12
ATTORNEY 000123 r r fc s d fe ja m 1 1st floor Abbey House 51 Commissioner Street Johannesburg 2001 Telephone 838 ^SJ8/7 business box 61875 manhaltevvn 2107 O u r ref: RS/lm/M853 6th March 1986 Your ref: Dr Kemp State Pathologist Government Mortuary JOHANNESBURG 2001 Dear Sir, re: POST MORTEM STEVEN MATSHOGO Our telephonic conversation of the 3rd March 198 6 refers. Attached please find a copy of a power of attorney duly signed by Mr Matshogo the father of Steven Matshogo. Although the Power of Attorney was signed on the 3rd March 1986 to secure the attendance of a private pathologist at Steven's post mortem on Tuesday the 25th February 1986. Thank you for taking the trouble to contact us after reciept of the letter from the South African Police, Krugersdorp. Yours faithfblly, / ATTORNEY PRISCILLA JANA CC.DR GLUCKMAN

000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

ATT

ORN

EY

0 0 0 1 2 3 r

■ r f c s d f e j a m

1 1st floor Abbey House 51 Commissioner Street Johannesburg 2001 ■ Telephone 838 ^SJ8/7 business box 61875 m anhaltevvn 2107

O u r ref: RS/lm/M853 6th March 1986Your ref:

Dr KempState Pathologist Government Mortuary JOHANNESBURG 2001

Dear Sir,

re: POST MORTEM STEVEN MATSHOGO

Our telephonic conversation of the 3rd March 198 6 refers.

Attached please find a copy of a power of attorney duly signed by Mr Matshogo the father of Steven Matshogo.

Although the Power of Attorney was signed on the 3rd March 1986 to secure the attendance of a private pathologist at Steven's post mortem on Tuesday the 25th February 1986.

Thank you for taking the trouble to contact us after reciept of the letter from the South African Police, Krugersdorp.

Yours faithfblly,/

ATTORNEY PRISCILLA JANA

CC.DR GLUCKMAN

Page 2: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

SPECIAL POWER TO SUE AND DEFEND

D v f e n d a n t

I/We, the undersigned,

MOSES MOTSHOGO

do hereby nominate, constitute and appoint Attorneys Priscilla Jana

ar.d Associates

with power of substitution, to be my/ow true and lawful AttorneyCH and AgentCs-l in my/tmr name, place and stead, to appear before the above-named Honourable Court or wherever else may be necessary and then and there as to attend to mv deceased son, Steven Motshogo's post mortem, by securing the attendance of a private pathologist at same and to represent my interests at any inquest that may be held into his death.

to pay all fees of Counsel and Witnesses ; to make all and any payments whatsoever which

may be necessary and desirable for the proper conduct of the case : to proceed to the final

end and determination .thereof : and generally for effecting the purposes aforesaid, to do or

cause to be done, whatsoever shall be requisite, as fully and effectually, to all intents and

purposes, as I We might or could do if personally present and acting therein ; hereby

ratifying, allowing and confirming, and promising and agreeing to ratify, allow and confirm all

and whatsoever my 'our said Attorney(s) and Agent(s) shall lawfully do or cause to be done by

virtue of these presents.

Given under my/tmr hand at -i -.N*

this '*> day of Nv ’\. A v ~ 19 'i t . in the presence of

the undersigned witnesses.

■ F > UW IT N E SSE S : ! u v * ./ A " ‘

v . ~ < \ -

T\ r

Stationery

Page 3: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

000125- n

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(WITWATERSRANDSE PLAASLIKE A F D E L I N G )

In die saak tussen:-

KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION

DIKEME JOSHUA MAGOTLA

BETHUEL MONGWAKETSI

JACOB SAFATSA

SAMSON MAHATANE KATAKA

en

DIE MINISTER VAN WET EN ORDE

AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE WESRAND

DIE MINISTER VAN VERDEDIGING

SAAK N O :-

Eerste Applikant

Tweede Applikant

Derde Applikant

Vierde Applikant

Vyfde Applikant

Eerste Respondent

Tweede Respondent

Derde Respondent

BEeDIGDE VERKLARING

Page 4: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

2

0 0 0 1 2 6

Ek, die ondergetekende:

FRITZ WILHBLLM FREDERICH KLEE

verklaar onder eed soos volg:

!• Ek is h Majoor in die Suid-Af rikaanse Polisie

verbonde aan Onluste Eenheid 19 en gestasioneer

te Pretoria. Die feite hierin vervat is binne my persoonlike kennis, tensy anders vermeld of tensy dit uit die konteks anders blyk.

