden,

Christiaan la Grange (o/k), Gustav Hough;

Ry 2: Kobus du Plessis, Reinhardt Zitzke,

Jacques de Graaff, Ludolph Hough;

Ry 3: Sarrido Bonafede, Martin Nel, Jason Yeomans,

Franco Calitz.

98

sport ~ krieket

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 98 2010/02/23 02:55:16 PM

Page 12: 20 - Magma: Advertising Design  · PDF file  zaam 20 waak en werk Laerskool Anton van Wouw   Uitleg en Ontwerp: Magma Advertising 082 801 2221 Drukwerk: 4 Images 012 349 1113/4

Karen Venter Gr 4

Duan Roosenschoon Gr 4, Kayla van Loggerenberg Gr 3, Melicia van Loggerenberg Gr 5, Deard Erasmus Gr 4.

Natasha de Lange Gr 5

Esmeralda de Lange Gr3

Moya Maree Gr4

Zandi Rothmann Gr 7

120

Karen Venter Gr 4

sport ~ buite skoolverband

Judo (Juniors)Ry 1: Dian Meintjies, Adam Cockayne, Jayden Vorster, Mikhail Edwards, CG Odendaal;Ry 2: Tobias de Flamingh, Donald Oosthuizen, Emile van den Boogaard;Ry 3: Devan Vermaak, Mattias Erasmus, Patrick Trezise, Kevin du Preez, Jason Vermaak.

Judo (Seniors)Ry 1: Adriaan Odendaal, Marinus Mohr;Ry 2: Johan Gildenhuys, Juan Barnard;Ry 3: Chrisjan Naude, Patric Edwards; Patrick Trezise, David de Villiers, Alex Pienaar.Afwesig: Rynhard Hugo.

A-78_Wouwtjies-Jaarblad2009-ConV7.indd 120 2010/02/23 02:56:24 PM