2 * Ek het die Eedsverklaring van Brigadier D.J.Van Wyk gelees en bevestig die korrektheid daarvan insoverre dit na my verwys of na gebeurtenisse waar ek teenwoordig was.

3. Op die 24ste Pebruarie 1986 om ongeveer 19h30

het ek uit die gebou by die Eenheid se basis

geloop en gemerk dat al die lede wat moes patrolliewerk verrig die aand, op parade gestaan het. Sersant Griezel was besig om die lede opdragte te gee in verband met die optrede soos gelas deur Brigadier Van Wyk. Ek het

Page 5: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

0001^7

opgemerk dat al die lede geklee was in donkerblou

oorpakke. Die lede het na die parade verdaag het na hulle onderskeie voertuie beweeg en

kort daarna vertrek. Die lede het van die parade af hul wapens en toerusting saamgedra na die voertuie toe. Ek kan nie spesifiek se wat elkeen gehad het nie, maar geen lid het enige knuppel by hom gehad nie. Hulle het om ongeveer

19h40 vertrek in hulle onderskeie voertuie.

4. Op Woensdag die 26ste Februarie 1986 om ongeveer

16h30 het ek tesame met die Eerste en Tweede

Respondente se regsverteenwoordigers en senior advokaat namens die Derde Respondent die gebiede Kagiso Een en Twee en Munsieville besoek. Al

die voertuie van Eenheid 19 is ingeroep na Eenheid 5 se basis. Alle persone wat die betrokke gebiede binnegegaan het op daardie stadium het saam in *n groep beweeg. Die voertuie

wat gebruik is, is ‘n onluste bus, twee Nissan

bakkies en een Landrover. Die ander voertuie, onder andere een Nissan bakkie, het by die basis gebly. Ons het in die gebiede gebly tot om ongeveer 19h30. Daar was geen Polisie optrede om 19h00 in die gebied Kagiso nie en geen Nissan

Page 6: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

4

0 0 0 1 ?

bakkie in die gebied buiten die wat saam met

ons beweeg het nie. Ek ontken derhalwe dieweergawe van Patrick Zozo "B41", bl. 225 enek dra ook geen kennis van 'n skietvoorval waarinhy betrokke sou gewees het op enige datum hoege-

naamd nie.

5- Ek ken Oupa Fisher en weet dat hy op tweegeleenthede gearresteer is vir openbare geweld.

Ek het sy Eedsverklaring, "B48", bl. 260 gelees

en navraag gedoen om te probeer vasstel of daar enige Polisieman is wat kennis dra van die voorval wat hy vermeld. Ek kon geen persoon vind wat enige kennis daarvan gedra het nie

en ontken derhalwe sy bewerings van aanranding.

K Ie J L j.

DEPONENT

ALDUS GEDOEN EN BEeDIG te JOHANNESBURG hierdie «2,| DAG van MAART 1986, nadat die Deponent verklaar het

dat hy:

(a) vertroud is met die inhoud van hierdie

• • • • / 5

k

Page 7: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

0 0 0 1 2 9

5

verklaring, dit begryp en dat dit die waarheid is; CSk

(b) geen beswaar het teen die afle van die voorge- skrewe eed nie; en

(c) die voorgeskrewe eed as bindend op sy gewete b e s k o u . ^

p r o k u r eu r g en efPR,VA ATSAK xS PRIVATE BAG

1986 -03- 21

J O H A N N E S B U R G 2 0 0 0 ,

rrriftMf-' V-GENERAL.

N<j j

KOMMISSARIS VAN EDE'juCjJ L L l .

I D K ^ R V ^ / B l O C " a r r t ^ s .

0»i <n—nr ('•*4- JlL. rWcv*»«»* «r»r .JbiaAcao n«(UJ*c <* Jour

Tc, - K ^ - v W ; - Q: ifA-v^Jr.r g n u « * o * « v 9 t r * « i «cw m » » r w i d * m m < i

^c’kx.\oQt’.r£

Page 8: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

u u t u U)

ZDCT v J - f ’SPH

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(WITWATERSRANDSE PLAASLIKE A F D E L I N G )

In die saak tussen:

SAAKNO:

KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION Eerste Applikant

DIKEME JOSHUA MAGOTLA Tweede Applikant

BETHUEL MONGWAKETSI Derde Applikant

JACOB SAFATSA Vierde Applikant

SAMSON MAHATANE KATAKA Vyfde Applikant

en

DIE MINISTER VAN WET EN ORDE Eerste Respondent

DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE WESRAND Tweede Respondent

DIE MINISTER VAN VERDEDIGING Derde Respondent

BEeDIGDE VERKLARING

Ek, die ondergetekende:

JOHNNIE RONALD OLIVIER

:/$

\

Page 9: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

2000

laar onder eed soos volg:

Ek is 'n Konstabel in die Suid-Afrikaanse Polisie gestasioneer te die Onluste Eenheid 19, Hoofkan- toor, Pretoria.

Ek het die Eedsverklarings van Mzayifani Kunene

- "B4 5", bl. 249 ; Zitha Nxusa - "346", bl. 253 en Sydney Malgas - "B47", bl. 256, gelees en wens as volg daarop te antwoord.

Op die 27ste Februarie 1986 om ongeveer 20hl5 het ek en Konstabel Jacobs in Yi wit Nissan tracker Kagiso binnegery. Ons was skaars binne die gebied toe *n klip na ons gegooi is wat die

windskerm getref het en gekraak het. Ek was die bestuurder van hierdie voertuig. Ek het

egter nie gesien wie ons aangeval het nie en het verder in die omgewing gery en dit patrolleer.

Toe ek by die hoek van Senzanqakhonastraat en

Page 10: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

3

0001. 52

Kagisorylaan kom, het ek twee persone (skynbaar

Kunene en Nxusa) sien staan Y i entjie in Senzan-

qakhonastraat. Ek het die voertuig gestop. Op hierdie oomblik het hulle elk begin hardloop en terselfdertyd klippe na ons gegooi. Ek het uitgeklim ten einde hulle te arresteer, maar dadelik gemerk dat ek nie enige of albei sou kon vang nie aangesien hulle vinnig weggehardloop

het en reeds *n te groot voorsprong op my gehad het. Ek het Vi skoot geskiet op die een persoon

met die wit hoed. Hy het geval, maar dadelik

weer opgestaan. Ek het weer *n skoot op hom geskiet net voor hy in "n systraat sou verdwyn.

Hy het weer geval, maar weer opgestaan en in die systraat verdwyn. Ek het gaan ondersoek

instel, maar kon hom nie vind nie.

5. Dit is moontlik dat met die eerste skoot ek vir Zitha Nxusa kon getref het vanwee die verspreiding van die haelkorrels wat w y d , sou

gewees het, aangesien ek op Vi relatief lang afstand van ongeveer 40 meter na die een met

die wit hoed geskiet het. (Kunene)

6. Die ander persoon (Nxusa) het ook weggehardloop ek kon ook nie gevind word nie.

______________/ 4

Page 11: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

0001^3

4

7. Konstabel Jacobs het nie geskiet nie en slegsdie twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone

was.gevuur soos hierbo vermeld.

8. Ek ontken die bewerings van bovermelde getuies

van Applikante.

• t rALDUS GEDOEN EN BEeDIG te JOHANNESBURG hierdie ’■ "v DAG

van MAART 1986, nadat die Deponent verklaar het dat

h y :

(a) vertroud is met die inhoud van hierdie verkla- ring, dit begryp en dat dit die waarheid is;

(b) geen beswaar het teen die afle van die voorgeskrewe eed nie; en

(c) die voorgeskrewe eed as bindend op sy gewete beskou.

&

KOMMISSARIS VAN EDEf'~

p . vr,‘Jv, vX

Page 12: 000123 r ATTORNEY - Historical Papers, Wits University · die twee haelgeweerskote met SSG kaliber patrone was.gevuur soos hierbo vermeld. 8. Ek ontken die bewerings van bovermelde

Collection Number: AK2145 KRUGERSDORP RESIDENTS’ ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg ©2012

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.